Vlerke van tyd

Julie 31, 2009 at 11 : 22 25 Kommentaar

Tyd, is niemand se speel maatjie nie.  Soos wat daar nou die dag op iemand se Facebook status gestaan het:

TIME is really the only capital that any human being has, and the only thing he can”t afford to lose

Wat my soms met stomheid kan slaan oor tyd, is hoe dit onverwags verby kan sluip.  Sonder dat jy dit regtig besef, word minute ure, ure dae en kort voor lank is ‘n dekade in ‘n oogwink verby.  Sonder dat jy dit besef.  Ek meen, dit voel vir my nog steeds aan die begin van die jaar en hier staan ons al op Augustus se drempel.

Hoe ouer ‘n mens raak, hoe kleiner lyk die spronge van tyd.  Soos julle weet is Asus ‘n student, dus al mondig.  Ek het nou die dag saam met haar en haar vriendin gaan koffie drink.  Hulle sing hier en daar lukrake liedjies – meestal goed wat hulle in ‘n fliek gesien het.  Funky Town is van hulle gunsteing.  Ek terg Asus met haar “gunsteling” lied. 

Hier vertel die snotneus haar vriendin hoe sy Sexy Eyes van Wingfield gehaat het toe sy klein was.  Dit voel soos nou die dag wat almal saam ge-ooh ooh aah aah het.  Ek bespring toe vir Google en sien dat Asus nog wragtig met melktande geloop het toe Sexy Eyes ‘n groot treffer was.  Ek was al in die hoërskool gewees, maar dit voel soos gister.

Snaaks hoe die groot treffers almal as closet classics opeindig.

Blogvraag:  Wat is Whigfield se regte naam?

Blogantwoord:  Nell was reg met die eerste seun van die Koning / Koningin van Engeland.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Hiëragiese Gemors Biografie

25 Kommentaar Add your own

  • 1. Freek  |  Augustus 1, 2009 om 12 : 25

    Sannie charlotte carlson

  • 2. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 49

    EEERSTE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 3. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 50

    Sannie *********

    Wag lat ek gou gat google

  • 4. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 50

    Sannie Charleston?

  • 5. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 52

    Nee wag…….. Ek raadpleeg eerder rerig google

  • 6. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 54

    Sannie Charlotte Carlson!!!

  • 7. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 57

    En dit reën wragtag

  • 8. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 59

    En my ma het ‘n vol dag van op en af ry beplan👿

  • 9. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 00

    O ja…….. More more

  • 10. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 02

    Nou moet ek gat brêkfis maak virri kjinners

  • 11. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 41

    More Willes!!
    Kan ek maar daar kom eet?

  • 12. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 7 : 43

    Dit lyk wraggies of die horlosies in die huis almal verkeerd is vanmore – dit lyk dan nog soos 6 uur in die oggend.

  • 13. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 9 : 16

    Salami

    Jys altyd welkom. Dit reën katte en honne hie by my en my wasgud gat noooooooooooooit droog word nie

  • 14. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 10 : 13

    Besig met die laaste load wasgud en daasi plek om alles te hang nie😡

  • 15. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 11 : 38

    Hallo Hallo Hallo

    WHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAAHAHA

  • 16. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 12 : 10

    Haaallloo Willes

    Is ons die enigste twee hier vandag.
    Lyk my ok die enigste 2 wat wasgoed het.
    Ek staan alweer hier in die sitkamer en stryk.
    eish . . . a mothers work is never done.

  • 17. Salomè  |  Augustus 1, 2009 om 12 : 12

    *** sjuut . . . * ek het pannekoek gebak. hiers vir jou ok.

  • 18. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 12 : 55

    Saloom

    Dankie man!

    3Ling

    Nou wat nou? Het jy nou wragtag jou laaste marble verloor😕

  • 19. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 1 : 18

    Nie my skuld as jy nie van die kouse weet nie

  • 20. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 3 : 03

    As jy vi jou va daai kouse met die tone gekoop is dit nie ‘n laughing matter nie.

  • 21. ADRIANA  |  Augustus 1, 2009 om 3 : 47

    Wielie Wielie Walie

  • 22. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 5 : 56

    Jislaaikit!!! Hoekom SÊG jy nie net so nie!? Joh! Ek het amper ‘n hartaanval gekry:mrgreen:

  • 23. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 5 : 58

    Vyf rooflesers…….. Ek hoopi almal wil eerste skree nie😕

  • 24. Wille Kjind Q  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 00

    My WP is te starag om eerste die nief post te sien EN nog liekies raak te sien

  • 25. Adrie  |  Augustus 1, 2009 om 6 : 01

    Jy kan gaan eerste

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: