Banksake

Julie 14, 2009 at 6 : 03 245 Kommentaar

Minder as ‘n eeu terug was dit heel aanvaarbaar gewees om jou geld in ‘n trommel onder die bed gebêre.  Die storie was eintlik baie eenvoudig.  Hoe meer geld jy daar in sit, hoe minder geld jy daaruit haal, so ryk is jy.  Die enigste voorwaarde was dat jy ander se lang vingers uit jou trommel moes hou.  Dit is nou as iemand die moeite wou doen om jou trommel te beroof.  Die kanse was goed dat daar niks in was nie.

Ek onthou ‘n tyd van spaarboekies.  Weliswaar nooit self een gehad nie, maar genoeg om te weet hoe dit werk.  In banktyd vat jy jou boekie en gaan kry die geld wat jy benodig.  Terselfde tyd word jou rente bereken en jou bankkoste afgetrek.  In jou gesig.  Dit was natuurlik nog in die tyd gewees wat ‘n bankwerker iets tussen die ore gehad het.  Vol hoop om verder te kan swot en op die einde ‘n bank bestuurder te kan word.  In geval van nood, was daar altyd jou tjekboek.

Die OTM het jou kontantsake baie vergemaklik.  Mits jy nie jou beperking vir die dag bereik het nie, kan jy enige tyd van die dag geld onttrek.  As jy bereid is om die “boete” te betaal, kan jy dit selfs by ‘n OTM doen wat nie aan jou bank behoort nie.  Later kon jy selfs jou rekeninge by die OTM betaal, as jy natuurlik op jou tande kan kners om jou rekeninge aan jou bankrekening te koppel.  Geld is skelm gevat, met die vertroue dat dit darem eerlik geskiet.  Helaas, hoe beter die OTM geword het, hoe swakker was die binne personeel. 

Dinge het selfs nog makliker geword, jou bank was by jou naaste rekenaar of selfs binne jou sak.  Internet en Telefoon bankdienste.  Baie gerieflik, veral as jy nie betyds al jou draaie kon kry nie.  Jy is glad nie tot plek of tyd beperk nie.  Ongelukkig is daar nie net die bank se gulsige vingers om mee rekening te hou nie.  Soos wat Beeld vandag berig het.  Een van Vodacom se werkers het bank SMS’e na sy eie selfoon herlei en die inligting gebruik om hom en sy venoot te verryk.  Die hoe presies word nie gedeel nie, weens verstaanbare redes.

Ek het nog altyd gedink dat ek verskriklik oulik was om VER weg te bly van internet bankdienste.  Ek was nog nooit oortuig dat dit veilig is nie.  Ek kry wel sms’e oor wat met my rekeninge gebeur.  Ek is ook geregistreer vir vir telefoon bankdienste.  Ek het al agter gekom dat my sms’e van die bank vertraag is, maar sover het ek nog nie agtergekom dat daar met my geld gepeuter is nie.

Ons is terug na die dae van wagstaan by jou sente.  Ironies dat alles wat dit veiliger moes maak, dalk net ‘n drogbeeld van Utopia is. 

Is fondse in banke enigsins veilig?

Blogvraag:  Watter krediet kaart maatskappy (waarmee een kaart by verskeie handelaars gebruik kon word) was eerste?

Blogantwoord:  Tilla was reg met Pine Nut.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Liegstories Poësie

245 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 17

    jy sal tandpyn kry van russians en tjips.

  • 2. Nats  |  Julie 15, 2009 om 2 : 18

    Sjoe weee… het ek verkeerde tyd hier aangekom met lunch??

  • 3. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 2 : 19

    Wat is ‘n bietjie bloed dan nou op kos?

    Verbeeld jy dit is tamatiesous.

  • 4. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 21

    almal weet ek het nie altyd in hierdie dorp gewoon nie. maar in elk geval. ek gesels 1dag met die slagter van n supermark. toe kom die eienaar van die spesifieke dorp se golfklub daar aan. ai, tog, hy soek die goedkoopste russians wat hulle het. want se hy, dis maar net vir die golfklub. ek is seker hulle restaurant pryse is ver van goedkoop.

  • 5. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 2 : 23

    Die 19de putjie kan seker iemand ‘n lywige bedraggie uit die sak uit jaag. Met afskeep russians en al.

  • 6. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 25

    goedkooprussians kan vile wees.

  • 7. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 2 : 27

    Mens kan maar net hoop die duur russians het nie hond of kat in hulle nie.

  • 8. Nats  |  Julie 15, 2009 om 2 : 28

    Olga
    Is dit nie sweets wat mens tandpyn gee nie?
    Solank ek nie sien hoe ‘n russian gemaak word nie is dit seker fine… ek weet wat da in gaan!

    Adrie
    Mmmm… ja wat bietjie “tamatiesous” kan seker nie skade doen nie!

  • 9. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 2 : 28

    Olga, nou hou dan jou neus uit my sake uit – ek het met Jaco gepraat nie met jou nie

  • 10. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 29

    die chipbins by die saagmeul oppad huis toe het gster gebrand. het die bommer van veraf met sy rooi mandjie gesien soos hy kom water skep het uit die rivier wat deur die munisipale oord gaan. met die sterk wind het die helikopter nogal n stryd gehad om weer tot vlieghoogte te kon styg.

  • 11. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 32

    my neus steek ek wragtig nerens in wa dit na stront ruik nie. sommige mense egter, wil maak en breek nes hulle wil en oral nek skiet. ek het boggerall met sulke mense se gesprekke uit te waai nie.

  • 12. Nats  |  Julie 15, 2009 om 2 : 32

    But then again… daar gaan ALLES in russians en polonie (spelling!!) en viennas!😯

  • 13. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 33

    dan was ek nogal onder die indruk dan wk die blog queen is.

  • 14. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 2 : 34

    Seker rotvleis ook.

  • 15. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 34

    in boerewors ook. tog is ons suid afrikaners so lief vir wors. seker reeds oor alles wat daar ingaan.

  • 16. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 35

    ek het gehoor skoonpa ook.

  • 17. Nats  |  Julie 15, 2009 om 2 : 38

    My oupa het op ‘n stadium wors gemaak – het darem geweet wat alles daarin gegaan het! Net vark en bees🙂

    Maar ja, ek het al wors gekry wat net seenings en vet en goed in gehad het!! Gross!!

    Tweeling
    Gin wonder die chinese eet dan rotte nie – it tastes like chicken😆😆

  • 18. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 40

    hoe dikwels het julle al wors geeet en dan skielik n stuk been raajgekou?

  • 19. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 2 : 44

    Ek wou nou net oor die stukke been kerm.

  • 20. Jaco  |  Julie 15, 2009 om 2 : 45

    Nee Olga

    ons koop mie wors op n special nie

    Sien julle more, gaan nou huis toe pe we

  • 21. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 46

    dit is n helse letdown, dari stukkie been. se jy ek kerm?

  • 22. Nats  |  Julie 15, 2009 om 2 : 46

    Olga
    Jip, al amper gedog my tande is daarmee heen!!

    Pla die derms niemand nie? Dis weird as mens daaraan dink, maar tog pla dit my glad nie.

  • 23. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 49

    ek moet nogal herken ek het nog nooit wors op n special gekoop en n stuk been daarin raak gekou nie. maar sommige mense het nodig om die stront wat hulle kwytraak van hulle bolippe af te lek.

  • 24. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 50

    nats, ek verkies die derm bo die taai kunsmatige buis wat geen mes skoon kan deur sny nie.

  • 25. Nats  |  Julie 15, 2009 om 2 : 52

    Olga
    Ek stem… ek koop gereeld goed op special maar hel dit maak dit nie sleg nie. En in teen deel, kos veral vleis op special is nie juis baie goedkoper nie – weet Woolies het onlangs mince verkoop “Buy 2 get 3” en dit was nou nie juis goedkoop nie, ook nie slegte vleis nie.

  • 26. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 2 : 52

    Olga

    En as ek se jy kerm, wat gaan jy dan doen?

  • 27. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 2 : 55

    Baai Jaco – lekker aand

  • 28. Jaco  |  Julie 15, 2009 om 2 : 55

    Olga

    Gaan maar swaar in die huis

  • 29. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 2 : 56

    Nats,

    Woolies se vleis is oor die algemeen mooi – maar ja – alles behalwe goedkoop. Moet sê hier by ons het ek nog nooit wors gekoop wat bene in gehad het nie

  • 30. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 2 : 56

    Ek koop omtrent net vleis wat op ‘n special is.

  • 31. Nats  |  Julie 15, 2009 om 2 : 56

    Adrie
    Vra eerder wat gaan sy nie doen nie😉

    Olga
    Ek haat dit om wors te probeer sny dan druk ‘n mens skoon die vleis uit… of dalk is my mes net stomp!😉

  • 32. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 57

    dan gaan ek my tong vir jou uitsteek en verder uhm, praat.

  • 33. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 2 : 58

    Ek onthou hoe het julle ons in die kleuterskool gewys hoe word wors gestop.

    Baie interessant.

  • 34. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 2 : 59

    Olga

    Het duiwels dan tonge?

  • 35. Olga  |  Julie 15, 2009 om 2 : 59

    nats as jy so sukkel om deur te sny, kan jy maar weet, dis kunsmatige derm. juf annie, net n gek sal se hy of sy koop nooit specials nie.

  • 36. Nats  |  Julie 15, 2009 om 3 : 01

    *M*
    Ek het gehoor Woolies kleur hulle vleis. En ja nee hulle is glad nie goedkoop nie! En hulle is mal duur met hulle vrugte!

  • 37. Olga  |  Julie 15, 2009 om 3 : 02

    juf annie, tuurlik het n duiwel n tong.

  • 38. Nats  |  Julie 15, 2009 om 3 : 03

    Adrie
    Ek het al wors gestop!! Mens moet net versigtig wees met die derm, dit lekker nat maak sodat dit nie skeur nie! Ook nie te vet stop nie!

    Olga
    Waarvan word kunsmatige derms gemaak? Weet jy?

  • 39. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 04

    Woolies is nogal vol stront wat hulle verskaffers betref

  • 40. Olga  |  Julie 15, 2009 om 3 : 05

    ek koop nie eers meer klere by woollies nie. self hulle klere is peperduur. na elke was is dit meer gebleik. en stukkend gewas kort voor lank. of deur geskif.

  • 41. Olga  |  Julie 15, 2009 om 3 : 08

    ek het nie die vaagste idee nie nats. as ek moet oordeel, sal ek dink van herwonne kondome.

  • 42. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 08

    Woolies voel blykbaar die ressessie die ergste. Al hulle uitsoek kliente koop nou elders.

  • 43. Olga  |  Julie 15, 2009 om 3 : 09

    ag, ekskuus nats, nou praat ek strooi. maar ek weet regtig nie.

  • 44. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 11

    Olga

    Sies man.

  • 45. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 12

    Iets vertel my dat Olga ‘n worsie vir vanaand beplan het.

  • 46. Olga  |  Julie 15, 2009 om 3 : 12

    verbaas dit jou met hulle pryse?

  • 47. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 13

    Woolies se vrugte en groente is gewoonlik baie mooi – mens betaal seker vir die looks

  • 48. Nats  |  Julie 15, 2009 om 3 : 17

    Olga😆😆😆
    Kondome!!!!!! Ek sal seker nou nooit weer dieselfde na wors kyk nie! Shame… en ‘n cocktail sausage??😉

    *M*
    Jip alles looks da!! Ek het nou die dag vir ‘n sakkie appel, lemoene, moerse groot papaya (spelling) en ‘n paar kiwi’s R20 betaal by Fruit en Veg – flippen fantasties!! Eet nou nog van die appels en lemoene!!

  • 49. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 21

    Is al Woolies se goed nie ook organies nie?

  • 50. Olga  |  Julie 15, 2009 om 3 : 21

    cocktail worsies word in herwonne latex handskoene se vingerdele gestop.

  • 51. Olga  |  Julie 15, 2009 om 3 : 23

    dis woensdag juf annie. hoender dag.

  • 52. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 23

    Nie alles nie – maar jy het wel die keuse daar om jou goed organies te koop – 99,9% van die goed wat jy by Woolies koop kan jy goedkoper en mooier iewers anders ook koop – dis maar soos brand klere – jy betaal vir die naam

  • 53. Nats  |  Julie 15, 2009 om 3 : 24

    Adrie
    Ek is nie seker nie, maar ek twyfel amper.

    Is al hulle vleis “free range” of wat is daai woord? Ek weet hulle hoenders is, en ek hou daarvan van shame battery hoenders is bad!

  • 54. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 25

    Wat my afpis van woolies food is dat alles daar die woolies brandname dra. Ek meen, hallo? Betaal deur jou ore vir ‘n noname brand.

  • 55. Olga  |  Julie 15, 2009 om 3 : 25

    ek is nogal dol oor wors en groente bredie.

  • 56. Nats  |  Julie 15, 2009 om 3 : 26

    Ek het laas week ‘n serp by Woolies gekoop – baie mooi maar ek sal gelukkig wees as die ding my tot volgende week gaan hou!!

    Verloor donse dat dit uit die mode gaan – kan glad nie by swart klere dra nie want dan lyk dit of ek maande laas klere gewas het!

  • 57. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 28

    Ek het nou die dag pasta gemaak met cocktail worsies.

  • 58. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 28

    Kloon – so van organies en free range gepraat – jy moet sien hoe geniet jou kind die plaaslewe !

  • 59. Olga  |  Julie 15, 2009 om 3 : 30

    nats as hulle hoenders free range is, sal hulle so taai en donker soos n werf hoender wees. jy het n hamer en beitel nodig vir hulle.

  • 60. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 30

    Gril sy nie vir bollie aan haar voete nie?

  • 61. Olga  |  Julie 15, 2009 om 3 : 33

    woollies se klere is ook free range. dis hoekom jou serp afgee. ek gaan met my honde stap. al waai die wind vir n plek en n wen. tata.

  • 62. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 34

    Die enigste bollie wat daar is is die honde sn – hulle boer met groentes en so aan – sy love dit !

  • 63. Nats  |  Julie 15, 2009 om 3 : 38

    Olga
    Da staan groot free range… en dis taamlike groot hoenders, en dis glad nie taai nie.

    *M*
    Ag oulik!! Ek mis soms die plaas lewe… oop lande en dis pik donker as jy jou lig afsit in die aand!

  • 64. Nats  |  Julie 15, 2009 om 3 : 38

    NWT

  • 65. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 41

    Waar was sy op ‘n plaas gewees?

  • 66. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 41

    Sy wil net saam die manne lande toe gaan – niks van saam die vrouens sit en nonsens praat nie

  • 67. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 43

    Is nogsteeds – Letsitele

  • 68. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 45

    Nats – ek mis ook die plaaslewe – sal maklik op ‘n plaas gaan bly weer

  • 69. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 46

    Tilla

    Ek het jou aangestel om na my kind te kyk.😡 Hoe de hel kan jy na haar kyk as sy nie eers by jou is nie?

    GRRRR

  • 70. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 46

    Ek het regtig waar geen begeerte om op ‘n plaas te woon nie.

  • 71. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 47

    Het jy al op ‘n plaas gebly ?

  • 72. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 48

    Ek kyk na haar – elke dag – al is dit nou op fotos

  • 73. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 49

    :mrgreen:

  • 74. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 51

    Ek sien julle weer later – dis nou biki tyd

  • 75. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 51

    🙄

  • 76. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 52

    Ja, ek het.

    Niks teen dit nie, dit is net nie my utopia nie.

  • 77. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 52

    Okay nee – daai gesiggie werk nie – ek het daai enetjie gesoek wat se ogies so rol

  • 78. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 53

    Ek het net gewonder – kon nie onthou of ek jou al ooit gevra het nie

  • 79. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 53

    Ag nee

    My rol gevreetjie is weg

    Ek gaan nou agter ‘n klip sit en rou daaroor.

  • 80. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 54

    Ek was nogal so trots op myself oor ek sy naampie kon onthou het en toe werk dit nie

  • 81. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 3 : 55

    Toodles nou regtig – sien nou nou weer – laat ek net eers veilig bestuur tot by die huis

  • 82. Adrie  |  Julie 15, 2009 om 3 : 56

    Cheers

  • 83. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 06

    :-#

  • 84. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 13

    >:-

  • 85. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 14

    ?o?

  • 86. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 14

    😦

  • 87. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 14

    :-]

  • 88. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 15

    :-((

  • 89. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 15

    😡

  • 90. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 16

    :*)

  • 91. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 18

    😎

  • 92. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 19

    B-)

  • 93. Wille Kjind Q  |  Julie 15, 2009 om 5 : 22

    😈

  • 94. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 5 : 32

    Willes

  • 95. *Mathilda*  |  Julie 15, 2009 om 5 : 38

    Wil jou gevreetjies ook nie reg werk nie ?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: