Ons land, Suid-Afrika

Mei 12, 2009 at 6 : 08 183 Kommentaar

Iemand het eendag vir my gesê dat ‘n Transvaler net ander provinsies kan afkraak, maar nooit sy passie en liefde vir sy eie provinsie kan weergee nie.  Dit is nogal ‘n bitterpil om te sluk, maar dit blyk om waar te wees.  Die meeste Transvalers is net hierbo omdat die ander provinsies hulle nie wil hê nie.  Daar is wel die uitsonderings – ek, vir een, bly waar ek wil bly.  Ek stel nie belang om in ‘n ander provinisie te bly nie.

Aan die ander kant van die argument is dat daar mense is, wat nog nooit buite ‘n sekere radius van hulle geboorteplek beweeg het nie.  Daar is twee hoofredes daarvoor.  Een – hulle het nie die finansies of geleendhede om dit te kan doen nie.  My hart bloei regtig vir die groep, daar is mense wat nog nooit die see of ‘n wilde dier gesien het nie.  Daar is mense wat nie weet waar melk of vrugte vandaan kom nie.  Die tweede rede is dat hulle bloot nie genoeg belangstel om die land verder te verken nie.

Transvalers is dalk baie dinge, maar hulle is nie deel van die tweede groep nie.  Dit is meer die sonder van die ander provinsies.  Soos ‘n Stellenboscher my eendag trots vertel het.  Hy is gebore in Stellenbosch; hy het groot geword, skool gegaan en geswot in Stellenbosch, hy werk in Stellenbosch en hy hoop om eendag daar doodgegaan.  Die persoon was al 22 voor hy die eerste keer die Wes-Kaap verlaat het (vir werk).  Hy het net bloot nie belanggestel nie, alles wat hy van Suid-Afrika wou hê was op sy agterstoep.

Dit is seker nie waar van alle Stellenboschers nie, maar daar bestaan wel mense met die siening.  ‘n Mens moet hulle eintlik ook bejammer.  My pa sê weer altyd dat hy geen begeerte het om oorsee te gaan nie, hy het dan nog nie eers ‘n kwart van Suid-Afrika gesien nie.  Dit is weer ‘n ander argument.  Suid-Afrika het so baie om ons te bied, is ons wel bereid om dit te aanvaar?  Of is die gras oorkant die water net groener?

Ek was bevoorreg genoeg om op een stadium baie vir werk rondgestuur te word.  Ek was in plekkies gewees waarvan baie min mense gehoor het.  Ek was ook al in al 9 provinsies.  Ek weet darem waarvan ek praat as ek sê ek verkies Transvaal.  Ek moet seker bylas en noem dat Transvaal in my kop Gauteng en Mpumulanga is.  Die ander twee word nie ingesluit nie.

Daar is beslis nog ‘n paar besoeke wat ek in my lewe wil afhandel.  Ek wil nog na Kaappunt en Kaap Agulas gaan.  Ek wil nog die Tugela Valle (die tweede hoogste in die wêreld) en die Augrabiese Valle met my eie oë gaan sien.  Ek moet nog die Kango en Sterkfontein grotte gaan beskou.  Ek moet nog die Kristaltoer in die Sudwala grotte doen.  Ek moet nog nog al die versteekte wonders van ons land ontdek.

Wat moet jy nog in Suid-Afrika gaan ondersoek?  Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek het self ‘n ellelange lys van goed wat ek oorsee wil sien en doen.  Maar kom ons konsentreer op Suid-Afrika.  Wat is vir jou hoogtepunte van Suid-Afrika?  Wat jy al in al 9 provinsies?

Blogvraag:  Wat beteken “!ke e: ǀxarra ǁke “?

Blogantwoord:  Volgens Wikipedia kan (vir ‘n tradisionele huwelik) ‘n bruid so jonk as 12 en die bruidegom so jonk as 14 wees.  Kom tradisionele gebruike dan bo redelike landswette?

Baie geluk aan Salome se Blou-oog (wat nie blou is nie) wat verjaar.  Hy het vir ons koekies gestuur.

koekies

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Liefde uit ‘n webblad Yster asters

183 Kommentaar Add your own

  • 1. *Mathilda*  |  Mei 13, 2009 om 2 : 50

    Dis Witbank se wonderlike mislikepaliteit wat rooi wurmpies in hulle drinkwater het

  • 2. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 2 : 50

    EEUWWW

  • 3. Uniqa  |  Mei 13, 2009 om 2 : 52

    Adrie

    Wat doen ek verkeerd dat my gevreetjie nie wil wys nie?

  • 4. Nats  |  Mei 13, 2009 om 2 : 54

    Kan ek asb gaan slaap… ek is nou moeg… my blokkies oë kan nie meer nie!!

    O ja voor ek vergeet, ons het gisteraand Viva Las Vegas gaan kyk by die Barnyard! Toe onthou ek ‘n oulike grappie…

    Patient
    “Doc doc… I have chest hair growing all the time, and the tendency to wear ‘n gold chain with a medallion”

    Doc
    “O I see, you have Tom Jones Syndrome”

    Patient
    “Is it common?”

    Doc
    No, but it’s not unusual”

  • 5. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 2 : 56

    Uniqa

    Dit vat soms ‘n dag of 2 om te wys. Ek kan al jou gevreetjie sien. Wees maar net geduldig.

  • 6. Nats  |  Mei 13, 2009 om 2 : 57

    Uniqa
    Ek kan jou prentjie sien!

    Mooi veetjie!

  • 7. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 2 : 58

    Tilla

    Kyk gou of jou opera mini kan comment.

  • 8. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 2 : 58

    Testing

  • 9. Uniqa  |  Mei 13, 2009 om 3 : 03

    Toemaar, toemaar. Daar wys ek

  • 10. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 3 : 08

    Sien, net ‘n bietjie geduld

  • 11. Observer  |  Mei 13, 2009 om 3 : 28

    Nell?IS dit nou so? Die datingsites in die eksperimentwas seker nell se voorstel. Dan kry jy hits ma ni sy ni. Dan moedig sy jou aan om te gaan. Ma sy gaan by vokgende tafel sit vir morel suport. Wel,jy gaan edndag besef jou koek isdeur gestamp. En dar is klopme vidios oral om die aksie te wys. En jy ken ni 1 van die mans nie. En “nell” is weg. En met har is jou geld, belegings. Pensoen, huis, kar, geloowardigheid, vriende en famielie. En “nell” is kobie op ander singel vrou in durbs se blog. War dink j het sy aan jou gekom? Kyk maar op har blog is 4 of 5 inskrywings per dag. Jy is ni di enigste singel vrou op die blog nie. Mar “nel” het jou van die begin af uitgesonder. Wees versigtig vir di datesite sindiekarte. Hulle weet wat hule doen.

  • 12. Klip  |  Mei 13, 2009 om 3 : 35

    Mathilda, ek jou posduif gekry . Ek sal Saterdag alles afrond, sodat hulle Maandag by my afgelewer gaan word .
    As jy nie omgee nie, kan ek jou op jou e-mail adres kontak ( maar net as jy so se).

  • 13. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 3 : 37

    🙄

    Nell sal haar nogal vasloop daarmee as dit haar bedoelinge is. Ek dink almal lees hopeloos te veel in die dating site in.

  • 14. Klip  |  Mei 13, 2009 om 3 : 40

    A3 dankie vir jou moeite met die posduif

  • 15. Nats  |  Mei 13, 2009 om 3 : 46

    Observer😯
    Sjoe wee… dis ‘n mond vol.

  • 16. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 3 : 47

    Klip

    Het jy Tilla se epos adres?

  • 17. Klip  |  Mei 13, 2009 om 3 : 47

    Rooflesers poep stink

  • 18. Klip  |  Mei 13, 2009 om 3 : 49

    A3 ja hy is in haar post wat jy my gestuur het,maar ek sal net mail as sy se dis reg

  • 19. Klip  |  Mei 13, 2009 om 3 : 50

    NEW ORLEANS CRABS

    A man boarded a plane in New Orleans with a box of frozen crabs and asked a blonde, female crew member to take care of the box for him. She took the box and promised to put it into the crew’s refrigerator. He pointedly advised her that he was holding her personally responsible for the crabs staying frozen, mentioned that he was a lawyer, and proceeded to rant to her about what would happen if she let them thaw out. Needless to say, she was most annoyed by his behavior.

    Shortly before landing in New York , she got on the intercom to announce to the entire cabin, “Would the gentleman who gave me the crabs in New Orleans please raise your hand.”

    Not one hand went up……… so she took them home and ate the crabs herself.

    Two lessons here:

    1. Some men never learn.
    2. Blondes aren’t as dumb as most men think.

  • 20. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 4 : 08

    GRRRRRR

  • 21. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 4 : 09

    A Letter from Helen Zille regarding comments by ANCFrom Helen Zille
    Today at 3:18pm
    I have had a number of queries around the background of the stand-off between me and the ANC.

    The issue started when various spokespersons of the ANC-tripartite alliance accused me of sexism. I wrote the following letter in reply. The Sowetan pulled out one sentence to pursue their established agenda. This got the whole controversy going.

    I therefore enclose the full letter below, so that you can judge it for yourself, in context.

    Helen Zille
    Leader of the Democratic Alliance

    Letter to the Editor of the Argus. From Helen Zille

    Minister Noluthando Mayende-Sibiya, whose party, the ANC, has just dropped a woman from the Deputy President position, has a nerve to attack me over the gender composition of the DA and ID Western Cape Provincial Cabinet (Cape Argus 11 May 2009).

    The ANC, in all its 90 years of existence, has never elected (or deployed)a woman as its leader. The DA has done so within the first ten years of its existence. In fact, until recently, both the DA’s national leader and Parliamentary leader were women.

    The ANC’s alliance partners, the SACP and COSATU, are also led by men. And, more significantly, the ANC’s leader, Jacob Zuma, is a self-confessed womanizer with deeply sexist views, who put all his wives at risk by having unprotected sex with an HIV-positive woman. Even after this the ANC women’s league strongly endorsed his Presidential campaign. Their professions of support for women’s rights ring hollow indeed against this background.

    While some of the ANC’s senior women achieved their positions on merit, others are well known “quota appointments”. The ANC can therefore pretend to be serious about women’s rights, while actually patronizing women who want to be recognized for their ability.

    Jacob Zuma is able to make all his quota and politically expedient appointments because he has extended his Cabinet (including deputy
    Ministers) to a ludicrous 62 members — at taxpayers’ expense.

    In contrast, Provinces are confined by law to 10 MECs drawn from the list elected to the provincial Parliament.

    Zuma’s expanded cabinet will cost an extra R19 million in salaries alone, before adding the cost of all the staff and perks to which they are entitled. But the real power remains firmly in the hands of the ‘big men’.
    This is blatant hypocrisy. When women are appointed to meet a quota, it is an insult to every woman who has achieved her position through adding value, such as women in the DA.

    By paying lip-service to the empowerment of women, the ANC is also promoting the mindset that only women can care about the issues affecting women, or do something about them. The same applies to the ANC’s warped logic regarding race, which says that only black people can care about black people, that only whites can care about whites and so on. This is racist nationalist thinking which goes against the letter and spirit of our constitution. It is also something that every intelligent South African should reject.

    In the DA we believe that human beings can care for each other regardless of race or gender. The real test of democratic equality is how well services are delivered to everyone, on an equatible basis, not the colour or gender of the people delivering them.

    Helen Zille
    Premier of the Western Cape

  • 22. Girl van die Suburbs  |  Mei 13, 2009 om 4 : 20

    Bwahaha OBSERVER!

    Ja, ek raap single girls op so ver ek gaan om by dating sites te registreer… Just for the fun of it! Gepraat van paranoid

    My word, dat ‘n storietjie oor ‘n dating site soveel havoc kan saai. Mense, dit was net ‘n interessante topic. DIT IS AL!

    Hello A3 – Ek se mos ek is te bang vir jou om met jou te mors😉

  • 23. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 4 : 23

    Nell

    Ek stuur tannie Roer se Lebanese Cousin na jou toe.

  • 24. Nats  |  Mei 13, 2009 om 4 : 24

    GO HELEN ZILLE GO!!!!!!!!!!

  • 25. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 4 : 28

    😆

    Dankie vir die waarskuwing Observer.

    Ek is egter glad nie van plan om die dating ding ernstig te doen nie. Verder, sou ek op my kop val en iemand wil ontmoet, sal ek iemand kies wat ek al ‘n paar keer met die hand gegroet het om my te vergesel. No offense, maar ek ken Nell nie.

  • 26. Girl van die Suburbs  |  Mei 13, 2009 om 4 : 28

    😆 Jy word baie aangespreek (Nie uitgesonder nie) want jy is immers die baas hierso😆

  • 27. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 4 : 29

    Tweeling

    Is jou selfoon se battery pap?

  • 28. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 4 : 30

    😉

    Ek is ook maar bang vir haar cousin.

  • 29. Nats  |  Mei 13, 2009 om 4 : 31

    Adrie
    Ek hak so bietjie vas… amper my rekenaar in die proses verloor… of my rekenaar het my amper in die proses verloor👿

  • 30. Adrie  |  Mei 13, 2009 om 4 : 35

    Gelukkig het nie jy of jou rekenaar mekaar vermoor nie.

  • 31. *Mathilda*  |  Mei 13, 2009 om 5 : 40

    klip – saak is reg

  • 32. *Mathilda*  |  Mei 13, 2009 om 5 : 44

    die blerrie baas wat my roep vanmiddag net om n brief namens hom te skryf – soos wat lyk ek vir hom ? N secretary ?

  • 33. Girl van die Suburbs  |  Mei 14, 2009 om 10 : 59

    More yster aster en kie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: