Die ding omtrent karre

Augustus 29, 2009 at 5 : 55 49 Kommentaar

Laat ek vandag een ding baie duidelik maak.  ‘n Kar is nie net ‘n ding wat jou van punt A na punt B neem nie.  As dit die geval was, het ons nie ‘n dooie duit omgegee waarmee ons rondry nie.  Ongelukkig kan ons nou nie almal ons droomwiele bekostig nie.  Tog, mooi bly mooi en ‘n mooi kar bring die wilde ding in ons uit.

Natuurlik vloek ons die swaap wat soos ‘n vetgesmeerde blits verby ons jaag – veral ons as ons self laag vlieg op die snelweg.  Tog is dit dikwels die groenoog monster wat praat.  Ons sal self so ‘n bietjie vinniger wil vlieg.  Die ou in sy Ferrari is dalk ‘n show-off en ons vertel graag dat hy moet kompenseer vir iets, self sal ons graag ook wil opmaak vir iets.  Al is dit net vir ons skewe kleintoontjie.

Ek weet nie veel van wat onder die kap van ‘n kar aangaan nie.  Daar is mens wat daaroor liries kan raak en ek gun dit vir hulle.  Ek stel meer belang aan wat dit kan doen.  Hoe dit klink en veral hoe dit lyk.  Voorkoms tel beslis. 

Blogvraag:  Identifiseer die liedjies.

Blogantwoord:  Willes was reg met Jennifer Saunders.

Ferrari_ad_645_9972_0

Photo Credit.

Ek het uiteindelik die speletjies se reëls neergepen.

Entry filed under: Liedjiepret. Tags: .

Oefen vir die Goeie Fee Sien en hoor geen kwaad.

49 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 6 : 50

    Eerste!!!!!

  • 2. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 6 : 51

    Coffin car – Yoko ono

  • 3. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 6 : 51

    Drive my car – Beatles

  • 4. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 6 : 53

    What car – Cliff Richard

  • 5. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 6 : 54

    Fast car – Tracy Chapman

  • 6. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 6 : 55

    In the car – Barenaked ladies

  • 7. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 6 : 56

    Car – Built to spill

  • 8. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 6 : 57

    In my car – Pack

  • 9. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 6 : 58

    Mint car – Cure

  • 10. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 6 : 59

    Faster car – Keith Urban

  • 11. Adrie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 00

    Hallo hallo

  • 12. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 00

    Silas the magic car – MEW

  • 13. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 03

    Lo da

    Stupid car – Radio head

    Ek sien daas iets van rules. Sal later kyk. I’m on a roll

  • 14. Adrie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 06

    Fun fun fun

    Geniet dit. Probeer gerus die die liedjies identifiseer. Dit is pismaklik die week.

  • 15. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 18

    Wild thing – The Troggs

  • 16. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 26

    Jealous – John Lennon

  • 17. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 29

    Jealous – Ne-Yo (spl?)

  • 18. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 41

    Image – Echo

  • 19. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 43

    Naandse!
    Laat ek maar gaan loer of hier ietsie oor is vir my om te raai…

    Willes
    Mooi so!

  • 20. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 43

    Imagen – john Lennon

  • 21. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 45

    Max!!!!! Fok eks bly om jou te sien! My kop staan stil

  • 22. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 46

    En die starrige internet help net mooi niks😡

  • 23. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 47

    Clear – Miley Cyrus (duidelik)

  • 24. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 48

    Ek moet nou ernstig da aan dink om my 2de non existing foun te replace

  • 25. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 49

    Lyk my ek moet gou die rules loop lees

  • 26. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 49

    Foto:

    Dream machine – mark farina

  • 27. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 50

    drive – the cars😉

  • 28. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 52

    today – jefferson airplane

  • 29. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 53

    one – U2

  • 30. Adrie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 54

    Ek soek n ferrari. Wie gaan my een borg?

  • 31. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 55

    monster – the automatic

  • 32. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 57

    speed – billy idol

  • 33. Adrie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 57

    En daar begin my fliek

  • 34. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 58

    fly – hilary duff

  • 35. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 7 : 59

    Naandse Adrie
    Watse fliek?

  • 36. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 8 : 01

    highway – christina milian

  • 37. maxie  |  Augustus 29, 2009 om 8 : 07

    us – regina spektor

  • 38. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 8 : 46

    Testing

  • 39. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 9 : 29

    End of the road – Boyz II Men
    The road – Jackson Browne
    The high road – JoJo
    Tokio road – Bon Jovi

  • 40. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 9 : 36

    Compensate – Space like Alice

  • 41. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 9 : 37

    En nou is ek moeg gesukkel met die internet watti die game wil saam speeli

  • 42. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 9 : 38

    Nag. More is kerk

  • 43. Adrie  |  Augustus 29, 2009 om 10 : 55

    Max

    Orphan. Dit is nogal ‘n . . . .e . . . .ervaring.

  • 44. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 11 : 09

    O ja! Amper vigeet ek om julle te vertel wat M gedoen het byri zoo.

    Toe ons virri 2de keer byri leeu hok staan toe gooi hy ‘n R2 vi oom leeu en tune hom hy kan nou vi hom chips en juice gat koop as hy hommer is:mrgreen:

  • 45. Adrie  |  Augustus 29, 2009 om 11 : 25

    He He he

    Kry oom Leeu spesiale afslag by die koisk?

  • 46. Wille Kjind Q  |  Augustus 29, 2009 om 11 : 43

    Die kiosk is dam net ‘n sho’t left van sy hok af en hy kan spaar op taxi geld

  • 47. Olga  |  Augustus 30, 2009 om 12 : 08

    greased lightning van john travolta
    beautifull van james blunt
    jealousy van paris hilton
    big yellow taxi van Counting crows
    my old yellow car van Dan SeaLs

  • 48. Adrie  |  Augustus 30, 2009 om 9 : 03

    As die taxi’s maar so was, wat ek ‘n taxi bestuurder

    Sweet dreams are made of this

    Satisfaction 🙂

  • 49. Olga  |  Augustus 30, 2009 om 10 : 57

    Geel kar is n geel kar. taxi of nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: