Vir wie haal jy jou hoed af?

Maart 25, 2009 at 9 : 16 133 Kommentaar

Elke mens het seker iemand of te wel mense wat hulle bewonder.  Vandag is dit jou beurt om te vertel wie jy jou denkbeeldige hoed afhaal.

Dit is geen geheim dat ek ‘n feminis is nie.  Daarom hou van vroue wat gat skop.  Hetsy letterlik of figuurlik.  As sy haar merk in die manswêreld gemaak het, is ek ‘n aanhanger.  Des te meer as hulle iets uniek en indrukwekkend ontwikkel het.  Ek dink aan mense (en karakters) soos Jeanne de Arce, Xena, Marie Curie, Susan Vosloo, Helen Zille en natuurlik my gunsteling.  Grace O’Malley.

Volgende is mense wat met woorde kan toor.  Voeg ‘n tikkie sarkasme en baie wysheid by en ek groet jou enige dag met die hand.  Woordkunstenaars.  Ek is eintlik jaloers op hulle talent, maar nie so dat my bek nie oophang van bewondering nie.  Oscar Wilde, Winston Churchill, Eugene N. Marais en natuurlik Dalene Matthee. 

Ek beskou iemand wat voortsukkel nie as dapper nie.  Dit is nou nie juis asof hulle veel van ‘n keuse het nie.  Dit is ‘n heeltemaal ‘n andersaak om die sukkelbestaan (ongeluk, onreg ens) in die spore te stuit en tot jou voordeel om te draai.  Almal kan ‘n slagoffer wees, maar hoeveel mense raak oorwinnaars.  Ek kan nie nou name noem nie, maar hulle is orals om ons.  En elkeen van hulle is my held.

Wie is jou helde?  Kan julle nie sonder my oorleef nie?  Ongelukkig gaan dit nog ‘n paar  dae die geval wees.

Blogvraag:  Watter gewese Britse Eerste Minister is op 13 Oktober 1925 gebore?

Blogantwoord:  Volgens Wikipedia, is dit Atarot Lughawe wat meestal vir plaaslike vlugte gebruik word.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Vreemdeling word Jerusalemer Hoe dra jy die boodskap oor?

133 Kommentaar Add your own

  • 1. WILLE KJINDQ  |  Maart 25, 2009 om 9 : 36

    Eerste!

  • 2. WILLE KJINDQ  |  Maart 25, 2009 om 9 : 39

    Margaret Thatcher?

  • 3. WILLE KJINDQ  |  Maart 25, 2009 om 9 : 41

    Ek sal more ‘n versie met myself gesels:mrgreen:

  • 4. Wipneus  |  Maart 25, 2009 om 11 : 59

    Hello almal!!

    Helde… hieroor kan ek boeke skryf. Maar deesdae maak ek helde van gewone mense. Mense met sterk karakter eienskappe en wat suksesvol is, by wie ek iets kan leer om my lewe te verryk en beter te maak. (Maar hulle moet sterker wees as ek, kopsgewys nou, ek moet respek vir hulle kan hê) Dis nou al ou nuus dat ek maar altyd sulke mense nodig het om my op die straight and narrow te hou! Ek is geprogrammeer om aweregs te wees:mrgreen:

    Meeste van my helde is al dood! Ek was mal oor Moeder Theresa, ek sweer daai vrou was vanuit die hemel op die aarde geplaas! Lady Di ag man die mens het ‘n hart van goud gehad en altyd tyd gehad vir mense wat minderbevoorreg is.
    Ek kan onmoontlik nie almal noem nie.

    Maar soos ek sê hulle kan my nie regtig help nie. Dis die lewendiges by wie ek my kosbaarste lesse leer. En dan word hulle my “hero”

    Oor jou sarkastiese vraag!! :mrgreen: Nee, ons kan nie sonder jou lewe nie. Baby come back, oh please come back!!!! ROFL 😆

  • 5. Sebastiaan  |  Maart 26, 2009 om 12 : 57

    Zoekoe jou ou gatgabba. Jol te lekker op die jacaranda blog. Vra vir n nuwe post. Jy kry die mense wat as die skool bazaar hou, dan maak hulle kaste leeg vir die tombola tafel. Hulle bak 100 koeke, gee mince, aartappels wors en olie. Borg n event, gaan braai wors en daarna gaan hulle pannekoek bak. Die kerk hou n ete. Na gaan die antie, sy maak varkboud en sny dit in reppe, sy braai hoender dye, maak vis tertjies, bak skons, koeksisters, choklit koek, jamtert en gaan beman dan die koffie kan. Dink hulle hulle is helde? Dink dalk hulle gaan n vrypas hemel toe kry? Die loto wen? Ag, nee a. Dit is gatkruip op sy beste. Wie bewonder hulle? Ek dink hulle dink hulle is so great. Hulle is hulle eie grootste bewonderaars.

  • 6. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 5 : 17

    GGGRRR!!!!!!

  • 7. delila  |  Maart 26, 2009 om 6 : 52

    ek lig my hoed vir die mens wie in die bresse tree vir die minderbevoorregte persoon. wie sal opstaan vir die mens, kind, dier op wie gepik word ondat die nie vir hom of haarselfkan praat nie.

  • 8. Zoekoe  |  Maart 26, 2009 om 7 : 13

    Hallo mense !!! 😀

    Sit ek so en wonder of die plek vandag effe meer besig gaan wees. . .

    Sebastiaan, ek kom al jare saam met Jacaranda se blog. . . so ek is eintlik ‘n OU blogger daar.

  • 9. Klip  |  Maart 26, 2009 om 8 : 29

    More almal

    Lyk my jac se blog het weer vlam gevat , seker omdat daar kaartjies weggegee word!

  • 10. Zoekoe  |  Maart 26, 2009 om 8 : 42

    Hallo Klip

    Ja nee kyk, daar gaan meer aan as hier…. en ek warry nie juis veel oor daai kaartjies nie, ek is nou nie een om heeldag op ‘n paweljoen te sit en kyk na Krieket nie… !

  • 11. Klip  |  Maart 26, 2009 om 8 : 47

    Ek sal graag eendag krieket wil gaan kyk, maar net om die “mooi” mense uit te check, en sommer n goeie rede om heeldag op my boude te sit en bier drink

  • 12. Klip  |  Maart 26, 2009 om 8 : 50

    Lank terug toe wou ek gaan kaartjie koop vir n eendag wedstryd in Pretoria, geen kaartjies gekry , maar darem n mooi show by presleys

  • 13. Klip  |  Maart 26, 2009 om 8 : 52

    Ek haal my hoed af vir die dames wat hulle klere uit trek en op die vehoog voor vreemdes dans. Wat n inspirasie!!!

  • 14. Zoekoe  |  Maart 26, 2009 om 8 : 58

    😆 😆 inspirasie !!

  • 15. Zoekoe  |  Maart 26, 2009 om 9 : 13

    So waar is al die mense? Lyk my as Adrie weg is – gaan staan die plek heelemal stil…. gmpf !!! sy sal haar wat verbeel !

  • 16. Klip  |  Maart 26, 2009 om 9 : 16

    Zoekoe , die dames il nie met ons gesels nie . Het iemand iets gese van feminisme❓

  • 17. Klip  |  Maart 26, 2009 om 9 : 17

    Wat is die betekenis van n feminis?

  • 18. Klip  |  Maart 26, 2009 om 9 : 21

    Is n feminis , n vrou wat snor groei??

  • 19. Verons  |  Maart 26, 2009 om 9 : 22

    More, more!
    Ek bewonder mense wat bo hulle omstandighede uit styg!

  • 20. *Mathilda*  |  Maart 26, 2009 om 9 : 46

    More julle

  • 21. Blom  |  Maart 26, 2009 om 10 : 13

    more julle….ek het op die bly te kenne myself voorgestel en ek wil graag saam blog….

  • 22. Blom  |  Maart 26, 2009 om 10 : 15

    kan iemand my dalk leer om ook ‘n prentjie op te sit?

  • 23. Klip  |  Maart 26, 2009 om 10 : 19

    More Blom , jy is meer as welkom

  • 24. Klip  |  Maart 26, 2009 om 10 : 21

    Hoe gaan dit Mathilda??

  • 25. Blom  |  Maart 26, 2009 om 10 : 25

    Ek haal my hoed af vir Steve Mofeier se vrou….

  • 26. Klip  |  Maart 26, 2009 om 10 : 27

    Ek dra nie meer hoed nie

  • 27. Blom  |  Maart 26, 2009 om 10 : 28

    Vir Amor voel ek maar net jammer sy het met Joost gejol toe hy getroud was met Marlene…sy moet maar haar pak van die blinde sambok vat wat het sy gedink sy gaan hom verander? Hallo

  • 28. Zoekoe  |  Maart 26, 2009 om 10 : 36

    Hallo Blom – jy is baie meer as welkom hier hoor !!! blog na hartelus !!

    As jy daar bo kyk aan jou regterkant sal jy sien daar is ‘n ding met die naam Gevreetjie Fabriek, daar sal jy alles sien wat jy nodig het om ‘n prentjie ot te wel ‘n “Avatar” te kan kry.

  • 29. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 10 : 36

    TESTING!!!!!! 👿

  • 30. Klip  |  Maart 26, 2009 om 10 : 40

    Dis in hulle gene om rond te loop

  • 31. Klip  |  Maart 26, 2009 om 10 : 42

    1,2,3 Jy is deur WK , praat maar

  • 32. Klip  |  Maart 26, 2009 om 10 : 46

    Wie het gepoep???

  • 33. Klip  |  Maart 26, 2009 om 10 : 47

    Testing testing …..jy kan maar praat Wk

  • 34. Klip  |  Maart 26, 2009 om 10 : 48

    Rondloper honde tel vlooie op

  • 35. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 10 : 50

    KLIP!!!!!!!

    TSK! Simpel piesie hak vas

  • 36. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 10 : 51

    Vandag haal ek NIE my hoed af vi my piesie nie!😈

  • 37. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 10 : 52

    @ Klip

    Ek dink nie dis my 3ling wat gepoep hetti. Sy hol in haself vas

  • 38. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 10 : 57

    ( ( ( ( ( ( ( ( ( ( H A L L O ! ! ! ! ! ! ! ! ! ! ) ) ) ) ) ) ) ) ) )

  • 39. Blom  |  Maart 26, 2009 om 10 : 58

    Ek poep in blom geur so dis nie ek nie…soos wat ruik dit Klip dalk so brannas klankie

  • 40. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 10 : 58

    GMPF!!!!!!!!!!

  • 41. *Mathilda*  |  Maart 26, 2009 om 11 : 02

    Blom

    Baie welkom en ek laaik jou kwaai nadat ek gaan loer het op bly te kenne

  • 42. *Mathilda*  |  Maart 26, 2009 om 11 : 04

    Hey klip

    Gaan goed dankie, geen splinternuwe klagtes nie

  • 43. Blom  |  Maart 26, 2009 om 11 : 05

    Seker Zoeks

  • 44. Klip  |  Maart 26, 2009 om 11 : 13

    En toe word ons dors

  • 45. Klip  |  Maart 26, 2009 om 11 : 14

    Ek lig my hoed vir ales wat deesdae opstaan.

  • 46. Blom  |  Maart 26, 2009 om 11 : 21

    Ha Klip veral sonder viagra…lol

  • 47. Zoekoe  |  Maart 26, 2009 om 11 : 46

    Ek poep nie…. en as ek sou poep sou dit na bier ruik…🙄

  • 48. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 12 : 00

    Halie! Halie! Halie!

  • 49. *Mathilda*  |  Maart 26, 2009 om 12 : 08

    Hey willes !

  • 50. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 12 : 15

    @ Tilla

    Yebo yes! Ek is bq besig vandag en strip my moer somme tot in more

  • 51. Zoekoe  |  Maart 26, 2009 om 12 : 24

    Hallo Willes😀

    Hallo Mathilda 😀

  • 52. Klip  |  Maart 26, 2009 om 12 : 24

    Is daar so iets soos om “op geblog te raak” soos in niks meer om te se nie , of weet nie meer wat om te se nie ???

  • 53. Klip  |  Maart 26, 2009 om 12 : 28

    Strip jou moer , en gee hom een draai terug

  • 54. *Mathilda*  |  Maart 26, 2009 om 12 : 30

    Klip

    So nimmer as te nooit nie – dis die tyd wat die probleem is !

  • 55. Klip  |  Maart 26, 2009 om 12 : 31

    Dis payday, , die naweek le voor , wat n uitsig…..

  • 56. Klip  |  Maart 26, 2009 om 12 : 32

    Mathilda , ek stem saam hier gaan dit partykeer ook maar lekker rof, dan kan n mens net skelm rooflees

  • 57. Klip  |  Maart 26, 2009 om 12 : 34

    Almal is besig met hulle RDP (Run Down Period)

  • 58. *Mathilda*  |  Maart 26, 2009 om 1 : 10

    Kloon

    Ek het ook my bit gaan doen vir die projek !

  • 59. Gomgat  |  Maart 26, 2009 om 2 : 28

    hierdie lyk na n kwaai plek

  • 60. erns  |  Maart 26, 2009 om 2 : 38

    ello almal ek gebruik opera want di werk wil ni meer my op social groups toe laat ni

  • 61. Klip  |  Maart 26, 2009 om 2 : 39

    Die blog kort weer n Edna

  • 62. Klip  |  Maart 26, 2009 om 2 : 40

    En n Rednose ….

  • 63. Klip  |  Maart 26, 2009 om 2 : 41

    Welkom Gomgat

    Verduidelik “kwaai”

    Hier gaan boggerol aan!!

  • 64. Zoekoe  |  Maart 26, 2009 om 3 : 16

    Nee o genade soek nie weer sulke kakmakers – nee dankie !

  • 65. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 3 : 18

    Ai jai jai jai

  • 66. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 3 : 19

    Oe ek wil huistoe gaan……………………. na mamma toe

  • 67. MC  |  Maart 26, 2009 om 3 : 20

    Dankie vir julle wat ingeloer het op die Jac/sport blog en vir die wat gevote het…… Verons sien jou vannand by die Eiland met al die kamp toerusting ou tjom

  • 68. *Mathilda*  |  Maart 26, 2009 om 3 : 28

    MC

    Bly ons kon help

  • 69. Klip  |  Maart 26, 2009 om 4 : 13

    Hulle moes nooit iets verniet weggegee het op jac se blog , want al wat n mens hoor is dat almal nou daar uithang omdat hulle kaartjies kan kry. Praat van positiewe bemarking.

    Fok ons klomp hillbillies wil alles verniet he , hoekom nie

  • 70. Klip  |  Maart 26, 2009 om 4 : 14

    WQ , jy is dan die mamma!!!

  • 71. Zoekoe  |  Maart 26, 2009 om 4 : 49

    Hey Willes – ek sien jy en Dorings is in die koerant, die moot se Rekord koerantjie 😀 😛

  • 72. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 5 : 01

    @ Klip

    Ek het belowe om nooit wee trug te gaan Jac toe nie en ek breek nie ‘n belofte nie. Nie eens vi alli tjoklits inni wêreld nie!

  • 73. Wille Kjind Q  |  Maart 26, 2009 om 5 : 08

    @ Zoeks

    Cool bananas!!!

  • 74. delila  |  Maart 26, 2009 om 6 : 01

    iemand weet wat lojaliteit is. willes, ek haal my hoed af vir jou. snaaks hoe ‘Gratis’ rondlopers van die beste van ons maak ne. of dit nou kaarkies of sex is. om drank nie eers te noem nie.

  • 75. Sebastiaan  |  Maart 26, 2009 om 7 : 08

    Steeds die melaatsheid blog?

  • 76. erns  |  Maart 26, 2009 om 7 : 42

    ek sien hier gat niks aan nie is almal besig om te party

  • 77. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 7 : 44

    Yip! Dit gat ‘n laaaang nag wees

  • 78. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 7 : 49

    Almal vir April en sy vakansie dae

  • 79. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 7 : 50

    Ek wonner of die rooflesers weet hoe om te refresh. Wag sekee om eerste te skree😯

  • 80. Olga  |  Maart 26, 2009 om 8 : 03

    en waarvoor wag jy wk?

  • 81. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 8 : 06

    He! He!

  • 82. maxie  |  Maart 26, 2009 om 8 : 15

    Ek haal my hoed af vir mense soos Natalie du Toit en Oscar Pistorius, om obvious redes.

    Vir elke vrou wat besluit het sy gaan nie vasgevang word in ‘n geweldadige verhouding nie, en haar kar en klere gevat het en spore gemaak het. En daarna in armoede moes leef want sy wou nie eers ‘n teelepel he van die man wat haar aangerand het nie.

    Vir die vrouens wat soggens om 05h00 opstaan en twee of drie taxi’s moet haal om ons huise te kom skoonmaak.

    Vir elkeen wat opstaan teen onreg.

    Vir mense soos Carina en Adrie wat altyd jool.

    En nog vele, vele ander…

  • 83. Olga  |  Maart 26, 2009 om 8 : 16

    en wavoor wag jy wk?

  • 84. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 8 : 25

    @ Maxie

    Amen❗

  • 85. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 8 : 38

    Hallo Almal!!!!

    Het iemand my gemis?

  • 86. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 8 : 52

    Sies. Daar is julle almal weg

    Geen rooi tapyt nie.

    Geen Ek is bly jy is weer met ons nie.

    NIKS

  • 87. Alta  |  Maart 26, 2009 om 8 : 56

    Baie nice plekkie. Sal weer kom loer.

  • 88. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 8 : 56

    DRIELIENG!!!!!!!!!!!!!!!!!!😈

  • 89. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 8 : 58

    OLGA!!!!!!!!!!!!!!!!!! WA WAS JY ALLITYD👿

  • 90. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 8 : 59

    Ek het my foun se bêtrie lewe getoets toe poef hy op dag VIER

  • 91. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 00

    Is da ‘n nuwe post of is julle nou skaam?

  • 92. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 03

    @ Olga

    Ek hetti vroeër jou comment gesien nie. Ek sou somme dadel die charger in geplug het en kom chat het

  • 93. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 04

    Julle kan nou ma wee praat

  • 94. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 05

    Of wag julle vi beter dae?

  • 95. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 06

    Ek is terug

  • 96. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 06

    Maak net die vensters en deure oop

  • 97. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 07

    Om die plek bq lug te gee…..

  • 98. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 08

    Nou hou net vervlaks op poep.

  • 99. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 08

    Jy hulle toe gesien? Die goeter wat jy gery en soek het😉

  • 100. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 09

    Dissi ek wat poepi. Dissi klomp wat so rooflees

  • 101. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 09

    Baie welkom aan al die ou bekendes en al die nuwelinge

    Willes

    Gaan jy vir my die artikel uit die rekord posduif?

  • 102. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 10

    Eks net bly die dag het sy gat gesien

  • 103. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 11

    Nope. net so ‘n silhoeet daarvan

  • 104. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 11

    Hie wa ek bly kry ons die Rekord eers op ‘n vrydag

  • 105. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 12

    Hmm

    Gee my ‘n idee vir ‘n nuwe blog

  • 106. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 12

    Eish

  • 107. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 14

    Ek is besig om aan ‘n post te werk…….. Vir die afgelope 3 dae😯

  • 108. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 15

    En dis ‘n baja diep post. Miskien is dit maandag eers kla

  • 109. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 16

    Joh! Eks alwee 3 comments agter

  • 110. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 16

    Watter maandag in watter eeu?

  • 111. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 17

    Skryf oor bokse

  • 112. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 18

    In watter eeu sal daardie Maandag wees?

  • 113. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 18

    Of The pursuit of happiness

  • 114. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 19

    🙄

  • 115. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 19

    HIERIE blêrrie maandag wat nou kom👿

  • 116. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 21

    Tsk!

  • 117. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 22

    Halie halie halie

  • 118. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 22

    In watter dimensie?

  • 119. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 23

    Ye ba toe!

  • 120. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 24

    Die miesie hy voerstaan nie môi die ous

  • 121. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 26

    Werk jy al aani post vi MORE?

  • 122. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 27

    Wat is dit met jou blerrie halie, halie, halie die heeltyd?

  • 123. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 28

    Ja, maar ek is doodmoeg

  • 124. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 31

    Los my halie halies uit. En ga slaap as jy moeg is. Die mense sal nie eens agterkom daas noggi ‘n nuwe post nie

  • 125. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 32

    Gepraat van moeg……..

  • 126. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 33

    Net as jy ‘n goeie rede vir die blerrie halies het.

  • 127. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 34

    Ek gat nou kosblikke bou en dan gat ek slaap. Nag

  • 128. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 35

    My halies is hie om te bly

  • 129. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 36

    GRRRRR

  • 130. WILLE KJINDQ  |  Maart 26, 2009 om 9 : 37

    Maw EK is hie om te bly. Lekka dux

  • 131. Zoekoe  |  Maart 26, 2009 om 9 : 43

    O nou chat julle eers….. nagskof is terug 😛

  • 132. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 50

    Hey Zoeks

  • 133. Adrie  |  Maart 26, 2009 om 9 : 51

    Jy beter more op jou stukke wees. Ons gaan die blog in ‘n ander bloedgroep in kuier.

    Kan jy asb vir my die artikel in die rekord stuur?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: