Eish!

Januarie 9, 2009 at 7 : 04 160 Kommentaar

Ek het al baie keer skuldig gevoel oor baie dinge. Skuldig oor teveel drink EN bestuur. Skuldig omdat ek nie genoeg tyd met my kjinners spandeer nie. Skuldig omdat daar mense honger gat slaap en ek die ou tjips (in my oë) weggooi. Die gevoel hou gewoonlik nie baie lank nie. Soos nou byvoorbeeld….. Ek voel skuldig omdat ek vigeet het om ‘n post op te sit😳 . Ek weet da gat wee kritiek wees en ek gat (bietjie) skuldig voel. Maar nou ja….. My 3ling sal ‘n oordentlike blog later plaas. Sy doen dit anyway beter as ek😈 . Waaroor voel jy skuldig en het jy slapelose nagte daaroor?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die goeie ou dae Dit is jou storie

160 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Januarie 11, 2009 om 7 : 39

    O ja… Amper vigeet ek my se maniere. Naand oom Klip

  • 2. Klip  |  Januarie 11, 2009 om 7 : 54

    Dit lyk of daar so n bietjie van n struggle aangaan hier op die blog.

    Goed om jou weer te sien WK

  • 3. Klip  |  Januarie 11, 2009 om 7 : 55

    Raak ek nou so weggevoer hier op die net ……

  • 4. Klip  |  Januarie 11, 2009 om 7 : 59

    Lyk of almal so lekker geeet het vandag dat almal vroeg gaan inkruip

  • 5. Klip  |  Januarie 11, 2009 om 8 : 04

    Laat ek dan nou sommer vir almal ook n goeie jaar toewens , en vir almal wat verjaar het hoop daar gaan nog baie wees

  • 6. Salomè  |  Januarie 11, 2009 om 8 : 38

    Hallo almal!!!!

    EISH!! Ek voel sleg omdat ek hiri familie so afskeep en ook my joppie as minister van verversings. Hopelik sal alles weer terug keer na normaal noudat Liefie gesettle is by die werk, die kinners terug gaan skool toe en my ma weer by die werk is. {hiri was ‘n baaaaaie laaaang vakansie – eish}

  • 7. Salomè  |  Januarie 11, 2009 om 8 : 41

    Liefie / Ferrari / Boerseun sê baaaaaie dankie vir almal se goeie wense. Sodra al die projekte weer aan die gang is sal hy weer bietjie hier inloer.
    Hy (en ekke ok) dink ons het mekaar hopeloos te lanklaas gesien en stel ‘n kuiertjie voor {‘n braai by ons huis sal ok reg wees – net asseblief nie die 28ste Februarie nie}

  • 8. Salomè  |  Januarie 11, 2009 om 8 : 42

    Nou wat is dit met die gehellip. Wie het hellip norig. Call 911!!

  • 9. Wille Kjind Q  |  Januarie 11, 2009 om 8 : 56

    Hi Saloom. Ek het dit! Hellip is nou ons almal se van. Om te wys ons is familie:mrgreen:

  • 10. Wille Kjind Q  |  Januarie 11, 2009 om 9 : 35

    GGGRRR!!! Testing

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: