Die Shaft of Terror

Junie 13, 2009 at 6 : 25 59 Kommentaar

Hoërskool Droogmaak se eerste netbalspan het hulle liga gewen.  As deel van hulle beloning het die skool hulle na Gold Reef City gestuur.  Na ‘n harde seisoen met die missie om te wen, het hulle nou net een doel voor oë.  Die meisies wil net pret hê.

Hulle loop in groepsverband die gronde verken, besig om te besluit met watter pretrit hulle die dag mee gaan afskop.  Netbal mag dalk ‘n vervelige sport wees, maar die meisies is nie bang vir ‘n uitdaging nie.  Die kaptein maak ook gou-gou die keuse. 

“Shaft of terror!”

Hulle kyk haar eers groot oog aan, maar die doel gee almal se goedkeuring.

“Lekker man.”

Juis omdat dit vroeg is, het hulle nie nodig om eers in ‘n tou te staan nie.  Gou is hulle ingegordel en word hulle na die hoogste punt geneem.  Waar hulle onder vol bravade is, het die tog boontoe hulle tonge gesteel.  Hulle is skoon te bang om asem te haal waar hulle heelbo die 180 grade draai maak.  Dan begin hulle senutergend vorentoe leun.  Kliek – nog vorentoe.  Kliek – nog ‘n bietjie.  Meer en meer tot hulle voel dat hulle onderstebo hang.  Hulle weet dat elke kliek die finale kliek kan wees, maar dit gebeur nogtans te gou.

Sjoesh!!!  Binne sekondes is hulle deur die tonnel en weer terug by die begin.

Blogvraag:  Identifiseer die liedjies.

Blogantwoord:  Olga was eerste reg met sokkie met n toonafskorting vir die groottoon wat met plakkies gedra kan word, dus tradisionele Japanese sokkies.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Groeiendevoetitis Geagte SAUK

59 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  Junie 13, 2009 om 6 : 31

    Eerste. girls just wanna have fun.

  • 2. maxie  |  Junie 13, 2009 om 6 : 35

    Girls just want to have fun – Cyndi Lauper/Miley Cyrus

  • 3. Olga  |  Junie 13, 2009 om 6 : 38

    Ekskuus cindy lauper sin girls just wanna have fun.

  • 4. Olga  |  Junie 13, 2009 om 6 : 39

    More and more joe dolan

  • 5. maxie  |  Junie 13, 2009 om 6 : 39

    The click song – Miriam Makeba

  • 6. Olga  |  Junie 13, 2009 om 6 : 41

    Click, clicksong miriam makeba

  • 7. Olga  |  Junie 13, 2009 om 6 : 42

    😥 maxie, if u cud read my mind.

  • 8. Olga  |  Junie 13, 2009 om 6 : 45

    sien jy nog iets max?

  • 9. maxie  |  Junie 13, 2009 om 6 : 46

    Hi Olga
    Ek probeer nog, moeilik die week ne. Maar lekker…

  • 10. maxie  |  Junie 13, 2009 om 6 : 50

    Tunnel of love – Dire Straits

    Strooihalms, ek weet😆

  • 11. Olga  |  Junie 13, 2009 om 6 : 51

    Ek brand wragtig my vingers stomp vanaan max. kan die rook al ruik en kopkrap werk nie saam nie.

  • 12. maxie  |  Junie 13, 2009 om 6 : 52

    Higer Ground – Stevie Wonder/Red Hot Chilli Peppers

  • 13. maxie  |  Junie 13, 2009 om 6 : 52

    Wonder of daar weer 3 is…

  • 14. Olga  |  Junie 13, 2009 om 6 : 59

    Ek bly by wat ek het. leke naweek maxie. tata.

  • 15. maxie  |  Junie 13, 2009 om 6 : 59

    12 – Het bedoel HIGHER ground

  • 16. maxie  |  Junie 13, 2009 om 7 : 00

    Tata Olga
    Geniet joune ook!

  • 17. maxie  |  Junie 13, 2009 om 7 : 09

    Right back where we started from – Maxine Nightingale

  • 18. WILLE KJINDQ  |  Junie 13, 2009 om 7 : 19

    ZZZZZZzzzzzzzzzz

  • 19. Adrie  |  Junie 13, 2009 om 7 : 56

    Hallo

  • 20. Adrie  |  Junie 13, 2009 om 8 : 00

    Ja Max, ek het weer drie liedjies in gesit.

  • 21. Salome  |  Junie 13, 2009 om 8 : 03

    Naand Almal!!

    Het regte kakao op die stoof gekook – enigeen in die ry?

  • 22. Olga  |  Junie 13, 2009 om 8 : 13

    fanks jakaranda. pretrit. het eers mardi gras gedink, ma nou dat jak so nice is. pretrit? joyride van roxette?

  • 23. Girl van die Suburbs  |  Junie 13, 2009 om 8 : 18

    Naand se

    Ek dink een is Joyride deur Roxette

  • 24. Girl van die Suburbs  |  Junie 13, 2009 om 8 : 26

    A3 jy moet die clues nommer!

  • 25. Girl van die Suburbs  |  Junie 13, 2009 om 8 : 34

    Nog een is Girls just want to have fun deur Cindy Lauper

  • 26. Girl van die Suburbs  |  Junie 13, 2009 om 8 : 41

    Nee ek gee op!

  • 27. maxie  |  Junie 13, 2009 om 8 : 52

    Grrrr
    Joyride, kan myself skop.

  • 28. maxie  |  Junie 13, 2009 om 8 : 54

    Skies.
    Lo Adrie.
    Lo Nell.

  • 29. Klip  |  Junie 13, 2009 om 9 : 12

    Goeie naand aan al die @}`~~~~

  • 30. Klip  |  Junie 13, 2009 om 9 : 14

    Hoop almal het n heerlike Saterdag geniet

    Salome daai hot chocolate is net die regte ding , baie dankie

  • 31. Klip  |  Junie 13, 2009 om 9 : 17

    Dirk Prinsloo is gevang !!!

  • 32. Klip  |  Junie 13, 2009 om 9 : 19

    Hy en twee ander wou in bank beroofin Belarus , hulle moet hom wegbere en die sleutels weggooi

  • 33. Klip  |  Junie 13, 2009 om 9 : 20

    Thanks Georgina Guedes

  • 34. Klip  |  Junie 13, 2009 om 9 : 22

    Make gluhwein
    Hot, spiced wine is the drink of the winter gods. Buy the ingredients to take the edge off the cold with its glowing warmth and boozy kick. Use ¾ of a cup of water, ¾ of a cup of sugar, two cinnamon sticks, 10 to 20 cloves, the juice and the rinds of one orange and one lemon boiled for half an hour and then simmered with a bottle of red wine. Delicioush!

  • 35. Klip  |  Junie 13, 2009 om 9 : 23

    Nou moet ek maar hier sit en sop suip

  • 36. Girl van die Suburbs  |  Junie 13, 2009 om 9 : 50

    Ek bly ook almal mis wanneer hulle op is,….

    NAAND!?

    Klippertjie, ek laaik jou volstruis se tanne.

  • 37. Girl van die Suburbs  |  Junie 13, 2009 om 9 : 52

    Ek sien niemand rooflees eers nie. EK gat nou weer.

    Cheers

  • 38. Salome  |  Junie 13, 2009 om 10 : 52

    Naand Klippie – ek sien jy het darem vir my ok ‘n bietjie tjoklit gebere. Gaan ons nou maar nagskof werk.
    Ek kan net nie belowe dat ek lank gaan wakker bly nie, want na ‘n warm bad klok ek gewoonlik gou uit. Sit net vir Lammie en wag om sy fliek klaar te kyk. Dis darem net te koud om alleen in die bed te gaan klim.

  • 39. Salome  |  Junie 13, 2009 om 10 : 54

    Naand Rooflesers!!! Ja julle ruik reg. hier is hot tjoklits!!!

  • 40. Klip  |  Junie 13, 2009 om 11 : 51

    Het ook gou eers die latest nuus gaan opvang hier op skof.

    Salome stuur groete , en ek hoop die fliek was die koue werd gewees..

    Nell jy moet my sien as ek daai tanne uitgehaal het😆

  • 41. Klip  |  Junie 14, 2009 om 12 : 03

    Middernag, so pas verby , n nuwe dag ……….

  • 42. Klip  |  Junie 14, 2009 om 3 : 27

    Well I woke up sunday morning
    With no way to hold my head, that didn’t hurt
    And the beer I had for breakfast
    Wasn’t bad so I had one more for dessert
    Then I fumbled through my closet for my clothes
    And found my cleanest dirty shirt
    It’s the one I’m wearin’
    And I shaved my face and combed my hair
    And stumbled down the stairs to meet the day

    I’d smoked my brain the night before
    Or I smoked so much the night before
    With cigarettes and songs that I’ve been pickin’
    My mouth was like an ashtray I’d been lickin’
    But I lit my first and watched a small kid
    Cussin’ at a can that he was kicking
    Then I crossed the empty street
    And caught the sunday smell of someone fryin’ chicken
    And it took me back to somethin’
    That I’d lost somehow somewhere along the way

    Chorus:
    On the sunday morning sidewalks
    Wishing lord that I was stoned
    ’cause there is something in a sunday
    That makes a body feel alone
    And there’s nothin’ short of dyin’
    Half as lonesome as the sound
    On the sleepin’ city side walks
    Sunday mornin’ comin’ down

    In the park I saw a daddy
    With a laughing little girl who he was swingin’
    And I stopped beside a sunday school
    And listened to the song that they were singin’
    Then I headed back for home and
    Somewhere far away a lonely bell was ringin’
    And it echoed thru the canyon like
    The disappearing dreams of yesterday.

    Chorus:
    On the sunday morning sidewalks
    Wishing lord that I was stoned
    ’cause there is something in a sunday
    That makes a body feel alone
    And there’s nothin’ short of dyin’
    Half as lonesome as the sound
    On the sleepin’ city side walks
    Sunday mornin’ comin’ down.

  • 43. *Mathilda*  |  Junie 14, 2009 om 6 : 49

    More more

  • 44. *Mathilda*  |  Junie 14, 2009 om 6 : 54

    Klip, het willes jou aangesteek met die singery of vir die nag aangestel ?

  • 45. WILLE KJINDQ  |  Junie 14, 2009 om 7 : 12

    More more

    @ Klip

    Jy sing pragtig!!!!!

    @ Tilla

    Ek het my lazyhorse gesien EN ‘n foto geneem!!!!!!!!!!:mrgreen::mrgreen::mrgreen:

  • 46. WILLE KJINDQ  |  Junie 14, 2009 om 7 : 14

    Net jammer daasi ‘n groter smile as:mrgreen: nie

  • 47. WILLE KJINDQ  |  Junie 14, 2009 om 7 : 14

    Voel of ekki lotto gewen het

  • 48. WILLE KJINDQ  |  Junie 14, 2009 om 7 : 16

    Enni bonus plus of whateva

  • 49. WILLE KJINDQ  |  Junie 14, 2009 om 7 : 17

    Sha la la la la la
    la la la la laaaaa

  • 50. *Mathilda*  |  Junie 14, 2009 om 12 : 17

    Ek is baie bly willes, nou is dit net nog die hunting lazyhorse ?

  • 51. WILLE KJINDQ  |  Junie 14, 2009 om 12 : 53

    Tilla

    Yip! En ek wil ha vang met welpies😉

  • 52. WILLE KJINDQ  |  Junie 14, 2009 om 3 : 26

    Joh! Dit was lanklaas so stil hie in cyber space

  • 53. WILLE KJINDQ  |  Junie 14, 2009 om 3 : 28

    Ek gat nou die S100 ry opsoek na my huntinglazyhorse.

  • 54. Gerda  |  Junie 14, 2009 om 4 : 55

    Dit is n simpel game.

  • 55. *Mathilda*  |  Junie 14, 2009 om 5 : 23

    Gerda
    whatever

  • 56. *Mathilda*  |  Junie 14, 2009 om 5 : 25

    Niemand het jou in elk geval geforce om saam te speel nie

  • 57. *Mathilda*  |  Junie 14, 2009 om 5 : 26

    Niemand het jou in elk geval geforce om saam te speel nie !

  • 58. Baby Jane  |  Junie 14, 2009 om 5 : 34

    Middag middag alle oues v dae. Lat di jeug bq vi jul se wats al di dinge.

    1) die tannie se groot toon se gunsteling liedjie girls just wana have fun!

    2) sal ek se breathless v sulke anne mense wat n naam het maar wat ek ni weet wat dit is ni.

    En dan die derde een gagte dames en here is. . .sweet,suger CANDYMAN van Christina Angulaira!
    Wel toodlez noodles muni my te veel verlang nie. Mwah

  • 59. WILLE KJINDQ  |  Junie 14, 2009 om 5 : 59

    Gerda

    Weet Mev Dominee dat jy so swartgallig is op ‘n Sondag van alle dae😯 . Ek sal vi Dominee moet lat weet 1 vanni skapies het huisbesoek norig

    Baba Jana

    Het jy die tjoklit koek gekry wat ek vi jou inni sterretjies kombuis gelos het? Jys baja slim! Die slimste onner 10 wat ek ken. Jys nie dalk ‘n paar standards bo Gerda nie? Want die vet weet…….. Sys nie saam ons 12 jariges nie😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: