Handskrif

Julie 16, 2009 at 11 : 41 54 Kommentaar

As daar nou iets is wat my fasineer is dit ander mense se handskrif en handtekeninge.  Ek glo nogal dat ‘n mens se handskrif heelwat van jouself verklap.  Ek wou selfs al ‘n kursus daaroor gedoen het, maar die prys het my destyds ‘n bietjie afgeskrik.  Dalk maak ek in die toekoms nog ‘n plan.

Nell en Gemini wil graag leer hoe werk ‘n tag speletjie.  Ek plaas dus al die skuld vierkantig op hulle skouers.  Dit sal prettig wees as almal wat huiswerk kry saamspeel. 

handskrif

Dit werk so:  Skriffel iets op ‘n papier en onderteken dit met jou blog naam.  Neem ‘n foto en plaas dit dan op jou blog.  Maak seker jy link dit terug na die mens wat jou daarmee opgesaal het.  Gee dan nog 5 ander mense huiswerk.  Binnekort weet ons hopenlik watter herogliewe almal gebruik.

Ek tag dan vir Pikkie, Nell, Jo-Ann, Boendoe en Gemini om saam te speel.

Entry filed under: Huiswerk. Tags: .

Poësie Babas te koop

54 Kommentaar Add your own

  • 1. Nats  |  Julie 16, 2009 om 12 : 15

    Kan dit wees!!!!????

    Eetste!!!!!

  • 2. Nats  |  Julie 16, 2009 om 12 : 29

    Ek kan glad nie my ma se handtekening na maak nie… ek kon as ek mooi probeer het my pa sin na maak! (natuurlik net gedoen waar ‘n toets minder as slaag op gehad het)😉

    My handtekening is pateties – met my van kan mens nie veel doen nie.

  • 3. Adrie  |  Julie 16, 2009 om 12 : 33

    Ek kan my pa se handtekening na-aap. Het dit nog nooit vir skoon gedoen nie. Ek dink my handtekening is nogal besonders.

    Ons is almal nog op die ou blog.

  • 4. Pikkie  |  Julie 16, 2009 om 12 : 53

    Jeits….. Julle sal nie ‘n woord kan uitmaak nie!!! LOL!!! Toemaar, sal my huiswerk doen!

  • 5. tweelingkind  |  Julie 16, 2009 om 1 : 04

    😆 Ok dan! Sal huiswerk doen! Ek is net nie seker hoe om iets terug te link nie, maar dis tyd dat ek leer, of hoe?

  • 6. Adrie  |  Julie 16, 2009 om 1 : 07

    Gemini

    Highlight die woord en kliek die skakel.

  • 7. Tweelingkind  |  Julie 16, 2009 om 1 : 57

    Dankie, darem reggekry! Nou hoe tag ek die mense…? Los ek net boodskappe op hulle blogs?

  • 8. Adrie  |  Julie 16, 2009 om 2 : 03

    Op dieselfde manier. Hulle behoort dit by hulle inkomende links te sien. Dit is egter net veiliger om hulle op hulle blogs te gaan vertel.

  • 9. Tweelingkind  |  Julie 16, 2009 om 2 : 08

    Dankie, sal eerder dit doen.

  • 10. boendoe  |  Julie 16, 2009 om 2 : 11

    Grrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr!!!!

  • 11. Adrie  |  Julie 16, 2009 om 2 : 12

    Goeie Middag Boendoetjie

    Lyk my die bokke het op jou stoep kom bollie. Lieflike dag hier in Gauteng en daar?

  • 12. Girl van die Suburbs  |  Julie 16, 2009 om 2 : 34

    Blame it on the innocent!

  • 13. Adrie  |  Julie 16, 2009 om 2 : 47

    Kyk die trane in my diepblou oe.

  • 14. boendoe  |  Julie 16, 2009 om 3 : 33

    Die blinde sambok gaan julle nog kry!

  • 15. Girl van die Suburbs  |  Julie 16, 2009 om 3 : 42

    Okay, my work is done en vrek is maklik!!!!!

    EK moet nou net leer waar om vir die inkomende tags te kyk

  • 16. *Mathilda*  |  Julie 16, 2009 om 3 : 54

    Toodles

  • 17. *Mathilda*  |  Julie 16, 2009 om 3 : 56

    Gaan die blog ook in die Bermuda triangle verdwyn

  • 18. Girl van die Suburbs  |  Julie 16, 2009 om 4 : 05

    Jislaai generaal. AL 5!

  • 19. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 05

    Mint Flavoured Birth Control Pill
    The Cadbury’s Candy Co. and Merck Drug Co.
    Have combined to market the new Mint flavoured
    birth control pill that women may take immediately
    before sex.

    The Pill will be distributed by the large major
    drug store chains and Wal-Mart’s Pharmacies.

    They’re going to be called…

    “Pre-Dick-a-Mints.”

  • 20. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 06

    Goed om weer so n klomp rose op een plek te sien.

    @}`~~~~~

  • 21. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 07

    Geniet jou middag Mathilda

  • 22. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 07

    Nell jy is ook seker al amper oppad huistoe?

  • 23. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 08

    Wag laat ek net gou my tanne gaan borsel………….

  • 24. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 10

    Liquor manufacturers have accepted the Government’s Suggestion that the following warninglabels be placed immediately on all Varieties of alcohol containers:
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: The consumption of alcohol may leave you wondering what the hell Happened to your bra and panties.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: The consumption of alcohol may make you think you are whispering when you are not.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: The consumption of alcohol is a major factor in dancing like a Retard.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: The consumption of alcohol may cause you to tell your friends over and over again that you love them.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: The consumption of alcohol may cause you to think you can sing.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: The consumption of alcohol may lead you to believe that ex-lovers are really dying for you to telephone them at four in the morning.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: The consumption of alcohol may make you think you can logically converse with members of the opposite sex without spitting.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~
    WARNING: The consumption of alcohol may create the illusion that you are Tougher, smarter, faster and better looking than most people.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: The consumption of alcohol may lead you to think people are Laughing WITH you.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: The consumption of alcohol may cause pregnancy.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: The consumption of alcohol may be a major factor in getting your Ass kicked.
    ~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~~~~~~ ~~~~
    WARNING: the crumsumpten of alcohol may Mack you tink you kan tpye reel Gode.

  • 25. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 11

    Ek kan nie skryf nie eks disleksies

  • 26. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 13

    Oupa sit op die stoep sonder sy broek. Ouma vra verbaas: ‘Hoekom sit jy sonder `n broek?’
    Oupa: ‘Gister het ek sonder `n hemp gesit, toe kry ek
    `n stywe nek!’

  • 27. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 14

    OOOPS , nou is ek onder sensuur

  • 28. Girl van die Suburbs  |  Julie 16, 2009 om 4 : 15

    Jis…. dis Donderdag….. Ek het skoon vergeet

    Hello Klip. Hoe gaan dit?

    Ek loop 5 uur, maar gaan nie huis toe nie. EK is op ‘n uitreik vanaand en gaan in die middestad kos uitdeel.

  • 29. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 43

    Wats op die menu?

  • 30. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 44

    Net sodra ek dink ek is alleen dan loop hier iemand in

  • 31. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 46

    Nell ek hoop jy is lekker warm aangetrek vir die uitreik, want dis wraggies baie koud

  • 32. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 48

    Is almal depressed oor die salaris onderhandelings of verbeel ek my ?

  • 33. Nelba  |  Julie 16, 2009 om 4 : 49

    Mmmm. Iemand wat ‘n kombinasie van lopende en drukskrif skryf, skryf vinnger as iemand wat een of die ander verkies. Die lengte van die stertjie van letters onder die lyn (soos y), die stukkie bokant die lyn en die boonste stuk van lang letters verteenwoordig die verlede, die hede en die toekoms. Hoe groot enige van daardie dele is verteenwoordig watter klem die persoon op hede verlede of toekoms le.Die dotjie op die i of j as sirkel verteenwoordig kunsinnigheid of ‘n begeerte na individualiteit. Die “slanted” handtekening? Kan nie onthou nie, maar dis anyway vervals.🙂 Fassinerende veld.

  • 34. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 49

    Rooflesers poep skelm

  • 35. Girl van die Suburbs  |  Julie 16, 2009 om 4 : 50

    Ek het my warm baadjie ou Klip. Sop maar… Ek dink dis al wat teen die koue help.

  • 36. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 55

    Nell, maar as n mens die dankbaarheid in die minderbevoorregtes se oe sien maak dit ook sommer jou hart warm

  • 37. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 57

    Ek sien in die beeld van die vrou van Danville wat kos verniet kry wat by hulle verval datum verby is , wat dit verkoop aan die arm mense………dis nou oppertunisties, ek wonder hoe leef sy met haar gewete saam.

  • 38. Klip  |  Julie 16, 2009 om 4 : 59

    Nell, radio Jacaranda het ook seker al n klomp komberse (en blikkies kos)bymekaar gemaak , dra hulle ook by tot die uitreik van julle?

  • 39. boervrou  |  Julie 16, 2009 om 5 : 07

    Yellow almal ekt gesien

  • 40. boervrou  |  Julie 16, 2009 om 5 : 12

    ek meen vanie kos

  • 41. Klip  |  Julie 16, 2009 om 5 : 15

    Hi daar boervrou

  • 42. Klip  |  Julie 16, 2009 om 5 : 16

    Julle moet almal julle kossies opeet vanaand , daar is mense wat nie so bevooreg soos ons is nie

  • 43. Klip  |  Julie 16, 2009 om 5 : 19

    Nou wonner ek hoekom hou die Spur nie een aand n sop aand gratis vir almal nie
    Of kan die magtige KFC nie van hulle sop n bietjie uitdeel nie , of is dit nou gravy ?

  • 44. Klip  |  Julie 16, 2009 om 5 : 21

    Hoekom dink almal dat arm mense met sop teverede sal wees , het die mense nie ook lus vir n stukkie vleis nie , of dalk n bietjie KFC nie . Daai aaklige burgers van mcdonalds kan ook seker n magie vol maak

  • 45. Klip  |  Julie 16, 2009 om 5 : 22

    Hier in Witbank , sit die bedelaars in die drive thru en bedel

  • 46. Klip  |  Julie 16, 2009 om 5 : 28

    Ek het ook nog nooit van n dieet gehoor vir minder bevooregtes nie , dis net vet ryk mense wat alewig dieet , sjoe kyk hoe lekker leef party mense op n droe koekies en n stingel seldery , en om dit af te sluk met gebottelde water

  • 47. Klip  |  Julie 16, 2009 om 5 : 29

    O my soul , ek is nou totaal van die onderwerp af , waaroor gesels ek nou weer met myself??

  • 48. Adrie  |  Julie 16, 2009 om 5 : 46

    Nelba

    Ek stem saam, dit is fassinerend. Redelik akkuraat ook sal ek se.

  • 49. boendoe  |  Julie 17, 2009 om 12 : 13

    Huiswerk gedoen. Ek verwag ‘n volledige ontleding van al my diep weggesteekte geheime. Capice? :mrgreen:

  • 50. Girl van die Suburbs  |  Julie 17, 2009 om 10 : 06

    Hi ou Adriana.

    Jammer maar seker laat as nooit. Ek was nie by die huis gisteraand nie. Vanoggend was rof….

    * Ek dink die proses is vir jou meer interessant as die uitkoms. (Jy spandeer meer aandag daar aan).
    * Jy hou nie daarvan om reels na te volg nie maar skep wel jou eie in jou verwyssingsraamwerk. In ‘n werksopset werk reels vir jou baie goed. Jy verkies die sisteme.
    * Jy is baie detail georienteerd en sien vinnig die fyner dinge raak ook klein goedjies wat ander mis kyk.
    * Jy is perfeksionisties. ERG ook…

  • 51. Girl van die Suburbs  |  Julie 17, 2009 om 10 : 55

    what next

  • 52. GRRR  |  Julie 17, 2009 om 11 : 50

    Hmmm

  • 53. Seekat  |  Julie 17, 2009 om 1 : 45

    Dagse al die mooi girls!!!!!!!!!!!
    Wat doen julle nog met julle self?
    Ek sien julle gesels nog steeds hand en tant op die blog.
    Net in geloer om te sien wie is nog hier.
    Geniet die dag

  • 54. Jo-Ann  |  Julie 17, 2009 om 9 : 45

    Adrie! Ek is bietjie agter en vas aan die slaap… ek sien nou eers die tag en sal moet wag tot my hande eendag weer ontdooi om te probeer om te skryf…. gelukkig is my kamera AWOL en my skanner moet nog weer opgestel word, so ek het ‘n duisend verskonings. Ek skryf lelik. Punt. D

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: