Vrygespreek in ‘n hof

Junie 28, 2009 at 5 : 24 157 Kommentaar

Ek dink oral in die beskaafde wêreld is daar die beginsel van Double Jeopardy.   Dit behels dat iemand nie twee keer verhoor kan vir dieselfde oortreding nie.  Wanneer ‘n persoon eers vrygespreek was, kan niks hulle weer voor die regsbank kry nie.  Al gaan skryf hulle ‘n boek van hoe hulle dit gedoen het. 

Daar is goeie rede vir daarvoor en dit is ‘n beginsel wat ek steun.  Die lewe gaan aan.  Party mense kan ‘n lewe daaraan wy om die hof te vermy, maar ‘n mens kan nie keer op keer voor die hof gesleep word nie.  Die beginsel vermy heksejag op mense en gee almal ‘n regverdige kans om voor te begin.  Dit is egter ook iets wat uitgebuit kan word.  Howwe het al in die verlede droog gemaak en sal in die toekoms weer.  Getuies kan intimideer word, bewyse gekook word en gladdebek prokureurs kan feite verdraai. 

Dit swaai natuurlik altwee kante toe – mense is al onskuldig gevonnis en skuldig losgekom.  Jou geluk as jy in die laasgenoemde groep val – double jeopardy (wat is dit in Afrikaans?) beskerm jou, maar gelukkig kan ‘n onregverdige skuldigbevinding omgekeer word.  ‘n Onskuldige bevinding beteken geensins dat die persoon onskuldig is nie.

Veral in seksuele misdade, veral waar kinders betrokke is.  Tensy die DNA van die beskuldige in die slagoffer gevind is nie, is dit baie moeilik om te bewys.  Dit is gewoonlik die een se woord teen die ander een.  Selfs al word daar DNA gevind, moet daar bewys word dat dit nie vrywillige seks was nie.  Volwasse, selfversekerde vroue word hiermee ontsenu, wat nog te sê van ‘n kind? 

Om sake nog te vererger is daar ‘n siek klomp mense wat ‘n kind sal gebruik om iemand valslik te beskuldig.  Die beskuldige (skuldig of nie) sal alles probeer om te bewys dat dit ‘n vals verklaring was.  En te dikwels kom die skuldige met sy wandade weg.  So dikwels, dat die versorgers van die gemolestreerde kinders dikwels daarop gewys word dat die hofsaak sal misluk.  Die wet is nie vriendelik teenoor kinders nie.

As iemand in die hof onskuldig gevind is op aanklag van molestering, hoeveel waarde kan ‘n mens daaraan heg? 

Blogvraag:   Wat was John Grisham se eerste book?

Blogantwoord:  Butterfly Kisses – Bob Carlisle (Maxie); Young Girl – Gary Puckett (Olga); Allnight Long – Lionell Ritchie (Olga).  Bonuspunte:  Little sister – Elvis Presley (Maxie); Hiroshima – Sandra (Maxie); 19 – Paul Hardcastle.  Spesiale vermelding – Nell.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Mensliefde Wintersnag

157 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Junie 29, 2009 om 9 : 03

    Jislaaik! Maak jy my nou lekka lus vi marshmallows OOK

  • 2. Adrie  |  Junie 29, 2009 om 9 : 03

    Klip

    Jy is goed oppad om jou gat te sien sonder ‘n spieel. Ek druk jou kop by jou hol op en dra jou soos ‘n sixpack by die straat af

  • 3. Klip  |  Junie 29, 2009 om 9 : 03

    En luister oom Bles op sy beste

  • 4. Klip  |  Junie 29, 2009 om 9 : 04

    Hi daar A3 , ek het geweet ek gaan jou met een of ander slenter terug lok blog toe😆

  • 5. Adrie  |  Junie 29, 2009 om 9 : 04

    Nuwe blog

  • 6. Klip  |  Junie 29, 2009 om 9 : 05

    Hoop jy is lekker warm aangetrek , en sit snoesig en blog …..

  • 7. Adrie  |  Junie 29, 2009 om 9 : 06

    Klip

    Ek hoor dit is nie lekker om met die natkant van jou arm deur jou mond geklap te word. :mrgreen:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: