Biografie

Augustus 1, 2009 at 5 : 57 115 Kommentaar

Elke snotkop wat deesdae dink dat hy/sy kaas is, laat mos hulle biografie skryf.  Al is hulle nog sopnat agter die ore, hulle lewensverhaal moet nou vertel word.  Mens moet mos lewe vir vandag, netnou is daar nie ‘n môre nie.  Dan het hulle ten minste self insae gehad tot hulle lewens verhaal.

In die gees het ek besluit dat ek ook ‘n biografie moet skryf.  Wat maak dit tog saak dat my lewe net selfs nog meer vervelig sal wees as om te kyk hoe verf droog word?  Ek het nog altyd die smal padjie bewandel, maar dit maak geen held van my nie.  Dit is ook nie asof ek naam weggegooi het nie.  Het al hier en daar prestreer, maar nie genoeg om as ‘n inspirasie vir iemand te dien nie.

Dalk nou nie genoeg materiaal om onmiddelik te publiseer nie.  Ek beplan om nog meer as ‘n eeu die aarde te bewandel.  Ek het nog nooit van ‘n autobiografie in volumes gehoor nie.  Ek sal dalk ‘n jaar of 50 hieroor moet dink.  Gekke storm in gat oor kop en ek is net op Dinsdae ‘n gek.  En vandag is nie Dinsdag nie.

Blogvraag:  Identifiseer die liedjies.

Blogantwoord:  Freek was reg met Sannie Charlotte Carlson.

P1010137

Vir ekstra pret:  Watter liedjies kan jy aan die foto verbind?

Entry filed under: Liedjiepret. Tags: .

Vlerke van tyd Vleis, brood en melk

115 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 00

    EERSTE!!!!!

  • 2. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 01

    Naandse

    life story – angie stone

  • 3. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 02

    WAG!!!! Ek moet ‘n uur headstart kry. Ek is mos previousely EN currently disadvantaged😈

  • 4. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 02

    no tomorrow – orson

  • 5. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 04

    Willes😆

  • 6. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 04

    Waar staan dit dalk is die reels, Willes?

  • 7. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 04

    Brother bear – Elton John

  • 8. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 06

    no hero – offspring

  • 9. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 06

    Adriana

    Sjarrap! Kyk eerder na wie GISTER se vraag eerste reggekry het

    Max

    Naand ouma Max. Oupa roep. Hy sê jy moetie lelik speel metti maaikies nie😉

  • 10. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 08

    fool – shakira

  • 11. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 08

    No tomorrow

  • 12. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 08

    Die ousie moet ook gaan kyk wie was eerste. Al het WP hom in die hoek gegooi vir n ruk.

  • 13. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 09

    Is da ooit so liekie? He! He!

  • 14. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 10

    Nou hoekom gat haal jy hom nie uit die hoek nie❓

  • 15. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 10

    Willes
    Oupa se voet.
    Ek gaan nou konsentreer op die foto.

  • 16. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 10

    Sjoesh nou! Ek consintrait

  • 17. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 11

    Ek stem! Oupa se voet. Max is mos nou besig.

  • 18. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 12

    Foto kan Afrikaans of Engels wees.

  • 19. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 13

    teddy bear – elvis presley
    Nou nie dat ‘n grizzly vergelyk kan word met ‘n teddie nie, maar toemaar😉

  • 20. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 14

    Ghost – 2Pac

  • 21. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 15

    Kan ek net noem dat Freek vergeet het dat hy nie kan spel nie.

  • 22. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 16

    Willes, watter leidraad gebruik jy vir ghost?

  • 23. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 17

    Waar kon Freek nie spel nie?

  • 24. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 19

    You’re the inspiration – Chigago

  • 25. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 20

    Wie de moer IS Freek!?

  • 26. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 21

    😉 Sy eerste paar comments op die blog moes jy maar verbeelding gebruik om te weet wat hy se.

    Sies, ek is lelik. Ek gaan in die hoek sit.

  • 27. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 21

    autobiography – ashlee simpson

  • 28. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 22

    Adriana

    Hoe moet ek weet wa ek Ghost gesien het? Dis jou skuld dat ek dinge sien wat seke nie da issi

  • 29. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 23

    tuesday – yazoo

  • 30. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 24

    Willes

    jy nie dalk bedoel ghost = gees ?

  • 31. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 26

    Daarsy, Max kan Adrie verstaan.

  • 32. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 26

    Before the storm – Jonas brothers

  • 33. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 27

    my life – billy joel

  • 34. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 28

    Max

    Ek sien my eie kop se goeters. Jys seke reg. Punt is…….. Ek is by vêrre beter met Afrikaanse liekies

  • 35. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 30

    Waar’s Nell en Tilla en Whoop?

  • 36. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 31

    Willes
    Jy kom mooi aan

  • 37. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 33

    Willes

    Jy sal dan baie bly wees oor volgende week se post. Dit is nou as enige iemand sin kan maak van my poging met die rooi taal.

    Maxie, jy het nou n week om Afrikaanse liedjies te gaan opswot. As julle van die foto twist hou, sal ek weer n foto ingooi.

    O ja, ek het weer n poging aangewend met n kriptiese twist.

  • 38. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 33

    Chips! Nou moet ek gou virri kjinners gat kos maak. Check julle later

  • 39. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 35

    Bye Willes

    Adrie😯
    Volgende week gaan ek lelik aftjop.

  • 40. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 36

    Whoop is kicking and screaming weggesleep om te gaan uiteet. Tilla het seker gevries. Olga is nog die olga in. Nell verjaar seker nog.

  • 41. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 38

    😳 Dit moet wees storm in gat oor kop!

    Maxie, is jy bang vir n uitdaging?

  • 42. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 40

    Kripties:
    you’re so vain – carly simon
    (snotkoppe wat outobiografiee skryf, is deksels ydel)😉

  • 43. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 41

    Daar’s ‘n gat in my opvoeding as dit kom by Afr musiek :blush:

  • 44. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 42

    😳

  • 45. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 42

    Dink ek ook nogal. He he he. Dit was egter nie die een wat ek aan gedink het nie.

  • 46. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 43

    if tomorrow never comes – ronan keating

  • 47. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 46

    fools rush in – hall and oates

  • 48. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 46

    Maxie, myne ook! Ek gaan al drie Afrikaanse liedjies wat ek ken moet gebruik. My Engels suig ook dik stukke. Jy sal vanaand maar moet opmaak vir volgende week.:mrgreen: Google is ook nie juis behulpsaam met plaaslike musiek nie.

  • 49. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 48

    my way – frank sinatra

  • 50. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 50

    En hier’s my antwoord vir volgende week:
    1. groen trui – jan blohm
    2. maria magdalena – jan blohm
    3. koos du plessis – kies maar self een😉

  • 51. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 53

    Luiaard. Of is dit n skimp dat ek dit volgende week moet inwerk?

  • 52. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 54

    Julle kroek😯 BIGTIME!!

  • 53. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 55

    My worsies brand!!!!!!!

  • 54. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 55

    Weet iemand dalk wat sku rumba in Engels is? Anders is daar net 2 liedjies in.

  • 55. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 57

    Brrrr, dis koud en dit sous hier.

  • 56. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 57

    Maxie – moenie kroek nie! Reg onder my neus.👿

    Skaam jou!

  • 57. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 58

    Hi Saloom. Ek hoop jy het kom saam speel.

  • 58. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 59

    Adrie😆 nee dis nie ‘n skimp nie

    Kyk hoe skimp WIlles vir ‘n Worsie Visser liedjie – gmf, dan se sy ons kroek….

  • 59. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 00

    Adrie

    shy rum? Is daar so ‘n term?😉

  • 60. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 02

    Willes moet maar skimp, ek het geen idee wat Worsie Visser gesing het nie.

  • 61. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 04

    Salome

    Almal ken n beer liedjie of 10.

    Max

    Dalk moet ek iets doen soos That song of the lady from nam.

  • 62. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 07

    Hallo Almal
    Bear necessities – Jungle book

  • 63. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 08

    Adrie

    Nam = namibie??
    Bwahahahah

  • 64. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 08

    hi Salome

  • 65. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 10

    Ek is mal oor bear necessity

  • 66. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 10

    forever young – alphaville

  • 67. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 11

    Die Gummy Bears se theme song
    ♪ I’m a Gummy bear,
    yes I am a Gummy bear♪

  • 68. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 12

    Teddy bears picnic

  • 69. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 17

    Wat wil julle nog weet.
    Daar is ‘n Grizzly bear song ok iewers, wag ek dink

  • 70. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 17

    Daardie gummy bear liedjie ken ek nie.:mrgreen:

    Dashing and Daring
    Couragous and caring
    . . .
    Gummy bears
    Bounching here and there
    And everywhere
    High adventures
    That is beyond compare
    They are the gummy bears
    They are the gummy bears

  • 71. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 18

    Ek groet vir eers

  • 72. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 19

    Saloom

    Jy moet die sanger of groep ook gee.

  • 73. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 19

    en wat van Brother Bear se tema liedjie?

  • 74. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 20

    Soet wees, Max.

  • 75. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 25

    agge nee man Adriana. Ek is die sanger van meeste van hierdie liedjies. Jy weet mos . . .

  • 76. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 27

    Saloom

    Reels is reels. Jy kry net n halwe punt vir n halwe antwoord

  • 77. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 29

    pooh bear, Winnie the Pooh bear, wag die kinners moet eer help dink wat die woorde is

  • 78. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 30

    is fine. Ek het soveel halwe punte dat ek enigeen sal wen

  • 79. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 31

  • 80. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 31

    He he he

  • 81. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 34

    Julle sien, daar is baaaaaie beer liedjies.

  • 82. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 36

    en Adriaan vra wat van die Care Bears se liedjie

  • 83. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 42

    Wat daarvan?😉

  • 84. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 44

    Ek dink ek regverdig darem nou al ‘n ere vermelding

  • 85. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 45

    Dis ok ‘n beer liedjie – dis wat

  • 86. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 46

    Nou het die rooflesers ok nou weer niks te sê nie . . . gmph

  • 87. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 46

    Dis okay – Adriana – hot choklit net vir my en jou

  • 88. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 47

    En kan jy n liedjie of 10 in die storie sien?

  • 89. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 55

    Nee man, my koppie is hopeloos te plat vir hierdie kriptiese lydrade van jou. Ek geniet altyd net die storie

  • 90. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 56

    Miskien – If tomorrow never comes – maar moet nou nie weer vra wie sing dit nie want dit was ok ek

  • 91. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 58

    en miskien The Hero – weet net dit is twee grootbek vroumense wat baie lekker saam sing

  • 92. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 58

    die een vroumens was die hoofrol in The bodyguard

  • 93. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 59

    wou jy nie dalk sê “die aarde BEWANDEL” en nie behandel – of is daar ook ‘n doel met die spelfout

  • 94. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 00

    Saloom

    Google help nogal

  • 95. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 03

    Saloom

    Waar staan dit? Ek sien dit nie.

  • 96. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 03

    aag nee man, ek speel nog Mafia Wars tussenin en gesels met my sus op Messenger en met my USA tjommie op Skype. Gaan beslis nie nog ‘n tab oop maak nie.

  • 97. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 04

    ja toemaar, dit help as mens in beheer is van die uitveer nè

  • 98. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 05

    Dalk nou nie genoeg materiaal om onmiddelik te publiseer nie. Ek beplan om nog meer as ‘n eeu die aarde te behandel.

  • 99. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 07

    Nou aangesien die 7 rooflesers nie vir my wil hallo sê nie gaan ek maar verder Buddies brei.

    Baai almal – julle moet maar diep onder die komberse inkruip en vir die van julle wat nie ‘n tweebeen warmwater sak het nie, sorry om van julle probleme te hoor want ek deel beslis nie vanaand myne nie

    . . . en daar is geen kriptiese leidrade hier nie.

  • 100. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 07

    Nee! ek het glad nie eers so n sin ingehad nie. Ek kan buitendien nie n post edit van my selfoon af nie. Dan sou ek al lankal my tikfout reggemaak het.

  • 101. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 08

    okay – rustige nag!!

  • 102. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 09

    😳 sorry, dit moet bewandel wees.

  • 103. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 16

    😳

    Daar is n tegniese probleempie. Ek het liedjies gebruik wat se titels 2 verskillende liedjies is. Bv. 9 – 5 wat Dolly Parton en Sheila Easton se liedjies is. As jy die lied met die ander kunstenaar (onthou dit moet verskillende liedjies wees) kan gee, kry jy jou vol punt.

  • 104. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 8 : 53

    Bedoel jy liedjies met dieselfde titels, maar verskillende wysies en lirieke?

  • 105. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 9 : 00

    Max

    Dit is presies wat ek bedoel. Jy kry bv Joy to the world wat n kersliedjie is en joy to the world van Jeremiah was a bullfrog. 9 – 5 soos rolling out of bed, stumbling to the kitchen en my baby takes the morning train. . .

  • 106. maxie  |  Augustus 1, 2009 om 9 : 06

    Ek sien….
    Maar vir nou soek ek eers die foto’s, posduif gestuur..

  • 107. Wille Kjind Q  |  Augustus 2, 2009 om 12 : 41

    More! More!:mrgreen:

  • 108. Wille Kjind Q  |  Augustus 2, 2009 om 12 : 42

    Kla geslaap en nou kyk ek DVDs en sjuip wyn

  • 109. Wille Kjind Q  |  Augustus 2, 2009 om 1 : 44

    Volgende movie met vars popcorn EN wyn

  • 110. Wille Kjind Q  |  Augustus 2, 2009 om 5 : 26

    *GAAAAAAAAAAAP*

    My oge brand. Ek gat gou dux. Check julle later

  • 111. Wille Kjind Q  |  Augustus 2, 2009 om 6 : 17

    Eish!!! Who am I fooling😕

  • 112. olga  |  Augustus 2, 2009 om 9 : 10

    Head over heels van go – go ‘s
    Today van smasing pumpkins
    What does it matter van cheryl crow
    Someone van korn material van hilary duff, narrow path van exile,
    brown bear van bell of dalk big brown bear van kashmir

  • 113. Adrie  |  Augustus 2, 2009 om 10 : 38

    Welkom Olga

    Ons het jou gemis

  • 114. Wille Kjind Q  |  Augustus 2, 2009 om 2 : 43

    En vandag van alle dae sal die kerk eers EEN UUR uitkom!!!!!!!!!!!!!!!! Ek was so moeg dat ek skaars my oge kon oophou. Mev Dominee sou op ha rug neergebliksem het as sy gesien het hoe gaap ek😳

  • 115. Wipneus!  |  Augustus 5, 2009 om 9 : 52

    Wow pragtige foto Adrie!! 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: