Adrie – Adriana konflik

Julie 25, 2009 at 6 : 00 236 Kommentaar

Adrie:  “Nee!  Ek wil nie opstaan nie.  Dit is koud, dit is Saterdag.”

Adriana:  “Jy moet opstaan!!!  Jy is nie siek nie, so jy het geen rede om in die bed te bly nie.”

Adrie:  “Los my!  Niemand gaan omgee nie”

Adriana:  “1  2  3 . . .Vier die Saterdag, Swanepoel.  Jy kan dit nie van jou bed af doen nie. ”

Adrie:  “Sê wie?”

Adriana:  “Sê enige normale mens!”

Adrie:  “Se voet!  Ek is in elk geval nie enige normale mens nie!”

Adriana:  “Jy soek alweer blerrie aandag.  Wil jy wragtig nou hê die mense moet dink dat jy jou polse wil afkou?”

Adrie:  “Ek is glad nie van plan om my polse te byt nie.  Al wat ek met my polse wil doen is om dit onder die komberse te hou.”

Adriana:  “Liewe ouers.  Ek sê nie jy gaan jou polse sny nie, ek sê dit is wat almal gaan dink!  As jy jou kop onder die komberse uithaal, sal jy dalk kan hoor.”

Adrie:  “Hulle gaan nie.  Almal weet ek is nie ‘n oggendmens nie!!”

Adriana:  “Adriana Magrieta Swanepoel!!”

Haal dan diep asem in ‘n poging om te kalmeer

Adriana:  “Ek koop vir jou koekies?”

Adrie:  “Wag, laat ek gou gaan stort.”

Blogvraag:  Identifiseer die liedjies.

Blogantwoord:  Freek was reg met Maurits van Nassau.

Entry filed under: Liedjiepret. Tags: .

Fases van die lewe Kwaad steek

236 Kommentaar Add your own

  • 1. konyntjie  |  Julie 25, 2009 om 9 : 29

    hello

  • 2. Xena  |  Julie 25, 2009 om 9 : 30

    Nee, willes, as jy n groep raai moet dit aan n liedjie gekoppel wees.

  • 3. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 9 : 34

    Jippie, Hallo Konyntjie!

  • 4. Xena  |  Julie 25, 2009 om 9 : 35

    Hallo Konyntjie

  • 5. Xena  |  Julie 25, 2009 om 9 : 37

    En net rooitaal liedjies tel.

  • 6. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 9 : 38

    Jis ek was begeesterd en nou is ek effe empty…

  • 7. Xena  |  Julie 25, 2009 om 9 : 43

    Honger geraak, Nell?

  • 8. konyntjie  |  Julie 25, 2009 om 9 : 45

    🙂 Ek is nuut hier….. sal nog eendag begin blog..

  • 9. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 9 : 45

    LOL, nee ek het al geeet… Pap en wors… Eerste keer in my lewe dat ek dit vir MYSELF maak. My song idees het opgedroog!

  • 10. konyntjie  |  Julie 25, 2009 om 9 : 46

    Dis voorwaar die koudste winter ooit…..

  • 11. konyntjie  |  Julie 25, 2009 om 9 : 47

    hahaha pap en wors laat my aan die afr poker face song dink….

  • 12. Xena  |  Julie 25, 2009 om 9 : 48

    Konyn, as jy n tydjie het, vul asb die bly te kenne bladsy in.

  • 13. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 9 : 48

    Konyntjie.. Hieris ‘n paar mense wat gesels wat nie blog nie Saterdag aande speel ons ‘n game.. A3 / Xena (wat sy ookal verkies) skryf ‘n storie dan moet jy die songs identifiseer

  • 14. Xena  |  Julie 25, 2009 om 9 : 49

    O ja, baie welkom hier.

  • 15. konyntjie  |  Julie 25, 2009 om 9 : 51

    oh ok….🙂

  • 16. Xena  |  Julie 25, 2009 om 9 : 54

    Dit is eintlik n glorified chatsite

  • 17. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 9 : 59

    Ek neem aan die polse sny is belangrik want dit word so baie genoem LOL LOL LOL

  • 18. Xena  |  Julie 25, 2009 om 10 : 02

    Vir my om te weet en vir jou om uit te vind.

  • 19. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 05

    Breathe Taylor Swift

  • 20. Xena  |  Julie 25, 2009 om 10 : 08

    Jy is nou op n roll

  • 21. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 09

    bwahahha… dit neem my ‘n ewigheid!

  • 22. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 10 : 11

    Suicide solution – Ozzy Osbourne

  • 23. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 10 : 12

    Whuhahahaha!!!!!!!

  • 24. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 13

    Hi Willes…. Koekeloer jy, want ek hoor niks van jou nie!

  • 25. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 10 : 14

    Nou raak ek bekommerd oor Max. Jitte!!!!!!! More hoor ek wee EK het ha getoor of iets.

    @ Max

    Jy kan nou ma uitkom hoor

  • 26. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 10 : 17

    Nell

    Eish!! Ek het 5 nuwe boeke gekry vandag en as ek eers begin lees dan kan jy net mooi niks met my aanvang nie. Maar ja…….. Eks 1 vanni ‘rooflesers’😳

  • 27. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 19

    Wat lees jy?

  • 28. Xena  |  Julie 25, 2009 om 10 : 20

    Wie het vir Max kwaad gemaak? Die blogkom het n appeltjie vir jou!

  • 29. konyntjie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 20

    ok julle ekt daai bly te kenne effek gedoen

  • 30. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 21

    Dalk het Max net ‘n lewe actually en is bietjie uit op ‘n Saterdagaand?

  • 31. Xena  |  Julie 25, 2009 om 10 : 24

    Moontlik. Of haar sein het gevries.

  • 32. Xena  |  Julie 25, 2009 om 10 : 25

    Dankie Hasie.

  • 33. konyntjie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 26

    Plesier🙂

  • 34. Adrie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 27

    Hasie

    Hoekom is jou stert so kort?

  • 35. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 33

    Ag Xena HELP so BIETJIE

  • 36. Adrie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 34

    Hie Hie Hie

    Ek moes net.

  • 37. Xena  |  Julie 25, 2009 om 10 : 34

    Ek is clueless met musiek.

  • 38. konyntjie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 35

    A3 ekt my stert reeds op n jong ouderdom verloor, dink ekke was dronk of iets!

  • 39. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 37

    AAAAAAAAAAAAA333333333333333333333

    HELP SO BIETJIE… Asseblief??!

  • 40. Xena  |  Julie 25, 2009 om 10 : 37

    Was dit seer, Hasie?

  • 41. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 10 : 39

    Nell

    Ek lees Die oë van duisternis. Dean R Koontz

  • 42. konyntjie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 39

    so biki….maar my ma het mossie bang kinders grootgemaak nie

  • 43. Adrie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 40

    Nell

    Moet ek my bankbesonderhede vir jou stuur?

  • 44. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 45

    Dis immers na tien, kom ons doen dit teen half prys?

  • 45. Adrie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 47

    Lyk ek vir jou goedkoop?

  • 46. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 48

    Natuurlik nie bokkie!!!!! Nooit gesien nie! Jy is verseker nie goedkoop nie.

  • 47. Adrie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 49

    Hel, mense. Dit is koud!

  • 48. konyntjie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 52

    Nou dan groet ek maar weer, tyd v my en granny goose om te gaan slaap

    nite nite

  • 49. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 10 : 52

    Cheap skate – Adriana Magrieta Swanepoel😈

  • 50. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 55

    bwahahahha…

    Ek push maar my luck

  • 51. Adrie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 58

    Nag hasie. Soete drome

  • 52. Adrie  |  Julie 25, 2009 om 10 : 59

    Korrup, ja – maar nooit cheap nie.

  • 53. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 10 : 59

    So kan ek nou clues kry asseblief?

  • 54. Adrie  |  Julie 25, 2009 om 11 : 01

    Die bank het my nog nie gesms nie, Nell.

  • 55. Adrie  |  Julie 25, 2009 om 11 : 03

    2 van die 3 liedjies wat ek versteek het is gekry.

  • 56. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 11 : 05

    Ek het cheese curls as julle wil hê

  • 57. Girl van die Suburbs  |  Julie 25, 2009 om 11 : 05

    Genaaaaaaaadde…. Al die liedjies is volgens my versteek…..😆

  • 58. Adrie  |  Julie 25, 2009 om 11 : 11

    Party is toevallig in. Dit is hoekom daar bonuspunte is.

  • 59. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 12 : 02

    😯 KYKI TYD!!!!! Genade ma die tyd vlieg as jy ‘n goeie boek lees

  • 60. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 5 : 05

    JOH! JOH! JOH! Ek beter gou slaap voor die kjinners opstaan👿

  • 61. Coyote  |  Julie 26, 2009 om 7 : 36

    Mole mole julle hoop julle het lekka gedoeks Jhb is darem warmer as Secunda

  • 62. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 8 : 32

    GGGRRR!!!!!!!!!!

    *mompel* more more

  • 63. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 8 : 34

    Wat de hel het van Tilla geword. Ek hoopi ha vingers het vas gevries nie

  • 64. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 8 : 36

    En Max speel nog inni spam boksie

  • 65. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 8 : 36

    Klip

    Wat eet ons vandag?

  • 66. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 8 : 44

    Nous ek dam wragtag nie lus om op te staan nie. Net jammer ek MOET nou gat pp

  • 67. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 8 : 45

    Tel tot TIEN!

  • 68. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 8 : 46

    En ek beter die twede helfte vanni wasgud kla maak

  • 69. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 9 : 40

    *GAAAAAAAAAAAP*

  • 70. Xena  |  Julie 26, 2009 om 9 : 55

    Gaan jy dan nie kerk toe nie?

  • 71. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 17

    More almal

  • 72. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 19

    WK , ek kook rys , met tamatie en uie sous , gebraaide hoeder boudjies en dytjies , met n lekker mayonaise en appelkoos sous

    Groente is daar nie , ek dink die tamatie en uie is genoeg

  • 73. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 20

    Xena , bly WK nie langs n dominee nie❓

  • 74. Adrie  |  Julie 26, 2009 om 10 : 26

    Klip, ek hoop jy maak genoeg. Ek kom eet sommer by jou.

  • 75. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 35

    Jy is meer as welkom A3

  • 76. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 37

    Tussen ons klomp hier by die werk kom ons nogals met snaakse resepte voorendag.
    As dit lekker is dan maak ek dit by die huis ook.

  • 77. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 38

    Dis net jammer n mens kan nie hier vir jou so “ietsie” ingooi om te drink nie

  • 78. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 40

    Mev Klip se die “ietsie” wat ek drink gee my ekstra gedagtes ,dan maak ek sommer kos vir die hele army , en daai “ietsie ” maak dat ek te veel goed bymekaar gooi , dan wil niemand dit eet nie

  • 79. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 41

    All car owners & residents.
    Be careful there’s a new type of key going around.
    It opens 60% of cars and 40% of houses—
    its called a darkey

  • 80. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 45

    Die een Sondag is die seuntjie baie lastig in die kerk. Dan staan
    hy dan sit hy, dan kyk hy om vir ander mense. Gesels met almal en sy arme ma het haar hande vol met hom. Soos die duiwel dit wou he vlieg daar ‘n by in die kerk en is al om die kind. Soos dit moes toe steek die by die kind en die is ook nie links nie en skree kliphard (Terwyl die diens aan die gang is)
    ‘EINA hoe pik die f*kken mot my!!!

  • 81. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 45

    Die dogtertjie kan nooit stilsit in die kerk nie. En die ma besluit sy moet iets kry om haar mee besig te hou sodat sy kan stilsit. Sy koop toe ‘n pakkie jellie babies. Daar heers doodse stilte in die kerk, want die kind is hard besig met haar sweeties.
    Sy pak al die jellie babies op haar ma se been uit. Sy eet hulle een vir een van haar ma se been af. Toe sy by die laaste een kom is dit ‘n swart jellie baby. Sy vat hom en druk hom in haar ma se gesig en se kliphard:
    ‘Sê hallo vir die Miesies..’

  • 82. Klip  |  Julie 26, 2009 om 10 : 48

    Bra Oupa was having an affair with the woman, Sophie, from next door.
    One Friday morning he lies to his wife he is going to Durban for a seminar.
    He packs his laptop and bags and tells his wife she won’t find him when she comes back from work, and slinks next door to Sophie’s house.
    It’s now the following morning, Saturday, and he’s smiling after a Lovely night with Sophie. Wearing his gown, he goes to the bathroom and, to his surprise, through the window he sees a man walking around his house wearing the other gown he left at home.
    He screams: “Hey, jou moer! Wat maak jy by my huis?”
    The man shouts back: “F#&K YOU!!! The man of this house is in Durban as we speak.”
    Bra Oupa replies: “Julle gaan K*K as ek terug kom van Durban af!”

  • 83. Wille Kjind Q  |  Julie 26, 2009 om 11 : 02

    A3

    Ek het verlof ingesit. Sal volgende week wee ga

    @ Klip

    Solank jy nie Hilda se kombinasies try nie

  • 84. Girl van die Suburbs  |  Julie 26, 2009 om 11 : 08

    Goeie More!

    Nell le nog in die bed….

  • 85. Klip  |  Julie 26, 2009 om 3 : 16

    A man is driving down a deserted stretch of highway when he notices a sign out of the corner of his eye….It reads:

    SISTERS OF ST. FRANCIS
    HOUSE OF PROSTITUTION
    10 MILES

    He thinks this is a figment of his imagination and drives on without second thought…..

    Soon he sees another sign which reads:

    SISTERS OF ST. FRANCIS
    HOUSE OF PROSTITUTION
    5 MILES

    Suddenly he begins to realize that these signs are for real and drives past a third sign saying:

    SISTERS OF ST. FRANCIS
    HOUSE OF PROSTITUTION
    NEXT RIGHT

    His curiosity gets the best of him and he pulls into the drive. On the far side of the parking lot is a stone building with a small sign next to the door reading:

    SISTERS OF ST. FRANCIS

    He climbs the steps and rings the bell. The door is answered by a nun in a long black habit who asks, ‘What may we do for you my son?’

    He answers, ‘I saw your signs along the highway and was interested in possibly doing business….’

    ‘Very well my son. Please follow me.’ He is led through many winding passages and is soon quite disoriented. The nun stops at a closed door and tells the man, ‘Please knock on this door.’

    He does so and another nun in a long habit, holding a tin cup answers the door… This nun instructs, ‘Please place $100 in the cup then go through the large wooden door at the end of the hallway.’

    He puts $100 in the cup, eagerly trots down the hall and slips through the door pulling it shut behind him.

    The door locks, and he finds himself back in the parking lot facing another sign:

    GO IN PEACE.
    YOU HAVE JUST BEEN SCREWED BY THE SISTERS OF ST. FRANCIS.
    SERVES YOU RIGHT, YOU SINNER

  • 86. Klip  |  Julie 26, 2009 om 4 : 18

    Nou hang ek net rond soos n hommelby………….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: