Barn Dance

Augustus 8, 2009 at 6 : 04 56 Kommentaar

Jack Taylor was a new resident of the quaint oasis in the middle of a vast dessert.  Eager to leave the city to escape the wrath of a woman scorn, this was an answer to all of his prayers. 

The town was not much more than a mission, run by three nuns.  A priest dutifully came to perform mass once a month.  The whole town appeared to be Catholic, as all attended mass.  It was at least something to do.

In order to keep the youth from following the village sport of drinking and breeding, the sisters hosted a dance every Saturday in their barn.  No alcohol was allowed, but it was open to all.  Having nothing else to do, Jack attended as well. 

Jack was greeted by the steam of the perspiration of all the town’s young of heart.  Al dancing to like there is no tomorrow.  The music was calling and Jack could not resist. 

In the middle of the floor were Sister Mary, Sister Agatha and Sister Theresa.  They were shaking arses as if they were only 16.  He was yet to learn that all were aspiring to out dance them.  That day, was still very far into the future. 

Blog Question:  Identify the hidden songs.  The songs should of course be in Kitchen Dutch.

Blog Answer:  Willes was correct with 4 years.  (1979 – 1983)

P1010691

Entry filed under: Liedjiepret. Tags: .

Moet dowes hoor? Sêrrie

56 Kommentaar Add your own

  • 1. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 13

    O griet.
    Is daar ‘n gesiggie vir clueless ?
    💡
    groen trui – jan blohm

  • 2. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 14

    Aha…
    breeding – weet wie die sanger is😉

  • 3. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 16

    geen more – die desertlepeltjies

  • 4. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 17

    wikkel jou boude – jannie en sy nefies

  • 5. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 18

    Hallo Adrie

    Moet die antwoorde vir die foto ook Afrikaanse liedjies wees?

  • 6. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 19

    Beteken “skud jou biscuit” van daai ou met die vreeslike hare, dalk skud jou boude?

    skud jou biscuit – pieter koen

  • 7. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 22

    Whahahahahahahaha

    Jannie en sy nefies

  • 8. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 24

    Die foto liedjies – ek dink ek het verlede week gese enige taal mits ek dit kan erken/verstaan.

  • 9. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 26

    silwermaan – dihan (kon dit google hehehe)

  • 10. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 28

    bad moon rising – creedence clearwater revival

  • 11. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 35

    blue moon – frank sinatra

  • 12. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 38

    black sky – shakespeare’s sister

  • 13. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 40

    the blue sky = a-ha

  • 14. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 42

    WILLES!!!

    Ek dog jy is n boffin met Afrikaanse musiek.

  • 15. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 44

    white moon – the white stripes

    man on the moon – R E M
    man on the moon – ballyhoo

  • 16. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 45

    Heng, waar’s almal??

    Tilla !!
    Willes !!
    Nell !!
    Olga !!

  • 17. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 51

    lonely sky – chris de burgh

  • 18. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 52

    dark the azure sky – new sun

  • 19. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 52

    the whole of the moon – waterboys

  • 20. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 53

    fly me to the moon – frank sinatra/nat king cole

  • 21. Olga  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 53

    3 pikkewyne van jakkie louw
    stoom van amanda strydom
    in die middel van thys die dombox klong
    gatswaai van snotkop
    wikkel jou boude van worsie visser
    moonlght serenade van manhatten transfer
    amore van dean martin
    to the moon and back van savage garden
    fly me to the moon van frank sinatra
    i see a bad moon rising van ccr
    man on the moon van ballyhoo
    moonriver van audrey hepburn
    man op di maan van pieter smith

  • 22. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 58

    moonlight – kamelot

  • 23. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 59

    moonlight shadow – mike oldfield

  • 24. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 6 : 59

    OLGA

    Ek is beindruk!

  • 25. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 04

    😆

  • 26. boervrou  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 06

    Hallo almal! Was klip? Hyt sulke nice jokes vertel op die vorige post

  • 27. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 08

    Klip is af vanaand! Kan jy n liedjie of 10 raakraai, BV?

  • 28. boervrou  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 12

    Ek kan probeer maar ek is vrot met ou musiek

  • 29. maxie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 12

    can’t fight the moonlight – leann rimes

  • 30. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 15

    Boervrou, as jy iets kan spot wat nuut is, dan kry jy jou punt.

  • 31. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 17

    Reporting for duty!

    WTF is kitchen dutch?

  • 32. boervrou  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 17

    Sorry maar wa moet ek kyk???

  • 33. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 18

    Ahem… watse ge-ingels is die?

  • 34. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 19

    JISLAAAAAIIIIKKKKK….. Daai maan is beautiful!

  • 35. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 22

    Nell

    Voordat die taal wat ons vandag praat Afrikaans genoem is, was dit snedig kombuistaal of kitchen dutch genoem.

  • 36. boervrou  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 23

    Koewee wa moet ek kyk?

  • 37. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 24

    LOL…. klink maar erg kamoun!

    Is AL die songs Afrikaans?

  • 38. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 25

    Hi Boervrou… ek sukkel NOG STEEDS met die song soekery. Hulle is blykbaar oral! Max skop gat met die game en A3 breek ‘n rib elke week soos sy op die grond rondrol en lag vir ons.

  • 39. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 26

    BV

    Lees die post. Daaraan is n paar liedjies versteek, maar die titels is vertaal. (dus afr liedjies). Kyk of jy hulle kan raak raaksien.

    Kyk ook of jy n liedjie aan die foto kan koppel.

  • 40. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 27

    Nell

    Ja, die liedjies is Afr. Behalwe met die foto!

  • 41. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 28

    Ek soek onderwys jobs in Dubai en Bahrain… Dis nie sooo maklik nie want die bleddie skole se sites is nie opgedateer nie!👿

  • 42. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 33

    Nell

    Het jy al ooit 30 kinders vir 6 ure beheer?:mrgreen: Is daar al hare op jou tande?

  • 43. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 35

    LOL…. ek groei aan daai hare!

  • 44. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 36

    Uuuhmmmm… Ek dink Olga het al die songs gekry!😦

  • 45. boervrou  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 36

    Ahhh dankie

  • 46. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 37

    Maak net seker die hare is nie eintlik fungus nie.😉

  • 47. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 39

    😉

    (;

  • 48. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 40

    sorry wou net iets kyk… het gelyk of jou gesiggie ander kant toe oogknip.!

  • 49. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 42

    Die mannetjie knip vir my ook verkeerd om.

  • 50. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 46

    So wat is v aandete da?

  • 51. boervrou  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 50

    Hanepoort!

  • 52. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 53

    Braaivleis en slaai

  • 53. Girl van die Suburbs  |  Augustus 8, 2009 om 7 : 57

    Ag lekker! BRAAIVLEIS!!!!!

    Stuur v my ‘n stukkie?!

  • 54. Adrie  |  Augustus 8, 2009 om 8 : 00

    Kom haal vir jou.😀

  • 55. Wille Kjind Q  |  Augustus 9, 2009 om 2 : 28

    Mirrag! Mirrag!

    @ VodaDom

    Gmpf!! Dankie dat julle nou vi my sein gee. Dis nou biekie laat….. thanx 4 nothing😡👿

  • 56. noactive  |  Januarie 11, 2010 om 1 : 42

    Barn Dance .Thanks for nice post.I added to my twitter.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: