Hoe dra jy die boodskap oor?

Maart 26, 2009 at 9 : 39 246 Kommentaar

Almal van ons moet soms vir inligting wag of dringend inligting deur stuur.

In persoon is uit soos koekies in die weeshuis.  Daar is dan geen rekord om te bewys presies wat die inligting wat jy oorgedra / ontvang behels het nie.  Dit haal ook dadelik telefone van die lys af. 

‘n SMS of MMS is te kortliks om effektief te gebruik.  Dit raak ook op kritieke tye weg of word hopeloos te laat oor gedra.  ‘n Brief raak ook weg en vat eeue om die ander persoon te bereik. 

Fakse en eposse raak dikwels weg.  Of die server crash?

Wat bly dan oor?  Blog dalk?  Aikona, een mens kan enige tyd alles gaan verander wat daarop staan.

Is daar werklike ‘n 100% effektiewe manier van kommunikasie?  Wat ‘n rekord kan hou, iets altyd aflewer en nie meer gepeuter kan word nie?

Blogvraag:  Hoe verskil die formaat van ‘n VSA sakebrief van die VK sakebrief?

Blogantwoord:  Willes was reg met Margaret Thatcher.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Vir wie haal jy jou hoed af? Die basiese vaardighede

246 Kommentaar Add your own

  • 1. Ogies  |  Maart 27, 2009 om 11 : 37

    LOL @ Zoekoe

  • 2. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 38

    Ogies whahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa

  • 3. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 11 : 38

    Ogies

    Na jou derde glasie🙂 hoeveel glasies het mnr Ogies dan in?

  • 4. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 38

    Zoekoe jy is baie styvol!!

  • 5. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 39

    Ouma drink mampoer

  • 6. Ogies  |  Maart 27, 2009 om 11 : 39

    Adrie. Ga klim in die bed. Jy kan nie eers meer behoorlik lees nie. Ek’t mos gesê na SY derde glasie!!!! 🙄

  • 7. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 11 : 40

    😳

    Ek het te veel geparty by die see.

  • 8. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 40

    Ouma skop die winamp in en luister move your body

  • 9. Ogies  |  Maart 27, 2009 om 11 : 40

    Magtig ouma Wip. Stadig met daardie kierie. Ek moet net koes vir al die skerwe pottery wat hier verby kom!

  • 10. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 40

    Adrie is al van gister aand af so gekletter

  • 11. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 41

    ouma dans soos ‘n madonna

  • 12. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 11 : 41

    😯

    Wat het Ouma vanoggend geeet? Kellogs All bran?

  • 13. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 41

    vang die skerwe pottery ogies

  • 14. Wille Kjind Q  |  Maart 27, 2009 om 11 : 42

    Sam kom en gryp ‘n koeksister…….. Da hol sy wee uit by agter deur!

    *skree agter na* Lo almal……… Baai almal

  • 15. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 42

    Ouma eet oats maar die goed het my vanoggend naar gemaak dit lyk soos ietsie anders 😳

  • 16. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 43

    Saaaaaaaaaaaaaaaammmmm kom dadelik hier👿 waar is jou maniere groet jy nie

  • 17. Ogies  |  Maart 27, 2009 om 11 : 43

    😯 Wip!

  • 18. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 11 : 43

    Ouma

    Ons is hopeloos te oud om nou met ‘n baba oom/tannie opgeskeep te sit. GRRRRR

    Ons is darem al ‘n volle 12!!!

  • 19. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 44

    Ouma change die musiek run to you speel nou komaan ogies kry lewe

  • 20. Ogies  |  Maart 27, 2009 om 11 : 44

    Gaan nou eers ‘n koppie boeretroos soek!!

  • 21. Klip  |  Maart 27, 2009 om 11 : 45

    Zoekoe moenie worry ek sal die vleis check

    Benoude boude …. ek het al n paar gesien , daai antie in die kerk as y opstaan om te sing dan klim daai rok so half binne in , dan raak ek benoud en wil hom net so n ligte trekkie gee….

  • 22. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 11 : 45

    Ouma se swaaiende Boude maak Adrie effens seesiek.

  • 23. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 11 : 46

    Sjoe die plek kook weer….. dis so mooi :mrgreen:

  • 24. Ogies  |  Maart 27, 2009 om 11 : 46

    Kyk hoe lekker lag Ogies vandag!! Sy swaai die lyfie en wikkel daai heupe.

  • 25. Klip  |  Maart 27, 2009 om 11 : 49

    Ogies wat van so n bietjie espresso???

  • 26. Ogies  |  Maart 27, 2009 om 11 : 50

    Uh uh. Wil ok nie my lewer nou heeltemal opfoeter nie. Die longe hyg juis so van die gedans. Sal maar ‘n koppie chino drink

  • 27. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 11 : 51

    Dankie Klip, dan kan ek verder drink !!! 😀

  • 28. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 11 : 52

    Zoekoe

    Ek het jou al lankal gese die mense kom wanneer hulle weet hulle kan kom eet.

  • 29. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 53

    Klip whahahahahaha

    Sit solank die sosaties op die vuur julle

  • 30. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 53

    Ja vreeslik lui, is net daar waar hulle kos ruik

  • 31. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 11 : 54

    Ja Adrie, ek sien dis absoluut die geval, maar daar is darm drank ook , dit help ook om mense te lok !!

  • 32. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 56

    Ogies maak gou die groenslaai klaar asb

  • 33. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 11 : 57

    Ek sal solank die braai broodjies maak…. mmmmm njammieS !

  • 34. Klip  |  Maart 27, 2009 om 11 : 58

    Dis net ek wat hier moet sit , en nugter bly tot 7 uur vanaand , so julle moet maar laat waai met die spesiale versoeke .

  • 35. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 58

    Ons moet goed eet voor earth hour aanbreek dan gaan ons honger lei Julle moet sommer vir 2 dae eet

  • 36. Ogies  |  Maart 27, 2009 om 11 : 59

    Daarsy. ‘n Lekker crispy groen slaai. Good and wholesome

  • 37. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 11 : 59

    Ouma gee vir klip so klein jannie stapper

  • 38. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 11 : 59

    Zoekoe

    Met drank kry jy 50% lewe en met kos 100%

  • 39. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 00

    ouma speel nicolas se tussen die lakens dans

  • 40. Klip  |  Maart 27, 2009 om 12 : 00

    As die earth hour aanbreek en julle sit almal julle ligte af wat gaan ek maak met al die krag??????????

  • 41. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 12 : 00

    Ouma

    Dit gaan nag wees om vir ‘n volle 60 minute (3600 sekondes) nie te kan eet nie.

  • 42. Ogies  |  Maart 27, 2009 om 12 : 00

    Baai. Ogies moet maar gaan werk. Skoonma, dis my baas, loer so dan en wan hier om die hoek. Netnou is Ogies weer in die dogbox en dan suffer die kiddies weer!!

  • 43. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 01

    Kinders Ouma se spens is vuil kom ons maak gou die spens skoon

  • 44. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 12 : 01

    Ek neem aan dat ek sal moet gaan sit met earth hour. Anders help dit nou alles net mooi niks nie.

  • 45. Ogies  |  Maart 27, 2009 om 12 : 01

    Klip, dan blaas hulle seker weer ‘n transformer!!! Dan’s ons weer in elk geval terug op beurt krag

  • 46. Klip  |  Maart 27, 2009 om 12 : 02

    Dankie ouma , maar ek sal moet sluk as almal weg kyk

  • 47. Klip  |  Maart 27, 2009 om 12 : 03

    Ogies , laat jou skoonma saam chat , dan sal sy nie so oor jou skouer loer nie .

    Ek hoop maar die ligte afsit ding gaan goed verloop

  • 48. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 04

    byeeeee ogies dankie vir die saamspeel

  • 49. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 04

    kry jou daar ankerkant 😉

  • 50. Klip  |  Maart 27, 2009 om 12 : 05

    Kyk julle hoef rerig nie te worry nie , want Klip dink mos die son skyn uit sy gat , so daar gaan genoeg lig wees

  • 51. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 05

    whahahahaaaaaaaaaaa wys bietjie daai liggie in jou alie Klip Ouma soek lankal so een

  • 52. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 12 : 06

    Adrie, ek het die posduifie gestuur na jou amaal3 mail !!!

  • 53. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 06

    Ouma soek ook een Zoekoe

  • 54. Klip  |  Maart 27, 2009 om 12 : 07

    A3 met jou lig en my lig wat skyn …..dan gaan earth warming net vinniger erger word.

    Ouma , moet nou net nie dat ieman daai spesiale wegsteek plek ontdek nie

  • 55. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 07

    Ouma wip haar nou sommer dat net adrie duifies kry

  • 56. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 08

    😆 @ klip hoe steek ek daai lig aan die brand klip

  • 57. Klip  |  Maart 27, 2009 om 12 : 08

    Hoe meer johnie stapper ek drink hoe helder word my liggie

  • 58. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 12 : 09

    Dankie Zoekoe

  • 59. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 09

    whahahah wag ouma wil ook die ding probeer, en sluk sommer so triple jannie stapper weg Ouma gooi water in die bottel dat oupa nie sien ouma klim in sy botteltjie in nie :mrgreen:

  • 60. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 12 : 09

    Ek het nie ouma se adres nie… die duifie se GPS thingy werk nie so lekker nie….😳

  • 61. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 10

    Zoekoe jy het my adres!!!

  • 62. Klip  |  Maart 27, 2009 om 12 : 10

    Zoekoe , ek hoop daai posduif wat jy aangestuur het , is nie R18 nie
    😳 daar is so baie maniere om daai liggie aan die gang te kry

  • 63. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 12

    Ouma ken van liggies klip – ek voel nou net, ek het ook ‘n alie waar as en sou ek gaan sit word die hele wêreld donker
    whahahahaha

  • 64. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 12 : 12

    Ouma

    Ek stuur die posduif aan.

  • 65. Klip  |  Maart 27, 2009 om 12 : 12

    Skiem oupa sy bottel is nog vol wotties , maar eintlik is dit water

  • 66. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 14

    Ouma moet nou gaan werk anders gaan ons honger ly!!

    Soet wees almal

    Hoop julle het ‘n blink lekker naweek

    Dankie vir die braaivleis en mampoer

    byeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee

  • 67. Klip  |  Maart 27, 2009 om 12 : 15

    Ek vries my drank , en dan eet ek dit maar , so nou kan niemand se ek drink te veel nie.

  • 68. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 15

    Dankie Adrie!!! 🙂

  • 69. Klip  |  Maart 27, 2009 om 12 : 16

    Take care Ouma… Hou die blink kant bo!

  • 70. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 17

    Fantasties ons was in die koerant!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Whoop whoop dorings en rose Rock big time!!!

    Dankie vir almal se bydraes om hierdie projek so suksesvol te kon maak!!!!!

    Ouma voel nou sommer baie gelukkig

  • 71. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 18

    ta ta klip ek sal daai liggie helder laat skyn! 🙂

  • 72. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 12 : 18

    Soet wees Ouma

    en los maar die aaptwak uit.

  • 73. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 20

    Ouma is die soetste Ouma in Suid Afrika Adrie 😳

  • 74. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 12 : 21

    As iemand dalk gewonder het, dit was Willes se plan om die koerant te nader.

  • 75. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 12 : 21

    OK Ouma !! geniet die naweek !!! 😀

  • 76. Wipneus!  |  Maart 27, 2009 om 12 : 24

    Bye Zoekoe!! Ouma gee Zoekoe ‘n drukkie! :mrgreen:

    Nou moet ek hardloop!

    byeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee

    en ek is weg…..

  • 77. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 12 : 25

    En nee, julle kan nie nou almal gaan maak asof julle Ouma help werk nie.

  • 78. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 12 : 29

    Ek help nie sommer met werk nie…. net as ek gedreig word met ‘n wapen….🙄

  • 79. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 12 : 32

    Werk is vir mense wat verveeld is.

  • 80. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 12 : 38

    dink ek mos ook ❗

  • 81. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 12 : 46

    Sies

    Toe dros almal wragtig saam met Wipneus.

  • 82. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 12 : 59

    Ek is nog hier…. vir wat dit werd is🙄

  • 83. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 1 : 02

    Ek dink die hele Vrydag moet deel van die naweek wees.

  • 84. Pikkie  |  Maart 27, 2009 om 1 : 04

    Hallo almal!!! Julle moet ‘n heeeeerlike naweek hê! Praat weer Dinsdag met julle!

  • 85. Pikkie  |  Maart 27, 2009 om 1 : 05

    Ek gaan mos nou …. wel amper…. huistoe!!! 😈

  • 86. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 1 : 08

    Hallo Pikkie

    Ek wil ook huis toe gaan.

  • 87. pop  |  Maart 27, 2009 om 1 : 38

    elo almal

  • 88. pop  |  Maart 27, 2009 om 1 : 39

    wat maak julle mense vir die naweek?

  • 89. pop  |  Maart 27, 2009 om 1 : 41

    alweer fokken niemand

  • 90. pop  |  Maart 27, 2009 om 1 : 42

    a3

    ek sien jy is op jou pos

  • 91. Blom  |  Maart 27, 2009 om 1 : 47

    More maaikies wille kind jy lyk stunning in die rekord, Adri julle doen ‘n baie goeie job die mense waardeer dit opreg!!!

    Die naweek sny ons gras…….

  • 92. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 2 : 08

    Adrie is weg…. sy hol altyd die tyd op ‘n vrydag middag weg… tipies 🙄

  • 93. Adrie  |  Maart 27, 2009 om 3 : 03

    Adrie het weer 20 000 goed gekry om te doen.

  • 94. Zoekoe  |  Maart 27, 2009 om 4 : 39

    verskonings… verskonings

  • 95. Klip  |  Maart 27, 2009 om 4 : 56

    Raak ek nou besig….. my skof het darem nog net so twee ure oor

  • 96. Klip  |  Maart 27, 2009 om 5 : 49

    The ‘Perfect Password’

    A woman was helping her husband set up his computer, and at the appropriate point in the process, the computer advised him that he would now need to enter a password.

    Something he will use to log on.

    The husband was in a rather amorous mood and figured he would try for the shock effect to bring this to his wife’s attention.

    So, when the computer asked him to enter his password, he made it plainly obvious to his wife what he was entering by stating each letter out loud as he typed:

    P…E…N…I…S

    His wife fell off her chair laughing when the computer replied:

    **** PASSWORD REJECTED NOT LONG ENOUGH***

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: