Wilde Hawer

September 5, 2009 at 5 : 55 55 Kommentaar

Dit is ‘n feit soos ‘n koei.  Daar is min dinge so aantreklik as wilde knape en poppe.  Waarin presies lê die bekoring?  Is daar ‘n logiese verduideliking daarvoor?

Die geheim is dalk dat mense altyd alles wil hê wat hulle nie kan kry nie.  Dit is ‘n feit soos ‘n koei.  Rebelle laat hulle nie maklik bind nie.  Almal is welkom om hulle te vergesel op die deurpad na hel, mits daar onthou word dat dit net saamry is.  Jy kan op enige plek afgelaai word.

Dalk wil almal self wild wees?  Dit is lekker om te skok en in die proses kan jy dalk jou eie wilde streep ontdek.  Ontgin en almal wys dat hulle verniet oor jou gerus was. 

Dit bly ook eksoties om ‘n ondier te tem.  Veral as baie ander al te vergeefs probeer het.  ‘n Tipe van ‘n lewendige trofeë wat aan die gemeenskap getoon kan word.  Waarmee jy self bewondering kan afdwing. 

Aan die anderkant, ‘n mens weet darem wat om te verwag.  Daar is mos baie varke wat ordentlik lyk.  Wolf in skaapklere soos die ou mense sou sê.  Die rebelle is dalk net meer eerlik.

Blogvraag:  Identifiseer die liedjies.

Blogantwoord: Willes was reg met Koningin Elizabeth die II.

P1040556

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Moet ek nou beindruk wees? Veiligheid op note

55 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 14

    Eerste!!!!!

  • 2. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 14

    Where the tall grass grows – george Jones

  • 3. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 15

    Dont step on the grass – Steppen Wolf

  • 4. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 16

    Greener grass – Nine days

  • 5. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 16

    Green grass – Tom Waits

  • 6. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 17

    Grass – Animal collective

  • 7. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 17

    The cave principle – Gamma ray

  • 8. Adrie  |  September 5, 2009 om 6 : 18

    Kom ons verwelkom die deelnemers. Eerste is Wille Kjind Q, al die pad van pretoria!

  • 9. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 18

    Cave in – Owl city

  • 10. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 19

    In a cave – Tokyo police club

  • 11. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 19

    Lo 3ling

    Cave – Muse

  • 12. Olga  |  September 5, 2009 om 6 : 20

    Wild boys van duran duran
    highway to hell van ac/dc
    anytime van janet jackson
    longshot of the week he he, devil in disguise van elvis presley. foto; fire van jimi hendrix, fire van the boss

  • 13. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 20

    Dan kan ekki sien of dit ‘n vuur issi so ek neem aan dis 1

  • 14. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 21

    Fire – pointer sisters
    on fire – switch foot
    fire – 50 cent

  • 15. Olga  |  September 5, 2009 om 6 : 21

    Grass wk? wat dan van green green grass of home van tom jones?

  • 16. Adrie  |  September 5, 2009 om 6 : 22

    En dan het ons vir Olga van Graskop

  • 17. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 22

    In the the fire – Road runner
    who by fire – leonard cohen
    sex on fire – kings of leon

  • 18. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 23

    Lo Olga

    He! He! Moeti vi my sêg da ISSI gras nie😳

  • 19. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 24

    Feel that fire – dierks bentley
    inside the fire – disturbea

  • 20. Olga  |  September 5, 2009 om 6 : 29

    Burn van usher
    burning up van jonas bros
    we will be burning van sean paul
    burning bright van shinedown

  • 21. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 31

    Vuur hier binne my – fredi nest
    koue vuur – mathys roets
    vuur en vlam – valiant swart

  • 22. Adrie  |  September 5, 2009 om 6 : 35

    Mag ek saam speel?

  • 23. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 38

    Nee!!!!!

    heat – 50 cent
    the heat is on – glenn frey
    heat – mariah carey
    the heat – toni braxton

  • 24. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 40

    Canned heat – jamiroquai (spl)
    disco heat – calvin harris
    unusual heat heat – foreigner
    tiger heat – ultra violet sound
    that heat – sergio mendes

  • 25. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 41

    Ek sweet eintlik van alli heat

  • 26. Adrie  |  September 5, 2009 om 6 : 45

    Ek gaan sulk! Ek gaan marshmallows braai by die einste vuurtjie en NIKS deel nie.

  • 27. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 49

    In the stone – earth wind and fire
    the stone – dave matthews band
    stone – stereophonics
    a stone – okkervil river
    stepping stone – duffy
    two birds, one stone – drop dead gorgeous
    pappa was a rolling stone – the temptations
    like a rolling stone – bob dylan

  • 28. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 49

    Max!!!!!!!!!!! Kom help!!!

  • 29. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 6 : 50

    Phew!!!

  • 30. Adrie  |  September 5, 2009 om 6 : 57

    O ja, Willes, jy het terloops verlede week die meeste punte gekry. Ek dink ek moet moeiliker fotos op sit.

  • 31. Wille Kjind Q  |  September 5, 2009 om 7 : 09

    Ek moet nou wragtag plan maak met my 2de foun. Die op af ding maak my dronk

  • 32. Adrie  |  September 5, 2009 om 7 : 17

    PROVINCE!!!

  • 33. maxie  |  September 5, 2009 om 7 : 29

    Uiteindelik!
    Willes
    Jy skop gat vanaand, mooi so!
    Gou gaan kyk of daar nog ietsie is

  • 34. maxie  |  September 5, 2009 om 7 : 32

    rebels – tom petty

  • 35. maxie  |  September 5, 2009 om 7 : 33

    exotic – ray J

  • 36. maxie  |  September 5, 2009 om 7 : 34

    wild boys – duran duran

  • 37. Adrie  |  September 5, 2009 om 7 : 44

    A ha. Sukses uiteindelik max. Ek hoop jy het die towerwoorde vir sein neergeskryf

  • 38. Adrie  |  September 5, 2009 om 7 : 45

    En die goue deelnemer uit Sodom . . . . Maxie!

  • 39. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 20

    More more!!!!!
    Ek het nog ‘n paar liekies uitgekrap:mrgreen:

  • 40. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 21

    The fact is – jill scott

  • 41. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 22

    All things bright and beautifull – Eish…… Ek weeti

  • 42. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 23

    Logical – jeru the damaja

  • 43. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 24

    Explination – train

  • 44. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 25

    No explination – peter cetera

  • 45. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 26

    Secret – maroon 5

  • 46. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 26

    Want – disturbed

  • 47. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 27

    Ties that bind – alter bridge

  • 48. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 28

    Shock – fear factory

  • 49. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 28

    Wild streak – hank williams

  • 50. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 29

    Relaxed – 4felix

  • 51. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 29

    Tame – pixies

  • 52. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 30

    Wolf in sheep’s clothing – johnny winter

  • 53. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 31

    Honest – jerey ashida

  • 54. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 32

    Pig – dave matthews en seether

  • 55. Wille Kjind Q  |  September 6, 2009 om 8 : 33

    Check julle later. Tyd vi kerk

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: