Volwasse Vermaak

April 14, 2009 at 10 : 12 263 Kommentaar

Ek sien al klaar hoe lees julle hier met ‘n baie groot grinnik of ‘n baie groot frons.   Volgens die samelewing is volwasse vermaak iets met seks / naaktheid ens te maak.  Volwasse vermaak is gewoonlik die tipe vermaak wat jou in die moeilikheid kan beland.  Tog is dit ook die vermaak wat sommige mense met net soveel walgings kan vul as wat dit ander kan plesier.

Ek definieer volwasse vermaak as die tipe vermaak waarby kinders nie sal aanklank vind nie.  Net soos ‘n volwassene nie aan al die aktiwiteite van ‘n kind wil deel neem nie (of oor ‘n lang tyd wil beoefen nie), so ook is daar aktiwiteite wat ‘n kind sal verveel of te gevaarlik vir die klein mensies is.

Wanneer laas het julle uit vrye keuse in ‘n sandput gaan speel, met geen ander motiewe as om met sand te speel nie?  Wie van julle kleur prentjies in wanneer julle besig gehou moet word?  Dit is lekker om saam met ‘n kind te speel, maar dit is nie iets wat ons gewoonlik op ons eie sal doen nie. 

So ook is daar aktiwiteite wat meer van pas is vir ‘n volwassene as ‘n kind.  Nie omdat daar ‘n ouderdomsbeperking van 18 deur die wetgewers daargestel is nie, maar omdat dit iets is wat ‘n gewone kind nie gaan vermaak nie.  Ek dink byvoorbeeld nou aan ‘n teateropvoerting.  Iets wat al laat in die aand begin en spesifiek vir ‘n grootmens gehoor geskep is.  ‘n Kind het dalk net nie die perspektief om so iets te kan verstaan en geniet nie.

Nie alle restaurante is kindervriendelik nie.  Hulle raak opgeskeep met hulleself, raak moeilik en bederf die aand vir al die kliente van die restaurant.  Die stywe restaurante waar kos amper as ‘n kuns bedien word, is nie gemaak vir taai handjies nie.  Dit is nie iets waaroor die kinders gaan dankbaar wees nie.

Dit is net twee situasies waar ek dink kinders eerder moet tuis bly.  Daar is verseker ander gevalle ook; soos wynproe, internet en sekere sportwedstryde.  Wat beskou jy as volwasse vermaak?  Van wanneer af dink jy behoort kinders daaraan blootgestel te word?

Blogvraag:  In watse teater was Tchaikovsky se Nutcracker die eerste keer opgevoer?

Blogantwoord:  Willes was reg met Robert en Richard Sherman.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

‘n Vae lyn Oefening

263 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  April 15, 2009 om 12 : 31

    Verkoop Woolworths nie sous kluitjies nie?

  • 2. Klip  |  April 15, 2009 om 12 : 32

    Enige iets , solank daar net vleis in is

  • 3. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 33

    Klip

    Bring biki vir ons ‘n ou kerriekatjie ook saam as willes jou kom oplaai

  • 4. Klip  |  April 15, 2009 om 12 : 33

    Pik……………. YOU GO GIRL!!!!!!!

  • 5. Klip  |  April 15, 2009 om 12 : 34

    Mathilda , your wish is my command

  • 6. Pikkelik  |  April 15, 2009 om 12 : 35

    Wat my net amaze van die hele storie is die feit dat ek dumpling sonder enige probleme kan maak!!! What is the blerrie difs???

  • 7. Adrie  |  April 15, 2009 om 12 : 36

    Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan, Ek weet Pikkie kan.

  • 8. Klip  |  April 15, 2009 om 12 : 36

    My ouma het vir ons slaaptyd reseppies uit die kook en geniet gelees voor ons gaan slaap het

  • 9. Pikkelik  |  April 15, 2009 om 12 : 36

    Haai shame klip, was julle so arm???

  • 10. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 37

    Pikkie

    Ou of nuwe kook en geniet ?

  • 11. Klip  |  April 15, 2009 om 12 : 38

    maak dumpligs en noem hulle souskluitjies

  • 12. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 38

    Wat is die verskil tussen dumplings en souskluitjies ?

  • 13. Pikkelik  |  April 15, 2009 om 12 : 42

    Dumplings is sout, kom op vleis, souskluitjies is daai afferetjies wat met die suiker en kaneer toegegooi word….
    Die Nuwe kook en geniet…

  • 14. Wille Kjind Q  |  April 15, 2009 om 12 : 42

    Saloom het nog babalas. Boerseun het gesê hulle kry ons by Pik se huis

  • 15. Klip  |  April 15, 2009 om 12 : 42

    Mathilda , ek dink dis dalk die “calories”

  • 16. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 43

    Eeuw – kaneel !

    Ek vind die ou kook en geniet baie beter as die nuwe een

  • 17. Adrie  |  April 15, 2009 om 12 : 43

    Dan hou ek NIKS van dumplings nie.

  • 18. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 45

    Dumplings is lekker. Het jy al dieselfde deeg probeer net met die kaneel goed bo-op ?

  • 19. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 46

    Salome babelaas – seker van te veel koffie !

  • 20. Pikkelik  |  April 15, 2009 om 12 : 46

    Sam waar trek julle nou, sal ek dit nog maak???

  • 21. Pikkelik  |  April 15, 2009 om 12 : 47

    Mathilda – die dumpling deeg kry worchestersous in….. Jig!!! Met kaneel suiker… Dit klink vir my na ‘n Hilda kombinasie!!!

  • 22. Klip  |  April 15, 2009 om 12 : 47

    Vetkoek en mince , of vetkoek en appelkoos konfyt ,

    Dis wat ek ken tussen soet en sout

  • 23. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 48

    Ha ha – is dit die gedeelte met die skop in of moet ons ‘n rissie ook daarby inwerk ?

  • 24. Wille Kjind Q  |  April 15, 2009 om 12 : 48

    EEEUUUWWW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 25. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 49

    Vetkoek en mince asb klip

  • 26. Pikkelik  |  April 15, 2009 om 12 : 49

    EEEEEUUUUUUWWWWWW x10000!!!!!!!

  • 27. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 50

    Willes

    Wat eeeuuuuwwwww jy – bepaal jou aandag by die pad asb

  • 28. Adrie  |  April 15, 2009 om 12 : 51

    Vetkoek met karamel kondensmelk en Piesang asseblief.

  • 29. Klip  |  April 15, 2009 om 12 : 52

    Vetkoek en mince!! , daar is meer as genoeg ………..

  • 30. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 52

    Adrie

    Dit klink lekker

  • 31. Adrie  |  April 15, 2009 om 12 : 54

    Kloon

    Het jy al ooit vetkoek met bacon en piesang geeet?

  • 32. Klip  |  April 15, 2009 om 12 : 55

    A3 , jou versoek is oppad, ek moet se ek het dit nog nooit so geeet nie , maar dit klink lekker

  • 33. Klip  |  April 15, 2009 om 12 : 57

    Daai vetkoek resepte moes deur n verwagtende vrou uit ge dink gewees het

  • 34. Adrie  |  April 15, 2009 om 12 : 57

    Genade, ons gaan so kwyl, dat die kar van die pad af gaan gly.

  • 35. Adrie  |  April 15, 2009 om 12 : 58

    Klip

    Dalk, maar ek het dit al baie by die Vetkoek Kombuis bestel. Wat van met biltong en maaskaas?

  • 36. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 58

    Nog nie vetkoek nie maar wel ‘n hamburger met bacon en piesang

  • 37. Pikkelik  |  April 15, 2009 om 12 : 59

    Julle moet soet wees. Ek het ‘n verjaarsdagseuntjie wat ek moet gaan haal…. Dankie vir die gesels. Praat weer more…. Bye almal. Ry veilig Sam!!! ♥♥♥♥♥

  • 38. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 12 : 59

    Waar is die vetkoek kombuis ?

  • 39. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 00

    Pikkie

    Happy birthday vir die seuntjie

  • 40. Klip  |  April 15, 2009 om 1 : 03

    Pik geniet jou middag , en die partytjie………….

  • 41. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 03

    Tata Pikkie

    Ek hoop jy en hy geniet julle gate uit. (Pappa en sussie ook)

    Tilla

    Mens moet die Vetkoek kombuis ver gaan soek. Daar was jare terug een in Hatfield.

  • 42. Klip  |  April 15, 2009 om 1 : 04

    Die jare toe die duiwel nog kort broek gedra het was daar n Vetkoek hoekie in Bethal gewees, met die lekkerste vetkoek

  • 43. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 05

    Klip

    Wat dra die duiwel dan nou?

  • 44. Klip  |  April 15, 2009 om 1 : 06

    Die fokker dra nou lang broek , en das

  • 45. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 07

    Ek wonder of sekere mense darem iets interessant in die mistuin raak geloop het.

  • 46. Klip  |  April 15, 2009 om 1 : 07

    Hiers hy weer

    Wat is die verskil tussen jou baas se das en ‘n koei se stert?

    Die koei se stert maak die hele poepol toe!

  • 47. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 08

    Ek het nou amper gesê daar was so plek in Trichardt – maar ek sou vreeslik gelieg het – dit is ‘n pannekoek plek

  • 48. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 08

    Whaaahahahahahaha

    Seker nog baadjie ook. En sit elke Sondag in die kerk banke.

  • 49. Klip  |  April 15, 2009 om 1 : 08

    Skuus vir die taal gebruik

  • 50. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 09

    Wie soek pannekoek as jy kan vetkoek kry.

  • 51. Klip  |  April 15, 2009 om 1 : 10

    Ek was laas in Trichard toe daar net een lamppaal in die hoofstraat was

  • 52. Klip  |  April 15, 2009 om 1 : 12

    Ons het gister vetkoek saam met ons braai gekry , maar die klomp papmasjiene wou amper vuis slaan oor n vetkoek. Ek het darem twee gekry …….sonder om vuis te slaan

  • 53. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 13

    Spar het lekker vetkoeke – jy kan jou eie vulsel uitdink om daarop te sit

  • 54. Klip  |  April 15, 2009 om 1 : 14

    Vetkoek eet is volwasse vermaak ………..

  • 55. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 14

    Vetkoek en braaivleis – klink nie reg nie

  • 56. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 15

    Willes konsentreer nou so op die pad sy gesels nie eers meer nie

  • 57. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 17

    Tilla

    Nou het jy ‘n paar vars idees om te beproef.

  • 58. Klip  |  April 15, 2009 om 1 : 19

    Try bietjie n lekker sagte rumpsteak in n vetkoek ………….

  • 59. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 20

    Ja – sodra ons by die huis kom van ons trippie af

  • 60. Klip  |  April 15, 2009 om 1 : 22

    Moet net nie die tamatie en uie sous vergeet nie

  • 61. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 23

    Hermanus het dalk ook ‘n Spar.

  • 62. Wille Kjind Q  |  April 15, 2009 om 1 : 23

    @ *M*

    Jy gesê ek moet sjarrap en my se oge oppi pad hou!

  • 63. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 25

    Willes

    Bestuur jy dan met jou tong?

  • 64. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 25

    Ma jy is mos ‘n vrou – jy kan 2 dinge gelyk doen

  • 65. Nats  |  April 15, 2009 om 1 : 25

    Ek het sopas ‘n aaklige oproep gemaak!!!

    Dit was nie lekker nie… het met ‘n man (so 53 jaar oud) gepraat wat by ‘n Salvation Army shelter bly in die Kaap… hy is uitgehonger vir geselskap en wil net heeltyd praat!

  • 66. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 26

    Oge op die pad en vingers opi rekendingetjie

  • 67. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 27

    Tweeling

    Ons het net die ding om jou van jou oproep te laat vergeet. Kom jy saaM?

  • 68. Wille Kjind Q  |  April 15, 2009 om 1 : 27

    Eks besig met ‘n simpel oom wat sê ons het sy kaart uit sy kar gesteel. Heel duidelik verstaan die bliksems nie dat hulle ALLE WAARDEVOLLE items uit die voertuig moet verwyder nie!

  • 69. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 29

    Jammer om te hoor van daai omie se kak – daar word gesê by al sulke plekke om waardevolle goed te verwyder EN dat dit op eie risiko is – hy moet maar die skoolgeld betaal

  • 70. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 30

    Nats

    Wat sê mens vir so iemand ?

  • 71. Wille Kjind Q  |  April 15, 2009 om 1 : 30

    @ Nats

    Ons sal virri oom gat kuier via Hermanus

  • 72. Nats  |  April 15, 2009 om 1 : 30

    Adrie
    Dankie… gee my gou 5min om kantoor te sluit, huis toe toe te ry, klere te pak, baai te sê vir die kjinners… dan sien ek jou!!

    Maak spasie vir die nasie ek is oppad!!!! Ek sal padkos kry! Wie soek wat??

  • 73. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 1 : 33

    Nats

    Ons het kla kos – kom klim !

  • 74. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 34

    Tweeling

    Jy weet mos ons is nie vol nonsens nie. Kry net baie. Stadig maar met die bagasie. Die bus is net so groot.

  • 75. Nats  |  April 15, 2009 om 1 : 35

    *M*
    Darem is dit goeie nuus, ‘n polis wat geld uit betaal – weet nie hoeveel nie, maar dis darem iets! Hy klink heel oulik, wil my net vertel watse werk hy gedoen het en of dit die geld is wat hy belê het deur iets te verkoop – R10 000 blykbaar belê… maar ek kon hom nie antwoord nie.

    Ai tog, dan sê hy nog ek moet hom bel op ‘n ander nommer want hulle het geen privaatheid daar nie😦

  • 76. Nats  |  April 15, 2009 om 1 : 40

    *M*
    ok ok ok… eks oppad! Maak solank die deur oop ek spring sommer met die wegtrek!

  • 77. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 40

    Ek hoop die geldjies is genoeg om hom uit sy omstandighede te lig.

  • 78. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 45

    Heng Tweeling

    As ek jou nie so mooi gevang het nie, was jy nou sonder tande.

  • 79. Nats  |  April 15, 2009 om 1 : 53

    Sjoe weeeee dankie Adrie!! Dit was amper! Het jy daai pothole gesien?? Wille Q ry omtrent soos ‘n mal mens!

  • 80. Adrie  |  April 15, 2009 om 1 : 55

    NAts

    Jy weet mos nou al. Sy ry soos ‘n malmens, want sy is ‘n malmens.

  • 81. Nats  |  April 15, 2009 om 2 : 14

    Adrie
    True… dan is sy nog wild ook nog! Met ‘n af toon… en dalk nog vol pille vir die pyn!!
    Dit gaan of ‘n baie lang pad wees af Hermanus toe of ‘n baie kort een!😉

  • 82. Wille Kjind Q  |  April 15, 2009 om 2 : 17

    Hey! Wies mal❓

  • 83. Adrie  |  April 15, 2009 om 2 : 20

    Moenie nou maak asof jy beledig is nie.

  • 84. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 3 : 27

    Mal verby of mal genoeg !

  • 85. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 3 : 28

    Ek dink die pad gaan baie kort wees

  • 86. Adrie  |  April 15, 2009 om 3 : 29

    Sjoe, ‘n hele uur nadat ek laas hier was en ek het niks gemis nie.

  • 87. Adrie  |  April 15, 2009 om 3 : 33

    Het niemand ‘n paar drankies in gepak nie? Die pad is nie so kort nie.

  • 88. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 3 : 35

    Ek het ook so agtergekom (baas het my geroep om goed te bespreek – ek wonder of hy weet hy meng in met my blogtyd – of nie)

  • 89. Adrie  |  April 15, 2009 om 3 : 41

    Kloon

    Jou baas is orig. Jy moet hom op sy plek sit.

  • 90. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 3 : 44

    Ek sal moet – hy ken nie sy plek nie !

  • 91. Adrie  |  April 15, 2009 om 3 : 48

    Julle het seker groot spanners by die werk, het julle nie?

  • 92. *Mathilda*  |  April 15, 2009 om 3 : 51

    Ek sal my spiere verrek met daai groot spanners – ek sal iemand kry om dit vir my te doen

  • 93. Adrie  |  April 15, 2009 om 3 : 54

    Tilla

    Dit gaan jou geld kos, mense vermoor nie verniet nie.

  • 94. Klip  |  April 15, 2009 om 3 : 55

    Nats , hier is mense , wat nie by die Salvation army is nie , maar ook nie kan ophou praat nie . En daardie alewige herhaling van wat hulle nog nie eers mooi klaar vertl het nie ………

  • 95. Klip  |  April 15, 2009 om 3 : 58

    Mathilda , net honde het base , moenie laat hy jou intimideer nie ……😆

    Ek is BAAS ….. KOBAAS

  • 96. Adrie  |  April 15, 2009 om 3 : 58

    Klip

    Lyk my jy ly vandag by die werk.

  • 97. Klip  |  April 15, 2009 om 4 : 21

    A3 , nes ek dink ek doen niks , dan moet ek hier sit en mense entertain ….. ek is stront praat se baas

  • 98. Klip  |  April 15, 2009 om 4 : 22

    Gelukkig is ek more af , begin eers weer Vrydag aand. ten minste is daar n paar narre minder op nagskof

  • 99. Adrie  |  April 15, 2009 om 4 : 26

    Klip wil net weer op die job slaap.

  • 100. Adrie  |  April 15, 2009 om 4 : 30

    GRRRR Daar hak WP weer vas.

  • 101. Klip  |  April 15, 2009 om 4 : 30

    Natuurlik , wat is nou lekker as om regop te sit soos n meerkat en slaap

  • 102. Klip  |  April 15, 2009 om 4 : 31

    ek meen om te se lekkerder

  • 103. Klip  |  April 15, 2009 om 4 : 32

    Nou kan ek daai volwasse vermaak op etv kyk hier by die werk😳

  • 104. Adrie  |  April 15, 2009 om 4 : 34

    Om snoesig in jou bed te slaap.

  • 105. Adrie  |  April 15, 2009 om 4 : 35

    Klip

    Daardie volwasse vermaak gaan jou blind maak.

  • 106. Klip  |  April 15, 2009 om 4 : 38

    Ek wou nog n vraag vra na aanleiding van die onderwerp….

    Party ouers roem daar op dat hulle arme bloedjies tog so volwasse optree( dan is hulle nie ouer as tien nie) , maar as dit by ander goed kom dan word hulle verban , dan is hulle nie volwasse nie. Party mense is al 50 dan is hulle nog nie “volwasse” nie

  • 107. Adrie  |  April 15, 2009 om 4 : 42

    Klip

    Dit is waar, volwassenheid het net mooi niks me ouderdom te make nie.

  • 108. Klip  |  April 15, 2009 om 4 : 42

    Ja nee kyk , hulle kon dit soveel beter gemaak het . ek dink dit is in elk geval blinde mense wat daai stront vervaardig

  • 109. Klip  |  April 15, 2009 om 4 : 44

    Dis nie goed om vir 12 ure te sit nie , maar ongelukkig het ek nie veel van n keuse nie , n nag kan lank word

  • 110. Klip  |  April 15, 2009 om 4 : 46

    Dis soos skelm rook , dis net lekker tot iemand jou uitvang ( ek bedoel die verkeerde volwasse vermaak , as daar so iets is)

    Hoe ver is volwasse vermaak van “sonde” af??

  • 111. Adrie  |  April 15, 2009 om 4 : 53

    Elkeen moet maar eerder daardie vraag vir homself antwoord.

  • 112. Adrie  |  April 15, 2009 om 5 : 09

    Ek sien julle dalk later

  • 113. Die Week in ‘n Neutedop…… « Demoerin se Wêreld  |  April 17, 2009 om 6 : 02

    […] dit salk sou wou opneem, stuur tog net bietjie aan. Ons het definitief nie almal dieselfde idee van volwasse vermaak […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: