Dit is hoe dit is

Julie 28, 2009 at 4 : 20 10 Kommentaar

Ek het ‘n vreeslike interessante onderwerp gehad.

Ek was egter nie lus om ‘n blog te skryf nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Leef jou eie leef ‘n Glipsie genaamd Viagra

10 Kommentaar Add your own

  • 1. sita  |  Julie 28, 2009 om 5 : 34

    Dis al?

  • 2. sita  |  Julie 28, 2009 om 5 : 38

    Dis al? Dis regtig al? Geen blogvraag? Geen blogantwoord? Jo, jo, jo, jo!

  • 3. Chantelle  |  Julie 28, 2009 om 5 : 39

    Dis fine. Die probleem met baie blogs is anders om. “Ek het ‘n vreeslike ONinteressante onderwerp. Ek IS lus om ‘n blog te skryf.” Dit was gewoonlik my probleem ook… Hoop more skryf jy oor hierdie “vreeslike interessante onderwerp”.

  • 4. sita  |  Julie 28, 2009 om 5 : 42

    Die blog gaan in dieselfde rigting as meeste ander. In sy skamoer. Dit is omdat julle mense toelaat om ander mense lings en regs in hulle moerd te stuur. Dan is die beggaafde blogger nie intellegent genoeg om ander komentaar te trek nie.

  • 5. sita  |  Julie 28, 2009 om 5 : 45

    Ons wat gewoonlik net lees het dit eintlik so geniet om hier te kom afloer. Maar mens kry mos maar oral mense wie aangetrek kan word maar nerens geneem kan word nie. Nogal jammer.

  • 6. Adrie  |  Julie 28, 2009 om 5 : 50

    Persoonlik dink ek dit is my beste blog nog.

  • 7. Adrie  |  Julie 28, 2009 om 5 : 57

    Chantelle, jy kan darem maar snert praat. So ver as ek onthou was jou onderwerpe altyd interessant. Buitendien was dit kort genoeg dat niemand die kern gemis het nie.

  • 8. Chantelle  |  Julie 28, 2009 om 6 : 10

    Tipies. Ek kom kuier en word sommer dadelik uitgetrap. Presies hoe lank hou jou pms?

  • 9. Adrie  |  Julie 28, 2009 om 6 : 34

    Gmf!

    Ongeveer n jaar.

    Daarmee bedoel ek n ligjaar.👿

  • 10. *Mathilda*  |  Julie 28, 2009 om 6 : 59

    Ha ha – nar !

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: