Anti-Vark

Junie 15, 2009 at 10 : 54 214 Kommentaar

“Vat dit of los dit” is vir die meerderheid van ons die spyskaart wat meestal aan ons opgelê word.  Wanneer jy die spyskaart (of ‘n gedeelte daarvan weier) word dit toegeskryf aan fiemies of allergieë.  Vaagweg is ons wel bewus dat sekere gelowe sekere kossoorte verbied.  Nie juis iets wat ons hoofbrekens besorg nie, tot die dag wat dat ‘n hele spyskaart omver gooi.  Dit is nou as jy vooraf aan jou gaste se geloofskos gedink het.

Ek gaan vandag op Dhabiha Halaal (Islam) en Kashrut (Joods) konsentreer, wat waarskynlik die hoofgroepe is wat ons sal teëkom.  Ons noem dit ook Halaal en Kosher.  Halaal is eintlik die Islam wetgewing wat alles wat vir die Moslems aanvaarbaar is, maar ons gebruik dit meestal as ‘n term om dieet te beskryf.

Daar is baie ooreenkomste tussen Kosher en Halaal, maar daar is ook wesenlike verskille.  Kosher kom omtrent woord vir woord uit Levitikus uit.  Beide groepe mag nie vark of  amfibieën eet nie.  In Kosher mag hulle net vleis van diere eet wat gesplete hoewe het en herkou.  In Halaal is die gesplete hoewe die enigste voorwaarde.

In Kosher mag net seediere met vinne en skubbe geëet.  Baie Moslems beskou alle seediere as aanvaarbaar.  Alkohol word in geheel deur Halaal verbied.  Alkohol word in Kosher toegelaat, mits die bestandele Kosher is.  In Kosher mag suiwel en vleisprodukte nie gemeng word nie.  As jy die wette streng navolg, mag jy nie eers dieselfde kombuisraad vir suiwel en vleis gebruik nie.  Jode mag ook nie agterkwarte eet nie.

Daar is ook baie spesifieke reëls oor hoe ‘n dier geslag moet word.  Basies moet die dier lewendig keelaf gesny word, sonder dat die rugstring beskadig mag word.  Die dier mag net deur volwasse, ‘normale’ Jood / Moslem met ‘n ongeriffelde mes gedood word.  Die dier moet ook uitgebloei word.  In Kosher moet al 4 die are en die  slukderm gesny word, maar Halaal skryf dit nie spesifiek voor nie. 

Voor die dier gedood word moet God se naam genoem word vir Halaal.  In Kosher word ‘n seën oor al die diere wat geslag word uitgespreek.

Moderne lewe het sekere van die voorskrifte heeltemaal onprakties gemaak.  Daar is soms onderliggende aanvaarbare praktyke wat wel aanvaar word.  Mens kry egter ook families wat eerder self sal slag om seker te maak die vleis aanvaarbaar is. 

En dit in ‘n neutedop is die storie. 

Blogvraag:  Wat is die teenoorgestelde van Halaal?

Blogantwoord:  Olga was reg met 1936.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Geagte SAUK Kinderhuishoudings en weeshuise

214 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 3 : 33

    Salome

    Van wanneer af suip jy en Olga saam?

  • 2. Salome  |  Junie 17, 2009 om 3 : 34

    Maar jy was dan nou so vol ywer vanmore. Waar het jy jou speod verloor deur die dag?

  • 3. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 3 : 34

    Ja, miesie a3. Ek stofsuig met di masjien en stof ok af. Ek stof hom die baas ok af. R200 by die auer.

  • 4. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 3 : 34

    Kloon

    Highlight die resep. Druk dan die ctrl knoppie saam met die C. Maak ‘n word document oop. Druk dan die ctrl knoppie met die v. Daarsy. Print. Voila.

  • 5. Salome  |  Junie 17, 2009 om 3 : 35

    Nou is dit wragtag alweer een van jou halwe gesprekke. Ai tsk! Mens kan jou ok nerens alleen los nie.
    En los jy my en Olga se suip gewoontes uit. Dit het NIKS met jou uit te waai nie.

  • 6. Salome  |  Junie 17, 2009 om 3 : 37

    Daar is nr. 200 in sy maai!!!
    Ek gaan nou maar vir Moekie koffie maak.

  • 7. Salome  |  Junie 17, 2009 om 3 : 38

    Wat is die rooflesers se probleem dat hulle net hier sit en loer hoe ons sukkel om by 200 uit te kom en nie Boe of Ba sê nie.

  • 8. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 3 : 39

    Dudu

    Met jou pryse gaan jy verseker vanaand honger slaap.

  • 9. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 3 : 41

    Saloom

    By 50 het ons 200. Dit maak dit net vir almal makliker om by te hou.

    Kyk vir die getal bo no 1.

  • 10. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 3 : 52

    Hey

    Kom terug!!! Niemand het gese julle mag loop nie.

  • 11. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 3 : 53

    Sis dudu sit hom vas by nr 150. Dk dink hom die miesies pelounie het gemors hom die deeg van die koek hier by nr 150 en die dudu se rok sit hom nou vas.

  • 12. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 3 : 55

    Jeswa. Bakietie. Miesies pelounie jo, jo, jo. Ek geskeer hom my rok op darie deeg stoel.

  • 13. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 3 : 57

    Bakietie, miesies pelounie. Det was hom my fywrit rok. Des die charter club rok. Gakos hom baija geld.

  • 14. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 3 : 59

    Dudu

    Waar kruip jy uit? Waar het jy geleer hoe om die pc ding te doen.

    Het jy al vir Agnes en Mavis gesien?

  • 15. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 4 : 01

    Ek sal ma gaat da by komreid lamema se offies.

  • 16. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 4 : 03

    Dudu

    En wat gaan jy en Malema nogal doen?

    Ek hoop vir jou part jy is nie al ouer as 35 nie. Dan gaan Malema niks met jou te doen wil he nie.

  • 17. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 4 : 05

    Ek kom daso van giyani mies al3.
    Sis mavie es by sy pa se huis daso by thoyando. En egnes is hom by die joenevesatie van swannie.

  • 18. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 4 : 05

    Ek es hom 13 gawees in fiebewarie miesies al3.

  • 19. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 4 : 07

    Auk. Askies tog. 113 gawees. Ek het gakry 1 tand toe ek was 112 gawees.

  • 20. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 4 : 07

    🙄

    Jong, lyk my jy is net die regte ouderdom. Is jy nie bang vir die kjind nie?

  • 21. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 4 : 15

    Hienie die tjend? Die welle tjend? Boetie lamema gase hom ek moet darie welle tjend as hy es die sienkie ek 6et vat by my huis. Darie tjend kan werk by die gadin. As is die meisie tjend, die komreid wil hom labola bataal.

  • 22. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 4 : 17

    Dudu

    Ek sien jy kan nie juis skryf nie, maar die somme sukkel ook nog. Ek neem aan jy soek 200 Zim Dollar.

  • 23. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 4 : 18

    Ek sien groot, nee GROOT moeilikheid kom.

  • 24. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 4 : 20

    Waar is darie moelegeite? Ek hou my kombers reg vir alle moelegeit.

  • 25. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 4 : 22

    Nee, ons ken van moegapie se mannie. Ek het gemeen hom R200. Die rand van suig afrika.

  • 26. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 4 : 26

    Jy droom baie, maar ek hou daarvan. Iewers is daar ‘n BBBEE pos spesiaal net vir jou.

  • 27. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 4 : 26

    Bakietie. Nou gekom hom die baas. Ek se heppie hantieng vir al die miesies.

  • 28. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 4 : 27

    Dankie miesies al3. Ek sal more kry darie job. Die baas hy soek hom sy foun.

  • 29. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 4 : 28

    O heng.

    Van PC misbruik tot selfoonmisbruik.

    Wat is volgende????

  • 30. Sis dudu  |  Junie 17, 2009 om 4 : 29

    Hambaniehlahle.

  • 31. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 4 : 36

    Sala Kahle

  • 32. Wille Kjind Q  |  Junie 17, 2009 om 5 : 02

    Mint Flavored Birth Control Pill

    The Cadbury’s Candy Co. and Merck Drug Co.
    Have combined to market the new Mint flavoured
    birth control pill that women may take immediately
    before sex.

    The Pill will be distributed by the large major
    drug store chains and Wal-Mart’s Pharmacies.

    They’re going to be called…

    “Pre-Dick-a-Mints.”

    ‘Life may not be the party we hoped for, but while we’re here we should dance’

  • 33. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 13

    Ek neem aan dit beteken dat ek nie ‘n nuwe blog hoef op te sit nie.

    Hier is nog nie 200 comments nie.

  • 34. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 19

    Sorry, maar opportunity het geklop

  • 35. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 20

    Saloom, net more gaan ek daai koek bak

  • 36. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 23

    Sisi
    gaan jy more saam koek bak

  • 37. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 26

    Moet ek nou alleen werk vir n nuwe blog

  • 38. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 29

    Opportunity van vroeg huis toe gaan?

  • 39. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 32

    Tilla, kyk jy my mis?

  • 40. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 34

    en weg

  • 41. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 35

    Die oomblik wat ek mos verskyn, verdwyn al die ander mos.

    Duidelik is daar ‘n verskuilde boodskap.

  • 42. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 35

    Ek kry die boodskap.

    Ek sal my rotgesig van die blog verwyder.

  • 43. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 36

    Jip, dis nie te sé oor die baas nie sy verjaardag vier nie ons kan dit nie namens hom doen nie

  • 44. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 36

    GRRRR

  • 45. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 36

    Nee, kom terug !

  • 46. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 37

    Was daar darem koek?

  • 47. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 38

    Hoekom?

    Sodat ek verder gestopstraat kan word? 👿

  • 48. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 38

    Nee, maar vroeg huistoe gaan beat die koek

  • 49. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 40

    He he. . . Dit gaan glad nie sense maak nie, maar sjarrap en gesels !

  • 50. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 41

    Wie is nr 200, ek of jy ?

  • 51. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 41

    WordPress maak nie mooi nie.

  • 52. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 42

    Ja nee, Kloon

    Net jy sal daardie logika insien.

    Het julle sommer besluit ook wie die volgende blog moet skryf?

  • 53. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 42

    Wat maak wp met jou ? Alhoewel met n afkorting wp, wat verwag jy ?

  • 54. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 43

    Wies jou julle ?

  • 55. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 46

    Kloon

    JY SOEK NOU ERNSTIG VIR MOEILIKHEID!!!!

    GRRRR

  • 56. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 46

    Baie ernstig.

    Ek sal jou dalk moet skiet.

  • 57. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 47

    Ek is nou sommer onstig.

  • 58. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 48

    Ho Ho Ho it is off to home I go!!

  • 59. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 49

    Cherio

  • 60. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 49

    Dan is die ergste verby !

  • 61. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 50

    Toodles kloon

  • 62. Adrie  |  Junie 17, 2009 om 5 : 52

    Lekker aand.

  • 63. *Mathilda*  |  Junie 17, 2009 om 5 : 53

    Wil 1 van die 2 rooflesers nie maar vir my kom geselskap hou nie

  • 64. Magda  |  Junie 17, 2009 om 6 : 16

    Dit is rasisties

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: