Fases van die lewe

Julie 24, 2009 at 5 : 24 54 Kommentaar

Ek weet daar is ‘n raaisel wat min of meer dieselfde is, maar ek hou nogal van Dalene Matthee se metafoor.

In Pieternella van die Kaap verduidelik Sven aan Pieternelle van die verskillende fases in die lewe.  Eers moet ‘n mens kruip, dan loop, dan dans voordat jy eendag met ‘n kierie oor die weg moet kom.  Dit gaan basies daaroor dat jy eers jou wêreld moet leer ken, op ‘n veilige manier.  Jy kan darem nie te hard val terwyl jy kruip nie.  Jou word ouer en kry meer selfvertroue.  Waar tydens jy die wêreld op jou voete aandurf.  Reg vir enige aksie, maar tog versigtig.  Met die verloop van tyd, begin jy dans.  Die wêreld raak jou speelplek, iets wat geniet moet word.  In so ‘n mate dat jy met rus in jou hart jou kierie kan aanvaar wanneer jy nie meer die danspas kan volhou nie.

Dit is natuurlik my uitleg van sy metafoor.  Punt is dat jy elke fase met entoesiasme moet aangryp en die beste daarvan moet maak.  Daar is ook ‘n duidelike verloop van die proses.  Let wel.  Jy gaan van kruip, na loop, na dans en eindig met jou kierie op.  Jy draai nie om en gaan terug na ‘n fase wat jou beter gepas het nie.  Jy volhard in die fase waar jy is, tot die lewe besluit jy kan maar na die volgende fase vorder.  Vordering was nog nooit nie agteruitgang nie.

Elke fase kan seker min of meer aan ouderdom gekoppel word.  Kruip is vir voorskoolse kinders.  Loop gaan seker tot so die middel twintigs rond.  In die tyd wat jy leer om die lewe op jou eie, sonder hulp aan te durf.  Nadat jy jou kop ‘n paar keer hard gestamp het, weet jy dat dit geen doel dien om oorversigtig te wees nie.  Jy kan die lewe maar net sowel geniet, koppe wat gestamp is raak gou genoeg beter.  Die dans van die lewe laat nie rus toe nie.  Jy moet uithou terwyl jy kan, die kierie is permanent.

Tog kom daar tye wat jy nie meer lus is vir dans nie.  Murphy lê op jou nek.  Jy kwalifiseer nog nie vir ‘n kierie nie – en jy is baie dankbaar daarvoor – maar jy wil graag weer loop.  Selfs kruip.  Die wêreld is nie meer ‘n lekker plek nie.  Baie mense probeer met alle mag die dans te stop.  Tog, selfs ‘n slow dance, is ‘n dans.  As die musiek te dramaties is, dan moet jy net met meer vuur dans.  Hoe gouer jy dit besef, hoe gouer is die lied van jou lewe terug.

Blogvraag:  Mauritius het op 17 September 158 sy naam van Wijbrandt van Warwijk gekry.  In wie se eer is die eiland vernoem?

Blogantwoord:  Ek en my groot mond.  Nell was heeltemaal reg dat vurke as ‘n oorbodige verfyning  (excessive delicacy) gesien is (rede).  Basjan was reg dat God die mens van n vurk in sy vingers voorsien het. Daarom was die gebruik van ‘n kunsmatige vurk n belediging teen God (denke).

Entry filed under: Filosofie. Tags: .

Tafelmaniere Adrie – Adriana konflik

54 Kommentaar Add your own

  • 1. Klip  |  Julie 24, 2009 om 5 : 54

    In my next life I want to live my life backwards. You start out dead and get that out of the way. Then you wake up in an old people’s home feeling better every day. You get kicked out for being too healthy, go collect your pension, and then when you start work, you get a gold watch and a party on your first day. You work for 40 years until you’re young enough to enjoy
    your retirement. You party, drink alcohol, and are generally promiscuous, then you are ready for high school. You then go to primary school, you become a kid, you play. You have no responsibilities, you become a baby until you are born. And then you spend your last 9 months floating in luxurious spa-like conditions with central heating and room service on tap,
    larger quarters every day and then Voila! You finish off as an orgasm!

  • 2. Klip  |  Julie 24, 2009 om 6 : 10

    Boss: Where were you born?
    Sardar: India ..
    Boss: which part?
    Sardar: What ‘which part’? Whole body was born in India .

  • 3. Klip  |  Julie 24, 2009 om 6 : 11

    Tourist: Whose skeleton is that?
    Sardar: An old king’s skeleton.
    Tourist: Who’s that smaller skeleton next to it?
    Sardar: That was same king’s skeleton when he was a child.

  • 4. Xena  |  Julie 24, 2009 om 6 : 41

    O heng!😳

    Daar vergeet Adrie die blogvraag. Is sy dan blond?

  • 5. boervrou  |  Julie 24, 2009 om 7 : 42

    Koewee was julle? Klippie soos daai movie, wat is dai bleddie ding se naam? Van brad pitt

  • 6. boervrou  |  Julie 24, 2009 om 7 : 44

    Sien eks weer alleen net soos vanoggend.

  • 7. Xena  |  Julie 24, 2009 om 7 : 45

    Fight Club?

  • 8. Xena  |  Julie 24, 2009 om 7 : 46

    Geduld BV. Ons bibber en dan tik n mens moeilik.

  • 9. Freek  |  Julie 24, 2009 om 9 : 06

    Prins morits van nassau

  • 10. Klip  |  Julie 25, 2009 om 6 : 53

    Goeie more almal

    Wat is nou lekkerder as om 12 ure op n Saterdag te werk?

  • 11. Klip  |  Julie 25, 2009 om 7 : 03

    \m/ >.< \m/ Hola

  • 12. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 9 : 10

    More More!!!!! Was ek sooooooo lanklaas hie dat da ‘n Freek ook al antwoord. Sjoe!

    By the way………. Weet iemand dalk wie die rugby gister gewen het en wat die score is?

  • 13. Xena  |  Julie 25, 2009 om 9 : 41

    Province het gewen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

  • 14. Xena  |  Julie 25, 2009 om 9 : 41

    More Willes

  • 15. Xena  |  Julie 25, 2009 om 9 : 46

    Klip

    Ek dog jy is af vandag?

  • 16. Klip  |  Julie 25, 2009 om 9 : 56

    Hi daar Xena , ek is veronderstel om af te gewees het , maar werk nog vandag en more dan is ek op verlof vir n week

  • 17. Klip  |  Julie 25, 2009 om 10 : 02

    Nou sit ek en planne beraam om kos te maak hier by die werk vir more. Lyk nie of ek by slaghuis gaan uitkom vandag nie

  • 18. Xena  |  Julie 25, 2009 om 10 : 58

    Dis maklik. Vra mev klip op jou kniee om te gaan.

  • 19. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 11 : 49

    Province !?😯 Ek dog die bulle enni sharks het gespeel

  • 20. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 11 : 55

    Dis kak om met 1 hand te tik………. veral oppi qwetry (spl) keyboard

  • 21. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 11 : 59

    Ek soek daai HTC foun wat keyboard EN keypad het

  • 22. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 12 : 25

    Eks hommer

  • 23. Xena  |  Julie 25, 2009 om 12 : 34

    Ja. Province het die cheetahs gewen.

  • 24. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 12 : 43

    Ek het gat google en gesien. Ook gesien dat die sharks die bulle gewen het

  • 25. Xena  |  Julie 25, 2009 om 1 : 24

    Wat doen jy vandag? Weer rugby?

  • 26. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 1 : 56

    Geen rugby vandag nie. Was vroeg al by Laura Lee en nou soek ek skoene vi M

  • 27. Klip  |  Julie 25, 2009 om 1 : 56

    Het toe darem alles gekry vir more se ete, danksy mev klip

  • 28. Klip  |  Julie 25, 2009 om 1 : 57

    Wille kind koop crocs

  • 29. Klip  |  Julie 25, 2009 om 1 : 58

    Kinders kan seker een van di met daai goed skool toe gaan

  • 30. Klip  |  Julie 25, 2009 om 1 : 59

    Ek kan aan n hele paar ander goed dink om te doen, as om hier te sit

  • 31. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 01

    WK hou n koek verkoping , dit sal genoeg geld maak om daai foun van jou te kry

  • 32. Xena  |  Julie 25, 2009 om 2 : 02

    Klip,

    Wat wil jy eerder vandag doen?

  • 33. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 35

    WOW , jy sal my verbied om weer hier te blog as ek moet se

  • 34. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 36

    Two little kids are in a hospital, lying on beds next to each other, outside the operating room.

    The first kid leans over and asks, “What are you in here for?”

    The second kid says, “I’m in here to get my tonsils out and I’m a little nervous.”

    The first kid says, “You’ve got nothing to worry about. I had
    that done when I was four. They put you to sleep, and when you wake up they give you lots of Jell-O and ice-cream. It’s a breeze.”

    The second kid then asks, “What are you here for?”

    The first kid says, “A circumcision.”

    And the second kid says, “Whoa, Good luck, buddy, I had that done when I was born… Couldn’t walk for a year.”

  • 35. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 38

    There were three very nervous black ladies getting ready to take plane trip for the first time.

    The first lady said, “I don’t know bout y’al, but I’m gonna wear me sum hot pink panties beefo I get on dat plane.”

    “Why you gonna wear dem fo?” the other two asked.

    The first replied, “Cause, if dat plane goes down and I’m out dare laying butt-up in a conefield, dey gonna find me first.”

    The second lady said, ‘Well, I’m a-gonna wear me some floe-esant orange panties.”

    “Why you gonna wear dem?” the others asked.

    The second lady answered, “Cause if dis hare plane is goin’ down over da oshun and I be floating butt-up in the oshun, dey can see me first.”

    The third lady says, “Well, I’m not gonna wear any panties…”

    “What? No panties?” the others asked in disbelief.

    The third lady says, “Dat’s right girlfriends, you hears me right. I ain’t wearing any panties, cause if dis plane goes down, honey, dey always look for da black box first.”

  • 36. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 40

    The older you get, the tougher it is to lose weight because by then, your body and your fat are really good friends

  • 37. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 40

    I gave up jogging for my health reasons. My thighs kept rubbing together and setting my pantyhose on fire

  • 38. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 41

    The Wall Street Journal reports this week that the candy industry is so worried about falling candy sales they are now adding caffeine to their candy. Well, that’s every parent’s worst nightmare — a fat kid who’s up all night.

  • 39. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 42

    If you want to look young and thin, hang around old fat people.

  • 40. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 52

    I was testing children in my Dublin Sunday school class to see if they Understood the concept of getting to heaven.

    I asked them, ‘If I sold my house and my car, had a big jumble sale andGave all my money to the church, would that get me into heaven?’

    ‘NO!’ the children answered.

    ‘If I cleaned the church every day, mowed the garden, and kept everything tidy, would that get me into heaven?’

    Again, the answer was ‘No!’ By now I was starting to smile.

    ‘Well, then, if I was kind to animals and gave sweeties to all the children, and loved my husband, would that get me into heaven?’

    Again, they all answered ‘No!’ I was just bursting with pride for them.

    I continued, ‘ Then how can I get into heaven?’

    A six year-old boy shouted out ” YUV GOTTA BE FuKN’ DEAD……….”

  • 41. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 55

    Recently, in large French city, a poster featuring a young, thin and tan woman appeared in the window of a gym. It said:

    THIS SUMMER DO YOU WANT TO BE A MERMAID OR A WHALE?

    A middle-aged woman, whose physical characteristics did not match those of the woman on the poster, responded publicly to the question posed by the gym.

    To Whom It May Concern:

    Whales are always surrounded by friends (dolphins, sea lions, curious humans). They have an active sex life, they get pregnant and have adorable baby whales. They have a wonderful time with dolphins stuffing themselves with shrimp. They play and swim in the seas, seeing wonderful places like Patagonia, the Barren Sea and the coral reefs of Polynesia. Whales are wonderful singers and have even recorded CDs. They are incredible creatures and virtually have no predators other than humans. They are loved, protected and admired by almost everyone in the world.

    Mermaids don’t exist. If they did exist, they would be lining up outside the offices of Argentinean psychoanalysts due to identity crisis. Fish or human? They don’t have a sex life because they kill men who get close to them not to mention how could they have sex? Therefore they don’t have kids either. Not to mention who wants to get close to a girl who smells like a fish store?

    The choice is perfectly clear to me; I want to be a whale.

    P.S. We are in an age when media puts into our heads the idea that only skinny people are beautiful, but I prefer to enjoy an ice cream with my kids, a good dinner with a man who makes me shiver and a coffee with my friends. With time we gain weight because we accumulate so much information and wisdom in our heads that when there is no more room it distributes out to the rest of our bodies. So we aren’t heavy, we are enormously cultured, educated and happy. Beginning today, when I look at my butt in the mirror I will think, Good gosh, look how smart I am……..

  • 42. Klip  |  Julie 25, 2009 om 2 : 57

    After having failed his exam in ‘Logistics and Organization’, Danny goes and confronts his lecturer about it.

    Danny: “Sir, do you really understand anything about the subject?”

    Professor: “Surely I must, otherwise I would not be a professor!”

    Danny: “Great, well then I would like to ask you a question. If you can give me the correct answer, I will accept my mark as is and go. If you however do not know the answer, I want you give me an ‘A’ for the exam.”

    Professor: “Okay, it’s a deal. So what is the question?”

    Danny: “What is legal, but not logical, logical, but not legal, and
    neither logical nor legal?”

    Even after some long and hard consideration, the professor cannot give Danny an answer, and therefore changes his exam mark into an ‘A’, as agreed.

    Still puzzled, the professor later calls on his best student in his
    class, Sihle, and asks him the same question.

    Sihle immediately answers, “Sir, you see, you are 63 years old and married to a 35 year old woman, which is legal, but not logical. Your wife has a 25 year old lover, which is logical, but not legal. The fact that you have given your wife’s lover an ‘A’, although he really should have failed, is neither legal nor logical.”

    The professor fainted.

  • 43. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 3 : 16

    @ 42

    BHWUHAHAHAHAHAH!!!!!!!!!!!!!!

    Daai 1 vanni mermaid enni whale is net so goed!!!

  • 44. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 3 : 18

    Ek sit nou hie byri speelparkie enni vroumens wat sing doen dit so kak lat ekki kan blog terwyl ek my se ore toe hou nie

  • 45. Klip  |  Julie 25, 2009 om 3 : 25

    Seuntjie kom by sy pa en vra: “Pa, hoekom voel die ander boere so aan koeie se spene.

    Pa: “As hulle die koeie wil koop dan voel hulle maar so aan die spene om seker te maak hulle gee goeie melk.”

    Na so ‘n week kom die seuntjie by die huis aangehardloop en skree vir sy ma: “Ma kom gou, Jannie is besig om sussie agter die kraalmuur te koop.”

  • 46. Xena  |  Julie 25, 2009 om 3 : 33

    Klip en Willes

    Ek hoop julle oefen julle liedjies al vir vanaand. Max kort kompetisie

  • 47. Xena  |  Julie 25, 2009 om 3 : 33

    PS: Die nuwe blog kom 6 uur op.

  • 48. Klip  |  Julie 25, 2009 om 3 : 56

    Ek is te dom , ek kan nie eers op die lyn lees nie wat nog van tussen die lyne

  • 49. Xena  |  Julie 25, 2009 om 4 : 02

    Klip, daar is net niks tussen die lyne nie. Vertaal net mooi.

  • 50. Klip  |  Julie 25, 2009 om 4 : 13

    ‘n Jong dame probeer diplomaties wees om ‘n oom daarop te wys dat sy gulp oop is.

    Girl: “Oom se kasteeldeur is oop.”

    Oom: “Staan my soldaat nog daar binne?”

    Girl: “Nee, net ‘n ou bedelaar wat lê en slaap op ‘n sak aartappels.”

  • 51. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 5 : 08

    3Ling

    Ek sal nie 6uur beskikbaar weesi. Spam al Max se antwoorde tot ek kan inloer:mrgreen:

  • 52. Wille Kjind Q  |  Julie 25, 2009 om 5 : 13

    Klip

    As julle nog plek het sal ek met graagte saam gat na Annemansetotti toe. Ek luv shopping en was jare laas byri see😉

  • 53. Xena  |  Julie 25, 2009 om 5 : 22

    Pissies

  • 54. Klip  |  Julie 25, 2009 om 6 : 23

    Kyk wa is die tyd …..

    WK , as jy jou baie skraal kan maak is daar plek , en dan shop ons almal tot ons drop😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: