Dinge wat byt

April 30, 2009 at 5 : 26 89 Kommentaar

In my oë is daar nie ‘n groot verskil tussen ‘n byt, steek of pik nie.  Dit maak seer en moet so ver as moontlik vermy word.  Snaaks hoe ons dikwels diere vermy juis omdat ons bang is hulle doen ons iets aan.  Diere, anders as mense, val net aan as hulle bedreig of honger voel.  Tog het mense oor die algemeen ‘n heilige vrees vir hulle aanval.

Dit kan soms nogal irrasioneel wees ook.  Ek weet van mense wat nie hulle motor sal verlaat voordat elke moontlike hond toegemaak is nie.  Die honde is gewoonlik gesinshonde, doodgoed tot hulle eienaars bedreig word.  Snaaks genoeg word daar gereken dat ‘n mensbyt gevaarliker is as ‘n hond se byt.  Geen mens het my al stukkend gebyt nie, maar soos in die geval van ‘n hond, sal ek vinnig ‘n tetanus inspuiting gaan soek.  Ek is waaghalsig, maar eerder veilig as spyt.

Ek dink almal van ons het al ‘n muskiet van nader leer ken.  Dit is darem nie iets wat baie pyn veroorsaak nie.  Dit is net baie irriterend.  Ek vermoed ook baie van ons is al deur ‘n boetie of sussie gebyt.  Dus is ‘n mensbyt nie juis indrukwekkend nie, tensy jy jouself losgebyt het of iets van jou afgebyt is.   ‘n Byt van ‘n hond is ook nie juis iets om oor huis toe te skryf nie.  Maar wat nog?  Wie het vir ons die beste bytstorie.

Ek is ‘n dorpsarie, ons krap nie waar ons nie moet nie.  Dus is my lysie nie baie lank nie.  Ek het al slange hanteer en ‘n verskeidenheid soogdiere, voës en goggas.  Oor die algemeen het hulle hulleself gedra.  Ek laat nie sommer aan my byt nie.  ‘n Budgie het my toe ek 4/5 jaar oud was gebyt dat ek geweet het wat beteken byt.  Stank vir dank, as jy my vra.  Ek het die dom ding (wat uit die hok ontsnap het) gered voor die kat hom kon kry.  Ek het nie ver genoeg gedink om ‘n vadoek of skroplap te gryp soos my ma altyd gedoen het nie.  Nie om my eie beuel te blaas nie, byt of nie, ek het hom vasgehou tot my ma my kom red het.  Ek was al ‘n paar keer deur bye gesteek en al deur ‘n kat gebyt (lw, nie gekrap nie).

Niks eintlik om oor huistoe te skryf nie.  Ek ken egter iemand wat deur ‘n krokkedil gebyt is.  ‘n Vrou nogal.  Wie weet van iemand wat ‘n beter storie het?  Wat het jou al bygekom?

Blogvraag:  Watter voormalige Mej SA was deur ‘n seekoei gebyt?

Blogantwoord:  Die Medici in Rennaisance Florence was die eerste familie (buite die kerk en koninglikes) wat aan ‘n kunsversameling begin bou het.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Stofmagnete Winkel frustrasies

89 Kommentaar Add your own

  • 1. boendoe  |  April 30, 2009 om 6 : 05

    Wel, niks het my al oorgekom nie. Wys jou net. Dit betaal om versigtig te wees. :mrgreen:

  • 2. boendoe  |  April 30, 2009 om 6 : 06

    O shit! Eerste!!!

  • 3. *Mathilda*  |  April 30, 2009 om 6 : 11

    hello

  • 4. WILLE KJINDQ  |  April 30, 2009 om 6 : 25

    Diana Tilten-Davis!!!!

  • 5. WILLE KJINDQ  |  April 30, 2009 om 6 : 26

    Ek weeti of dit die regte spelling issi ma ek weet dit was sy

  • 6. WILLE KJINDQ  |  April 30, 2009 om 6 : 36

    Honde, perd, gans, katte, kanarie, my sussie se laaitie, en ek het self al ‘n paar keer my tong of binne wang raak gebyt. Kanni nou verder dink nie….. Is te hommer

  • 7. Klip  |  April 30, 2009 om 7 : 27

    Goeie naand almal
    Ek hoop almal het n heerlike aand so voor die lang naweek

  • 8. Klip  |  April 30, 2009 om 7 : 29

    Five surgeons from big cities are discussing who makes the best patients to operate on.

    The first surgeon, from Durban , says, “I like to see accountants on my operating table because when you open them up, everything inside is numbered.”

    The second, from Johannesburg , responds, “Yeah, but you should try electricians! Everything inside them is colour coded.”

    The third surgeon, from Bloem, says, “No, I really think librarians are the best, everything inside them is in alphabetical order.”

    The fourth surgeon, from Pretoria chimes in: “You know, I like construction workers… Those guys always understand when you have a few
    parts left over.”

    But the fifth surgeon, from Cape Town shut them all up when he observed:

    “You’re all wrong. ANC Politicians are the easiest to operate on. There’s no guts, no heart, no balls, no brains and no spine, and the head and the ass are interchangeable.”

  • 9. WILLE KJINDQ  |  April 30, 2009 om 7 : 52

    He! He! He!

    Whuhahahahahaha!!!!!

  • 10. WILLE KJINDQ  |  April 30, 2009 om 8 : 55

    Joh!!!! Amper vigeet ek om my alarm af te sit vi more. Ek sou dam baja vies gewees het as ek 04h30 wakker gemaak word VI NIKS!!!😯

  • 11. WILLE KJINDQ  |  April 30, 2009 om 9 : 34

    Klip

    Wat het jou al gebyt of ge ……uhm …. Steek?

  • 12. Klip  |  April 30, 2009 om 10 : 16

    WK , ek is al deur n spinnekop gebyt , en sommer n klomp muskiete , kokketiel het ook eendag my lip lekker stukkend gebyt , en dan net soos jy het ek my ook al baie raakgebyt

  • 13. Klip  |  April 30, 2009 om 10 : 18

    Perdeby steek het ek ook al ondervind

  • 14. Wheelbarrow Jack  |  April 30, 2009 om 10 : 46

    Naandse.
    Susters het my al gebyt. Paar honde en n koggelmander wat ek in my suster se nek wou afgooi, toe besluit ta ek is n beter bet. Daar hang maatjie en ek skree en spring rond. Toe was ek uitgevang nog voordat ek aangejaag het.

  • 15. Olga  |  Mei 1, 2009 om 12 : 29

    Ons jaag mekaar oom jack. nou moet ek jou se n trapsuutjie het my gebyt. vis aan n hoek se moses man. soos die wena vasgebyt het, war los duidelhk nie vir trappies n opsie nie. ek het my hand geskud, maar hy het hom nie laat los skud nie.

  • 16. Olga  |  Mei 1, 2009 om 12 : 32

    En dit was vrekseer. hy het n half maan in my palm gebyt.

  • 17. Klip  |  Mei 1, 2009 om 3 : 31

    Goeie more ………..

  • 18. Klip  |  Mei 1, 2009 om 3 : 32

    A3 , ja ek het op n nuwe gesiggie afgekom , omtrent n weerspieeling van my nagskof gevoel

  • 19. Klip  |  Mei 1, 2009 om 3 : 34

    Mathilda , ek moet nog geslagte gemmerkatte gaan haal daar in Randburg, ek het my vriend gemis die laaste keer toe hy hier was.

    Ek dink ook dit sal heerlik wees om weer eenetjie of miskien tweetjies op die spit te sit.

  • 20. Klip  |  Mei 1, 2009 om 3 : 36

    Ek werk weer Maandag aand , gits dit lyk of ek nooit gaan klaar kry met die nagskofte nie , maar at least kon ek al my maandeinde verslae agter die rug kry.

  • 21. Klip  |  Mei 1, 2009 om 3 : 46

  • 22. Klip  |  Mei 1, 2009 om 3 : 46

  • 23. Klip  |  Mei 1, 2009 om 4 : 01

    So n paar grappies vir die naguile

    Q. How can you tell if you’re at a anorexic stag night?
    A. The cake jumps out of the girl.

  • 24. Klip  |  Mei 1, 2009 om 4 : 17

    Eleven things you did not learn in school!

    Rule 1.
    Life is not fair; get used to it.
    Rule 2.
    The world won’t care about your self-esteem. The world will expect you to accomplish something BEFORE you feel good about yourself.
    Rule 3.
    You will NOT make 40 thousand dollars a year right out of high school. You won’t be a vice president with a car phone, until you earn both.
    Rule 4.
    If you think your teacher is tough, wait till you get a boss. He doesn’t have tenure.
    Rule 5.
    Flipping burgers is not beneath your dignity. Your grandparents had a different word for burger flipping; they called it opportunity.
    Rule 6.
    If you mess up, it’s not your parents fault, so don’t whine about your mistakes, learn from them.
    Rule 7.
    Before you were born, your parents weren’t as boring as they are now. They got that way from paying your bills, cleaning your clothes, and listening to you talk about how cool you are. So, before you save the rain forest from the parasites of your parents generation, try delousing the closet in your own room.
    Rule 8.
    Your school may have done away with winners and losers, but life has not. In some schools they have abolished failing grades; they’ll give you as many times as you want to get the right answer. This doesn’t bear the slightest resemblance to ANYTHING in real life.
    Rule 9.
    Life is not divided into semesters. You don’t get summers off, and Very few employers are interested in helping you find yourself. Do that on your own time.
    Rule 10.
    Television is NOT real life. In real life people actually have to Leave the coffee shop and go to jobs.
    Rule 11.
    Be nice to nerds. Chances are you’ll end up working for one.

  • 25. Klip  |  Mei 1, 2009 om 4 : 21

    Pickup line Comebacks

    Man: “Haven’t I seen you someplace before?
    Woman: “Yeah, that’s why I don’t go there anymore.”

    Man: “Is this seat empty?”
    Woman: “Yes, and this one will be too if you sit down.”

    Man: “So, wanna go back to my place ?”
    Woman: “Well, I don’t know. Will two people fit under a rock?”

    Man: “Your place or mine?”
    Woman: “Both. You go to yours and I’ll go to mine.”

    Man: “I’d like to call you. What’s your number?”
    Woman: “It’s in the phone book.”

    Man: “But I don’t know your name.”
    Woman: “That’s in the phone book too.”

    Man: “So what do you do for a living?”
    Woman: “I’m a female impersonator.”

    Man: “Hey, baby, what’s your sign?”
    Woman: “Do not Enter”

    Man: “How do you like your eggs in the morning?”
    Woman: “Unfertilized !”

    Man: “Hey, come on, we’re both here at this bar for the same reason”
    Woman: “Yeah! Let’s pick up some chicks!”

    Man: “I know how to please a woman.”
    Woman: “Then please leave me alone.”

    Man: “I want to give myself to you.”
    Woman: “Sorry, I don’t accept cheap gifts.”

    Man: “If I could see you naked, I’d die happy:
    Woman: “Yeah, but if I saw you naked, I’d probably die laughing”.

    Man: “Your body is like a temple.”
    Woman: “Sorry, there are no services today.”

    Man: “I’d go through anything for you.”
    Woman: “Good! Let’s start with your bank account.”

    Man: “I would go to the end of the world for you.
    Woman: “Yes, but would you stay there?

    Man: “Haven’t we met before?”
    Woman: “Perhaps. I’m the receptionist at the VD Clinic.”

  • 26. Klip  |  Mei 1, 2009 om 4 : 22

    How To Shower Like A Woman

    1. Take off clothing and place it in sectioned laundry hamper according to lights and darks.
    2. Walk to bathroom wearing long dressing gown. If you see your boyfriend/husband along the way, cover up any exposed flesh and rush to the bathroom.
    3. Look at your womanly physique in the mirror and stick out your gut so that you can complain and whine even more about how you’re getting fat.
    4. Get in the shower. Look for facecloth, arm-cloth, leg-cloth, long loofah, wide loofah and pumice stone.
    5. Wash your hair once with Cucumber and Lamfrey shampoo with 83 added vitamins.
    6. Wash your hair again with Cucumber and Lamfrey shampoo with 83 added vitamins.
    7. Condition your hair with Cucumber and Lamfrey conditioner enhanced with natural crocus oil. Leave on hair for 15 minutes.
    8. Wash your face with crushed apricot facial scrub for 10 minutes until red raw.
    9. Wash entire rest of body with Ginger Nut and Jaffa Cake body wash.
    10. Rinse conditioner off hair (this takes at least fifteen minutes as you must make sure that it has all come off).
    11. Shave armpits and legs. Consider shaving bikini area but decide to get it waxed instead.
    12. Scream loudly when your boyfriend/husband flushes the toilet and you lose the water pressure.
    13. Turn off shower.
    14. Squeegee off all wet surfaces in shower. Spray mold spots with Tilex.
    15. Get out of shower. Dry with towel the size of a small African country. Wrap hair in super absorbent second towel.
    16. Check entire body for the remotest sign of a zit. Attack with nails/tweezers if found.
    17. Return to bedroom wearing long dressing gown and towel on head.
    18. If you see your boyfriend/husband along the way, cover up any exposed and then rush to bedroom to spend an hour and a half getting dressed.

  • 27. Klip  |  Mei 1, 2009 om 4 : 23

    How To Shower Like A Man

    1. Take off clothes while sitting on the edge of the bed and leave them in a pile.
    2. Walk naked to the bathroom. If you see your girlfriend/wife along the way, flash her making the “woo, woo” sound.
    3. Look at your manly physique in the mirror and suck in your gut to see your pecks. Admire the size of your wiener in the mirror, scratch your balls.
    4. Get in the shower.
    5. Don’t bother to look for a washcloth. (you don’t use one)
    6. Wash your face
    7. Wash your armpits
    8. Crack up at how loud your fart sounds in the shower.
    9. Wash your privates and surrounding area.
    10. Wash your ass, leaving hair on the soap bar.
    11. Shampoo your hair. (do not use conditioner)
    12. Make a shampoo Mohawk.
    13. Pull back shower curtain and look at yourself in the mirror.
    14. Pee (in the shower)
    15. Rinse off and get out of the shower. Fail to notice water on the floor because you left the curtain hanging out of the tub when you checked your Mohawk.
    16. Partial dry off.
    17. Look at yourself in the mirror, flex muscles. Admire wiener size.
    18. Leave shower curtain open and wet bath mat on the floor.
    19. Leave bathroom fan and light on.
    20. Return to the bedroom with towel around your waist. If you pass your girlfriend/wife, pull off the towel, grab your wiener, go “Yeah baby” and thrust your pelvis at her.
    21. Throw wet towel on the bed. Take 2 minutes to get dressed.

  • 28. Klip  |  Mei 1, 2009 om 4 : 26

    Ek dink hierdie woorde byt die seerste

    30 Mean Things A Woman Can Say To A Naked Man:

    1. I’ve smoked fatter joints than that.
    2. Awww, it’s so cute.
    3. Why don’t we just cuddle?
    4. You know they have surgery to fix that.
    5. Make it dance.
    6. Can I paint a smiley face on it?
    7. Wow, and your feet are so big.
    8. It’s OK, we’ll work around it.
    9. Will it squeak if I squeeze it?
    10. Oh no… a flash headache.
    11. (giggle and point)
    12. Can I be honest with you?
    13. How sweet, you brought incense.
    14. This explains your car.
    15. Maybe if we water it, it’ll grow.
    16. Why is God punishing me?
    17. At least this won’t take long.
    18. I never saw one like that before.
    19. But it still works, right?
    20. It looks so unused.
    21. Maybe it looks better in natural light.
    22. Why don’t we skip right to the cigarettes?
    23. Are you cold?
    24. If you get me real drunk first.
    25. Is that an optical illusion?
    26. What is that?
    27. It’s a good thing you have so many other talents.
    28. Does it come with an air pump?
    29. So this is why you’re supposed to judge people on personality.
    30. I guess this makes me the ‘early bird.

  • 29. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 8 : 08

    More more mo…zzzzzzzzzzzzzzzz

  • 30. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 8 : 15

    ‘n Spinnekop het ha eiers onner my regter bors….. Uhm korreksie ….. Tietietjietjie gelê (lê?). Anyway… Ek gril nogsteeds as ek die merk sien wa die dok die goed moes uitsny😕

  • 31. ekke  |  Mei 1, 2009 om 9 : 43

    willie, jammer, ek verpes daai gravatar van jou!

  • 32. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 9 : 57

    @ Ekke

    Jammer om te hoor. Ek het nog in hierie week daaraan gedink om ‘n anne 1 te kry ma ek dink ek gat hom nou nog vir ‘n rukkie hou. Jy het my nou remind hkm ek so baja vannit hou

  • 33. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 10 : 02

    Ek kan anyway nie glo dat enige iemand van die g-string vlag hou nie. Dis bekotsingswaardig lelik verby. En oom Witbaas Jack gat nou seke my kop kom afbyt en my vertel van hoe wonderlik dit was inni Vrystaat voorlat ons nie-blankes in sy strate kon loop. Blah blah blah

  • 34. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 10 : 22

    Dit voel soos ‘n Sat en nie Vrydg nie

  • 35. Adrie  |  Mei 1, 2009 om 11 : 44

    More.

  • 36. Adrie  |  Mei 1, 2009 om 11 : 46

    Blykbaar is my byt erger as my blaf. Daar is mense wat bereid is om dit onder eed te bevestig.

  • 37. Adrie  |  Mei 1, 2009 om 11 : 48

    Welkom Ekke.

  • 38. Olga  |  Mei 1, 2009 om 12 : 03

    More, more. baklei jy alweer wk? ekke, jy moet jou cope verbindin wegsteek hoor. op die blog is om andersdenkend te wees rede vir n gangbang.

  • 39. ekke  |  Mei 1, 2009 om 12 : 57

    oops, “but then again” ek hou van andersdenkenheid. was nog altyd teen die establishment. plaasjuppie moedig ons ook mos aan om andersdenkend te wees (http://plaasjuppie.wordpress.com/2009/04/29/ope-brief-aan-kleinswaerie/).

  • 40. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 1 : 37

    @ Olga

    EK!!?? BAKLEI!!?? NOOIT!!!!!!!!!!😈

  • 41. Salome  |  Mei 1, 2009 om 3 : 50

    Hallo Almal!!

    Ek kan nie dink dat enigiets anders as ‘n muskiet my al beet gekry het nie, maar wil jul eindlik vertel van Liefie (moet tog vi hom ‘n anner naam kry want die Liefie.com ding op Jacaranda raak nou te na aan die huis)
    maar in elk geval: om terug te kom na die punt;
    Spinnekop byt vir Lammie in die sy – net so onder die ribbetjies – dodelik siek en ‘n vrotterige spul wat skoon gemaak moet word, kom hy daar oor. Skaars twee weke later byt spinnekop se kind hom toe weer. Die keer op die sagte vleis onder die arm. Weer moet sy sus (wat ‘n suster is) die dooie vleise uit en af krap en dis salf en antibiotika ens ens. Die plek is nog nie gesond nie toe spinnekop hom vir ‘n derde ker byt. Die keer voel Lammie baie olik en ons jaag met hom Night Doc toe. Die dokter daar gee hom ‘n “spesiale” inspuiting en sê hy moes dit van die begin af gekry het aangesien jy ‘n “reuk” afgee as ‘n spinnekop jou gebyt het daarom dat hul hom opgesoek het. Gelukkig het die inspuiting lyk my gewerk, maar ek vermorsel maar nog steeds enigiets wat afstammeling is van die Arachnida familie.

  • 42. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 5 : 35

    Die mense weet seke nie van opera met ha ietse klein mini nie

    @ Saloom

    Vi waai is jul so skaars? Behalwe vi die spinnekoppe wat vi .com gebyt het het julle nie 1 enkele verskoning nie. Moet tog netti vi my sê dis jou werk wat jou so besig hou nie want dan praat jy net mooi stront

  • 43. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 5 : 39

    O ja…….. Ek laaik jou gevreetjie stukkend Salami. As jy moeg word vi hom kan jy hom aan pass:mrgreen:

  • 44. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 8 : 22

    Sjoe!!! Wat ‘n dag. Ek verkies werk op ‘n Vrydag bo by die huis bly en 7 kjinders tussen 3 en 16 te entertain

  • 45. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 8 : 27

    Ek weet nogsteeds nie wat my besiel het om die elektriese racing car ding te bou nie. 17M lank met 4 loops en 100 handjies wat wil saam bou.➡ Sal al die mal mense asb die pyltjie volg🙄

  • 46. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 8 : 28

    ZZZZZZZZZZzzzzzzzzzzzzzzzzzzzz

  • 47. WILLE KJINDQ  |  Mei 1, 2009 om 8 : 41

    Voor ek nou heeltemal van my trollie raak wil ek gou skinner van myself.
    Ek het met verlede maand se Garden and home tydskrif ‘n mills & boon boek saam gekry. Nou dis nie my tipe boek nie en ek sal nie betaal daarvoor nie. Anyway….. Ek het my laaste boek Woensdag kla gelees en ek kon nie vandag met 10 000 kjinners die strate invaar opsoek na ‘n boek nie. Ek besluit mos toe ek gat die boek lees en kyk hoe ver ek kom. Ek lees nooit somme inni bad nie omdat ek nie tyd het om luxurious te weesi. Ma vandag….

  • 48. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 12 : 02

    GGGRRR!!!!!!

    Nou kan ek nie slaap nie😕

  • 49. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 12 : 49

    We are healed of a suffering only by experiencing it to the full…..

  • 50. ekke  |  Mei 2, 2009 om 8 : 09

    willie kjindq, hoekom skryf jy nie ‘n post nie; dit kan interressant raak daar. Het jy ‘n blog?

  • 51. Olga  |  Mei 2, 2009 om 8 : 29

    Ja, wk, vertel ñs ook van jou blog. more, more.

  • 52. Olga  |  Mei 2, 2009 om 8 : 34

    Malema se helen zille is n racist girl and jacob zuma is her boss. die knapie het darem baie te se. ek wonder of hy gatkruip vir n plek in die kabinet.

  • 53. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 8 : 35

    @ Ekke

    Hey wenna! Moetie vi jou kom laf hou nie. Ek los die post ding vir my 3ling en partykeer my 3ling se 2ling. Olga en my 3ling se kloon doen dit ook partykeer. Ek is hoooopeloos te lui om elke liewe dag ‘n post op te sit. En ek sal van moord aangekla word oorlat ek helfte vanni Vrystaat vermoor het met ‘n bom of iets. En dit net oorlat 1 poephol dink hys Alla. Besides… As my 3ling nou gat nêg oori post wat ek ha skuld dan gat ek by JOU deur kom aanklop vi hulp:mrgreen:

  • 54. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 8 : 38

    Olga

    Moeti jy ôk so vroeg met my begin nie. Ek lê nog inni bed en het niemand niks gedoen nie

  • 55. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 8 : 46

    @ Olga

    Tenminste stem ons oor 1 ding saam. Mr nandos is ‘n groot poephol. Ek hoop hys inni Vrystaat as daai bom afgaan.

    @ Ekke

    Die Henrietta die seekoei blog was ‘n paar posts trug gewees

  • 56. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 8 : 52

    Nou moet ek opstaan en vir al daai blêrrie kjinners loop kos maak. Hulle eet wragtag 2 broode met 1kg viennas en ‘n boks vis vingers met 2 2L koeldrank, chips, sweets, en en en en. En dit alles net in ‘n halwe dag

  • 57. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 8 : 57

    💡 Ek wonner of ek ooit sal geld maak met ‘n summer camp tipe ding❓ But then again….. Tieners gat my bankrot eet enni kleintjies is te risky👿

  • 58. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 8 : 58

    Ek tel net gou tot 10 dan gat ek opsaan

  • 59. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 8 : 58

    Ek belowe…..

  • 60. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 9 : 00

    Ok. Ek gat nou begin tel. Staan trug solat ek julle nie raak rol uit die bed uit nie

  • 61. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 9 : 04

    1
    2
    3
    4
    5
    5 en ‘n half
    6
    6 en ‘n half
    7
    7 en ‘n half
    8
    8 en ‘n half
    9
    9 en ‘n kwart
    9 en ‘n half
    9 en ‘n 3 kwart
    EINA!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dêmmit!!

  • 62. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 10 : 03

    Ek moes inni bed gebly het vandag. My kar wil nie start nie. Stjoepid ding is morsdood

  • 63. Adrie  |  Mei 2, 2009 om 10 : 41

    Kry vir jou n ordentlike kar soor n chev – hulle start altyd

  • 64. Adrie  |  Mei 2, 2009 om 10 : 42

    So – waar is hierdie nuwe blog van jou? ek wil gaan eerste skree.

  • 65. ekke  |  Mei 2, 2009 om 11 : 24

    jislaaik, ek weet nie of ding enog byt nie, maar ons is laaaankaal , soos puere afrikaners, van die punt af.

    oe wag, die kjenners wat so baie eet, but vir wk. en nou byt sy stjoepid kar ook nog. en toe byt ek hom oor ‘n blog. en toe byt olga en adriehom verder oor die blog.

    so adri, dinge byt nog hier. lol, 62 posts oor dinge wat byt!🙂

  • 66. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 11 : 44

    He! He! Die ousie is ‘n HY!!!

    @ Ekke

    uhm….. Laas toe ek gekyk het was ek nog ‘n vroutjie. Check comment bo oor spinnekop wat eiers DAAR gelê het
    @ My 3ling

    Wat rook jy??

  • 67. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 11 : 57

    On the other hand……. Julle moet net sê as ek eerder vi Plaas moet ga besig hou😉

  • 68. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 11 : 59

    @ A3

    Of moet ek eerder vra of jy die zolle rook wat jy ge conviscate het😈

  • 69. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 12 : 44

    Ja swaer! Ek ry toe mos met my sus se kar om die bêttery pack te gat haal by die werk. My ma vra of sy ka saam ry om gou geld te ga trek. Nou staan ek by die Pick n Pay met ‘n papwiel, ‘n jack en ‘n wheel spanner wat te groot is

  • 70. Wheelbarrow Jack  |  Mei 2, 2009 om 12 : 48

    Wie het zolle gekonviskeer? Ai, een van die dae wil die kinders uit die vrystaat puin opstaan en zolle rol.

  • 71. Adrie  |  Mei 2, 2009 om 12 : 54

    Wys net. Chev se batterye is nie rejects nie.

  • 72. Adrie  |  Mei 2, 2009 om 12 : 56

    Ekke

    Dit is niks. Daar is soms meer as 300 comments, sonder dat een van hulle oor die onderwerp is.

  • 73. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 1 : 43

    Gmpf!!! My kar het vi 2 dae gestaan en die kjinners het die stupid game aan vigeet wat by die power socket in plug

  • 74. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 2 : 49

    Ek wil nou inni bed klim en slaap asof da nie ‘n more issi. Maar daas nog 1000 dinge om te doen. Ek het mos gister gemaak asof vandag 48 ure het en dat ek al my draaie gat kry

  • 75. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 2 : 50

    Ek kry koud en is hommer

  • 76. *Mathilda*  |  Mei 2, 2009 om 3 : 49

    howdy maats – wat doen n hoender ? Pik of byt ?

  • 77. *Mathilda*  |  Mei 2, 2009 om 3 : 54

    willes, so van daai spinnegoggies in jou bors(ie) gepraat, saam ons in die koshuis was n girl wat n vrugtevlieg so in haar been gehad het – jy sien hoe kruip hy daar rond – gross ! En ons het gesien toe hy uitgekom het ook ! Yuk ! Van daar af het ek AL my klere op max hitte in die tuimeldroër gesit!

  • 78. Salome  |  Mei 2, 2009 om 5 : 34

    Hallo Mathilda
    Nou dat jy dit noem, onthou ek van my vrugtevlieg onderonsie – hoe kon ek vergeet – die letsel sit nog duidelik op my ken en op die randjie van my neus. Ek was dodelik siek en behalwe vir die grosse was dit flippen seer.

  • 79. Salome  |  Mei 2, 2009 om 5 : 35

    Willes
    Ons het seker nie een goeie rede nie, maar dit is nog steeds ‘n baie lang storie. Sal jou eendag kry vir koffie dan wy ek uit.

  • 80. Salome  |  Mei 2, 2009 om 5 : 40

    Willes – jy mag maar vir jou ook ‘n mooi prentjie kry, ek sal vir jou die link stuur (het hom by ouma Wippie gekry)

  • 81. *Mathilda*  |  Mei 2, 2009 om 6 : 30

    saloom
    cremoratert sal nou heerlik wees

  • 82. Olga  |  Mei 2, 2009 om 7 : 57

    Wat het ek gedoen wk? my kar staan dikwels vir n week. dan start hy nog. en as ek enige electronics aan vergeet, dan sit dit outomaties af.

  • 83. Olga  |  Mei 2, 2009 om 7 : 58

    Ek wil ook eerste op jou blog gaan skrou wk.

  • 84. Olga  |  Mei 2, 2009 om 8 : 01

    Het jy kos en bbersie gekry? dis nog leke by ons. no niee eers koud genoeg om trui aan te trek nie.

  • 85. WILLE KJINDQ  |  Mei 2, 2009 om 11 : 12

    Fine! Ek ry ‘n kak kar wat nie slim genoeg is om self die electronics af te sit nie.

    Julle kan eerste loop skree by http://www.foku.co.za:mrgreen:

  • 86. Olga  |  Mei 3, 2009 om 12 : 56

    wha ha ha ha ha ha ha ! ! ! Ai as ek dit maar kon doen skarrebol. dan het dit gepatenteer. en stinkryk geword. nobel prys vir vrede gewen. want dan sou geen vrou n man se …. moes opvreet nie.

  • 87. *Mathilda*  |  Mei 3, 2009 om 8 : 15

    more julle
    willes – whuhahahaha

  • 88. Adrie  |  Mei 3, 2009 om 8 : 57

    More

  • 89. Olga  |  Mei 3, 2009 om 9 : 31

    more, more.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: