Ann en Anna Jarvis

Mei 9, 2009 at 5 : 40 261 Kommentaar

Ons weet almal dat die tweede Sondag in Mei moedersdag is.  Tensy jy in ‘n grot woon, kan jy dit nie vergeet nie.  Dit is in elke winkel, elke advertensie, elke epos, elke blog en die heeldag op radio en televisie.  Moedersdag word orals in wêreld gevier, maar nie noodwendig op die tweede Sondag van Mei nie. 

Ann Jarvis (1932 – 1905) het in West-Virginia gewerk om werkers veiligheid en gesondheid te verbeter.  Tydens die Burgeroorlog het sy vrouens gewerf om na gewondes aan beide kante om te sien.  Na die oorlog het sy ‘n moeders werksdag gereël waartydens die ma’s van soldate vergader het.  Die doel van die vergadering was basies om die wêreld ‘n beter plek te probeer maak.

Ann is op 9 Mei 1905 dood.  In 1907 het haar dogter 500 angeliere by haar ma se kerk aan al die moeders gaan uitdeel.  Anna Jarvis (1864 – 1948) het in 1908 begin betoog om die dag as ‘n amptelike dag te laat erken.  Sy het ook daarop aangedring dat die Mother’s en nie Mothers day moet wees.  Dit moes ‘n dag gewees het waarin jou eie ma gevier word, nie alle ma’s in die algemeen nie.  Die VSA het dit in 1914 as ‘n amptelike dag erken.

In 1920 het sy en haar suster, Ellsinore, hulle hele erflating geblaas om teen die vakansiedag te betoog.  Erg genoeg dat Anna op ‘n stadium gearresteer was omdat sy die rus verstoor het.  Hulle het gevoel dat Moedersdag te kommersieel is. 

“A printed card means nothing except that you are too lazy to write to the woman who has done more for you than anyone in the world. And candy! You take a box to Mother—and then eat most of it yourself. A pretty sentiment!”

Altwee van hulle is in armoede dood.  Anna het nooit getrou nie en het nie kinders gehad het nie.

Sal graag wil hoor wat sê hulle vandag oor die dag. 

Baie gelukkige Moedersdag aan alle moeders wat hier lees.  Ek hoop julle word baie bederf.

Enige idees wat ek vir my ma kan koop?

Blogvraag:  Wanneer word Moedersdag in Britanje en Ierland gevier?

Blogantwood:  Clark Kent se name was saamgestel van Clark Gable en Kent Taylor.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Superhelde Talk Shows

261 Kommentaar Add your own

  • 1. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 07

    Dankie vir die room Willes. Het die Wafels net gou-gou bietjie in die mikri gedruk solat hulle darem net weer vars smaak

  • 2. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 07

    Whuhahahaha!!!

    Lo da Boerseun

  • 3. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 07

    Kleinsus se jy moet so bietjie van daai room hou en dit saam met karamel kondensmelk meng en dan sit ons dit in di pannekoeke.

  • 4. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 08

    Die Juffrou is Pikkie

    Vra vir Nats wie is die Welsyntannie.

  • 5. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 09

    Nag Maxie!! Sweet dreams

  • 6. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 09

    Lo da Amelia. Ganit?

  • 7. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 09

    Amelia

    Ek hoop jy het vir ons bacon ook gebring. Dit gaan goed saam met wafels.

  • 8. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 10

    Nag Max. Lekke rooflees

  • 9. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 10

    Skuus maar Maxi – ek is ‘n gewone plain Jane wat soos Adri se net mop, daarom dat ek maar op die kompie moet werk. Het nou nie in my daaglikse kom en gaan ‘n lappie norig nie

  • 10. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 12

    Het die welsyn tannie ooit ‘n naam gehad? Jitte! Ons het tot ‘n druglord gehad wat net vir ‘n dag gefieture het

  • 11. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 12

    Liela – jy vat ok maar jou tyd ne. Van wanner af kyk jy rugby – agge nee man, het ek jou dan niks geleer nie?

  • 12. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 12

    Ek het ook n lappie. Is op die oomblik nie op my sel nie. Te blerrie stadig.

  • 13. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 14

    En ‘n brulpadda

    Willes

    Nats het eendag besluit dat Dellie die welsyntannie moet wees met die oog.

  • 14. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 15

    Amelia kyk nog rugby

    Olga

    wa jy?

  • 15. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 15

    Willes
    Wat van ons hoogs geleerde sielkundige wat ons almal op die regte pad wou kry en toe nie eens met die blogjol opdaag om ons te face nie?

  • 16. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 15

    Flippen hel. Ek sien die Kabelkarretjie in die Kaap kos R145. Ek wonder of dit elke sent werd is?

  • 17. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 16

    Saloom

    Arme ding sit seke nog en wag vir ‘n invite

  • 18. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 17

    Ja Adrie, brulpadda was die naam . . .

    Willes, hoe kan jy dan nou so vigeet, Boerseun bestaan nie meer nie, Ons Boerseun het te veel maniere daarom is hy ‘n Ferrari.

  • 19. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 17

    Was die sielkundige nie Brulpadda nie?

    Moet net nie vir Thembi vergeet nie. Sy was die enigste een wat Jac gekry het om te probeer keer en dreig.

  • 20. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 18

    Drieling

    Wat vra hulle vir ‘n enkel kaartjie? Dan kan jy af vlieg

  • 21. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 18

    Het Olga nog koffie gaan maak of gaan ons Milo kry?

  • 22. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 19

    Willes
    Sy moet hom sommer soos ‘n foefie slide ry.

  • 23. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 20

    Willes

    Ek gaan jou wildcard leen. Dan is dit darem R116. Nevermind, ek gaan my studente kaart gaan soek. Dan kos dit R98

  • 24. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 20

    Ek laaik Boerseun meer

  • 25. Amelia  |  Mei 9, 2009 om 9 : 22

    Saloompie jy weet mos, as daai wen afhang van n heerlike koppie warm milo wat ek nie hoef temaak nie, dan sit ons maar. Ag en jy ken jou sus ek wardeer mos maar die mooi dinge indie lewe.

  • 26. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 22

    Gee die Wildcard nie verniet toegang nie?

  • 27. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 24

    Olga het vie Nell gat soek

  • 28. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 24

    Nope.

    Jy moet nog steeds hoes.

  • 29. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 25

    Bedoel VI

  • 30. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 26

    Dis jammer

  • 31. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 27

    Daar is blykbaar ‘n punt waar jy kan opstap, maar dit is ‘n stywe stappie.

  • 32. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 29

    My oge brand. Ek dink vandag issi dag wat ek gat slaap tot die son opkom

  • 33. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 30

    My drieling

    Ry op en rol af

  • 34. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 31

    Plaas het jy gaan vis vang, dan het jy van verveling geslaap

  • 35. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 32

    En nou kan ons sien wie is al die faders.

    Willes

    Wat het jy vir jou ma gekoop?

  • 36. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 33

    Amelia – ooh ja, ken ek jou en die mooi goed. Mooi boudjies, mooi spiere, maar toemaar hierdie anner 2 laaik ok die mooi manne

  • 37. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 34

    En wat het jy vir jouself gekoop?

  • 38. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 34

    Mooi was nog nooit lelik nie.

  • 39. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 35

    Drieling

    ‘n Hele paar tierlantyntjies

  • 40. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 36

    Ek het net gou eers met M baklei. Hy steel my komberse👿

  • 41. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 38

    Ek het 3 komberse EN ‘n duvet dan steel hy nogsteeds. Tipies man

  • 42. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 38

    Behalwe dat die rugby manne gewoonlik dom lyk.

  • 43. Salome  |  Mei 9, 2009 om 9 : 38

    So van mooi goed gepraat,
    Baai julle twee, ek gaan ok nou maar stywer onder Liefie se warm blad inkruip en saam met hulle die fliek kyk.

    Rustige nag

  • 44. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 39

    Wa julle nou

  • 45. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 39

    Wanneer kry hy sy eie bed?

  • 46. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 39

    Nag Saloom

  • 47. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 39

    Lekker slaap Saloom.

  • 48. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 40

    Waar is die dae wat ons daagliks so gesels het?

  • 49. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 41

    Hy het sy eie bed. Ons lê oppi bank inni tv kamer. Eks te lui om op te staan

  • 50. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 42

    Jy moet dalk die jaar in die tou staan vir winterwarmers. Lyk my jy het dit nodig.

  • 51. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 42

    Ai tog! Ek verlang ook na daai dae

  • 52. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 43

    He! He!

  • 53. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 43

    GMF!!!

    Jy kuier te lekker by jou buurman.

  • 54. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 45

    Ek sal ok moet groet. M salli ‘n moer gat slaap as ek nie kamer toe gatti. En ek moet nog skollegud was enni tronk sluit.

    Nag julle

  • 55. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 9 : 47

    My buurman is te jonk vi my😈

  • 56. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 9 : 47

    Nag Almal

    Aangesien julle my alleen hier los.

    Ek sal iewers more ‘n nuwe blog opsit.

  • 57. Girl van die Suburbs  |  Mei 9, 2009 om 10 : 18

    Is ekke nou weer te laat?

  • 58. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 21

    Darem nie so laat nie. Veral as jy koffie gebring het.

  • 59. Girl van die Suburbs  |  Mei 9, 2009 om 10 : 24

    La’t ek gou gaan maak. Wil jy he?

  • 60. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 27

    Koffie in my geval beteken Jacobs Kronung met twee suiker, melk en 3 koekies.

    Ons elkeen het ons eie manier van drink.

    Tilla byvoorbeeld drink net cappuchino met room, maar sonder koffie.

  • 61. Girl van die Suburbs  |  Mei 9, 2009 om 10 : 34

    SJOE, tall orders!

    So wat maak julle?

  • 62. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 36

    Ek kyk nog steeds DVD.

  • 63. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 38

    Wat maak jy? En wat het jy vir jou ma vir moedersdag gekry?

  • 64. Girl van die Suburbs  |  Mei 9, 2009 om 10 : 44

    Wat kyk jy?

  • 65. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 10 : 47

    En ek het altyd ‘n knertsie in my koffie:mrgreen:

  • 66. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 47

    Meneer en Mevrou Smit.

  • 67. Girl van die Suburbs  |  Mei 9, 2009 om 10 : 49

    Dog jy slaap al wknq?

  • 68. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 49

    Nell

    Jy moet onthou, as jy vir Olga koffie maak, dan moet jy van Bessie ook onthou of hulle gooi altwee ‘n vloermoer.

  • 69. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 10 : 49

    Ek het daai fliek gisteraand gekyk!!!!!

  • 70. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 10 : 51

    Vloermoer is ‘n understatement

  • 71. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 52

    O ja

    Die dom heks verkies om net rooi koeldrank te drink. Tot haar bittere spyt soms, want dan besluit sy dat sy net groen koeldrank drink. Tot die hoofpyn bedaar het.

  • 72. Girl van die Suburbs  |  Mei 9, 2009 om 10 : 52

    Die Smitte is baie cool en twee gourgeous mense!

    Wie is die bessie?

  • 73. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 53

    Ek wil hierna die Woestyn Koningin kyk.

  • 74. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 10 : 53

    Jy konjoes die arme vrou met alli orders

  • 75. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 54

    Bessie is Olga se skaduwee.

    Kyk hier: http://mynederigepogings.wordpress.com/2009/05/08/bessie/

  • 76. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 55

    Willes

    Sy hoef maar net twee onthou. Myne en Tilla s’n. Ek worry nie regtig oor die res nie. Ek deel net gratis raad uit.

  • 77. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 10 : 56

    Nous ek te lui om my charger te gat haal en my bêtterie is pap. Cheers vi eers

  • 78. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 10 : 59

    Ek is mal oor die stuk waar Johan Smit Johanna Smit vra hoeveel ouens daar was. Hy is so trots op sy hoE 50’s lae sestigs, tot sy met haar 312 kom. Sy gesig is priceless.

  • 79. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 11 : 03

    Nell

    Jy sal sien dat ons dikwels Engelse name vertaal na Afrikaans (Beker & Boontjie). En Afrikaanse woorde letterlik in Engels vertaal (huntinglazyhorses).

  • 80. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 11 : 05

    O ja – die blog terme

    Iemand met die hand te groet – persoonlik te ontmoet
    Stopstraat – Ignoreer
    Toiletpapier – gat afvee
    Kondoom – F** iemand
    Posduif – epos
    Postor – sms
    GRRR – selfexplanatory

  • 81. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 11 : 06

    Ek het gou my charger gat haal net om te sê GMPF!!!!! blykbaar is ek nie goed genoeg virri koffie lys.

    Ek sal maar net by my buurman moet aanlê om dan vi my koffie te maak

  • 82. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 11 : 11

    As jy koffie wil drink wat in daardie winkel gemaak is. Ek sal te bang wees vir siektes.

  • 83. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 11 : 15

    Buitendien is jy mos self hier om jou koffie voorkeure te verkondig. GRRRR 👿

  • 84. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 11 : 16

    Okay

    Die mense gaan dink ek het dit verloor as ek met myselwers praat.

    Tata. Sien julle more.

    Ek sal seker vanaand ‘n blog moet droom vir more.

  • 85. Girl van die Suburbs  |  Mei 9, 2009 om 11 : 17

    Oi, die frustrasie. Ek word afgegooi vanaand!

    Ek hoor ou Ange is weer swanger?

  • 86. Girl van die Suburbs  |  Mei 9, 2009 om 11 : 18

    SORRY!

    Stupid pokken 3G

  • 87. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 11 : 18

    Ek sal eerder daai shop se koffie drink voorlat ek moet grovel vi koffie oppi blog

  • 88. Adrie  |  Mei 9, 2009 om 11 : 22

    Whateva

    Dit is nie juis dat jy koffie drink nie. Jou bestelling vir koffie is mos 2L coke. By jou buurman is dit seker 2 kg coke.

    Nella

    Ek verstaan jou pyn. Ek het lanklaas pok gehoor. Ons het hempies wat pok skree. Grrr was later net soveel beter.

  • 89. WILLE KJINDQ  |  Mei 9, 2009 om 11 : 31

    Mmmmm…… Sex en drugs:mrgreen:

  • 90. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 12 : 56

    Ek beter vinnig ‘n plan maak met die slaap storie. Ek eet 600g woolies sweets ‘n dag!

  • 91. Adrie  |  Mei 10, 2009 om 1 : 04

    Hou op coke drink. Ernstig.

  • 92. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 16

    Gmpf

  • 93. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 19

    Gee my ‘n substitute dan sal ek ophou

  • 94. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 22

    Sit jy nog inni fliek? Ek het besluit om ook te fliek. Kyk seven pounds van Will Smith

  • 95. Olga  |  Mei 10, 2009 om 1 : 28

    Ai, vandat edge gprs vervang het, is blog soms n frustrasie. hierdie moek wil graag n armband he. of n padda. of n uil. en los vir bessie uit. gmf.

  • 96. Olga  |  Mei 10, 2009 om 1 : 29

    is julle nog hier? E L O ! ! !

  • 97. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 30

    Aag crap!!! My glas is leeg

  • 98. Olga  |  Mei 10, 2009 om 1 : 31

    Ag nou goed, slaap nes julle wil. snork ander kant toe bessie.

  • 99. Olga  |  Mei 10, 2009 om 1 : 31

    Wat was in die glas?

  • 100. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 32

    Olga!!!!!

  • 101. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 33

    Coke

  • 102. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 34

    Gggrrr!!!!!! Nou hak my wp vas. Sorry vi die starige antwoorde

  • 103. Olga  |  Mei 10, 2009 om 1 : 35

    Wille kjend !!!!

  • 104. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 35

    Lol

  • 105. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 36

    Syt dalk vi my wyn gat skink. Coke is mos sleg

  • 106. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 36

    En weg is my 3ling

  • 107. Olga  |  Mei 10, 2009 om 1 : 37

    My foon vries in sy skumoer in. leke lalies. tata.

  • 108. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 1 : 39

    Myne ok. Nag Olga

  • 109. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 2 : 04

    Miskien moet ek myself aani slaap sing

  • 110. WILLE KJINDQ  |  Mei 10, 2009 om 2 : 21

    Nee…. Dit werki

  • 111. *Mathilda*  |  Mei 10, 2009 om 8 : 16

    more
    al die mammas – baie gelukkige moedersdag, hoop julle het n wonderlike dag en word lekker bederf

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: