Die goeie ou dae

Januarie 8, 2009 at 5 : 46 167 Kommentaar

Die Baie sukkel blog het my laat trug dink aan my kjinner jare. Die dae toe ons nog hop skotch gespeel het tot na donker…… INNI STRAAT!! Ons het cowboys en cooks gespeel, boom geklim en slange gevang. Ek onthou hoe ons padda vissies gevang het en die krappe se ‘beursies’ oopgemaak om te kyk of da geld in is :mrgreen:

Daar was nog ‘n corner kêffie wat gewoonlik deur ‘n Porra of Griek gerun was. Enige ouer kon enige kjind gestuur, voer of moer het. As jy by jou ma gaan kla het dan het jy sommer weer pak gekry. As jy en jou pelle movies toe gegaan het en ‘n karate of western gekyk het dan het jy ook die moves getry na die tyd. Dis nog die dae toe jy bang gewees het vir ‘n pakslae en nie vir ‘n boef nie. Almal het die selle tekkies gedra en da was nie name brand nie. As jou ma jou klere by Ackermans gekoop het was jy cool.

Almal het almal geken en elke buurt het sy tannie Stienie gehad wat geweet het wiet wanne gepoep. Air Wolf, A-Team, Startrek en Knight Rider was almal se favourite. Ons het met ons arm uitgestrek inni ronte gedraai tot ons omval. Klei lat, bok-bok en krieket met ‘n tamatie boksie! Ek onthou nog die kaart of plastiek bottel inni speke van jou fiets solat hy soos ‘n monster fiets moet klink. 20 sent skoolgeld was meer as genoeg. As pa met ‘n boks KFC by die huis aangekom het dan het dit soos krismis gevoel. Gepraat van kos……….. As jou ma en pa julle Spur toe gevat het was dit DIE beste ding wat met gebeur het. Gewoonlik was dit vir ‘n special occation en ma het die kjinners op gedress asof die Pope ga kom kuier!

Onthou julle nog toe ons besluite geneem het met eeny- meeny- meiny- mo?

Ai! Die goeie ou dae…………….

Wille Kjind Q

Entry filed under: Uncategorized.

Aktivisme Eish!

167 Kommentaar Add your own

  • 1. Zoekoe  |  Januarie 9, 2009 om 3 : 24

    maar anyway !!! whoo hooo ek waai 15H30

    m.a.w. dis nou BAAI Almal geniet die naweek !

  • 2. lola  |  Januarie 9, 2009 om 3 : 31

    ewentwel, daar eis janet, wie nog nooit tevore kommentaar gelewer het nie, n verkiesing. julle, wie volgens zoekoe so n vaste vriendekring is, verkoop toe vir a3 teen die rivier op deur julle swye. sies nats, jy is veronderstel om haar 2ling te wees. sies tilla, jy wat haar kloon is. sies wipneus, jy is dan haar ouma. al is sy jou stoutste kleinkind. sies zoekoe, die stoere vriend sies olga, jy het opgemerk hoe die wind waai en stil gebly sies verons, jy het gesien wat gaan aan en n glas koue wyn gaan drink. terloops verons, ek wil hier net noen dat neville. ramos, elaine en janet dieselfde ip location het as . . . . ek dink julle weet. sies white knight, jy wat haar hoeder was sies al die ander wat vir a3 deur julle swye uitgestem het. julle het haar letterlik deur swye aan die JUDASBOOM opgehang. terwyl julle heerlik by voortspeel het op haar blog. dit is die absolute pits. adrie, ek vra vergifnis dat ek, sonder dat ek dit bedoel het, jou aan die judasboom laat hang het. dis net, jy ken van praat. nou sal ek die wyk neem. terug na waar ek onder intellegente mense sal wees. vir die res, lekker speel daar onder die JUDASBOOM.

  • 3. Wille Kjind Q  |  Januarie 9, 2009 om 3 : 32

    @ Giggel

    :mrgreen:

    @ Zoekoe

    Nou los jy my al1 inni malhuis?

    @ Nats

    GMPF!

  • 4. lola  |  Januarie 9, 2009 om 3 : 32

    Terloops, ek het mac gywer en die pienk en wit fiets geken.

  • 5. Nats  |  Januarie 9, 2009 om 3 : 58

    Wille Q
    Koebaai sista!! Sien julle weer Maandag… hoop daai Tweeling van my is dan terug!!

    Julle moet ‘n lekker naweek hê!!!!!

  • 6. Zoekoe  |  Januarie 9, 2009 om 4 : 06

    Eina !!! aai tog…. daar maak die Lola weer die groot fout om die plek ernstig op te neem…. die is nie die werklikheid nie…. die plek is cyberspace – hoe gouer jy dit begryp hoe beter….. 🙄

  • 7. Zoekoe  |  Januarie 9, 2009 om 4 : 07

    anyway ek gaan Gym chat julle weer maandag maaikies !

  • 8. *mathilda*  |  Januarie 9, 2009 om 7 : 06

    Adrie is nie weg nie – duh lola – ons laat ons anyway nie afsit deur mense soos julle nie.

  • 9. harry  |  Januarie 10, 2009 om 12 : 54

    zoekoe en tilla is kont klip dom. seker darom dat tilla donkie gevreet het. zoekoe is fucked up gesuip in cyberspace. lola dit was decent en dapper om te erken jy is verantwoordelik vir die 3ling se hebsug. so vok hulle almal.

  • 10. Kindertyd se herinneringe « Veilige Hawe  |  Januarie 10, 2009 om 1 : 18

    […] die infasering van werk en daaglikse roetine na ’n kort breek merk ek dat Wille Kjind Q by Dorings en soms Rose en ook Sonkind en Wipneus by Onder die Maan en die Sterre oor jonk wees en hul sorgelose kinder […]

  • 11. Wille Kjind Q  |  Januarie 10, 2009 om 7 : 27

    Snaaks dat WBJack nog nie kom sê het wat sy dink van my antwoorde nie. Miskien wil sy my id no hê om te bevestig of ek wel da skool geloop het.

  • 12. Wille Kjind Q  |  Januarie 11, 2009 om 11 : 46

    Jip! Nes ek gedink het. Te slapgat om soos ‘n dame HIER op tree. Gmpf! Go figure

  • 13. Wille Kjind Q  |  Januarie 12, 2009 om 8 : 40

    Ja swaer!

  • 14. Wille Kjind Q  |  Januarie 12, 2009 om 7 : 54

    Nes ek gedink het! Kanni ‘n donnerse fight kla maak nie. Chicken!

  • 15. Wille Kjind Q  |  Januarie 12, 2009 om 7 : 55

    Of somme net pleinweg D***

  • 16. Dinge wat ek mis I « Wosonki  |  Januarie 13, 2009 om 10 : 38

    […] wat ek mis I Die spannetjie van Roosdorings en toe later die Hawemeester het my aan die dink gesit oor hierdie onderwerp. Dinge wat ek/ons […]

  • 17. great marina restaurants  |  April 30, 2019 om 12 : 00

    Hi there everybody, here every person is sharing such know-how, therefore it’s pleasant to read this web site,
    and I used to go to see this blog every day.

Lewer kommentaar

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za