Wenners en Verloordes

April 3, 2009 at 5 : 38 113 Kommentaar

Ek het eendag vir ‘n onderhoud as ‘n au pair gegaan.  Een van die ouers wat ‘n au pair gesoek het, het iemand gesoek wat kompetisie in hulle kinders sou aanwakker.  Hulle het geglo hoe meer kompeterend hulle kinders is, hoe meer sukses sal hulle behaal as volwassenes.

Ek was juis nou die dag daarvan beskuldig dat ek ‘n erg kompetiewe mens is.  Ek verskil daarvan.  Nie alles wat ek doen gaan oor wen en verloor nie.  Veral as ek sportief doen en beslis waar daar ‘n bal by betrokke is.  Ek weet sommer dat ek dit gaan verloor.   Wen en verloor is dikwels ook in die samelewing van toepassing.  Almal wil ‘n groter huis, kar of salaris as hulle vriende hê.  Hulle soek goed wat beter werk of hulle wil meer sukses behaal.  ‘n Speletjie waarin ek glad nie belangstel nie. 

Ek sal dit egter erken, ek staan nie ‘n tree terug vir ‘n uitdaging nie.  En ‘n uitdaging mag my nooit onderkry nie, ek moet dan as oorwinnaar uit die stryd tree.  Daar is ‘n definitiewe verskil tussen ‘n uitdaging en ‘n kompetisie.  ‘n Kompetisie is gewoonlik gekoppel aan tyd en het gewoonlik ander deelnemers.  ‘n Uitdaging kom jy teenoor jouself ten staande.  Net jy kan wen en net jy kan verloor. 

Ek het meer as genoeg selfvertroue om myself te kan help en nog ‘n bietjie te kan verkoop.  Dit is beslis nie die produk van ‘n selfbeeld wat van kleins af gepolitoer is nie.   My ma glo eerder daaraan om opbouende kritiek uit te deel as valse selfbeeld boosters.  Daar was ook nooit van ons verwag om die beste in enige iets te wees of om selfs ons beste te lewer nie.  Ons was wel aangemoedig om nooit met iets op te gee nie.  Dit is bloot net ondenkbaar om nie iets te voltooi wat jy aangepak het nie. 

Die gevolg is dat ons weer en weer en weer en weer en weer sal probeer tot ons iets reggekry het.  Wat ‘n waarborg vir sukses is.  Wen of verloor is maar klein mylpale, maar sukses kom van volharding.  As jou mikpunt ‘n wen is, gaan jy te vinnig opgee en na iets gaan soek wat jy kan wen.  Jy vertoon goed, want jy kyk nooit op jou neus nie.  Maar wat bereik jy eintlik?  Die sukkelaars vergeet die klein oorwinnings en gebruik die vaardighede wat hulle in die proses geleer het om die volgende uitdaging suksesvol af te handel.  Vir ware oorwinnigs

Blogvraag:  Wie het die Super 14 in 2008 gewen?

Blogantwoord:  Olga was reg met Errol Arendze.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Oor jou dooie liggaam Bewaarskole?

113 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  April 3, 2009 om 7 : 03

    Eerste!

  • 2. Olga  |  April 3, 2009 om 7 : 06

    Blue bulls

  • 3. Olga  |  April 3, 2009 om 7 : 15

    He he he. tie vergalste bulls het pak gekry. die crusaders het hulle gatte in 2008 geskop nes ek ek gertjie se gat gaan skop.

  • 4. Olga  |  April 3, 2009 om 7 : 15

    Die blerrie apie maak m boejaantjie van my.

  • 5. Adrie  |  April 3, 2009 om 7 : 22

    Wie is Gertjie?

  • 6. Wheelbarrow Jack  |  April 3, 2009 om 7 : 54

    Ou apie is gertjie. Ek wonder wanneer gaan sabc2 vir johan stem mit fire oor sy partydigheid! Hy trek vnaand die vrou met die donker hare en rooi top, lallie blatant voor.

  • 7. Wheelbarrow Jack  |  April 3, 2009 om 7 : 58

    Naandse. Naandse.

  • 8. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 7 : 58

    Tweedeste

  • 9. Wheelbarrow Jack  |  April 3, 2009 om 8 : 00

    Wat???? Kom weer? Wat gaan vanaand met julle opera en haar mini aan!

  • 10. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 00

    Dis seke oorlat sy die agteros is

  • 11. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 01

    :mrgreen:

  • 12. Wheelbarrow Jack  |  April 3, 2009 om 8 : 06

    Elo wille kjind. Hoe ry jou nuwe kar?

  • 13. Wheelbarrow Jack  |  April 3, 2009 om 8 : 09

    Maar ek moet erken johan is geneig om n voortrekker te wees.

  • 14. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 10

    Lo da oom Jack. Nee jong……. Ek hou vanni kar. Ek hou net nie van automatic nie. Dit maak mens lui

  • 15. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 11

    Ten minste dra hy nie mee daai simpel onnerbaadjies nie

  • 16. Baby Jane  |  April 3, 2009 om 8 : 12

    Me just wants to say 1 dingetjie. . .Eks TIYAAAARD!!!

  • 17. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 12

    Elo wk. elo oom jack. gertjie het dan saam met julle blogjol gehou in witbank. eisj, juf annie, ma jy vergeet gou.

  • 18. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 12

    En hy sê nie mee so baja ‘hey hey’ nie

  • 19. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 14

    Lo Olga en BJ

  • 20. Wheelbarrow Jack  |  April 3, 2009 om 8 : 14

    Ello olga. Dis april. Wanneer kom jy bloem toe?

  • 21. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 15

    En hkm is jy so moeg BJ? Dis nou naweek

  • 22. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 16

    Is dit net ek, of is Elizma Theron vals?

    Ek dink ek moet professioneel sing.

  • 23. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 16

    Ganit meti verkoue wk? ganit in bfn oom jack?

  • 24. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 17

    Baba Jana

    Baie welkom. Onthou om asseblief die aansoekvorm te voltooi.

  • 25. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 18

    Haar outfit suig. lyk of sy oor jeans en onder haar top uitpeul. wk, johan gee my di jibbies.

  • 26. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 19

    Olga

    Ek voel somme stukke beter dankie. Boegoe brannas en 3 komberse doen altyd die triek

    3ling

    Jy sing baja mooier

  • 27. Baby Jane  |  April 3, 2009 om 8 : 20

    Want eish togi! Om n 6jarige in vandag se tyd te wees isi jou speelmaatjie nie!

  • 28. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 20

    Ekrkuus oom jack bfn se mense is die vieste in vir my. nou gaan ons maar drakensberge toe.

  • 29. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 20

    Olga

    Hyt ‘n regte ‘bliksem my’ gesig

  • 30. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 21

    En wie is n 6jarige bj?

  • 31. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 22

    Olga

    Eish!

    BJ

    Dan moet ons klomp beleef. Ons is nou 12 jaar oud

  • 32. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 24

    Gaan vir n oudisie en humour hom hom wk. Die tantetjie in die groen top is oulik.

  • 33. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 24

    Uiteindelik iemand wat jonger as ek op die blog is. Nou gaan Domkrag ‘n fieldday he. Die kinders op die blog is nie meer 12 nie, maar so wragtig waar al 6. Hulle raak net jonger en jonger.

  • 34. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 24

    Sjoe! Check die telling😯

  • 35. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 26

    Olga

    Ek sal oom Johan seke aanrand virri fun

  • 36. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 26

    En almal hou hul asem op

  • 37. Baby Jane  |  April 3, 2009 om 8 : 27

    Tannie olga dis nou ekke daai. Jinne my ma se altyd ek moenie met die ouer mense spelie dat hul gan net my boelie!

  • 38. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 27

    Oom jack het die gat gevat. en die raaksteke vreet my op. ek dink die raid masjientjie werk nie meer nie.

  • 39. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 28

    Sy is nie lekker by nie. Bou n nasie.

  • 40. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 29

    Ek sal my naam met ‘n plank slat as ek op noot vi noot moet wees😕

  • 41. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 30

    Baba Jana

    Gaan jy al grootskool toe? Hou jy van jou juffrou?

  • 42. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 30

    BJ

    hiesi grootmense nie

  • 43. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 31

    Hoekom luister jy dan nie na jou ma nie bj? sy weet waarvan sy praat. jy rook nie met tannie ousie nie. en jy drink nooit pilletjies wat oupi klip jou gee nie. en jy drink nie rooi koelas met adrie en die dom heks nie, hoor jy my?

  • 44. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 32

    Dis nou skool vakansie my 3ling. Ons willi nou van skool hoori

  • 45. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 32

    Ek moet se, Baba Jana tik al baie mooi vir ‘n graad eentjie.

  • 46. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 33

    Olga

    Ssjjtt! Die mense dink ek het opgehou zolle rook

  • 47. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 34

    ek sal nog graag wil sien dat iemand johan op sy plek sit. maar natuurlik ons juf wysneus wil mos nie gaan nie. seker omdat hy net so verwaand soos sy is.

  • 48. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 34

    Sies Olga

    Ek drink net Tequila in die sommer en OBS in die winter.

    Jy het vergeet om Baba Jana teen Ouma Wip te waarsku. En teen Zoekoe.

  • 49. Baby Jane  |  April 3, 2009 om 8 : 35

    Ma jul al 12 dis baie OUD! Ja tannie olga ma ek hou nie van my juf nie sy is baie kwaai en gee my altyd huiswerk

  • 50. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 36

    Lol!!! Teen Zoekoe!

  • 51. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 36

    Wk, jy leer nie vir bj ringe blaas met die aaptwak nie, hoor.

  • 52. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 38

    BJ

    Watse huiswerk kry jy?en dit nogal gedurende skool vakansie😉

  • 53. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 39

    Olga

    Ek!? Nooit!!!!!

  • 54. Baby Jane  |  April 3, 2009 om 8 : 39

    Maar die tannie wie hulle se my ma is se ek moet gaan dudu! Tst! Toto Moto!

  • 55. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 40

    Bj, jy vat not n slukkie uit ouma wip se omo box nie, ook nie uit oom zoekoe se groen botteltjie nie. jy mag oki saam met oom mossel op sy perd ry nie. en jy moet soet wees wanneer tannie tilla hier is. sy piets stoute kabouters.

  • 56. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 40

    BJ

    Toto Moto

  • 57. Baby Jane  |  April 3, 2009 om 8 : 41

    Ja sy het my ekstra gegee want sy se ek is special en die extra huiswerk is om my te help of so iets! Biets as jy m vra. Toto Moto

  • 58. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 42

    Was die kjend alklaar in ouma wip se omo box?

  • 59. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 44

    Gaan jy nou doedoes bj?

  • 60. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 44

    Smaak my sy was

  • 61. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 45

    Wel, daar moet seker ‘n rede agter die bekkigheid wees.

  • 62. Baby Jane  |  April 3, 2009 om 8 : 45

    Ja tannie olga. Het mos gse toto moto! Moenie my te veel verlang nie

  • 63. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 47

    Testing

  • 64. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 47

    More gaan Baba Jana se kop seer wees. Sonder dat die dom heks haar eers met rooi koeldrank verlei het.

  • 65. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 47

    wie het ouma wip se wakis oogemaak? sy sluit altyd die omo boxe sorgvuldig toe.

  • 66. WILLE KJINDQ  |  April 3, 2009 om 8 : 48

    Tsk! Simpel opera!

  • 67. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 49

    Nag bj. leke doedoe. mwa. mwa. mwa. op jou voorkoppie.

  • 68. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 50

    Ouma Wip se kop was nie baie lekker vandag nie. Dit was hier daar orals.

    Baba Jana, jy het nogal ‘n cute gevreetjie.

  • 69. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 50

    Waar gaan jy jou nuwe kar heen toets bestuur wk?

  • 70. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 54

    Daar is soveel plek om te mwa op dari wamme en voorkoppie. ai, noenoes.

  • 71. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 54

    Olga
    😉 Dit is seker net as die nuwe kar met petrol gekom het.

  • 72. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 55

    Ek sien hoe gaan Tillie-Lief op die nuwe blog baba jaloers raak.

  • 73. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 55

    Sy hoes haar self nou seker kaduks die dat sx nie antw nie. of sy het vir bj gaan doek aansit.

  • 74. Olga  |  April 3, 2009 om 8 : 58

    Toemaar tl. jy is nog die eerste blogbaba hoor. bj gaan nog leke met jou speel.

  • 75. Adrie  |  April 3, 2009 om 8 : 59

    Olga

    Tilla het n nuwe foon en sy wag nog vir ‘n twaalf jarige om mxit en opera vir haar te laai.

  • 76. Adrie  |  April 3, 2009 om 9 : 00

    Olga

    Jy moet die nuwe fotos van TL sien. Sy lag van oor tot oor, jy sien net tande.

  • 77. Olga  |  April 3, 2009 om 9 : 03

    Wie sou my tl se fotos gewys het?

  • 78. Adrie  |  April 3, 2009 om 9 : 05

    Ek sal jou wys wanneer ek jou weer sien.

  • 79. Adrie  |  April 3, 2009 om 9 : 10

    Eish, tensy daar n vet wonderwerk gaan gebeur, gaan SA die krieket verloor.

  • 80. Olga  |  April 3, 2009 om 9 : 10

    Dis reg so. opera is alweer n bitch. leke slp. nag.

  • 81. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 3 : 45

    GGGRRR!!!!!!

  • 82. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 3 : 49

    Olga

    Ek gat somme volgende week al 2000km op sit. Moeti na my 3ling luister nie. Ek het geld vi petrol…….. Al issiti baja nie

  • 83. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 3 : 52

    Het iemand dalk vi klaasvakie gesien. Die poephol maak deesdae nie mee ‘n draai by my nie

  • 84. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 3 : 55

    Miskien moet ek inni kjinners se sandpit ga kyk of da nie dalkies slaapsand issi

  • 85. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 3 : 57

    Of ek moet ouma se omoboks inni hande kry:mrgreen:

  • 86. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 4 : 00

    Eks te bang ommi tievie aan te sit. Da ka niks goeds wys wat gesond issi

  • 87. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 4 : 24

    Nou lees ek ma die boek wat al weke lank op my bed kassie lê

  • 88. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 4 : 39

    Ag nee wat. Die boek is boring. Miskien moet ek playstion speel. Yip! Ek dink dit ga die beste wees

  • 89. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 5 : 05

    DÊMMIT!!!!! Ek het ‘n blerrie koorsblaar op my lip. Die salf wat ek het se verval datum is/was 2003. Da moet seke nog genoeg woema in wees want dit brand die kak uit die ding uit

  • 90. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 5 : 07

    Slaap almal nog? Kom kom maaikies

  • 91. Olga  |  April 4, 2009 om 7 : 50

    more, more.. het jy darem n slapie ingekry wk? dis aaklig as mens nie kan slaap nie.

  • 92. Olga  |  April 4, 2009 om 7 : 52

    wk, waar gat jy heen wat 2000 km op 1 slag gaan opsit?

  • 93. Olga  |  April 4, 2009 om 7 : 59

    Ons hou almal van wen. maar ek dink die ware uitdaging is om EERGEVOEL te kan verloor. in die wete dat jy jou absolute beste gegee het.

  • 94. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 9 : 00

    Ek soek die bus enni trok wat my omgery het. Genade!! Eks seker hulle het oor my gery EN wee gereverse.

    Olga

    Slaap is deesdae ‘n luukse. My arme moekie het saam my wakker gebly en my genurse. Die koorsblaar word net groter by die minuut en ek dink glad nie dis snaaksi

  • 95. WILLE KJINDQ  |  April 4, 2009 om 9 : 02

    As ekki so baja dinge gehad het om te doeni dan het ek inni bed gebly tot ek aani slaap geraak het

  • 96. pop  |  April 4, 2009 om 9 : 18

    dit was n bedrywige aand sien ek….more almal

  • 97. pop  |  April 4, 2009 om 9 : 20

    me,myself an I….

  • 98. Klip  |  April 4, 2009 om 10 : 21

    The Race
    “Quit, give up, you’re beaten”
    They shout at you and plead
    “There’s just too much against you
    This time you can’t succeed”.

    And as I start to hang my head
    In front of failures face
    My downward fall is broken by
    The memory of a race

    And hope refills my weakened will
    As I recall that scene
    Or just the thought of that short race
    Rejuvenates my being

    Childrens race, young boys
    Young men, how I remember well
    Excitement sure, but also fear
    It wasn’t hard to tell

    They all lined up so full of hope
    Each thought to win that race
    Or tie for first, or if not that
    At least take second place

    The fathers watched from off the side
    Each cheering for his son
    And each boy hoped to show his dad
    That he could be the one

    The whistle blew and off they went
    Young hearts and hopes afire
    To win and be the hero there
    Was each young boys desire

    And one boy in particular
    Whose dad was in the crowd
    Was running near the lead and thought
    “My dad will be so proud”

    But as they speeded down the field
    Across a shallow dip
    The little boy who thought to win
    Lost his step and slipped

    Trying hard to catch himself
    With hands flew out to brace
    And amid the laughter of the crowd
    He fell flat on his face

    But as he fell his dad stood up
    And showed his anxious face
    Which to the boy so clearly said
    “Get up and win the race”

    He quickly rose, no damage done
    Behind a bit that’s all
    And ran with all his night and mind
    To make up for the fall

    So anxious to restore himself
    To catch up and to win
    His mind went faster than his legs
    He slipped and fell again

    He wised then that he had quit before
    With only one disgrace
    “I’m hopeless as a runner now
    I shouldn’t try to race”

    But in the laughing crowd he searched
    And found his fathers face
    That steady look which said again
    “Get up and win the race”

    So up he jumped to try again
    Ten yards behind the last
    If I’m going to gain those yards he though
    I’ve got to move real fast

    Exerting everything he had
    He regained eight or ten
    But trying hard to catch the lead
    He slipped and fell again

    Defeat, he lay there silently
    A tear dropped from his eye
    There’s no sense running anymore
    Three strikes, I’m out, why try?

    The will to rise had disappeared
    All hope had fled away
    So far behind so error prone
    A loser all the way

    “I’ve lost, so what”, he thought
    I’ll live with my disgrace
    But then he thought about his dad
    Whom soon he’d have to face

    “Get up” the echo sounded low
    “Get up” and take your place
    You were not meant for failure here
    “Get up”, and win the race

    With borrowed will “Get up” it said
    “You haven’t lost at all”
    For winning is no more than this
    To rise each time you fall

    So up he rose to run once more
    And with a new commit
    He resolved, that win or lose
    At least he shouldn’t quit

    So far behind the others now
    The most he’d ever been
    Still he’d give it all he had
    And run as though to win

    Three times he’d fallen, stumbling
    Three times he’d rose again
    Too far behind to hope to win
    He still ran to the end

    They cheered the winning runner
    As he crossed the line first place
    Head high and proud and happy
    No falling, no disgrace

    But when the fallen youngster
    Crossed the line, last place
    The crowd gave him the greater cheer
    For finishing the race

    And even though he came in last
    With head bent low, unproud
    You would have thought he’d won the race
    To listen to the crowd

    And to his dad he sadly said
    “I didn’t do too well”
    “To me you won”, his father said
    “You rose each time you fell”

    by Cara-May Harvey

  • 99. Klip  |  April 4, 2009 om 10 : 22

    Ok ek weet dis n lang post , maar dis so mooi , en nou het die rooflesers darem iets om te lees

  • 100. Adrie  |  April 4, 2009 om 12 : 46

    Hallo Almal. Ek is so lui so 10 vandag.

  • 101. pop  |  April 4, 2009 om 1 : 37

    12h46

    skaam jou!!

  • 102. pop  |  April 4, 2009 om 1 : 38

    ek het nou net my ou stukkie krummel verdien..nou gaan ek lui wees.

  • 103. Olga  |  April 4, 2009 om 9 : 17

    Jy kan my stuk krummel ookwkry pop.
    wk
    hoe ganit meti piep jong? het jy darem bietjie gedux?
    juf annie
    slaap jy alweer?

  • 104. Olga  |  April 4, 2009 om 9 : 20

    Baby jane! kom gesels met ta olga. ek het n box vol paaseiers. en ek sal vir jou sing.

  • 105. Olga  |  April 4, 2009 om 9 : 24

    Ag ok, gaan lallies maar bj. ek en bessie gaan sports bar toe.

  • 106. Emil  |  April 4, 2009 om 9 : 46

    Loer net gou om nag te sê. Ons is almal bietjie pê van verjaarsdag vier. En dit was nou maar net my seun se tweede – ek dink ek is te oud vir parties😆

  • 107. Adrie  |  April 4, 2009 om 10 : 35

    Hallo Julle

    Nee, Olga

    Ek probeer blogs skryf en DVD’s kyk, maar my aandag is afgetrek.

  • 108. Adrie  |  April 4, 2009 om 10 : 36

    Emil

    Baie geluk met jou klong se verjaarsdag. Ek hoop hy het die partytjie net so baie as jy geniet.

  • 109. Adrie  |  April 4, 2009 om 10 : 38

    Olga

    Wat gaan jy nogal sing?

  • 110. Adrie  |  April 5, 2009 om 11 : 26

    Hallo, Hallo, Hallo

  • 111. pop  |  April 5, 2009 om 11 : 57

    anybody?

  • 112. pop  |  April 5, 2009 om 11 : 57

    3 rooflesers???

  • 113. Olga  |  April 5, 2009 om 5 : 53

    Waar is my 5c van vanmore? neeee, opera het dit opgevreet. dis nie eers onder moduration nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: