Maar een Suid-Afrika

Augustus 14, 2009 at 5 : 58 123 Kommentaar

Ek het nou al ‘n paar keer ‘n inskrywe gelees dat dit onrealisties is dat ‘n mens die gruwelike onregte van die verlede in 15 jaar kan vergeet.  Soos Sonkind dan ook tereg onder andere sê:  Daar is nou nog Boere wat nie die Britte kan vergewe vir wat in die Anglo Boere Oorlog gebeur het nie.  Dit was meer as ‘n eeu gelede.

Ek wil graag vanaand ‘n ietsie met julle deel wat so 6 weke gelede met my gebeur het.  Ek het ‘n bietjie een Sondag oggend in my buurt rond geloop.  ‘n Paar blokke weg van my huis het ek ‘n groep swart mans teëgekom.  Hulle het van voor af aangekom, maar aan die teenoorgestelde kant van die pad.  Teen die tyd wat ons verby mekaar moet verby steek, kom ‘n klomp van hulle na my kant toe. 

Ek het sommer geweet dit is om my reaksie te toets.  Om my te probeer bang maak.  Hulle het seker nie geweet dat Adriana Magrieta Swanepoel haar nie laat intimideer nie.  Ek het elkeen wat verby geskuur het, reguit in die oë gekyk en deur hulle geloop.  Water van my rug af.

Uit die hoek van my oog het ‘n die motor in ‘n oprit ‘n halwe blok weggesien.  Neus na die straat se kant.  Ek het nogal gewonder hoekom hy/sy nie ry nie.  Dit is eers toe ek praat afstand is dat ek agterkom dat sy vir my gewag het.  Sy wou eers seker veilig is.  As dit nie vir die motor was nie, het ek al lankal van die insident vergeet.

Dit het my hoop vir Suid-Afrika weer met ‘n helder vlam laat brand.  Sien, die dame was swart.  ‘n Jaar of 15 ouer as ek.  Ek het die voorval nie juis as iets beskou om huis toe oor te skryf nie.  Tog was die dame (en sy was verseker ‘n dame) woedend.  Sy wou die polisie bel en my by die huis gaan aflaai.  Ek het haar dit vriendelik bedank en die laaste paar blokke met my apostelperde afgelê.

My punt is, daar is net een Suid-Afrika.  Vir almal, ongeag wat jou velkleur is.  Ons moet die beste van die land maak vir ons almal.  Gaan die land ten gronde, gaan almal saam met die land ten gronde.  Gaan dit goed met die land, trek almal saam voordeel. 

En Suid-Afrika, vir een volk.  Een volk wat net moontlik is as almal pyne met mekaar gaan vergeet en die mens voor hulle sonder vooroordeel kan beskou.

Dit is die Suid-Afrika wat my sal laat juig.

Blogvraag:  Wat sou Shaka Zulu met ‘n vegter met ‘n rugwond doen en hoekom?

Blogantwoord:  Donald Eugene Webb.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Stigma Nagskof

123 Kommentaar Add your own

  • 1. Klip  |  Augustus 14, 2009 om 6 : 08

    Sy boud kap!

  • 2. Klip  |  Augustus 14, 2009 om 6 : 19

    oops askies ek is op die verkeerde blog

  • 3. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 05

    Eerste!!!!!:mrgreen:

  • 4. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 05

    Hyt hulle seke doodgemaak

  • 5. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 06

    Seke oorlat hulle gedink het die moere het weggehol. Ek sou ook so gedink het!

  • 6. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 07

    Banggatte

  • 7. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 07

    Nou gat ekki post lees. Promise

  • 8. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 10

    Ja swaer

  • 9. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 11

    Ek loop eerder voorlat ek iets sêg wat my inni tronk sal laat beland

  • 10. Adrie  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 11

    Snork

  • 11. Adrie  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 12

    Pissie

  • 12. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 14

    TSK!!!!!!!!!! Jy van alle mense sal my nie uit die tronk bail nie

  • 13. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 16

    Jy lok my uit dan kak jy my uit as ek my sêg sê

  • 14. Adrie  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 18

    Die tronk is die minste van jou probleme. Sonkind is n kwaai tannie. Jy mag dalk die tronk verkies!:mrgreen:

  • 15. Adrie  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 19

    Jy weet presies watter woorde jy nie mag gebruik nie.

  • 16. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 19

    Sonkjind sal my nie kan mak maaki😈

  • 17. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 20

    Exactly!! Nou hoe praat ek as ek my bek moet hou😕

  • 18. Adrie  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 20

    As net my se op die blog getel het, het ek mos die comments gesluit.

  • 19. Adrie  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 21

    Gebruik beskaafde woorde.

  • 20. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 21

    Praat later. Moet gou ry

  • 21. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 7 : 23

    Ek hetti ‘n beskaafde woordeskat nie. You call a spade a spade

  • 22. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 8 : 03

    Trug……… 3 rooflesers en niks……….. Mmmmmmm

  • 23. Adrie  |  Augustus 14, 2009 om 8 : 15

    Welkom

  • 24. Wille Kjind Q  |  Augustus 14, 2009 om 8 : 19

    Dankie

  • 25. Adrie  |  Augustus 14, 2009 om 8 : 32

    Is dit net ek, of is dit nogal koud vanaand?

  • 26. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 14

    More al julle laat slapers

  • 27. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 14

    More more!

  • 28. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 17

    Hey wenna! Ek het gin laat geslaapi

  • 29. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 19

    Ek het eers Oom Se Baas Jan se kak antwoord gat kyk oppi vorige post. Ek moet sêg ek mis nogal sy kakpraat van my ook. Dêmmit!

  • 30. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 20

    Hoe moet ek nou voel😕

    ………. Behalwe met my hande natuurlik:mrgreen:

  • 31. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 7 : 23

    Nou moet ek gou bêkfis gat bou. My arme maag grom en skree op my

  • 32. Freek  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 02

    Een land een volk klink idillies. Maar solank die skuim, wit en swart tussen ons wandel, is dit n onmoontlik.

  • 33. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 07

    More more

  • 34. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 10

    Dit klink na n utopia, maar as ek alma mater kan aanhaal. Mik vir die son. Jy gaan dalk mis, maar dan is jy steeds tussen die sterre. Mik vir die bome. As jy mis, dan gaan jy die grond tref.

  • 35. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 15

    Dus – ek mag dalk n idealistiese sot wees. Eerder dit as om na iets te streef wat minderwaardig is. As n mens jou doelwit verder as die verwagte realiteit stel, maak jy die sogenaamde onmoontlike dalk werklikheid.

  • 36. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 16

    AMEN

  • 37. Freek  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 21

    Die bitch game intreseer my. Dit kan dalk n goeie blog onderwerp word. My vrou het n vriendin. Sy is die sterkste. Sy is die mooiste. Sy is die kwaaiste. Sy is sy is sy is. Die vrou irriteer my grensloos. Sy neem enige gesprek oor. Sy sit alles en almal op hulle plek. Maar in n gesprek praat sy almal na. Almal is reg. Niks wat iemand anders gedoen het, het sy nie beter gedoen nie. Julle ken die soort. Sy begin n gesprek dikwels met *ek is mos so n bitch * sy het my 1 dag op die verkeerde voet gevang. Toe die ricky louw vrylik gevloei het. Sy het weer ge *ek is mos so n bitch,* toe ontplof ek. N bitch is n bitch jack russel of nie. Ek het net gegil HOND SE PLEK IS BUITE! UIT! Mev was glad nie beindruk met my nie. Tot my verdediging moet sy toegee hond se plek is buite. Maar die *bitch* was nog nooit terug in my huis wanneer ek daar is nie.

  • 38. Freek  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 22

    Dit was n bekvol. Askies.

  • 39. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 24

    Freek, ek sal n plan maak.

  • 40. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 25

    Dalk more aand

  • 41. Freek  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 26

    As mans wonder ons dikwels kan n gerespekteerde vrou haarself n bitch noem? Die woord verteenwoordig alles wat minderwaardig is. Sal n vrou met selfrespek haarself tot daardie vlak verlaag en met trots ook? Ek glo nie.

  • 42. Freek  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 27

    Dankie a3.
    Dit is iets wat die woorde werd sal wees.

  • 43. Freek  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 28

    Geniet jou naweek dame.

  • 44. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 30

    Tata freek

  • 45. Freek  |  Augustus 15, 2009 om 9 : 33

    Dit is nie verkeerd om oor idealisties te wees nie. Die wakker word is net n wrede ontnugtering.

  • 46. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 24

    LTD

    Live The Dream!!

    Of suffer saam met die nagmerries.

  • 47. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 27

    Freek
    wat is ricky louw ?

  • 48. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 28

    Klip – hallo

  • 49. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 33

    More julle

  • 50. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 34

    More Mathilda , goed om jou te sien

  • 51. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 35

    Why men shouldn’t write advice columns…

    Dear John

    I hope you can help me. The other day, I set off for work leaving my husband in the house watching TV.

    My car started stalling and then it broke down about a mile down the road and I had to walk back to get my husband’s help. When I got home, I couldn’t believe my eyes. He was in our bedroom with the neighbour’s daughter!

    I am 32, my husband is 34, and the neighbour’s daughter is 19. We have been married for ten years. When I confronted him, he broke down and admitted that they had been having an affair for the past six months. He won’t go to
    counselling and I’m afraid I am a wreck and need advice urgently. Can you please help?

    Sincerely, Sheila

    Dear Sheila:

    A car stalling after being driven a short distance can be caused by a variety of faults with the engine. Start by checking that there is no debris in the fuel line. If it is clear, check the vacuum pipes and hoses on the intake manifold and also check all grounding wires. If none of these
    approaches solves the problem, it could be that the fuel pump itself is faulty, causing low delivery pressure to the injectors.

    I hope this helps, John

  • 52. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 35

    Jip, so tussen die wasgoed deur

  • 53. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 35

    ricky louw , is Richelieu brannawyn

  • 54. pop  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 37

    hello julle

    ek sit lekker by die werk so op die staurdag en julle?

  • 55. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 37

    Ag natuurlik ! Roekeloos !

  • 56. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 38

    Ek moet alweer kos maak hier by die werk

  • 57. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 38

    Hallo pop – goed en jy ?

  • 58. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 38

    Hallo pop , moenie alleen voel nie ek is ook by die werk

  • 59. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 39

    Wat eet ons vandag klip

  • 60. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 39

    *M* nou het ek ook iets geleer , die eerste keer ek hoor iemand dit roekeloos noem

  • 61. pop  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 40

    *m*

    geen klaagliedere

    klip

    ek gat nou wegloop, dan gaan honey n bokkie skiet…

  • 62. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 40

    Potroast short rib , met moewiese baie pap , en lekker sheba

  • 63. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 41

    pop dit klink na avontuur

  • 64. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 43

    Nou is ek honger

  • 65. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 44

    Almal het seker al hierdie gesien , maar dis so van toepassing

    ‘To the Previously Disadvantaged’
    We are sorry that our ancestors were intelligent, advanced and
    daring enough to explore the wild oceans to discover new countries
    and develop them.
    We are sorry that those who came before us took you out of the
    bush and taught you that there was more to life than beating drums,
    killing each other and chasing animals with sticks and stones.
    We are sorry that they planned, funded and developed roads,
    towns, mines, factories, airports and harbours, all of which you now
    claim to be your long deprived inheritance giving you every right to
    change and rename these at your discretion.
    We are sorry that our parents taught us the value of small but
    strong families, to not breed like rabbits and end up as underfed,
    diseased, illiterate shack dwellers living in poverty.
    We are sorry that when the evil apartheid government provided
    you with schools, you decided they’d look better without windows
    or in piles of ashes.
    We happily gave up those bad days of getting spanked in our all
    white Schools for doing something wrong, and much prefer these
    days of freedom where problems can be resolved with knives and guns.
    We are sorry that it is hard to shake off the bitterness of the
    past when you keep on raping, torturing and killing our friends and
    family members, and then hide behind the fence of ‘human rights’
    with smiles on your faces.
    We are sorry that we do not trust the government… We have no
    reason to be so suspicious because none of these poor “hard working
    intellectuals” have ever been involved in any form of “corruption or
    irregularities”.
    We are sorry that we do not trust the police force and, even
    though they have openly admitted that they have lost the war against crime
    and criminals, we should not be negative and just ignore their
    corruption and carry on hoping for the best.
    We are sorry that it is more important to you to have players of
    colour in our national teams than winning games and promoting
    patriotism.
    We know that sponsorship doesn’t depend on a team’s success.
    We are sorry that our border posts have been flung open and now
    left you competing for jobs against illegal immigrants from our
    beautiful neighbouring countries.
    All of them countries that have grown into economic powerhouses
    after kicking out the ‘settlers’.
    We are sorry that we don’t believe in witchcraft, beet root and
    garlic cures, urinating on street corners, virginity testing, slaughtering
    of bulls in our back yards, trading women for cattle and other
    barbaric practices.
    Maybe we just grew up differently.
    We are sorry that your medical care, water supplies, roads,
    railways and electricity supplies are going down the toilet because
    skilled people who could have planned for and resolved these issues
    had to be thrown away because they were of the wrong ethnic
    background and now have to work in foreign countries where their
    skills are highly appreciated.
    We are so sorry that we’d like this country to fulfill its potential so
    we can once again be proud South Africans.

    The Previously Advantaged
    PS In the old regime… we had lights and water

  • 66. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 44

    Pop – waar gaan skiet hy

  • 67. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 44

    Ek moet gou die pap gaan maak , want my wurms begin ook al skree

  • 68. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 45

    Enjoy klip

  • 69. pop  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 46

    net so uur se ry van middelburg af, pragtige plekkie!

  • 70. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 47

    Jy moet die meel in die mikrogolf gaarmaak dan is die pap baie vinniger gaar

  • 71. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 49

    Cool ! Stuur dit biki met n posduif vir my – klink lekker

  • 72. pop  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 50

    ek maak so

  • 73. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 52

    Is dit net vir jag of is daar iets vir di kids ook

  • 74. pop  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 54

    nee ongelukkig is daar nie veel vir die kinders om te doen behalwe n swembad en dstv…

  • 75. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 58

    Nou ja, laat ek weg wees, wasmasjien het gestop

  • 76. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 10 : 59

    Geniet julle middag pop

  • 77. pop  |  Augustus 15, 2009 om 11 : 02

    dankie daar ook..🙂

  • 78. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 11 : 36

    Hoe sluk hierdie “Twitter” my nou in ………………..

  • 79. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 12 : 02

    Mathilda , ek sal eers iewers moet afkyk voor ek probeer om pap in n mikrogolf oond te maak

  • 80. Wheelbarrow Jack  |  Augustus 15, 2009 om 12 : 58

    Gee my n roer in my regterhand,
    Gee my n bok (kroonwild en ek gaan tronk toe ) wat vlug oor die rand –
    En n flukse gerd om hom weg te dra
    Gee my suid afrika

    Gee my n kamp waar bossies groei,
    Gee my n fraai volstruis wat broei-
    En n boereseun wat baie wa:
    Gee my suid afrika.

    Gee my n koppie om op te staan,
    Gee my die swartland met al sy graan-
    En nooit of te nimmer hoor jy my kla:
    Gee my suid afrika.

    Gee my n vlakte ruim en wyd,
    Gee my die veld se oneindigheid-
    En die lekker geur wat die lug daar dra:
    Gee my suid afrika.
    En dit kom uit watter gedig? Vir n bonuspunt, wie was die digter?

  • 81. Adrie  |  Augustus 15, 2009 om 1 : 26

    Domkrag

    Voordat ek jou vertel dat AD Keet Maar Een Suid-Afrika geskryf het, wil ek eers weet wat my prys gaan wees?

  • 82. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 17

    Mirrag! Ek sit hie langsi track in Kayalami. Sjoe! Hies dam ‘n paar shap bikes

  • 83. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 20

    Success is just like being pregnant…. everybody congratulates you, but nobody knows how many times you were screwed in the process.

  • 84. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 24

    Do you know who Abraham Lincoln was?
    – No.
    – And who Moshe Dayan was?
    – No.
    – See, you don`t know, but I do. It is because every evening I take classes or go to the museum.
    – Well, and do you know who Vasily Ivanov is?
    – No. Who is he?
    – He`s the guy who visits your wife every evening when you are in class or at the museum.

  • 85. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 25

    I`ve always had problems taking a woman to my place.
    – Earlier because of my parents and now because of my wife.

  • 86. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 25

    What is the best contraceptive pill ?
    “Sleepalone”.

  • 87. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 26

    “Know to avoid getting pregnant? Drink soda.”
    -“Before or after?”
    -“Instead of.”

  • 88. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 26

    Lo Klip

  • 89. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 27

    WK Geniet jy jouself da by kayalami?……

    Ek is nou skoon jaloers

  • 90. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 28

    Daar is seker nie net bikes nie , of hoe?

  • 91. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 29

    Dis very nice. Bikes, bier en chicks😉

  • 92. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 31

    :mrgreen:

  • 93. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 35

    Nou is my dag hier by die werk niks mee lekker nie !!!

  • 94. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 37

    Jy moet n paar snappy’s vat , en dit kom wys , eers van die chicks , en dan van die bikes. Se vir hulle jy neem fotos vir Die Son

  • 95. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 38

    As dit sal help………. Die son steek die kak uit my

  • 96. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 39

    Klip

    Ek wil my eie gat skop oorlat ek my kêmera by die huis vigeet het. Ma ek belowe ek sal wee kom

  • 97. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 52

    Spring onder een van die spectators se gazebos in, as hulle n probleem het se jy kom haal al jou blog vriende om hulle uit te sort

  • 98. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 53

    Roep vir A3 sy kan mos die son afsit , of n bietjie flouer maak

  • 99. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 55

    Shit! 1 van ons ouens het geval.

    nwt

  • 100. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 2 : 59

    Hoop nie dis ernstig nie

  • 101. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 3 : 06

    Recent studies have shown increasing demand of people not only seeking life insurance, but more specifically Sex-Insurance.

    The insurance companies have formulated the following options:

    Option 1:

    If you sleep with your wife

    – LEGAL & GENERAL

    Option 2:

    If you sleep with your wife in your car

    – AUTO & GENERAL

    Option 3:

    If you sleep with someone else’s wife:

    – MUTUAL & FEDERAL

    Option 4:

    Sleeping with your mother-in-law

    – OLD MUTUAL

    Option 5:

    If you sleep with a Bushman-girl

    – SANLAM

    Option 6:

    Sleeping with more than one person at the same time

    – PRESTASIE MULTIPLEX

    Option 7:

    Taking advantage of the person you sleep with

    – LIBERTY LIFE

    Option 8:

    Man sleeping with another man

    – HOLLARD

    Option 9:

    Having sex on the spur of the moment

    – MOMENTUM

    Option 10:

    Sleeping with your ex-wife

    – OUTSURANCE

    Option 11:

    Sleeping with a prostitute

    – BUDGET

    Option 12:

    Having sex with someone you don’t even know
    – DISCOVERY

  • 102. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 3 : 29

    Plaaswerker aan boer (op radio).
    Jonas:
    Baas ekt di vark getrap meddi bakkie,
    Hys sharp, ma hy sit vas by bulbar, hy skrou banja!

    Baas:
    Jonas, vat 303 agter die seat, skiet hom, en gooi hom op bakkie!

    20 min later

    Jonas:
    Eish baas, heddi vark geskiet, manou ek sukkel om di blou lig van sy motorbike By die gril uit te haal!!

  • 103. Wheelbarrow Jack  |  Augustus 15, 2009 om 3 : 30

    Die prys juf swaardepoel? Wanneer jy weer in my vallei kom, gaan wys ek jou bloemfontein se mooiste rose.

  • 104. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 3 : 33

    Four friends, who hadn’t seen each other in 30 years, reunited at a party
    After several drinks, one of the men had to use the rest room.

    Those who remained talked about their kids.

    The first guy said, ‘My son is my pride and joy. He started working at a successful company at the bottom of the barrel. He studied Economics and Business Administration and soon began to climb the corporate ladder and now he’s the president of the company. He became so rich that he gave
    his best friend a top of the line Mercedes for his birthday.’

    The second guy said, ‘Darn, that’s terrific! My son is also my pride and joy. He started working for a big airline, then went to flight school to become a pilot. Eventually he became a partner in the company, where he owns the majority of its assets He’s so rich that he gave his best friend a brand new jet for his birthday.’

    The third man said: ‘Well, that’s terrific! My son studied in the
    best universities and became an engineer. Then he started his own construction company and is now a multimillionaire. He also gave away something very nice and expensive to his best friend for his birthday: A 30,000 square foot mansion.’

    The three friends congratulated each other just as the fourth
    returned from the restroom and asked: ‘What are all the congratulations for?’

    One of the three said: ‘We were talking about the pride we feel for the successes of our sons. …What about your son?’

    The fourth man replied: ‘My son is gay and makes a living dancing as a stripper at a nightclub.’

    The three friends said: ‘What a shame… what a disappointment.’

    The fourth man replied: ‘No, I’m not ashamed. He’s my son and I love him.
    And he hasn’t done too bad either. His birthday was two weeks ago, and he received a beautiful 30,000 square foot mansion, a brand new jet and a top of the line Mercedes from his three boyfriends.’

  • 105. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 3 : 35

    Hallo Wheelbarrow Jack

  • 106. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 3 : 41

    Four married guys go away on a golfing weekend.

    During the 4th hole the following conversation took place:

    First Guy: ‘You have no idea what I had to do to be able to come out golfing this weekend. I had to promise my wife that I will paint every room in the house next weekend.’

    Second Guy: ‘That’s nothing, I had to promise my wife that I will build her a new deck for the pool.’

    Third Guy: ‘Man, you both have it easy! I had to promise my wife that I will re-model the kitchen for her.’

    They continue to play the hole when they realized that the fourth guy has not said a word. So they ask him, ‘You haven’t said anything about what you had to do to be able to come golfing this weekend. What’s the deal?’

    Fourth guy: ‘I just set my alarm for 5:30 am. When it went off, I gave the wife a slap on the ass and said: ‘Golf course or intercourse?’

    She said: “Remember to wear sun-block…

  • 107. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 3 : 51

    He’s the only son of Awh Schitt and Oh Schitt. Awh Schitt, the fertilizer magnate, married Oh Schitt, the owner of the Kneedeep Schitt Inn.

    Jack Schitt married Noe Schitt. They produced six children. Holy Schitt, their first, passed on shortly after birth.

    Next came twin sons, Deep Schitt and Dip Schitt, two daughters, Fulla Schitt and Giva Schitt, and another son, Bull Schitt. Deep Schitt married Dumb Schitt, a high school dropout.

    Dip Schitt married Lotta Schitt, and they have a son, Chicken Schitt.

    Fulla Schitt and Giva Schitt Married the Happens brothers.

    The Schitt-Happens children are Dog Schitt, Byrd Schitt and Horace Schitt.

    Bull Schitt just married a spicey number, Pisa Schitt, and they are awaiting the arrival of Baby Schitt.

    Now you know… Jack Schitt

  • 108. Wille Kjind Q  |  Augustus 15, 2009 om 4 : 03

    Skade dam nie te erg nie. Die ego het meer seer gekry😉

  • 109. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 4 : 05

    Gauteng vir Dummies – die avonture van ‘n basterVrystater in en om Egoli.

    – Koerantverkopertjies by robotte het nooit R 1.25 kleingeld nie, en ‘n Beeld kos jou gevolglik R 5.00 en nie R 3.75 nie.

    – Sommige Koerantverkopertjies het inderdaad kleingeld, maar kry dit nie in die hande alvorens die robotlig vir jou groen word nie.

    – Die mediese onkoste as gevolg van die aanranding deur die Isuzu-bestuurder agter jou, verblind deur road rage, sal na alle waarskynlikheid meer wees as die kleingeld waarvoor jy gewag het.

    – Jou Beeld kos jou dus steeds R 5.00, maar jou neus is darem nie gebreek nie, jy het nog al jou tande, en jou kar se gat het nie die afdruk van ‘n Isuzu-bullbar nie… Los die kleingeld!

    – Sou jy ‘n Beeld koop, het jy nie tyd om dit te lees nie nie. Het jy tyd, kry jy nie een te koop nie.

    – Die billboard-artikel, wat in die eerste plek jou aandag getrek het, sal verseker nie op die voorblad van die Beeld wees, sodat jy dit nie in-die-ry kan lees nie.

    – Moenie ‘n Son by ‘n robot koop nie. Op enige gegewe tyd sal Mnr en Mev Ds van die NG Gemeente Waterkloof agter jou stilhou en dink jy’s ‘n pervert.
    Organise met die Son-verkoper dat hy vir 50c vir jou bl 3 se tieties wys.
    Sit jou donkerbril op, maak of jy dit nie sien nie, en laat val die 50c in die pad voor jy ry. Kry hom die daaropvolgende week, selfde tyd, selfde plek.

    – As jy op ‘n Sondag Rapporte wil verkoop by die straathoek moet jy blank, tandloos en maer wees, ‘n wolmus dra en na drank stink. (En ook nie kleingeld hê nie.)

    – Ek glo daar is geen verskil tussen kraanwater en gebottelde water nie.
    Volgens die petroljoggies by Shell Midrand, is daar ook geen verskil tussen Loodvry en LRP nie. (Sorg gevolglik dat jy buite reikafstand van die dieselpomp se pyp stilhou. Ten minste by Shell Midrand, in elk geval.)

    – PS: Daar is geen verskil tussen McDonalds se take-away koffie en ‘n urinemonster nie. Behalwe dat die urinemonster se koppie groter is.

    – Daar is meer klerehangers in Gauteng te koop as klere.

    – Wie de donder is Martin Pols (Mark Condor)? Ek ken hom NIE al jare nie..

    – Verwoerdburgstad = Centurion = Verwoerdburgstad.

    – Jhb Internasionaal = Jan Smuts = Jan Smuts = Jan Smuts.

    – Hi-Ace = Nekhare RYS.

    – Enige plek in Sunnyside ruik op enige tyd van die dag na piepie.

    – Fidelity Guards se transito-voertuie ry in konvooie van 10 met ‘n gerattlede trigger-happy personeel van 200, met ‘n gesamentlike IK van 200 en meer skietgoed as die SAW destyds in Angola.

    – Die swartmotor-konvooi wat jou teen 180 km/h met flitsende blou ligte op die Ben Schoeman van die pad af druk, is verseker die Staatspresident. Hy ry kar want sy Adjunk en haar familie skuur gat met sy jet.

    – Bin Laden is springlewendig, en verkoop vis & chips & all & all in ‘n kafee in Mayfair.

    – Netcare 911 se Subaru’s se noodligte en sirenes kan nie afskakel nie.
    Nie eers deur Mcdonalds se drive-thru nie.

    – NetCare 911 se telefoonnommer is nie 9-1-1 nie.

    – Hoe de duiwel gaan Netcare 911 jou anyway op ‘n stretcher met ‘n Subaru by die hospitaal kry?

    – As jy vriendelik vir die ou tannie met die Cressida beduie om voor jou in te ry by ‘n interseksie, sal die FHM-voorbladmodel in die SLK agter haar, wat jy nie gesien het nie, dink jy’s ‘n padvark omdat jy nie vir haar kans gee nie.

    – Alle 4×4’s in Gauteng het ‘n geel vierkantige plakker op die neus, wat verpligtend in Mosambiek is. Sommiges was in Mosambiek. Sommiges wil Mosambiek toe gaan. Meeste wonder waar Mosambiek is.

    – Die Land-Rover handelaar in Sandton is adres is 25°58″46S, 28°7″51E.
    Donder!!, het jy dit dan nie geweet nie?

    – Ford het ‘n nuwe Ka kar. Sê dit drie keer vinnig. Verkieslik nie voor ‘n Ka kar eienaar nie.

    – ‘n Tata is ‘n Dacia met lelike mombakkies op, en staan meeste van die tyd langs die pad met sy hazards aan..

    – Jy kan naby die Hans Strijdom-aansluiting ‘n Porsche met enige kar wegry. Linkerbaan 14km/h, middelbaan 17km/h en regterbaan 18 km/h. Enige tyd van die dag. Sorg net dat jy in die regterbaan is.

    – Naby Midrand staan jy 07:00 in die oggend op die N1 stil en idle langs ‘n bordjie wat sê ‘120′. Voor jou staan ‘n E-klas AMG Merc, wat gegovern is tot 250km/h en met 8 lugsakke, ABS, Stability Control en ‘n GPS met ‘n husky vrouestem – ook en idle. Agter jou sit ‘n Tata-eienaar benoud op sy selfoon
    en hoop die verkeer beweeg nie gou nie.

    – As jy in ‘n Touareg op die N1 ry, verander jy in Gniel de Villiers.

    – ‘n BMW verander jou egter nie in ‘n d**s nie. Jy is reeds een voor jy inklim! As daar regtig nie hoop vir jou is nie, ry jy ‘n 530d.

    – Die hoeveelheid BMW motorfietse in spitstydverkeer is omgekeer eweredig aan die hoeveelheid wolke in die lug, en blitse op die horison.

    – Jy is nie noodwendig ‘n Hell’s Angel as jy ‘n Harley ry nie. Jy kan ‘n dokter, ‘n prokureur, of ‘n CA wees. Jy kan selfs in jou suit ry, met jou laptop vasgestrap op die agterseat. Moet dit net nie waag op die pad sonder die RayBans op jou neus, die pispot op jou kop en die F-JOU-attitude nie.

    – Moet op geen plek in jou neus krap nie. Jy is op enige gegewe tyd op ten minste 3 CCTV kameras, en moenie vergeet van NI se satteliet nie!!

    – Hardegat Afrikaanse mense praat gebroke Engels met mekaar in swaar Afrikaanse aksente.

    – 1 x Tafel in ‘n top notch coffee-shop in Sandton. 1 x Man, 1 x vrou, 2 x laptops, 3 x selfone, 4 x personal organisers. Direkte real-time 3G video-kontak met hoofkantoor in Londen, maar steeds geen waiter nie….

    – Moenie jou regteroor met jou selfoon krap terwyl jy gaap nie. Die Metropolisie gaan jou nie glo nie, vir jou vertel jy praat k@k en jou beboet vir ‘operating a mobile phone in traffic’. Jy mag egter wel wettig ‘n lipstiffie, Magnum roomys, Phillishave, sigaret, stout kind se oor of DSTV-remote in een of meer hande hê terwyl jy bestuur.

    – Jy sal nie sommer onder enige ‘n klip deesdae’n skerpioen kry nie, maar kyk bietjie in jou truspieëltjie..

    – LET WEL: Kyk mooi! Die anti-korrupsie tolvrye nommer op die Metropolisie se patrollievoertuie kort ‘n nommer en is nie tolvry nie!!

    – Moenie onder geen omstandighede vir die Metropolisielid in ‘n padblokkade jou nuwe F*k*fpolisiekar CD wys nie.

    – Al ry jy ‘n oranje kar met ‘n SABS-goedgekeurde Cheetah-gelogo’de Vrystaatse nommerplaat, sal 3 straatsmouse steeds gelyk Blou Bul pette by die robot van die Menlyn-sentrum aan jou probeer verkoop. Vir seker onwettige immigrante, want hulle verstaan ook nie die woord ‘F*K*F’ nie.

  • 110. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 4 : 06

    Skuus vir die lang post maar dit hou die rooflesers besig en weg van ander blogs af

  • 111. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 4 : 08

    DON’T LOOK AT NAKED LADY
    Boy 1: Why do you run from a naked lady?
    Boy 2: Becos my mum said that if I look at a naked lady, I’ll turn
    into stone. A part of me is getting hard already!

  • 112. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 4 : 09

    What makes a happy man?
    Daughter on the cover of cosmo.
    Son on the cover of sports illustrated.
    Mistress on the cover of playboy
    and … Wife on the cover of ”missing
    persons”

  • 113. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 4 : 13

    Koos stap eendag by sy dokter se kantoor in en kla dat hy dink dat hy dalk ‘n lintwurm het. Die dokter het hom deeglik ondersoek en ewe deeglik saamgestem.

    Dokter: “Ek wil hê jy moet môre terugkom om jou behandeling te begin, en ek wil hê jy moet vir my ‘n piesang en ‘n koekie saambring.”

    Koos is effens verward, maar doen maar wat die dokter sê. Die volgende dag is hy terug met sy piesang en sy koekie.

    Dokter: “Uitstekend, trek nou asseblief jou broek uit en buk vooroor. Dit gaan niks seermaak nie.”

    Nou ja, wat kan hy doen? Hy trek sy broek af, buk vooroor en die dokter druk die piesang in waar dit eintlik nie hoort nie. Hy wag ‘n minuut – presies 60 sekonde later volg die koekie die pad van die piesang.

    Dokter: “Nou ja, dit was die eerste deel van jou behandeling. As jy wil hê dit moet regtig werk, kom môre terug met nog ‘n piesang en nog ‘n koekie.”

    Arme Koos is daar weg met trane van pyn en vernedering in sy oë, maar die volgende dag is hy terug; piesang, koekie en al.

    Presies dieselfde gebeur op dag twee, dag drie én dag vier . . . Eers die piesang, dan die koekie. En so gaan dit vir ‘n hele week lank aan.

    Dokter: “Veels geluk, môre is jou heel laaste behandeling. Ek wil graag hê jy moet ‘n piesang en ‘n hamer saambring.” Koos (bang verby; wil nie eens dink waarvoor die hamer is nie): “Nie ‘n koekie nie?”

    Dokter: “Nee, ‘n hamer.”

    Die volgende dag is Koos terug – met sy piesang en sy hamer.

    Dokter: “Nou ja, meneer Van der Merwe, jy ken nou al die roetine. Broek uit, buk af . . .”

    Die dokter druk die piesang op, kyk op sy horlosie en tel die hamer op. Eenminuut gaan verby. Twee minute gaan verby. Drie minute. En uiteindelik na vier minute duik ‘n klein koppie uit Koos se agterstewe op en skree:

    “Waar’s my f…….. koekie?”

  • 114. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 4 : 28

    Whuhahaha klip

  • 115. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 4 : 32

    Hallo kruiwa – long time no see

  • 116. *Mathilda*  |  Augustus 15, 2009 om 4 : 33

    Klip – jy maak nie die pap in die mikrogolf nie – jy maak net die meel gaar – verder maak jy dit soos normaal

  • 117. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 4 : 52

    Hi Mathilda , ons sukkkel ons boude af met veldbrande hier by ons vandag , die duiwel is behoorlik los

    Nee ek het nog nooit so pap gemaak nie , maar sal dit altyd probeer

  • 118. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 5 : 19

    Olny srmat poelpe can raed tihs.

    cdnuolt blveiee taht I cluod aulaclty uesdnatnrd waht I was rdanieg. The phaonmneal pweor of the hmuan mnid, aoccdrnig to a rscheearch at Cmabrigde Uinervtisy, it deosn’t mttaer in waht oredr the ltteers in a wrod are, the olny iprmoatnt tihng is taht the frist and lsat ltteer be in the rghit pclae. The rset can be a taotl mses and you can sitll raed it wouthit a porbelm.

    Tihs is bcuseae the huamn mnid deos not raed ervey lteter by istlef, but the wrod as a wlohe. Amzanig huh? yaeh and I awlyas tghuhot slpeling was ipmorantt!

  • 119. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 5 : 24

    A VITAL GUIDE TO SABC TV PRONUNCIATION IN SOUTH AFRICA

    Beck – not the front

    Beds – doves, vultures, etc.

    Ben – to set alight

    Cut – a small vehicle drawn by a donkey

    Errors – districts, e.g. “Ebbon errors” (urban areas)

    Feather – Cape Town is feather than Johannesburg

    Guddin – around your house, where you grow plants

    Get – a hinged opening in a fence

    Hair – as opposed to him

    Kennel – Army officer

    Len – to acquire knowledge

    Pee-Pull – Die Mense / people

    Piss – symbolised by white doves

    Suffa-Ring – as in “the pee-pull are suffa-ring”

    Toks – Negotiations

    Weaner – the weaner takes all

    Wekkas – they do the wek

    Weld – The Earth

  • 120. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 5 : 41

    Koos was walking through his veld one day when he spots someone drinking water from a pool.

    He shouts, “Moenie die water drink nie, dis vol skaap kak”.

    The other guy says, “I’m Australian mate, speak English!”

    Koos replies, “Use both hands, you get more that way”.

  • 121. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 01

    Honde groete

    • Ek het ‘n besonder slim hond. Wanneer ek hom roep en vra: “Kom jy of kom jy nie?” dan kom hy of hy kom nie.
    • Moenie die fout maak om jou honde soos mense te behandel nie. Voor jy weet waar jy is, behandel hulle jou soos ‘n hond.
    • Nou die dag sien ek twee honde wat na ‘n parkeermeter toe loop. Die een sê vir die ander: “Kan jy nou meer? Betaal-toilette!”
    • Ek het al so baie blinde afsprake gehad dat hulle vir my ‘n gidshond behoort te gee.
    • Daar is ‘n baie klein dorpie iewers in die Vrystaat. Die eerste en enigste padteken wat jy daar kry, lees: “Verkeerdevlei — pas op vir die hond.”
    • ‘n Jafel vra die veearts om sy hond se stert af te sny. “Nou hoekom dan?” wil die veearts weet. “Wel,” sê die jafel, “my vrou se ma kom volgende maand kuier en ek wil nie hê sy moet enigiets sien wat haar welkom sal laat voel nie.”
    • Ek het ‘n fantastiese hond. Sy’s half-Labrador en half-vegboelterriër. ‘n Goeie kombinasie. Goed, sy sal dalk my been afbyt, maar sy sal dit altyd weer vir my terugbring.

    • Met geld kan jy vir jou ‘n taamlike goeie hond aanskaf, maar dit sal nie die waai van sy stert kan koop nie.

    • So ‘n dom hond. Ek het ‘n hondefluitjie gekoop. Hy weier om dit te gebruik.
    • As jy vroegaand saam met die hoenders en die honde gaan slaap… sal die vlooie en bantamluise jou reeds voor dagbreek opvreet.

  • 122. Klip  |  Augustus 15, 2009 om 6 : 02

    Dan se ek maar goeie nag ……geniet julle aand

  • 123. Bill Bartmann  |  September 3, 2009 om 1 : 57

    This site rocks!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: