Geld vs Kaarte

September 15, 2008 at 5 : 14 278 Kommentaar

As ek ‘n vinnige berekening maak, land minder as 10 % van my inkomste in my beursie.  Ek dink party maande is dit minder as 5% wat in harde kontant in my beursie land.  Ek hou nie van kontant nie en vermy dit so ver as moontlik.

Ek vind plastiek (debiet of kredietkaarte) baie meer gerieflik.  Dit is ironies genoeg ook goedkoper as om kontant by jou te dra.  Dit is ook veiliger.  Dit kan binne sekondes gestop word indien jy dit verloor.  Dit is wel ‘n storie om ‘n nuwe een te kry daarna.  Net omdat hulle wil seker maak dat jy wel die eienaar van die rekening is.  Dit hou darem die fondse in die rekening veilig, wat nie sou gebeur het as iemand jou kaart gesteel het nie.

Die nadeel is dat die gerief jou lelik in die moeilikheid kan kry.  Dit gebeur as jy koop sonder om aan die dag van more te dink en sodoende te veel kere meer spandeer as wat jy het.  Die gerief is ook sensitief vir magneetvelde en dit verhoog die kans op bedrog.  Dit raak darem by die dag moeiliker om die plastiek sonder toestemming te gebruik.  Heelwat banke stuur deesdae sms’e as daar iets op jou rekening gebeur.

Die groot probleem met plastiek, is dat jy dit net deur middel van ‘n bank kan gebruik.  Daar gaan enige vooruitsigte om jou sentjies te gaan begrawe.  Deesdae hoef ‘n mens die binnekant van ‘n bank omtrent nooit te sien nie.  Al is jy bietjie konserwatief soos ek wat niks oor die internet doen nie.  Daar is genoeg ander wyses om die nodige te doen.

Ongelukkig het ‘n mens altyd ‘n paar sent by jou nodig.  Karnarre het nog nie ‘n kredietkaartmasjien nie en petroljoggies aanvaar net kontantfooitjies.  Plastiek is ongelukkig te duur om te gebruik vir klein aankope.  Kollektes aanvaar ook glad nie plastiek nie.  Hoekom kan ‘n kerk nie ‘n kaartmasjien agter hou waarmee jy jou bydraes kan maak nie?

Verkies julle plastiek of kontant?  Wat het van ‘n tjek geword?

Blogvraag:  Watter land in Europa was in 1661 die eerste om van papiergeld gebruik te maak?

Blogantwoord:  Willekjind was reg met Michealangelo.

Mylpaal:  Dorings het vandag sy 100 000ste besoek gehad.  Ons wil almal bedank wat ons so getrou ondersteun. 

Entry filed under: Uncategorized.

Lisa del Giocondo Onse dokter wat op die aarde woon

278 Kommentaar Add your own

  • 1. olga  |  September 16, 2008 om 9 : 13

    ekskuus SKROPLAP. kan sweer die foon is gerook. wat het aangegaan juf annie? j man vir die aand gekry? 4.5 km is net om die draai.

  • 2. olga  |  September 16, 2008 om 9 : 15

    as jy durf aan my speen vat, trek ek jou lip oor jou kop. wyf.

  • 3. Adrie  |  September 16, 2008 om 9 : 15

    Olga

    My mansake of gebrek daaraan het niks met jou of enige-iemand anders te doen nie.

  • 4. skroplap  |  September 16, 2008 om 9 : 18

    olga

    jy kan try maar gloooo my, jy sallie regkom nie

  • 5. skroplap  |  September 16, 2008 om 9 : 19

    A3

    ruik ek n rokie????? wat is sy naam?

  • 6. olga  |  September 16, 2008 om 9 : 20

    wha ha ha ha ha. laat ek maar eers bessie se doos gaan was. sy is in hitte.

  • 7. olga  |  September 16, 2008 om 9 : 22

    sterk vrou of dalk net dapper? ag skroplap, ek gaan sit bo op jou. daarna doen ek wat ek wil.

  • 8. skroplap  |  September 16, 2008 om 9 : 24

    olga

    ek skrik nie vir jou groot mond nie,

  • 9. aventer  |  September 16, 2008 om 9 : 25

    Skies olga, is druk besig met ‘n taak.

    IT staan vir Informasie Tegnologie en ek’s huidiglik besig met my IT PAT (Practical Assessment Task) wat volgende donderdag moet in, en die dokumentasie is erg verby…dis erger as ‘n sekretaresse se werk

  • 10. skroplap  |  September 16, 2008 om 9 : 25

    A3
    stilbly is ook n antwoord suster

  • 11. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 9 : 26

    Skroplap – gaan sit in die hoek as jy nie mooi met die maaikies kan speel nie !

    Ek probeer so gou moontlik my werk klaarkry om te kan blog – tog – ek haat dit as werk interfere met my blog !

  • 12. Verons  |  September 16, 2008 om 9 : 26

    A3 waaaaaat!! 😯
    Ek dag dit is net 3km………….. Nou sal ek beslis nie met die skoene kan gaan loop nie ek het nogals kans gesien om 3km met hul aan te pak maar beslis nie 4,5km nie!!
    Wanneer het dit dan verander??

  • 13. aventer  |  September 16, 2008 om 9 : 26

    Sjoe, maar is ons nie vriendelik vandag met mekaar nie ??

  • 14. aventer  |  September 16, 2008 om 9 : 28

    Verons, dis net die helfte van 3km. As jy 3km kan stap, dan kan jy mos ‘n halwe drie km ook mos stap??? Dis soos swem, die aanhouer sal wen

  • 15. skroplap  |  September 16, 2008 om 9 : 28

    *blogsheriff*

    ek doen nie hoeke nie, en ek speel mooi

  • 16. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 9 : 34

    Wanneer het die stap kleintjies gekry ?

  • 17. aventer  |  September 16, 2008 om 9 : 35

    Ag, dit kan nie so erg wees nie

  • 18. ADRIANA  |  September 16, 2008 om 9 : 36

    Tilla

    Geen idee. Dit was verlede jaar ook 4.5 km.

  • 19. ADRIANA  |  September 16, 2008 om 9 : 37

    Se jy wat gerieflik eksamen skryf.

    Dit is ver.

    En dit raak seer.

  • 20. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 9 : 38

    Is beslis Swede

  • 21. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 9 : 39

    Ek het nogal gewonder hoekom dit die jaar korter is.

  • 22. aventer  |  September 16, 2008 om 9 : 39

    Kom haal my en ekke stap met liefde saam…

  • 23. Adrie  |  September 16, 2008 om 9 : 40

    En die volgende dag voel die 4.5 km na 450 km. Ek belowe. Veral as jy met ‘n graaf stap.

  • 24. Adrie  |  September 16, 2008 om 9 : 41

    Aventer

    Het jy nog nie jou lisensie nie? 😯

    Steel jou pa se kar . . .

  • 25. aventer  |  September 16, 2008 om 9 : 42

    Nee sussa.

    My ma-hulle weet ekke gaan wegry die oomblik wat ek my lisensie het…

  • 26. Adrie  |  September 16, 2008 om 9 : 45

    Ai tog

    Dat ‘n mens so moet sukkel. Doen dan wat enige tiener doen. Laat jou ma jou chaffeur wees.

  • 27. aventer  |  September 16, 2008 om 9 : 47

    Mens noem dit petrolgeld…eks te arm daarvoor.

  • 28. aventer  |  September 16, 2008 om 9 : 48

    Maar die feetjies gaan nie my taak klaar maak nie, tata amal

    Lekker daggie vir julle 🙂

  • 29. Adrie  |  September 16, 2008 om 9 : 49

    Aventer

    Die storie werk so. . . Jy gaan petrol in by jou naaste petrolstasie. En ry weg sonder om te betaal. Haal dalk net eers die nommerplate af. 😆

  • 30. skroplap  |  September 16, 2008 om 9 : 53

    A3

    skaam jou

  • 31. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 9 : 54

    Ons stelsels bly alweer afgaan – ek gaan nou nou my gat wip en dorp toe gaan !

  • 32. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 9 : 55

    Adrie

    Moenie die kinders verkeerd leer nie ! Bly in jou baan of gaan sit in die hoek

  • 33. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 04

    Wipneus kerm as ek dit se: Ek het niks gedoen nie.

    Hoekom moet ek my skaam?

    En watter kinders het ek verkeerd geleer?

  • 34. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 05

    Gmf!!!!!

    Mag ek enigsins nog asem haal op dit blog?

    Seker nie.

  • 35. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 06

    Een van die dae word ek seker regtig afgeskop.

    GRRRRRR

  • 36. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 07

    Dit is seker maar ook net fine.

  • 37. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 13

    Die skool kinners

  • 38. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 14

    Daar is nie nou tyd om jouself jammer te kry nie ! Chat met my !

  • 39. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 17

    En wat het ek sodanig verkeerd geleer?

    Huh?

    Adrie is duidelik die lieftallige kloon en Tilla die mislike kloon.

  • 40. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 18

    Njam njam – ons het Kentucky gekry !

  • 41. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 19

    Ek is nou lus vir pizza.

  • 42. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 21

    Maar natuurlik is ek die mislike kloon !

  • 43. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 24

    Dit is nie iets om op trots te wees nie.

  • 44. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 25

    Hoekom nogal nie ?

  • 45. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 28

    Want Wipneus se so, dis hoekom.

  • 46. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 31

    Ag man – wipneus se oor !

  • 47. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 34

    Tilla

    Het sy dan ore? Sy luister mos nooit nie.

  • 48. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 35

    Dink net hoe gaan Wipoor klink.

  • 49. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 35

    Dis hoekom ek nie eers bang is nie !

  • 50. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 36

    Nie te vars nie.

  • 51. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 40

    Wie is nie vars nie ? Jy ? Gaan bad gou gou !

  • 52. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 48

    Op hierdie oomblik is ons heel laaste.

    Kyk links.

  • 53. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 48

    Genade.

    Ek bedoel regs.

  • 54. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 48

    REGS, REGS, REGS

  • 55. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 49

    huh ? links is dit blank !

  • 56. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 50

    By daai ster wat sê hits ?

  • 57. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 50

    Tilla

    Jy weet mos noual ek draai links en regs om. Partykere.

  • 58. Adrie  |  September 16, 2008 om 10 : 50

    Jip.

  • 59. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 10 : 52

    Ok – en wat beteken dit nou eintlik ? Wie skiet na ons ?

  • 60. Adrie  |  September 16, 2008 om 11 : 00

    Ek het eindlik geen idee nie. Dit is sommer maar net vir die pret.

    Sal gaaf wees as ons nommer een kan haal.

  • 61. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 11 : 02

    En wat moet ons doen om dit reg te kry ?

  • 62. Adrie  |  September 16, 2008 om 11 : 02

    Baie besoekers trek.

  • 63. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 11 : 09

    Ek gaan nou eers biki rondloop, miskien is ek later terug – miskien nie !

  • 64. *Mathilda*  |  September 16, 2008 om 11 : 10

    Toodles

  • 65. olga  |  September 16, 2008 om 11 : 28

    is jy nou weer n aandagvraat juf annie? bogger die hits. die donners gou nie eers 5c nie. kan seker nie afr lees nie. maar. . . . . . . jy blerrie los die blog afr.

  • 66. Adrie  |  September 16, 2008 om 11 : 35

    Olga

    Hoe gaan dit klink as die blog ‘n Afrikaanse naam het en Engelse inskrywings? Huh???

    Ek is glad nie van plan om in Engels te blog nie.

  • 67. Nats  |  September 16, 2008 om 12 : 00

    Hello

    Ai tog groot nonsens gehad gister die hele dag… sussie se ou was toe gesluit en ons het die hele dag gesukkel om hom uit te kry!!

    Topic
    Ek verkies om my Virgin kaart se swipe… geen bank kostes nie. Ek is nie mal daaroor om my kaart te swipe nie want dis vrek duur, maar nou ja da is ook nie oral ‘n Std bank nie so dan om by ‘n ander bank geld te trek is eers duur!!!

  • 68. WILLE KJIND Q  |  September 16, 2008 om 12 : 01

    Wat van ons blog in Deutch?

  • 69. WILLE KJIND Q  |  September 16, 2008 om 12 : 03

    @ My 3ling se 2ling

    NEE!!! Wat het gebeur?

  • 70. WILLE KJIND Q  |  September 16, 2008 om 12 : 04

    @ My 3ling en Olga

    Ich kann Sie sehr schnell unterrichten, die Sprache zu sprechen und zu verstehen! :mrgreen:

  • 71. WILLE KJIND Q  |  September 16, 2008 om 12 : 11

    Wa julle nou?

  • 72. erns  |  September 16, 2008 om 12 : 16

    Hi Daar

    Ek verkies my debit kaard en as ek moet geld trek doen ek dit as ek gou iets koop want dis nog goedkoper as om die kaard by die masjien in te druk en geld daar te trek

  • 73. Adrie  |  September 16, 2008 om 12 : 16

    Tweeling

    Wat het gebeur? Moet ons nou nie ‘n halwe storie vertel nie.

    Onthou jy vir Oopkop? Ek weet jy was al op haar blog. Sy is mos Vrydag getroud. En Sondag het Stoffel 2 maande te vroeg gekom. Onthou julle dat die sonar gese het dit is ‘n seuntjie? Die sonar was weereens verkeerd.

  • 74. Nats  |  September 16, 2008 om 12 : 23

    Will Q
    Ai tog jy willi nie weet nie…

    Die se een werks vriend het ‘n man aangeval in self defence… maar die man het geval en die laaitjie het net aangehou slaan.

    Sussie se ou het ingespring en gekeer, die polisie gebel en die ambulans. Da gewag en die polisie alles vertel ens ens…

    Hy word toe gister oggend gebel en gevra om ‘n statement by die polisie te kom gee, toe hy da kom sluit hulle hom sommer toe. Wat hulle nie eintlik mag doen nie… dis ‘n No no in die Prosecutor se oë.

    Toe sukkel ons die hele dag om hom uit te kry!! Nou lyk dit my is dit nie meer Common Assault nie sommer nou GBH kode 7!! En die ander laaaitjie staar nou Poging tot moord in die oë.

  • 75. WILLE KJIND Q  |  September 16, 2008 om 12 : 24

    @ My fokken dom firewall

    Sie blutiger dummer Idiot!! Gehen Bumsen sich! Stummes Bumsen! Gehen Schraube Ihre Mutter, Vater, Schwester UND Bruder!!!! DOOS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 76. Adrie  |  September 16, 2008 om 12 : 25

    Wat is ‘n GBH kode 7?

  • 77. skroplap  |  September 16, 2008 om 12 : 26

    ekke wil ook weet

  • 78. WILLE KJIND Q  |  September 16, 2008 om 12 : 27

    My 3ling se 2ling

    Ek hoop julle gat hulle goed opfok! Drolle!!

  • 79. Adrie  |  September 16, 2008 om 12 : 28

    Ek dink ek het so pas ‘n vloekwoord in Duits geleer.

    Ek weet hoe Willes vloek en ek neem aan wat sy die firewall se Ma, Pa, boetie en suster toegewens het.

  • 80. WILLE KJIND Q  |  September 16, 2008 om 12 : 37

    @ My 3ling

    Ek wil fokken slange vang!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 81. Nats  |  September 16, 2008 om 12 : 39

    Wordprees hak vas!!!!

    Tweeling
    Dis “Grievous bodily harm”
    Common Assault is wanneer jy jou hande gebruik (geen wapens) en GBH is wanneer jy enige iets gebruik om jou aan te help al is dit ‘n besem stok… dis baie erger as Common Assault.

    Common Assault is ‘n Fine… GBH is tronkstraf!

  • 82. Adrie  |  September 16, 2008 om 12 : 43

    Wie is klaagster in die saak?

  • 83. Adrie  |  September 16, 2008 om 12 : 49

    Ek bedoel klaer?

  • 84. Nats  |  September 16, 2008 om 12 : 54

    Adrie
    Dis waar die grootste probleem in kom… hy lê in die hospitaal. Hulle kon nog nie ‘n statement van hom vat nie! Die ander laaitjie het hom bleikbaar baie erg geslaan… maar ek hoop en hou duim vas die CCTV kameras help bietjie om sy naam skoon te kry dat hy nie self die ou geslaan het nie.

  • 85. Adrie  |  September 16, 2008 om 1 : 03

    Het sy hand nie per ongeluk gegly nie?

  • 86. Verons  |  September 16, 2008 om 1 : 32

    WêLA KAPELA EK GAAN WEER VANNAAND MAMMA MIA KYK!!!!
    WêLA KAPELA EK GAAN WEER VANNAAND MAMMA MIA KYK!!!!
    WêLA KAPELA EK GAAN WEER VANNAAND MAMMA MIA KYK!!!!

    Dit lyk my dit gaan dieselfde as Grease wees destyds. Ek vertel vir almal hoe great fliek dit is en dan wil hulle dit ook gaan kyk, maar saam met my, ek het nie een keer betaal om Grease te gaan kyk nie en ek het dit destyds terwyl dit gedraai het 4 keer in die bioskoop teaters gaan kyk en dan weet ek nie hoeveel keer ek die video gekyk het nie en dan nog elke keer wat hulle dit op TV gewys het ook, nou die dag weer op DSTV en my vriendin het dit opgeneem en elke keer as ek vir haar gaan kuier kyk ek Graese as sy in die aande gaan slaap en daar niks is om na te kyk nie – lyk my dieselfde gaan met Mamma mia gebeur! 😆

  • 87. Nats  |  September 16, 2008 om 1 : 35

    Adrie
    Dis nie wat ons weet nie… my ma glo dat hy nie gehelp slaan het nie, maar osn sal nou maar wag en sien. 😦

    Ek gee hom vir nou “Benefit of the doubt – Innocent until proven guilty” Sy tassies sal geapak wees nog voor hy by die hof uit is as hy gehelp het!

  • 88. Adrie  |  September 16, 2008 om 1 : 38

    Verons

    Ek sweer ek is die mens in SA wat Mamma Mia al die meeste gesien het.

    Ek kan nie wag vir die DVD nie.

  • 89. Adrie  |  September 16, 2008 om 1 : 39

    Ek sien in Amerika is daar al ‘n sing-along edition.

    Hulle gee die woorde dat die mense kan saamsing.

    Moet ‘n treffer wees.

  • 90. Adrie  |  September 16, 2008 om 1 : 40

    Lettie se ook die fliek is briljant.

    Sy hou nie eers van musicals nie.

  • 91. Adrie  |  September 16, 2008 om 1 : 40

    Nats

    Ek hoop hy het regsverteenwoordiging al.

  • 92. Nats  |  September 16, 2008 om 2 : 27

    Sorry ek moes gou ry en WP gee my optrane!!

    Adrie
    Ek wil soooooo graag Mamma Mia gaan kyk maar elke keer val iets voor!! Sal beslis die naweek plan maak!

    Oor Mr. L
    Hy moet Legal Wise kry vir tyd en wyl, en sodra hy ‘n copy van die Docket kry gaan ons Prok hom uithelp as ‘n Freebie. Hy vra R1000 per uur, so hy doen ons ‘n GROOT guns!! Hy was die hele dag gister op standby.

  • 93. Verons  |  September 16, 2008 om 2 : 34

    A3 ek het destyds so oor Grease gevoel, ek het glad nie omgegee om dit oor en oor te kyk nie, al wat ek wel kan sê van Pierce Brosnan HY KAN NIE SING NIE hulle moes iemand anders se stem gebruik het vir sy singery! 😀 Maar dit het niks afbreek gedoen aan die fliek nie….
    Nats jy moet defnitief ‘n plan maak om dit te gaan kyk dis beslis die moeite werd en as jy dit nie gaan maak terwyl dit in die teaters draai nie wag vir die DVD ek glo die gehalte sal net so goed wees want volgens my kan mens daai fliek maar op ‘n tv skerm ook kyk ek gaan ook die dvd koop………..

  • 94. Nats  |  September 16, 2008 om 2 : 44

    Verons
    Cool!! Dankie ek wag nog vir Sex and the City… het nou die hele reeks gekyk en kan nie wag vir die fliek nie. Ek het dit gemis op die big screen! 😦
    Ek wil Mamma Mia graag oppi big screen kyk maar ons kyk maar!

    Ek was nou weer so oor Titanic… mense elke keer wat ek daai fliek inni fliek gaan kyk het het ek snot en trane gehuil na die tyd!!

  • 95. Adrie  |  September 16, 2008 om 2 : 49

    Nats

    Gaan kyk dit ten minste 2 keer op die groot skerm. Dit gaan nie dieselfde op die kleinskerm wees nie.

  • 96. Nats  |  September 16, 2008 om 2 : 55

    Adrie
    Weet jy dalk tot wanneer dit gaan wys? Ek hardloop uit tyd uit, sal dit Vrydag aand gaan kyk!!

  • 97. Adrie  |  September 16, 2008 om 2 : 59

    Nats

    Aanvaar dit nou as huiswerk.

    Jy beter dit Vrydag gaan kyk, of . . .

  • 98. Adrie  |  September 16, 2008 om 3 : 00

    Nats

    As ek my sin kan kry, draai dit tot volgende jaar die tyd.

  • 99. Adrie  |  September 16, 2008 om 3 : 01

    As die Rocky Horror Picture Show vir 30 jaar kan draai, kan mamma mia ook.

  • 100. Nats  |  September 16, 2008 om 3 : 13

    Adrie
    Geez like 30 jaar!!

    Wil jy saam kom!? 😉

  • 101. Adrie  |  September 16, 2008 om 3 : 15

    Oor 30 jaar saam met jou gaan fliek?

    Hmmm

    Ek sal my dagboek oophou. Spesifieke datum ingedagte?

  • 102. Nats  |  September 16, 2008 om 3 : 25

    Tweeling
    Ek het gedink die 24ste April 2038? Hoe klink 20h00?

    Ek stick jou vir popcorn en koeldrank! 😉

  • 103. Adrie  |  September 16, 2008 om 3 : 30

    Nats

    Die 24ste??? Ek dink jy moet my meer as een datum gee. Netnou is dit Manlief of een van die mini-Adries se bday. Dan gaan dit sukkel.

    Spesiaal vir jou, gaan ek 24 April 2038 oophou. Ons kan nader aan die tyd die datum bevestig.

    Weet jy wat gaan koeldrank en popcorn dan kos?

    Ek sal seker die fliekkaartjies moet koop. Wat gaan ek hulle moet betaal om Mamma Mia te wys?

  • 104. Adrie  |  September 16, 2008 om 3 : 34

    En waar gaan ons fliek?

    Gaan Brooklyn, Menlyn, Sandton en Monte nog bestaan? Gaan ‘n mens dit nog daar kan waag?

  • 105. Nats  |  September 16, 2008 om 3 : 46

    Adrie
    O ja ek kan seker nie van jou verwag om jou man of mini-Adrietjietjies 2de te plaas nie…

    Kom ons kyk nader aan die tyd… wie weet dalk het ons dan big screens in ons huise en dan nooi jy my sommer oor dan vlieg ek met my tjorrie!! Ek sal sommer iets oppad optel om te eet.

    Dalk ‘n burger en chips met 0% en 0% vet, 0% cholestrol (spelling!) en 0% ander snaakse goed… dit kom inni vorm van ‘n peanut wat jy net inni microgolf sit.

  • 106. Adrie  |  September 16, 2008 om 3 : 51

    Nats

    Wanneer ek die dag huiskoop, laat sit ek vir my ‘n cinema in. En ek gaan nie 30 jaar daarvoor wag nie.

    Maar erenstig, kom ons hou daardie afspraak. Knyp maar as ‘n mini op 24 April gebore wil word.

  • 107. Paula  |  September 16, 2008 om 4 : 07

    Ek verkies oor maak die kaartjie … alhoewel ‘n paar sente in die beursie altyd handig te pas kom.

  • 108. Adrie  |  September 16, 2008 om 4 : 17

    Paula

    Jammer die karnarre het nie ‘n masjientjie waar ‘n mens kan swipe nie.

  • 109. Nats  |  September 16, 2008 om 4 : 21

    Adrie
    He he he! Soos ek ons luck ken is daai ‘n defenitiewe ja! Maar dis sal seker jou kleinkind wees?? Jy wil seker nie 30 jaar wag nie!!

  • 110. Adrie  |  September 16, 2008 om 4 : 27

    Nats

    Jy weet mos ek is glad nie haastig nie.

    Dalk gaan ek in kraam op 24 April 2038. Met my eersteling. 😆

  • 111. Nats  |  September 16, 2008 om 4 : 34

    Adrie
    😆

    Solank ek die peetma is is die saak reg met my!! 😉

  • 112. Adrie  |  September 16, 2008 om 4 : 40

    Teen daardie tyd is jy al die Oumagrootjie van die blog.

  • 113. Adrie  |  September 16, 2008 om 4 : 45

    Verons het my nou net lus vir fliek gemaak.

  • 114. Nats  |  September 16, 2008 om 4 : 55

    Adrie
    He he he!! Solank ek nie ou jong nooi is nie!!!

    Wat anders wys? Ek is so ver agter met fliek…

  • 115. Nats  |  September 16, 2008 om 4 : 57

    O wag jy sien seker niks anders as Mamma Mia raak nie.. so ek vra verkeerde mens!

    Ek moet ry… chat weer more!!!

    Lekker aand!!

  • 116. Adrie  |  September 16, 2008 om 4 : 59

    Jy vra beslis die verkeerde mens.

    Ek kan jou wel vertel wat die beste fliek is om te kyk. As jy sou belangstel.

  • 117. Adrie  |  September 16, 2008 om 5 : 02

    Testing.

  • 118. Adrie  |  September 16, 2008 om 5 : 03

    Ag nee!!!!

    Testing.

  • 119. Adrie  |  September 16, 2008 om 5 : 04

    Dalk is

    dit die towerwoord.

  • 120. Adrie  |  September 16, 2008 om 5 : 05

    Dit werk nie op my blog nie.

  • 121. Adrie  |  September 16, 2008 om 5 : 05

    Dalk tyd vir ‘n nuwe design.

    Dan kan goed dalk werk.

  • 122. Adrie  |  September 16, 2008 om 5 : 06

    Unfair

  • 123. Adrie  |  September 16, 2008 om 5 : 10

    Onregverdig.

  • 124. Adrie  |  September 16, 2008 om 5 : 11

    Daar is nog twee van Nats oor.

  • 125. Adrie  |  September 16, 2008 om 5 : 14

    Nog een

  • 126. Adrie  |  September 16, 2008 om 5 : 15

    Nou is ek ‘n alleenheerser.

  • 127. skroplap  |  September 16, 2008 om 5 : 51

    a3!!!!!!!!!!!!!

  • 128. travelwheels review  |  November 23, 2018 om 5 : 45

    Wow, awesome weblog layout! How lengthy have you been running a blog
    for? you made running a blog look easy. The full glance of your site is magnificent, as smartly as the content!

Lewer kommentaar

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za