Etenstyd

Mei 27, 2009 at 5 : 54 217 Kommentaar

Groot deel van elke dag word aan die onderwerp spandeer, dus kan ons dit netsowel ‘n post maak.  Ander mense se kosblikke is altyd interessant.  Die moeite wat ‘n paar mense met hulle kosblikke doen, kan ek net my kop voor skud.  Vandag kan jy ons vertel wat is in jou kosblik.

Ek het al opgelet dat mense se kosblikke drie temas het.  Winter, Somer en dieet.  Winter is gewoonlik ‘n pakkie cup-of-soup met ‘n gebotterde broodjie.  Somer is ‘n gewone toebroodjie of slaai.  Dieet kos is gewoonlik slaai met blikkies vis.  Tuna maak dit nie beter nie.  Daar is ook altyd ‘n baie opsigtelike vrug of rou groente.  Dit word gewoonlik vir twee of drie weke gevolg en die resultate sien ‘n mens nie juis nie.

Mens kry ook die onsigbare kosblik.  Dit word gewoonlik met ‘n gemorskos of die vendingmachine gevul.  Dit is nou die pakkie KFC, die Steers of die skyfies en sjokolade middageters.  Almal doen dit seker een of ander tyd in hulle lewe, maar daar is beslis mense wat dit elke dag doen.

Party mense pak ‘n kosblik dat dit amper na ‘n beplande projek lyk.  Daar is ‘n broodjie met ‘n baie aanloklike (en dus baie werk) broodjie, met ‘n knaagdingetjie, ‘n vrug en ‘n lekker.  Ek haal my hoed af vir die mens wat dit daagliks doen, ek is hopeloos te lui daarvoor. 

Ek moet seker ook ‘n woordjie sê vir diegene wat hongerbly.  Hulle bring niks, koop niks en eet niks.  Daar is ook mense wat ‘n kosblik pak vir ontbyt.  Dit kan van ‘n broodjie en ‘n gekookte eiers, tot ‘n bakkie kitspap of selfs gekookte pap wees. 

Ek is een dan daardie mense wat nie ‘n kosblik het nie.  Ek is hopeloos te lui om ‘n broodjie te maak of om selfs gereeld brood te koop.  Ek probeer darem om elke dag ‘n jogurt en ‘n vrug of 2 saam te bring.  Ek eet ook ontbyt by die werk, wat meestal uit beskuit bestaan.  En ja, ek staan dikwels skuldig aan take-aways of die vending machine.

Pak jy jou eie kosblik?  Pak jy ander mense se kosblik?  Hoe pak jy dit?

Blogvraag:  Wat beteken die term $100 Hamburger?

Blogantwoord:  Olga was eerste reg met Munchchausen in proxy

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Dit is lekker om te ly Onderhoud met Adrie

217 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  Mei 28, 2009 om 12 : 17

    Blykbaar het niemand sover nog die meeste r7.50 smse gestuur nhe. want die fortuner is nog nie gewen nie.

  • 2. Olga  |  Mei 28, 2009 om 12 : 20

    Dis nie deel van mtn se 15 jaar celebration loto nie tilla. ek praat spesifiek van mtn se 15 de verjaardag kompetisie om hulle gebruikers te beloon vir lojale ondersteuning.

  • 3. Olga  |  Mei 28, 2009 om 12 : 23

    En oom doep se handesalf het meer as net n tjoorts dettol in.

  • 4. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 12 : 58

    GRRRR

  • 5. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 1 : 00

    It was entertainment night at the old age home.. Claude the
    hypnotist
    exclaimed: “I’m here to put you into a trance; I intend to
    hypnotize each
    and every member of the audience.”

    The excitement was almost electric as Claude withdrew a
    beautiful antique
    pocket watch from his coat ‘ I want you each to keep your eye on
    this
    antique watch. It’s a very special watch. It’s been in my family
    for six
    generations ‘.

    He began to swing the watch gently back and forth while quietly
    chanting,
    “Watch the watch, watch the watch, and watch the watch….”

    The crowd became mesmerized as the watch swayed back and forth,
    light
    gleaming off its polished surface. Hundreds of pairs of eyes
    followed the
    swaying watch, until, suddenly, it slipped from the hypnotist’s
    finger and
    fell to the floor, shattering into a hundred pieces. “SH!T” said
    the
    Hypnotist.

    …… It took three days to clean up the old age home.

  • 6. *Mathilda*  |  Mei 28, 2009 om 1 : 44

    Simpel internet

  • 7. *Mathilda*  |  Mei 28, 2009 om 1 : 45

    Kloon

    Whuahahahaha

  • 8. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 1 : 46

    Wat het jou internet nou weer gedoen?

  • 9. *Mathilda*  |  Mei 28, 2009 om 1 : 50

    Die simpel ding was af – hy interfere met my lewe !

  • 10. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 1 : 51

    Spreek hom aan van aangesig tot aangesig.

  • 11. *Mathilda*  |  Mei 28, 2009 om 1 : 55

    Ek sal moet – maar dan weer maak mens nie slapende hondjies wakker nie !

  • 12. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 00

    Jy sit met ‘n krisis.

    Wat is in jou kosblik vandag?

  • 13. *Mathilda*  |  Mei 28, 2009 om 2 : 02

    daar was nog die helfte van daai kentucky bowl jobbie oor gewees tot vroeër vandag, nou is daar niks !

  • 14. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 07

    Ek moes gisteraand 10 uur na buite gaan. Hel, het die koue my geklap. Dit is maar nog die begin van die winter, die tweede helfte is mos altyd erger.

  • 15. *Mathilda*  |  Mei 28, 2009 om 2 : 17

    Ek haat winter !

  • 16. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 22

    Winter is okay.

    Dit is amper of dit die jaar met ‘n skakelaar ge-activate was.

  • 17. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 26

    miesies wie?

  • 18. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 26

    jackpot!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 19. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 32

    POPLAP

    GAAN SOEK JOU EIE BLERRIE NAAM EN LOS MYNE UIT.

  • 20. *Mathilda*  |  Mei 28, 2009 om 2 : 32

    Huh ?

  • 21. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 33

    issie ek gewees nie!!!

  • 22. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 33

    👿

  • 23. POP  |  Mei 28, 2009 om 2 : 34

    ek kon dit net nie weerstaan om iets te skryf nie 🙂

  • 24. POP  |  Mei 28, 2009 om 2 : 35

    regtig toe ek in gaan was dit daar…

  • 25. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 35

    Geniet jou gate uit, Adrie-Kloon

    Wanneer ek terug kom beter daar 300 comments wees.

  • 26. POP  |  Mei 28, 2009 om 2 : 36

    yes..m’am

  • 27. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 36

    Geweet dit is jy!!!

    Wag net, een van die dae kloon ek die rook uit jou uit.

  • 28. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 37

    Nar!!!

  • 29. *Mathilda*  |  Mei 28, 2009 om 2 : 37

    Okay, dit lyk vir my na my cue om maar te gaan

  • 30. POP  |  Mei 28, 2009 om 2 : 38

    jy luister nie…dit was net daar en dan kan ek mos nie nee sê nie..:)

  • 31. POP  |  Mei 28, 2009 om 2 : 40

    *m*

    hello, gannit?

  • 32. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 2 : 44

    O!

    Jy weet nie hoe om jou goed in te vul waar my goed is nie? 😡

    SNERT

  • 33. Wheelbarrow Jack  |  Mei 28, 2009 om 3 : 06

    Wat gaan vandag aan?

  • 34. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 3 : 11

    En daar jinx Pop my nog verder

  • 35. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 3 : 11

    Domkrag

    Net mooi niks nie.

  • 36. Wheelbarrow Jack  |  Mei 28, 2009 om 3 : 15

    Behalwe dat opera of wordpress of wie mag wees vol snert is vandag.

  • 37. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 3 : 18

    Watter dag is hulle nie?

  • 38. pop  |  Mei 28, 2009 om 3 : 20

    back again….

  • 39. pop  |  Mei 28, 2009 om 3 : 21

    a3

    loop speel oppie highway

  • 40. pop  |  Mei 28, 2009 om 3 : 22

    dis jou blog wat deur die *** is!!

  • 41. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 3 : 32

    Pop

    Ek sal jou verskoon. Geen mens kan edel gedagtes he met Witbank se vuil water nie.

  • 42. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 3 : 32

    En JY is besig om op AVBOB se stoep te speel.

    Watch dit.

  • 43. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 3 : 51

    WP hak weer vas!!!!!

    Grrrr

  • 44. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 3 : 54

    🙄

    Pop, ek gebruik gewoonlik 3 ! of ‘n hele ry vol

    GRRR is in hoofletters met ! tekens.

    Doen dit weer.

    Skryf sommer die post ook terwyl jy Adrie is.

  • 45. Nats  |  Mei 28, 2009 om 3 : 55

    Damn!

    Da praat ek sommer namens my Tweeling!!!! Solly Tweeling!

    WP!!!!! As ek kon het ek die sewe soorte rook uit jou geslaan!!

  • 46. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 3 : 59

    Olga

    Ek het foto’s van die mensies gekry.

  • 47. Nats  |  Mei 28, 2009 om 4 : 02

    Fotos van wie??

  • 48. POP  |  Mei 28, 2009 om 4 : 03

    a3

    nie WP nie…desr!!!

  • 49. POP  |  Mei 28, 2009 om 4 : 03

    hello nats

  • 50. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 4 : 04

    Oops

    Sorry, Pop.

    Die slag het my eie tweeling gedink sy kan my skoene volstaan.

  • 51. POP  |  Mei 28, 2009 om 4 : 04

    a3

    jy sien…nou is ekke somme in die ***

  • 52. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 4 : 06

    Nats

    Van Olga se stiefkleinkinders.

  • 53. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 4 : 09

    Pop

    Wees dankbaar, dit help jou dalk groei.

  • 54. Nats  |  Mei 28, 2009 om 4 : 13

    Lo da Pop!

    Adrie
    Nee nooit… ek jou skoene kan vol staan? Sal nooit ooit kan nie!➡

    Want jou voete is te groot!!!😆😆

  • 55. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 4 : 15

    My kop ook, moet dit net nie vergeet nie.

  • 56. Nats  |  Mei 28, 2009 om 4 : 21

    Ja ja ons almal weet teen die tyd ek is nie die “brightste crayon” in die boks nie😉

    My hele skerm is nou deurmekaar! Weti hoe ek dit nou aangevang het nie! Dalk moet ek nie nou die koerant sit en lees nie💡 en werk dan sal sulke dinge nie gebeur nie!

  • 57. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 4 : 26

    Nats

    Is jy die aap wat ons die heeltyd laat sukkel?

  • 58. Nats  |  Mei 28, 2009 om 4 : 57

    Ek is oppad!

    Sien julle weer more!!

    Toodles!!!

  • 59. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 5 : 01

    Here we go.

  • 60. Olga  |  Mei 28, 2009 om 5 : 10

    Stief? stief? daar is gn niks stief aan my blou oog mensies nie. we.

  • 61. Olga  |  Mei 28, 2009 om 5 : 11

    Waar gaan jy? julle?

  • 62. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 5 : 27

    SUG

  • 63. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 5 : 28

    Olga

    Ek praat van die klomp in Bloem. Die een doen mooi eer aan sy naam. Kaalgat, maar gewapen tot by die tande.

  • 64. Olga  |  Mei 28, 2009 om 5 : 29

    Jy sal hiperventileer as jy so aanhou sug.

  • 65. Olga  |  Mei 28, 2009 om 5 : 29

    Watter 1?

  • 66. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 5 : 36

    Ek haat dit as die ding so vashak.

  • 67. Adrie  |  Mei 28, 2009 om 5 : 37

    Sarge

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: