Nagskof

Augustus 15, 2009 at 6 : 04 90 Kommentaar

Dit het aand geword en dit het more geword.  Dit was die eerste dag.  En miljoene aande later het dit nog presies dieselfde storie.  Dit is so algemeen as wat iets algemeen kan wees.  Tog is dit nog nie iets wat ons ignoreer nie.

Daar is mense wat die swart fluweel koester.  Vir verskeie redes.  Hulle hou dalk daarvan om die hemelruim te bestudeer, smagtend na kennis van die sterre en ander hemelliggame.  Ander verkies weer die stadsliggies.  En die plesier wat dit kan bied.  Daar is mense wat net meer lewendig voel wanneer die son verdwyn.  Wat maklik hulle dag en nag kan omswaai.

Daar is weer mense wat die aand vrees.  Moontlik vir die gevaar wat in die donker kombers skuil.  Vir die finale streep wat dit onder ‘n dag trek, dalk vir die onvoltooide take wat dit verteenwoordig.  Elke verbygaande dag is een wat nooit weer herroep kan word nie.  Ander vrees hulle eie geselsskap.  Die eensaamheid wat slapeloosheid bring waarvan hulle nie kan ontsnap nie.

Tog kan ‘n mens verseker weet, dit gaan aand word en dalk met ‘n bietjie genade weer more.  ‘n Nuwe kans om die beste van te maak.

Blogvraag:  Identifiseer die liedjies.

Blogantwoord:  Willes was reg.  Shaka het hulle laat doodmaak omdat hulle weg gehardloop het.

P1040350

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Maar een Suid-Afrika Tewerasie

90 Kommentaar Add your own

  • 1. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 08

    Black velvet

  • 2. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 09

    Final countdown

  • 3. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 10

    Tilla, onthou die kunstenaars ook!

  • 4. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 12

    Ek kan ni onthou wie hulle is nie

  • 5. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 14

    Black velvet – alannah myles

  • 6. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 14

    hi almal

    city lights – jojo

  • 7. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 15

    Final countdown – europe

  • 8. Girl van die Suburbs  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 15

    Allo Allo

  • 9. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 15

    Vra jou goeie vriendin google.😆

  • 10. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 15

    day and night – kid cudi

  • 11. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 16

    Hi max

  • 12. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 17

    Hallo Hallo Hallo

    WHAHAHAHAHAHAHA

  • 13. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 18

    Wat is so snaaks

  • 14. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 18

    danger – mystikal

  • 15. Girl van die Suburbs  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 18

    Vir wie oor of oor wat lag jy so lekker?

  • 16. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 18

    Wat het ek gemis

  • 17. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 21

    Julle ly alweer almal aan die gat in julle opvoedings. Het julle nog nooit Wielie Walie gekyk nie?

  • 18. Girl van die Suburbs  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 22

    Jou punt is???????????

  • 19. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 23

    the first day – beyonce

  • 20. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 23

    Die kouse!

    Nell, jy moet darem n poging vanaand aanwend.

  • 21. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 24

    O vet nee – jy het my verloor

  • 22. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 26

    escape – enrique iglesias

  • 23. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 26

    Nell

    Speel saam, toe…

  • 24. Girl van die Suburbs  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 27

    EK is net hier vir die wonderlike geselskap!

    Weet jy iets af van ghir…….?

    Ohhh… Die kouse het altyd gegroet in ‘n koor.. Hallo…. Hallo….. Hallo….

    GOT YA😉

  • 25. Girl van die Suburbs  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 28

    Hallo Max!

    Erm…. Ek is dom verby en ek dink als is nou in elk geval geraai😡

  • 26. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 28

    foto

    let the river run – carly simon

  • 27. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 28

    Tilla

    Ek dink nie jy was by toe ons met die fotos begin het nie. Jy moet kyk of jy n liedjie aan die foto kan koppel.

  • 28. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 30

    Nell, inteendeel. Daar is skaars n duikie gemaak.

    Ja, ek weet.

  • 29. Girl van die Suburbs  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 32

    LOL…. my ‘n rukkie geneem… want dit klink soos harass her…😉

    Clue?

  • 30. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 32

    Nell
    Ek dink ook altyd alles is klaar geraai, dan kom Olga heelwat later of selfs die volgende dag met nog!

  • 31. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 33

    stars – simply red

  • 32. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 34

    reasons – earth wind and fire

  • 33. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 35

    Moon river – frank sinatra

  • 34. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 36

    Blue river – elvis (kots) presley

  • 35. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 36

    n Clue? Dit is alles engels liedjies. Van die verlede en hede. Dalk van die toekoms ook, maar daarvoor kry julle nie punte nie.😆

  • 36. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 36

    Blue river – johnny cash

  • 37. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 37

    when the sun goes down – arctic monkeys

  • 38. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 37

    Dit is more Elvis Kots Presley se dood se herdenking.

  • 39. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 39

    River deep mountain high – ike & tina turner

  • 40. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 40

    Ek dink ek sal more cancel agv gebrek aan belangstelling

  • 41. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 42

    mercy – duffy

  • 42. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 43

    haai en ek dog die heeltyd hy heet elvis AARON presley?😉

  • 43. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 45

    JY het hom Kots gedoop, nie ek nie.🙄

  • 44. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 47

    Adrie

    # 34

  • 45. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 47

    Yesterday – beatles

  • 46. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 48

    fear – bon jovi

  • 47. Girl van die Suburbs  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 49

    Oi… Ek laaik vir Elvis! Watchit!👿

  • 48. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 49

    Sorry Max. Soos my gat gelees.😆 Eintlik moes daar vanaand n partytie in die tronk gewees het.

  • 49. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 50

    If tomorrow never comes – ronan keating

  • 50. wipneus  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 50

    Hello almal

    ek het nou nie al die kommentaar gelees nie maar hier is my raaiskote

    The River Bruce springsteen
    The River Sarah Mc Lachlan
    Scared at night Kathleen Edwards
    Sunset Kate Bush
    The disappearing sun Chimaira
    The Best Tina Turner
    Grace – Gospell song???
    One more chance Michael Jackson whoop whoop
    Final Line Pantommind of
    Final countdown europe?
    Black Velvet Alannah Myles
    Easte to ignore Sixpense none the richer
    Reasons earth wind and fire
    City Lights Umbrellas
    Stars simply red

  • 51. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 51

    Ok – ek het nou genoeg geraai en gegorrel

  • 52. wipneus  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 51

    Nightshift commodores
    Night and Day frank sinatra
    The Night Sky Keane
    Same old story Anastasia

  • 53. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 51

    Hi Wip !!!!!!!!!!

    same story – lisa maxwell

  • 54. wipneus  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 52

    Same old story stevie wonder
    Stil the same Bob Seager
    Million nights at half mast

  • 55. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 52

    Ek hou nie juis van die torre nie. Shoot me! Daar is n paar nice Elvis songs. Ek dink aan All shook up, jailhouse rock en teddy bear natuurlik.

  • 56. wipneus  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 52

    Live Celine Dion
    Lonely Akon
    The fear Lily Allen
    Stars and planets Paula Cole

  • 57. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 53

    loneliness – tomkraft

  • 58. wipneus  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 54

    Hello Maxi!!!

    Fear Sarah Mc Lachlan

  • 59. wipneus  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 56

    sleepless Untill June whahahahaha dankie vir die google

  • 60. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 57

    😯 Ek wonder watter hase Olga nog alles gaan kom uit trek.

  • 61. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 57

    raging river – b’z

  • 62. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 58

    Adrie

    Sy sal wel, verstom my elke week

  • 63. wipneus  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 01

    Imogen – Blanket

  • 64. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 01

    Wys net hoe baie liedjies is daar

  • 65. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 04

    Adrie
    Ek wonder al lankal (maar te lui om te probeer😆 ) –
    as jy ‘n boek op enige bladsy oopmaak, hoeveel liedjies jy daarin sal kan kry.

  • 66. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 06

    river – hanson

  • 67. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 08

    Cry me a river – justin timberlake

  • 68. wipneus  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 08

    Daarsy Max die vloer is joune, gaan vir goud ek is nou dom en my brein is leeg!! whahahaha Lekker Saterdag aand almal!!

    Toedels

  • 69. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 09

    Bye Wip!!
    Lekker naweek!!

  • 70. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 13

    Tilla
    Gaan dit goed?

  • 71. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 14

    Max

    Ek het al oorweeg om met n boek se bladsy te kroek.

  • 72. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 15

    Doen dit – sal hengse interessant wees….

  • 73. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 16

    Ek bedoel ipv om ‘n blog uit my duim te suig, iewers iets te copy en paste en julle dan laat raai.

  • 74. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 18

    He He he

    Al gehoor dat plagiaat teen die wet is?

  • 75. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 19

    En as jy jou bron aanhaal….?

  • 76. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 22

    Of wat van een jou ou blogs?

  • 77. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 22

    Ek weet nie. Dit is net nie iets waarmee ek gemaklik voel nie.

  • 78. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 23

    Dalk ‘n plan.

  • 79. maxie  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 29

    Ja, jy’s seker reg, noudat ek daaraan dink…

  • 80. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 8 : 38

  • 81. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 8 : 41

    Ek het amper vergeet dat Black Velvet oor Elvis gaan.

  • 82. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 11 : 47

    En hies agter os ook inni kraal

  • 83. Wille Kjind Q  |  Augustus 16, 2009 om 8 : 11

    More! More!

  • 84. Wille Kjind Q  |  Augustus 16, 2009 om 8 : 31

    He! He! Eks sien nou eers dat ek die antwoord reggeraai het. Whuhahaha!!! Kan jy nou meer!

  • 85. Wille Kjind Q  |  Augustus 16, 2009 om 11 : 45

    Ous Dudu is alweer AWOL

  • 86. Klip  |  Augustus 16, 2009 om 2 : 05

    Goeie middag WK

  • 87. Klip  |  Augustus 16, 2009 om 2 : 06

    (.v.) ❓

  • 88. Klip  |  Augustus 16, 2009 om 2 : 08

    ~..~

  • 89. Wille Kjind Q  |  Augustus 16, 2009 om 3 : 46

    Lo Klip

  • 90. Michelle de Villiers  |  Augustus 19, 2009 om 9 : 08

    Haha watehel????!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: