Moet dowes hoor?

Augustus 7, 2009 at 6 : 09 174 Kommentaar

‘n Mens het nou maar een maal die fout dat alles moet wees soos wat ons dit ken.  As iets vir die meerderheid werk, moet die minderes alles moontlik doen om by die res aan te sluit.  Goed soos hoor, sien, praat is vir die meeste van ons ‘n gawe wat ons vanselfsprekend aanvaar.  Die dag wat jou ore verstop is of jou stem weg, dan besef jy eers watter gawe dit is.  ‘n Gawe wat ‘n mens graag met ander sal wil deel.

In die Bybel, as ek ‘n voorbeeld kan uitsonder, is daar heelwat voorbeelde van gestremdes wat genees is.  Blindes kon sien en dowes kon hoor.  Dit was ‘n groot wonderwerk, waaroor mense gejuig het.  Iets waarna ons almal seker onbewustelik streef, na wonderwerke.  Dit maak nie saak of dit groot of klein is nie, maar ons glo dat dit wonderlik moet wees.  ‘n Verbetering in iemand se lewe waaroor hulle ‘n ander altyd dankbaar sal wees.

Daar is ‘n bittersoet artikel in die Beeld van ‘n tweejarige seuntjie wat vir die eerste keer gehoor het.  Kinders huigel mos nie en hy het beslis nie gedink dat dit ‘n wonderwerk is nie.  Hy was verskrik om die minste te sê en wou met alle mag die buitenste toestel van sy kogleêre inplanting wou afpluk.  Hy het gehuil en wou niks weet van die geraas nie. 

Niemand kan hom daarvoor verkwalik nie.  Selfs die luidrugtigstes onder ons word soms oorweldig deur die geraas om ons.  Hoeveel erger is dit as jy vir die eerste keer aan so ‘n rumoer bloot gestel word.  Ek dink blindes sal ook heeltemaal oorweldig word, wanneer hulle oë vir die eerste keer “oop” gaan.  Ek meen, die meeste mense wat die eerste keer bril begin dra kry erg hoofpyn die eerste dag of so.  Hoeveel te meer as jy gewoond is aan niks?

Ek het al gehoor van dowe ouers wat weier dat hulle kinders kogleêre inplantings kry.  Hulle voel dat hulle kinders die dowe kultuur moet beleef.  Dat dit net anders is, nie noodwendig slegter is nie.  Hulle is nie oortuig dat die dowe wêreld so verskriklik en afgryslik is nie.  Wie is ons dan om hulle anders te oortuig.

Terselfde tyd kan jy nie iets mis wat jy nie ken nie.  You haven’t tasted a sweet until you have tasted chocolate.  Hoe weet hulle dat hulle nie op iets uitmis nie?  Hoe kan hulle werklik kies as hulle nie aan altwee kante was nie?  Dieselfde kan seker vir die res van ons gesê word.

Hoe voel julle hieroor?

Blogvraag:  Hoe lank het Sue Thomas vir die FBI gewerk?

Blogantwoord:  Willes was reg met 1 Januarie 1986.

Baie geluk aan Multi wat vandag (8 Augustus) verjaar.  Ons hoop jy het ‘n wonderlike dag.

Entry filed under: Filosofie. Tags: .

Ag wat, dit is net ‘n grap Barn Dance

174 Kommentaar Add your own

  • 1. Klip  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 40

    Het jy dalk die resep hoe om geld te druk ?

  • 2. Klip  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 42

    Ek moet nog ordentlike fotos oplaai

  • 3. Girl van die Suburbs  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 42

    Jissie hoor… Ek het net met syfers gewerk… nie die fisiese geld nie. PnP, Builders Warehouse, Dischem en Trade Centre was my kliente… Ek het met amper 100 mil ‘n dag gewerk… Sug…. En niks was myne nie.😦

  • 4. Klip  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 43

    😆 ag Nell dis lekker om te droom , nie waar nie

  • 5. Girl van die Suburbs  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 44

    Jaaaaaaa…. My lewe word gebou op drome en hoop!🙂

  • 6. Klip  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 45

    Nou dat ek hier op facebook in is sien ek een van my ou amerikaanse vriendinne

  • 7. Klip  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 47

    Myne op nagmerries😆

  • 8. Girl van die Suburbs  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 47

    Ek gaan nag se klip. Ek moet more oggend vroeg in pta wees. Sien die dokter.

    Lekker aand vir jou, hoop die tyd vleg!

  • 9. Girl van die Suburbs  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 47

    Ja… ek wag nog v d verduideliking op daai naghingse van jou.

  • 10. Klip  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 49

    Die foon se screen is te klein , en ek gaat n gat in die screen druk met die stokkie

  • 11. Klip  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 50

    Ek sal so n bietjie daarop uitwei deur die nag

  • 12. Klip  |  Augustus 7, 2009 om 11 : 53

    Slaap lekker Nell en sweet dreams

  • 13. Klip  |  Augustus 8, 2009 om 2 : 21

    Wie slaap met sy een oog oop?

  • 14. Klip  |  Augustus 8, 2009 om 4 : 17

    SON OF A BITCH FISH!

    The parish priest went on a fishing trip. On the last day of his trip he hooked a monster fish and proceeded to reel it in.

    The guide, holding a net, yelled, “Look at the size of that Son of a Bitch!”

    “Son, I’m a priest. Your language is uncalled for!”

    “No, Father, that’s what kind of fish it is – a Son of a Bitch fish!”

    “Really? Well then, help me land this Son of a Bitch!”

    Once in the boat, they marvelled at the size of the monster.

    “Father, that’s the biggest Son of a Bitch I’ve ever seen.”

    “Yes, it is a big Son of a Bitch. What should I do with it?”

    “Why, eat it! Of course You’ve never tasted anything as good as Son of a Bitch!”

    Elated, the priest headed home to the rectory. While unloading his gear and his prize catch, Sister Mary inquired about his trip.

    “Take a look at this big Son of a Bitch I caught!”

    Sister Mary gasped and clutched her rosary, “Father!”

    “It’s OK, Sister. That’s what kind of fish it is, a Son of a Bitch fish!”

    “Oh, well then, what are you going to do with that big Son of a Bitch?”

    Sister Mary informed the priest that the new Bishop was scheduled to visit in a few days and that they should fix the Son of a Bitch for his dinner.

    “I’ll even clean the Son of a Bitch,” she said.

    As she was cleaning the huge fish, the Friar walked in.

    “What are you doing Sister?”

    “Father wants me to clean this big Son of a Bitch for the new Bishop’s Dinner.”

    “Sister! I’ll clean it if you’re so upset! Please watch your language!”

    “No, no, no, it’s called a Son of a Bitch Fish.”

    “Really? Well in that case, I’ll fix up a great meal to go with it, and that Son of a Bitch can be the main course!”

    “Let me know when you’ve finished cleaning that Son of a Bitch.”

    On the night of the new Bishop’s visit, everything was perfect. The Friar had prepared an excellent meal. The wine was fine, and the fish was excellent.

    The new Bishop said, “This is great fish, where did you get it?”

    “I caught that Son of a Bitch!” proclaimed the proud priest.

    “And I cleaned the Son of a Bitch!” exclaimed the Sister.

    The Friar added, “And I prepared the Son of a Bitch using a special recipe!”

    The new Bishop looked around at each of them.. A big smile crept across his face as he said,

    “You Fuckers are my kind of people!”

  • 15. Klip  |  Augustus 8, 2009 om 4 : 54

    Goed/sleg/lelik

    Goed: Jou vrou is swanger.
    Sleg: Dis ‘n drieling.
    Lelik: Jy het vyf jaar gelede ‘n vasektomie gehad.

    Goed: Jou vrou praat nie met jou nie.
    Sleg: Sy wil skei..
    Lelik: Sy is ‘n prokureur.

    Goed: Jou jongste seun raak uiteindelik volwasse.
    Sleg: Hy is betrokke by jou buurvrou.
    Lelik: Jy ook.

    Goed: Jy en jou vrou besluit: geen meer kinders nie.
    Sleg: Jou vrou kry nie haar Pille opgespoor nie.
    Lelik: Jou 13-jarige dogtertjie het hulle geleen.

    Goed: Jou oudste seun verstaan modes.
    Sleg: Hy’s ‘n fopdosser.
    Lelik: Hy lyk beter as jou vrou.

    Goed: Jy vertel jou 10-jarige dogtertjie van die voëltjies en die
    bytjies.
    Sleg: Sy val jou voortdurend in die rede.
    Lelik: Met korreksies.

    Goed: Jou seun gaan met iemand nuut uit.
    Sleg: Dis ‘n ander man.
    Lelik: Hy’s jou beste vriend.

    Goed: Jou 15-jarige dogter het ‘n nuwe werk.
    Sleg: As ‘n gesellin.
    Lelik: Jou kollegas is haar beste klante.
    Baie lelik: Sy maak meer geld as jy.

  • 16. Klip  |  Augustus 8, 2009 om 5 : 05

    Chapped lips treated

    An old cowboy comes riding into town on a hot, dusty day. The local sheriff watches him from his chair in front of the saloon as the cowboy wearily dismounts and ties his horse to the rail in front of him.

    “Howdy, stranger,” says the sheriff.

    “Howdy, sheriff,” the cowboy replies.

    Then he shuffles slowly to the back of the horse, lifts it’s tail and places a big, wet kiss right where the sun don’t shine. He drops the horse’s tail and heads off, straight towards the swinging doors of the saloon.

    “Hold it there, mister,” says the sheriff.

    “Did I just see what I think I saw? Did you just kiss that horses ass?”

    Pausing at the saloon entrance the cowboy turns around and answers, “I reckon you did, sheriff. You see, I got me some seriously chapped lips.”

    “And you think that’s going to cure them?” asked the sheriff.

    “Not really,” replies the old cowboy, “but it sure does keep me from lickin’ ’em!”

  • 17. Klip  |  Augustus 8, 2009 om 5 : 08

    Divorce vs Murder

    A nice, calm and respectable lady went into the pharmacy, walked up to the pharmacist, looked straight into his eyes, and said, ‘I would like to buy some cyanide.’

    The pharmacist asked, ‘Why in the world do you need cyanide?’

    The lady replied, ‘I need it to poison my husband.’

    The pharmacist’s eyes got big and he exclaimed, ‘Lord have mercy! I can’t give you cyanide to kill your husband. That’s against the law! I’ll lose my license! They’ll throw both of us in jail! All kinds of bad things will happen. Absolutely not! You CANNOT have any cyanide!’

    The lady reached into her purse and pulled out a picture of her husband in bed with the pharmacist’s wife.

    The pharmacist looked at the picture and replied, ‘Well now, that’s different. You didn’t tell me you had a Prescription.’

  • 18. Wille Kjind Q  |  Augustus 8, 2009 om 9 : 14

    More more!!!

  • 19. ADRIANA  |  Augustus 8, 2009 om 11 : 36

    Hi Elf

    Ek het nou jou stukkie gaan lees. Dankie daarvoor, ek het dit baie interessant gevind.

    Baie van die dowe gemeenskap sal jou voorbeelde, wat ongeErgd is oor hulle doofheid kritiseer. Ek stem nie noodwendig daarmee saam nie, maar dit is ‘n realiteit.

    As ek self doof was, sou ek graag sou wou hoor. Ek sal my kinders, as hulle dalk doof is, so ver as moontlik probeer help om te hoor. As hulle nie tevrede is daarmee nie, wel, jammer om van hulle probleem te hoor.

    Ek vra eintlik met my post, of ons as relatief normaal, die “gestremdes” mag kritiseer wat nie ons wereld wil kom join nie.

  • 20. Wille Kjind Q  |  Augustus 8, 2009 om 11 : 51

    Eks lus vi roomys!

  • 21. ELF  |  Augustus 25, 2009 om 8 : 24

    http://www.greatestsong.co.za/

    Skuus ek moes net.🙂

  • 22. maxie  |  Augustus 25, 2009 om 8 : 29

    Hi Elfie

    Wonderlike idee, het my regmerkie gaan trek!

  • 23. Adrie  |  Augustus 25, 2009 om 8 : 54

    Elf, ek sal dit in more se blog noem. Dankie vir die link.

  • 24. ELF  |  Augustus 25, 2009 om 9 : 19

    Baie baie dankie .. ek bedoel dit. Het vergeet om die link na die TV advertensie te post wat eintlik daarmee saamgaan.

    http://www.greatestsong.co.za/advert.cfm

    Een van die kinders wat gehelp word neem klavierlesse. Drie van hulle se gunsteling tydverdryf is kareoke!

    Hmm .. dink nie ek kan die ‘moet dowes hoor’ vraag beter beantwoord nie. Die een seuntjie is so opgewonde oor sy nuwe apparate. My hart wil skeur. Hy moes opgewonde geweeshet oor nuwe speelgoed, Spiderman of n nuwe fiets. Maar hy is blinkoog-opgewonde oor sy ‘nuwe ore’ ..

    Nogmaals dankie Adrie .. ek bedoel dit. Dit is Deaf Awareness Week .. mens weet amper nie hoe jy genoeg kan doen nie. Want doofheid is die ‘invisible disability’ .. maar ‘n ontsaglike duur een!

    Hoeveel van ons gee R100 sommerso pasella weg .. vir niks? Wel dit gaan 2,000 mense verg om elkeen R100 ‘weg te gee’ en dit om net vir EEN inplanting te betaal. Hoe wys jy nou n kind weg omdat sy ouers nie kan betaal nie? Dit was mos nie sy keuse om doof te wees nie.

    Skuus, ek hou nie daarvan om enige iemand se blog as n stage te gebruik nie. Ek probeer net illustreer HOE dankbaar ek is vir wat julle doen. As daar een enkele mens hier wegstap met die wete dowe kinders KAN praat .. hmm .. hmmmmmm .. please trust me ek oordryf nie wanneer ek se dat julle dan (in domino effek) eintlik die lewe van een kind verander het nie.

    xx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: