Bewaarskole?

April 5, 2009 at 3 : 17 228 Kommentaar

Die koerante sis al ‘n geruime tyd oor ‘n kleuterskool in Pretoria waar daar met vermoedelik 4 seuns gelol is.  ‘n Ma het gewonder hoekom haar seun se klere by die skool gewas was.  Nadat sy hom gepols het, het sy besef dat hy onsedelik aangerand was.  Sy is polisie toe.  Vrydag het hulle die man gearresteer op ‘n aanklag van onsedelike aanranding en sy vrou, die hoof van die kleuterskool, is gearresteer omdat sy pornografie aan die kleuters gewys het.

Vandag kleuterskole die norm.  Selfs as die ma nie werk nie, word daar geglo dat dit belangrik is vir die kind se ontwikkeling.  Gesinne is kleiner en die bure het nie altyd kinders nie.  Hulle moet leer om met ander kinders te sosialiseer en dit is waar kleuterskole handig te pas kom.  Deesdae moet alle kinders gr R voltooi voordat hulle skool toe moet gaan.

Dit laat enige regdenkende mens opreg bid dat daardie kleuterskool die uitsondering van bewaarskole is.  Maar met meer en meer kleuterskole en dagmoeders wat van die huis af bedryf word, kan ‘n mens net wonder.  Noodwendig gaan die moontlike mans en seuns ook by die huis wees.  Dit is ook ‘n welbekende feit dat pedofiele dikwels is waar hulle maklike toegang tot kinders het.  Dus is daar baie daar buite wat hulle vissier op bewaarskole ingestel het.

Dit is een ding om vinnig genoeg te besef dat daar met ‘n kind gelol is.  Ideaal wil ‘n mens graag so iets verhoed.  Baie bewaarskole het kameras wat ouers toelaat om dmv die internet ‘n ogie te hou.  Die kameras kan nie elke hoekie van die skool dek nie.  Die een wat die kind wil te na kom, sal weet waar die kameras nie loer nie.  Buitendien moet die ouers werk ook, hulle kan nie die heeldag ‘n ogie op die bloedjie hou nie.

‘n Kind wat parmantig en selfversekerd is kan nogal op hulle regte aandring.  Tog, met ‘n hoof wat pornografiese materiaal aan hulle wys sodat haar man sy drange kan vervul, hoe ver sal dit regtig kom?  Dit laat omtrent net chastity belt om te verseker dat die kinders nie gemolesteer word nie.  Wat natuurlik nie prakties is nie.

Ek het nog nooit gehoor van ‘n manlike onderwyser wat met kinders jonger as gr4 werk nie.  Hoekom word hulle dan by kleuterskole toegelaat?  Toegegee, ten minste 95% van alle mans is seker onskuldig.  Hoe kan ‘n mens die skuldiges van die onskuldiges skei?

Blogvraag:  Wie het die eerste kleuterskool geopen op 28 Junie 1840?

Blogantwoord:  Olga was reg met die Crusaders

mom

Ok ek is in, nou wat nou Adriana???????????????????????

Nats wat omrol en dood speel🙂

madonsie

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Wenners en Verloordes Bestaan geregtigheid nog?

228 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus  |  April 6, 2009 om 11 : 35

    Dit het, maar kruiwa moet maar uit my face bly!! 😉

  • 2. Wipneus  |  April 6, 2009 om 11 : 40

    Hello Olga!! Ek was so kwaad, ek het jou nie eers gegroet nie!
    Sorry! 😆

    Iemand kom mors met my kinders hier op die blog!!! Ouma vat nie hierdie nonsens nie!!!!!

  • 3. Wipneus  |  April 6, 2009 om 11 : 41

    Whahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa

    Nats briljant!!!

  • 4. Adrie  |  April 6, 2009 om 11 : 43

    Tweeling

    Jy lieg lekker. Madonna is baie mooier as wat jy ooit sal kan wees.

  • 5. Adrie  |  April 6, 2009 om 11 : 45

    WHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA

    Ek vlieg, my kop is seer en my maag pyn.

  • 6. Wipneus  |  April 6, 2009 om 11 : 46

    Ons high jack Adriana se blog!! whaahahahaaaaaaaaaaaaa

    Take that😈

  • 7. *Mathilda*  |  April 6, 2009 om 11 : 47

    Kloon

    Is dit ‘n voorloop van nog ‘n dag vroeër huistoe gaan ?

  • 8. Adrie  |  April 6, 2009 om 11 : 47

    Wag net. Een van die dae hi-jill ek JOU blog.

  • 9. Nats  |  April 6, 2009 om 11 : 48

    Dankie Tweeling… nie net looks nie, haar persoonlikheid ook!!
    Ek weet jy het eintlik net daai dag vir Madonna kom kuier en nie vir my nie!

  • 10. Adrie  |  April 6, 2009 om 11 : 48

    Kloon

    Helaas, nee. Ek sal oorleef.

  • 11. Wipneus  |  April 6, 2009 om 11 : 48

    Jy het nie my password, ek is nie so vol tantrums dat ek my password op die blog paste nie!!

  • 12. Wipneus  |  April 6, 2009 om 11 : 49

    Madonna is te cute Nats!!

  • 13. Adrie  |  April 6, 2009 om 11 : 49

    Wel, nog nie. Ek sal ook maar net wag tot jy weer siek is.

  • 14. Ogies  |  April 6, 2009 om 11 : 51

    Ek weet in watter fliek die stomme WBJ leef!!! Dit moet vir seker in Godzilla wees. Hy was seker die monster gewees. Hy wou sy spiere rondswaai. En al die tyd het sy lewe op aarde as ‘n klein ou akkedissie in ‘n EIER begin!! Maar toe skiet hulle hom neverland toe!!!

  • 15. Nats  |  April 6, 2009 om 11 : 55

    Ouma Wip!
    Oulik ja, maar met ‘n wil van haar eie!

    Ogies
    He he he… shame!

  • 16. Adrie  |  April 6, 2009 om 11 : 56

    Ogies

    Was Godzilla nie ‘n vrou nie? Verskoon, ek kyk nie rillers nie. Ek dink sy fliek moet Pricilla Queen of the Desert wees. Geen straight man se tong kan so skerp wees nie.

  • 17. Wipneus  |  April 6, 2009 om 11 : 57

    Godzilla yes!!!! Hier is vir jou tjoklits Ogies! 😆

    Edward scissor hands

    Chucky

    Uiteindelik vat Adrie ons kant!!!

    Zoekoeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee kom sit by Ouma!

  • 18. Adrie  |  April 6, 2009 om 11 : 57

    Wel Duidelik het Madonna persoonlikheid. Natuurlik, sy is mos ‘n vrou.

  • 19. Adrie  |  April 6, 2009 om 11 : 59

    Ek sit nog lekker op die draad, dankie.

  • 20. Wipneus  |  April 6, 2009 om 12 : 00

    Zoekoeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee Ouma soek jou! Kom hou my vas, die mense baklei met my!!!

  • 21. Adrie  |  April 6, 2009 om 12 : 01

    👿 😡 😈 Dat ‘n mens so kan lieg sonder om te bloos. Siesa, Ouma Wip

  • 22. Wipneus  |  April 6, 2009 om 12 : 04

    Los my uit Adrie!!! 👿

    Zoekoeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee

  • 23. Adrie  |  April 6, 2009 om 12 : 07

    Ek hou jou nie vas nie!!!!!! 👿

    Koeksisters, Iemand?

  • 24. Adrie  |  April 6, 2009 om 12 : 13

    Gister het ons voor kerk in ‘n garden van remembrance bymekaar gekom. Dit is waar mense hulle geliefdes se as kan bere. Toe ons binne die kerk kom, vlieg daar lustig ‘n vlermuis rond. Iets wat gewoonlik met begrafplase geassosieer word. Is dit nie weird nie.

  • 25. Wipneus  |  April 6, 2009 om 12 : 19

    Ek is juis nou besig om te skryf waar Teddie my as eendag moet gooi!

  • 26. Adrie  |  April 6, 2009 om 12 : 22

    Ouma Wip

    Ek het slegte nuus. Onkruid vrek nie. Jy gaan Teddie se assies moet gaan strooi.

  • 27. Wipneus  |  April 6, 2009 om 12 : 44

    Moenie met die dood spot nie!

  • 28. Wipneus  |  April 6, 2009 om 12 : 47

    Ek raak so deurmekaar vandag, ek moet skype en op 2 rekenaars werk, een blog een werk!!

    Ek is ‘n ou mens

  • 29. Adrie  |  April 6, 2009 om 12 : 48

    Oud beteken nie dom nie. Wel, nie altyd nie.

  • 30. Nats  |  April 6, 2009 om 12 : 53

    Ek wil huis toe gaan…

    Wie het die fliek Twilight gekyk?? Kom daar ‘n nommer twee uit??

  • 31. *Mathilda*  |  April 6, 2009 om 12 : 55

    Ek wil ook huistoe gaan

  • 32. Wipneus  |  April 6, 2009 om 12 : 56

    Ek het dit nie gekyk Nats, draai dit nou in die teaters?

    Ek is ook nie lus vir werk vandag, dis omdat hulle met ons baklei het😦

  • 33. Nats  |  April 6, 2009 om 1 : 06

    Not to worry!! Het dit gegoogle en sien da is ‘n nommer twee! Cool!!

    Wip
    Ek het dit op DVD, nie seker of dit op die big screen gewys het nie! Maar dit nogal weird – vampires ens! Het dit geniet!! Ek hou van sulke flieks! Blykbaar is die boek baie goed!

  • 34. Wheelbarrow Jack  |  April 6, 2009 om 1 : 12

    Wipneus my innigste simpatie met jou seun se keuse van n vrou. Ek sien
    sy se nerens hoe great jy of jou seun is nie. Ook nie hoe great sy
    skenana is nie. Veels geluk. Regte man mev, guppy, ry nie jare lank
    perd op die merry go round en laat sy “vrou” kwyl nie. Maar met al die
    fokwerk wat jou man doen moet jy n bobaas blaser wees, nats. Geen
    wonder jy wil in wit kabaai in die kerk trou nie. Matilda
    dikvelligheid was nog altyd jou beste karakter trek. A3 het euforia
    skooltyd die onderwysers gevloek terwyl sy oor jou skouer loer en jou
    huiswerk afskryf? sy klink die soort. Euforia, jy mag maar die shit
    wees. Ek pes die reuk big time, maar dit pas jou soos n handskoen.
    zoekoe is jy n undercover bitch wie sy lover se kind by die wip
    vergeet het?Nou sit jy maar met jou hande wat jou ego verstaan.

  • 35. *Mathilda*  |  April 6, 2009 om 1 : 15

    Kruiwa – baie oplettend ! Jy is doodreg, ek is baie dikvellig – mense soos jy vat nie aan my nie !

  • 36. *Mathilda*  |  April 6, 2009 om 1 : 16

    Eeuw nee Nats – dankie dat jy gesê het waaroor daai movie is – ek sal my bes doen om dit NIE te kyk nie ! Alhoewel, my man sal dit geniet.

  • 37. Nats  |  April 6, 2009 om 1 : 22

    *M*
    Dis eintlik een groot liefdes verhaal – nogal ‘n anderste vampire storie, nie jou normale een nie. En nie baie gross nie.

  • 38. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 25

    Ek gril ook vir vampires en rillers.

  • 39. Ogies  |  April 6, 2009 om 1 : 27

    Ja, Godzilla was vroulik. Dis hoekom ek dink hy leef in daardie fliek. Ek dink WBJ is eintlik ‘n vrou wat maak of sy ‘n man is. Want duidelik kan geen ordentlike man so min dink van vrouens wat hul nekke breek om die beste vir hul gesin te doen nie!!!!

  • 40. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 29

    Ogies

    Ongelukkig het ek ‘n deposito strokie van Domkrag en as hy ‘n vrou is, het hy ‘n mansnaam. ‘n Gewone Boere butch naam.

  • 41. Wipneus!  |  April 6, 2009 om 1 : 29

    🙄

    Geeeeeeeeeeeeeeee my krag??????????? Asseblief??????????????????

  • 42. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 30

    Ouma 😯 Lyk ons dan nou na Eskom? Hulle gee krag, maar net wanneer hulle lus is.

  • 43. Nats  |  April 6, 2009 om 1 : 30

    Dan wil julle nie True Blood kyk nie – baie weird series wat op Mnet wys Dinsdae aande!!!

  • 44. *Mathilda*  |  April 6, 2009 om 1 : 30

    Ouma Wip

    Krag is Klip se afdeling – jy sal vir hom moet wag om vir jou krag te gee !

  • 45. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 31

    Ek het baie van Bloodsport gehou.

  • 46. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 31

    Tweeling

    Waaroor gaan True Blood? Ek het nie eers mnet nie. Dit meng dalk met my blog tyd in.

  • 47. Wipneus!  |  April 6, 2009 om 1 : 33

    Kruiwa no need to cry my sweetie pie! Het jy nie dalk nog ‘n vergadering nie????

    Jou kruiwa wiel kort olie, die ding skreeu in my ore!

  • 48. Ogies  |  April 6, 2009 om 1 : 34

    Ja, Godzilla was vroulik. Jou punt is dus? Het ek die pot mis gesit of was “dit” nie ‘n hermafrodiet nie?

  • 49. Wipneus!  |  April 6, 2009 om 1 : 34

    Dankie Tilla

    Adrie gaan roep asb vir Klip!!! 🙄

    Vra hom sommer om ‘n blik caltex olie saam te bring, asb en dankie

  • 50. Wipneus!  |  April 6, 2009 om 1 : 35

    Ogies whahahahaaaaaaaaaaaaaaaaaa

  • 51. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 35

    Ogies

    My rekords is dat Domkrag ‘n man is.

  • 52. Nats  |  April 6, 2009 om 1 : 36

    True Blood gaan oor vampires wat ook die reg het om tussen mense te lewe, hulle kan self bloed koop om te drink by restaurante en winkels ens.

    Daar is iets wat mense vermoor in die klein dorpie. Dink aan iets naby aan baie klein dorpie, hill billy agtig amper – baie weird!

    Die girl begin dan ‘n vampire date.

  • 53. Wipneus!  |  April 6, 2009 om 1 : 36

    Adrie niks is ooit net swart en wit nie, moenie so seker wees nie, daar loop snaakse dinge op die internet rond, vrouens het soms mans name!!

  • 54. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 37

    KKKKKLLLLLLLIIIIIIIIIIIIIIPPPPPPPPPPPPPPPPP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 55. Wipneus!  |  April 6, 2009 om 1 : 37

    ‘n Vampire date???? Oe romanties!!😛

    Hy byt almal wat jou moeilikheid gee!!! I’m in heaven

  • 56. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 38

    Wip

    Dit is die waarheid wat jy praat. Maar ‘n mens oortree ‘n landswet as jy die verkeerde naam op ‘n deposito strokie aanbring.

  • 57. Wipneus!  |  April 6, 2009 om 1 : 38

    Am I really in heaven???? Ek soek ‘n Vampire

  • 58. Nats  |  April 6, 2009 om 1 : 38

    O ja die bloed is gemerk soos ons bloedgroepe – dan kies hulle van watter hulle hou… amper soos om wyn te gaan koop, Merlot, Shiraz ens! Weird!! En mens kan hoog word op vampire bloed! Ha ha ha!!

  • 59. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 40

    Ouma

    Klip hoor nie as ek hom roep nie.

    Sal koeksisters help totdat hy opdaag?

  • 60. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 41

    Ek sien iemand gaan haar teddiebeer op ‘n vampier inruil.

  • 61. Nats  |  April 6, 2009 om 1 : 41

    Wip
    Dan moet jy Twilight kyk!!!!!! Self ek het verlief geraak op daai een vampire!!!!!!! Oooo la la la!!! Vampire was nog nooit so sexy nie!

    Net jammer die mannetjie is jonger as ek! Hy is maar 22 / 23 – lyk nie so nie!

  • 62. Nats  |  April 6, 2009 om 1 : 44

    My vriendin wat die boek lees… oor Twilight

    “Ja, lees die boek, al kom New Moon uit.
    Daar is 4 boeke, Twilight, New moon, eclipse en breaking dawn.
    Dis amazing.
    Hulle los baie uit die movie uit..

  • 63. Nats  |  April 6, 2009 om 1 : 46

    Maar ek kom nie eens by Susters van Eva uit nie – so ek sal maar die flieks kyk!!🙂

  • 64. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 47

    Ek gril nie vir bloed nie, maar wragtig – om die goed te bestel om te drink . . . .

  • 65. Nats  |  April 6, 2009 om 1 : 53

    Gross gross gross!!

  • 66. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 56

    Tweeling

    Ek hoop Susters gaan saam see toe.

  • 67. Adrie  |  April 6, 2009 om 1 : 58

    Ek dink ek moet vir jou toets gee volgende week op susters.

  • 68. *Mathilda*  |  April 6, 2009 om 2 : 04

    Hel pel – dis genoeg om my die res van my lewe af te sit van wyn af !

  • 69. Adrie  |  April 6, 2009 om 2 : 05

    Tilla

    Dit sal darem maar ‘n sonde wees as dit moet gebeur. ‘n Merlot of selfs ‘n shiraz of ‘n pinotage bly darem maar lekker op sy tyd.

  • 70. Adrie  |  April 6, 2009 om 2 : 25

    Die regsbank in SA is moer toe.

  • 71. Beeld  |  April 6, 2009 om 2 : 26

    Sapa en Jan-Jan Joubert
    Die nasionale vervolgingsgesag (NV) het besluit om alle klagte teen mnr. Jacob Zuma, ANC-leier, te laat vaar.

    Dié aankondiging is Maandag in Pretoria deur adv. Mokotedi Mpshe, waarnemende nasionale direkteur van openbare vervolging, gedoen wat dit “die moeilikste besluit van my lewe” genoem het.

    Hy het gesê dat dit nóg moontlik nóg wenslik is om met mnr. Zuma se vervolging voort te gaan.

    Mpshe het in sy aankondiging onder meer verwys na transkripsies van uittreksels uit bandopnames van gesprekke tussen mnr. Bulelani Ngcuka, voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag, en adv. Leonard McCarthy, voormalige Skerpioene-baas, wat volgens Mpshe op ‘n “misbruik van die regsproses” deur McCarthy neergekom het.

    Hy het gesê daar is geen duidelike bewyse dat oudpres. Thabo Mbeki in enige opsig in hierdie verband betrokke was nie.

    Zuma is deur korrupsieverwante klagte, asook klagte van belastingontduiking, afpersing en geldwassery, in die gesig gestaar.

    Mpshe se aankondiging Maandag kan ‘n reuse-inspuiting vir die ANC se verkiesingsveldtog wees, maar dit kan ook, na wat verneem word, tot verskeie senior bedankings uit die vervolgingsgesag lei.

    DA-leier Helen Zille het gesê haar party sal regsadvies inwin ná die NV-besluit.

    “Ons gaan die saak nie daar laat nie,” het sy aan verslaggewers buite die NV se hoofkantoor in Pretoria gesê.

    Zille en die leier van die Onafhanklike Demokrate, me. Patricia de Lille, is toegang tot Maandag se mediakonferensie, waar Mpshe die aankondiging gedoen het, geweier.

    In Johannesburg se middestad het ondersteuners van mnr. Zuma strate in die aanloop tot en tydens die NV se mediakonferensie geblokkeer.
    Senior supt. Wayne Minnaar van dié stad se metropolisie het motoriste aangeraai om Sauer-, President-, Jeppe- and Breëstraat tot verdere kennisgewing te vermy.

  • 72. Beeld  |  April 6, 2009 om 2 : 27

    Mnr. Paul Mashatile, Gautengse premier, het gesê die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) moet die aanklagte teen mnr. Jacob Zuma, ANC-president, laat vaar as hy respek wil hê, het die SAUK gisteraand berig.

    “Ons president het nog altyd die landswette gerespekteer. Toe hy hof toe beveel is, het hy gegaan. Ons vra die NVG om, as hy ons respek wil hê, die regte ding te doen . . . laat vaar môre (vandag) die aanklagte,” het hy gesê.

    Die NVG sal vandag aankondig of hy met die korrupsieklagte teen Zuma voortgaan. Die Sunday Times het gister berig dat Zuma reeds in kennis gestel is dat die klagte teen hom deur die NVG laat vaar is – ’n besluit wat glo die NVG sterk verdeel het.

    Talle opposisiepartye het hulle reeds sterk teen só ’n besluit uitgespreek.

    “Die NVG en die ANC het dit reggekry om die land se regstelsel te verkrag,” het mnr. Bantu Holomisa, UDM-leier, gesê.

    Mnr. Mangosutho Buthelezi, IVP-leier, het gesê as die NVG Zuma laat gaan, “die stank van sy dade nie sal wyk nie”. – Sapa

  • 73. DA  |  April 6, 2009 om 2 : 29

    Zille: Dropping the charges against Zuma is irrational and unlawful
    Helen Zille, Leader of the Democratic Alliance
    6 April 2009

    The reasons given by the National Prosecuting Authority (NPA) for dropping the charges against Mr Jacob Zuma do not hold water. The DA is now finalising its plan to take the matter further through the legal system.

    The decision to withdraw the charges does not appear to be rationally connected to the information before the National Director of Public Prosecutions (NDPP). All indications are that the NDPP has not taken a decision based in law, but that it has buckled to political pressure. Two weeks before the election, it now portrays Jacob Zuma as a wronged victim in a show trial.

    Firstly, the evidence presented by the NDPP today does not change the fact that there is a strong case against Zuma. That case must go to court. The evidence presented by the NDPP, which amounts to selective quotations from transcripts of bugged telephone conversations between the former head of the Scorpions, Leonard McCarthy, and the former head of the NPA, Bulelani Ngcuka, does not affect the substantive merits of the case against Zuma. It merely points to political manipulation in the timing of the NPA’s decision to re-charge Zuma. By the NPA’s own admission today, it does not detract from the case itself.

    This evidence must be processed through the proper legal channels. It must be examined and cross-examined in court. If the individuals whose telephone calls were recorded are guilty of criminal conduct they must be charged too.

    At the moment, we have the worst of all possible worlds, with selective prosecutions depending on who holds political office.

    Secondly, the NPA has acknowledged that the prosecuting team working on Zuma’s case believes that the prosecution should go ahead. That is telling. The NDPP himself was previously satisfied that a prima facie case existed against Zuma with a good prospect of success in court. In accordance with the NDPP’s constitutional and statutory duties, we believe the only lawful decision in these circumstances is to proceed with Zuma’s prosecution.

    Whether or not individuals in the NPA colluded with powerful political figures in respect of the Zuma prosecution does not change the fact that Zuma has a case to answer. As Judge Louis Harms of the Supreme Court of Appeal noted: “a prosecution is not wrongful merely because it is brought for an improper purpose. It will only be wrongful if, in addition, reasonable and probable grounds for prosecuting are absent, something not alleged by Mr Zuma and which, in any event, can only be determined once criminal proceedings have been concluded.”

    For all the above reasons, the DA believes the decision to drop the charges is irrational and unlawful. In the past week our legal team has been preparing the groundwork to take this matter further before the courts, should the need arise.

    They are studying today’s announcement closely. It is clear that the NPA is compromised in this matter. The only way that justice will prevail is if the decision to drop the charges is reviewed in open court.

  • 74. Nats  |  April 6, 2009 om 2 : 32

    Adrie
    Ek wil graag susters klaar maak voor ek see toe gaan!!
    Bring daai toets!!🙂

    *M*
    Min dinge sal my van wyn af sit😉
    ‘n Lekker rooi wyn is natuurlik Kanonkop Pinotage 2005 of 2006… mmm!!!

  • 75. Verons  |  April 6, 2009 om 2 : 32

    Ja ou Shapiro was toe reg met sy “spotprent” Zuma en sy trawante het nou amptelik die regstelsel verkrag!

  • 76. Nats  |  April 6, 2009 om 2 : 44

    Verons
    Die regstelsel is nie verniet blind nie!

  • 77. ADRIANA  |  April 6, 2009 om 2 : 45

    Nuwe blog

  • 78. Wille Kjind Q  |  April 9, 2009 om 10 : 01

    Ek het net gou vinnig my sê kom sê oor hierdie post

    @ Witbaas Jack

    Ek sal ophou werk die dag wanneer ek ‘n tjek (elke maand natuurlik) van jou af ontvang vir my maandelikse uitgawes. Ek is nie altyd lus om te werk nie en ek sal veel eerder met my gat inni botter by die huis SAAM my kjinners wees.

    Ongelukkig vir my MOET ek werk. Jy sien……….. Eks ‘n enkel ouer met (‘n hele paar) afhanklikes. Ek kla nie en ek kan ook nie sien hoekom jy moet kla nie. As ek (met my kwalifikasies) bygedra het tot die wêreld se swak mark kan ek maar net sê tough shit.

    Jy beledig mense en dit is soooooo nie nodig nie. Aan die 1 kant is ek bly dat ek nie hier was nie en aani anner kant wens ek dat ek wel was. Miskien is dit ‘n goeie ding……… anners het ek ook deel gehad aani goed verdiende gangbang

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: