Die beswaarde onreine waarheid

September 11, 2009 at 9 : 00 31 Kommentaar

Nell, regtig, ek het gedink ons is maatjies en nou doen jy DIT aan my.  :evil:  :mad:  

Enige iets wat jy nog ooit van Adrie  wou weet, maar te ordentlik of onordentlik was om te vra, doen dit nou. Speak! Or forever hold your peace. Jy moet jou vraag / vrae in die kommentaar boksie los en ek moet antwoord – daar of in ‘n inskrywing as daar baie vra is. As ek vir een of ander rede nie wil antwoord nie moet ek ‘n snaakse storie opmaak om te vergoed. 

Dan het die koei ook soveel mense getag dat ek net vir Adolf Hitler, Dalene Matthee en Elvis Presley oor het om te tag. 

Gelukkig kan ek buite die boks dink.  Daarmee tag ek dus vir Dellie, Jo-Ann en Nelba.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Pap wiele Uiters gewilde onmoontlike onderhoude

31 Kommentaar Add your own

  • 1. Girl van die Suburbs  |  September 11, 2009 om 10 : 16

    Nee – Nee…. Ek het BAIE minder mense getag as wat ek oorspronklik beplan het!

  • 2. Girl van die Suburbs  |  September 11, 2009 om 10 : 17

    It’s because I lllloooooooooovvvvvvvvvvveeeeeeeeeee you! 😉

  • 3. Sonkind  |  September 11, 2009 om 2 : 10

    1. Wat se kar ry jy?
    2. Waar sou jy wou bly as jy enige plek in die wêreld kon kies en hoekom?
    3. Het jy enige rooi onderklere?
    4. Hoeveel kêrels het jy al gehad?
    5. Met wat se gemiddelde simbool het jy matrike geslaag?

    Moet ek aangaan?👿

  • 4. Doring  |  September 11, 2009 om 2 : 13

    Goeie middag

  • 5. Doring  |  September 11, 2009 om 2 : 23

    Aan wie behoort die blog? Wie beantwoord die vrae?

  • 6. Adrie  |  September 11, 2009 om 3 : 08

    Sonkind

    Bring it on! 👿

    Doring

    Ek is die stigterslid en ek beantwoord die vrae. Hoekom?

  • 7. Adrie  |  September 11, 2009 om 3 : 20

    Klip

    Vir hoelank gaan jy daardie gevreetjie rondsleep?

  • 8. Nats  |  September 11, 2009 om 3 : 50

    Goeie middag!!!!!

    Tweeling!!!!:mrgreen:

  • 9. Adrie  |  September 11, 2009 om 3 : 54

    Tweeling?

    Fancy meeting you here. Hoe gaan dit?

  • 10. Adrie  |  September 11, 2009 om 3 : 55

    😉 Voel soos eeue vandat ek jou laas gesien het

  • 11. Nats  |  September 11, 2009 om 3 : 59

    Vat jy die woorde so uit my mond uit!!

  • 12. Adrie  |  September 11, 2009 om 4 : 02

    Nee, regtig, ons moet ‘n plan maak. 😆

  • 13. Nats  |  September 11, 2009 om 4 : 07

    Nee kyk, as mens dit aan my gaan oorlos sien ek jou eers in die volgende eeu da op die oue-tehuis se stoep!

    En wie weet dalk weet ek nie eens dan wie jy is nie!😯

    Jy beter plan maak!😆

  • 14. Adrie  |  September 11, 2009 om 4 : 15

    Gmf

    Ek het onlangs agter jou gat aangery. Dit is nou jou beurt.

  • 15. Vlam  |  September 11, 2009 om 5 : 14

    Hello! 😆

    1. Hoekom kan jy nie soms net met die flow gaan nie? Net so 1 % van die tyd?

    2. Hoekom het jy ‘n voorliefde vir vieslike wit rotgevrete?

    3. Wanneer laas het jy jou hart behoorlik uitgesnik?

    4. Huil jy as jy ‘n hartseer fliek kyk?

    5. Blaas jy jou neus of gebruik jy reverse gear?

    6. Is jy op die oomblik verlief?

    7. Jou gunsteling mince reseppie, asb

    8. Het jy al jou droombevalling uitgewerk?

    9. Wat gaan jou seuntjie se naam wees?

    10. Wat gaan jou dogtertjie se naam wees?

    11. Skoengrootte?

    12. Rokgrootte?

    13. Bra size?

    14. Jou grootste achievement?

    15. Die laagste oomblik in jou lewe?

  • 16. ADRIANA  |  September 11, 2009 om 6 : 09

    😯

  • 17. Wipneus!  |  September 11, 2009 om 6 : 14

    😛

    Wie is jou grootste vyand?
    Het jy al iemand aangeval? 😮
    Gunsteling dis?
    Jou gunsteling movie is Mamma Mia, hoekom?
    Op watter dag van die week is jy gebore?
    Kry jy nagmerries en waaroor👿
    Is daar iets in jouself wat jou irriteer?

  • 18. Wipneus!  |  September 11, 2009 om 6 : 27

    😛

    Wat is die kwaliteite waaraan jou beste vriende moet voldoen?
    Wat is die kwaliteite waaraan jou toekomstige eggenote moet voldoen? MAW wat soek jy in ‘n man?
    Wat in die lewe krap jou die meeste om?
    Hoeveel aandag gee jy aan jou toekoms planne?
    Jou grootste droom?
    Vir wat in die lewe is jy die dankbaarste?
    😎

  • 19. Nelba  |  September 11, 2009 om 6 : 47

    O dierbaarheid. Net die feit dat jy my in hierdie posisie geplaas het en boonop met Elvis of Hitler vergelyk maak dat ek jou nie vreeslik jammer kry nie. Maar ek sal jou genadig wees en nie die vrae vra wat ek wou nie…

  • 20. Dellie  |  September 11, 2009 om 7 : 17

    Eeek!😯 Ek sidder al klaar!

  • 21. Adrie  |  September 11, 2009 om 7 : 17

    Skuus, Nelba, ek het darem nie bedoel om julle met Hitler en Elvis te vergelyk nie. Blameer Nell vir die posisie. Maar ek is baie dankbaar vir die genade.:mrgreen:

  • 22. Nelba  |  September 11, 2009 om 7 : 58

    Maar ek het nie bedoel ek gaan geen vrae vra nie.

  • 23. Is true! Seriaaas! « Dellie se Dinge  |  September 11, 2009 om 8 : 46

    […] 11, 2009 · Geliasseer in Ek Wonder, Ernstig, Pret, Ry hom Bloots, Snaaks, Sommer net Adriana!     Fokkietoggie! Ek’s bang vir die […]

  • 24. maxie  |  September 11, 2009 om 8 : 58

    Hmmmm… ek sal maar gaaf wees en maklike vragies vra want ek’s tog so dankbaar ek’s nie in jul skoene nie:

    1. wat is jou definisie van ‘n dame?😈
    2. bad of stort?
    3. vir watter kos kan jy nooit nee se nie – bv. pizza, steak ens?
    4. hou jy van naellak?
    5. dra jy juwele?
    6. wat was jou 1ste troeteldier as kind en wat was die naam?
    7. as jy net 1 boek moet uitsonder: wat is jou gunstelingboek van alle tye?
    8. wat is die een talent wat jy wens jy’t gehad?
    9. verlang jy ooit terug na jou kinderdae?
    10. dra jy grimering?

  • 25. Adrie  |  September 11, 2009 om 9 : 21

    Gooi dit, Nelba.

    Max, ons kan altyd iets reel vir jou.

  • 26. maxie  |  September 11, 2009 om 9 : 29

    😯

  • 27. Adrie  |  September 11, 2009 om 9 : 31

    En die groot ogge?

    Wat het jy nou gesien?

  • 28. Dellie  |  September 11, 2009 om 10 : 36

    Poep jy hard wanneer jy alleen is?😆

  • 29. Wille Kjind Q  |  September 11, 2009 om 11 : 33

    Uhm………. Gat da ooit antwoorde geplaas word?😯:mrgreen:

  • 30. Girl van die Suburbs  |  September 12, 2009 om 1 : 24

    1. Hoe dink jy gaan jy jou virginity verloor?

    2. Wanneer beplan jy om jou virginity te verloor?

    3. Verf jy jou toon naels? Indien nie….hoekom nie?

    4. As jy nou ‘n love affair met ‘n vroulike ikoon sou he…wie sal dit wees?

    5. Op watter manlike ikoon het jy ‘n secret crush?

    6. Watse slegte gewoonte(s) sal jy verander aan Vlam, Girl, Sonkind en Wip?

    7.Hou jy van jou spieelbeeld?

    8.Wat is volgens jou, jou beste karakter eienskap?

    9. Wat is volgens jou, jou slegste karakter eienskap?

    10. Wat is volgens jou ma jou beste karakter eienskap?

    11. Wat is volgens jou ma jou slegste karakter eienskap?

    12. Jy het 24uur oor om te leef….met watter blogger sal jy jou laaste ure wil spandeer en hoekom?

    13. Wat is jou hidden talent?

    14. As jy ‘n man kon wees vir ‘n dag…wat sal doen wat ons nie kan doen nie?

    15. kan jy sandkastele bou?

    Hhhhhmmm…. dalk is die nou genoeg vir eers?

  • 31. Wille Kjind Q  |  September 12, 2009 om 6 : 40

    Nell

    Eish! Het jy seker gemaak jou AVBOB polis is nog in orde?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: