Bemark aan dom mense

Junie 1, 2009 at 5 : 26 166 Kommentaar

Iewers word bemarkers geleer dat hulle gehoor dom is.  Dit is die enigste verklaring wat ek vir sekere advertensies kan kry.  Hulle impliseer hoe graag hulle mense wil bedien, hoe goedkoop hulle is, hoe hulle streef om die beste te wees.  Let egter op na wat presies gesê word.

Kom ons begin met Nedbank, wat dalk ‘n flou voorbeeld is.  Hulle belowe dat jy hulle net een keer oor iets hoef te vra.  Hulle gaan sover as om hulleself te beboet.  Met ‘n volle R50.  Ek gee toe, as hulle R50 aan ‘n 100 000 mense se keuse van ‘n liefdadigheid moet betaal, gaan hulle voel.  Die bedrag is egter klein genoeg om ‘n hele aantal kere nie die eerste keer reg te antwoord nie.  As hulle ernstig was dat hulle nooit twee keer gevra moet word nie, was die boete bedrag aansienlik hoër.

First For Woman belowe dat hulle die beste versekeringspakket aan vroue bied.  Die implikasie is dat net hulle aan vrouens se unieke behoeftes voldoen.  Die werklikheid verskil aansienlik van die prentjie wat hulle skets. Vrouens het by alle versekeraars ‘n laer risiko profiel as mans.  Hulle betaal daarom by alle versekeraars ‘n laer premie.  Die meeste versekerings sluit padbystand in, asok bystand by die huis en afslag op sekere produkte.  Almal kan jou handsak verseker teen ‘n prys en baie kan jou bystaan na ‘n verkragting.  Dit is nie waar hulle leuens ophou nie.  Hulle premies is die laagstes omdat vrouens nie mans moet dra in hulle premie.  Grappie.  First For Woman is pepperduur – aansienlik hoër as die meeste ander versekeraars.

Terwyl ek nou oor versekering galbraak, daar is ‘n maatskappy, MiWay, wat jou belowe hulle verseker jou soos dit jou pas.  Dit pas my uitstekend om R100 per maand vir omvattende versekering te betaal.  Ek soek elke 12 maande my premies terug as ek nie geëis het nie.  Ek wil ook nie ‘n bybetaling hê as ek wel eis nie.  Hulle kan dit nie vir my doen nie, dus kan ek mos nie verseker soos wat die my pas nie.  Dit is nog steeds hulle reëls en hulle way.

Jacaranda 94.2 het onlangs uit die goedheid van hulle harte ‘n Suid Afrikaanse musiek konserte gehou.  Een is in Johannesburg en een in Pretoria.  Dit is gratis, jy hoef maar net ‘n nuwe kombers vir jou ingang te bring.  Weet hulle wat ‘n nuwe kombers kos?  Wat as daar meer as een persoon in ‘n gesin gaan?  Dit sal aansienlik goedkoper wees om kaartjies te koop, wat ook aan die Winter Warmer Campaign geskenk kan word.

Ek het die beste vir laaste gelos.  Hyundai belowe hoog en laag hoe hulle jou gaan betaal om hulle karre te koop.  As ‘n minimum kry jy iets soos R500 ‘n maand afslag vir die eerste 12 maande.  As jy boonop jou werk verloor, sal Hyundai die kar van jou af terug koop.  Jy het dus niks om te verloor nie.  Behalwe dat jy deur die bank ‘n lening het, waar daar heel eerste rente bygesit word.  Hyundai koop jou kar binne die eerste 12 maande teen 85% van die verkoopsprys terug.  Bewaar jou siel as jy boonop ekstras bygesit het.  Jy het nog nie eers ‘n duik in die rente gemaak nie en dan sit jy boonop nog met die uitstaande 15% van die verkoopsprys.  Het iemand regtig hiervoor geval?

Gelukkig was daar goed soos begripstoetse op skool.

Blogvraag:  Wat is Hyundai se letterlike vertaling?

Blogantwoord:  Nell was reg met High-Speed Downlink Packet Access.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Selfoongebruik in die kar Magaretha Geertruida Zelle

166 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 3 : 34

    Never say never

  • 2. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 3 : 34

    ………. Cause never is a very long time

  • 3. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 3 : 35

    Eks moeg en kanni wag vi more die tyd nie. Mind you……. gister die tyd wassit al 18h00😯

  • 4. Adrie  |  Junie 2, 2009 om 3 : 37

    Wat gebeur dan more?

  • 5. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 3 : 37

    Ek gat lekka willetuin toe! Ek gat lekka willetuin toe! Ek gat lekka willetuin toe! Ek gat lekka willetuin toe! Ek gat lekka willetuin toe! Ek gat lekka willetuin toe! Ek gat lekka willetuin toe! Ek gat lekka willetuin toe! Ek gat lekka willetuin toe! Ek gat lekka willetuin toe! Ek gat lekka willetuin toe!

  • 6. *Mathilda*  |  Junie 2, 2009 om 3 : 41

    Ek was nog nooit ‘n groot brood-eter nie

    Wat gebeur more willes? Behalwe dat dit klein Saterdag is en die petrol opgaan en die diesel af ?

  • 7. *Mathilda*  |  Junie 2, 2009 om 3 : 42

    Laasweek die tyd was dit al naweek

  • 8. *Mathilda*  |  Junie 2, 2009 om 3 : 45

    Ek gaan julle nou verlaat en eers weer more of laat vanaand met julle gesels – gaan nou ons plek bespreek en vanaand uiteet en biki kuier – toodles !

  • 9. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 3 : 53

    Dans ek met verlof vi TWEE dage

  • 10. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 3 : 55

    Gat die petrol WRAGTAG op!!??

  • 11. H1N1  |  Junie 2, 2009 om 4 : 10

    Daar is egter genoeg dom mense.

  • 12. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 4 : 20

    Ja swaer

  • 13. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 4 : 22

    I, Wille Kjind Q, being of sound mind and body, do not wish to be kept alive indefinitely by artificial means.

    Under no circumstances should my fate be put in the hands of pinhead politicians who couldn’t pass ninth grade biology if their lives depended on it, or lawyers/doctors interested in simply running up the bills.

    If a reasonable amount of time passes and I fail to ask for at least one of the following:

    Glass of wine
    Chocolate
    Margarita
    Sex
    Martini
    Cold Beer
    Chocolate
    Chicken fried steak
    Cream gravy
    Sex
    Mexican food
    Chocolate
    French fries
    Chocolate
    Pizza
    Sex
    Ice cream
    Cup of tea
    Chocolate
    Chocolate
    Sex
    Chocolate

    It should be presumed that I won’t ever get better. When such a determination is reached, I hereby instruct my appointed person and attending physicians to pull the plug, reel in the tubes, let the ‘fat lady sing,’ and call it a day!

  • 14. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 4 : 56

    Is almal nou huistoe?

  • 15. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 5 : 04

    “Hello?”
    “Hi honey. This is Daddy. Is Mommy near the phone?”
    “No Daddy. She’s upstairs in the bedroom with Uncle Paul.”
    After a brief pause,
    Daddy says, “But honey, you haven’t got an Uncle Paul.”
    “Oh yes I do, and he’s upstairs in the room with Mommy, right now.”
    Brief Pause.
    “Uh, okay then, this is what I want you to do. Put the phone down on the table, run upstairs and knock on the bedroom door and shout to Mommy that Daddy’s car just pulled into the
    driveway.”

    “Okay Daddy, just a minute.”
    A few minutes later the little girl comes back to the phone.
    “I did it Daddy.”

    “And what happened honey?”
    “Well, Mommy got all scared, jumped out of bed with no clothes on and ran around screaming. Then she tripped over the rug, hit her head on the dresser and now she isn’t moving at all!” “Oh my God!!! What about your Uncle Paul?”
    “He jumped out of the bed with no clothes on, too. He was all scared and he jumped out of the back window and into the swimming pool.
    But I guess he didn’t know that you took out the water last week to clean it. He hit the bottom of the pool and I think he’s dead.”

    ***Long Pause***

    ***Longer Pause***

    ***Even Longer Pause***

    Then Daddy says, “Swimming pool? Is this 486-5731?”

    No, this is 486-5713…..

    sorry wrong number!

  • 16. Wille Kjind Q  |  Junie 2, 2009 om 5 : 30

    Mother and her son were flying with kulula.com from Johannesburg to Durban.
    The son (who had been looking out the window) turned to his mother and asked, ‘If big dogs have baby dogs and big cats have baby cats, why don’t big planes have baby planes?’
    The mother (who couldn’t think of an answer told her son to ask the stewardess.
    So the boy asked the stewardess.
    The stewardess responded, ‘Did your mother tell you to ask me?’
    The boy said, ‘Yes she did.’
    ‘Well, then, tell your mother that there are no baby planes,
    because kulula.com always pulls out on time.
    Have your mother explain that to you!”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: