Joy Adamson

Maart 29, 2009 at 4 : 01 136 Kommentaar

Op 20 Januarie 1910 is Friederike Victoria Gessner  in (wat vandag bekend staan as) in Oostenryk-Hongarye gebore.  Na haar ouers se egskeiding, het Friederike by haar ouma grootgeword.  Sy kon nie besluit het of sy ‘n konsert pianiste wou word of ‘n dokter nie.  Sy het binne 10 jaar 3 keer getrou.  Haar eerste man, Viktor von Klarwill het haar na Afrika gestuur om vir hulle ‘n veilige tuiste te gaan soek vir wanneer die Tweede Wêreldoorlog tot ‘n einde kom.  Dit het sy by Peter Bally, haar tweede man gevind.  Peter het haar Joy genoem.  George Adamson was haar derde man saam met wie sy haar in Kenia gaan vestig het.

In 1956 het George ‘n ma gedood wat hom en sy span aangeval het.  Te laat het hy besef dat sy 3 jong kinders gehad het.  Hy het die kinders huis toegeneem waar Joy hulle onder haar vlerk geneem het.  Die drie kinders se name was Lustica, Big One en Elsa.  Na 6 maande kon die Adamsons nie meer die 3 hanteer nie en het Lustica en Big One na ‘n plek van veiligheid in Rotterdam gestuur.  Elsa, die kleinste, het by hulle agter gebly. 

Elsa het ‘n wilde streep gehad, wat veroorsaak het dat sy dikwels in die moeilikheid geland het.  George se baas het daarop aangedring dat hulle van haar ontslae moet raak.  Sy moes onafhanklik raak of ook na ‘n plek van veiligheid gestuur word.  Joy het op die eersgenoemde besluit.  Sy het maande lank gespandeer om Elsa te leer om op haar eie te oorleef. 

Elsa het getrek, wat ‘n wonder vir die wEreld was.  Sy was die eerste een wat dit kon regkry.  Joy en George het haar later weer opgesoek.  Net om te besef dat sy die trotse ouer van 3 kinders, Jespah, Gopa en Klein Elsa , was.  Die Adamsons mag nie vriende met die kinders gemaak het nie, maar hulle kon darem foto’s neem.  Elsa is in 1961 dood aan babesiosis.  Ja, Elsa was 5 jaar oud toe sy dood is.  Sy is in die Meru Nasionale Park begrawe.  George en Joy het vir Elsa se kinders ‘n veilige tuiste gekry in Tanzanië. 

Joy het ‘n boek van Elsa se storie geskryf, wat dan ook in 1966 verfilm was.  Na Elsa se dood het George en Joy uitmekaar gedryf.  Hulle is nooit amptelik uit mekaar nie en het jaarliks Kersfees saam gevier, maar hulle loopbaanbelangstellings was verwyderd van mekaar.  Joy het in ‘n rehabilitasie sentrum, Elsamere by die Naivasha, begin waar sy haar in die 60’s gevestig het.  Sy het later nog 2 kinders ingeneem, Pippa en later Penny. 

Joy is in 1980 vermoor deur Paul Nakware Ekai, ‘n voormalige werknemer.  Daar was oorspronklik vermoed dat sy die prooi van ‘n leeu geword het, maar ‘n nadoodse ondersoek het bevind dat haar wonde te skerp en nie bloederig genoeg was om deur ‘n dier veroorsaak te gewees het nie.

Elsa was natuurlik die eerste leeu wat suksesvol gerehabiliteer en in die wild vrygelaat was. 

Blogvraag:   Wat was Pippa en Penny?

Blogantwoord:  Willes was reg met Sector Education and Training Authority.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die basiese vaardighede Op jou boekrak

136 Kommentaar Add your own

  • 1. boskind  |  Maart 29, 2009 om 4 : 35

    Penny was ‘n luiperd en Pippa was ‘n jagluiperd.

  • 2. Olga  |  Maart 29, 2009 om 6 : 50

    Tweede.

  • 3. Adrie  |  Maart 29, 2009 om 7 : 13

    Hallo almal!

    Bos, ek is bly dat jy geantwoord het. Nou kan ek iets interessant deel wat ek te wille van die vraag weerhou het.

    Joy en George het opgesplit want hy wou graag verder met leeus gewerk het. Joy wou eerder op jagluiperde konsentreer.

  • 4. maxie  |  Maart 29, 2009 om 8 : 14

    Hi almal!

    Baie interessant. Ai, die kat bly maar ‘n manjifieke dier!

    Toe ek baie klein was, was my enigste begeerte om ‘n leeuwelpie te hê. Elke verjaarsdag en elke Kersfees.

  • 5. Olga  |  Maart 29, 2009 om 9 : 02

    ek is nie n dieremenr nie. veral nie n kattemenr nie. maar, dit was n gr8 fliek. vandag nog as ek daardie liedjie hoor, raak ek nostalgies. en jy kan my kielie as ek weet waaroor.

  • 6. Adrie  |  Maart 29, 2009 om 9 : 20

    Max, toe ek die blog idee (in earth-hour!) gekry het, het ek geweet jy gaan daarvan hou.

  • 7. Adrie  |  Maart 29, 2009 om 9 : 24

    Olga,

    Ek stem saam met jou. Great fliek al is jy nie n diereliefhebber nie. Ek wonder hoe verskil die boek van die fliek? Die boek het natuurlik nie die lied nie.

    Die Adamson het die lewe gehad waarvan die meeste kinders net kan droom.

  • 8. Adrie  |  Maart 29, 2009 om 9 : 28

    Kat of te not. Self groot gemaak of te not. Maar n leeu bly n wilde dier wat nooit ten volle vertrou kan word nie. Ek sou lekker met die welpies gespeel het en al drie dieretuin toe gepos het.

  • 9. maxie  |  Maart 29, 2009 om 9 : 32

    @ Adrie
    Jy was so reg!

    Lekker slaap, julle.

  • 10. Emil  |  Maart 29, 2009 om 10 : 18

    ‘n Mens se troeteldier moet eintlik nie tusse mense kom nie😆

  • 11. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 7 : 11

    More almal

  • 12. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 7 : 13

    Emil

    Dit haal nogal die troetel uit die dier.

  • 13. Beeld  |  Maart 30, 2009 om 8 : 12

    Rome. – ’n Italianer is in hegtenis geneem nadat hy sy dogter na bewering 25 in afsondering gehou en 25 jaar lank verkrag het.

    Die man van Turyn in Wes-Italië het sy 40-jarige seun aangespoor om ook met sy eie vier dogters seks te hê. Sy seun is ook gearresteer.

    Die pa, ’n 63-jarige rommelverkoper, het sy dogter, nou 34, glo gereeld verkrag sedert sy nege was, het La Repubblica berig. Die media het die saak vergelyk met dié van die Oostenryker Josef Fritzl wat lewenslank tronk toe is nadat hy sy dogter 24 jaar lank aangehou en verkrag het.

    Die Italiaanse media het die slagoffer Laura gedoop. Sy is nie toegelaat om die huis sonder haar pa te verlaat nie en het haar dae in ’n donker kamer geslyt.

    Die seun word daarvan beskuldig dat hy sy vier dogters – nou ses, agt, 12 en 20 – verkrag en mishandel het.

    Laura het in Oktober ’n klag teen haar broer ingedien weens verkragting toe sy ná ’n rusie van haar pa gevlug het. – Sapa-AFP

  • 14. Beeld  |  Maart 30, 2009 om 8 : 16

    Alet Rademeyer
    Die beheerliggaam van die Hoërskool Ermelo sal wys wees om sy onderrigmedium Afrikaans te hou, terwyl hy voortgaan met die bevordering van veeltaligheid deur byvoorbeeld twee ander tale as vakke aan te bied.

    Só het mnr. Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), gesê.

    Die appèlhofuitspraak verlede Vrydag in Bloemfontein het beslis die skool mág weer ’n enkelmediumskool, in Afrikaans, word nadat die onderwysdepartement van Mpumalanga vroeër onregmatig ingemeng en die taalbeleid na parallelmedium verander het.

    Die skool was toe verplig om sowat 25 Engelssprekende leerlinge in te neem. Die hof het beslis dié leerlinge het die reg om in Engels onderrig te word en eksamen te skryf totdat hulle met skool klaar is.

    Colditz het daarop gewys dat dié leerlinge op geen wyse benadeel mag word nie en dat hulle beskerm moet word, eerder om hulle as ’n speelbal te gebruik soos wat die onderwysdepartement gedoen het.

    Colditz het gesê as hy die skool raad moes gee oor sy taalbeleid, sal dit wees om enkelmedium in Afrikaans te bly. Voorts kan die skool veeltaligheid bevorder deur byvoorbeeld Engels en Zoeloe as vakke aan te bied.

    Die rede dat hy die skool sal afraai om parallelmedium te word, is gegrond op bewyse dat dié onderrigmetode toenemend onbekostigbaar vir skole word.

    Volgens Colditz is daar talle skole wat worstel om te oorleef omdat die onderwysdepartement nie geldelik voorsiening maak vir parallelmediumonderrig nie en ook nie die nodige personeel hiervoor gee nie.

    Mnr. Cornelius Jansen van Rensburg, jeugleier van die VF+, het in ’n verklaring gesê die uitspraak laat die vraag ontstaan romdom die regte van tersiêre instellings om hul eie taalbeleid te bepaal sonder om reaksie van die regering te vrees.

    “Tans het universiteitsrade en ’n senaat die mag om ’n instelling se taalbeleid te bepaal. Vrees vir regeringsinmenging en die inkorting van subsidies word voorgehou as redes vir die geleidelike aftakeling van Afrikaans aan Afrikaanse universiteite. Universiteitsbesture behoort nou aktief die plek van Afrikaans by die vyf histories Afrikaanse universiteite te bevorder.”

  • 15. Olga  |  Maart 30, 2009 om 8 : 22

    hoekom verbaas dit mense dat wit suid afrikaners rassisties is? subsidies intrek. inmenging? search me! more, more.

  • 16. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 8 : 35

    More Olga

  • 17. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 8 : 45

    Nog ‘n dag gekanselleer as gevolg van ‘n gebrek in belangstelling

  • 18. Olga  |  Maart 30, 2009 om 9 : 41

    Jy sal tog n minuut van jou tyd laat kanseleer as gevolg van n ander se houding. wha ha ha ha. het jou base nie genoeg werk om jou besig te hou nie?

  • 19. Olga  |  Maart 30, 2009 om 9 : 44

    ek het my amper laat trap om mosambiek toe te gaan. ek het darem betyds onthou dis visvang, duik, snorkel ens paradys. danki. dan ry ek eerder van waterval tot waterval. die vet weet, daar is genoeg watervalle in die laeveld om my lank besig te hou.

  • 20. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 9 : 58

    Olga

    Mozambiek het darem die see met warm water ook. Hulle het ook groot muskiete en baie malaria.

  • 21. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 10 : 04

    More maaikies

  • 22. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 10 : 06

    Hoe se hulle?

    Eerder laat as nooit.

    Lo, Tilla, lekker naweek gehou?

  • 23. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 10 : 12

    Beslis eerder laat as nooit !

    Naweek was ok dankie en joune ?

  • 24. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 10 : 15

    O ja, kan nie onthou of ek jou gesê het nie – TL het Donderdag haar eerste treetjies gegee !

  • 25. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 10 : 47

    Okay en nou wil niemand met my praat nie – ek sal maar die post gaan lees

  • 26. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 10 : 51

    En weg!!!!!

    Sies

  • 27. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 10 : 52

    Flippen hel,

    Daar hak wordpress weer met my vas. GRRRR

  • 28. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 10 : 53

    Wel

    Ten minste beteken dit daar daar een iemand is wat die post vandag lees.

  • 29. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 10 : 58

    Hie hie …

  • 30. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 10 : 58

    Kloon

    Ek is nie van plan om vandag weer weg te gaan nie.

  • 31. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 11 : 00

    That I first have to see to believe

  • 32. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 11 : 00

    So, moet ek vir TL iewers langs die pad gaan optel? Of het julle haar nog nie toegelaat om haar tassies te pak nie?

  • 33. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 11 : 09

    Ek weet, julle sluit haar kas toe sodat sy nie haar klere en selfoon kan kry nie.

  • 34. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 11 : 15

    Dalk is dit oor haar kklere oral behalwe in haar kas is !

  • 35. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 11 : 16

    Jy sal haar opvreet – sy raak nou so ougat – en baie wise !

  • 36. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 11 : 19

    Dan sluit julle die tas toe.

  • 37. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 11 : 19

    Ek wou haar al van die heel begin af opgeeet het.

  • 38. Wipneus!  |  Maart 30, 2009 om 11 : 20

    Hello Almal

    Ag Elsa was my gunsteling gunsteling diertjie van alle tye. So cuddly!!!

    Ek skenk geld aan die Born free association in uk!!
    Hulle doen fantastiese werk!
    http://www.bornfree.org.uk

    Hoekom is ek so verlief op Elsa, want net soos Elsa is ek ook altyd in die moeilikheid :mrgreen:

    Lekker dag! Ouma werk vir ‘n verandering baie hard!

  • 39. Wipneus!  |  Maart 30, 2009 om 11 : 21

    Ek wou nog sê Landrover het nou die dag lekker landrovers vir Born Free geskenk!!

    Whoop whoop Landrover julle Rock!!!!

  • 40. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 11 : 24

    😯

    Ek het nie eers geweet daar is ‘n Born Free organisasie nie.

    Ouma moet ophou om al die geld so uit te deel, ons wil dalk eendag iets erf.

  • 41. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 11 : 29

    Hallo ouma

  • 42. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 11 : 37

    En baai ouma?

  • 43. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 11 : 48

    Waar is Nats, Verons, Olga, Willes, Zoekoe en die res vandag?

  • 44. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 11 : 55

    Lyk vir my ouma het nou klaar haar sê gesê en haar pie gevat en gewaai

  • 45. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 11 : 56

    Like I have said

    Ouma is buitendien op ‘n mission.

  • 46. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 00

    Kruip vir ons weg

  • 47. Wille Kjind Q  |  Maart 30, 2009 om 12 : 04

    Roep iemand? Uhm……. more

  • 48. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 04

    So van ‘n pie gepraat – ek is hommer

  • 49. Wille Kjind Q  |  Maart 30, 2009 om 12 : 05

    Tollie! Ekke bq besig vandag…… met kak

  • 50. Nats  |  Maart 30, 2009 om 12 : 06

    Hellloooooo julle!!!
    Of altans OLA!!

    Mozambique was hemel op aarde!!! Vrek lekker plek, en vrek warm!! Muskiete het lekker aan my gekou en nou is ek terug om 2 dae se werk op te vang… of altans te probeer!!

  • 51. Wille Kjind Q  |  Maart 30, 2009 om 12 : 08

    @ Tilla

    Ag nee sies man! Pies is soooooooooooo not nice

  • 52. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 10

    Ek is honger vir Pizza

    Nats

    Het jy foto’s geneem?

  • 53. Nats  |  Maart 30, 2009 om 12 : 16

    Tweeling
    Natuurlik!! Nog nie kans gehad om dit te laai nie – te veel werk!! En ek tag die baas, so ek sal dit moet doen sodra ek opgevang het met werk!:mrgreen:

    Wille Q
    Ek het ‘n pie vir lunch – lekker cornish! Mmmmm!!!

  • 54. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 16

    Willes

    As jy honger is eet jy enigeding ! Tot ‘n pie (moet net seker maak ons kry ‘n rennie saam dit)

  • 55. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 17

    Of vetkoek, of enige iets eetbaar.

  • 56. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 17

    Nats ! Welkom terug

  • 57. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 18

    Gelukkig het ek nie las van sooibrand nie.

  • 58. Nats  |  Maart 30, 2009 om 12 : 19

    *M*
    Hoe gaan daai sê ding… “Ek is nou so lus vir ‘n rennie ek eet sommer ‘n pie!”😆 Gelukkig kry ek dit nie!

    Adrie
    Jy is ALTYD lus vir pizza! Ek het selfs pizza gehad in Moz, glad nie sleg nie! Maar vir een of ander rede het ek die hele tyd slap chips met baie asyn en sout gesoek!!

  • 59. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 21

    Wie gaan almal Paasfees weg?

  • 60. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 22

    Om een of ander rede . . . .

    Skielike vreemde lusse het gewoonlik een oorsaak.

  • 61. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 26

    Nats

    Wil jy ons dalk iets vertel ?

  • 62. Wille Kjind Q  |  Maart 30, 2009 om 12 : 26

    GGGRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Simpel kompjoeter!

    @ A3

    Ek gat weg da na Olga se valley toe.

    @ Nats

    Eks groen………… baja groen:mrgreen:

  • 63. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 26

    Ek gaan met Jan Tuisbly se karretjie weg

  • 64. Nats  |  Maart 30, 2009 om 12 : 26

    Adrie
    Wha ha ha! Dan sou daar seker sooibrand saam gekom het!😉 Darem nie!😆

    Ons gaan see toe daai naweek – sien nie uit na die verkeer nie, maar darem is die pad beter as Mosambiek toe – hel hulle het groot slag gate wat jou kar sal afskryf en daai sand duine!!! Eish!

  • 65. Wille Kjind Q  |  Maart 30, 2009 om 12 : 30

    @ *M*

    Eitch! Ek sal verkies om dood te ga vanni hommer voorlat ek ‘n pie eet

  • 66. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 31

    Nats

    Na watter see gaan julle?

    Tilla

    So jy gaan die blog aan die gang hou terwyl ons almal gatskuur?

  • 67. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 32

    Tweeling

    Mag ek maar die peetma wees?

  • 68. Nats  |  Maart 30, 2009 om 12 : 32

    *M*😆
    Not too worry, TL is nog die alleen kjind vanni blog!😉

    Tweeling
    Jy gaan so trots wees op my! Ek is besig om Susters van Eva te lees!!! Gister in die kar begin lees, en het gesukkel om die boek neer te sit gisteraand! Seker so halfpad!

  • 69. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 34

    Nats

    Nie noodwendig nie !

  • 70. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 36

    Dis tyd dat TL ‘n blogmaaikie kry Nats

  • 71. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 36

    Kloon

    Waar gaan jy heen ?

  • 72. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 36

    Tweeling

    Ek is baie trots op jou. Daardie boek is die moeite werd.

  • 73. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 38

    Tilla

    Same place.

  • 74. Nats  |  Maart 30, 2009 om 12 : 40

    Adrie
    Ons gaan Margate se kant toe. Waar gaan jy gatskuur?

  • 75. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 42

    Ek se mos, waar ek altyd heen gatskuur.

  • 76. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 45

    Ek wil ook see toe gaan

  • 77. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 46

    In wie se tas kan ek pas ?

  • 78. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 12 : 47

    Kloon

    Enigeiets spesiaal op die agenda vir daai naweek ?

  • 79. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 51

    Ek gaan binnekort weer see toe. Moenie worry nie, ek sal vir julle foto’s stuur.

  • 80. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 12 : 54

    Tilla

    Tussen die 100 000 mense wat my ma die naweek genooi het, gaan ek seker die heeltyd super geirriteerd wees.

  • 81. Blom  |  Maart 30, 2009 om 12 : 59

    Hallo julle
    Ek het ook susters van Eva gelees die einde het my baie omgekrap
    daai auntie Daleen kon skryf…..

  • 82. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 1 : 00

    Daardie Aunty Dalene was die Oupoot van Suid Afrikaanse skrywers.

    Ek het omtrent al haar boeke.

  • 83. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 1 : 01

    Ag tog – ek sal seker ook die boek moet gaan kry en lees dat ek een van my kloon se irritasies – die gat in my opleiding – biki kan kleiner maak

  • 84. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 1 : 06

    Tilla

    Spaar jouself baie moeite en gaan koop die boek. Jy sal daarvan hou.

    Gaan CNA / Exclusive / Fascination Books toe en koop die damn ding. Jy sal nie spyt wees nie.

  • 85. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 1 : 15

    Ek moet net die damn ding se naam onthou

  • 86. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 1 : 19

    Sit dit op jou foon. Jy het mos altyd jou foon by jou.

  • 87. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 1 : 32

    Ek moet meer begin lees. Geen wonder my blogs is deesdae so boring nie.

  • 88. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 1 : 36

    Ek is nou besig om die nuwe Wilbur Smith te lees

  • 89. Agnes  |  Maart 30, 2009 om 1 : 37

    Minder blog en meer lees van regte skrywers

  • 90. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 1 : 39

    Agnes

    Sjarrap !

  • 91. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 1 : 41

    Jip, Agnes

    Net so. Ek dink al dat ek ‘n skrywer is.

  • 92. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 1 : 42

    ‘n Patetiese skrywer, maar darem.

  • 93. Olga  |  Maart 30, 2009 om 1 : 46

    ai, tog. janna jammergat!!!

  • 94. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 1 : 48

    Olga

    HUH?????

  • 95. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 1 : 49

    NINE WORDS WOMEN USE

    (1) Fine: This is the word women use to end an argument when they are right and you need to shut up.

    (2) Five Minutes: If she is getting dressed, this means a half an hour. Five minutes is only five minutes if you have just been given five more minutes to watch the game before helping around the house.

    (3) Nothing: This is the calm before the storm. This means something, and you should be on your toes. Arguments that begin with nothing usually end in fine.

    (4) Go Ahead: This is a dare, not permission.. Don’t Do It!

    (5) Loud Sigh: This is actually a word, but is a non-verbal statement often misunderstood by men. A loud sigh means she thinks you are an idiot and wonders why she is wasting her time standing here and arguing with you about nothing. (Refer back to # 3 for the meaning of nothing.)

    (6) That’s Okay: This is one of the most dangerous statements a women can make to a man. That’s okay means she wants to think long and hard before deciding how and when you will pay for your mistake.

    (7) Thanks: A woman is thanking you, do not question, or faint. Just say you’re welcome. (I want to add in a clause here – This is true, unless she says ‘Thanks a lot’ – that is PURE sarcasm and she is not thanking you at all. DO NOT say ‘you’re welcome’ .. that will bring on a ‘whatever’).

    (8) Whatever: Is a woman’s way of saying F—-YOU!

    (9) Don’t worry about it, I got it: Another dangerous statement, meaning this is something that a woman has told a man to do several times, but is now doing it herself. This will later result in a man asking ‘What’s wrong?’ For the woman’s response refer to # 3.

  • 96. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 1 : 56

    Olga !!!!

  • 97. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 1 : 58

    Kloon

    *Fluister

    Jy moet dalk nie die mense bespring en sopnat lek nie. Hulle skrik dan en hardloop weg

  • 98. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 00

    Hie Hie Hie

    Zoekoe het krieket kaartjies gewen en dit toe nooit opgeeis het nie. Ek wonder of hy ooit weet dat hy ingeskryf het.

  • 99. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 06

    Mens moet deesdae saggies poep as jy op Jac wil poep. As hulle jou vang, smeer hulle allerhande kaartjies aan jou af.

  • 100. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 06

    100ste

  • 101. Nats  |  Maart 30, 2009 om 2 : 12

    Terug vir 5 min!

  • 102. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 2 : 13

    Ha ha kloon – ek sal liewer nie op Jac gaan poep nie – ek wil nie kaartjies hê nie

  • 103. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 15

    Of jy kry vervelige boeke.

    Ek praat natuurlik nie van die boek waarvoor ek en my tweeling so hard gaan kots het nie.

  • 104. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 17

    Tweeling

    Ek hoop dit is vir ‘n baie lang 5 minute wat jy hier voor gaan wees. Het julle gister eers van Mozambiek af terug gekom?

  • 105. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 2 : 19

    Nats

    Waar in Mozambiek was julle ?

  • 106. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 2 : 20

    Kloon

    Ek dink ek moet jou join Easter

  • 107. Nats  |  Maart 30, 2009 om 2 : 23

    Adrie
    Jip, gister oggend so voor 11 da weg, en gister aand eers 20:30 by die huis!

    *M*
    Of jy wen ‘n blou bul boek… wat ek nog steeds nie gaan haal het nie!! Wha ha ha!!!

  • 108. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 26

    Tweeling

    Gaan jy ooit in jou lewe daardie boek gaan afhaal?

    Olga het weer ‘n Pissie boek gewen, waarvoor sy nooit ingeskryf het nie.

  • 109. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 28

    Het julle geduik ook?

  • 110. Nats  |  Maart 30, 2009 om 2 : 28

    *M*
    Dis eintlik hartseer, want waar ons was is maar 10km oor die border!! So ja ek was in Mosambiek maar ook net net!🙂
    Ponta Do Oura – maar ek kla nie, ek is darem nie meer soos hulle my noem ‘n “border virgin” nie!! Jippeee!!

  • 111. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 30

    Tweeling

    As dit enigsins troos. Ek het op die Swazigrens groot geword, maar was nog nooit in Swaziland nie.

  • 112. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 2 : 41

    Ek wil huistoe gaan – my kind is by die huis van haar netbaltoer af !

  • 113. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 44

    My paspoort het net een stempeltjie in.

  • 114. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 45

    Is dit alweer vakansie?

  • 115. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 51

    So by my kool

    Ek wil ‘n onderwyser word.

  • 116. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 2 : 54

    My paspoort het ook net een stempeltjie in en dis ook waar dit gaan bly want ek gaan ‘n nuwe een kry met my nuwe van as ek aansoek doen vir TL sn

  • 117. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 2 : 59

    En waarheen wil jy TL neem?

  • 118. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 3 : 03

    Dis net vir ‘just in case’ – as ek hom wel nodig het wil ek nie sukkel nie – maar dit sal nie vir land uit wees nie – net vakansie of so

  • 119. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 3 : 08

    Ek wil Brazilie toe gaan.

  • 120. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 3 : 20

    En wat wil jy daar gaan maak ?

  • 121. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 3 : 21

    En sommer daar bly.

  • 122. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 3 : 24

    In die bos gaan rond loop en die amazones gaan soek.

  • 123. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 3 : 26

    Terwyl ek besig is, kan ek sommer ‘n cure vir aids ook soek. Ek wou nog altyd ‘n nobel prys gehad het.

  • 124. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 3 : 28

    Ag nee, dit klink vir my lekker boring

  • 125. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 3 : 30

    Tot ek die nobel prys het.

  • 126. Wheelbarrow Jack  |  Maart 30, 2009 om 3 : 31

    Hello, hello, hello. Lyk darem of julle vandag meer lewe het. Ek hoop dit gaan nog goed met die dorings wi skitter in hulle afwesigheid en al die fraaie rose.

  • 127. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 3 : 40

    Hallo Domkrag

    Is jou jaareinde darem nou verby?

  • 128. *Mathilda*  |  Maart 30, 2009 om 3 : 40

    My baas het sy gat gedraai so ek loop vroeg weg – sien julle more

  • 129. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 3 : 48

    Cheers Kloon

  • 130. Nats  |  Maart 30, 2009 om 3 : 56

    Adrie
    Amazone!! Nou nie vir my nie! Ek sal veel eerder op ‘n eiland gaan lê en nuwe tipes pina colades uit dink!

  • 131. Wheelbarrow Jack  |  Maart 30, 2009 om 4 : 20

    Goeie outydse ou stock-take.

  • 132. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 4 : 25

    Tweeling

    Is jy bang vir goggas?

  • 133. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 4 : 32

    Domkrag

    Jy tel darem maar lank. Het Bloem nie studente wat dit in ‘n aand kan doen nie?

  • 134. Olga  |  Maart 30, 2009 om 4 : 45

    Gou eers weer teef oor my fAv onderwerrp. Ja2caranda belowe “no song repeats between 8 and 5.” maar hulle het net bedoel nie in dieselfde omroeper se program nie. as ek Katy perry nog 1 keer vandag hoor kweel I KISSED A GRL dan bek.. ek my rooiste pienk jockey. en gaan barcelona toe.

  • 135. Olga  |  Maart 30, 2009 om 4 : 50

    nee ek wil ni op hulle blog gaan kerm nie. dalk help ek hulle dan om nog n benoeming te kry. waar is die kammakastige mc nou?

  • 136. Adrie  |  Maart 30, 2009 om 4 : 51

    Olga

    Ek kan nie glo daardie liedjie is nog steeds op die playlist nie.

    Elke keer as ek weer naby ‘n radio kom speel Kaptein. Daardie liedjie irriteer die daglig uit my uit.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: