Oom Bossie

Julie 18, 2009 at 6 : 05 119 Kommentaar

Johannes Petrus Bosman is ‘n man wat weet van.  Hy was nie verniet in sy jong dae die laventel haan van die laan nie.  Vandag nog weet hoe om die dames om sy pinkie te draai.  Sonder om self vasgetrek te word.  Hy is ‘n rokjagter van formaat. 

Die sagmoedige, stylvolle Bertha Swart is vannaand oom Bossie se teiken.  Sy word die Jacqueline Kennedy Onassis van die Herfsblaar ouetehuis genoem.  Amper net so onbereikbaar as haar naam ook, maar Oom Bossie laat hom nie afskrik nie.  Terwyl hy sy bles sorgvuldig toekam en met ‘n stukkie sunlight toehou, is hy geensins bekommerd nie.  Wie kan hom nou weerstaan?  Hy draai sy snorpunte op en maak seker dat  die bloedrooi kantsakdoek perfek sit in die vlootblou baadjie.  Sy spierwit hemp is vars gestysel.  Sy moet hou van wat sy sien.  Dit is in elk geval nie asof iemand al ooit sy gelukkige lippe kon weerstaan nie.

Met n effense swaai in sy stappie stap hy na waar Betha met haar vriendinne sit.  Wie weet, as dit vandag goed gaan, kan sy die 4de Mev Bosman word.  Oom Bossie het al drie die voriges oorleef.  Hy kug belangrik en vra lui:

“Gee my die goeie nuus, Bertha.”

“Sekerlik, Bossie. Ek en die meisies gaan na die mans stripshow toe.  Kom jy saam?  Hulle val dalk so reg in jou kraal.”

Blogvraag:  Identifiseer die liedjies.

Blogantwoord:  Girl van die Suburbs was 2 derdes reg met Swaziland, Mozambiek en Zambië.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Tot verdere kennisgewing Bloubloed

119 Kommentaar Add your own

  • 1. *Mathilda*  |  Julie 18, 2009 om 6 : 22

    Eerste

  • 2. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 23

    lucky lips – cliff richards

    give me the good news – crocodile harris

  • 3. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 24

    hi tilla

  • 4. *Mathilda*  |  Julie 18, 2009 om 6 : 24

    Ek herken n paar liedjies maar het nie n clue wie hulle gesing het nie

  • 5. *Mathilda*  |  Julie 18, 2009 om 6 : 26

    Hey max – ek kan nie lank bly nie, my battery skree op my

  • 6. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 28

    Tilla

    Ek dink jy kry ‘n halwe punt as jy slegs die liedjie kan identifiseer. Speel saam !

  • 7. Adrie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 29

    Tilla

    Jy kry n halwe punt as jy n volledige liedjie kan id. As iemand anders die kunstenaar gee, is dit nog n halwe punt.

    Max

    Daar is weer n kriptiese een in.

  • 8. Xena  |  Julie 18, 2009 om 6 : 30

    😀 Vergeet ek my vermomming.

  • 9. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 35

    Adrie

    Ek soek, ek soek …. op die punt van my tong

  • 10. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 36

    don juan – smokey joe’s cafe

  • 11. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 38

    lavender – marillion

  • 12. Xena  |  Julie 18, 2009 om 6 : 38

    Max

    Sjuut. Niemand mag weet dat ek hier is nie.

  • 13. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 39

    tonight – jonas brothers

  • 14. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 39

    skies xena…

  • 15. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 41

    womenizer – britney spears

  • 16. Xena  |  Julie 18, 2009 om 6 : 41

    Ek wou vir jou kompetisie invoer, maar ek dink sy oes, ploeg en plant eers.

  • 17. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 41

    spelling – womanizer

  • 18. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 42

    BV ?

  • 19. Xena  |  Julie 18, 2009 om 6 : 45

    Nee. Whoop whoop!

  • 20. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 45

    the girls – calvin harris

  • 21. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 46

    Jammer sy kon nie kom!
    Sou pret gewees het.

  • 22. Xena  |  Julie 18, 2009 om 6 : 49

    Waar is Tilla nou weer?

  • 23. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 50

    Gese haar battery is pap

  • 24. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 51

    fresh – kool and the gang

  • 25. Xena  |  Julie 18, 2009 om 6 : 55

    Hulle het vandag nog n steen in die muur op die radio gespeel. Kan nie glo dat dit geban is nie.

  • 26. Xena  |  Julie 18, 2009 om 6 : 56

    Max

    Van waar het jy Womanizer afgelei?

  • 27. maxie  |  Julie 18, 2009 om 6 : 58

    target – embrace

  • 28. maxie  |  Julie 18, 2009 om 7 : 00

    Die Engelse woord vir “rokjagter” is womanizer

  • 29. Xena  |  Julie 18, 2009 om 7 : 03

    Damn . . . Ek het nogal gedink dat ek baie oulik was daarmee. Slim vang sy baas.

  • 30. maxie  |  Julie 18, 2009 om 7 : 03

    casanova – ultimate kaos

  • 31. maxie  |  Julie 18, 2009 om 7 : 04

    Womanizer was eintlik my kriptiese antwoord, maar toe val dit my by dat dit rokjagter beteken.

  • 32. maxie  |  Julie 18, 2009 om 7 : 06

    Nog ‘n steen – een van my ultimate gunstelinge

  • 33. Xena  |  Julie 18, 2009 om 7 : 18

    Ek kan aan nog 2 kriptiese goed dink.

  • 34. maxie  |  Julie 18, 2009 om 7 : 19

    Ek groet vir nou, het ‘n paar eposse om te stuur

  • 35. maxie  |  Julie 18, 2009 om 7 : 20

    Sal gou weer loer. Iets pla my, kan nie my vinger daarop le.

  • 36. Xena  |  Julie 18, 2009 om 7 : 25

    Whahahahaha. Toemaar, sal dit baie moeiliker maak volgende week.

    Ek moet ook verdwyn, voor die blograad my vang en sommer fire ook.

  • 37. maxie  |  Julie 18, 2009 om 7 : 27

    perfect – kylie minogue

  • 38. maxie  |  Julie 18, 2009 om 7 : 32

    someone – red hot chilli peppers

  • 39. maxie  |  Julie 18, 2009 om 7 : 48

    gigolo – david lee roth😉

  • 40. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 9 : 24

    Xena?

  • 41. Xena  |  Julie 18, 2009 om 9 : 29

    Saggies

    Ek is undercover.

  • 42. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 9 : 30

    Welkom Xena! Het jy al die bly te kenne in gevul?

  • 43. Xena  |  Julie 18, 2009 om 9 : 32

    Nee

    Is dit ‘n moet? Waar is dit?

    Is dit een van daardie blogs waar jy moet betaal om iets te kan se?
    😡

  • 44. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 9 : 33

    Hier is almal welkom, veral die wat hul man kan staan en hyul se kan se. Dit is ‘n MOET, ja….

  • 45. Xena  |  Julie 18, 2009 om 9 : 35

    Ek is nie lus nie.

    Het jy gekyk vir die liedjies wat Maxie gemis het?

  • 46. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 9 : 36

    Nope… Ek sal dit sommer nou doen

  • 47. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 9 : 45

    Wie soek moeilikheid met jou by the way?

  • 48. Xena  |  Julie 18, 2009 om 9 : 47

    Niemand nie.

    Ek het dan vandag eers begin blog. ;P

  • 49. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 9 : 49

    Ek wonder dan wie met Adrie moeilikheid gesoek het? Weet jy dalk?

  • 50. maxie  |  Julie 18, 2009 om 9 : 51

    😆😆

  • 51. Xena  |  Julie 18, 2009 om 9 : 51

    Kyk? Ek kan nog nie gevreetjies maak nie.
    😛

  • 52. Xena  |  Julie 18, 2009 om 9 : 52

    Wie is Adrie?

  • 53. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 9 : 52

    Hallo Max!

  • 54. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 9 : 53

    Sy is/was baas hier.

  • 55. maxie  |  Julie 18, 2009 om 9 : 53

    autumn leaf – source of tide

  • 56. maxie  |  Julie 18, 2009 om 9 : 55

    Hi Nell!
    Hoe gaan dit?

  • 57. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 9 : 55

    Ag ek gaan nie eers probeer nie. Ek suck six love met die game!

  • 58. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 9 : 56

    Dit gaan goed dankie. Lekker onder die kombers. En daar by jou?

  • 59. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 9 : 58

    Yis! Yis!

    Hoezit my chinas?

  • 60. Xena  |  Julie 18, 2009 om 9 : 59

    Her loss

    Dalk moet ek haar uitwerk. 😡 Sy maak dan nie eers seker dat haar post sonder tikfoute is nie.

    Oorleeg moet oorleef wees.

  • 61. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 00

    Xena

    Die naam pas by jou😉

  • 62. maxie  |  Julie 18, 2009 om 10 : 00

    Altyd goed, dankie.
    Lekker koud (s)onder die kombers.
    Wens jy’t kom saamspeel vroeer vanaand.

  • 63. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 01

    Tsk! Nou moet ek gou my charger gat soek. Nwt

  • 64. Girl van die Suburbs  |  Julie 18, 2009 om 10 : 02

    Hi Wk!

    NEE! Ek is jammer. Niemand kan haar plek instaan nie.

  • 65. maxie  |  Julie 18, 2009 om 10 : 02

    hi willes

    stem – xena pas haar.

  • 66. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 03

    Eks useless met die liekie soek gedeelte

  • 67. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 04

    Nell

    Glo my……….. Xena sal perfek pas met blog oppas

  • 68. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 05

    GGGRRR!!!!! Ek weeti wa my chrgar issi

  • 69. maxie  |  Julie 18, 2009 om 10 : 05

    Willes
    Al ooit probeer?

  • 70. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 06

    Eks hommer. Wiet iets om aan te knaag

  • 71. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 06

    Willes

    Jy het dan so hard geoefen op gister se blog. Probeer net, dammit.

    Dalk moet hulle aan ‘n afrikaanse liedjie een werk. Het iemand vir hulle ‘n CD met afrikaanse liedjies op?

  • 72. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 07

    Max

    Kyk oppi vorige post👿

  • 73. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 09

    Xena

    Dit was oorlat ek bored was en niemand wou gesels nie

  • 74. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 10

    Dis kak as niemand wil praat en jy jouself moet entertain

  • 75. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 10

    Okay

    Ons sal almal stil in die hoek gaan sit sodat jy verveeld kan word en weer probeer.

  • 76. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 12

    Die hele setting van die storie laat my aan twee liedjies dink.

    1. You’re so vain – Carly Simon
    2. It is hard to be humble – Don McClean (dink ek)

  • 77. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 12

    Tsk! Gee eerder iets om aan te knaag

  • 78. maxie  |  Julie 18, 2009 om 10 : 14

    Skies Willes

    Maar kom probeer op ‘n Saterdagaand, toe man.

  • 79. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 15

    En natuurlik The impossible dream – Andy Williams en The Look van Roxette. Ongelukkig kry ‘n mens nie punte vir die liedjies se settings nie.

    (Gee vir die blog kommittee nog tou vir iemand se hang).

  • 80. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 17

    GMF

    Ek kan dit amper my lewenslied maak.

    To dream the impossible dream
    To fight the unbeatable foe
    To bear with unbearable sorrow
    To run where the brave dare not go.

    To right the unrightable wrong
    To be better far than you are
    To try when your arms are too weary
    To reach the unreachable star

    This is my quest, to follow that star,
    No matter how hopeless, no matter how far
    To be willing to give when there�s no more to give
    To be willing to die so that honor and justice may live

    And I know if I�ll only be true to this glorious quest
    That my heart will lie peaceful and calm when I�m laid to my rest

    And the world will be better for this
    That one man scorned and covered with scars
    Still strove with his last ounce of courage
    To reach the unreachable star.

  • 81. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 17

    Aag 4kki blog kommittee

  • 82. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 18

    Daardie kastige baas van julle behoort dit die blog lied te maak. Dalk kan julle dit elke oggend sing met opening.

  • 83. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 19

    Max

    Ek sal volgende week try. Promise

  • 84. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 21

    Xena

    Ek sal net die Stem Sing

  • 85. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 21

    Belofte noted. Hopenlik tel dit meer as Whoop Whoop se belofte. 😛

  • 86. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 22

    Willes

    Het jy die woorde gaan lees?

  • 87. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 22

    Ek hoop Nell en Max het vi my iets gat kry om te chow

  • 88. maxie  |  Julie 18, 2009 om 10 : 22

    Willes

    Dankie, sien uit daarna. Dink net letterlik, dis al.

  • 89. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 23

    Xena

    Yip. Ken dit uit my kop uit

  • 90. maxie  |  Julie 18, 2009 om 10 : 25

    Nag julle.

  • 91. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 26

    Dit is nogal ‘n letterlike speletjie.

    Behalwe vir die kriptiese goed. Iemand het vir my gese as sy dit lees begin sy die liedjie in haar kop sing. Dan google sy die woorde en hoop dit is ‘n lied wat gekies is.

  • 92. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 27

    Max

    Dis baja moeilik om in 3 tale te dink. Nee 4…….. As ek kak praat ook tel

  • 93. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 28

    So vroeg?

    Nag Max. Hoop jy kry ‘n golf van inspirasie oor die kriptiese leidraad.

    Ek wil my simpel lag vir die Single ladies ad.

  • 94. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 28

    Nag Max

  • 95. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 30

    Daai ad is M se gunstelling

  • 96. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 33

    Dit is baie snaaks. Vodacom het van die beste ads.

    Ek was mal oor daardie een van Just a giggolo waar die ou so versigtig uit die trein gesit word net om met die laaste trok weer opgetel te word.

  • 97. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 38

    Vodacom het ‘n mean team wat hul bemarking doen

  • 98. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 10 : 41

    En almal kyk Between

  • 99. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 45

    Dit is waar. Maar al die selfoonmaatskappye eintlik.

  • 100. Xena  |  Julie 18, 2009 om 10 : 46

    So Willes

    Wie en wat is jy nou eintlik?

  • 101. Wille Kjind Q  |  Julie 19, 2009 om 6 : 03

    More more!!

    @ Xena

    Ek issi swart skapie van die familie

  • 102. Klip  |  Julie 19, 2009 om 7 : 12

    More Willes

  • 103. Klip  |  Julie 19, 2009 om 7 : 15

    Police say Michael Jackson’s death could be suspicious, they’re currently looking for a “smooth criminal”, he could be “black or white”, but he is definitely bad and dangerous. They got fingerprints “off the wall” and they “say say say” there was a “man in the mirror”. They would like “Billy Jean” to come forward but they don’t wanna be “starting something”. Police say they “don’t stop” as they found “blood on the dance floor”. It’s going to be a tough case, but they will “beat it”. Police say it’s a real “thriller”

  • 104. Klip  |  Julie 19, 2009 om 7 : 19

    Little Mohamed entered his classroom in France.

    – What is your name? asked the teacher.
    – Muhammad…. answered the kid.
    – Here we are in France, there is no Mohamed.
    From now on your name will be Jean-Francois, replied the teacher.
    In the evening, Mohamed returned home.

    – How was your day, Mohamed? asked his mother.
    РMy name is not Mohamed, I am in France and my name is Jean-Fran̤s.
    – Ah, are you ashamed of your name, are you trying to disown your parents, your heritage, your religion? Shame on you .. and she beat him.
    Then she called the father and he too beat him savagely.

    The next day Mohamed returned to school.
    When the teacher saw him with all the bruises she asked:
    РWhat happened my little Jean-Fran̤s.
    – Well Miss, just two hours after becoming French I was attacked by two Arabs!

  • 105. *Mathilda*  |  Julie 19, 2009 om 9 : 08

    More more

  • 106. *Mathilda*  |  Julie 19, 2009 om 9 : 10

    Wat van Oom Bossie van die Bosveld

  • 107. *Mathilda*  |  Julie 19, 2009 om 9 : 11

    En miskien Going to the chappel and we’re gonna get married

  • 108. *Mathilda*  |  Julie 19, 2009 om 9 : 13

    Dalk moet ek my naam ook verander

  • 109. *Mathilda*  |  Julie 19, 2009 om 9 : 14

    Ek loer weer later in, moet gou goed gaan koop om koek te bak

  • 110. Klip  |  Julie 19, 2009 om 10 : 43

    Mathilda , is dit n swartwoud koek??? wat jy bak

  • 111. *Mathilda*  |  Julie 19, 2009 om 10 : 49

    Nee klip, so lekker sjokolade koek met n sousie en room – en cup cakes vir skool

  • 112. *Mathilda*  |  Julie 19, 2009 om 10 : 51

    En daar is n Hey Casanova ook

  • 113. Klip  |  Julie 19, 2009 om 10 : 52

    Mathilda , dit klink heerlik , ek hoop die koek kom n reuse sukses uit , gits en daai cup cakes , dit kan net lekker wees

  • 114. *Mathilda*  |  Julie 19, 2009 om 10 : 52

    En casanova van Elizma Theron ook

  • 115. Klip  |  Julie 19, 2009 om 10 : 53

    Wat van “Bring me the good news”

  • 116. Klip  |  Julie 19, 2009 om 10 : 54

    Waar is Xena vanoggend?

  • 117. Klip  |  Julie 19, 2009 om 10 : 56

    Die kerk is nog nie uit nie ………..

  • 118. *Mathilda*  |  Julie 19, 2009 om 10 : 56

    Ek bak gewoonlik sommer van dieselfde deeg die cupcakes ook maar vandag is ek lui, het 3 pakkies barbie cupcakes gaan koop, maar is die dood voor oë gesweer as ek hulle versierings gebruik !

  • 119. Salomè  |  Julie 19, 2009 om 12 : 08

    Hallo almal!!

    Klippie – goed om jou hier te sien.

    MAthilda. Kan ek maar daar kom koek eet?

    Willes. Dis nou alles goed en wel die wasgoed is gewas, maar wat van die strykwerk? Ek gebruik sommer Erna se raad – staan voor die TV en stryk.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: