Geletterdheid

Augustus 27, 2008 at 8 : 54 206 Kommentaar

Ek onthou tot vandag nog my eerste leeshuiswerk.  Dit was 2 bladsye lank!!!  Dit was in graad 1 en ons moes dit die volgende dag geken het.  Bladsy 1:  Baas.  Bladsy 2:  Mossie.  Daar ken ek my les en was ek reg vir skool die volgende dag.  Ek kon lees voordat ek skool toe was, dus was daar nie regtig probleme nie.  Ons het ook ‘n klasleesboek gehad.  Ek dink (dit is darem omtrent 20 jaar terug en ek het nie klein Adrie’s nie) die eerste bladsy het so gelei.  “Ek is Daan.  Ek is Sus.  Dag, Sus.  Dag Daan.”

Die Verenigde Nasies se Ontwikkelings Program reken dat 78.6 % van die wêreld se bevolking kan lees en skryf.  In Suid-Afrika is 82.4% van ons volksgenote geletterd.  Die statistieke neem net volwassenes (die bokant 15) in af en is bepaal in 2007/2008.  Wat beteken dit?  21.4% van die wêreld het geen kans nie.  Ek is nie te bekommerd oor die 17.6 % in Suid-Afrika se welstand nie.  Hulle is besig om suurstof in die parliment te steel en is baie beter af as diegene wat kan lees en skryf.

Grappies op ‘n stokkie.  Wat kan jy vandag doen as jy nie kan lees nie?  Ek het eenkeer van ‘n vrou gehoor wat altyd met al haar geld gaan inkopies doen het.  Sy was te skaam die mense lag vir haar as hulle weet sy kan nie lees nie.  Sy was nog banger dat sy nie genoeg geld sal hê om mee te betaal nie.  Sy was al bejaard gewees voordat sy leer lees het.

Almal het seker al gesien hou van die ou swart mense nog ‘n kruisie trek as hulle moet teken.  Skandalig, veral as ‘n mens in ag neem dat Chaka, die Zulukoning, kon skryf.  Hy was deur die Britte geleer.  Wat nog meer algemeen is, is die groot mense wat soos kleuters hulle eie name skryf.  Die enigste woord wat hulle kan skryf. 

Ons verwag dat almal om ons kan lees.  Wie van julle sal nie halfongelowig snork as iemand erken dat hulle nie kan lees nie?  Dit is waar die probleem lê.  Niemand kan help as hulle nie weet daar is ‘n probleem nie.  En daar is ook blankes wat nie vir Daan en Sus ken nie.  Hartseer.  Daar is ook nog plekke waar mense voel dogters het nie nodig om te kan lees of skryf nie. 

Ek is mal oor lees.  Dit is nie net lekker ontspanning nie, maar ook die manier waarop ek my brood verdien.  Ek is geneig om alles te lees waarop my ogies land.  Met die gevolg dat inkopiessentrums en lughawens my nie intimideer nie.  Daar is orals kennisgewings wat aandui waarheen jy moet gaan.  Dit lol wel ‘n bietjie as jy dink jy ry Warmbad toe en jy weet nie dit heet nou Bela-Bela nie. 

Ek weet baie mense maak nie kop of stert van ‘n kontrak uit nie.  Wat nog gemaak as jy nie eers jou eie adres op die vorm kan erken nie.  Kennisgewings word dikwels skriftelik versprei.  Om ‘n identiteitsdokument te kry, moet jy ‘n aansoekvorm voltooi.  Ek het wel ook al gesien dat die amptenare dit namens jou voltooi as jy nie kan nie.  Banke en winkels se amptenare is nie so gaaf nie.  Hoe weet jy in elk geval of hulle jou nie indoen nie.  (Moenie vir die blogpolisie sê nie, maar ek het al gemaak asof ek nie kan skryf nie toe ek as ‘n kieser geregistreer het.  Thembi moes maar namens my die

Om te lees en om te verstaan wat jy lees is 2 verskillende dinge.  Dit moet darem lekker wees om ‘n prokureur te wees.  Jy lees die wet, verstaan dit soos dit jou pas en oortuig almal dat jy regverstaan.  Ek kan partykeer net glimlag as ek oor hoe mense lees.  Hulle lees gewoonlik goed wat glad nie geskryf was nie.  Dit sorg darem vir vermaak. 

Hoe stel ‘n mens die onreg reg?  Hoe identifiseer ‘n mens die wat hulp nodig het?  Wie kan hulle help, want eerlik, ek het nie die geduld nie.

Blogvraag:  Kate McDonald het vir Saul Barnard met ‘n Charles Dickens boek geleer lees.  Wat was die naam van die boek?

Blogantwoord:  Sam was reg met “Gucci Grace” en “The First Shopper.”

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Agter elke man Saambly oorlog

206 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 10

    Olga

    Moet net nie die hoenderdrolle in die fudge laat val nie. Ons is nie te kieskeuring met wat ons eet nie, maar daar is darem perke.

  • 2. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 12

    My vy.

    Olga, jy kan darem blerrie goed misverstaan as jy die dag tyd het.

  • 3. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 14

    Ek moet julle vertel, daar het gister iemand gemail om te hoor hoe kan sy aansluit. Ek het vir haar gese sy moet net inval en saamspeel.

  • 4. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 17

    @ olga

    ja ga speel ma da tussen die kak ens, dis wa jy hoort!

  • 5. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 19

    ek kry die stomme diere jammer! arme bessie

  • 6. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 22

    Dit is ook maar net op ‘n blog waar ‘n mens so kan baklei, sonder dat die ander een daar is.

  • 7. bessie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 24

    @ poplap

    ja die fokken teef is ongemanierd, ongeletterd en plein weg fokken stupid! sy gee vir die hoenders hondekos en vir die hond mielies!

    ek dink sy het geen onderrig gehad nie, wat nog te se va tuisonderrig!

  • 8. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 26

    🙂

  • 9. Nats  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 27

    Eish… popcorn asb!!!

  • 10. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 32

    Nats

    Net drank sal nou kan help.

  • 11. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 33

    It appears our African-American friends have found yet something else to be pissed about. A black congresswoman complained that the names of hurricanes are all Caucasian sounding names. She would prefer some names that reflect
    African -American culture such as Chamiqua, Tanisha, Woeisha, Shaqueal, and Jamal.

    She would also like the weather reports to be broadcast in Language that street people can understand because one of the problems in New Orleans is that regular folks couldn’t understand the seriousness of the situation due to the racially biased language of the weather report.

    I can hear it now: A weatherman in Houston says…

    “Wazzup, mutha-fukkas! Hehr-i-cane Chamiqua be headin’ fo’ yo ass like Leroy on a crotch rocket ! Bitch be a category fo’! So grab yo’ chirren, yo’ Ho, be leavin yo’ crib, and head fo’ da nearest gummit office fo’ yo’ FREE shit!”

  • 12. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 36

    Bessie

    Dit is nou wat ek noem, byt die hand wat jou voer.

  • 13. bessie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 38

    hang af wat jy gevoer word, ne?

  • 14. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 41

    Bessie

    Jy weet natuurlik jy skryfstyl gee jou weg.

  • 15. Nats  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 41

    Sien julle net nou weer!!

    Moet gou laat waai…

  • 16. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 44

    Nats

    Die tequila lyk min. Bring vir ons nog saam.

  • 17. olga  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 46

    ek hoort seker maar tussen die uitskot. kyk met wie blog ek. wha ha ha ha ha ha ha ha ha. so van teef gepraat, hoe gaan dit? ongemanierd? wha ha ha ha ha ha hahahahahahaha haha ha ha!!!!! pis ek my wraggies waar weer papnat.

  • 18. bessie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 46

    @ Adrie

    wie het jou die skryfstyl sherif gemaak?

  • 19. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 48

    Bessie

    Ek doen dit sommer self.

    Olga

    Ek hoop jy het nog dettol gekoop.

    Blerrie vergadering.

  • 20. bessie  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 48

    fok wat stink so?

  • 21. olga  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 49

    Juf annie, wil jy my dan se da is verskil van 1 agterlike teef na n ander? my bessies is of royal birth. wha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha!!!!!!!

  • 22. Elsabe  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 50

    olga dit staan jou vry om ‘n ander vokkin blog te gaan soek. alles was so lekker tot jy als kom opvok het.

  • 23. olga  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 50

    Moet gewis kaniene ###### wees.

  • 24. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 51

    @ Elsabe

    You go girl!!!!!

  • 25. olga  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 52

    kakhuis, wie het jou ketting getrek? tata elsabe. ek het nog nooit agtergekom dat jy n noemenswaardige bydrae gelewer heti. so, ek gat jo nie ees mis nie.

  • 26. olga  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 53

    Maak toe jou bene elsabe.

  • 27. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 53

    HU TI TI TI TI !!!!!!!!!! EISH!!!!!!!!!!!!

  • 28. olga  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 54

    Down bessie.

  • 29. olga  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 54

    saaaa tuffie.

  • 30. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 56

    @ longdrop

    fokoff!!

  • 31. olga  |  Augustus 28, 2008 om 1 : 59

    raai net met wie het fok n fokop getref? wha ha ha ha ha ha ha ha haha ha hahahaha ha!!!!!!!

  • 32. olga  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 00

    uitskot.

  • 33. olga  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 01

    @ poplap

    jammer oor alles wat ek gese het, ek vra nederig onverskoning!

  • 34. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 02

    @ olga

    jammer se ma se moer!

  • 35. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 04

    Gefokkenade!!! Wat gat hie aan? Nee my bliksem! Tannie Tilla gat julle se gatvelle ko afbliksem. A nee a!

  • 36. olga  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 05

    laat ek die hoenderhok gaan jeyes fluid bad gee. daar is meer intelligensie tussen die hoender gwano as tussen die plotmeid uitskot en bessie. wha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha. meer klas en geletterdheid ook. om nie van etiket te praat nie. hulle weet hulle hoort ondervoet. wha ha ha ha ha ha ha ha ha!!!! hulle probeer nie soos beskaafde hom sapiens sapiens blog nie.

  • 37. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 06

    huh?

  • 38. olga  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 07

    in a pigseye. bessie gaan was jou k9 ######, moenie kloon nie. ek vra nie plotmeid uitskot om verskoning nie. ook nie vroulike hond nie.

  • 39. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 11

    huh?🙂

  • 40. ronnie  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 11

    Olga ek smeek op my kniee verskooning orlat ek die butchbitch poplap opgesteek het om met jou kak te soek. Maar dit was die prys wat ek moes betaal. My vibrator se baterye is pap.

  • 41. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 20

    OK!!! Die fokken popcorn matjien is gestart en die takiela sta gereed.

    Ek deps die heel voorste stoel met die beste uitsig

  • 42. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 20

    ek waai eers

    cheers

  • 43. WILLE KJIND Q  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 36

    Nou los julle my hie al1 met al die popcorn EN takiela!!!

  • 44. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 43

    Sam

    Gooi daardie Tequila.

  • 45. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 2 : 47

    😳

    Kan iemand asseblief die dames vertel dat hierdie ‘n ordentlike blog is. Soos in los mekaar se goed uit. Julle weet mos al hoe lyk dit. Mens sal sweer julle is blerrie mans.

  • 46. Adrie  |  Augustus 28, 2008 om 3 : 08

    Ek dink ons moet vir Olga en Bees aan mekaar voorstel. Match made in heaven.

  • 47. olga  |  Augustus 28, 2008 om 4 : 23

    Wie is ronnie? my vergifnis? bogger jou, ek ken jou nie bessie. dink ek ruik iets wild. bees? dn is hy net so smerig soos die menslike gwano opi blog? soos die plotmeid en haar uitskot? nee dankie juf annie.

  • 48. olga  |  Augustus 28, 2008 om 4 : 27

    dames? hoeveel het jy gesien? wil ienmand nie vir elsabe leer spel nie? tuisonderrig het haar ook jammerlik gefaal.

  • 49. olga  |  Augustus 28, 2008 om 4 : 28

    dames? hoeveel het jy gesien? wil iemand nie vir elsabe leer spel nie? tuisonderrig het haar ook jammerlik gefaal.

  • 50. olga  |  Augustus 28, 2008 om 4 : 29

    200 ste vir sommer.

  • 51. ADRIANA  |  Augustus 28, 2008 om 4 : 35

    Olga

    Ronnie = Edna = Attie.

  • 52. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 4 : 38

    @ olga

    jy moet ook leer spel, en lyk my hakkel

  • 53. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 4 : 44

    adriana

    jy nog hier?

  • 54. poplap  |  Augustus 28, 2008 om 4 : 46

    toe nie

  • 55. ADRIANA  |  Augustus 28, 2008 om 4 : 48

    Ja . . .

  • 56. Wipneus!  |  Augustus 28, 2008 om 7 : 32

    Wat het hier aangegaan vandag👿

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: