Agter elke man

Augustus 26, 2008 at 4 : 54 85 Kommentaar

‘n Dekade of vier gelede was meisies universiteit toe gestuur vir 2 redes.  Om ‘n man te vang wat dit ver gaan bring en om nie dom te klink as jy met sy hooggeplaaste vriende praat nie.  As jy onsuksesvol was moes jy maar gaan skool gee het en gehoop het jy kry nog ‘n kans. 

As ‘n argief kommitteelid in die koshuis, het ek toegang gehad tot jare en jare se notules en verslae.  In die 60’s en selfs 80’s was daar baie gekonsentreer op Alumni se huwelike.  So het Mevv.  Anton Rupert en Harry Oppeneimer self meer erkenning geniet as Marga van Rooy en -ek hoop ek onthou reg- Rina Bester (destydse Minister van Gesondheid), vroue wat uit eie reg bekend was. 

Dit was nie sonder rede dat die vroue agter die suksesvolle mans erken was nie.  Hulle het immers groot aanspraak in hulle mans se sukses gehad.  In die verlede is mans deur hulle vroue gemaak of gebreek.  Waarvoor sou Karl Benz vandag bekend gestaan het, as Mercedez nie met die kinders in sy speelding gaan toer het nie.  Dit is seker vandag nog waar.  Behalwe dat vroue besef het hulle kan self groot hoogtes kan bereik.  Mense het hulle natuurlik die erkenning daarvoor gegee wat hulle verdien het.  Jy kan immers nie as ‘n rolmodel voorgehou word, net omdat jou man goed doen nie.

Daar was al vrae gevra oor seker ontdekkings / kunswerke deur meneer gedoen was soos die geskiedenis dit voorhou.  Was dit nie dalk Mevrou agter die skerms nie?  Terwyl ek stambome nagevors het, het ek gewonder hoekom Mugabe nie sy seun in ‘n politieke pos indruk nie.  Ek het bietjie gaan ondersoek instel en die volgende ontdek.  Mugabe se eerste vrou is in 1992 in nierversaking dood.  Hy is in 1996 weer ‘n keer getroud, met Grace Marufu, 40 jaar jonger as hy.  Van 1998 is Zimbabwe op die afdraande pad.  Hoekom?

Sally Hayfron is nogal ‘n merkwaardige vrou.  Gebore in Ghana, was sy van jongs af in die politiek geplant.  Sy het in 1961 met Mugabe getroud.  In 1966, terwyl Mugabe in die tronk was, sterf hulle enigste kind aan serebrale Malaria.  Sy moes hom alleen begrawe.  Na ‘n paar jaar in London, kon sy eers in 1975 by Mugabe in Maputo aansluit.  Sy het in 1978 weer aktief aan politiek deelgeneem, meestal onder Zanu-PF se Vrouevleuel.  Sy was Amai genoem, moeder van Zimbabwe. 

Wat ek nou sê kom alles uit my duim uit.  Dit mag dalk waar wees, maar moet my nie aanhaal nie.  Ek het niks om dit mee te staaf nie.  Mugabe was lank as die redder van Zimbabwe beskou.  Hy is selfs deur Britanje tot eervolle ridder geslaan, al was hy nie ‘n volwaardige “Sir”.  Dit is eers in 2008 onttrek.  Na Hafron se dood het Zimbabwe stadig agteruit gegaan.  Na sy tweede huwelik het net inflasie gegroei.  Het sy eerste vrou hom aangemoedig om die beste man te wees wat hy kan wees?  Sy was dalk die eindlike regeerder van Zimbabwe gewees, sonder dat iemand dit besef het. 

Na Hayfron se dood het Mugabe min of meer beheer behou.  Hy het 2 kinders by Marufu verwek voordat hy met haar getrou het.  Marufu hou baie van inkopies doen, sy gee geld vinniger uit as wat die reserwe bank kan druk.  Geldelike steun van Britanje het ook in 1997 opgedroog.  Die res is geskiedenis.  Is Marufu dalk die oorsaak van Zimbabwe se val?

Tot watter mate is Mugabe ‘n marjonet in sy vroue se hande.  Hayfron was vir die mense, Marufu vir haarself.

Nuttelose inligting.  Hayfron was moontlik van 1977 ‘n CIA agent gewees.  Sedert 1981 het Dr Berwind, ‘n CIA dokter, haar behandel vir haar niere wat besig was om in te gee.  VSA het dalk meer van haar rol geweet in die bestuur van Zimbabwe as die res van die wêreld.

Blogvraag:  Grace Marufu word snedig 2 titels toegesnou.  Wat is die twee titels?

Blogantwoord:  Weeskjind was reg met Serebrale Malaria.

Entry filed under: Uncategorized.

Nepotisme Geletterdheid

85 Kommentaar Add your own

  • 1. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 5 : 12

    EERSTE!

  • 2. olga  |  Augustus 26, 2008 om 5 : 14

    Tweede!

  • 3. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 5 : 21

    Grace, is known sarcastically as “Gucci Grace” or “The First Shopper”

  • 4. olga  |  Augustus 26, 2008 om 5 : 28

    Viva sally. Jy kry ha in every walk of life. Kan dit wees dat die egoistiese mugabe onder pantoffelregering staan? Gn wonder morgan twfsanguria, foki spelling kan gn hond haaraf maak nie. grace the greedy sit geplant op sy kop.

  • 5. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 5 : 39

    Olga

    As Mugabe onder ‘n plantoffel regering staan, is dit vir die tweede keer en hy kom dit nie eers agter nie.

    Baie snaaks. Dink daaroor, Mugabe kerm altyd oor die Britse verdrukking. Intussen word hy in sy eie huis verdruk.

  • 6. olga  |  Augustus 26, 2008 om 6 : 18

    Dis presies wat ek bedoel juf annie. hy was goeie prositetuut met sally. slegte 1 met grace. wat se dit my? die ou blixem word gespeel en hy weet dit nie.

  • 7. olga  |  Augustus 26, 2008 om 6 : 19

    ek gemeen president.

  • 8. Zee  |  Augustus 26, 2008 om 7 : 15

    …. staan daar ‘n vrou!

  • 9. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 8 : 51

    Olga

    Jy weet mos wat is ‘n vroulike prostituut.

    Zee, baie vroue sukkel met selfvertroue. Alle mans ly aan broose egos. Eerder dan min selfvertroue.

  • 10. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 8 : 52

    Dammit

    Olga, ek bedoel ‘n manlike prostituut.

  • 11. Weeskjind Q  |  Augustus 26, 2008 om 8 : 52

    Zee…. :mrgreen:

  • 12. Wille kjind Q  |  Augustus 26, 2008 om 8 : 59

    Vigeet ek alwee my se naam. Ai tog…. Die ouderdom 😉

  • 13. Wipneus!  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 07

    Agter elke man is ‘n vrou ” thats all I gotta say about that!!” 🙂

    Jammer ek kom nou eers hier ingewals, dit gaan regtig dol by my. Die res van die week lyk nie beter nie!!

  • 14. olga  |  Augustus 26, 2008 om 10 : 07

    Wat juf annie? n prostetot?

  • 15. olga  |  Augustus 26, 2008 om 10 : 14

    nee, mugabe kani 1 wesi. hulle het potensiaal om oulik te wees. daardie chok hitler has nuthing going. eeeeewwwwwww!!!!!! wil jy my laat kots? weeskjend, hkm het jy ni sondag oggend kom koffie drink nie? ek het sweets vi die jrs gekoop. nou eet ek dit self. voor ek weet moet ek 6 man tente by otk bedel vi bloemers. verdomme!!! dink ek moet susters kom seil. hoop julle dudu leke.

  • 16. olga  |  Augustus 26, 2008 om 10 : 16

    hey da roofleser. identify yourself.

  • 17. Wille kjind Q  |  Augustus 27, 2008 om 5 : 06

    Olga…. Jou bloemer is van rek material gemaak. Jy mag ma ‘n paar kilos optel hoor. Ek is seker dat hulle nog sal pas teen krismis

  • 18. Wille kjind Q  |  Augustus 27, 2008 om 5 : 09

    Ouma Wip. Jy mag nie NET werk nie! A nee a! Wat ga jou kleinkjinners net nie aanvang as jy hulle nie kom vasvat nie ❓

  • 19. Nats  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 41

    Hello julle!

    Die vrouens loop altyd so paar tree agter ‘n man in Iraq… die mans dink dis omdat hulle beter is as ‘n vrou en die vrou altyd die man moet volg…

    Die vrouens in die ander kant volg in die mans se voetspore sodat hulle nie die gelukkige een is om op ‘n bom te trap nie!!

    So agter elke man loop ‘n versigtige slim vrou!!!

  • 20. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 58

    ( ( ( ( ( ( ( ( ( ( H A L L O ! ! ! ! ! ) ) ) ) ) ) ) ) ) )

  • 21. olga  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 06

    More,more. dom vrou wat agter haar man loop. so 2 jaar gelede stap en my dogter in die mall. sy het n toppie aan wat, nou ja, bietjie cleavage wys. sy is mos n tiener. kom man aangestap. 4 voet hoog en 4 voet breed. paar tree agter hom sap vrou. maar wat ons oortuig het dis 4×4 se vrou, is die 3 seuns wat nes hy lyk en stout was. en elke keer na haar gegaan het. in elk geval, hy kyk op, sien ons aankom. sy oe gaan sover as my dogter se cleavage en haak daar vas. hy stap stadiger om die view ten volle te geniet. toe ons regoor hom kom, hang hy wragtig al oor soos n vraagteken om meer te kan sien. so sien, agter elke man, glo ek, stap n hoog bedo…. vrou. sy koni mis wat hy gedoen het nie.

  • 22. olga  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 12

    Aan die anderkant vrou soos sy sou gesien het hoe haar man se spoed verminder, hoe hy op sy tone staan bolyf oorgebuig om beter te sien en sou klein olga die skuld daarvooi gegee het. weeskjend, tente word van seil gemaak. hulle rek nie.

  • 23. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 40

    @ Olga

    Daai “tente” van jou het lycra in 😉

  • 24. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 41

    Dronk boemelaar kom in ‘n parkie af op ‘n ou in ‘n sweetpak wat push-ups doen. ‘Eksjkuus meneer, die een wat jy probeer spyker is weg’!

  • 25. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 41

    Wat is die ooreenkoms tussen gebrande toast en ‘n pregnant vrou?

    Met al twee wens jy – jy het vroeër uitgehaal!

  • 26. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 42

    Wat is die definisie van ‘n ‘G string’ vol blommetjies:

    ‘n Gelukkige padda in Namakwaland!

  • 27. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 42

    ‘n Man is soos ‘n selfoon, het jy hom, is hy lastig. Soek jy hom, lê hy iewers. Het jy hom nodig, is hy altyd pap.

  • 28. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 43

    Gatiep, koop vir hom ‘n nuwe Pajero. Elke 20km stop hy en kyk onder sy kar.

    Meraai vra: ‘wat maak djy?’

    Gatiep sê: ‘n Ding wat so lekker ry, moet ‘n parra êrens hê!

  • 29. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 44

    Mans is half gemaak. Hulle het tieties sonir melk, voëls sonir vere, eiers sonir doppe, sakke sonir geld en klokke sonir klank.

    SHAME!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 30. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 45

    ‘n Vrou is soos ‘n screensaver…… Die prentjie verander onmiddellik as jy aan die muis vat!

  • 31. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 45

    Boesmanboeties loop in woestyn! Leeu kom agter bos uit!

    Oudste sê ‘klie klom klak’

    Middelste sê ‘klie klom gloot klak’

    Kleinste sê ‘ klaar geklak’

  • 32. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 47

    Sannie en Jannie bad saam.

    Sannie: Jannie hoekom is joune so lank?

    Jannie: Want liewe Jesus het myne uitgetrek en joune ingedruk!

    Sannie: Jis, hy moes dit baie hard getrek het! Tot jou niertjies hang uit!

  • 33. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 10 : 12

    GGGGRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!

    EK IS HONGER!!!!!!!!!!!

  • 34. Wipneus!  |  Augustus 27, 2008 om 10 : 13

    😆 Sam dit is hillarious!!! Waar kom die wille Kjind nou vandaan?

    Pasop julle ek hou nogsteeds ‘n ogie hier!!

    Olga dis seker ek wat hier gerooflees het!! Ek moet my kinders oppas!!

    Waar is al die mense??? Zoekoe, Nats, Klip, Ogies en Verons??? Is hulle land-uit?

    Ek moet nou hardloop die werk roep!!!

    Lekker dag almal!!

  • 35. Ronnie  |  Augustus 27, 2008 om 10 : 15

    One day Cinderella was at home kak bored cos her step-taanie & step-sista’s was gone to Rascasse. So her fairy-god-taanie steekd uit and asked:
    Cinderella wats wrong?
    Cinderella said she wants 2 go to da jol but she got fokol odds. So the fairy-god-taanie gave her crown, a bottle rum, 20 courtleigh and organised a velocity 2go 2da jol.

    But the fairy-god-taanie wys dat she mus b home b4 12 othawise her koekie gonna turn into a pumpkin.
    11:58: no Cinderella
    01:35: no Cinderella
    02:55: no Cinderella
    finally @ 04:26 Cinderella steekd uit dik gesuip and the fairy-god-taanie asked her where she was and Cinderella replied:
    “fairy-god-taanie die man wat ek saam gewies het was PETER, PETER PUMPKIN EATER”…..

  • 36. Verons  |  Augustus 27, 2008 om 10 : 16

    🙄

  • 37. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 11 : 05

    RONNIE!!!!!

    @ Ouma Wip

    Ek het ma my naam verander omdat ek mos die willetuin stukken laaik.

    @ Verons

    En nou ma? Hkm rol ma daai oge so?

  • 38. olga  |  Augustus 27, 2008 om 11 : 11

    More wip. bly jy check hulle op. hulle ruk leke handuit. ai, tog ek het die ander seke ma weggejaag. hulle kon nie saam roer nie. ander se vakansie is weer gou verby. daar was seker nie musiek nie. weeskjend, dit was nou classic hoor. seker die lycra wat so laat sweet.

  • 39. WILLE KJIND Q  |  Augustus 27, 2008 om 11 : 27

    EISH!!!!!

  • 40. olga  |  Augustus 27, 2008 om 11 : 29

    Juf annie verjaar mos binnekort. ek gaan vir haar dozi cd koop. van bifday gepraat. ha ma verjaar mos ook vandag. sit seker al van vroegdag af haar foon en dophou.

  • 41. Nats  |  Augustus 27, 2008 om 11 : 30

    Testing… WP hak weer vas!!

  • 42. Verons  |  Augustus 27, 2008 om 1 : 19

    hoekom wys my eie naam nie vandag

  • 43. Verons  |  Augustus 27, 2008 om 1 : 19

    en dis nie eers my skuld nie, netnou dink die mense ek is n kloon

  • 44. Verons  |  Augustus 27, 2008 om 1 : 21

    (((((((((HALLO))))))))))))))))))

  • 45. Verons  |  Augustus 27, 2008 om 1 : 25

    😦

  • 46. Verons  |  Augustus 27, 2008 om 1 : 25

    wie de fok rooflees? maar is te goed om met my te praat?

  • 47. poplap  |  Augustus 27, 2008 om 1 : 28

    Fifth Important Lesson – Giving When it Counts…

    Many years ago, when I worked as a volunteer at a hospital, I got to know a little girl named Liz who was suffering from a rare &serious disease. Her only chance of recovery appeared to be a blood transfusion from her 5-year old brother, who had miraculously survived the same disease and had developed the antibodies needed to combat the illness. The doctor explained the situation to her little brother, and asked the little boy if he would be willing to give his blood to his sister.

    I saw him hesitate for only a moment before taking a deep breath and saying, “Yes I’ll do it if it will save her.” As the transfusion progressed, he lay in bed next to his sister and smiled, as we all did, seeing the color returning to her cheek. Then his face grew pale and his smile faded.

    He looked up at the doctor and asked with a trembling voice, “Will I start to die right away”.

    Being young, the little boy had misunderstood the doctor; he thought he was going to have to give his sister all of his blood in order to save her.

  • 48. poplap  |  Augustus 27, 2008 om 1 : 30

    The Pastor’s Ass

    The pastor entered his donkey in a race and
    it won..
    The pastor was so pleased with the donkey
    that he entered it in the
    race
    again, and it won again.
    The local paper read:
    PASTOR’S
    ASS OUT FRONT.
    The Bishop was so upset with this kind of
    publicity that he ordered
    the
    pastor not to enter the donkey in another race.

    The next day, the local paper headline
    read:
    BISHOP
    SCRATCHES
    PASTOR’S
    ASS..

    This was too much for the bishop, so he
    ordered the pastor to get
    rid
    of the donkey.

    The pastor decided to give it to a nun in a
    nearby convent.
    The local paper, hear ing of the news, posted
    the following headline
    the
    next day:
    NUN HAS BEST ASS IN TOWN..
    The bishop fainted.
    He informed the nun that she would have to
    get rid of the donkey, so
    she
    sold it to a farmer for $10.
    The next day the paper read:
    NUN
    SELLS ASS FOR $10.
    This was too much for the bishop, so he
    ordered the nun to buy back
    the
    donkey and lead it to the plains where it could run
    wild.
    The next day the headlines read:
    NUN ANNOUNCES HER ASS IS WILD AND FREE.

    The bishop was buried the next day.

    The moral of the story is . . . being
    concerned about public opinion
    can
    bring you much grief and misery . . even shorten your
    life.
    So be yourself and enjoy life.
    Stop worrying about everyone else’s ass and
    you’ ll be a lot happier
    and
    live longer!
    Have a nice day

  • 49. Verons  |  Augustus 27, 2008 om 2 : 15

    Hallo,
    Die regte Verons hier!!
    Ek blog al van Maandag af nie hier nie en vandag nr 36 was die 1e keer wat hier kom en ek sien iemand fok rond met my naam!
    Ek het blogverlof van Dorings geneem omdat ek nie meer gemaklik voel om hier te kuier nie………….
    Maar na vandag BEDANK ek amptelik van Dorings! Was nice om die kliek te kon leer ken maar ek gaan nie meer verder hier blog nie en die kloon wat so lekker op naam kuier, geniet dit………….. en fok jou!!

  • 50. Nats  |  Augustus 27, 2008 om 2 : 38

    Ag nee man watse nonsens is dit die!?

    Ons kloon mos nie hier nie???

    Verons
    Don’t go!! Wie gaan nou ons ma wees??

    ADRIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 51. vecksy1  |  Augustus 27, 2008 om 2 : 55

    @ Verons (Ma)

    Kry vir jou ‘n leesbril. Dit was Poplap wat per ongeluk jou naam ge hi-jack het. Net soos wat jy en Nats partykeer probleme het oorlat julle die selfde IP’s het. Lees net mooi deur die comments dan sal jy sien dis nie ‘n kakmaker wat daar gecomment het nie.

  • 52. poplap  |  Augustus 27, 2008 om 3 : 00

    @ Verons

    ek is vreeslik jammer, dit was nie aspris of om kak te maak nie….elke keer as die page gerefresh het was jou naam daar.

  • 53. poplap  |  Augustus 27, 2008 om 3 : 01

    ek is baie baie baie jammer…

  • 54. poplap  |  Augustus 27, 2008 om 3 : 02

    kom asb terug!!

    A3!!!!!!!!
    Help!!!!!!!!

  • 55. olga  |  Augustus 27, 2008 om 3 : 08

    Ai, en amper raak ek bly. gedink fok het iewers n fok op getref. wa is juf annie vandag weeskjend?

  • 56. Nats  |  Augustus 27, 2008 om 3 : 13

    En da is ek amper warggies Poplap!!

    Poplap ek sien jy en my Tweeling se Drieling hou van die selle mna!! Pasop daai een se naels is lank en sy mag dalk jou ore kom trek!! 😉

    Hoe gaan dit??

    Thx vir al my e-mail!!!

  • 57. olga  |  Augustus 27, 2008 om 3 : 13

    Jene weeskjend, weet jy darem nog wie jy is? 3 name in 1 dag? en da ni eers n q by nie.

  • 58. poplap  |  Augustus 27, 2008 om 3 : 28

    @ Nats

    Gaan goed en jy? Onskuldig trap ek nou lekker in die kak!! Hoe kry ek verons innie hande?

  • 59. Wipneus!  |  Augustus 27, 2008 om 3 : 44

    Nou wat gaan hier aan!! Bring dadelik die boutbyt agter die deur!!
    Ek het mos gesê julle moet mooi Speel!! 👿

    Ouma is nou diep beswaard!!

  • 60. olga  |  Augustus 27, 2008 om 4 : 14

    Ja, julle wou mos baklei ne.

  • 61. olga  |  Augustus 27, 2008 om 5 : 22

    iemand is besig om die ander bloggers big time af te pis. wonder nogal wie dit kan wees.

  • 62. Verons  |  Augustus 27, 2008 om 6 : 52

    @olga wonner ek ook mos. Ek het tot di slotsom gekom dat ek en jy ni saam op een blog kan kuier ni! Jy laaik my ni en ek ni vi jo ni! So bly jy hier en ek fokoff! Is jy no happy?

  • 63. Verons  |  Augustus 27, 2008 om 6 : 58

    @poplap sorry ek het te gou gereageer ek self het al dieselfde trap af getrap maar omdat ek ni meer gemaklik voel hier ni het ek oor gereageer! Nie jou skuld nie! Xx

  • 64. Olga  |  Augustus 27, 2008 om 7 : 12

    Ek spreek die blog ma nie aan nie en dink dat ek op dieselfde geregtig is. Aldus wipneus se ettiket boek. Die blog ma is vry om te maak nes sy smaak.

  • 65. Adrie  |  Augustus 27, 2008 om 7 : 20

    EISH

    Mag ek nie vir eendag die blog alleen los nie?

  • 66. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 16

    Vriende is soos blomme.
    Jy kan hul vertroetel,
    maar een of ander tyd verlep hulle & gaan dood.

    Daarom is ek jammer om jou in kennis te stel dat
    ek nie ‘n blom is nie.

    Nee, my vriend… ek is ‘n KAKTUS…

    Altyd daar om jou gat te KRAP, en vrek, is nie ‘n opsie nie!

  • 67. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 19

    Goeie naand , vir al die nag uile

  • 68. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 23

    Ek was ook in die wildtuin die afgelope naweek , maar ek dink almal wat voor my daar was het alles op gekyk.

  • 69. olga  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 34

    elo r stone. ons het 8 leeus oor 2 dae in knp gesien. baie rooibokke, olfante, suvs, mense en bitter min anders. het ook gedink hulle is opgekyk. en dir nog vroeg vir nag uile.

  • 70. olga  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 38

    Dit is wragtig nie my skuld nie juf annie. ek het in 61 na myself verwys. maar aangesien die handskoene af is, as die tekkie jou blog ma pas. . . . kan sy die veter vastrek.

  • 71. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 39

    Hi Olga, nice om te sien daar is nog iemand hier.

    Ek hoop die reen kom gou sodat die veld kan herstel.

  • 72. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 41

    27th Aug the Whole World is waiting for………

    Planet Mars will be the brightest in the night sky starting August.

    It will look as large as the full moon to the naked eye. This will
    Cultivate on Aug. 27 when Mars comes within 34.65M miles off earth. Be
    Sure to watch the sky on Aug. 27 12:30 am . It will look like the earth
    has 2 moons.
    The next time Mars may come this close is in 2287.

  • 73. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 43

    Die vorige post info in my mail gekry .
    Wipneus is dit waar ????

    Hier sit ek allen by die werk en kan nie eers hier uit gaan om te kyk nie , of is iemand besig om my n peop te verkoop?

  • 74. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 45

    Quote for the day:

    “Whatever you give a woman, she’s going to multiply. If you give her sperm, she’ll give you a baby. If you give her a house, she’ll give you a home. If you give her groceries, she’ll give you a meal. If you give her a smile, she’ll give you her heart. She multiplies and enlarges what is given to her.”
    So – if you give her kak, you will get a bucket full of shit

  • 75. Adrie  |  Augustus 27, 2008 om 8 : 57

    Olga

    Ek baklei nie saam nie. Julle beter net skoonmaak waar julle mors.

  • 76. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 07

    Dis die maan se skuld ….

  • 77. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 10

    The Average South African

    A recent study conducted by Wits University found that the average South
    African walks about 1200 kms a year. Another study by the South African
    Medical Association found that South Africans drink, on average, 100 litres
    of alcohol a year. This means, on average, South Africans get about 12 kms
    to the litre.

    Kind of makes you proud to be South African.

  • 78. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 12

    Children can answer better than most adults when it comes to love.
    The question was “What is love”?
    The answers they gave were broader and deeper than anyone could have
    imagined. See what you think:

  • 79. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 12

    “When someone loves you, the way they say your name is different. You just
    know that your name is safe in their mouth.”
    Billy- age 7

    “Love is when a girl puts on perfume and a boy puts on shaving cologne and
    they go out and smell each other.”
    Karl – age 5

    “Love is when you go out to eat and give somebody most of your French fries
    without making them give you any of theirs.”
    Chrissy – age 6

    “Love is what makes you smile when you’re tired.”
    Terri – age 4

  • 80. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 13

    “Love is when my mommy makes coffee for my daddy and she takes a sip before
    giving it to him, to make sure the taste is OK.”
    Danny – age 7

    “Love is when you kiss all the time. Then when you get tired of kissing, you
    still want to be together and you talk more. My Mommy and Daddy are like
    that. They look gross when they kiss”
    Emily – age 8

    “Love is what’s in the room with you at Christmas if you stop opening
    presents and listen.”
    Bobby – age 7

    “If you want to learn to love better, you should start with a friend who you
    hate,”
    Nikka – age 6

  • 81. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 14

    “Love is when you tell a guy you like his shirt, then he wears it everyday.”
    Noelle – age 7

    “Love is like a little old woman and a little old man who are still friends
    even after they know each other so well.”
    Tommy – age 6

    “During my piano recital, I was on a stage and I was scared. I looked at all
    the people watching me and saw my daddy waving and smiling. He was the only
    one doing that. I wasn’t scared anymore.”
    Cindy – age 8

    “My mommy loves me more than anybody. You don’t see anyone else kissing me
    to sleep at night.”
    Clare – age 6

  • 82. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 14

    “Love is when Mommy gives Daddy the best piece of chicken.”
    Elaine-age 5

    “Love is when Mommy sees Daddy smelly and sweaty and still says he is
    handsomer than Robert Redford.”
    Chris – age 7

    “Love is when your puppy licks your face even after you left him alone all
    day.”
    Mary Ann – age 4

    “I know my older sister loves me because she gives me all her old clothes
    and has to go out and buy new ones.”
    Lauren – age 4

    “When you love somebody, your eyelashes go up and down and little stars come
    out of you.”
    Karen – age 7

  • 83. Rolling Stone  |  Augustus 27, 2008 om 9 : 15

    “Love is when Mommy sees Daddy on the toilet and she doesn’t think it’s
    gross.”
    Mark – age 6

    “You really shouldn’t say ‘I love you’ unless you mean it. But if you mean
    it, you should say it a lot. People forget.” Jessica – age 8

  • 84. dvd ripper  |  Augustus 12, 2010 om 11 : 47

    Very amusing idea

  • 85. FirstAlta  |  November 21, 2017 om 1 : 59

    I have noticed you don’t monetize your page, don’t
    waste your traffic, you can earn extra bucks every month because you’ve got
    high quality content. If you want to know how to make extra money,
    search for: Boorfe’s tips best adsense alternative

Lewer kommentaar

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za