Hendrik se Katte

Junie 26, 2009 at 5 : 44 215 Kommentaar

Met die dood van Farrah Fawcett, kan ek seker ‘n blog aan Karel se Engele afstaan.  Farrah Fawcett is vir my regtig net ‘n naam, sy was beroemd tot has-been voordat ek gebore was.  Ek was wel destyds kicking-and-screaming na die fliek gesleep, maar ek was gou mal daaroor.  Daarom kan ek vandag hulde aan Fawcett bring – sonder haar was die reeks waarskynlik nooit ‘n sukses gewees nie. 

Charlie’s Angels word as een van die mees suksesvolle televisiereekse van die sewentigs beskou.  Die film wat amper 30 jaar later gevolg het, het glad nie sleg gevaar nie.  Die reeks was deur Ivan Goff en Ben Roberts geskep en was een van die eerste reekse wat vroue in tradisionele mansrolle gewys het.  Die oorspronklike naam was “The Alley Cats”.  Dit sou nog na Harry’s Cats en Harry’s Angels herdoop word voordat daar op Charlie’s Angels besluit is.

Die oorspronklike engele het so ‘n groot indruk op die wêreld gemaak, dat hulle vandag nog vir hulle rolle onthou word.  Hulle was Kate Jackson (Sabrina Duncan), Farrah Fawcett (Jill Munroe) en Jaclyn Smith (Kelly Garrett). Die laasgenoemde het selfs ‘n draai gemaak in Charlie’s Angels:  Full Throttle.  Fawcett was kennelik die gewildste van die die engele, dit het ook haar status as sekssimbool gevestig.  Soveel so, dat sy meer geld uit plakkaart verkope van haar gemaak het as wat sy vir haar rol betaal is.

Fawcett was net in die eerste reeks ‘n engel van Charlie.  Sy was hof toe gesleep vir kontrakbreuk daarna (ek is nie seker hoekom sy die rol gelos het nie).  As deel van die skikking het sy gasrolle in die derde en vierde seisoen vertolk.

Die oorspronklike engele was vriende in die polisie kollege.  Hulle het egter nie daarvan gehou om kaartjies vir ‘n lewe uit te skryf nie en het toe bedank.  Charles Townshend het hulle gehuur as agente vir sy maatskappy.  As ‘n mens so ‘n bietjie tussen die lyne lees van die tweede fliek, het hulle gevestig geraak en was elke keer deur jonger vroue vervang.  So het Dylan, Alex en Natalie later die engele se skoene kom volstaan.  Boonop sonder om van vuurwapens gebruik te maak.

Dus . . . op die engel van al die engele.  Mag sy in vrede rus.

Blogvraag:  Wie was die stem van Charlie in die reeks en flieks?

Blogantwoord:  Wanneer die gaste Gor’ko sing, moet die bruidspaar soen vir solank as wat die gaste sing.  Salome was reg.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Love and marriage Mensliefde

215 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 8 : 42

    If not, why not.

  • 2. Olga  |  Junie 26, 2009 om 8 : 44

    ek kan al amper dimk ek is terug in jessievale. so koud kry ek.

  • 3. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 8 : 44

    Alli kanne is nog vol en die plek is ge boebie trêp

  • 4. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 8 : 45

    Is dit al onner vriespunt da buite? Dit moet wees……..

  • 5. Olga  |  Junie 26, 2009 om 8 : 45

    jy kan ma die booby treps afhaal. ek drink nie obs as ek dit kan vergelp nie. dan drink ek eerder tee.

  • 6. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 8 : 49

    Ek los daai boebie trêps net da. Ek ken jou. Sodra ek my rug draai dan konfiskait jy dit

  • 7. Salome  |  Junie 26, 2009 om 8 : 50

    Aag sorry man, ek kuier op Tagged

    Olga, mag ek ok grooooot samblief van daai kluitjies kry?

    Sal Hot choklit ok oraait wees. Ek is nie nou lus om tee te maak nie.

  • 8. Olga  |  Junie 26, 2009 om 8 : 52

    *brom* sy raak nou te slim.

  • 9. Olga  |  Junie 26, 2009 om 8 : 53

    kry vir jou kluitjies salome. dis in leke karamelsous.

  • 10. Olga  |  Junie 26, 2009 om 8 : 54

    ek het gou vir bessie uitgesit. my klere voel nou nat. hells bells. was lanklaas so koud.

  • 11. Salome  |  Junie 26, 2009 om 8 : 56

    Mmmmm, njammies! Anner mense se kos is gewoonlik lekkerder as jou eie.

  • 12. Salome  |  Junie 26, 2009 om 8 : 58

    Olga – jy sal vinnig vir Bessie moet in bring want die koue gaan haar beslis “uit sit”

  • 13. Olga  |  Junie 26, 2009 om 9 : 00

    enig iets tat ek nie self maak nie, is njanies.

  • 14. Salome  |  Junie 26, 2009 om 9 : 02

    Kyk nou hoe lekker sit daai taai karamel sousie aan die verhemelte vas.

  • 15. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 03

    Netnou het Sabrina gese souskluitjies is sleg.

    Ek het gou die laptop gekry.

  • 16. Olga  |  Junie 26, 2009 om 9 : 03

    salome as bessie wil imkom, dan kom roep sy. anders sal sy nie inkom nie.

  • 17. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 05

    Bessie gaan vas vries buite. Sy is mos nie ‘n St Bernard nie.

  • 18. Olga  |  Junie 26, 2009 om 9 : 05

    wat? het jy salome se laptop gegaps terwyl sy souskluitjies geeet het?

  • 19. Olga  |  Junie 26, 2009 om 9 : 06

    bessie het meer hare as ek.

  • 20. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 07

    Nee, dalk moes ek.

  • 21. Olga  |  Junie 26, 2009 om 9 : 09

    het ek my nou begogeld geskrik toe die spook bn die seuntjie se voet vat.

  • 22. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 10

    Dink julle as ek ‘n byl vat, die koue opkap en wegpak, dat dit sal help?

  • 23. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 11

    Olga

    As jy die seuntjie was, sou jy verseker ook spoedig ‘n spook gewees het.

  • 24. Olga  |  Junie 26, 2009 om 9 : 12

    dit mag ja. dis altyd die probeer werd.

  • 25. Olga  |  Junie 26, 2009 om 9 : 14

    gelukkig is ek nie hy nie.

  • 26. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 15

    Het ek maar ‘n byl gehad.

    Waar is mev 300 comments nou?

  • 27. Olga  |  Junie 26, 2009 om 9 : 17

    drink n kan of 2 leeg in die skuur.

  • 28. Salome  |  Junie 26, 2009 om 9 : 18

    Ek kyk nie sulke “skrik” stories nie. Die doggie wat so onder die tent se seile deur loer is al klaar scary.
    Adriana, ek het vir Amelia gevra om die deure daar by haar toe te maak want sy sê sy sien die wit berge van haar stoep af. Dis van daar wat die koue kom. Tsk . . . dat mense ok nou nie weet om die deure agter hulle se alies toe te maak nie.

  • 29. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 19

    Sabrina

    En hulle verdomde yskaste. Dit sal baie help.

  • 30. Olga  |  Junie 26, 2009 om 9 : 21

    seker het amelia die yskas se deur oopgelos. ai, salome jy moet n krul im haar stert maak.

  • 31. Salome  |  Junie 26, 2009 om 9 : 21

    Jong, volgens my is Sabrina ‘n funky heks. Behalwe as julle van Sabiena praat – sy was skorrelgoed . . .

  • 32. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 22

    Ek verwys na Sabrina Duncan.

  • 33. Salome  |  Junie 26, 2009 om 9 : 22

    Die kinners kerm dat hulle nie beurt kry om games te speel nie. Ek gaan nou maar bietjie vir hulle eenkant toe staan.
    Geniet julle aand verder, en hou vir julle warm.

  • 34. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 23

    Nag, Lekker slaap

  • 35. Olga  |  Junie 26, 2009 om 9 : 24

    nag almal. leke slp. swt dreamz.

  • 36. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 25

    En daar bevuil die spook homself amper oor homself.

  • 37. Salome  |  Junie 26, 2009 om 9 : 25

    Oh okay, ja sy was nogal oulik. Wou ek ok altyd so wees toe ek jonger was.

  • 38. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 26

    Dan moet ek ook seker waai.

    Tata

  • 39. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 26

    Salome

    Het jy na die titel van die post opgelet?

    Dit is eintlik toevallig, maar dit werk nou uit.

  • 40. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 34

    Olga – Hier is die skool eed

    “We the youth of South Africa, recognising the injustices of our past, honour those who suffered and sacrificed for justice and freedom.

    “We will respect and protect the dignity of each person, and stand up for justice.

    “We sincerely declare that we shall uphold the rights and values of our Constitution and promise to act in accordance with the duties and responsibilities that flow from these rights.”

  • 41. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 9 : 40

    There’s A Place In
    Your Heart
    And I Know That It Is Love
    And This Place Could
    Be Much
    Brighter Than Tomorrow
    And If You Really Try
    You’ll Find There’s No Need
    To Cry
    In This Place You’ll Feel
    There’s No Hurt Or Sorrow

    There Are Ways
    To Get There
    If You Care Enough
    For The Living
    Make A Little Space
    Make A Better Place…

    Heal The World
    Make It A Better Place
    For You And For Me
    And The Entire Human Race
    There Are People Dying
    If You Care Enough
    For The Living
    Make A Better Place
    For You And For Me

    If You Want To Know Why
    There’s A Love That
    Cannot Lie
    Love Is Strong
    It Only Cares For
    Joyful Giving
    If We Try
    We Shall See
    In This Bliss
    We Cannot Feel
    Fear Or Dread
    We Stop Existing And
    Start Living

    Then It Feels That Always
    Love’s Enough For
    Us Growing
    So Make A Better World
    Make A Better World…

    Heal The World
    Make It A Better Place
    For You And For Me
    And The Entire Human Race
    There Are People Dying
    If You Care Enough
    For The Living
    Make A Better Place
    For You And For Me

    And The Dream We Were
    Conceived In
    Will Reveal A Joyful Face
    And The World We
    Once Believed In
    Will Shine Again In Grace
    Then Why Do We Keep
    Strangling Life
    Wound This Earth
    Crucify Its Soul
    Though It’s Plain To See
    This World Is Heavenly
    Be God’s Glow

    We Could Fly So High
    Let Our Spirits Never Die
    In My Heart
    I Feel You Are All
    My Brothers
    Create A World With
    No Fear
    Together We’ll Cry
    Happy Tears
    See The Nations Turn
    Their Swords
    Into Plowshares

    We Could Really Get There
    If You Cared Enough
    For The Living
    Make A Little Space
    To Make A Better Place…

    Heal The World
    Make It A Better Place
    For You And For Me
    And The Entire Human Race
    There Are People Dying
    If You Care Enough
    For The Living
    Make A Better Place
    For You And For Me

    Heal The World
    Make It A Better Place
    For You And For Me
    And The Entire Human Race
    There Are People Dying
    If You Care Enough
    For The Living
    Make A Better Place
    For You And For Me

    Heal The World
    Make It A Better Place
    For You And For Me
    And The Entire Human Race
    There Are People Dying
    If You Care Enough
    For The Living
    Make A Better Place
    For You And For Me

    There Are People Dying
    If You Care Enough
    For The Living
    Make A Better Place
    For You And For Me

    There Are People Dying
    If You Care Enough
    For The Living
    Make A Better Place
    For You And For Me

    You And For Me
    You And For Me
    You And For Me
    You And For Me
    You And For Me
    You And For Me
    You And For Me
    You And For Me
    You And For Me
    You And For Me
    You And For Me

  • 42. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 9 : 40

    Sjoe, dis ysig by die skou gewees

  • 43. Olga  |  Junie 27, 2009 om 7 : 22

    More, more. my skoen is aan. ek is reg vir die dag se korrupsie.

  • 44. Olga  |  Junie 27, 2009 om 7 : 27

    dankie vir die eed. ai, God word nie 1 keer genoem daarin nie.

  • 45. Olga  |  Junie 27, 2009 om 7 : 58

    BRRRRRRRRRRR!!!!!!!!! Wereld is spierwit geryp daarbuite. ek kon nie eers n gat deur die yslaag op die hoenders se water druk nie. die tuinslang is aan die kraan vasgevries. arme bessie haar pootjies gaan vasvries. maar sy wil nou opsluit buite wees.

  • 46. Olga  |  Junie 27, 2009 om 8 : 01

    En ons het alweer vol vodacom sein, maar emergensy calls only. dit begin my nou regtig kwaad maak.

  • 47. Beeld  |  Junie 27, 2009 om 9 : 42

    Pieter du Toit

    Kaapstad. – Byna R28 000 vir tee en koffie by ’n beplanningsessie en derduisende rande vir Johnny Walker Black-whisky.

    Dit is enkele uitgawes deur die SAUK wat in ’n verslag aan die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie deur die vakbonde Bemawu, Mwasa en die CWU as “gruwelike vermorsing” van hulpbronne bestempel word.

    Die verslag is vandeesweek aan die komitee voorgelê, maar nie bespreek nie. Dit is onduidelik wanneer dit sal gebeur, indien wel.

    Hoewel dit duidelik in die verslag is dat die SAUK-bestuur sal moet fyn trap om al die uitgawes te verduidelik, kom die beleërde SAUK-raad, wat volgende week amptelik ontbind, ook nie skotvry daarvan af nie.

    Me. Khanyi Mkhonza, voorsitter van die raad, het luidens state in die verslag amptelike uitgawes van meer as ’n halfmiljoen rand gehad sedert haar aanwysing in Januarie verlede jaar.

    Dit sluit ’n naweekbesoek aan die Cape Town Jazz Festival van R151 994,33 in.

    Die vorige raad het ook R482 000 bestee aan ’n Kersfeespartytjie in Desember 2007.

    Hoewel die bestuurder wat die betaling goedgekeur het, nie by magte was om so ’n groot bedrag uit te betaal nie, het hy die faktuur bloot in twee bedrae van R240 000 gedeel.

    Ander fakture met uitgawes wat as verkwisting beskou word, sluit in:

    Korporatiewe geskenkpakke, waaronder Mont Blanc-tasse ter waarde van R58 000, R43 000, R79 200 en R11 500 (almal in 2008);

    Johnny Walker Black-whisky (R4 732), Pongracz-sjampanje (R1 124) en Jack Daniel’s-whiskey (R1 149);

    Die aankoop van die uitsaairegte vir die Twintig20-Wêreldbeker-kriekettoernooi teen ’n bedrag van R76 miljoen, hoewel die meeste wedstryde weens skeduleringsbotsings nie uitgesaai kon word nie;

    Klasgeld van R175 000 sodat ’n senior bestuurder, strydig met maatskappybeleid, sy MBA-graad kan voltooi; en

    Meer as R1,3 miljoen vir ’n eendag-beplanningsessie in Johannesburg. Daarvan het die versierings meer as R348 000 gekos

  • 48. Beeld  |  Junie 27, 2009 om 9 : 43

    Buks Viljoen

    DNS- en patologiese toetse gaan volgende week op die erg ontbinde lyk van ’n vrou wat in ’n plantasie buite Witrivier ontdek is, gedoen word om haar identiteit te bepaal.

    Die polisie vermoed die oorskot is waarskynlik dié van me. Sa?lomien Terblanché (32), wat nege weke gelede spoorloos verdwyn het.

    Terblanché is op 22 April die laaste keer lewend gesien toe sy van haar werkplek by Protea Bande in Nelspruit weg is.

    Sy het aan sommige van haar kollegas gesê sy gaan bank toe terwyl sy aan ander gesê het sy gaan dokter toe.

    Haar Ford Fiesta is ’n week later verlate in ’n plantasie tussen Witrivier en Hazyview gekry.

    Terblanché se motorsleutels, handsak, bril en tot twee snoekerstokke was nog in die motor.

    ’n Grootskaalse soektog in die omgewing waar haar motor gevind is, onder meer deur die Witrivier-honde-eenheid, het egter niks opgelewer nie.

    Bosbouwerkers het Woensdag op die erg ontbinde lyk van ’n vrou afgekom waar dit langs ’n pad onder ’n hoop takke gelê het.

    Dit was skaars 150 m van waar Terblanché se motor gekry ?is.

    Kapt. Erhard Ströh, bevelvoerder van die speurtak op Witrivier, het gister bevestig hulle vermoed die oorskot is dié van Ter?blanché.

    Haar familie kon haar ?gister nie positief uitken aan die klere wat sy aangehad het nie.

    Die oorskot gaan Maandag na die staatslykshuis in Pretoria waar ’n nadoodse ondersoek gedoen sal word.

    Volgens Ströh sal ook tandheelkundige x-straalfoto’s gebruik word om te bepaal of dit wel Terblanché se oorskot is.

  • 49. Beeld  |  Junie 27, 2009 om 9 : 48

    Sonja van Buul

    Vanderbijlpark. – Die jong ma wat daarvan verdink word dat sy haar babaseun se lyk verbrand het nadat sy hom vermoor het, het gister in die landdroshof hier ’n Afrikaanse prokureur gevra omdat sy nie Engels kan praat nie.

    Dit was me. Wilhelmina Johanna Kraft (23) se eerste hofverskyning en sy is borgtog geweier. Sy het bleek met swart kringe onder haar oë en deurmekaar hare in die beskuldigdebank gesit en in die hofsaal rondgekyk.

    “My dogter sal haar straf kry, want sy het verkeerd gedoen, maar ek ondersteun haar: sy is my kind,” het haar ma, mev. Janetta Kraft (49) van Sasolburg aan Beeld gesê.

    Kraft het gister ook om regshulp aansoek gedoen.

    Sy het na bewering Woensdag eers haar seuntjie, Daniël (4 maande), verwurg of versmoor. Daarna het sy hom glo op Barrage-weg neergesit waar ’n vragmotor vermoedelik oor hom gery het voordat sy lykie in die lang, droë gras langs die pad tussen ’n bos turksvye aan die brand gesteek is.

    Mnr. Daniël Labuschagne (20), Daniël se pa, het nie die hofverrigtinge bygewoon nie.

    Kraft sr. het gesê sy is hartseer oor Daniël se dood.

    “Dis mos my kleinkind.”

    Sy het bevestig die paartjie is die ouers van ’n driejarige dogtertjie wat nie meer in hul sorg is nie.

    “Hulle het ook, ek dink so vyf jaar gelede, nog ’n babatjie gehad, maar dié is ’n dag ná geboorte dood,” het sy gesê.

    Volgens Kraft sr. het sy haar dogter besoek waar sy in aanhouding by die Vanderbijlpark-polisieselle is. “Sy het nie eintlik met my gepraat nie.”

    Kraft verskyn op 2 Julie weer in die Vanderbijlpark- landdroshof.

    Volgens mnr. Gert de Beer, ’n buurman wat Labuschagne met begrafnisreëlings help, sal Daniël na verwagting Woensdag begrawe word.

  • 50. Beeld  |  Junie 27, 2009 om 9 : 50

    Waldimar Pelser

    Zimbabwe se weermag het glo al minstens 214 myners vermoor en dwing kinders so jonk as tien jaar om harde arbeid te verrig by ’n diamantmyn naby die Mosambiekse grens.

    Die Marange-myne se smokkeldiamante word dan aan kopers in onder meer Suid-Afrika verkoop en die opbrengs gebruik om onderbetaalde soldate se lojaliteit aan pres. Robert Mugabe se Zanu-PF-party te koop.

    Dit is van die bewerings in ’n verslag deur Human Rights Watch (HRW).

    Sedert diamante in Junie 2006 by Marange ontdek is, het die Zimbabwiese polisie en toe die weermag die diamantvelde geplunder, sê HRW in die verslag Diamonds in the Rough.

    Die organisasie het 100 onderhoude met myners, polisielede, soldate en inwoners van omliggende dorpe gedoen en op ’n nes van vergrype afgekom, sê mnr. Kenneth Roth, HRW se uitvoerende direkteur.

    “Hulle (die weermag) beheer die myn deur moorde, marteling, aanrandings, arbitrêre arrestasies en het in ’n stadium soveel as 1 600 gevangenes by die myn aangehou.”

    Getuies sê boonop minstens 214 onwettige myners is in Oktober binne ’n tydperk van drie weke vermoor nadat die weermag Marange oorgeneem het. Myners is glo onder meer met AK47-aanvalsgewere uit helikopters afgemaai.

    Dít was glo om plek te maak vir Zanu-PF-lojaliste.

    Inwoners van omliggende dorpe word volgens HRW gedwing om vir die soldate te myn en “kinders so jonk as tien” word gebruik om swaar sakke diamant-erts heen en weer te dra.

    Dié “slawe” – ook mans en vroue – word “tipies nie betaal nie en kry geen kos of water nie”, het Roth gesê.

  • 51. Adrie  |  Junie 27, 2009 om 9 : 53

    More Almal

  • 52. Wille Kjind Q  |  Junie 27, 2009 om 10 : 40

    More more

  • 53. Wille Kjind Q  |  Junie 27, 2009 om 10 : 44

    Jhb is toe nie so koud nie

  • 54. Wille Kjind Q  |  Junie 27, 2009 om 10 : 45

    En ek is nogsteeds hommer

  • 55. Olga  |  Junie 27, 2009 om 11 : 04

    gster was die piesangbome wat ek met my eie hande geplant het, nog trotse pierangbome. ai, tog, dis nou, oornag moer toe geryp. ek se julle 10.30 vmore, het die ryp no wit in die skadu’s gele.

  • 56. Olga  |  Junie 27, 2009 om 11 : 10

    hoe goed kon witrivier se honde eenheid na haar gesoek het?

    liewe sapd

    kry asb wit opleidings beamptes en bevelvoerders om julle beskermingsmag deeglik op te lei en op hulle tone te hou. die rejects wat ons land huidiglik moet bewaak en beskerm is daar net omdat hulle swart is. dit is absoluut onaanvaarbaar.

    dankie.

    olga.

  • 57. Olga  |  Junie 27, 2009 om 11 : 11

    die pierangbome is natuurlik pieSangbome.

  • 58. Wille Kjind Q  |  Junie 27, 2009 om 1 : 01

    Shlêm bêng inni mirrel van Soweto

  • 59. Wille Kjind Q  |  Junie 27, 2009 om 1 : 02

    Hulle mall is groter as Sandton

  • 60. Wille Kjind Q  |  Junie 27, 2009 om 1 : 03

    Dan kla hulle dat die witmense alles vi hulself hou. Joh!!

  • 61. olga  |  Junie 27, 2009 om 1 : 11

    nou wat loop soek hulle in sandton wk? weet hulle nie hulle gaan in sandton gerob word nie?

  • 62. Wille Kjind Q  |  Junie 27, 2009 om 2 : 27

    Olga

    Ek het bedoel ek is inni middel van Soweto en hulle mall is groter as Sandton

  • 63. Adrie  |  Junie 27, 2009 om 3 : 34

    Ek het een sondag met n ou op mxit gechat en hy vra my wmj. Ek antwoord ek kyk na Karel se engele. Hy vertel my dit klink baie cool en hy wil dit ook eendag kyk. Ek het hom gas gegee of die gat in sy opvoeding. Later is dit ook vervelig en ek vra hom wmj? Daar kyk hy Charlies Angels. Hy het nie die vertaling gekop nie.

  • 64. Wille Kjind Q  |  Junie 27, 2009 om 4 : 05

    Wie was al in Soweto?

  • 65. Adrie  |  Junie 27, 2009 om 5 : 34

    nog nie ek nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: