Love and marriage

Junie 25, 2009 at 5 : 41 246 Kommentaar

‘n Paar jaar terug was My Big Fat Greek Wedding ‘n groot lokettreffer gewees.  Dit was ‘n romantiese komedie, maar niemand sal stry dat die vreemdhede van die Griekse familie die towerkrag van die fliek was nie.  Van hulle rumoerige familie saamkomste tot hulle algehele ongeloof dat die meisie se aanstaande nie vleis eet nie.

Ek het vroeër vandag na die lirieke van Mama Thembu’s Wedding gesoek.  Aangesien dele van die lied in Xhoza is, neem ek aan dat sy ‘n Xhoza dame is.  Die liedjie wys baie gebruike rondom die troue uit:  ek was nog nie by ‘n Xhoza troue nie, dus kan ek nie belowe dat dit wel is wat op ‘n tradisionele Xhoza troue gebeur nie.  Daar word ondermeer verwys na die geslagte diere wat vir die seremonie gebring word, die dolosse wat gegooi word, die bure wat buk om die bruid te soen (sy sit seker op die grond?) en hoe bly die geeste is omtrent die troue.

Elke kultuur het hulle eie gebruike rondom troues.  Deur jare se flieks, weet ons nou-al dat die Jode ‘n glas stukkend trap na die troubevestiging.  Die Moslems hou weer aparte onthale vir die man en die vrou.  Die Japanese glo weer die bruid moet van kop tot tone wit geverf wees om haar reinheid aan die gode te wys.  Russiese tradisionele troues hou enige iets tussen 2 en 7 dae.    Dit is meestal die partytjie, die formele pligte word die eerste dag afgehandel.

Dan kry ‘n mens die tipiese Afrikaanse troues.  Waar almal die bruid en bruidegom verpes en verneder en probeer om soveel as moontlik te drink.  Sommige mense noem dit pret, maar ek dink dit doen afbreek aan die heiligheid van die troue.  Daar is baie pret vooraf (soos die henne- en ramspartytjie), daarom kan die dag seker gevier word sonder om enige iemand se naam gat te maak.  Dit beteken nie dat daar nie lekker partytjie kan word nie. 

Watter troues het jy al bygewoon?  Wat was die vreemdste troue waarvan jy al gehoor het?  Hoe voel jy oor die algemeen oor troues?  Dink jy daar is nog plek vir troues in ons samelewing?

Blogvraag:  Wat staan die Russiese bruidspaar te doen wanneer die gaste Gor’ko (Bitter) begin sing?

Blogantwoord:  Olga was reg met die heilige koei in Hinduisme.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Diere op die pad Hendrik se Katte

246 Kommentaar Add your own

  • 1. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 9 : 11

    Waar gaan jy heen ?

  • 2. Sis Dudu  |  Junie 26, 2009 om 9 : 26

    Labola word hom lank voor die troue bespreek. As di labola es hom niej kla gabatala nie, darie mense hy sal hom nie trou nie.

  • 3. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 9 : 47

    Ek gat die speaker hie bo my kop nou met ‘n Engine of ‘n ding af gooi. As ek nog EEN Michael Jackson liekie hoor dan gat ek skree!👿

  • 4. Olga  |  Junie 26, 2009 om 10 : 43

    Wat dimk julle gaan die wetlike implikasies van michael jackson se dood vir sy kinders inhou?

  • 5. Olga  |  Junie 26, 2009 om 10 : 46

    kan julle dink watse kibkstart dit vir sy konserte kon wees as hy 24 ure later onder die pataloog se mes wakker word?

  • 6. Olga  |  Junie 26, 2009 om 10 : 47

    dis natuurlik n kickstart.

  • 7. Olga  |  Junie 26, 2009 om 10 : 48

    in engels.

  • 8. Olga  |  Junie 26, 2009 om 10 : 52

    Op n afrikaanse blog.

  • 9. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 11 : 00

    Halie! Halie! Halie!

  • 10. Nats  |  Junie 26, 2009 om 11 : 10

    Die regte ma (hoeveel ookal van hulle da is) gaan seker maar moet intree!

    Hy was erg oor sy naam Michael! Self sy dogtertjie se een naam is Michael!!!

  • 11. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 11 : 17

    I was like, “Why are you so obsessed with me?”

    So oh oh oh oh
    So oh oh oh oh
    So oh oh oh oh
    So oh oh oh oh

    Will the real MC please, step to the mike?

    So oh oh oh oh
    So oh oh oh oh
    So oh oh oh oh
    So oh oh oh oh

    [Verse 1]
    All up in the blogs
    Saying we met at the bar
    When I don’t even know who you are
    Saying we up in your house
    Saying I’m up in your car
    But you in LA and I’m out at Jermaine’s.
    I’m up in the A
    You so so lame
    and no one here even mentions your name
    It must be the weed. It must be the E
    Cause you be popping hood
    You get it popping, Oh

    Why you so obsessed with me (Boy I wanna know)
    Lying that you’re sexing me (when everybody knows)
    It’s clear that you’re upset with me
    Finally found a girl that you couldn’t impress
    Last man on the earth still couldn’t hit this
    You’re delusional, you’re delusional
    Boy you’re losing your mind
    It’s confusing yo, you’re confused you know
    Why you wasting your time
    Got you all fired up with your Napoleon complex
    Seeing right through you like you’re bathing in Windex
    Boy why you so obsessed with me?

    [Verse 2]
    You on your job
    You hating hard
    Ain’t gon’ feed you
    I’m gonna let you starve
    Gasping for air
    I’m ventilation
    You out of breath
    Hope you ain’t waiting
    Telling the world how much you miss me
    But we never were
    So why you trippin’
    You a mom and pop
    I’m a corporation
    I’m the press conference
    and you a conversation

    Why you so obsessed with me (Boy I wanna know)
    Lying that you’re sexing me (when everybody knows)
    It’s clear that you’re upset with me
    Finally found a girl that you couldn’t impress
    Last man on the earth still couldn’t hit this
    You’re delusional, you’re delusional
    Boy you’re losing your mind
    It’s confusing yo, you’re confused you know
    Why you wasting your time
    Got you all fired up with your Napoleon complex
    Seeing right through you like you’re bathing in Windex
    Boy why you so obsessed with me?

    Why you so obsessed with me
    Lying that you’re sexing me
    It’s clear that you’re upset with me
    Finally found a girl that you couldn’t impress
    Last man on the earth still couldn’t hit this
    You’re delusional, you’re delusional
    Boy you’re losing your mind
    It’s confusing yo, you’re confused you know
    Why you wasting your time
    Got you all fired up with y our napoleon complex
    Seeing right through you like you’re bathing in windex
    Boy why you so obsessed with me?

  • 12. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 11 : 35

    Dit is BBBBBBBRRRRRRRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! koud!

  • 13. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 11 : 40

    Kouer as BBBRRR!!!!!!!!!!!

  • 14. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 11 : 44

    Mens word skoon van jou voete afgeklap as jy dit buite waag

  • 15. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 11 : 48

    GRRRR

  • 16. Nats  |  Junie 26, 2009 om 12 : 20

    BRRRRRRRRR!!!

    Nee kyk… dis koud!

  • 17. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 12 : 20

    3ling

    Dissi GRRRR nie. Dis BBBRRR!!!!!!

  • 18. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 12 : 22

    Hoe weet jy dit is nie GRRRR nie?

  • 19. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 12 : 28

    Dis GRRRR seke oorlat dit BBBRRR!!!!!! is

  • 20. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 12 : 30

    Dis Vrydag. Op ‘n Vrydag sallit grrrr en nie GRRRR weesi

  • 21. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 12 : 31

    Ek wonner offi buurman iets het wat ‘n mens warm sal maak…..

  • 22. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 12 : 32

    Iets soos OBS bedoel ek😳

  • 23. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 12 : 32

    Eish! Ek het nou NIE gedink nie

  • 24. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 12 : 33

    Kom ons blameer somme die koue

  • 25. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 12 : 33

    Of somme op my 3ling

  • 26. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 12 : 50

    Whaahahahhahahahah

    Wel, sweet maak jou warm.

  • 27. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 12 : 50

    Ek het niks met jou en jou buurman uit te waai nie.

  • 28. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 1 : 15

    Jys nie my enigste 3ling nie. TSK!!!!!!!!!!!!!!

  • 29. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 1 : 17

    Jy wil he sy moet nog ‘n olifant in die lewe bring

  • 30. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 1 : 46

    Hierie keer issit jou beurt om die ollie te skenk

  • 31. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 1 : 49

    Eks hommer

  • 32. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 2 : 49

    Michael Jackson left it in his will that he wanted to be melted down and turned into a play station so all the little kids could still play with him.

  • 33. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 2 : 54

    With all that plastic surgery they are not sure whether to have a funeral or a Tupperware party!.

  • 34. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 2 : 55

    Soos Emil se

    Wie het die meeste plastiek gehad? Michael of Farrah

  • 35. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 2 : 56

    The hospital will not be able to dispose Michael Jackson’s body until Tuesday, because it not recycling week this week.

  • 36. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 2 : 57

    Jislaaik! Julle moet die pos duifies en pos torre sien wat ek kry oor MJ

  • 37. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 3 : 14

    Tra la la la la

  • 38. Olga  |  Junie 26, 2009 om 3 : 42

    Oblah dee oblah dah life goes on

  • 39. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 3 : 45

    Selfs in die koue?

  • 40. Olga  |  Junie 26, 2009 om 3 : 45

    die blog stikte word seker oor die resessie gehandhaaf. ons het die kerk vandag gaan skoon maak. dit was terapeuties. ons het nie banke wat ek so kan ruk en pluk by die huis nie.

  • 41. Olga  |  Junie 26, 2009 om 3 : 46

    veral in die koue juf annie.

  • 42. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 3 : 47

    😉

    Olga, het jy die kerk met ‘n byl skoon gemaak? 😯

  • 43. Olga  |  Junie 26, 2009 om 3 : 48

    stilte. voordat n bubbaloonkop dit bevraagteken. want n bubbaloonkop het dit getik.

  • 44. Olga  |  Junie 26, 2009 om 3 : 51

    Nee, die kerk se besem was beskikbaar. met my skottel, seep en dweil. die water het van die garage oorkant die straat gekom. die pledge uit die voorradekas en die lap sug, uit die asdrom. Ek het die byl by die huis vergeet.

  • 45. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 3 : 54

    Soek julle ‘n blog oor Wacko?

  • 46. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 3 : 59

    Dalk nie met hom in die middel nie, maar oor sy dood en die reaksie daarop?

  • 47. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 04

    dit kan werk, ja. of oor sy lewe ook. al die bizarriteit daaraan verbonde. wonder wat gaan sy x vroue postumis van hom te se he.

  • 48. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 06

    Hoe voel julle oor die stellings

    I just can’t understand the world: Michael Jackson – a man with a beeg questionmark over his ‘closeness’ to young boys – dies and the world goes into mourning. Yet Farrah Fawcett – a wholesome woman who was Princess Di before she was – passes on, and no mention is made of it! Come on people, you need to check your moral compasses here!

    Lets remember Farrah Fawcett’s family as their mother, grandmother, wife lost her battle to cancer, she’s not getting as much cover as the other guy who had one or two good songs, but his life didn’t justify so much coverage… Guess I won’t be listening to the radio this weekend…

  • 49. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 07

    ek dink ons gaan n bibber nweek op die laeveld he.

  • 50. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 08

    Ek bedoel, was Fawcett regtig waar lelie blank met geen skandes nie?

  • 51. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 4 : 08

    @ Comment 48

    AMEN!!!!

  • 52. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 09

    wie se comment is 48/2?

  • 53. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 10

    Of . . . . Aangesien die Michael Jackson naweek op Jac is, ‘n post oor Karel se engele.

  • 54. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 10

    ryan o neal het genoeg skandes vir hulle albei begaan. sy seun ook.

  • 55. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 12

    Facebook comments. Van Tove se blog gegaps.

  • 56. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 13

    farrah fawcett was tevore mev mayors. john mayors van bionic man en die waaghals o.a. se x.

  • 57. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 15

    ek wonder hoekom het het sy net 1 seisoen in karel se engele gespeel. blog daaroor mag minder geyk as mj wees.

  • 58. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 18

    Soos ek die storie verstaan was sy nie juis n baie goeie stiefma nie.

  • 59. Salome  |  Junie 26, 2009 om 4 : 19

    Middag julle almal!!

    Hieride koue is ok nou nie meer snaaks nie. Ek hoop rerig nie dat dit more ok so koud gaan wees nie.

  • 60. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 20

    Miskien moet ek regtig nie meer die blogvraag antw nie. 1 van die dae vra jy wie was mj. dan antw iemand n man. dan gaan tilla ook haar gat in n krul pluk omdat jy dit nie reg genoeg gaan ag nie. nel het alreeds geinsinueer dat ek kroek. wk, voel jy jou antw terwyl ek gegoogle het verdien n halwe punt?

  • 61. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 22

    dan weer juf annie, haar stiefkinders was ook glad nie goeie kind materiaal nie. rebels kon hulle nie eers begin beskryf nie.

  • 62. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 24

    Olga

    Nell se opmerking was ‘n grap gewees.

    Tilla se opmerking is dat ek onregverdig is. Dalk moet ek iemand as ‘n beoordeelaar aanstel.

    Het iemand Dawid van Lill se kontakbesonderhede?

  • 63. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 27

    Olga

    Ek het gehoor dat sy O’Neal gehelp het om Tatum super maer te kry (wat na bulimie gelei het). Hulle het haar eerder laat coke snuif as eet.

  • 64. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 31

    Wat het Ryan alles aangevang.

    Al wat ek van hom weet is dat sy dogter ‘n Oscar gekry het terwyl hy droebek moes toekyk.

  • 65. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 4 : 32

    Olga – as die skoen jou pas – trek hom aan !

  • 66. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 35

    daardie hollywood mamas is n spul super tewe. daar was 1. welis waar in die 1930’s wat haar 8 jarige dogter aan n pedofiel beskikbaar gestel het. dit het haar talle kinder rolle besorg. ek kan nie meer die name onthou nie. dieselfde ma het jare later n stel werker betaal om sex a dieselfde dogter te he voordat verfilming begin het want die regiseur het genoem dat vroegmore sex n vrou met n bekoorlike blos laat vir die res van die dag.

  • 67. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 36

    Ek het al vandag 4 keer ‘n biljoen pond lotto gewen.

  • 68. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 4 : 36

    Ek het nie gesê dis onregverdig nie, maar die way wat julle gereageer het vertel sy eie storie

  • 69. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 4 : 37

    Kloon – gaan jy deel ?

  • 70. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 37

    Tilla, gaan teef anderplek as jou bek bitter is. dankie, my skoene koop ek almal nommerpas.

  • 71. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 40

    Olga😯

    Nee, hel.

  • 72. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 40

    reageer? gaan lees jou comments terug. het wk jou gevra om namens haar te teef? as sy enigsins gedink het haar antw moes reg gewees het, sou sy nes ek, self geteef het. maar toe teef jy.

  • 73. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 40

    Dankie Tilla

  • 74. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 4 : 41

    My bek is alles behalwe bitter en ek sal teef waar ek wil – as jy nie daarvan hou nie is jy welkom om iewers anders te gaan kuier, ek kuier lekker hier

  • 75. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 43

    wat het ek nou weer verkeerd gedoen?

  • 76. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 4 : 44

    Wk is groot genoeg om haar battles te fight

  • 77. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 45

    tilla, het jy jou pilletjie vmore vergeet? of heelweek? dalk heelmaand? jy kan gaan kuier waar jy wil. ek sal nie kla nie.

  • 78. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 45

    Olga

    Re 71, dit gaan oor die storie van die hollywood mammas

    Tilla

    Ek gaan nie deel nie, want ek gaan dit nie eers opeis nie.

  • 79. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 4 : 46

    Geez – ek het omtrent n pakkasie van plig gehad om op te laai, ek is verbaas ek het nog iets in my huis oorgehad

  • 80. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 46

    nou hoekom teef jy as wk dit nie doen nie?

  • 81. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 4 : 48

    Want ek het oë in my kop

  • 82. Olga  |  Junie 26, 2009 om 4 : 48

    dit was die mama se kleindogter wat die storie vertel het soos sy dit van haar ma verneem het.

  • 83. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 4 : 51

    In her autobiography, A Paper Life, O’Neal alleged that she had been molested by a male friend of her father. She also alleges physical and emotional abuse from her father, much of which she attributed to drug use. She also detailed her own heroin addiction and its effects on her relationship with her children. Her father, Ryan, denied these allegations.[4] In a prepared statement, Ryan O’Neal said: “It is a sad day when malicious lies are told in order to become a ‘best-seller’.”[4]

    O’Neal writes in her autobiography that when she was 13, her father took her and her friend Melanie Griffith on a trip to Europe, where she caught him having sex with Griffith in their hotel room. She also claims that when her father left for a movie shoot, she smoked opium with Griffith and then invited a male hairdresser and his girlfriend to their hotel room where the four of them participated in an orgy into which Griffith had dragged her.

  • 84. Olga  |  Junie 26, 2009 om 5 : 02

    En jou oe sien net wat jy wil. great.

  • 85. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 5 : 04

    Olga, soos ek reeds gesê het, jou reaksie en die feit dat jy so aangaan daaroor sê ALLES !

  • 86. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 5 : 17

    Tillla

    Wat is jou voorstel?

  • 87. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 5 : 21

    As ek die antwoord Hindu gesoek het, het ek gevra van watter geloof het Brahmane se naam ontstaan.

  • 88. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 5 : 25

    Hey! Hey! Hey!

    Hokaai!!! Stoppi lorrie want ek klim af.

    @ Olga & Tilla

    Ek het laaaaankal opgehou om die vraag eerte te probeer beantwoord. Dit skeel my min of Piet, Jan of San eerte antwoord. Hou nou dadelik op met baklei of ek loop en vertel vi Mev Dominee wat hie aangaan!!!

  • 89. Wille Kjind Q  |  Junie 26, 2009 om 5 : 26

    Bedoel eerSte😳

  • 90. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 5 : 28

    Jy kon vir willes ten minste die erkenning gegee het want dit was tog after all deel van die antwoord

  • 91. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 5 : 28

    Willes

    Lyk my Olga kort kompetisie. Jy sal moet uithaal en wys.

  • 92. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 5 : 29

    Willes – het jy en saloom alweer baklei oor daai prop

  • 93. Adrie  |  Junie 26, 2009 om 5 : 29

    Dit was nie regtig deel van die antwoord nie.

  • 94. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 5 : 31

    Ok whatever – koebaai ek gaan nou waai

  • 95. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 5 : 35

    Olga kan nie kompetisie hanteer nie

  • 96. *Mathilda*  |  Junie 26, 2009 om 5 : 37

    Liewe ouers, ek het nie eers geweet ek het soveel komberse nie – en dit was alles by die koshuis – ek was al die heel middag komberse

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: