Tot verdere kennisgewing

Julie 17, 2009 at 6 : 00 162 Kommentaar

Dorings en Soms Rose is ‘n Trots Suid-Afrikaanse blog.  Hoe trots het ek nog nie regtig besef nie.  Trots genoeg dat die ons die Suid-Afrikaanse regering na-aap.

Vir ‘n geruime tyd is daar al beweringe van korrupsie, oneerlikheid en partydigheid teen die skrywer, mej Adriana Magrieta Swanepoel gemaak.  (Iemand kan nie bevoordeel word, as iemand nie die voortrek werk doen nie.  Deler en steler).  Die eerbare ding sal wees om te bedank, maar soos van iemand met geen integriteit verwag kan word, het die bedanking agterweë gebly.  Die blograad is dus genoodsaaklik om Mej Swanepoel te skors vir verdere ondersoek. 

Siende dat Mej Swanepoel ook die meerderheid van die raad beslaan, weet nugter alleen wat die uitslag sal wees.  Aangesien Mej Swanepoel ook die enigste aktiewe skrywer is, sal sy in ‘n mate nog in ‘n beperkende hoedanigheid die blog moet bestuur. 

Tipies Suid-Afrika.

Blogvraag:  In watter land het Zuma sy jare in ballingskap deurgebing? 

Blogantwoord:  Willes was reg met Edinburgh, Skotland.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Babas te koop Oom Bossie

162 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 11 : 47

    En weg is my comment😯

  • 2. *Mathilda*  |  Julie 18, 2009 om 1 : 34

    Terror verjaar maandag

  • 3. *Mathilda*  |  Julie 18, 2009 om 1 : 36

    Wp gooi my comments ok weg – ongeletterde plaasvark

  • 4. *Mathilda*  |  Julie 18, 2009 om 1 : 41

    My eerste bondel wasgoed is darem amper klaar

  • 5. *Mathilda*  |  Julie 18, 2009 om 1 : 43

    Willes – die comment wat wp weggegooi het was – terror verjaar Maandag

  • 6. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 3 : 03

    Lekka gedux nou…….. Al wassit vi minner as ‘n uur😡

  • 7. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 3 : 07

    @ Terror

    Hêppie Bifday vi Maandag. Sjame……. Moet kaka wees om oppi 1ste dag van skool te verjaar. Bedoel natuurlik 1ste dag NA skool vakansie

  • 8. Beenkop  |  Julie 18, 2009 om 4 : 23

    middag

  • 9. *Mathilda*  |  Julie 18, 2009 om 4 : 29

    Thanx willes – sal ha sê

    hallo beenkop

  • 10. *Mathilda*  |  Julie 18, 2009 om 4 : 31

    Ek te besig nog met my wasgoed om te slaap

  • 11. Wille Kjind Q  |  Julie 18, 2009 om 5 : 45

    Tilla

    Ek het dou voor dag saami hoeners opgestaan om myne te was. Die kerk toe gegaanery en wasgud was op ‘n Sondag werki so lekka nie

  • 12. buurvrou  |  Julie 19, 2009 om 9 : 56

    LAAT DIT VIR JOU N LES WEES.AS JY JOU WIL OPHOU MET KOMIN KAK SOOS DIE DING MATHILDA DAN KAN JY MAAR VIR JOU KRY? KEN JY HAAR DAN NIE IN DIE REGTE REDE NIE? GROTER VOKIN SLANG IS DAAR NIE.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: