Bloubloed

Julie 19, 2009 at 4 : 24 63 Kommentaar

Die mensdom het nog altyd koninlikes geromantiseer.  Ook geen wonder nie, met die wat die meeste feëverhale rondom koninglikes draai.  Daar is ‘n paar temas, maar hulle is almal voor die voet skatryk en baie aantreklik.

Die stories draai altyd daarom dat die prins of prinses moet trou.  Daar is die prinse wat erg onwillig is, soos in Aspoesterjie.  Daar is die prinse wat eers die gelukkige dame moet red, soos in Sneeuwitjie en Doringrosie.  Daar is die prinsesse wat as beloning uitgeloof word.  Ek dink byvoorbeeld nou aan die 12 dansende prinsesse wie se pa een van hulle belowe het aan die man wat hulle geheim kan ontrafel.  Daar is die koning’s wat hulle dogters moeilik afgee, gewoonlik met een of ander taak.  Daar is die pragtige meisies wat met ‘n gedrog moet trou, darem net tot hulle verlief raak en hom in sjarmante prins te laat verander.  Die paddaprins en Skoonlief en Ondier is hier voorbeelde.  Mens kry ook die ma’s wat skepties is en ‘n meisie op ‘n ertjie laat slaap. 

Vir eeue verlustig kleintjies hulle in die stories met die hoop dat dit eendag hulle werklikheid kan raak.  Net om te besef dat regte prinse of prinsesse baie, baie skaars is.  Tog is hulle daar en ‘n mens kan jou net verlustig in hulle dramas en skandes.  So te sê al die vorige geslag koninglikes het iewers die familienaam met ‘n plank geslaan.  Dit begin dalk met die elemente van ‘n feëverhale, maar eindig altyd in ‘n sirkus. 

Daar is egter ‘n heel nuwe geslag koninglikes wat hubaar is.  Gaan daar ‘n waarlike koninglike troue wees, een koningshuis met ‘n ander?  Seker nie,  almal is te naby familie.  Gaan die nuwe geslagte op die agtergrond wees?  Gaan hulle nuwe rekords met skandes maak?  Gaan iemand omgee wat hulle doen? 

Ons kan maar net wag en sien.  Miskien, ontvou daar weer ‘n ware feëverhaal waar die helde tot aan die einde van hulle dae gelukkig gaan saam lewe.

Blogvraag:   Prinses Victoria, die kroonprinses van Swede, het onlangs aan ‘n persoonlike afrigter verloof geraak.  Wie is hy?

Blogantwoord:  Womanizer – Britney Spears (Maxie); Lucky Lips – Cliff Richards(Maxie); Give me the Good News – Crocodile Harris (Maxie).  Bonuspunte:  Don Juan – Smokey Joe’s Cafe (Maxie); Lavender – Marillion (Maxie); Tonight – Jonas Brothers (Maxie); The girls – Calvin Harris(Maxie); Fresh – Kool and the Gang (Maxie); Target – Embrace(Maxie); Casanova – ultimate kaos(Maxie); Autumn Leaf – Source of Tide (Maxie).

Kripties:  American Woman – The Guess Who/Lenny Kravitz (Jacqueline Kennedy Onassis)

Onthou:  Die titels wat verskuil is (en die bonustitels) moet vertaal word.  Geen Afrikaanse liedjies tel nie (tensy die blog in Engels is, dan tel Engelse liedjies nie).

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Oom Bossie O wat is die slaap, ‘n wondersoete ding

63 Kommentaar Add your own

  • 1. Kiepie  |  Julie 19, 2009 om 4 : 43

    Dis nou vir julle n ding hoor

  • 2. Klip  |  Julie 19, 2009 om 5 : 15

    New SA English,

    1. *Cheese*
    The teacher told Sipho to use the word cheese in a sentence. Sipho replies: Maria likes me, but cheese ugly.

    2. *Mushroom*
    When all my family get in the car, there’s not mushroom.

    3. *Shoulder*
    My fren wanted 2 become a citizen but she didn’t know how to read so I shoulder.

    4. * Texas *
    My fren always Texas me when I’m not home wondering where I’m at!

    5. *Herpes*
    Me and my fren ordered pizza. I got mine piece and she got herpes.

    6. *July*
    Ju told me ju were going to tha store and July to me! Julyer!

    7. *Rectum*
    I had 2 cars but my wife rectum!

    8. *Chicken*
    I was going to go to the store with my wife but chicken go herself.

    9. *Wheelchair*
    We only have one enchilada left, but don’t worry wheelchair

    10. *Chicken* *wing*
    My wife plays the lottery so chicken wing.

    11. *Harassment*
    My wife caught me in bed with another women and I told her honey harassment nothing to me.

    12. *Bishop*
    My wife fell down the stair so I had to pick the bishop.

    13. *Body wash*
    I want to go to the club but no body wash my kids.

    14. *Budweiser*
    That woman over there has a nice body, budweiser face so ugly?

  • 3. *Mathilda*  |  Julie 19, 2009 om 7 : 32

    Ag it was worth the try – hie hie

  • 4. maxie  |  Julie 19, 2009 om 9 : 00

    Daniel Westerling

  • 5. buurvrou  |  Julie 19, 2009 om 9 : 45

    HET DIE VOKEN OU OPGEBLASE KOEI ALWEER N VOKEN EIER KOM LE.

  • 6. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 7 : 13

    More julle

    Buurvrou – wat nou ?

  • 7. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 7 : 14

    Eish max – ek weet nie eers wie dit is nie

  • 8. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 7 : 27

    Waar is willes vanoggend ? Jy verslaap ?

    Ek sal maar vandag die koffie aandra

  • 9. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 7 : 32

    Baie geluk aan ouboet Mario met jou verjaardag gister – hoop dit was ‘n lekker dag !

  • 10. Kiara  |  Julie 20, 2009 om 7 : 34

    Hallo

  • 11. Kiara  |  Julie 20, 2009 om 9 : 09

    Is hier dan niemand op hierdie blog nie?

  • 12. Nats  |  Julie 20, 2009 om 9 : 11

    Goeie more julle!!!

    *M*
    My jonger sus het ook gister verjaar!!! Sy is nou 21!

    ♪♪♪♪♪ Baie geluk aan Terror wat vandag verjaar!!! Ai tog so op die dag wat die skole weer begin, en dan is dit nog so koud ook!!

  • 13. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 9 : 20

    Nats

    Sy is so opgewonde dat ek nie dink sy voel die koue nie

  • 14. Verons  |  Julie 20, 2009 om 9 : 38

    More julle!!
    My bloed id ook BLOU!!!
    BLOUBUL BLOU!!! Daai WP met hulle Pukende kaptein het Saterdag ‘n rugbyles by ‘n klomp “skoolkinders” gekry!😆

  • 15. Wille Kjind Q  |  Julie 20, 2009 om 10 : 39

    EERSTE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 16. Wille Kjind Q  |  Julie 20, 2009 om 10 : 43

    If you don’t know where you are going, how can you expect to get there?

  • 17. Kiara  |  Julie 20, 2009 om 10 : 45

    Eerste wat?

  • 18. Kiara  |  Julie 20, 2009 om 10 : 49

    Ek dink alles behalwe dat ‘n koninklike lewe romanties is, dit hang net af hoe goed jy dinge kan wegsteek

  • 19. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 11 : 14

    Die kwartaal het skaars begin dan het ons al klaar skooltake

  • 20. Beenkop  |  Julie 20, 2009 om 11 : 26

    Long ago when men cursed and beat the ground with sticks, it was called witchcraft. Today, it’s called golf

  • 21. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 1 : 30

    Waar is almal vandag ? Nie eers ‘n koerant in sig nie !

  • 22. Beenkop  |  Julie 20, 2009 om 2 : 52

    hier is darem nog 3 mense: me,myself en I

  • 23. Wille Kjind Q  |  Julie 20, 2009 om 2 : 54

    While my husband was stationed overseas, our four-year-old daughter decided that she needed a baby brother.

    “Good idea,” I told her. “But don’t you think we should wait till your
    father’s home?”

    She had a better idea. “Why don’t we just surprise him?”

  • 24. Beenkop  |  Julie 20, 2009 om 2 : 55

    uhm hm

  • 25. Wille Kjind Q  |  Julie 20, 2009 om 2 : 55

    My 50-something friend Nancy and I decided to introduce her mother to the magic of the Internet.

    Our first move was to access the popular Ask Jeeves site, and we told her it could answer any question she had.

    Nancy’s mother was very skeptical until Nancy said, “It’s true, Mom. Think of something to ask it.”

    As I sat with my fingers poised over the keyboard, Nancy’s mother thought for a minute, then responded, “How is Aunt Helen feeling?”

  • 26. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 2 : 55

    En ek

  • 27. Beenkop  |  Julie 20, 2009 om 2 : 55

    vang hom nie so lekker

  • 28. Wille Kjind Q  |  Julie 20, 2009 om 2 : 56

    Yis! Yis! Beenkop! Huganit?

  • 29. Wille Kjind Q  |  Julie 20, 2009 om 2 : 57

    TILLA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 30. Beenkop  |  Julie 20, 2009 om 2 : 58

    willes: my beenkop kry koud vandag

  • 31. Wille Kjind Q  |  Julie 20, 2009 om 3 : 01

    @ Beenkop

    Wat vang jy nie so lekka nie?

  • 32. Beenkop  |  Julie 20, 2009 om 3 : 09

    daai ding van die baby brother

  • 33. Wille Kjind Q  |  Julie 20, 2009 om 3 : 47

    Ai tog!!! Die clowns meng in met my blogtyd.

    @ Beenkop

    Die sussie scheme dat die ma nie hoef te wag virri pa om ‘n baby brother te kry nie. maw…….. Assi pa byri huis kom enni baby sien dan gat hy surprised wees😯

  • 34. Kiara  |  Julie 20, 2009 om 3 : 49

    Hier is darem nou amper lewe

  • 35. Beenkop  |  Julie 20, 2009 om 3 : 51

    ag moenie worry ek is british die humor het nog nooit goed getranslate… al die mense lag dan sit en kyk ek gewoonlik.

  • 36. Klip  |  Julie 20, 2009 om 5 : 11

    Middag almal !

  • 37. Klip  |  Julie 20, 2009 om 5 : 12

    Amper al huistoe gaan tyd vir my

  • 38. Klip  |  Julie 20, 2009 om 5 : 14

    ^ i ^

  • 39. Klip  |  Julie 20, 2009 om 5 : 14

    ^i^

  • 40. Klip  |  Julie 20, 2009 om 5 : 15

    Is my engeltjie tog nie te pragtig nie ?

  • 41. Wille Kjind Q  |  Julie 20, 2009 om 5 : 24

    @ Klip

    Jou engeltjie is engeltjie pragtig!!!

  • 42. Beenkop  |  Julie 20, 2009 om 5 : 28

    hier is niemand hier nie

  • 43. Beenkop  |  Julie 20, 2009 om 5 : 29

    lyk my sonder adrie is hierdie plek meer dood as hatfield op ‘n sondagaand

  • 44. Beenkop  |  Julie 20, 2009 om 5 : 34

    wat my skielik herinner dat ek nog nooit in my lewe op hatfield was nie. lol

  • 45. Klip  |  Julie 20, 2009 om 6 : 04

    Wat gebeur as jy Peanut Butter en Kool saameet? ‘n Poep wat in jou verhemelte vassit en sorg dat jy heeldag met ‘n k*k smaak in jou mond rondloop

  • 46. Klip  |  Julie 20, 2009 om 6 : 05

    Dankie Willes , ek het op n staduim sommer n klomp van die goedjies geken , sal maar weer moet opsoek

  • 47. Klip  |  Julie 20, 2009 om 6 : 15

    Net gou my make-up aansit voor ek huistoe gaan

  • 48. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 6 : 20

    Hello maters

  • 49. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 6 : 22

    Klip
    ha ha

  • 50. Coyote  |  Julie 20, 2009 om 6 : 23

    Loda hoop almal het n lekka naweek gehad

  • 51. Coyote  |  Julie 20, 2009 om 6 : 28

    O ja ek vergeet amper my bloed is ook blou BLOU BUL BLOU
    Kan die komitee asb vir Mej Swanepoel weer aanstel en nederig vir haar onverskoning vra danq

  • 52. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 6 : 28

    Howdy coyote

  • 53. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 6 : 29

    Haar bedanking is nie aanvaar nie

  • 54. Coyote  |  Julie 20, 2009 om 6 : 31

    Nou wats haar probleem dan

  • 55. Coyote  |  Julie 20, 2009 om 6 : 34

    Ek soek idees vir K hy verjaar volgende week en weet nie wat om vir hom te kry nie

  • 56. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 6 : 34

    Gee op – sê maar

  • 57. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 6 : 35

    Hoe oud

  • 58. Coyote  |  Julie 20, 2009 om 6 : 37

    11

  • 59. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 6 : 40

    My middelste was vandag 12 – die laaste 5 jaar laat ek hulle vir my n lysie maak met goed wat hulle graag wil hê dan kies ek 1 daarvan

  • 60. Coyote  |  Julie 20, 2009 om 6 : 45

    Dis n idee ek sal kyk wat hy op sit

  • 61. Coyote  |  Julie 20, 2009 om 6 : 49

    Amper vergeet ek happy b/Day Terror lekke verjaar

  • 62. *Mathilda*  |  Julie 20, 2009 om 6 : 52

    Brace jouself net – hulle sit outrageous goed daarop – maar daar is baie cds etc daarop ook – bekostigbare goed !
    Baie dankie

  • 63. Coyote  |  Julie 20, 2009 om 7 : 00

    Ek moet gou s gaan bad chat later weer

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: