Nepotisme

Augustus 25, 2008 at 5 : 26 144 Kommentaar

Nepotisme is die bevoordeling van iemand in gesag se familie en vriende.  Dit is glad nie ‘n nuwe verskynsel nie, maar iets wat al eeue lank sukkel om uit geroei te word.

Daar is seker nie ‘n beter plek  om van weg te spring as die Europese Koningshuise nie.  Die oudste vorm van nepotisme is verseker monargie.  ‘n Land word deur ‘n seker familie geregeer, wel omdat een van hulle voorouers gelukkig genoeg was om ‘n kroon in die hande te kry.  Alles moontlik word dan gedoen om die kroon te behou, al moet jy met jou eie bloedfamilie voortplant.  Die prys is mag.  Ongeag van hoe laag jou IK was en of jy instaat was om die land te lei, as dit jou beurt was om koning te wees, was jy.  Totdat die gepeupel nepotisme se kop laat waai het.

Hollywood is ook stewig gebou op die fondasie van nepotisme.  Tatum O’Neal staan vandag nog bekend as die jongste Oscar wenner ooit (10 jaar).  Die vraag is egter of sy die rol gekry het as haar pa, Ryan O’Neal nie die hoofrol in Paper Moon voltooi het nie.  Ryan het self ‘n Oscar benoeming gekry vir sy rol in Love Story.  Ek is seker sy pa en broer as draaiboekskrywers kon vir hom ‘n paar goeie woordjies inkry.  Angelina Jolie,  Jennifer Aniston en Charlie Sheen se pa’s is vandag nog bekende akteurs.  Drew Barrymore se peetpa is Steven Spielberg, wat heel toevallig die regisseur van ET was.  Selfs Julia Roberts se deur na beroemdheid was deur haar broer.

Dit laat ‘n mens nogal wonder wat wag in die Jolie-Pitt kinders om van Elton John se pleeg kinders nie te praat nie.  Om regverdig te wees, daar is kinders, soos Liza Minelli, wat hard probeer om op eie stoom iets te bereik.  Enrique Iglesias het die Spaanse mark eers sonder van oorrompel, sodat sy sukses nie op sy pa blameer kan word nie.

Nepotisme in besigheid is so deel daarvan as belasting betaal.  Dit is verseker ‘n boetie of sussie van ‘n goeie pos na universiteit.  Dit is nou as boetie of sussie enigsins gaan studeer.  Dit help ook om vroulief se drome van ‘n uitvoerende amp te verseker.  

Ons is al gewoond aan nepotisme in ons politiek.  Die beste voorbeeld daarvan is seker Nelson en Winnie Mandela.  Sou Winnie iewers gekom het was dit nie vir Nelson nie?  Hoe toevallig is dit dat die Minister van Sport en die Rugby Baas die Stofile broers is.  Jacob Zuma se eksvrou is ons Minister van Buitelandse Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma.  Ons adjunkminister, Phumzile Mlambo-Ngcuka is getroud met Bulelani Ngcuka.  Die selfde man wat Zuma aangekla het, wat tot gevolg gehad het dat Phumzile adjunk minister geword het.

Ek het vir eers genoeg stambome nagevors. 

Blogvraag:  Waarvan is Robert Mugabe se enigste kind, Nhamodzenyika, saam Sally Hayfron dood in 1966?  (Hy het nog 3 kinders by ‘n tweede vrou.)

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die Sensuurraad Agter elke man

144 Kommentaar Add your own

  • 1. olga  |  Augustus 25, 2008 om 6 : 33

    eerste!!!!!

  • 2. Weeskjind Q  |  Augustus 25, 2008 om 7 : 54

    Nier versaking

  • 3. Weeskjind Q  |  Augustus 25, 2008 om 7 : 58

    My kjinders ga ok 1dag beroemd wees soos hul ma:mrgreen:

  • 4. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 8 : 11

    Wesie

    Ek vra waaraan is die kind dood, nie die ma nie. Die ma is amper 30 jaar later dood.

  • 5. Weeskjind Q  |  Augustus 25, 2008 om 8 : 53

    Ja ja!! Gmp! Serebrale malaria. 4ki spelling. Ek ga nou dux.

  • 6. Blixer  |  Augustus 25, 2008 om 11 : 23

    Nepotisme- Charity begins at home……Ek sal nooit vir my Pa kon werk nie, hy sal sorg dat ek drie keer meer moet insit vir die helfde van die beloning net om te verseker dat niemand kan vingerwys nie.

  • 7. Olga  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 17

    Ai, ja, wat kan mens se? As kind aansoek om n betrekking doen by dieselfde firma waar pa of ma werk, en die pos kry, is dit ook nepotisme juf annie. Ons moet hier in 8 neem die ouer gaan heelwaarskynlik nie die keuring doen nie. Ai, ek weet egter wavan jy praat. Die voorsitter van die skoolraad se kind gaan beslis prefek maak. Dalk hoofseun of dogter mits di prinsipaal se kind ni gr11 is nie. Dit is ook nepotisme. Weet van dr in klein dorpie. Sy pa het apteek. Feitlik al sy pasiente neem voorskrif na pa dr se apteek. Sy ma werk in sy spreekkamer. Sy het my leer weggesmyt. Toe het sy my bloedtoets uitslae in ander persoon meti selle van se leer gesit. Toe ek uitvind dis sy ma wat so droog maak, toe gaan ek na ander dr. Enige mens wie nie sy gemeenskap wil ondersteun met werksgeleentheid ten koste van sy familie nie, kan nie ondersteuning van my verwag nie.

  • 8. Weeskjind Q  |  Augustus 26, 2008 om 6 : 48

    Nepotisme pis my nie so baja af soos die BEE kak nie. Dan kry jy nog BBEEE ok nog!👿

  • 9. olga  |  Augustus 26, 2008 om 7 : 32

    More, more. wat is BBEEE, weeskjend? is dit nie ook maar vorm van gatkruipende nepotisme wanneer die skoolhoof, dokter, prikant, prokereur,onderwyser en bankbestuurder se kinders altyd die toppresteerders by al wat plattelandse skool is nie? die mense is ook altyd die skool se beheerraad.

  • 10. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 7 : 46

    Olga

    Ek mag verkeerd wees, maar ek dink Wesie verwys na BBBEE (Broad Based Black Economic Empowerment).

    Daar is ook ‘n verskil van ‘n klein besigheid wat familielede ondersteun (ruggraat van die ekonomie) en ‘n myn maatskappy wat familielede sonder geldige rede bevorder.

    Ek dink ook dat enige mens moeite sal doen om vir familie en vriende deure oop te maak. Maar dan moet jou famdamilie kan deliver. Kyk net hoeveel familielede het ek in die politiek uitgewys.

  • 11. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 7 : 47

    Goeie More Almal

  • 12. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 8 : 43

    Ek sien vandag gaan ‘n lang dag wees.

  • 13. Beeld  |  Augustus 26, 2008 om 8 : 56

    ’n Tienermeisie wat pas ’n ongeluk naby Schweizer-Reneke in Noordwes oorleef het, is kort daarna in ’n tweede ongeluk in ’n polisievoertuig op pad hospitaal toe dood.

    Die 13-jarige meisie en minstens sewe ander mense het Vrydagaand agter op ’n bakkie op die Klipspruitpad gery toe ’n band gebars en die bakkie gerol het, het insp. Wilmarie van der Merwe, polisiewoordvoerder, gesê. Niemand is in die ongeluk dood nie.

    ’n Polisieman van Schweizer-Reneke was op die ongelukstoneel. Hy het besluit om te help deur agt bakkiepassasiers wat net lig beseer is, self in die polisie se Toyota Condor hospitaal toe te neem, het Van der Merwe gesê.

    Die polisieman het op dieselfde pad beheer oor die voertuig verloor.

    Dit het omgeslaan. Die 13-jarige meisie is op slag dood.

    Van der Merwe wou nie haar naam bekend maak nie omdat dit nog nie seker was of sy al amptelik uitgeken is nie. ’n Saak van strafbare manslag word teen die polisieman ondersoek.

  • 14. Beeld  |  Augustus 26, 2008 om 8 : 58

    Jeanne-Marié Versluis

    Die tweede verhoor van me. Cézanne Visser (30), alombekend as adv. Barbie, kon nie gister begin nie, omdat haar regsverteenwoordiger, adv. Johann Engelbrecht SC, in die hospitaal is en glo ’n operasie moet kry.

    Dié bekende regsman tree ook op namens mev. Najwa Petersen, wat saam met drie medebeskuldigdes aangekla word van die moord op haar man, die vermaaklikheidster Taliep Petersen.

    Adv. André Fourie, staatsaanklaer, het gister in die Pretoriase hooggeregshof, waar Visser op 14 aanklagte tereg staan, gesê Engelbrecht sal tussen ses en agt weke “buite aksie” wees.

    Fourie het voor waarnemende regter Izak Luther gesê Engelbrecht is in die hospitaal weens ’n bloedtoevoerprobleem en dat hy ’n operasie moet ondergaan. Die partye het ooreengekom dat Visser weer op 7 Oktober in die hof verskyn. Engelbrecht sal na verwagting dan kan aandui wanneer hy vir die verhoor gereed sal wees.

    Visser word aangekla van bedrog, die uitlok of aanlok van ’n minderjarige kind tot onsedelike dade, onsedelike aanranding, verkragting, die besit van kinderpornografie, die vervaardiging van kinderpornografie en die besit van dagga.

    Die staat beweer sy het minderjarige kinders by kinderhuise gaan haal onder valse voorwendsels waarna hulle na bewering seksueel misbruik is.

    Adv. Dirk Prinsloo, Visser se voormalige verloofde, is voortvlugtig nadat hy nie van ’n vakansie in Rusland teruggekeer het nie.

    Die staat beweer Visser, ’n voormalige advokaat, en Prinsloo het in 2002 aan die Bramley-kinderhuis in Pretoria voorgegee hulle is getroud en wil na hawelose kinders omsien.

    ’n Vyftienjarige meisie was na bewering drie keer hul slagoffer van uitlokking om ’n onsedelike daad te pleeg.

  • 15. Beeld  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 02

    Almal sê hulle is bereid om gesigoorplantings te kry as hulle erg vermink word. Tog is min mense blykbaar bereid om hul eie gesigte ná hul dood te skenk.

    So het prof. Laurent Lantieri, een van die Franse dokters wat verlede jaar die derde suksesvolle gesigoorplanting in die mediese geskiedenis (op ’n man met ’n gewas in sy gesig) gedoen het, die afgelope week gesê.

    Dit was kort nadat hy en sy Chinese eweknieë, wat so ’n oorplanting op die slagoffer van ’n beeraanval gedoen het, hul pasiënte se vordering in die mediese joernaal The Lancet beskryf het.

    Lantieri het gesê dokters is nou positief oor dié soort operasies en bereid om nog te doen, maar sukkel om skenkers te kry.

    Die 29-jarige Frans-Karibiese man op wie Lantieri geopereer het, kon skaars praat nadat ’n gewas sy gesig onherkenbaar verwronge gelaat het.

    Hy het neurofibromatose, ’n oorerflike siekte, gehad.

    Al wat die man ná die oorplanting behou het, is sy ooglede en voorkop. Die res is geskenkte weefsel.

    Die man het ’n jaar ná die oorplanting sy oë begin knip, iets wat die chirurge verras het omdat hulle nie seker was dat die liggaam dié refleks ná al die jare wat dit onaktief was, sou behou nie. Nog ’n maand later het die man weer heeltyds begin werk en sosiaal verkeer.

    Die 30-jarige man wat in April 2006 sy oorplanting in China ondergaan het, is in Oktober 2004 grusaam tydens ’n beeraanval vermink.

    Daar was bitter min oor van sy neus en die regterkant van sy gesig.

    Die familie van ’n 25-jarige ongelukslagoffer het toestemming gegee dat hul seun se gesig geskenk word.

    Die skenker se neus, regterwang en bolip is oorgeplant nadat chirurge eers die been in die man se gesig met titaniumplate opgebou het.

    Net meer as ’n jaar later het die man goed herstel.

    Kort daarna het hy egter opgehou om sy immuunonderdrukkende medisyne, wat keer dat sy liggaam die geskenkte gesig verwerp, te drink en eerder kruiemiddels geneem.

    Drie weke later het sy liggaam byna die gesig verwerp en moes dokters ingryp.

    Dié operasies volg op die eerste gesigoorplanting wat in November 2005 in Frankryk op ’n vrou gedoen is wat deur haar hond vermink is.

    By al drie was daar tye dat hul liggame die weefsel wou verwerp, maar dit is gekeer deur hul medisynedosisse aan te pas. – AP, EurekAlert!, The Lancet

  • 16. olga  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 05

    Ja, da stem ek saam. As ma pa en uncle dick ini fam besigheidji staan. Maar as dit groot plek, behoort dit op meriete te wees. Ag, wat praat ek? Dit gebeur mos op meriete. jy is swart, die job, bevordering, beurs is joune. jy is wit, gaan suffer en snork op. dit is wat demograsie genoem word. ma dit is nie nepotisme nie. kyk maar na ons munisipaliteite, name net tot voordeel van familie. wie was gowan mbeki? dorpe, strate. ek dink die name word verander net om nog familielede werk te gee. hkm is sowetho, diepsloot, vosloorus ens se name nog nie verander nie? daar is mos nog fam en comrades wat wag op vermelding en verering wat hulle nie verdien nie.

  • 17. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 12

    Olga

    Dan wil jy nie weet van BBBEE nie. Dit is om van te kots. Maatskappye vandag betaal vir die foute van die apartheidsregering. As jy nog nie werk nie of ‘n junior pos het, moet jy maar gewoond raak daaraan. Niemand kan dit waag om jou te bevorder nie.

    Ander opsie, ‘n kleurling is iemand met gemengde bloed. Soos baie blankes, af hulle dit nou wil weet of nie. Kom ons gaan soek ons voorouer wat ‘n hoerkind van ‘n slaaf was en baie wit vertoon het. Dan is ons ook kleurlinge en geregtig op BBBEE poste.

    Snaaks hoe ras nie gedefinieer mag word nie. Selfs jou ID nommer mag nie jou ras aandui nie. Maar jy mag op jou ras aandring as jy nie wit is nie. Of ‘n blanke skade gedoen het nie.

  • 18. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 26

    FOK!!! Ek bekots somme myself!! Wat gaan volgende wees? BBBBBBEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! En somme nogge BE as jy wil👿

    O JA!! MIRRAG!!!

  • 19. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 33

    Wesie

    Wanneer ons weer koffie, sal ek jou alles vertel. Ek verstaan alles oor BBBEE. Hulle praat van swart rande, maatskappye moet ten minste 100% swart rande spandeer.

    Jou werk is baie goed, hulle spandeer 110% (dink ek) swart rande.

  • 20. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 43

    Na vanoggend se breakfast show skinder ek nooit weer van ‘n ou onderwyser nie.

  • 21. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 44

    Ek wens ek kon Robyn se gesig gesien het toe sy die stem aan die ander kant erken het.

  • 22. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 55

    Ek het nou gehoor dat daar van ons verskaffers is wa die rekening gesleut was omrede hulle nie voldoen aan die BBEEE standaarde nie!😯

  • 23. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 56

    Ek het dit gemis! Wat het gebeur? Ek het gister se uitreksel gehoor wa sy die tas oopgemaak het

  • 24. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 9 : 59

    Toe bel die onderwyseres wat glad nie dood is nie.

  • 25. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 10 : 15

    EISH!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 26. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 10 : 19

    Dis ‘n kak een!!!!!!!!! Ek wens ek kon dit hoor!!!!!!!!!!

  • 27. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 10 : 51

    En niks

  • 28. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 10 : 55

    Wille Kind

    Hulle vra haar nogal vooraf wat dink sy sou die juffrou doen as sy weet van die tas. Robyn verklaar dat sy seker ‘n pak sou kry. Die volgende oomblik praat die onderwyser.

    Die beste was . . .

    Sy het nooit die franse juffrou se tas geneem nie. Sy het actually die Engelse Juffrou se tas gesteel.

  • 29. erns  |  Augustus 26, 2008 om 10 : 55

    More
    hier by ons company is daar net broers en susters en tannies en kinners in bestuurs posiesies en hulle weet pokkal wat hulle veronderstel is om te doen

  • 30. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 10 : 57

    Erns

    Ek dink amper Nepotisme is teen die wet.

  • 31. erns  |  Augustus 26, 2008 om 11 : 03

    A3

    Dit stop nie ons directors nie hulle het al hulle familie by ons hoof kantoor tot skoonseuns die works pis my af

  • 32. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 11 : 07

    As dit teen die wet is dan is da baja mense wat inni kak is!

    @ A3:mrgreen:

  • 33. erns  |  Augustus 26, 2008 om 11 : 41

    sommige firmas het wel die beleid dat familie nie saam mag werk nie dit klink vir my baja beter

  • 34. olga  |  Augustus 26, 2008 om 11 : 47

    Ja, erns en ander firmas se beleid se weer man en vrou mag nie saam werk nie. tot jy mooi na topbestuur kyk.

  • 35. olga  |  Augustus 26, 2008 om 11 : 50

    Ja, nee grls, nou vstaan ek hkm julle so opi blog suip. as julle nie suip nie ga blog die mense op blog wa da gesuip word. tot ouma wip ook. ag, ekskuus my. tot wipneus ook nou nou se sy ook vir my net ha vrinne mag ha ouma wip noem. of het ek ali mense afgepis?

  • 36. olga  |  Augustus 26, 2008 om 11 : 51

    elo da roofleser. kat jou tong gekry? of sit jou vinger iewers vas?

  • 37. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 06

    @ Olga

    Vi wie pis jy nou weer so af?

  • 38. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 11

    Eventually ! Hallo maats

  • 39. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 19

    TILLA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 40. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 20

    TILLA!!!!!!!

  • 41. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 22

    Boodskap van Ouma Wip

    Ek is oppad met die paplepel!! Vergeet alles!!!

  • 42. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 23

    Olga

    Ons werk nie baie nie, maar partykeer is die put in die kalf.

    As jy Wip wil Ouma noem, moet jy Verons ma noem. 😉 Maar dan was jy seker kleintyd al opgegee vir aanneming.

  • 43. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 24

    😳

    Bedoel die kalf in die put.

    Kloon, jy het niks gemis nie.

  • 44. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 26

    En soos altyd is ek alleen.

    Ek gaan my naam verander.

  • 45. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 28

    Wat sê jy wille kind ?

  • 46. Alleen  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 28

    Dit is die naam vir my.

  • 47. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 29

    kloon !

  • 48. Alleen  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 30

    Kloon

    Ignoreer jy my nou?

  • 49. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 33

    Nee – hiers ek !

  • 50. Alleen  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 34

    Tilla

    Daardie foto’s is so cute. Ek kan haar opeet.

  • 51. Alleen  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 35

    Sjoe

    Wat ‘n verligting. Lewe!!!! Ek het lewe ontdek op die dorre planeet.

  • 52. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 38

    Jy sal in die ry moet staan – almal wil haar opvreet !

  • 53. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 42

    Watse ry?

    Almal weet dit is my kind. GMFFF.

  • 54. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 43

    Die opvreet ry !

  • 55. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 45

    Die ander moet maar lee hande huistoe. Ek deel nie my kind nie.

  • 56. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 51

    Jy moet hoor hoe lekker lag sy

  • 57. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 55

    Ek bank sommer werk en kom kuier.

  • 58. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 12 : 59

    Sy wil ook net alles vat – en eet !

  • 59. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 04

    En weg.

    Waarheen het almal getrek, ek wil saamtrek.

  • 60. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 06

    She is ‘n a growing girl.

    My blog hak vas partykere.

  • 61. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 12

    Tilla

    Sit sy al en wil sy al kruip? Ek sien sy is steeds tandloos.

  • 62. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 16

    Sy sit al maar met so biki hulp, weet nie wanneer sy gaan kruip eendag nie want sy haat dit om op haar magie te lê !

  • 63. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 18

    EK IS HIER!!!!!!!!!!!!!!!!! Werk net 4kin hard!!!!!!!!!!!!!!

  • 64. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 25

    Tilla

    Jy het mos arms.

  • 65. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 26

    Dra haar.

  • 66. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 29

    O ek doen glo my – wanneer ek in die middae by die huis kom vat ek haar en los haar nie voor sy diep slaap en ek ook gaan slaap nie !

  • 67. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 31

    En dit is al 8 uur saans.

  • 68. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 32

    Nie maklik nie – die girls het te veel huiswerk en take – en ek is nog saarkie ook want ek is alweer saarkie loos

  • 69. Nats  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 34

    Hello hello!!

    Gaan dol hier… maar wat is nuut??

    *M*
    Adrie se dogtertjie word nou mooi groot! Jy pas haar mooi op vir my Tweeling😉

    Kan sy enigsins mooier word??!!🙂

  • 70. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 34

    Tilla

    Moet my nie se jy het die Saartjie geneuk nie.

  • 71. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 37

    @ *M*

    Ga check bq jou poshok uit. My posduif sit en wag da vi jou

  • 72. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 37

    Tweeling

    Dankie dat jy my kloon tot werklikheid terugdwing.

  • 73. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 38

    Saam met 20 duiwe van my, Kloon. Jy moet hulle begin terugstuur, ek het niks meer om te pos nie.

  • 74. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 46

    GGGRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 75. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 47

    Ek gaan iemand klap wat in ons firewall departement werk!!!!!!!!!

  • 76. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 48

    WK

    Klap sommer die eerste clown vanmiddag.

  • 77. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 49

    Seker het julle weer die duiwe langs die pad laat suip – maar ek sal uitkyk vir hulle en wag met ‘n ou hoofpynpilletjie !

    Nats

    Sy word by die dag mooier en ouliker

  • 78. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 49

    Wa almal?

  • 79. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 51

    Tilla

    Het het van die goed gister gestuur. Ek sal seker nou my reserwes moet inspan en hoop hulle haal jou. GRRRRR

  • 80. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 53

    WK

    Raak jy blind?

    Ek soek my vrek na ‘n paar duiwe om die verlore duiwe te gaan soek.

  • 81. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 55

    Ons goed was alles af gister en nou is die netwerke weer so deurmekaar soos more die heeldag, maar dit sal seker nog hier uitkom, sal in spanning wag.

  • 82. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 56

    Of net previously siende.

  • 83. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 57

    Tilla

    Dat ‘n mens ook so moet sukkel. Wat as dit belangrike werk was?

  • 84. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 58

    He he … previously siende

  • 85. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 1 : 59

    Wat my die meeste pla is dat ons 6 oktober ‘n audit het op die stelsel en as daar goed weg is sal niemand dink om dit weer te stuur ook nie – dis gone !

  • 86. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 00

    Tilla

    Ek hoop die myn kry ‘n groot bevinding daarop. Dan sal julle internet altyd werk.

  • 87. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 03

    Fair enough – maar ek gaan die een met die rooi gesig wees ! Dis oor daar net 2 IT ouens is vir die hele groep en hulle probeer altyd alles remotely regmaak – te bang om op te staan van hulle stoeltjies af !

  • 88. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 04

    Tilla

    Doen ‘n interne audit en bevind hulle.

  • 89. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 09

    Ons gaan voor dit ‘n interne audit hê en dan gaan ek al my speelgoed uit die cot uitgooi ! Die klomp sukkel nou nog om ‘n mail folder van my wat by die ander myn was oor te plaas hiernatoe

  • 90. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 12

    Is jy nou nader aan die huis?

  • 91. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 16

    Ja so biki, score omtrent 15 kilos ‘n dag

  • 92. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 21

    Elke bietjie help.

  • 93. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 22

    Lyk my Verons was baie erenstig met haar verlof. GRRRRR

  • 94. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 26

    Sê ek ook, dis ‘n paar minute langer saam TL in die oggend

  • 95. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 32

    En daar is ten minste ‘n 1000 minder gate in die pad.

  • 96. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 33

    En daar is ek all by my lonesome !

  • 97. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 33

    En ‘n paar minute langer saam met TL in die aand.

  • 98. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 34

    Ek is reeds 4 vt hoog en 6 vt breed en my eie kloon kyk my mis.

  • 99. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 34

    Onthou dis Mpumalanga die – MP – Moerse Potholes ! Maar ja, die pad wat ek nou ry is nie te bad nie – sal maar sien hoe gaan dit Donderdag – dis nog nader !

  • 100. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 35

    Dit was net vir ‘n oomblik wat ek jou misgekyk het daar

  • 101. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 39

    Tilla

    Is jy ook previously siende?

    Baie waar oor MP

  • 102. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 42

    Jong, ek is nou al so deurmekaar met hierdie nuwe sap stelsel – ek weet nie meer wat ek doen nie maar ek doen dit !

  • 103. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 49

    Solank jy net nie ‘n gemors maak nie.

  • 104. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 52

    Ag wat ek gee eintlik ook nie ‘n hel om nie – as ek dit opneuk moet hulle dit maar net kom regmaak !

  • 105. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 53

    Dit is seker een manier.

  • 106. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 54

    Kloon

    Neuk alles op, dat hulle dit eerder self doen.

  • 107. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 2 : 58

    Klink vir my na ‘n plan

  • 108. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 00

    Vra vir Wipneus om haar virus vir jou te stuur.

  • 109. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 01

    So gepraat van virus – sal die simpel ding toe ek vanoggend die fotos wil download vir my wil vertel daar is ‘n virus op – ek kak my amper toe, haal toe nou maar die kabeltjie uit en sit hom weer van voor af op en toe werk die ding eers

  • 110. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 04

    Ek sien al hoe is jy in die masjien om daardie virus uit te sort.

    Tilla

    Moet ek jou leer hoe om te bad?

  • 111. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 05

    Ag nee man – hoeveel keer moet ek op ‘n dag bad ?

  • 112. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 07

    Probeer tot jy skoon is.

    Waar is al die maatjies.

  • 113. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 07

    Het jy al vandag gebad ?

  • 114. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 08

    Ja.

    Sommer weer ‘n keer in my lunchtyd, net om seker te maak.

  • 115. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 12

    Ek kan nou nie in lunchtyd gaan bad nie – maar ek het biki doom gespuit ! Hoop dit help

  • 116. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 17

    Ek se julle, dit is Wipneus se skuld.

    As sy nie gister hier met haar knoffel en varkvet kom speel het nie, was alles nou okay. Maar NEE!!!!!! Sy wil mos toor-toor op my blog speel.

  • 117. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 23

    Ek het geweet dis nie ek nie ! Sies WIP !

  • 118. olga  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 26

    ek het mos askies gese dat ek wipneus geouma het! ek het n ma gehad dankie. weeskjend, ek pis af wi ek wil. soms heel unintentional.

  • 119. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 27

    Tilla

    Ek gaan vir haar nou ‘n posduif stuur en se sy moet die toor ongedaan maak.

  • 120. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 28

    Olga

    Ek het mos gese . . . dit is Wip se toor. 👿

  • 121. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 30

    Ja asseblief – voor ek al my velle afwas

  • 122. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 32

    Ek loop al sonder velle rond. Elke nou en dan change ek net die verbande.

  • 123. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 34

    @ Olga

    Hou jou blou bloemer aan. Jy kan nie die skuld vi ALLES kry nie:mrgreen:

  • 124. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 46

    In Olga se geval is dit die duiwel se skuld. Die sit so op haar skouer dat die hele gevreetjie oorgeneem is.

  • 125. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 50

    Hel – mens moet ook maar vinnig lees hier anders word die comments gehijack !

  • 126. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 51

    HE! HE! HE!

  • 127. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 51

    Ek gaan amper huistoe !

  • 128. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 52

    @ *M*

    Het jy nou al jou poshok ga uitcheck :schok:

  • 129. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 52

    O KOEK!!!! Bedoel😯

  • 130. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 54

    Daar is niks volksvreemd in my poshok nie – maar daar is so biki fout op die goed maar hulle werk daaraan – ek kan mail stuur maar ons eksterne mail kom nie deur nie, sal vir jou skree sodra ek iets kry

  • 131. *Mathilda*  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 55

    Koebaai julle oukies – ons praat weer more !

  • 132. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 3 : 58

    Tilla

    ‘n Toebek is ‘n heelbek. Sjuut. 😳 Was darem die reine waarheid.

  • 133. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 4 : 00

    Cheers Tilla.

  • 134. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 4 : 21

    Ek wil ok huistoe ga😥

  • 135. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 4 : 23

    Ek ga myself dood suip!

  • 136. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 4 : 24

    Somme nou dadelik!

  • 137. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 4 : 24

    Hoekom?

    Dit is seker ‘n lekker manier van selfmoord pleeg.

  • 138. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 4 : 38

    Drink Wesie nou wragtig alleen?

  • 139. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 4 : 41

    Ek drink nie!!! Ek SJUIP!!!!!!!!!!!!!

  • 140. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 4 : 46

    Sonder my?

    Ek hoop jy kry ‘n kramp.

  • 141. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 4 : 48

    Ek drink met die kliënte!!!!

  • 142. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 4 : 53

    GMFFFFFF

    Dan gaan ek maar huistoe.

  • 143. WILLE KJIND Q  |  Augustus 26, 2008 om 5 : 07

    OK!!! NOU MA CHEERS!!!

  • 144. Adrie  |  Augustus 26, 2008 om 5 : 12

    Wynvlieg!!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: