Ek wil toor

September 26, 2009 at 6 : 00 46 Kommentaar

Akrakedapra.  Open Sesame.  Kul jou hier en kul jou daar.  Wie weet wat die regte towerwoorde is?  Dalk is dit tog Asseblief en Dankie soos ons as kleuters geleer is. 

Waar leer ‘n mens tog toor?  Nee, ek wil nie ‘n heks of ‘n toordokter wees nie.  Hulle moet allerhande verse leer en brousels kook en dit dit klink na baie werk.  Ek wil net my vingers klap en dit moet gebeur.  Geen ingewikkelde truuks wat die oë verblind nie.  Dit moet regtig wees, anders is dit nie ongewoon nie.  Ek is gek oor die ongewone.

Al is dit net ‘ntipe towerkuns.  Ek is nie vraatsig nie, een spesiale kuns wat niemand anders kan nie, sal doen.

Blogvraag:  Identifiseer die liedjies.

Blogantwoord:  Max was reg met ‘n BA in Engels.

P1000870

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Grootskerm vonk

46 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 04

    Eerste!

  • 2. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 04

    The rose – bette midler

  • 3. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 05

    Kiss from a rose – seal
    desert rose – sting

    Nou gat ek gou google

  • 4. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 10

    Rose – amy studt
    black rose – eric clapton
    pink rose – glassjaw
    pretty pink rose – david bowie

  • 5. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 19

    The rose ‘n thorn – teena marie
    rose and the thorn – 13th floor elevators
    thorn of a rose – dark at dawn
    every rose has it’s thorn – poison

  • 6. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 20

    Max!!!!!

  • 7. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 24

    Thorn – natalie imbruglia
    the thorn – leaves’ eyes

  • 8. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 25

    Nou moet ek seke die post loop lees. Lag ma lekka hoor

  • 9. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 31

    Nogsteeds byri prentjie:mrgreen:

    rosebud – ryan adams
    found my rosebud – the thrills
    rosebud in june – steeleye span

  • 10. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 36

    Please and thank you – barney *kots*
    could you please and thank you – peter searcy
    thank you – dido

  • 11. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 6 : 43

    Spell – marie digby
    the spell – kamelot
    no spell – red jumpsuit
    spellbound – ac/dc

  • 12. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 7 : 17

    Trug. Gou airtime gat koop

    Complicated – avril lavigne

  • 13. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 7 : 32

    Got to be real – cheryl lynn
    real thing – ne-yo

  • 14. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 7 : 33

    PIENK pajamas – valiant swart

    Nou skiet ek inni donker…..

  • 15. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 7 : 38

    Trug na die prentjie

    Petals – mariah carey
    15 petals – elvis costello

  • 16. maxie  |  September 26, 2009 om 7 : 41

    Hi Willes

    witchcraft – frank sinatra

  • 17. maxie  |  September 26, 2009 om 7 : 42

    cheat – the clash

  • 18. maxie  |  September 26, 2009 om 7 : 44

    witch doctor – david seville

  • 19. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 7 : 45

    Max!!!!!

    pink rose and the graveyard – glassjaw
    petal from a faded rose – hank snow

  • 20. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 7 : 46

    He! He! Ek het die beste vi jou gelos😉

  • 21. maxie  |  September 26, 2009 om 7 : 48

    abracadabra – steve miller band

  • 22. maxie  |  September 26, 2009 om 7 : 48

    Gaaf van jou😉 !

  • 23. maxie  |  September 26, 2009 om 7 : 51

    thank you – dido

    thank you – alanis morisette

    thank you – chris brown

    thank you – led zeppelin

    thank you – jamelia

    thank you – jayZ

  • 24. maxie  |  September 26, 2009 om 7 : 53

    please – toni braxton

    please – u2

  • 25. maxie  |  September 26, 2009 om 7 : 54

    who knows – natasha bedingfield

    who knows – avril lavigne

  • 26. maxie  |  September 26, 2009 om 7 : 59

    I’ll put a spell on you – screamin’ jay hawkins

  • 27. maxie  |  September 26, 2009 om 8 : 02

    open sesame – bee gees

    open sesame – leila k

    open sesame – kool and the gang😎

  • 28. maxie  |  September 26, 2009 om 8 : 05

    strange brew – eric clapton

  • 29. maxie  |  September 26, 2009 om 8 : 07

    it’s not unusual – tom jones

  • 30. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 8 : 17

    Testing 1 2 3

  • 31. Wille Kjind Q  |  September 26, 2009 om 8 : 18

    Tsk! Simpel foun

  • 32. Adrie  |  September 26, 2009 om 8 : 36

    Hey hey

  • 33. Girl van die Suburbs  |  September 26, 2009 om 8 : 47

    HiHi

  • 34. Adrie  |  September 26, 2009 om 8 : 58

    Hoe gaan dit nell?

  • 35. maxie  |  September 26, 2009 om 9 : 08

    Miaau

  • 36. Adrie  |  September 26, 2009 om 9 : 09

    Hallo Katjie.

  • 37. maxie  |  September 26, 2009 om 9 : 13

    Gaan dit goed?

  • 38. Adrie  |  September 26, 2009 om 9 : 18

    Goed en jy? Ek sien julle het vandag vroeg uitgeput geraak.

  • 39. maxie  |  September 26, 2009 om 9 : 20

    Goed dankie, ja, die inskrywing was maar kort die week!

  • 40. Adrie  |  September 26, 2009 om 9 : 31

    He he. Ek moet myself beskerm

  • 41. maxie  |  September 26, 2009 om 9 : 45

    Ja jinne, ek weet nie waar jy die tyd kry om die deur die antwoorde te sif nie, sou dit ook so kort moontlik hou as ek jy was.

    Speaking of which:

    maybe – kelly clarkson
    maybe – enrique iglesias

  • 42. Adrie  |  September 26, 2009 om 9 : 47

    Die deursif is niks. Dit is die goed nagaan wat lank vat.

  • 43. maxie  |  September 26, 2009 om 9 : 51

    make it happen – mariah carey

  • 44. maxie  |  September 26, 2009 om 9 : 54

    greedy – lyfe jennings

  • 45. maxie  |  September 26, 2009 om 9 : 55

    Ja, kan my net voorstel.
    Lekker aand en geniet die res van jou naweek.

  • 46. Adrie  |  September 26, 2009 om 9 : 56

    Lekka slaap

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: