Kinderhuishoudings en weeshuise

Junie 17, 2009 at 6 : 03 113 Kommentaar

Dit is nou mostert na die maal – in meer as een opsig.  Al die Jeugdag vieringe is al amper vergete en nou eers wil ek weer kerm oor – sal ons sê kinderregte?

Ek hoor nou die dag dat daar ongeveer 500 000 huise in Suid-Afrika is met kinders aan die hoof.  Dit beteken dat daar ten minste 500 000 (in alle waarskynlikheid heelwat meer) kinders is wat versorg word deur iemand wat self nog versorg moet word.  Anders gestel, ten minste 2% van ons bevolking van ongeveer 48 miljoen mense.  Nogal skrikwekkend.  Ek is verseker nie die enigste een wat al gedink het al die kinders behoort in ‘n weeshuis geplaas te word nie.

Klink klinies en wreed, maar dit blyk tog die enigste uitweg te wees as iemand nie verantwoordelikheid vir die kinders wil aanvaar nie.  ‘n Kind mag eers van 15 af ‘n inkomste verdien.  Hulle sal gelukkig wees om wel minimum loon te verdien as hulle op 15 wel werk.  Die hoof van die huis se opvoeding bly agterweë, waarskynlik die jonger boeties en sussies s’n ook.  Prostitusie mag dalk selfs na ‘n maklike manier van geld verdien lyk.  Wat die hele siklus weer van voor af sal begin.  In elk geval, in hoe ‘n mate kan ‘n kind se loon ‘n gesin verseker van kos en klere?

Die afgelope paar weke is hewige debatte in die Beeld gevoer oor die wesenlikheid van kinderhuise.  Diegene wat self daar is / was of ‘n kennis het wat van ‘n weeshuis af kom, het dikwels nie ‘n goeie woord te sê oor die personeel van die kinderhuise nie.  Natuurlik maak die personeel alles as snert af.  Volgens hulle is die kinders monsters.  Dit ontaard dus in ‘n heen en weer beskuldiging wat dit moeilik vir ‘n objektiewe mens maak om te besluit.

Dit is te verwagte dat die kinders in weeshuise probleemkinders sal wees.  Daar is ‘n gesegde dat ‘n mens nie probleemkinders kry nie, net probleemouers.  Dit is juis die probleemouers wat die oorsaak is dat hulle in ‘n weeshuis opeindig.  (Ek het nie statistiek by my nie, maar baie van die weeskinders se ouers lewe wel).  Dit is ook waar dat boelies, afknouers en pedofiele sorg dat hulle ingewurm is waar daar maklike prooi beskikbaar is.  Soos in ‘n kinderhuis, veral in ‘n gemeenskap waar ‘n grootmense se woord meer tel as ‘n kind se woord.

Dit is seker regverdig om aan te neem dat daar van beide kante gebreke is.  Tog voel ek dat die volwassenes van beter moet weet.  Daar is soveel sielkundige toetse in omloop, kan dit nie aangewend word om die regte mense vir toesighouers te kies nie?  Pleegsorg klink dalk na ‘n goeie alternatief, maar daar is netsoveel rilstories daaroor in omloop.  En ja, ek weet dat die biologiese ouers dikwels die grootste varke in die hele stelsel is. 

Ek gee toe dat die weeshuise ‘n baie edel doel het.  Hulle poog ook seker hard om daardie doel te bewerkstellig.  Die vraag bly egter of kinders werklik beter af is by ‘n weeshuis.  Ongelukkig moet ‘n mens nie net die personeel in gedagte hou nie, maar ook die kinders wat die ander kinders kan benadeel.  Net dalkies is die kinders wat deur ‘n ouer boetie of sussie versorg word beter af.  Dit klink nog steeds verkeerd.

‘n Tameletjie, gewis.  Een wat ek graag wil sien aangespreek word.  As ek as ‘n tiener kon deurgaan, het ek myself in ‘n weeshuis gesit om agter die kap van die byl te kom.  Dan het ek die ervaring en hoef nie te besluit wie lieg nou eintlik nie.  En dalk is dit ook net wat nodig is om die stelsel reg te kry.

Goed, 33 jaar terug was daar onnodig op skoolkinders geskiet.  Hopenlik gebeur so iets nooit weer nie.  Hoe gaan ons egter die jeug van vandag toerus om goeie grootmense te word wat hulle plek in die toekoms gaan vol staan?  Niks kan aan die verlede gedoen word nie, maar ons kan vandag ‘n verskil aan die toekoms maak.

Blogvraag:  Wie was Maria Kloppers se venoot in die beginjare van haar weeshuis?

Blogantwoord:  Olga was reg met Haram.  Beide Haram en Haraam is aanvaarbare spelling, soos Halal en Halaal ook is.

1dn6DAayI

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Anti-Vark Skoenmaker hou by jou lees

113 Kommentaar Add your own

  • 1. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 6 : 10

    Eerste

  • 2. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 6 : 42

    Was dit nie Ds AP Kriel nie ?

  • 3. Olga  |  Junie 17, 2009 om 6 : 43

    tweede. nou gaan ek wragtig gorrel. google is uiters onbehulpsaan vanaand. abraham kriel?

  • 4. Olga  |  Junie 17, 2009 om 6 : 56

    Kyk, ek is nie onsensitief teenoor kinders nie.maar ek sal nooit na n weeshuis gaan nie. ek sal my kamoers huil om die kinders daar te moet los of terug neem.

  • 5. Olga  |  Junie 17, 2009 om 6 : 57

    Which reminds me, hoeveel geld het die dorosies ingesamel vir carina se projek?

  • 6. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 6 : 59

    Ha Ha Ha

  • 7. Olga  |  Junie 17, 2009 om 7 : 00

    Ekskuus. hoeveel geld het dorings en soms rose ingesamel vir die ark.

  • 8. Olga  |  Junie 17, 2009 om 7 : 02

    Wat lag jy?

  • 9. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 7 : 07

    Maria Kloppers het in 1908 haar tehuis geopen vir babas en kleuters in wat vandag Observory is. Abraham Kriel het n jaar of wat vroeer in Langlaagte. Ek weet nie of hulle ooit ontmoet het nie, maar hulle het eers in 1994 saam gesmelt. Kloppers se venoot was in elk geval n vrou.

  • 10. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 7 : 08

    Olga, ek weet nie. Ek dink nie dit was baie nie.

  • 11. Olga  |  Junie 17, 2009 om 7 : 12

    Ai, tog, waar is al joukinder aktiviste dan?

  • 12. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 7 : 15

    Ek was al in verskeie kinderhuise in PTA omgewing. Ek was betrokke by n projek wat al die tehuise betrek het. En eerlik . . . . die kinders het vir my baie gelukkig gelyk.

  • 13. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 7 : 23

    Goeie vraag, Olga

  • 14. Olga  |  Junie 17, 2009 om 8 : 01

    Uitfriggingeindelik.
    JOHANNA MALAN.

  • 15. Olga  |  Junie 17, 2009 om 8 : 04

    Hoe de dinges het dit gebeur dat abraham kriel in elk geval elke soektog op google na maria klopper oorgeneem het. ek het nou so lank gesoek dat ek absoluut afgepis is.

  • 16. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 5 : 28

    More more!

    Olga

    Dit hou die breinselle jonk en die alzheimers weg😉

  • 17. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 8 : 14

    Goeie More

  • 18. Beeld  |  Junie 18, 2009 om 8 : 16

    Magdel Fourie

    Verskeie verdagtes, onder wie vermeende moordenaars, is op vrye voete omdat sake in die Wynberg-landdroshof in Johannesburg van die hofrol geskrap is weens telefone wat al maande lank nie werk nie.

    Voorts sê landdroste nóg misdadigers kan uitkom as die hof nie binnekort CD’s kry om reserwekopieë van opnames van hofverrigtinge te maak nie.

    Streeklanddros Renier Boshoff het gister gesê hy en ander landdroste in dié hof moes die laaste maande sake van die hofrol skrap omdat óf dossiere óf getuies nie by die hof was nie – en die telefone kon nie gebruik word om daaroor te bel nie.

    Volgens hofpersoneel werk die telefone al twee jaar lank by tye nie en is dit die afgelope vier maande aaneenlopend stukkend.

    “Ons is heeltemal afgesny van die buitewêreld.

    “Dié hof moet gedurig skakel met die Randburg-landdroshof, maar weens die stukkende telefone kan niemand hul pligte behoorlik nakom nie.

    “Boonop is die landdroste en aanklaers se telefoonrekeninge hemelhoog omdat ons dit nou in ons persoonlike hoedanigheid moet maak,” het Boshoff gesê.

    ’n Aanklaer het gesê een van haar moordsake is ses keer uitgestel weens die dossier wat nie by die hof was nie – waarna die landdros dit uiteindelik sowat ’n maand gelede van die hofrol geskrap het.

    “Ons kon nie die Randburg-landdroshof bel om te hoor waar dit is nie,” het sy gesê.

    Boonop kan getuies wat nie betyds by die hof kan wees nie, nie die aanklaer bereik deur die hof se landlyne nie.

    ’n Landdros reik dan lasbriewe vir hul inhegtenisneming uit, en dit kan daartoe lei dat onskuldiges gearresteer word, het die aanklaer gesê.

    ’n Verdere bekommernis is dat die hof die afgelope vier maande nie CD’s het vir stenograwe om reserwekopieë van opnames van verhore te maak nie.

    Die stelsel waarop dié opnames oorspronklik geberg word, word boonop elke drie of vier maande uitgevee.

    Dit kan dan meebring dat, indien die stenograwe nie binnekort CD’s kry nie, dié opnames permanent verdwyn, het Boshoff gesê. Hoewel landdroste ook geskrewe notas maak, kan dit problematies wees in byvoorbeeld appèlsake.

    “Ek het al hofsake uitgestel omdat ek weier om sonder reserwekopieë te werk,” het Boshoff gesê.

    Mnr. Zolile Nqayi, woordvoerder van die departement van justisie, het gesê kabeldiefstal is die oorsaak van die stukkende telefone. “Dit is dus buite die departement se beheer. Ons kyk egter nou na ’n koordlose stelsel binne die hof.”

    Hy het gesê die besluit om reserwekopieë van hofopnames te maak, is eers onlangs geneem nadat sommige opnames nie op die stelsel gevind kon word nie.

    “Die hof het verlede week kwotasies van verskaffers ontvang en die CD’s behoort teen die einde van die week hier te wees.”

  • 19. Beeld  |  Junie 18, 2009 om 8 : 20

    Dries Liebenberg

    ’n Vrou (25) en haar ma (48) is gearresteer nadat polisieduikers eergister die lyk van die 25-jarige vrou se kêrel se beweerde minnares in die Henley-dam by Pietermaritzburg gekry het.

    Me. Banothile Dlamini (36) van Dalton in die KwaZulu-Natalse Middellande was meer as ’n week lank vermis.

    Die vonds in die dam en die arrestasie van die vrou en haar ma kort daarna kom nadat die polisie inligting van ’n beriggewer ontvang het, het sr.supt. Henry Budhram, polisiewoordvoerder, gesê.

    Die twee vroue het glo twee mans gehuur om hulle as sangomas voor te doen wat Dlamini sou “help” en haar dan vermoor.

    Volgens die polisie het die twee hoofverdagtes Dlamini na bewering opgelaai en haar na die Sinathing-gebied by Pietermaritzburg gebring om ’n sangoma te gaan sien. Die vroue en Dlamini het die twee kamtige sangomas in Sinathing opgelaai en toe na die Henley-dam gery “vir ’n seremonie”.

    Toe hulle by die dam aankom, is Dlamini glo beveel om op die grond te gaan lê. Die twee mans het haar trui afgeruk en om haar mond gebind sodat sy nie sou kon skreeu nie.

    Hulle het Dlamini se hande en voete toe met plastiekkabels vasgebind en haar in die water gedruk totdat sy verdrink het.

    Die motief vir die moord is vermoedelik ’n liefdesdriehoek tussen die 25-jarige verdagte, haar kêrel en Dlamini, het Budhram gesê.

    Die twee vroue sal na verwagting binnekort in die Pietermaritzburgse landdroshof verskyn op aanklagte van menseroof en moord.

    Die polisie soek nog na die twee mans.

  • 20. Beeld  |  Junie 18, 2009 om 8 : 24

    Elise Tempelhoff

    Krokodille het weer in die Olifantsrivierpoort in die Krugerwildtuin begin vrek. Altesame 12 karkasse is sedert die einde van Mei uit die poort gehaal.

    Dit is presies ’n jaar ná die massavrekte van Nylkrokodille (Crocodylus niloticus) in die winter verlede jaar in die rivier toe meer as 160 van dié diere aan pansteatitis (’n harde, oranje verdikking van die vet) dood is.

    Prof. Henk Bouwman van die skool vir omgewingswetenskappe en ontwikkeling aan die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit het gister gesê wetenskaplikes is erg gefrustreerd omdat hulle nou reeds langer as ’n jaar werk om te probeer vasstel wat presies die vrektes veroorsaak het. “Ons het egter nog geen werklike antwoorde nie.”

    Bouwman, saam met ’n span studente, wetenskaplikes van die Universiteite van Pretoria en die Vrystaat, asook navorsers van Sanparke het gister vis – die krokodille se kos – in die rivier gevang om te probeer vasstel in hoe ’n mate húlle geaffekteer is.

    Geen dooie vis is egter tot dusver in die rivier opgemerk nie.

    Bouwman het gesê dit is duidelik die vrektes word deur die daling in temperatuur aangehelp. Hy meen in die somer vreet die krokodille vis wat aan hulle direkte energie gee. Sodra dit egter winter is, vreet die krokodille nie en is hulle van hul vet vir energie afhanklik. Die vet is onverteerbaar omdat dit hard en dik is.

    Die krokodilvrektes het verlede jaar in die somer opgehou.

    Bouwman het voorts gesê van sy studente gaan ook monsters van slakke neem om te ontleed en te probeer vasstel of hulle blootgestel is aan gifstowwe wat die hormone aanval.

    Sommige wetenskaplikes meen die verhoging van die wal van die Massingirdam in Mosambiek is een van die redes vir die vrektes omdat sediment in die poort opstoot.

    Die Olifantsrivierpoort is die broeiplek van die krokodille.

    Dr. Jan Myburgh van die departement van parakliniese wetenskappe aan die fakulteit veeartsenykunde by Onderstepoort het vroeër gesê die vetreaksie in die krokodille in die Krugerwildtuin is presies dieselfde as dié waaraan honderde krokodille die laaste paar jaar in die Loskopdam gevrek het.

    Daar is nou net vyf krokodille in die Loskopdam oor.

    Bouwman het gesê die navorsers van Sanparke werk dag en nag om die raaisel te probeer oplos, maar die antwoorde ontwyk almal.

    Die Olifantsrivier is weens suur mynwater, mynboubedrywighede en onkruid- en insekdoders een van die mees gestresde riviere in die land.

  • 21. Beeld  |  Junie 18, 2009 om 8 : 29

    Philda Essop

    Kaapstad. – Laat gevangenes werk.

    Die boodskap het gister in die parlementêre portefeuljekomitee oor korrektiewe dienste tydens openbare verhore oor die begroting van die departement van korrektiewe dienste opgeklink.

    Drie organisasies, die regterlike inspektoraat vir tronke, die Civil Society Prison Reform Initiative (CSPRI) en Nimro, het gevra dat gevangenes nie ledig moet wees nie, maar selfonderhoudend moet word.

    Mnr. Gideon Morris, direkteur van die inspektoraat, het gesê nywerhede, plase en fabrieke vir gevangenisse is nodig om hulle selfonderhoudend te maak.

    “Ons sê nie dat ons gevangenisse winsgewende nywerhede moet word nie. Ons bepleit ook nie die herinstelling van dwangarbeid nie, maar dit is duidelik in wetgewing dat die departement ’n statutêre plig het om nywerhede te skep en die arbeidsmag tot sy beskikking te gebruik om selfonderhoudend te word, wat die belastingbetalers miljarde rande kan spaar.”

    Te veel jong gevangenes is nie betrokke by betekenisvolle werk of rehabilitasieprogramme nie.

    “Dié gevangenes is 23 uur per dag in hul selle toegesluit en vermors hul lewens. Die departement moet sy statutêre mandaat gebruik om die gevangenes sover te kry om te werk om hoër vlakke van selfonderhouding te bereik en koste te besnoei.”

    Ook mnr. Lukas Muntingh, projek?koördineerder van die CSPRI, het gevra dat ’n “ware poging” aangewend moet word om “ledigheid en verveeldheid” in die tronkstelsel die hoof te bied deur middel van opleidingsaktiwiteite en die skep van werkgeleenthede.

    “Die doeltreffende gebruik van tegniese werkwinkels en plase, asook die aanwending van gevangenes as deel van die arbeidsmag vir die opknapping van infrastruktuur, bied geleenthede aan gevangenes om hulself besig te hou en ledigheid en verveeldheid te vermy, terwyl hulle terselfdertyd bruikbare vaardighede en werketiek aanleer.”

    Ook me. Venessa Padayachee van Nimro het ’n vroeëre voorstel van Nimro herhaal dat tronkarbeid as ’n vorm van rehabilitasie en herintegrasie gebruik word. Nimro stel in dié verband voor dat ’n persentasie van die inkomste wat deur tronkarbeid gegenereer word aan familielede en slagoffers gegee word en gebruik word om die koste van aanhouding te help dek.

    Die beplande vier “nuwegenerasie”-tronke, wat as deel van ’n vennootskap tussen die private en die openbare sektor beplan word, het ook reaksie uitgelok.

    Volgens Muntingh gaan die bou van dié tronke in die huidige moeilike ekonomiese omstandighede ’n aansienlike las op die belastingbetaler plaas.

    “Dit kan dalk ook geld wegneem van regeringsinisiatiewe wat misdaad uit die staanspoor kon voorkom het.”

  • 22. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 8 : 34

    @ Beeld

    Dis seke net I&J vandag

  • 23. Beeld  |  Junie 18, 2009 om 8 : 38

    Londen. – ’n Britse skeepskaptein, wat spruitkool (Brussel sprouts) die “duiwel se groente” noem, het dit op sy skip verbied.

    Kapt. Wayne Keble het die opdrag op die Britse vloot se HMS Bulwark uitgereik omdat hy dié spruite haat.

    Daar is 390 bemanningslede op die skip, wat tans diens in die Middellandse See doen.

    Die Daily Telegraph het hom gevra om gerugte te bevestig dat hy gebraaide groente verbied het.

    “Die enigste ding wat ek aan boord verbied het, is spruitkool,” het hy gesê. “Dit is die duiwel se groente en die enigste ding wat ek nie eet nie.”

    Hy het ook gerugte ontken dat sy verbod ingestel is weens dié groente se onwelriekende nagevolge – iets wat onwelkom is op ’n beknopte skip. – Sapa-AFP

  • 24. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 8 : 40

    Tilla het mos gese sy gaan hinderlaag le.

    Waar is Nats?

  • 25. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 8 : 53

    GMF

    Nogal I & J en daar is sy weg.

  • 26. Nats  |  Junie 18, 2009 om 8 : 54

    Goeie more julle!

    Die werk gooi my toe… en ek voel boonop nie lekker nie!

    Topic
    Dis ‘n moeilike topic, want ons weet nie wat regtig by ‘n weeshuis aangaan nie, en mens kan ook nie altyd alles glo wat jy lees nie. Ek hoop maar net dat daar meer goeie weeshuise is as slegtes! En kan maar net te dankbaar wees dat ek nie in een was nie. (goed of sleg – dit kan nie lekker wees nie)

  • 27. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 01

    More Tweeling

    Dit is ‘n sonde om so hard in ‘n kort week te werk.

    Lekker naweek gehad?

  • 28. Nats  |  Junie 18, 2009 om 9 : 04

    Hello Tweeling! Bly om te sien jy mis my!🙂

  • 29. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 05

    Wel🙄

    Iemand moet.

  • 30. Nats  |  Junie 18, 2009 om 9 : 07

    Adrie
    Ja, heel lekker dankie! Kan nie glo dit was 4 dae nie!! Meer gevoel soos ‘n gewone naweek.
    Was baie rustig, en te veel tyd saam Amy-Leigh spandeer!🙂 Ek dink na die naweek gaan haar eerste woorde wees Tannie Nats!😉

  • 31. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 09

    O ja, Salome het vir ons koffie geepos. Sal gou-gou opsit.

  • 32. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 10

    Babysit?

    Tweeling, lyk my jy oefen dalk.

  • 33. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 14

    Nats

    Verkies jy ‘n stripper of paaldansklasse? Dalk ‘n lapdance klas?

  • 34. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 17

    Dit is ‘n BAIE klein koppietjie daardie.

  • 35. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 21

    👿 Gelukkig hoef ek nie te deel nie.

  • 36. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 9 : 27

    GGGRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Testing 1 2 3

  • 37. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 9 : 27

    Stjoepid piesie EN foun

  • 38. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 9 : 28

    Elke keer as ek net lekka begin chat dan bom die ding uit!

  • 39. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 29

    Wil niks alweer werk nie?

  • 40. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 9 : 29

    GMPF! En julle wag ok net lat ek my rug draai dan chat julle

  • 41. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 30

    Roep dan die bom mense in.

  • 42. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 31

    Het, almal is al weer weg.

  • 43. Sis dudu  |  Junie 18, 2009 om 9 : 37

    Auk. Domela. Bakietie. Kry sis dudu ook die koffie?

  • 44. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 9 : 39

    Dumela ous Dudu. Wat praat jy nog! Kry vi jou sommer een vanni blik bekers en help jouself

  • 45. Sis dudu  |  Junie 18, 2009 om 9 : 40

    Darie stoute tjend het alweer nie galop how by die skolini nie. Hoekom djy donnor nie darie welle tjend om te lop hom by die skol nie mies al3?

  • 46. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 42

    THIS IS A STORY ABOUT A COUPLE WHO HAD BEEN HAPPILY MARRIED FOR YEARS.
    THE ONLY FRICTION IN THEIR MARRIAGE WAS THE HUSBAND’S HABIT OF FARTING LOUDLY EVERY MORNING WHEN HE AWOKE. THE NOISE WOULD WAKE HIS WIFE AND THE SMELL WOULD MAKE HER EYES WATER AND MAKE HER GASP FOR AIR.
    EVERY MORNING SHE WOULD PLEAD WITH HIM TO STOP RIPPING THEM OFF BECAUSE IT WAS MAKING HER SICK. HE TOLD HER HE COULDN’T STOP IT AND THAT IT WAS PERFECTLY NATURAL. SHE TOLD HIM TO SEE A DOCTOR, SHE WAS CONCERNED THAT ONE DAY HE WOULD BLOW HIS GUTS OUT.
    THE YEARS WENT BY AND HE CONTINUED TO RIP THEM OUT. THEN ONE CHRISTMAS DAY MORNING, AS SHE WAS PREPARING THE TURKEY FOR DINNER AND HE WAS UPSTAIRS SOUND ASLEEP, SHE LOOKED AT THE INNARDS, NECK, GIZZARD, LIVER AND ALL THE SPARE PARTS, AND A MALICIOUS THOUGHT CAME TO HER.
    SHE TOOK THE BOWL AND WENT UPSTAIRS WHERE HER HUSBAND WAS SOUND ASLEEP AND, GENTLY PULLING THE BED COVERS BACK, SHE PULLED BACK THE ELASTIC WAISTBAND OF HIS UNDERPANTS AND EMPTIED THE BOWL OF TURKEY GUTS INTO HIS SHORTS
    SOME TIME LATER SHE HEARD HER HUSBAND WAKEN WITH HIS USUAL TRUMPETING WHICH WAS FOLLOWED BY A BLOOD CURDLING SCREAM AND THE SOUND OF FRANTIC FOOT STEPS AS HE RAN INTO THE BATH ROOM. THE WIFE COULD HARDLY CONTROL HERSELF AS SHE ROLLED ON THE FLOOR LAUGHING, TEARS IN HER EYES! AFTER YEARS OF TORTURE SHE RECKONED SHE HAD GOT HIM BACK PRETTY GOOD.
    ABOUT TWENTY MINUTES LATER, HER HUSBAND CAME DOWNSTAIRS IN HIS BLOODSTAINED UNDERPANTS WITH A LOOK OF HORROR ON HIS FACE. SHE BIT HER LIP AS SHE ASKED HIM WHAT THE MATTER WAS.
    HE SAID, ‘HONEY YOU WERE RIGHT.’ ‘ALL THESE YEARS YOU HAVE WARNED ME AND I DIDN’T LISTEN TO YOU’.
    ‘WHAT DO YOU MEAN?’ ASKED HIS WIFE.
    ‘WELL, YOU ALWAYS TOLD ME THAT ONE DAY I WOULD END UP FARTING MY GUTS OUT, AND TODAY IT FINALLY HAPPENED.’
    BUT BY THE GRACE OF GOD, WITH SOME VASELINE AND TWO FINGERS. I THINK I GOT MOST OF THEM BACK IN..

  • 47. Sis dudu  |  Junie 18, 2009 om 9 : 42

    Jabonga, darie koffie ruik hom baija lekker.
    Auk, bakietie, fokon eina. Darie blek beker het hom gabrand my bek.

  • 48. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 43

    Dudu, netnou onthou sy dat ek ook by die skool moet wees.

    Ek hoop jy weet hoe lyk ‘n blikbeker. En ek hoop jy is dankbaar dat die ousie van haar blikbekers met jou deel.

  • 49. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 9 : 45

    Dit kom nou van vraatsig wees.

  • 50. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 9 : 49

    Ous Dudu

    Moetie vi jou ko sta moeilik hou nie! Drink jou koffie en Sjarrap

  • 51. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 9 : 52

    Hali hali !!!!!!

  • 52. Klip  |  Junie 18, 2009 om 9 : 52

    The local Vicar explains that he must move on to a larger congregation that will pay him more.

    There is a hush within the congregation. No one wants him to leave.

    Mike Smith, who owns several car dealerships in the area, stands up and proclaims:

    ‘ If the Vicar stays, I will provide him with a new BMW every year and his wife with a Honda mini-van to transport their children! ‘

    The congregation sighs in appreciation and applauds.

    Sam Brown, a successful entrepreneur and publican, stands and says, ‘ If the Vicar will stay on here I ‘ll personally double his salary and establish a
    foundation to guarantee private secondary school education of his children!

    More sighs and loud applause.

    Agnes Jones, age 88, stands and announces with a smile,

    ‘ If the Vicar stays, I will give him sex. ‘

    There is total silence..

    The Preacher, blushing, asks her:

    ‘ Mrs. Jones, whatever possessed you to say that? ‘

    Agnes ‘ s 90-year old husband, Joe, is now trying to hide, holding his forehead with the palm of his hand and shaking his head from side to side, while his wife replies:

    ‘ Well, I just asked my husband how we could help, and he said, ‘ f**k him!

  • 53. Klip  |  Junie 18, 2009 om 9 : 54

    Hola peeps

  • 54. Klip  |  Junie 18, 2009 om 9 : 55

    WOMAN’S DIARY

    12 June

    Saw him in the evening and he was acting really strangely.

    I’d been shopping in the afternoon with the girls and was a bit late meeting him, thought it might be that.

    The bar was really crowded and loud, so I suggested we go somewhere quieter to talk.

    He was still very subdued and distracted so I suggested we went somewhere nice to eat.

    All through dinner he just didn’t seem himself – he hardly laughed and didn’t seem to be paying any attention to me or to what I was saying, I
    just knew that something was wrong.

    He dropped me back home and I wondered if he was going to come in, He hesitated but followed.

    I asked him what was wrong, but he just half shook his head and turned the television on.

    After about ten minutes of silence I said that I was going upstairs to bed, I put my arms around him and told him that I loved him deeply, He
    just gave a sigh and a sad sort of smile.

    He didn’t follow me up immediately but came up later and, to my surprise, we made love – but he still seemed distant and a bit cold.

    I cried myself to sleep – I think he’s planning to leave me – maybe he’s found someone else.

    – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – – –

    MAN’S DIARY:

    12 June

    WP lost to the Lions
    Gutted.
    Got a pomp though.

  • 55. Klip  |  Junie 18, 2009 om 9 : 57

    Wat gebeur in blogland❓

  • 56. Nats  |  Junie 18, 2009 om 9 : 57

    Terug… vir nou!

    Adrie
    Nee wat ek oefen nie, het besluit my slaap kom nog steeds eerste in my lewe!😉 Op die oomblik is so ‘n kleintjie te veel werk vir my!

    Maar sy bly oulik!!

    Ek het stupid gevoel, ek en my ma gaan kuier by ‘n vriendin van haar en ons vat Amy-Leigh saam… ek het haar nou en dan vas gehou en met haar gespeel, maar sodra sy moeilik raak, wil slaap of haar doek geruil moet word gee ek haar vir my ma… laaaater toe vind ek uit die mense dink sy is my dogtertjie!!!!! Hulle het seker gedink, shame die arme ouma moet ook alles doen!!

    Darem het ek dit toe duidelik gemaak dis my sussie se kleintjie!

  • 57. Klip  |  Junie 18, 2009 om 9 : 58

    Gatiep en Meraai gebruik die kode “Washing machine” as hul seks wil hê.
    Aand in bed sê Gatiep vir haar: “Washing machine!”

    Meraai draai haar rug & sê: Nie nou nie, ek’s te moeg!”

    Tien minute later voel sy skuldig, draai om & sê: “Washing machine”

    Gatiep antwoord: “Te laat, dit was ‘n small load. Ek het dit sommer met die hand gewas!”

  • 58. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 10 : 38

    @ Klip

    Whuhahahahahahaha!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 59. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 10 : 52

    En da hak almal vas

  • 60. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 10 : 52

    Ek sal dan maar wees huisbesoek gat aflê byri buurman

  • 61. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 10 : 53

    “You cannot legislate the poor into freedom by legislating the wealthy out of freedom. What one person receives without working for, another person must work for without receiving. The government cannot give to anybody anything that the government does not first take from somebody else. When half of the people get the idea that they do not have to work because the other half is going to take care of them, and when the other half gets the idea that it does no good to work because somebody else is going to get what they work for, that my dear friend, is about the end of any nation. You cannot multiply wealth by dividing it.”

    Dr Adrian Rogers, 1931-2005

  • 62. Klip  |  Junie 18, 2009 om 11 : 00

    My geselskap het darem nou geloop

  • 63. Klip  |  Junie 18, 2009 om 11 : 03

    Waaroor gaan die onderwerp nou weer????

    Iets met huise te doen ??

  • 64. Klip  |  Junie 18, 2009 om 11 : 05

    H.O.T.R.S

  • 65. Klip  |  Junie 18, 2009 om 11 : 08

    ‘n Man en sy vrou chow by ‘n larney restaurant toe ‘n flippen mooi chick instap, die man soen, vir hom knipoog en sê dat sy hom so bietjie later sal sien. “Wie de f*k is dit?!”, wil sy vrou weet. “Dis my skelmpie”, antwoord die man. “Ek soek ‘n egskeiding!”, sê sy vrou. “Dis fine”, sê die man “maar onthou dat jy gaan uitmis op al daai trippies Frankryk toe, duur jewelery en daai fly Beamer wat jy ry.” Die volgende oomblik stap een van hulle vriende by die restaurant in met ‘n vreemde jong bokkie aan sy arm. “Wie is dit?” wil die vrou weet. “Dis Piet se skelmpie.” Die vrou dink so bietjie en antwoord toe: “Ons s’n is baie mooier!”

  • 66. Klip  |  Junie 18, 2009 om 11 : 11

    UITNODIGING:
    Jagmaat vir jagtog in Namibie 20/6/2009 tot 27/6/2009 gesoek. Moet eie jaggeweer besit, goed kan skiet, en moet hou van ‘n gesellige aandjie met musiek en stories om die kampvuur. Skakel Skietpiet by Vryburg 5555.
    Niemand bel tot so twee dae voor die trippie nie. Laatnag lui Skietpiet se foon …
    “Goeienaand. Herman van Pretoria wat praat. Ek skakel in verband met u advertensie in die Landbouweekblad.”
    Skietpiet is skielik wakker: “Naand Herman, ja, ons het nog ‘n plekkie oop. Watse geweer het jy?”
    Herman: “Ek het nie ‘n geweer nie, Oom.”
    “Dis nie die ergste nie. Ons sal ‘n plan maak.” se Skietpiet, “Jy kan een by my leen. Jy skiet seker ‘n bars hou.”
    Herman: “Ek skiet eintlik glad nie, Oom.”
    “Dis ook nie die ergste nie, neem ‘n paar foto’s en kuier saam. Jy hou darem seker van ‘n paar doppe om die kampvuur?”
    “Nee Oom, ek drink nie.”
    “Dan moet jy dit baie geniet om te vermaak met musiek en ‘n paar lekker stories om die kampvuur! Net die man wat ons soek!”
    “Nee Oom, eintlik is ek baie teruggetrokke.”
    “Jy het nie ‘n geweer nie, jy skiet nie, jy drink nie en nou is jy nog skaam ook … Vir wat bel jy my dan die tyd van die nag?”
    “Ek bel net om vir Oom te se ek gaan nie saam nie …”

  • 67. Klip  |  Junie 18, 2009 om 11 : 12

    Meraai: “Gatiep, is djy al besny?”
    Gatiep: “Nei, dit is ma ie wear an tear dai!”

  • 68. Klip  |  Junie 18, 2009 om 11 : 15

    Ek gaan ook nie saam nie

  • 69. Klip  |  Junie 18, 2009 om 11 : 17

    Die ou ontmoet hierdie girl en hy vra haar wat’s haar naam.
    “Carmen.”
    “Dis ‘n snaakse naam. Waar kom jy daaraan?” wil die bra weet.
    “It’s because I like cars and I like men,” antwoord sy. “But how rude of me, what’s your name?”
    “Bierparra!”

  • 70. Klip  |  Junie 18, 2009 om 11 : 24

    ‘n Chick ontmoet hierie ou in ‘n bar. Hulle praat, hulle connect en waai toe op die ou end saam na die ou se huis toe. Daar aangekom, wys die blaar haar bietjie rond in sy plek en die chick sien dat die ou se slaapkamer vol fluffy cute teddiebeertjies is.
    Honderde beertjies op die rakke en orals op die vloer. Kleintjies op die vloer tot middelslagbeertjies en heel grotes op die boonste rak. Die girlie is moerse beindruk met hierdie groot versameling beertjies en ook heel impressed met die ou se sensitiewe kant.
    Hulle soen, ruk mekaar se klere af en zaber omtrent die hele aand. Na hulle elkeen ‘n sigaret lê en rook rol die girlie om na die ou toe met ‘n dik glimlag en vra: “So hoe was dit vir jou gewees?”
    Antwoord die blaar haar terug: “Kry vir jou ‘n prys daar op die onderste rak.”

  • 71. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 11 : 24

    Ek is terug.

  • 72. Klip  |  Junie 18, 2009 om 11 : 25

    Praat ek my nouself hier uit n blog uit……….

  • 73. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 11 : 27

    Huh???

  • 74. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 11 : 28

    Ek gat okkie saamie

  • 75. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 11 : 28

    @ My 3ling

    Wat huh jy so?

  • 76. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 11 : 35

    Ek wonder waar is die heks vandag. Sy hoef mos nie vandag skool te gaan nie.

  • 77. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 11 : 37

    As ek my slippertjies gehad het, het ek ook gekom.

  • 78. Sis dudu  |  Junie 18, 2009 om 12 : 12

    Wat wil djy met djou sliepakies maak?

  • 79. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 12 : 15

    Gaan biltong maak natuurlik.

  • 80. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 12 : 27

    Ous Dudu

    Sy wil sagies saam gaan

  • 81. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 12 : 31

    Adriana Magrieta Swanepoel

    Ek het vi jou my lazyhorse gestuur

  • 82. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 12 : 36

    Pravin Gordhan!!!!!

    Eendag sal ek daardie naam onthou.

  • 83. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 12 : 39

    Wat van Pravin?

  • 84. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 12 : 40

    Dit vat ook maar sy tyd om hier aan te kom.

    Geen wonder dit is ‘n Lazyhorse nie.

  • 85. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 12 : 41

    Minister van Finansies.

  • 86. Olga  |  Junie 18, 2009 om 12 : 47

    Kyk kinders wat kinders groot maak, is noodgedwonge tragedie. maar kinders wie kinders grootmaak omdat dit hulle eie is, is n katestrofe. weereens, dmv slegte ouers, die katestrofe.

  • 87. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 12 : 59

    Olga

    Dit is die reine waarheid daardie.

  • 88. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 00

    Die ergste van die kinders wat noodgedwonge kinders groot maak is dat hulle dit sonder enige hulp moet doen. Hulle moet 18 wees voordat hulle vir staatshulp kwalifiseer.

  • 89. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 19

    Ek het lanklaas in my lewe so ‘n LAZY horse gesien.

    Daar is nog niks.

  • 90. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 20

    GAAAAAP

  • 91. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 21

    Ek loop sommer.

  • 92. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 21

    Binnekort ook.

  • 93. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 21

    Dit is juis so ‘n pragtige dag vandag.

  • 94. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 22

    Dit lyk somer al voel dit winter

  • 95. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 23

    Behalwe is ‘n mens natuurlik ‘n boom sien, alles is kaalgat.

  • 96. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 23

    Net hier en daar nog ‘n dapper herfsblaartjie.

  • 97. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 26

    Die draaipunt is amper hier.

  • 98. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 27

    Net soos ek dit begin geniet het.

  • 99. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 27

    Die strafste deel kom nog.

  • 100. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 28

    Hulle reken mos as die winter die strafste is, gaan die somer baie reen he. Ek dink as dit baie reen in die somer, gaan die winter koud wees.

  • 101. Adrie  |  Junie 18, 2009 om 1 : 31

    Okay

    Tata.

  • 102. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 1 : 56

    Adriana

    Ag nee wat! Die stjoepid lazyhorse kom elke keer trug en sê dat jou poshok kla dat hy te groot is! Hoe klein moet ek nou die ding maak om in jou poshok te pas??

  • 103. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 2 : 21

    Ek gat boek some myself in ‘n kinnerhuis

  • 104. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 2 : 21

    Korreksie…………. kJinnerhuis

  • 105. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 2 : 22

    Nie eens ous Dudu is hie nie

  • 106. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 2 : 24

    HEL!!!!! Nie eens Witbaas Jack is hie nie!

  • 107. Nats  |  Junie 18, 2009 om 2 : 25

    Terug!

    Ek wil ook ‘n lazyhorse sien!!

  • 108. Nats  |  Junie 18, 2009 om 2 : 46

    Ek sien Dirk Prinsloo is darem gevang – in Rusland nogals! Hulle sê hy kan tot tien jaar da kry, en dan eers terug SA toe gestuur word vir sy hofsaak hier.

  • 109. Olga  |  Junie 18, 2009 om 2 : 51

    dis sy blerrie verdiende loon ook. bygese as dit hy is.

  • 110. Klip  |  Junie 18, 2009 om 3 : 20

    Ek sien die manne is lis vir Dirk daar in die tronk

  • 111. Klip  |  Junie 18, 2009 om 3 : 22

    Hulle gaan van hom n windbuks maak

    Jy knak hom in die middel en laai hom van agter…….dis nou die windbuks

  • 112. Olga  |  Junie 18, 2009 om 5 : 26

    arme ding. hoop maar hy het n sterk spring.

  • 113. Wille Kjind Q  |  Junie 18, 2009 om 5 : 36

    ‘n Sterk COIL spring

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: