Sleutels met voete

Augustus 22, 2009 at 6 : 00 23 Kommentaar

Ek en sleutels sit glad nie om dieselfde om dieselfde vuur nie.  Ek moes iemand ernstig afgepis het.  My sleutels groei mos na willekeur voetjies.  Veral die dag wat ek effens laat wees.  Effens laat beteken dat dit nog gered kan word.  As ek net my sleutels kan kry, dan kan ek ry.  Of ek kan sluit sodat ek kan ry.  Dit sal altyd op ‘n plek wees waar ek geen ander keuse het as om aan te hou, tot ek uiteindelik kry waarvoor ek gesoek het.

Kon niemand al aan ‘n splinternuwe sleutel gedink het het nie?  Ek meen, ons leef in ‘n tyd waar genetiese manipulasie niks snaaks is nie.  Stel die voetjies-groei geen inaktief.  Nee, nee, nee.  Los die voetjies, ek vergeet ook soms (maar net SOMS) waar ek die sleutels gelos het.  Ek soek sleutels wat kan nader draf as ek my vingers klap.  Watse gesukkel is dit?  Ons is in 2009, sleutels moet bykom.

Stel my vry van die sleutel kruis.  Ek het beter dinge om met my tyd te doen as om sleutels te soek.

Blogvraag:  Identifiseer die liedjies.

Blogantwoord:  Willes was reg met Turner Syndrome.

P1000861

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Interseksualiteit Daardie kite gaan nie vlieg nie

23 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 23

    Eerste!

  • 2. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 23

    Eish!

  • 3. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 24

    Eks eerste ma kanni eens myself helpi

  • 4. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 39

    Go to church – ice cube

  • 5. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 39

    Crying in the chapel – elvis

  • 6. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 40

    Chapel of love – bette midler

  • 7. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 41

    Going to the chapel – crystals

  • 8. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 42

    Chapel of love – dixie cups

  • 9. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 42

    Greystone chapel – johnny cash

  • 10. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 43

    Chapel of love – the beach boys

  • 11. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 44

    Death at the chapel – the horrors😯

  • 12. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 45

    Haunting the chapel – slayer😕

  • 13. Wille Kjind Q  |  Augustus 22, 2009 om 6 : 47

    Nout ek kla gespeel. My foun is te starag om die op en af te handle

  • 14. maxie  |  Augustus 22, 2009 om 7 : 38

    fire – joe budden

  • 15. maxie  |  Augustus 22, 2009 om 7 : 40

    saved – bob dylan

  • 16. maxie  |  Augustus 22, 2009 om 7 : 43

    no, no, no – destiny’s child

  • 17. maxie  |  Augustus 22, 2009 om 7 : 45

    time – pink floyd

  • 18. maxie  |  Augustus 22, 2009 om 7 : 47

    ride – cary brothers

  • 19. maxie  |  Augustus 22, 2009 om 7 : 49

    someone – red hot chilie peppers

  • 20. maxie  |  Augustus 22, 2009 om 7 : 56

    always – bon jovi

  • 21. Olga  |  Augustus 22, 2009 om 11 : 22

    brand new key by melanie
    On and on and oo by abba
    serious by alice cooper / duffy
    there is a place by the beatles
    no other choice by tye tribbett
    manipulation by fear factory
    release me by agnes carlsson
    chapel of love by bette midler
    crying in tie chapel by elvis presley
    going to the chapel by crystals

  • 22. Salome  |  Augustus 24, 2009 om 8 : 19

    GOEIE MORE!!!

    Ek bring net koffie en beskuit.
    Lekker werk.

    *(dalk sien ek julle later, maar ek moet by die naaldwerk masjien uit kom vandag)

  • 23. boervrou  |  Augustus 25, 2009 om 11 : 01

    EK wil graag weet hoekom het hullle nog nie ‘n remote vir die huise se deure ontwerp nie? Veral as jou hande vol is, sukkel jy jou dood om oop te sluit

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: