Oefening

April 15, 2009 at 5 : 45 93 Kommentaar

Hulle sê dat as jy nie oefen nie, gaan jydie emmer skop.  Hulle sê dat ‘n bietjie oefening niemand nog dood gemaak het nie nie.  Hulle sê dat gereelde oefening jou teen beserings sal beskerm.  Hulle sê dat oefening jou gesond hou.  Ek sê hulle praat bog.

Om mee te begin, jy elke dag, sewe keer ‘n dag ‘n uur lank oefen, maar een dood is jy skuldig en die dood is een krediteur wat jy nie kan ontwyk nie.  Moet dus nie dink dat oefening jou van daardie skuld gaan onthef nie.  Al wat dit gaan regkry is dat jy met seer spiere die ewigheid in sal gaan.  Daardie tyd wat jy met oefen vermors het, is net tyd wat jy beter kon aanwend en wat jy nooit weer sal terug kry nie. 

‘n Bietjie oefening en veral baie oefening kan jou dood maak.  Beeld het onlangs heelwat berigte geplaas van mense wat op die sportveld dood is.  So is daar byvoorbeeld onlangs ‘n seun dood net nadat hy rugby geoefen het.  Kyk byvoorbeeld na die Comrades, elke paar jaar gaan daar iemand dood.  Dit is almal mense wat baie fiks was om mee te begin.  Dan praat ek nie eers van die fietsryers wat dood gery word of mense wat hulle nekke breek terwyl hulle oefen nie.

Ek sal hoop dat die manne (en vroue) wat die land met sport verteenwoordig, gereeld oefen.  Tog kan jy nie na een nuusberig luister/kyk sonder dat daar iemand uit ‘n span gelaat is weens ‘n besering nie.  Dit is dan net goed soos verstuiting.   Wat nog as ‘n bal jou tref of as jy raak geslaan word?  Die son kan ernstige brandwonde veroorsaak en daaraan word sportlui baie blootgestel. 

Sportlui word ook siek.  Dit vat hulle ook maar ‘n tydjie om van die ongesteldheid ontslae te raak.  Sport mense kan ook aan depressie ly.  Al is jy hoe fiks kan jy nog steeds kanker kry of deur ‘n malaria muskiet gebyt word.

Sien my punt?  Ek het ‘n teorie oor die hulle.  Hulle is almal ‘n spul kapitaliste wat jou laaste sent soek sonder dat jy agterkom dat jy aan jou neus rond gelei word.  Sportklubs, afrigting, gims en die nodige apparaat is nie goedkoop nie.   Jy het ten minste ‘n paar tekkies nodig en hulle kos al ten minste R600 vir ‘n redelike paar.  R200 per maand vir die voorreg om gemartel te word is spotgoedkoop. 

Sien julle, daar is die redes hoekom ek nie oefen nie.  Ek is nie lui nie, ek het net al lankal die komplot ontdek.😉

Blogvraag:  Wie het Monica Seles op 30 April 1993 in die rug (tussen die skouers) gesteek tydens ‘n wedstryd met Magdalena Maleeva?

Blogantwoord:  Olga was reg met Marinsky teater in St Petersburg.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Volwasse Vermaak ‘n Ware Heldin

93 Kommentaar Add your own

  • 1. WILLE KJINDQ  |  April 15, 2009 om 7 : 14

    Eerste!

  • 2. WILLE KJINDQ  |  April 15, 2009 om 7 : 25

    Gűnter Parche

  • 3. WILLE KJINDQ  |  April 15, 2009 om 7 : 31

    Whuhahahaha!!!!!

    Komplot!!!!!!

  • 4. Coyote  |  April 15, 2009 om 8 : 33

    4de hi Willes gaan dit goed

  • 5. WILLE KJINDQ  |  April 15, 2009 om 9 : 37

    Coyote

    Lo da! Ek was gou besig met my daaglikse oefening😉

  • 6. Coyote  |  April 15, 2009 om 10 : 04

    Ek dink my vingers doen genoeg oefening

  • 7. Coyote  |  April 15, 2009 om 10 : 10

    Ok dan lekker aand verder ek gaan nou doeks

  • 8. WILLE KJINDQ  |  April 16, 2009 om 5 : 39

    More more! Ek het nou kla geoefen aan my beauty sleep…………

  • 9. Adrie  |  April 16, 2009 om 6 : 39

    More almal

  • 10. Olga  |  April 16, 2009 om 8 : 16

    More, more.

  • 11. Olga  |  April 16, 2009 om 8 : 23

    Ek oefen inderdaad wel. en taamlik gereeld ook. as ek n maat het, dan stap ons daagliks sowat 7km. ek het n orbi trek opgetrap in 18 maande. en nie 1kg verloor nie. ek dink werklik die verimark ens produkte is n spul foefies. nes die dieetgoed wat ek nie gebruik nie, n kroekspul is. solank jy laasgenoemde gebruik, verloor jy gewig. maar, ai tog, die ballon effek as jy ophou om die gemors te gebruik is n feit. en wie wil vir die res van jou lewe op dieetkos wees?

  • 12. Nats  |  April 16, 2009 om 9 : 24

    Goeie more julle!!

    Ek probeer oefen, al loop ek net my honde… of gaan loop vir ure lank in die winkels rond🙂

    Maar oefen help niks as jy nie ‘n goeie dieet plan volg nie. Help nie jy oefen jouself mal nie en dan gaan eet jy ‘n hamburger milkshake nie!

    Solank jy gesond eet en baie water drink is dit seker nie nodig om jouself oor ‘n mik te oefen nie, tensy jy ‘n six pack soek natuurlik!🙂

  • 13. Adrie  |  April 16, 2009 om 9 : 37

    Het Tilla besluit om vandag te gaan gym? Sy sal dood neerslaan.

  • 14. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 10 : 05

    @ ADRIANA

    BEL MY DRINGEND!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! *fluister* Ek het my sel byri huis vigeet en ek MOET nou met jou praat.

    ………. Of mail my jou nommer solat ek jou kan bel

  • 15. Adrie  |  April 16, 2009 om 10 : 10

    Genade, het die wereld ophou draai of iets?

  • 16. Adrie  |  April 16, 2009 om 10 : 22

    WHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAAAHA

    Ek het vir julle een woord, wel meer as een, maar my drieling skiet my.

  • 17. Beeld  |  April 16, 2009 om 10 : 27

    Moskou. – Geskokte chirurge wat gemeen het hulle opereer ’n Russiese man om ’n gewas te verwyder het vandeesweek op ’n 5 cm lange denneboompie in sy long afgekom.

    Mnr. Artyom Sidorkin (28) van Izhevsk in die Oeralgebergte was in die hospitaal met klagtes van erge borskaspyn en het bloed opgehoes, is berig.

    “Ons het x-strale geneem en was 100% seker dit was ’n gewas,” het sy chirurg, dr. Vladimir Kamashev, gesê.

    “Ek het al honderde gesien, dus het ons besluit om te opereer.”

    Sidorkin is oopgesny en die verbaasde dokters het op die klein denneboompie afgekom.

    “Ek het gedink ek hallusineer en het my assistent gevra om ook te kyk,” het Kamashev volgens verskeie nuuswebwerwe aan ’n plaaslike koerant, die Komsomolskaya Pravda, gesê.

    “ ‘Kom kyk, dit is ’n boom,’ het ek gesê.

    “Hy het geskok geknik.”

    Die dokters vermoed Sidorkin het ’n saadjie of botsel ingeasem wat later in sy long ontkiem het.

    “Dit was baie seer, maar om eerlik te wees het ek nie enige vreemde voorwerp binne-in my gevoel nie.

    “Ek is so verlig dit is nie kanker nie,” was Sidorkin se reaksie.

    Die pyn is vermoedelik veroorsaak toe die boompie se dennenaalde aan sy haarvate geraak het. “Hulle het vir my gesê die bloed wat ek opgehoes het, was nie as gevolg van ’n siekte nie, maar omdat die naalde die haarvate stukkend gesteek het,” het Sidorkin gesê.

    Die stuk long en boompie word glo vir navorsingsdoeleindes bewaar. – Saamgestel deur Antoinette Pienaar

  • 18. Beeld  |  April 16, 2009 om 10 : 27

    Hilda Fourie

    Die taxibestuurder wat ’n skoolmeisie glo in Pretoria doodgery het, word nou van moord aangekla.

    Luidens die nuwe klagstaat wat gister voor die Pretoriase landdroshof gedien het, het mnr. Percyval Matji (31) die 16-jarige Bernadine Kruger onregmatig en opsetlik vermoor.

    Hy is voorheen van strafbare manslag aangekla.

    Matji het Bernadine, ’n gr. 11-leerling aan die Hoërskool Garsfontein, op 23 Februarie van agter teen haar bromponie getref en daarna oor haar gery. Vooraf het hy glo aanhoudend op sy toeter gedruk.

    Me. Elsabé Kruger, Berna-dine se ma, het die nuwe aanklag verwelkom. “Ek juig hieroor,” het sy met trane in haar oë gesê.

    Volgens Kruger was haar dogter nie in net nóg ’n ongeluk betrokke nie.

    Daar was opset en dit was moord, meen sy.

    Mnr. Nantes Kelder, hoof van gemeenskapsveiligheid by die burgerregte-organisasie AfriForum, het die nasionale vervolgingsgesag se besluit oor die aanklag van moord verwelkom.

    “Dit is belangrik dat ’n sterk boodskap nie net na wettelose taxibestuurders nie, maar ook na ander padgebruikers gestuur word dat wetteloosheid nie op ons land se paaie geduld sal word nie.”

    Kelder het ’n beroep op die Tshwane-metropolisie gedoen om strenger teen taxibestuurders op te tree, want “wettelose taxibestuurders kan net deur doeltreffende wetstoepassing tot verantwoording geroep word”.

    Kruger het ook gevra hoekom die metropolisie nie gedurende spitstye op die paaie sigbaar is nie.

    Volgens Kelder moet oortreders van verkeersreëls strenger gestraf word.

    Dr. Conrad Beyers, VF+- raadslid in die Tshwane-metroraad, het in ’n verklaring gesê as Matji skuldig bevind word, kan hy ’n minimum vonnis van 15 jaar opgelê word as daar nie versagtende omstandighede is nie.

    “Aan die een kant sal taxibestuurders kennis neem dat hulle ook, soos alle ander padgebruikers, onderhewig is aan die reg en dat hul uitdagende optrede gestraf sal word,” het hy gesê.

    “Die publiek, wat daagliks onder taxi’s se wangedrag deurloop, sal ook meer tevrede wees dat reg geskied het.”

    Landdros Dreyer van der Merwe het Matji se saak na die streekhof oorgeplaas.

    By sy volgende verskyning oor twee weke sal die verhoordatum waarskynlik bepaal word.

    Terwyl Matji die beskuldigdebank verlaat het, het ’n selfoon-SMS-toon met die woord “taxi” in die hofsaal opgeklink.

    Buite die hofgebou het vriende hom gehelp om die kameras te vermy en agter in ’n taxi te klim. Die bestuurder van dié taxi het met ’n aanhoudende getoeter daar weggetrek.

  • 19. Beeld  |  April 16, 2009 om 10 : 33

    Ek wonder net hoe kon daardie boom fotosinteer?

  • 20. Adrie  |  April 16, 2009 om 10 : 34

    My naam!!!!!!!!!!!!!!!!1

  • 21. Verons  |  April 16, 2009 om 10 : 43

    More, het nou my dinges af gesukkel om in te kom!
    A3 ek laaik die inskrywing want ek dank ook allerhande goed uit om nie te oefen nie, maar ek sal nou beslis iets moet doen want ek raak al hoe erger onfiks!
    Daai boombie het seker genoeg suurstof gekry en sonlig was toe nie so nodig nie…..

  • 22. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 10 : 45

    He! He!

  • 23. Adrie  |  April 16, 2009 om 10 : 47

    Verons

    Self!! Ek kan nie eers die gedagte uitspreek nie. Dit is baie makliker om allerhande ander verskonings uit te dink as om te gaan gym.

  • 24. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 10 : 53

    @ My 3ling

    Ek sien absoluut niks in daai archives nie👿

  • 25. Adrie  |  April 16, 2009 om 10 : 56

    Ek se jou mos, hulle het 90% van die archives delete.

    Sorry losers.

  • 26. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 11 : 14

    Drolle!

  • 27. Adrie  |  April 16, 2009 om 11 : 15

    TIIIILLLLLAAAAAA

    OOOOLLLLLLGGGGGGAAAAAAAAAAAA

    NNNNAAAAAAAAATTTTTTTTTTTTTSSSSSSSSSSSS

  • 28. Adrie  |  April 16, 2009 om 11 : 16

    Dit al lankal gese, maar niemand glo my nie.

    Ons het hard gechat aan daardie argiewe.

  • 29. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 11 : 20

    Wa almal? Vi Megan gat soek?

  • 30. Adrie  |  April 16, 2009 om 11 : 21

    Almal het seker saam met Megan gaan draf.

    Of tjank saam met haar op die strand.

  • 31. Adrie  |  April 16, 2009 om 11 : 24

    Of wag!!!! 😯

    Hulle help haar om vandag te trou!!!!!!!!!!!!!!!

  • 32. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 11 : 30

    Is sy nie al in kraam met hul eerste 3ling nie❓

  • 33. Adrie  |  April 16, 2009 om 11 : 38

    Sy sal nooit ‘n drieling kry nie.

    Dalk is sy besig met ‘n 8 ling

  • 34. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 11 : 57

    Sy het ‘n 2ling…………………………………. Eitch!

  • 35. Adrie  |  April 16, 2009 om 11 : 59

    Genade ons.

  • 36. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 00

    Ja, ons sal maar eerder niks se oor JOU tweeling

  • 37. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 00

    Netnou is daar weer eier op ons gesigte.

  • 38. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 17

    Just before the funeral services, the undertaker came up to the very elderly widow and asked,
    ‘How old was your husband?’ ’98,’ she replied.
    ‘Two years older than me’
    ‘So you’re 96,’ the undertaker commented.
    She responded, ‘Hardly worth going home, is it?
    Reporters interviewing a 104-year-old woman:
    ‘And what do you think is the best thing
    About being 104?’ the reporter asked.
    She simply replied, ‘No peer pressure.’
    The nice thing about being senile is
    You can hide your own Easter eggs.
    I’ve sure gotten old!
    I’ve had two bypass surgeries, a hip replacement,
    New knees, fought prostate cancer and diabetes
    I’m half blind,
    Can’t hear anything quieter than a jet engine,
    Take 40 different medications that
    Make me dizzy, winded, and subject to blackouts.
    Have bouts with dementia ..
    Have poor circulation;
    Hardly feel my hands and feet anymore.
    Can’t remember if I’m 85 or 92.
    Have lost all my friends. But, thank God,
    I still have my driver’s license.
    I feel like my body has gotten totally out of shape,
    So I got my doctor’s permission to
    Join a fitness club and start exercising.
    I decided to take an aerobics class for seniors.
    I bent, twisted, gyrated, jumped up and down, and perspired for an hour. But,
    By the time I got my leotards on,
    The class was over.

    My memory’s not as sharp as it used to be.
    Also, my memory’s not as sharp as it used to be.
    Know how to prevent sagging?
    Just eat till the wrinkles fill out.
    It’s scary when you start making the same noises
    As your coffee maker.
    These days about half the stuff
    In my shopping cart says,
    ‘ For fast relief.’
    THE SENILITY PRAYER :
    Grant me the senility to forget the people
    I never liked anyway,
    The good fortune to run into the ones I do, and
    The eyesight to tell the difference.

  • 39. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 12 : 18

    Uhm………. ja

  • 40. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 19

    Haai, sies vir julle.

    Dit is nou blogtyd nie wegkruipertjie tyd nie.

  • 41. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 20

    Willes

    Ek dink jou toon vrot af. Ek is gelukkig vrot van die sinus, dus kan ek nie ruik nie. Dit pong seker al die maatjies weg.

  • 42. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 12 : 31

    GMPF!!!!!!! My toon ruik soos roos water:mrgreen:

  • 43. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 32

    Daar is duidelik fout met jou neus ook

    En nee, jou poep ruik nie soos laventel nie.

  • 44. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 12 : 34

    Giegiegiegie!!!!!!! Ek giggel nou nog oor vanoggend se episode

  • 45. Nats  |  April 16, 2009 om 12 : 37

    Hello hello!

  • 46. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 38

    TWEEELLLIIIIIINNNNNGGGGGG

    Ek is SO bly dat jy dit kon maak.

    Hoe lyk Megan se rok?

  • 47. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 43

    Nope die partytjie is nog nie verby nie.

  • 48. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 44

    Hulle het seker die hele Robbeneiland gehuur. Waar almal eers in ‘n Spa getreat word.

  • 49. *Mathilda*  |  April 16, 2009 om 12 : 45

    Hallo hallo !

  • 50. *Mathilda*  |  April 16, 2009 om 12 : 47

    O fok nee – wat het ek nou weer gemis ?

  • 51. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 49

    TILLLLLAAAAA

    Ek dink jy het NIKS gemis nie.

  • 52. *Mathilda*  |  April 16, 2009 om 12 : 54

    Oefening – nee ga my kind – spoeg uit – dis gif !!!!

  • 53. Adrie  |  April 16, 2009 om 12 : 55

    Almal wat daardie woord se, moet hulle monde dadelik met tjoklits uitspoel.

  • 54. *Mathilda*  |  April 16, 2009 om 1 : 01

    Oefen Oefen Oefen Oefen Oefen

  • 55. Nats  |  April 16, 2009 om 1 : 01

    Adrie
    Megan se rok??? Dis as jy dit ‘n rok kan noem!!!! Jy sal maar self moet kom kyk…

    PS: Ek het toe tannie Dalene se boek klaar gelees… hou nie van die einde nie!! Wil weet wat gebeur nie self iets op maak nie! Grrrr

  • 56. Nats  |  April 16, 2009 om 1 : 06

    *M*
    Hier is vir jou ‘n woolies tjoklit chuckle shortcake vir elke woord wat jy nie mag sê nie! 5 in totaal!😉

  • 57. Adrie  |  April 16, 2009 om 1 : 07

    Tilla

    Jy gaan vol puisies raak van al die tjoklits wat jy gaan eet.

    Tweeling

    Neem jy dan nie foto’s nie? Is jou kamera gesteel?

  • 58. Adrie  |  April 16, 2009 om 1 : 08

    Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen, Oefen,

  • 59. Adrie  |  April 16, 2009 om 1 : 09

    Nats

    Ek dink as sy die einde uitgespel het, was daar te veel ongelukkige mense.

    Nou kan jy aanneem Jessie gaan tronk toe as jy wil, of jy kan aanneem sy word vry gespreek.

  • 60. Adrie  |  April 16, 2009 om 1 : 22

    Ek voel al soos ‘n puisie fabriek soos ek my mond uitspoel.

  • 61. Nats  |  April 16, 2009 om 1 : 26

    Adrie
    Ek hou van ‘n einde! Selfde met flieks, moenie my in die lug laat rond hang nie! Maar dis net ek… die boek was baie goed! Dankie, bly ek het dit gelees!

    Ek is nou so vol van daai tjoklits ek is skoon naar…

    Oor Megan… toe ek die foto neem het my lens gekraak!!! Sy skuld my nou ‘n fancy nuuf kamera soos joune!

  • 62. Adrie  |  April 16, 2009 om 1 : 34

    Nats

    Vat haar vas. Sy kan nie altyd met moord wegkom nie.

  • 63. *Mathilda*  |  April 16, 2009 om 1 : 36

    Ek is alweer oppad – sien later hopelik op opera of anders more – toodles ! Oefen oefen oefen oefen oefen

  • 64. Adrie  |  April 16, 2009 om 1 : 40

    Soet wees kloon.

    Veilig ry en onthou om nie te oefen nie.

  • 65. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 2 : 05

    Eks ‘n paar OEFENS agter😯

    OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN! OEFEN!

  • 66. Adrie  |  April 16, 2009 om 2 : 11

    Daar was ‘n stadium in my lewe waar ek 5-6 dae in ‘n week ernstig geoefen het.

    Daardie stadium is egter baie baie baie lank gelede.

  • 67. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 2 : 36

    Heel duidelik was jy gerook!

  • 68. Adrie  |  April 16, 2009 om 2 : 43

    Wel

    EK was toe ook die helfte maerder.

  • 69. Adrie  |  April 16, 2009 om 2 : 45

    Oefening is actually lekker, wanneer jy jouself so ver kan kry om te begin.

  • 70. Nats  |  April 16, 2009 om 3 : 34

    Ek het sopas amper my pepper spray gebruik!!!
    Op ‘n ou wat my eerste gevloek het… toe vloek ek hom terug, toe stop hy sy kar en klim uit!!!!😯

    Toe haal ek my pepper spray uit… toe dog ek nee dankie, nie vandag nie, miskien ‘n ander dag wanneer ek meer tyd het om met simpel padvarke te baklei en dalk net dalk wanneer ek in die mood is vir ‘n bakleiery! Toe ry ek om hom!🙂 Verskoning vir ‘n mens! Ghf!

  • 71. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 3 : 36

    ‘ONS’ het ons kar kom afhaal😉

  • 72. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 3 : 37

    @ Nats

    Ek hoop jyt hom GEBLIKSEM!!!!

  • 73. Adrie  |  April 16, 2009 om 3 : 43

    Wat op aarde wou die idioot nogal doen?

  • 74. Nats  |  April 16, 2009 om 3 : 44

    Wille Q
    Soos ek nou hier sit wens ek ek het!!! Wie dink hy is hy dat wanneer ek niks verkeerd gedoen het nie om my sommer te vloek!

    Ek moes in die regter baan in gaan weens padwerke… wag toe vir ‘n opening… die dom ding kom aan gery asof dit ‘n Sondag is, net toe ek wou in draai sal hy mos vinniger ry ASPRIS. En toe hy verby is vir my sy middel vinger te wys.

    Dis toe ek hom terug vloek.

  • 75. Adrie  |  April 16, 2009 om 3 : 46

    Drieling

    Het jy toe ‘n onderhoud met ONS gevoer?

  • 76. Wille Kjind Q  |  April 16, 2009 om 3 : 53

    3ling

    ONS kan die storie baja mooi onthou. Ek het die vroutjie ook met die hand gegroet.

    Nats

    Pleks jy die drol se #plaat gecheck het

  • 77. Nats  |  April 16, 2009 om 3 : 53

    Kom nou vertel wie is die ONS???

  • 78. Adrie  |  April 16, 2009 om 3 : 55

    Drieling

    Ek soek al die gory details

    Was baba saam? Kan vroutjie mooi onthou? Ek het haar ook al met die hand gegroet.

  • 79. Adrie  |  April 16, 2009 om 3 : 56

    Tweeling

    Kom ek teken ‘n praatjie.

    Ons praat van Megan se verloofde wat sy regte kar (en regte vrou) by die ousie gehad het.

  • 80. Adrie  |  April 16, 2009 om 3 : 56

    Ekskuus, iemand anders se regte kar.

  • 81. Nats  |  April 16, 2009 om 3 : 57

    Wille Q
    Ek het die registrasie nommer gevat net vir ingeval! Was bang die ding se kop hak net meer uit! Plaas het ek bo-oor hom gery en nie om hom nie!

  • 82. Nats  |  April 16, 2009 om 3 : 59

    Adrie
    COOL!!! Het hulle al ‘n kind?? Sjoe wee maar ek het omtrent baie gemis!

  • 83. Adrie  |  April 16, 2009 om 4 : 00

    Arme Baby Storm

    Tensy jy natuurlik met die baas se kar gery het. Dan moes jy hom dood gery het.

  • 84. Adrie  |  April 16, 2009 om 4 : 01

    Ek moet se, ek kan nie aan hulle dink sonder om hardop te giggel nie. Daardie eier was my hele gesig vol.

  • 85. Nats  |  April 16, 2009 om 4 : 05

    Tweeling
    O ja jy moet sien hoe het mnr haar gekrap!!! Voor op haar bumper… shampies arme arme baby storm! Dink dis tyd dat ek haar inruil!

    Wille Q
    Kan jy vir my ‘n GROOT tjor gee teen ‘n baie goeie goedkoop prys… of een steel? Of een van julle trokke sal ook doen!😉

  • 86. Adrie  |  April 16, 2009 om 4 : 13

    Vir karkrap behoort die vent in die hospitaal.

  • 87. Olga  |  April 16, 2009 om 5 : 42

    maar julle is agro vandag.

  • 88. Olga  |  April 16, 2009 om 5 : 43

    Ek wil ook weet wie is ons.

  • 89. Olga  |  April 16, 2009 om 5 : 45

    Net so interessantheidshalwe, ek kry dikwels raas omdat ek kamma te min eet.

  • 90. ADRIANA  |  April 16, 2009 om 5 : 46

    Olga

    ONS is deel van jou gunsteling groep wat oa Kwart oor 5 sing.

  • 91. ADRIANA  |  April 16, 2009 om 5 : 47

    Spam op my eie blog?

  • 92. ADRIANA  |  April 16, 2009 om 5 : 47

    Nee

    Net so een comment agter

  • 93. Kelvin  |  Junie 15, 2010 om 12 : 24

    Goed bezig! ik probeer zelf de oefeningen van http://www.buikspieroefeningen drie keer per week te doen. Vergt alleen een hoooop dicipline.. pff

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: