Hulp en misdaad

Junie 23, 2009 at 6 : 01 109 Kommentaar

Goed, ons weet teen die tyd dat Suid-Afrika nie die paradys is nie.  Van ons sloof ons af vir ‘n kans om te ontsnap.  Ander haal maar hulle skouers op en probeer die beste van die land te maak.

Ek is van die laasgenoemde.  Ek bly in Suid-Afrika, want dit is waar ek wil bly.  Daar is baie mense wat my sal vertel dat ek naief is en dat my oë nog sal oop gaan.  Ek is bewus van Suid-Afrika se probleme, ek verkies egter om op die positiewe te konsentreer.  Snaaks hoe die negatiewe dan sommer half verdwyn.

Die mees beperkende faktor in Suid-Afrika is seker misdaad.  Veral dan geweldsmisdaad.  Ek dink nie enige mens kan dit regverdig of wegredeneer nie.  Tog leer ‘n mens om daarmee saam te lewe.  Jy leer dat dit ‘n oortreding is om na donker jou neus by ‘n deur uit te sit.  Jou deure is altyd gesluit en jy is gewoond daaraan om as ‘n bandiet te lewe.  Jy verleer die wind in jou hare as jy iewers heen ry.  Jy leer om altyd met jou sleutels in ‘n aanvalsposisie te loop.  Jy verander jou handelinge wanneer jy bedreig voel of verdagte karakters gewaar.  Jy hou altyd alles aan jou liggaam vas en sal nie daarvan droom om jou besittings sonder ‘n wakende oog te los nie.

Ons leef in die Wilde Suide, maar ongelukkig het ons dit aanvaar en onsself daarvolgens aangepas.  Ek kan dit nog afsluk (baie moeilik) en my kop hoog hou.  Wat my teen die bors stuit, my blind van woede maak is dat jy nie iemand kan help (terwyl dit binne jou mag is nie) omdat dit onveilig beskou word.

Onlangs kry ek in die bibberende koue ‘n man langs die pad flink aan die stap.  Dit is redelik vroeg, maar al stikdonker.  Hy het ‘n kortmou hemp aan en ek verkluim met ‘n dik baadjie in die kar.  Die pad wat hy loop is donker en verlate – en boonop baie gevaarlik soos die mense daarop ry.  Dit sou niks by my afgevat het om hom net in die “beskawing” af te laai nie.  Tog het ek verby gery.  Eerstens kon hy my gekaap het, tweedens kon iemand anders in die bosse gewag het om kwaad te doen. 

Ek dink dit is skandalig dat ek verby gery het – en ek is glad nie seker of veiligheid ‘n aanvaarbare verskoning is nie.  Daar is al hoeveel kere gewees dat ek iemand kon gehelp, maar verby moes gery het.  Omdat ‘n paar misdadigers die samelewing se reëls herskryf het. 

Iemand het eendag gesê dit is nie soseer jou dade wat jou in die hel laat land nie, maar eerder dit wat jy nagelaat het om te doen.  In daardie geval het die misdadigers van almal slegte mense gemaak.

Rylopers is maar een voorbeeld.  Moontlik het jy al ‘n honger mens kos geweier omdat jy bang is jy word aangeval.  Iemand uit ‘n skuiling gejaag in die gietende reën omdat hy ‘n inbreker kan wees.  Verby ‘n ongelukstoneel gery.  Weggestap as iemand beroof of aangeval word. 

Hoe voel julle oor die saak?

Blogvraag:  Watter misdadiger het die Suid-Afrikaanse media as Houdini gedoop?

Blogantwoord:  Olga was reg met Franschoek.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Boerekos Diere op die pad

109 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  Junie 23, 2009 om 6 : 03

    EERSTE.

  • 2. *Mathilda*  |  Junie 23, 2009 om 6 : 07

    Tweedeste – ek het nou eers my innerlike gaan versterk

  • 3. Olga  |  Junie 23, 2009 om 6 : 12

    ananias mathe

  • 4. *Mathilda*  |  Junie 23, 2009 om 6 : 13

    Olga, eet jy bron ?

  • 5. Olga  |  Junie 23, 2009 om 6 : 16

    Ja tilla, ek eet en maak brawn.

  • 6. Olga  |  Junie 23, 2009 om 6 : 18

    My noolste nolie bring dikwels n sak vark pootjies hier aan van sy verloofde se pa af. dan maak ek brawn voordat hy teruggaan wat hy dan saamneem.

  • 7. *Mathilda*  |  Junie 23, 2009 om 6 : 18

    Ek het nogal gedink jy sal, my ouma het nou die dag vir ons daarvan gemaak

  • 8. *Mathilda*  |  Junie 23, 2009 om 6 : 22

    Sien later, gaan nou eers vir tl bad

  • 9. Olga  |  Junie 23, 2009 om 6 : 22

    die oumas maak altyd die lekkerste brawn.

  • 10. Olga  |  Junie 23, 2009 om 6 : 25

    homer en nolie vind dit n treat om die ou vleisies van die bene af te haal. as hulle met die bene klaar is, trek toughey amper sy neus daarvoor op.

  • 11. Olga  |  Junie 23, 2009 om 6 : 26

    Ek gaan gou die innerlike olga versterk.

  • 12. Olga  |  Junie 23, 2009 om 8 : 46

    Dit is regtig n sad dag as n mens skuldig voel omdat jy nie jou naaste gehelp het terwyl dit in jou vermoee was nie. en nee, ek bedoel nie geldelike hulp nie. ek sien mense dikwels staan wanneer ek dorp toe ry. goed, dit is swart mense. maar in elk geval mense. ek ek sou graag wou stop en haar of hulle oplaai. maar sy vir my n vreemdeling en dus gevaarlik.

  • 13. Olga  |  Junie 23, 2009 om 8 : 51

    my ouers het altyd gese doen aan ander s wat jy aan jouself gedoen wil he. en daarom weet ek, ek gaan eerder stap as met n vreemdeling in n kar klim.

  • 14. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 8 : 56

    Olga

    Ek voel veral sleg oor die kleuters wat alleen in die pad loop. Of ‘n 6 jarige wat met ‘n 2 jarige aan die hand stap.

    Hulle hoort glad nie alleen in die pad nie en veral nie in ‘n vreemdeling se kar nie.

  • 15. Wille Kjind Q  |  Junie 23, 2009 om 9 : 00

    Hoezit hoezit

  • 16. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 01

    Ai, ek weet presies waarvan jy praat. maar dan moet jy ook so bang wees dat jy as n perv uitgekryt of as n ontvoerder aangekl gaan word as jy stop om die kindertjies op te laai.

  • 17. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 02

    Elo wk.

  • 18. Wille Kjind Q  |  Junie 23, 2009 om 9 : 03

    Ek sêg elke aand dat ek vroeg gat dux ma dit gebeur nooiti

  • 19. Wille Kjind Q  |  Junie 23, 2009 om 9 : 04

    Huganit Olga

  • 20. Wille Kjind Q  |  Junie 23, 2009 om 9 : 05

    Ek beskyt myself as ek kjinners sien langsi pad loop en daasi eens ‘n huis in sig nie

  • 21. Wille Kjind Q  |  Junie 23, 2009 om 9 : 06

    En die coloureds maak alwee skande op Special As

  • 22. Wille Kjind Q  |  Junie 23, 2009 om 9 : 06

    En weg

  • 23. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 9 : 09

    Shame, veral as die arme goed kaalvoet kilometers ver moet loop vir skool. Kaalvoet in die ysige koue. Met een dun truitjie

  • 24. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 09

    in plein afr maak wp alweer kak.

  • 25. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 9 : 12

    Die verdomde regering kan plan maak om die sokker toeskouers n blok of twee te vervoer. Maar nie om die kinders skool toe te vat nie.

  • 26. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 12

    Ek het al dikwels gewonder kan die boer op wie se plaas die kinders woon of skoolgaan nie sy plaas trekker of trok beskikbaar stel om die kinders skool toe te neem vir belasting korting nie?

    goed dankie wk. self? wat maak die colourds nou weer op did tv?

  • 27. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 9 : 15

    Erger nog, hulle kan Afrikaanse skole dwing om te verengels. Maar nie om vir die kinders n goeie skool naby hulle huise te bou nie. Dwing BBBEE by almal se kele af, maar kan nie goeie swart onderwyser oplei vir moederstaal onderrig nie.

  • 28. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 17

    weet jy wat veroorsaak dat swart onderwys so agteruit gaan?

  • 29. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 9 : 19

    Wat?

  • 30. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 22

    die feit dat elke swart mens wie dit kan bekostig, die drs, prokureers, elke parlementslid, elke swart mens in n begunstigde posisie se kinders in wit skole is. wie bly dus oor om die agtergeblewenes n beter skool opvoeding te beding? kom ek se jou, niemand.

  • 31. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 24

    en kom die kinders iewers in die hoErskool in opstand, dan verlang hulle na die np bewind wat hulle genadiger was.

  • 32. Wille Kjind Q  |  Junie 23, 2009 om 9 : 26

    Testing

  • 33. Wille Kjind Q  |  Junie 23, 2009 om 9 : 27

    Die simpel net disconnect my na elke comment

  • 34. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 9 : 27

    Goeie punt

  • 35. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 29

    Wie laat die township kinders dus agter bly? daardie einste stamgenote op wie hulle so trots is. die einste mense wat die witmense se werk, se huise, se bekostigbare onderwys gekaap het, het ook hulle stamgenote die kans op n beter skool opleiding, beter behuising in die township, beter lewensomstandighede ontneem deur hulle hebsug om van wit mense te neem.

  • 36. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 9 : 30

    Ek het al gehoor hoe wit kinders jarrrrre terug met n warm baksteen van die plaas af skool toe moes draf.

  • 37. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 31

    Wk, ek verstaan jou frustrasie. dit roer my m..r as dit my beurt is.

  • 38. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 9 : 32

    Idiote soos wat die Broederbond was/is, het hulle self stappe geneem om hulle mense of te hef

  • 39. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 35

    nie net met die warm baksteen nie. van 1 plasie vars beesmis na n ander. dan het hulle hulle voete in die stomende affere gedruk vir n bietjie hitte. daardie selfde wit kinders het groot geword en word vandag deur 1 namerrie na die ander gekonfronteer en uitgedruk dat die poste na swartes toe kan gaan.

  • 40. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 9 : 40

    Shame!

    Dink net hoe het hulle voete by die skool gestink.

    Snaaks genoeg, ek het altyd kaalvoet geloop as kind. Winter het my nie gepla nie. Nou wil my voete altyd heel eerste afvries.

  • 41. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 40

    dan word daar verwag wit suid afrikaners moet die ander wang draai. weet jy n plek wat my bad boy nie n vakleerlingskap wou gee nie omdat hy nie matriek het nie, het nou vakleerlinge wat nie hulle eie name kan skryf nie. dit is nou vir jou dubbele standaarde. maar van ons word verwag om te glimlag want nog n 100 swartes gaan pleks van 18 kursusse slaag, 112 kursusse wat oorspronklik 18 was druip. goodness gracious me.

  • 42. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 43

    die vakleerlinge word al sedert 2005 op kursus gestuur en die blixems het tussen hulle nog nie 1 kursus geslaag nie

    kan jy dink hoe was die bees plassie kinders gespot en geminag?

  • 43. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 9 : 44

    Het julle gehoor wat n racist is? Dit is iemand wat die race wen.😆

  • 44. Olga  |  Junie 23, 2009 om 9 : 46

    ai, hulle sé
    what cannot be cured must be endured. laat ek julle maar n goeie nagrus toewens en my bad gaan besoek voordat ek uitrafel teen die nate. leke slp.

  • 45. Adrie  |  Junie 23, 2009 om 9 : 51

    Lekker slaap

  • 46. Olga  |  Junie 23, 2009 om 10 : 25

    ek praat nou onder korreksie. uit die skrif od ons local koerant se voorblad. ek dink egter jy het die berug uit beeld re die nelspruitse se vrou wie 15 apr 2009 verdwyn het, hier gepaste. die bodyparts waaroor jakaranda sedert dit gevind was so oploop was, behoort vermoedelik aan haar.

  • 47. Wille Kjind Q  |  Junie 24, 2009 om 5 : 20

    More more

  • 48. Wille Kjind Q  |  Junie 24, 2009 om 5 : 22

    Geen koffie vandag nie………. Net knertsie:mrgreen:

  • 49. Olga  |  Junie 24, 2009 om 8 : 00

    more, more.

    weet die wind dit is nog nie augustus nie. waai al die afgelope week vir n plek en n wen.

  • 50. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 8 : 19

    More Almal

  • 51. Beeld  |  Junie 24, 2009 om 8 : 24

    Stephen Nell

    Kaapstad. – Die peperduur kaartjies vir hul toerwedstryde laat nou ook die Britse en Ierse Leeus rooi sien. Hulle pak die skuld vierkantig voor die deur van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (Saru).

    Saterdag se tweede toets op Loftus Versfeld sal na verwagting die eerste keer wees dat een van die toerwedstryde uitverkoop is. Selfs die eerste toets die afgelope naweek in Durban is nie uitverkoop nie.

    Kaartjiepryse vir toetse is op R1 140 vasgestel.

    John Feehan, uitvoerende hoof van die Leeus, het gister in ’n verklaring gekla omdat so min toeskouers by hul wedstryde opdaag.

    Hy het gesê Saru en sy provinsiale unies is alleen verantwoordelik vir die kaartjiepryse en die Leeus se bestuur het geen insette daarin gehad nie.

    “Ons is baie verbaas oor die swak bywoningsgetalle. Die Leeus besoek Suid-Afrika slegs elke 12 jaar en dis daarom teleurstellend dat die stadions nie vol is nie.”

    André Homan, projekbestuurder van SA Rugby vir die Leeus-toer, het teruggekap en ontken die Leeus is nie geken in die vasstelling van die kaartjiepryse nie. Volgens hom is daar op die pryse besluit nadat daar wyd gekonsulteer en raad ingewin is. Dit het skakeling met die Leeus se bestuur ingesluit.

    “Hulle was gelukkig daarmee en het gesê dit sal nie ’n probleem wees nie; hulle (die Britse mark) betaal in ponde,” het Homan gesê. “Toe ons die prys vasgemaak het, het ons ook nie geweet ’n resessie of die Indiese Premierliga is op pad nie.”

    Volgens Homan is die meeste van die toetskaartjies wat nou in die mark is, dié wat van die Leeus af teruggekom het.

    Hy het daarop gewys dat seisoenkaartjiehouers by sekere unies die kaartjies vir wedstryde goedkoper kon bekom.

    “By Ellispark het die prys van R1 700 vir seisoenkaartjies albei wedstryde teen die Britse en Ierse Leeus ingesluit. Dié kaartjies is dus teen ’n groot afslag bekom.”

    SA Rugby moes ook opdok om die Leeus Suid-Afrika toe te bring. “Daar is ’n fooi vir die regte wat in Amerikaanse dollar betaal word. Dis ’n toergroep van meer as 75 mense en hulle bly nie in goedkoop hotelle nie.”

    Homan het erken SA Rugby gaan nie sy inkomste-mikpunt vir die Leeus-toer haal nie, maar het gesê die toer gaan steeds lonend vir die sport se beheerliggaam en provinsies wees. Hy wou nie sê wat die regte vir die Leeus-toer kos of wat SA Rugby se mikpunt vir die toer was nie.

    Daar is vir elke wedstryd sowat 2 000 gratis kaartjies aan voorheen benadeelde gemeenskappe beskikbaar gestel.

    SA Rugby moes aan die Leeus en hul agente vir elke toets 11 000 kaartjies beskikbaar stel. Vir ander wedstryde was dit 2 000, maar toegewings is in Kaapstad gemaak vir die wedstryde teen die Opkomende Springbokke (8 000) en die Westelike Provinsie (4 000).

    Pryse

    Royal-vyftiental (Rustenburg):

    R170 – 12 352

    Goue Leeus (Johannesburg): R230 – 22 218

    Cheetahs (Bloemfontein): R285 – 23 710

    Sharks (Durban): R230 – 21 530

    WP (Kaapstad): R285 – 34 176

    Southern Kings (Port Elizabeth): R170 – 35 883

    Eerste toets (Durban): R1 140 – 47 813 (later deur SA Rugby aangepas tot 49 055)

    * Pryse is vir goedkoopste sitplekkaartjie vir ’n volwassene

  • 52. Beeld  |  Junie 24, 2009 om 8 : 34

    Charles Smith

    Vrede. – Die “ondier” van Vrede wat kalwers vang is beslis ta se kind. Dis ’n bielie van ’n leeu.

    ’n Groot, uitgegroeide maanhaarleeu is twee agtereenvolgende Sondae naby die dorp gesien – en hy is glad nie skrikkerig nie.

    Mnr. Frik Viviers, ’n boer van Volksrust, sê hy het op Sondag 14 Junie om 19:00 die yslike maanhaarleeu in die middel van die ou Villiers-pad tussen Warden en Vrede teëgekom. Hy kon sy oë nie glo nie.

    “Dit het gelyk soos ’n groot speenkalf. Hy het reg voor die voertuig gestap; ek moes stilhou dat hy uit die pad kom. My vrou het gesê: ‘Pasop vir die bees!’ Maar ek sien toe, my hel, dis nie ’n bees nie – dis ’n leeu! Mens ry al die pad Krugerwildtuin toe en jy sien nie ’n leeu nie. Maar hier in die Vrystaat stap hy reg in die middel van die pad. Ons was baie verbaas.

    “Wat moet ’n ou doen? Hier loop mense rond, ek was bang hy vreet mense op. Jy kom by die polisie (dienssentrum) en hulle kyk jou aan of jy van jou kop af is. Hulle het my snaaks aangeloer, asof ek ’n vlieënde piering gesien het,” het hy gister vertel.

    Viviers het gister die polisie se veediefstaleenheid gebel nadat Beeld se susterkoerant Volksblad berig het oor ’n vermeende leeu wat drie speenkalwers op die plaas Zaaihoek van mnr. Thys Ungerer gevang het. Kenners het gereken dit moet ’n leeu wees.

    Kapt. Drikus Odendaal van die veediefstaleenheid en mnr. Herman Jordaan van die Vrystaatse natuurbewaring het gister ’n soektog met ’n helikopter en spoorsnyer gedoen, maar kon nie ’n leeu opspoor nie.

    Hulle het wel hare gekry wat vermoedelik dié van ’n leeu is. Dit sal weggestuur word vir ontleding. Behalwe die ooggetuieverslag van Viviers, is ’n verslag ook bekom van ’n 21-jarige plaaswerker, wat die afgelope Sondag (21 Junie) ook ’n leeu langs die R103-pad tussen Warden en Vrede gesien het.

    Odendaal sê hulle het ’n gebied met ’n radius van sowat 20 km gefynkam. Dit het die vorige aand gereën en geen spore kon gekry word nie. Hy wag op mense wat bel as die leeu weer gesien word. Hulle is besig om al die leeuplase in die omgewing te besoek en die leeus te tel, maar tot dusver is daar nog nie ’n vermiste leeu nie.

    Viviers sê die leeu het glad nie vir die voertuig weggehardloop nie. Hy het doodluiters sowat 10 m voor die motor gestap en toe langs die pad die gras ingestap. “Hy is bang vir niks nie.”

    Hy sê dit is ’n groot, uitgegroeide leeu wat glad nie maer of verweer voorkom nie. Hy het die leeu 40 km van Vrede gesien waar ’n vermeende leeuspoor al in ’n sandput op die dorp se gholfbaan gekry is

  • 53. Beeld  |  Junie 24, 2009 om 8 : 38

    Daniëlla du Plooy

    ’N Johannesburgse ma is briesend nadat ’n restauranteienaar van Parkhurst haar glo gevra het om op te hou om haar babadogter te borsvoed.

    Volgens me. Bronwyn Millar (35) van Westdene het sy, haar man, en vriende verlede Saterdag by Nice on 4th gaan eet.

    Hul dogter, Ruby (8 maande), het haar hand in Millar se warm koffie gedruk net nadat die kelner dit voor haar neergesit het.

    “Dit het op haar gesig gespat en haar hele hand het gebrand. Sy het gehuil en om haar te troos het ek my stoel agter my man s’n ingeskuif en haar geborsvoed, terwyl hy room aan haar hand gesmeer het.

    “Enige ma sal weet dit is die vinnigste en maklikste manier om haar te kalmeer.”

    Volgens Millar het die eienaar haar kom vra om weer op haar eie sitplek te sit, wat sy gedoen het.

    “Ek het Ruby wéér geborsvoed en skaars ’n minuut of twee later was sy terug en het gevra dat ek asseblief my bors sal toemaak omdat dit die ander kliënte ontstel en hulle probeer eet.

    “Ek was só verneder en erg ontstel oor my kind wat gebrand het.”

    Me. Carla Edgar, eienaar van Nice on 4th, sê “honderde vroue” het al in die restaurant geborsvoed.

    “Dit was die feit dat sy haar bors vir etlike minute ontbloot het sónder om te borsvoed, wat die probleem veroorsaak het.”

    Millar ontken dat sy haar bors ontbloot het.

    “Ek kon nie ónder die hemp borsvoed nie, want dit was ’n stywe hemp. Ruby gooi ook altyd die lappie af waarmee ek haar probeer toegooi.

    “Sý bedek my bors wanneer sy drink, en sodra sy asem skep, buk ek vorentoe. Waarom sou ek sommerso sit met ’n ontblote bors?”

    Volgens haar het Edgar se opmerking oor “kliënte wat probeer eet” haar ook erg ontstig.

    “Ek het die gevoel gekry dis sý, eerder as die kliënte, wat ’n probleem daarmee het.”

    Me. Stasha Jordan, stigter van die Suid-Afrikaanse Borsmelkreserwebank (SABR) in Johannesburg, het vroeër aan Beeld gesê dit is ’n misdaad vir moeders om nié hul kinders in die openbaar te borsvoed as dit nodig is nie.

    “Vroue wat skaam is om in die openbaar te voed, sê dis omdat ons in ’n samelewing bly waar ’n moeder se borste as ’n sekssimbool beskou word.”

  • 54. Beeld  |  Junie 24, 2009 om 8 : 47

    Marietie Louw-Carstens

    Polokwane (Pietersburg). – Die plaaslike vrou wat haar vriend verlede jaar glo vermoor het, word nou in die Pretoria-vrouegevangenis aangehou nadat polisielede in Limpopo haar glo wou vergiftig.

    Yvonne Beetge (42) wat boonop verlede jaar aan bedrog skuldig bevind is, het ná haar vorige hofverskyning in April glo op ’n eetstaking gegaan omdat sy gedink het polisielede het gif in haar kos gesit. Landdros Janine Ungerer het in April borgtog aan haar geweier, onder meer omdat sy al ’n vorige veroordeling het.

    Beetge kan nie in plaaslike polisieselle aangehou word nie omdat haar seun ’n polisielid is. Daar is ook geen geriewe vir vroue-gevangenes by die Polokwane-gevangenis nie.

    Sy is sedert haar inhegtenisneming in Februarie in die polisieselle op Dendron, sowat 50 km vanaf Polokwane, aangehou en het daar op ’n eetstaking gegaan.

    Beetge is in April na die Pretoria-vrouegevangenis oorgeplaas.

    Sy het gister vlugtig in die Polokwane-landdroshof verskyn weens die moord op mnr. Bokkie Grundlingh (53).

    Grundlingh se bebloede lyk is in November in sy huis in dié stad gevind. ’n Briefie wat by sy lyk gevind is, het dit na selfmoord laat lyk. Die polisie-ondersoek het egter gewys hy is drie keer van agter geskiet.

    Beetge het gister ’n groen langmoubaadjie en ligte bloes gedra. Sy het met haar hande voor haar bors gevou in die beskuldigdebank gestaan.

    Mnr. Schalk Wessels, haar regsverteenwoordiger, het aan Beeld gesê sy word van tyd tot tyd in die gevangenis deur ’n sielkundige geëvalueer.

    Beetge is verlede jaar op bykans 20 aanklagte van bedrog skuldig bevind.

    Sy het mnr. Willie van Tonder, haar voormalige vriend, se kredietkaart gebruik terwyl hy in die Limpopo-Medi-Clinic vir organofosfaatvergiftiging behandel is. Dit is steeds ’n raaisel hoe hy vergiftig is. Beetge het ’n opgeskorte vonnis van vyf jaar gekry vir bedrog.

    Sy het twee ander sake ook teen haar hangende. Sy is van bedrog aangekla omdat sy die dag ná Grundlingh se dood glo sowat R10 000 uit sy bankrekening onttrek het. ’n Klag van meineed is ook in ’n ander saak teen haar ingedien. Sy sal op al drie aanklagte verhoor word. Sy verskyn weer op 18 Augustus in die hof.

    Die direkteur van openbare vervolging se beslissing oor of sy in die streekhof of hooggeregshof verhoor sal word, sal dan bekendgemaak word.

  • 55. Olga  |  Junie 24, 2009 om 9 : 04

    Ja kyk. niemand sal n oog knip as n swart vrou haar baba borsvoed nie. maak nie saak waar nie. maar laat n wit vrou dit nou doen dan is daar mense wat eet. maggies, die baba eet mos ook.

  • 56. Beeld  |  Junie 24, 2009 om 9 : 06

    Aletta Otto

    ’N Jong vrou van Hendrina in Mpumalanga het na haar tuisdorp teruggekeer ná twee jaar “van hel” in ’n Pakistanse tronk nadat sy met dwelms betrap is.

    Me. Bianca Coetzer (22) het ’n week gelede na Suid-Afrika teruggekeer en woon by haar ma, mev. Lorinda Nienaber (42), op ’n plaas net buite Hendrina.

    Sy probeer nou hier om haar lewe in orde te kry.

    Coetzer is op 15 Junie vrygelaat nadat sy 30 maande tronkstraf en ’n boete gelykstaande aan sowat R10 000 opgelê is, wat later deur ’n hoër hof halveer is.

    Coetzer is op 20 Augustus 2007 by die lughawe in Karatsji aangekeer toe 2 kg heroïen na Suid-Afrika wou smokkel.

    “Die tronkstraf was verskriklik. Die eerste ses maande is ek erg geboelie omdat ek die jongste daar was. Een van die vroue, wat nogal gevrees was in die tronk, het my later onder haar vlerk geneem. Dit het beter begin gaan, maar die omstandighede was steeds haglik. Die kos was oneetbaar. Daar was wurms in,” vertel Coetzer.

    Sy het uiteindelik 23 maande uitgedien nadat die tyd wat sy as verhoorafwagtende in aanhouding deurgebring het, van haar vonnis afgetrek is.

    Sy sê sy het so drie jaar gelede met dwelms deurmekaar geraak nadat sy by ’n familielid in Randfontein gaan woon het. Sy het haar werk verloor, was desperaat vir geld en het deur dié en ander familielede begin dwelms verkoop.

    Coetzer het vir ’n Nigeriër, ene Abie, gewerk.

    “Ek het aan nagklubs in die omgewing voorsien en het sommige aande tot R5 000 wins gemaak. Ek het kokaïen, Ecstacy, Cat en acid verkoop. Die geld was goed, maar die lewe nie. Ek het permanent in vrees gelewe dat ek gevang gaan word. My familielede en Abie het my later gedwing om ’n paspoort te kry. Ek is ingeboelie in die idee om dwelms in Pakistan te gaan koop.”

    Coetzer vertel haar hele lewe is vernietig. Sy huil steeds wanneer sy aan al die gebeure in die tronk dink.

    “Nie een van die daardie mense wat my hier ingekry het, het nog . . . probeer om my te kontak nie. En . . . as ek in ’n land was waar doodstraf die vonnis was, was ek vandag dood.”

    Haar ma het eers ’n maand nadat Nienaber gevonnis is, gehoor dat haar dogter weg is. “Ek het nuus gekry dat Bianca êrens in Pakistan is. Met die speurders se hulp het hulle dit vir my bevestig. Die ambassade in Pretoria het my later laat weer dat Bianca in die tronk is weens dwelms. Dit het gevoel of ek die mure kon uitklim,” sê Nienaber.

    Coetzer skryf nou ’n boek oor haar ervarings in die onderwêreld van dwelms.

  • 57. Olga  |  Junie 24, 2009 om 9 : 07

    die implikasie van mense wat eet is so duidelik. hulle word naar omdat sy dit doen. is n wit bors dan net reg om aan n sangoma verkoop te word?

  • 58. Olga  |  Junie 24, 2009 om 9 : 13

    snaaks hoe mense wat soos coetzer in die moeilikheid was altyd noem dat nie 1 van die good time vriende hulle ooit kontak wanneer hulle in die moeilikheid is nie.

  • 59. Beeld  |  Junie 24, 2009 om 9 : 14

    Brydan Klein, die Australiese tennisspeler wat die Suid-Afrikaner Raven Klaasen verlede week tydens ’n toernooi in Engeland ’n “f****n k****r” genoem het, het duur daarvoor betaal.

    Klein (19) is met €10 000 (sowat R110 000) beboet en uit Tennis Australië (TA) se instituut vir beroepsportmanne geskors.

    Klein kan egter verder aan die pen ry vir sy rassistiese opmerking teenoor die Kapenaar van Kuilsrivier, wat Suid-Afrika se vierde beste speler is. Die ATP-Toer ondersoek die saak en kan nóg stappe teen hom doen.

    Ondanks die boete, wat die hoogste is wat vir onsportiewe gedrag opgelê kan word, sal dit sy TA-skorsing wees wat hom waarskynlik seerder maak. Dié instituut is ’n elite-groep wie se loopbane die Australiese regering en onderskeie sportliggame met groot sorg ontwikkel.

    Johann Koorts, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Tennis-vereniging (SATV), het gisteraand gesê hoewel die voorval gister op hul vergadering bespreek is, het hulle nie op enige plan van aksie besluit nie. “Ons wag eers vir die ATP-Toer-verslag en besluit dan oor ons opvolgaksie.” – Christo Buchner

  • 60. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 9 : 16

    Olga

    Ek kry nie ‘n opvolgstorie van wat jy gisteraand vertel het nie.

  • 61. Nats  |  Junie 24, 2009 om 9 : 26

    Goeie more julle!!!

    Ek bly in SA want dis al wat ek ken en dis my land! Ek hou van die weer, die mense die diere – sommer alles wat goed is! Ja ons het ons probleme maar wys my land wat nie probleme het nie!?

    Ek gaan nie sê ek sal nooit trek nie, maar mens weet nooit wat die toekoms in hou nie.

    @ 56
    Sy het net haarself om te blameer dat sy gevang was en tronk toe gestuur is! Daai sogenaamde Abie en familie het haar natuurlik aan gehelp, maar wat het sy verwag dat hulle haar handtjie gaan vas hou?

  • 62. Nats  |  Junie 24, 2009 om 9 : 46

    @53
    Ek is maar een van daai wat nooit in die openbaar sal kan borsvoed nie. En beslis nie in ‘n restaurant nie! Dit werk nie vir my nie.

  • 63. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 9 : 46

    More Tweeling

  • 64. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 9 : 51

    Die borsvoed storie pla my glad nie. Sal dit wel ook nie self doen nie.

  • 65. Nats  |  Junie 24, 2009 om 9 : 56

    Lo da Tweeling

    Ek voel 50/50 oor die borsvoed storie, in die een kant pla dit my glad nie maar in die ander kant doen dit tog – seker omdat ek dit nie self sal doen nie.

  • 66. Klip  |  Junie 24, 2009 om 10 : 08

    More almal

  • 67. Klip  |  Junie 24, 2009 om 10 : 09

    Op ‘n dag loop Jannie in die straat af en sien hy sy vriend, Piet, ry ‘n nuwe bakkie. Piet hou met ‘n groot glimlag langs hom stil.

    “Waar kry jy die bakkie..?” vra Jannie,

    “Marietjie het dit vir my gegee” sê Piet,

    “Vir jou gegee? Ek het geweet sy hou van jou maar ‘n splinter nuwe bakkie?”

    “Wel, Jannie laat ek jou vertel wat gebeur het. Ons het op die plaaspad uitgery tot in die middel van nêrens. Toe trek Marietjie van die pad af, ry met die 4×4 tussen die bome in, hou stil, trek al haar klere uit en sê:
    “Piet, vat vir jou wat jy wil hê!”

    “Toe vat ek die bakkie.”

    “Piet, donner, jy’s ‘n slim ou. Marietjie se klere sou nooit vir jou gepas het nie.”

  • 68. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 10 : 11

    Nats

    Ek bedoel ek sal nie self in die openbaar borsvoed nie. Ek sal wel borsvoed, dit is net baie gesonder vir die baba.

  • 69. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 10 : 14

    Geagte broers en susters

    ‘n Ouderling word gevra om die Sondag in die kerk ‘n paar woorde te
    spreek.

    Hy begin om te sê :

    ” Geagte broers en susters!!!
    Vandag wil ek met julle praat oor ‘n stukkie vleis……!

    DAAI stukkievleis!!

    Daardie stukkie vleis wat broers en susters van mekaar skei…..!!!dis daardie stukkie vleis wat MAN EN VROU van mekaar kan laat skei…..!!!dis daardie stukkie vleis wat families uit mekaar skeur so dat hulle vervreemd raak van mekaar……!!!dis daardie stukkie vleis wat vrouens met vrouens laat baklei, broers met broers…..!!!dis daardie stukkie vleis wat partykeer meer buite is as wat hy binne is….en dan ook meer binne is as buite…..!!! Broers en susters dit is daardie stukkie vleis wat soveel pyn en ook soveel plesier kan bring…..!!!

    LIEWE BROERS EN SUSTERS, DIS DIE STUKKIE VLEIS WAAROOR EK

    VANDAG MET JULLE
    WIL PRAAT…
    DIE TONG –
    LIEWE BROERS EN SUSTERS!
    DIE TONG!”

  • 70. Klip  |  Junie 24, 2009 om 10 : 17

    ‘n Omie kom op ‘n Vrystaatse plaas aangery. Hy klop aan die deur en kleinboet maak oop.
    “More, boetie. Is jou pa hier?”

    “Nee, oom. Hy en ma is dorp toe”

    “Is jou ouboet Gert dalk hier?”

    “Nee, oom. Hy is op kosskool. Hy kom eers weer volgende naweek huis toe, maar kan ek oom dalk help?”

    “Nee, man. Om die waarheid te se, ek wil dringend met jou ouers praat. Jou broer Gert het my dogter Johannna swanger gemaak.”

    “Gits, oom, ek weet nie so mooi wat om vir oom te sê nie. Ek weet my pa vra R1 000 per dek vir die stoetbul en R500 vir die stoetram, maar ek weet regtig nie hoeveel hy vir oom vir Gert se werk gaan vra nie.”

  • 71. Klip  |  Junie 24, 2009 om 10 : 19

    Borsvoeding ……………ek het beslis te min daarvan gekry , nou sit ek met n hormoon tekort

  • 72. Klip  |  Junie 24, 2009 om 10 : 20

    Jack het sy ma dopgehou terwyl sy kleinsus borsvoed. Na ‘n rukkie vra hy: “Ma, hoekom het jy twee – is een vir koue- en die ander een vir warm melk?”

  • 73. Klip  |  Junie 24, 2009 om 10 : 21

    ‘n Klein dogtertjie sit rusteloos en rondskuif in die kerk toe die diens darem te lank aanhou na haar sin. Uiteindelik fluister sy vir haar ma: “As ons nou vir hom die geldtjies gee – sal hy ons dan laat gaan?”

  • 74. Klip  |  Junie 24, 2009 om 10 : 24

    A wife came home early and found her husband in their bedroom making love to a very attractive young woman.

    And she was somewhat upset. ‘You are a disrespectful pig!’ she cried. ‘How dare you do this to me — a faithful wife, the mother of your children! I’m leaving you. I want a divorce right away!’

    And the husband replied, ‘Hang on just a minute love, so at least I can tell you what happened.’

    ‘Fine, go ahead,’ she sobbed,’ but they’ll be the last words you’ll say to me!’

    And the husband began. ‘Well, I was getting into the car to drive home, and this young lady here asked me for a lift. She looked so down and out and defenseless that I took pity on her and let her into the car. I noticed that she was very thin, not well dressed and very dirty. She told me that she hadn’t eaten for three days. So, in my compassion, I brought her home and warmed up the enchiladas I made for you last night, the ones you wouldn’t eat because you’re afraid you’ll put on weight. The poor thing devoured them in moments.

    Since she needed a good clean-up, I suggested a shower; and while she was doing that, I noticed her clothes were dirty and full of holes, so I threw them away. Then, as she needed clothes, I gave her the designer jeans that you have had for a few years, but don’t wear because you say they are too tight. I also gave her the underwear that was your anniversary present, which you don’t wear because I don’t have good taste.

    I found the sexy blouse my sister gave you for Christmas that you don’t wear just to annoy her, and I also donated those boots you bought at the expensive boutique and don’t wear because someone at work has a pair the same.’

    The husband took a quick breath and continued. ‘She was so grateful for my understanding and help that, as I was walking her to the door, she turned to me with tears in her eyes and said,

    ‘Please, do you have anything else that your wife doesn’t use?’

  • 75. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 10 : 27

    Whahahahahahhahaha

    As dit maar net so maklik is. Gee jou geld by die deur en loop uit.

  • 76. Nats  |  Junie 24, 2009 om 10 : 33

    Adrie
    Ek praat ook van die hele borsvoed storie in die openbaar.
    Borsvoed, ja wel dis ‘n ander storie – glo nie ek sal nie.

    Maar nou genoeg daarvan voor ons Klip laat😳 😆
    Maar then again, hy is getroud met kinders – so hy het seker al alles gehoor!😉

  • 77. Sis Dudu  |  Junie 24, 2009 om 10 : 48

    Nou wa jy wel hom voed die tjend as nie die restaurant? Es hom mos die kos se plek en darie borsvoed es hom die umtwana se kos. Auk!

    Sanibonani. Eggie, upi wena?

  • 78. Klip  |  Junie 24, 2009 om 10 : 49

    Nats , ek leer elke dag nog ietsie by ……..

  • 79. Sis Dudu  |  Junie 24, 2009 om 10 : 51

    Tjk. Dom wetvrou dink die bors es net vir die man. Daarom wel hom nie die tjend sjee nie. Die vrou sjee darie titie sy tjend maer hom gou. En agter die tjend es hom grot, dari titie lyk ho m weer 21.

  • 80. Klip  |  Junie 24, 2009 om 10 : 52

    Vir die vrouens………

    TYPES OF WOMEN IN MZANSI- IT’S AN OPINION SO DON’TGET MAD OR DEFENSIVE.

    COLOURED WOMEN
    – Beauties. Give her a baby and she’s stuck on you like bubblegum.
    – Best cooking you can get and the cleanest house.
    – Loves her cigis (Courtleigh)
    – Buy her flowers all the time, she’ll love you always.
    – All she needs is a regte oukie.
    – Buy her caverllas, Nikes, soviets & lots of Castle Lager,
    – They scream for more in bed and very jealous over their man. Hulle sal jou met’n mes steek oor hulle manne. They go to bed with a doek on their head.
    – They are very honest to their partners
    – Where they stay it doesn’t matter. They usually move in at theboyfriend’s Place

    THEY HIDE BEHIND YOUR MOTHER & INSULT YOU SAYING JOU MA SE P**S

    TSWANA WOMEN
    Intelligent
    Good with their husbands / boyfriends
    Very independent
    Don’t fight for what they know is theirs (e.g. boyfriends. husbands)
    Very classy – Like nice things (house, furniture etc.)
    Will kill you for the insurance money. After breaking up with them you’ll see them at the maintenance office

    PEDI WOMAN
    Show too much respect for their men if they are good to them
    Usually they are very clever but never show it.
    They don’t expect much from their men as long as they love them & and all her basic needs are taken care of.
    Very good in bed.
    They cant ask for money, they expect their partner to offer all the time & It never happens.
    They can live with their men any where in the world as long as its safe & Presentable.
    They will kill you, if they find out u’ve been cheating …

    ZULU WOMEN
    – They don’t mind polygamous relationships .
    – Very obedient.
    – They beat you up if they find out u are sleeping with their man.
    -They come to Joburg for fashion
    – They prefer staying in hostels and next to the Taxi rank.

    INDIAN WOMEN
    You aint getting nothing until you marry her .
    – Marriage is very important to her.
    -They are very honest to their loved ones.
    – She usually wants to live some where safe, doesn’t matter where.
    – She’s particular on who’s toilet she uses.

    WHITE (AFRIKAANS) WOMEN

    -Everything is 50 / 50.you pay for the house, she pays for the furniture
    – Before she make kids she checks her budget
    – They are too bitchy-They want to live in up-market places.
    -They prefer eating out because they don’t like cooking. They can cheat like nobody’s bussiness
    They can have sex with their cousins and uncles even best friend’s husband

    XHOSA WOMEN
    – Beautiful and big bums. Some of them can be very intelligent ..
    – They are very happy and love to sing.
    – Friendship is very important to them.
    -They come to Joburg for a reason, once she gets a man, she calls home, tell the parents she’s got a job.
    – They don’t want men who can’t afford their rent, shopping, and car installments.
    – They don’t want to be cheated but they usually get their men from other women.
    -They are two timers no matter how good you are to them
    -They usually want to live in town house or flats whether they can afford It or not.

    SOTHO WOMEN
    -All they want is marriage & a home .
    -They usually were married or have more than two kids in Lesotho but will Never tell until they get married.
    -Whatever they get from this side they take it back home.
    (Ba tlosebetsa,haba tlela masawana)
    -They never forget About their mothers at home.
    They will do anything to keep their men
    Very good in bed
    They like it on Top.

    VENDA WOMAN
    Oh! what a woman!!!
    – She is everything a Man needs In a Woman (beauty,
    brains, respect, you name it and they’ve got)
    – Their weakpoint is jealousy esp. if they Love you
    – These are the most humble woman (though a little bit
    naughty)
    – You marry a Venda girl and you’re home free

    SHANGAAN

    – They are very honest to their loved ones
    – They can live with their men anywhere in the world as long as its safe & Presentable.
    – They are the most beautiful woman not only outside but even inside
    – But they can be bitchy if you try to make fool of them , Big cheaters

  • 81. Sis Dudu  |  Junie 24, 2009 om 10 : 52

    Bakietie. Dan die man soek hom weer. Auk! Dudu galop hom nou.

  • 82. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 11 : 01

    Dudu

    Kry nie nie baie koud in jou bikini nie?

  • 83. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 11 : 02

    Pa pak sy tas vir ‘n besigheidstrip.
    Sy 3-jarige dogtertjie sit op die bed en speel.

    Sy steek 2 vingertjies uit na hom en roep “pappa kyk”.
    Speels gryp hy haar hand en druk haar 2 vingers in sy mond terwyl hy lag
    en sê “Ek eet sommer jou vingers op”.

    Hy gaan aan met pak.

    Hy sien sy staar met skok na haar vingertjies en vra haar wats fout?

    Sy antwoord: Waar’s my snot?!!!

  • 84. Nats  |  Junie 24, 2009 om 11 : 02

    Klip
    Slaap saam familie!!! Nee nou dink jy aan ‘n hillbilly!😆

  • 85. Olga  |  Junie 24, 2009 om 11 : 09

    Re #60. dit word terloops genoem in ons local koerant op die voorblad HUMAN HAND AND BREAST FOR SALE. (they knew that the family would only check the face before cremation)

  • 86. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 11 : 10

    Het julle gesien hoe lyk die weer in Kaapstad?

  • 87. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 11 : 11

    Dit is gross op alle vlakke.

  • 88. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 11 : 14

    Waar is Tilla en Willes vandag? Dink hulle dit is dalk vakansie?

  • 89. Nats  |  Junie 24, 2009 om 11 : 25

    Olga
    Ag nee gross!!!👿

    Adrie
    Ek het vanoggend gehoor dis baie koud en hulle verwag sneeu? Francois Pienaar het mos tafel berg uitgeklim vir MAD of was dit nou vir SMILE? Nie seker nie, maar hy het gesê dis ysig koud!

  • 90. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 12 : 06

    Die golwe is amper so hoog soos Tafelberg, dit is nou as ek gister se nuus regverstaan het. Die mense wat langs die see bly was gewaarsku.

    Wat se die Bybel weer van jou huis op die sand bou?

  • 91. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 12 : 11

    Wens ek kan daarvan foto’s neem.

  • 92. Nats  |  Junie 24, 2009 om 12 : 39

    😯

    Sjoe weeee!!! Ek het nog altyd geweet da moet ‘n rede wees hoekom ek nie by die see bly nie😉

  • 93. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 12 : 43

    En jou kar roes.

    Daar is twee redes.

  • 94. Nats  |  Junie 24, 2009 om 2 : 47

    Roes my rekenaar… hak hy vas… of is die blog maar net stil vandag❓

  • 95. Nats  |  Junie 24, 2009 om 2 : 48

    Ai tog… is julle mense nog gevries??

    Of is julle op ‘n vliegtuig oppad kaap toe om vir my Tweeling fotos te gaan neem??

  • 96. Klip  |  Junie 24, 2009 om 2 : 59

    Nats , die konneksie is baie stadig hier by ons

  • 97. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 3 : 33

    Vat my saam. Ek wil self foto’s neem.

  • 98. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 3 : 35

    Ons gaan blykbaar die naweek blou vertoon.

  • 99. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 3 : 37

    Dit is ‘n lawwe streep wat die Os ondersteuners ons trek. Die bokke speel mos op Loftus. Nou wil hulle dink die paviljoen is vol Osse

  • 100. Wille Kjind Q  |  Junie 24, 2009 om 3 : 39

    Blou? Waai blou?

  • 101. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 3 : 40

    Seker nat ook.

  • 102. Adrie  |  Junie 24, 2009 om 3 : 42

    Blou van die koue.

  • 103. Olga  |  Junie 24, 2009 om 4 : 53

    juf annie en nats, dit was op die voorblad van gster se laevelder. nie my woorde nie. btw nats, hoe vorder jou kursus?

  • 104. Wille Kjind Q  |  Junie 24, 2009 om 5 : 06

    O I C

  • 105. Olga  |  Junie 24, 2009 om 5 : 18

    Ek wil ook sien, wk.

  • 106. Klip  |  Junie 24, 2009 om 5 : 39

    Loftus gaan leeg wees , die bulle is nog almal in die hemel

  • 107. Klip  |  Junie 24, 2009 om 5 : 41

    Ek bedoel die bulls ondersteuners

  • 108. Olga  |  Junie 24, 2009 om 6 : 09

    Dan is dit nou tyd om eiendom in pta te koop. Smaar ek is nie in pta nie.

  • 109. Salome  |  Junie 24, 2009 om 6 : 28

    Naand almal!!

    Sjoe, ek moet ok skandalig erken dat ek twee dae terug in die ysige reentjie by 2 jong seuns verby gery het. My hart wou hulle oplaai maar my kop het my laat dink aan Blou-oog agter in die kar en wat ek sal maak as hy iets moet oorkom.

    Dis maar moeilik. Daar is nie baie vertroue nie en ek weet nie hoe enigeen gou weer die ander sal vertrou nie. Nie eens in besigheid nie – almal is daarop uit om die ander te bevark.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: