Die Jeug van vandag

Maart 23, 2009 at 6 : 20 65 Kommentaar

Ek lees onlangs ‘n beskuldiging iewers dat vandag se jeug arrogant is met geen respek vir die ouer geslagte wat op die grens baklei het nie.  Die jeug veroordeel blykbaar net die ouer geslag en probeer nie hulle agtergrond verstaan nie.  Die jeug maak glo verskonings om die gedrag van ander rasse te verdedig en verkleineer hulle eie volk.  Ek kan nie onthou wie, waar en wanneer nie, vergewe my dus as ek dit verkeerd aangehaal het.

Ek het ‘n ruk lank daaroor getop en toe wel besluit om daarop te reageer.  Volgens die ANC is almal jonger as 35 jaar jeugdiges en val ek ook onder die banier van die jeug vandag.  Ek staan darem ook nie in die blog wêreld bekend vir my takt of respek nie.  Die skoen van die beskuldiging pas my nie ten volle nie, maar ek wil graag die jeug se kant stel.  Soos wat ek dit in elk geval sien.

Dit is nogal ‘n interessante kombinasie wat die stemgeregtige jeug verteenwoordig.  Die oudste groep van die vaandel het twingtig geword in 1994 en was dus stemgeregtig met die eerste “demokratiese” verkiesing.  Van hulle kon self in die Referendum van 1992 stem.  Die jongstes wat vanjaar mag stem was 3 jaar voor of op 22 April 1994.  17 jaar verskil en dit is opsigselfs amper ‘n hele generasie gaping.

Die grootste sonde van die jeug vandag is dat hulle gebore is met ‘n wit vel.  Des te meer as hulle nog Afrikaans sprekend is.  Dit is meestal die jeug van vandag (en die toekoms) wat die prys van apartheid moet betaal.  Diegene wat Apartheid ingestel het is dood of op pensioen.  Die geslag wat apartheid beëindig het al reeds hulle plekkie onder die son verdien.  Hulle is natuurlik in ‘n groter gemors as die jeug as hulle daardie plekkie verloor.  Maar dit is die jeug wat gebruik word om die onregte van die verlede regtestel.

Daar word geredeneer dat die jeug steeds deur apartheid bevoordeel word, al is apartheid al in die vroeë negentigs uitfaseer.  Die oudste deel van die jeug was dalk gelukkig genoeg om die knypers van regstelling te ontsnap.  Tog as jy kyk na die hoeveelheid dertig-, veertigjariges in die arbeidsmark van kleur, lyk dit asof dit nie die ander groepe benadeel het nie.  Die ander het al die geleendhede gehad as die jonger blankes.

Die jeug moet die beste van ‘n slegte saak maak in hulle eie land of ‘n beter heenkome elders gaan soek.  In SA word hulle weggewens en elders is hulle ook nie regtig welkom nie.  Hulle moet veg vir geleendhede wat hulle nie gegun word nie en moet tevrede wees dat hulle nie gaan kry waarvoor hulle werk nie.  Jy kan hoop op middelbestuur as jy gelukkig is, maar meer as dit is ondenkbaar.  (Tensy jy natuurlik ‘n entrepeneur is en bereid is om iemand anders verniet op jou rug te laat ry.)

Vandag is daar net twee sondes.  Jy is ‘n rassis (net as jy ‘n witvel het) of jy is homofobies.   Daarteen moet die blanke jeug vir hulle en hulle nageslag aan ‘n toekoms bou.  Party swig onder druk en raak of heeltemaal anti-Afrikaans of heeltemaal liberaal.  Die meerderheid probeer ‘n balans handaf.  Hulle erken die foute van die verlede en probeer keer dat dit nie herhaal word nie.  Hulle veg ook om die behoud van hulle eie kultuur.  Kyk gerus na die aantal jeugdiges wat aan hulle taal klou en hulle kultuur uitleef. 

As dit ‘n sonde is om ‘n land te probeer bou vir alle Suid-Afrikaners, staan ek skuldig.  As ‘n klein groepie Afrikaners gaan die uitdaging te groot wees.  Ons is immers in die eerste plek Suid-Afrikaners, daarna Zoeloes, Xhosas, Indiërs, Kleurlinge, Afrikaners ens.  Demokrasie moet almal ‘n gelyke kans gee om vir hulle plek in die son mee te ding.  Geen groep mag ten koste van ‘n ander bevoordeel word nie.

Ek is Adriana Magrieta Swanepoel, ‘n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner.  En ek dink  ek doen ‘n baie goeie job daarmee.  Soos baie ander.

Blogvraag:  Wie is Dr JJ de V Bezuidenhout (Oom Hasie)?

Blogantwoord:  Zoekoe was reg met produk, prys, plek en promosie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Word of Mouth Vreemdeling word Jerusalemer

65 Kommentaar Add your own

  • 1. *mathilda*  |  Maart 23, 2009 om 6 : 31

    Eerste

  • 2. Riaan Oosthuysen  |  Maart 23, 2009 om 6 : 52

    Tweede

  • 3. Riaan Oosthuysen  |  Maart 23, 2009 om 7 : 58

    Ook Derde

  • 4. *mathilda*  |  Maart 23, 2009 om 8 : 03

    Hi Riaan

  • 5. maxie  |  Maart 23, 2009 om 8 : 11

    Hi julle

    O, ek lief die blogvrae!

    Hy is die man van ons eie nimlike Evita Bezuidenhout.

  • 6. Sammi  |  Maart 23, 2009 om 9 : 08

    En daar is Ouboet op sy eerste dag terug by die werk in die Ukay na 4 jaar gevra om te loop. Sonder ‘n maand kennisgewing, sonder ‘n rede. Hy moet nou binne 28 dae ‘n ander werk kry OF hy moet waai. (Uit die land uit) Hulle is genadeloos. Tenminste is dit nie so maklik om jou werk HIER te verloor nie.
    Ons kinders moet doodeenvoudig doen wat die Indiërs lankal besef het – bemag jouself met ‘n professionele kwalifikasie wat nodig gaan wees in die toekoms OF wees ‘n top ambagsman/vrou.
    OF gaan sit op ‘n ashoop…

  • 7. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 6 : 53

    EERSTE!!!!!! (Vir vandag!)

    More more

    @ Adriana

    Ek sal later my 5 sent gooi. Moet gou die clowns gat help karre inboek wat ek gekoop, gery EN gebreek het😯

  • 8. Zoekoe  |  Maart 24, 2009 om 7 : 24

    I have been wondering about why Whites are racists, and no other race is.

    Proud to be White Michael Richards makes his point…

    Michael Richards better known as Kramer from TVs Seinfeld does make a good point.

    This was his defense speech in court after making racial comments in his comedy act. He makes some very interesting points…

    Someone finally said it… How many are actually paying attention to this? There are African Americans, Mexican Americans, Asian Ameri cans, Arab Americans, etc. And then there are just Americans. You pass me on the street and sneer in my direction. You call me ‘White boy,’ ‘Cracker,’ ‘Honkey,’ ‘Whitey,’ ‘Caveman’ … and that’s OK.

    But when I call you, Nigger, Kike, Towel head, Sand-nigger, Camel Jockey, Beaner, Gook, or Chink … You call me a racist.

    You say that whites commit a lot of violence against you… so why are the ghettos the most dangerous places to live?

    You have the United Negro College Fund. You have Martin Luther King Day. You have Black History Month. You have Cesar Chavez Day. You have Yom Hashoah. You have Ma’uled Al-Nabi. You have the NAACP. You have BET… If we had WET (White Entertainment Television), we’d be racists. If we had a White Pride Day, you would call us racists. If we had White History Month, we’d be racists.

    If we had any organization for only whites to ‘advance’

    OUR , lives we’d be racists.

    We have a Hispanic Chamber of Commerce, a Black Chamber of Commerce, and then we just have the plain Chamber of Commerce.

    Wonder who pays for that??

    A white woman could not be in the Miss Black American pageant, but any color can be in the Miss America pageant.

    If we had a college fund that only gave white students scholarships … You know we’d be racists.

    There are over 60 openly proclaimed Black Colleges in the US .

    Yet if there were ‘White colleges’ That would be a racist college.

    In the Million Man March, you believed that you were marching for your race and rights.

    If we marched for our race and rights, you would call us racists.

    You are proud to be black, brown, yellow and orange,

    and you’re not afraid to announce it.

    But when we announce our white pride, you call us racists.

    You rob us, carjack us, and shoot at us. But, when a white police officer shoots a black gang member or beats up a black drug-dealer running from the law and posing a threat to society, you call him a racist.

    I am proud… But you call me a racist.

    Why is it that only whites can be racists??

    There is nothing improper about this e-mail. Let’s see which of you are proud enough to send it on. I sadly don’t think many will. That’s why we have lost most of OUR RIGHTS in this country. We won’t stand up for ourselves!

    BE PROUD TO BE WHITE!

    It’s not a crime yet … but getting real close!

  • 9. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 7 : 42

    More more

  • 10. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 9 : 22

    @ Zoekoe

    Amen!

  • 11. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 9 : 24

    Ruik julle nog poep of is almal kastig ‘besig’

  • 12. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 9 : 25

    Die baas gat jou NIE ‘n verhoging gee as jy maak of jou werki

  • 13. Sebastiaan  |  Maart 24, 2009 om 9 : 25

    Kramer het dit goed gese nie waar nie. In suid afrika loop jacop zuma vry met 700+ aanklagte teen hom. Hy kan presedent word. Hy word swart jesus genoem. Maak my blind van woede. Jesus het nie gevat wat hom toekom nie. Jesus het nie verkrag nie ens. Shabir sjeik loop los. Hy het mos net zuma se sakke gevul hoe kan dit dan verkeerd wees. Darby lewis moet in die tronk bly. In suid afrika het ons aa en bbbee. Maar niks is rassisme nie. Is die arme wit suid afrikanerpr wie nog nooit n kar of n huis gehad het nie ook ma agtergeblewenis nie? Daar word nie hop of rdp huise vir hulle gebou nie. Toegegee n blanke kan ook vir die huise aansoek doen. Maar kry hulle ooit die huis?

  • 14. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 9 : 28

    Eks hommer

  • 15. Sebastiaan  |  Maart 24, 2009 om 9 : 29

    Ons het aan die grens geveg vir die behoud van ons land. Tog het ons ons land verloor aan die magte in ons land. Nou word ons land bloots tot in sy moer gery. Kan die jeug dit ontken?

  • 16. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 9 : 30

    Eks BAJA hommer

  • 17. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 9 : 37

    Ek is ok hommer – honey crunch muffin vir jou willes ?

  • 18. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 9 : 40

    Sebastiaan

    Jy moet deesdae ‘n kriminele rekord van een of ander aard hê om president te kan word ! Dit maak my siek ! Ek raak net so de moer in as mense altyd alles wat mens sê of doen wil koppel aan rassisme

  • 19. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 9 : 52

    @ Tilla

    Thanx maaikie!

  • 20. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 9 : 57

    Dis skoon snaaks om jou die tyd van die dag hier te sien

  • 21. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 10 : 07

    Ekke eintlik meer besig as gewoontlik jong. Ma my kop is alreeds by die paasnaweek en die willetuin:mrgreen:

  • 22. Wheelbarrow Jack  |  Maart 24, 2009 om 10 : 21

    en die droogte? giftag!😮 is julle so gevrek as julle nie prozacs pop of zolle swaai nie? :@ waar is olga dan? WIPNEUS! VERONS! kom maak die snotkoppe wakker!😛

  • 23. Verons  |  Maart 24, 2009 om 10 : 21

    More, more…
    Sebastiaan jy het die woorde so uit my mond geneem!
    Ek wil net bylas “fok die regering”!
    Wie de hel dink Zuma is hy om homself met Jesus te wil vergelyk! Wag laat ek loop voor ek myself te buite gaan!!!!!!!!!

  • 24. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 10 : 25

    Ek hoop en bid net dat my se kjinners nie so moet struggle soos ek nie

  • 25. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 10 : 28

    @ Witbaas Jack

    Ons het almal net vi jou gewag. My vingers het krom getrek vandat ekki mee zolle mag rooki

  • 26. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 10 : 29

    Oom Kruiwa

    SJARRAP !!!

  • 27. Wheelbarrow Jack  |  Maart 24, 2009 om 10 : 34

    Die ouergarde het nie op die grense gaan vakansie hou dit. Dit was gedwonge. Dit was nationale diensplig genoem. Vandag se jeug is buitendien te slapgat om die sneller te trek. Sal hulle self pap nat pis as die teiken na hulle kyk. Sal eerder le dat sy vrou, ma of meisie bo op hom verkrag word. Ons kan die agtergeblewenes mos plesier ontneem nie. So laat die jeug oordeel. Kyk hoe struggle wit suid afrika vandag omdat hulle te slapgat is om op te staan vir dit waarin hy of sy glo nie.

  • 28. Wheelbarrow Jack  |  Maart 24, 2009 om 10 : 36

    Ja, ek sal dan maar sharrap.

  • 29. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 10 : 45

    Ha ha kruiwa – jy moet sjarrap oor ons nie jou snotneuse is nie en jy hoef ons nie te laat wakker maak nie – ons was lank voor jou al hier !

  • 30. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 11 : 26

    Kan jy nou meer❗ Ek stem saam met Witbaas Jack oor iets. RE 27

    SJOE!! Dit ga sneeu!

  • 31. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 11 : 29

    Kyk……… Ek praat niks goed wat geweld aanbetref nie maar…… Geweld is jou enigste uitweg as jou lewe in gevaar is. Ek hou niks van ‘n pistool nie maar het genoeg opleiding om my en my familie te verdedig. Ek sal die moer in ‘n anner geloof skiet wat met my of my familie sukkel

  • 32. Verons  |  Maart 24, 2009 om 11 : 31

    Hi julle gaan stem asb bietjie vir Trev, sy blog is benoem as die sportsblog van die jaar en ek sien Sonkind het ook ‘n benoeming…..
    Kliek net op my naam!

  • 33. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 11 : 33

    @ Verons

    As oom Trev hier gesig kom wys dan sal ek met die grootste liefde vir hom gat stem😈

  • 34. Verons  |  Maart 24, 2009 om 11 : 34

    Hy belowe ‘n blog party as hy wen!

  • 35. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 11 : 34

    Almal wonner seke nou wat hulle gat eet vi lucnh

  • 36. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 11 : 36

    Gat hy betaal vi alles? Dop EN chop❓

  • 37. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 11 : 54

    Willes

    Ek stem – as hy sy gevreet hier kom wys sal ons gaan stem

  • 38. Zoekoe  |  Maart 24, 2009 om 11 : 54

    Ek eet nou lekker aan ‘n tamatie, ham en mayonaise roll !!!!

  • 39. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 12 : 00

    Zoekoe

    SJARRAP !

  • 40. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 12 : 12

    @ Zoeks

    SSJJAARRRRAAPP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 41. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 12 : 16

    Ek het nou ‘n mamoerse hoofpyn. Het te lanklaas met brandstof gewerk

  • 42. Zoekoe  |  Maart 24, 2009 om 12 : 17

    🙄 fokken sorry !! 😉

  • 43. Verons  |  Maart 24, 2009 om 12 : 17

    Sies julle is lelik met Trev hy het ons bloggers altyd nice behandel!!
    Ek het vir hom gesê hy moet sy gesig hier kom wys…..
    Hier is sy belofte waat nou nie of hy Dop En tjops gaan gee nie maar een van die 2 sal dit seker wees!

    “HI ALMAL…

    DUISENDE DANKIES…Onse eie Sport Blog is n’ finalis on die SA “SPORTS BLOG OF THE YEAR” kategorie !!!

    Kyk net regs hiervan en STEM vir Jacaranda Sports Blog as jou SPORTS BLOG VAN DIE JAAR…Se sommer ook vir julle maatjies, oumas, oupas, seuns, dogters, troeteldiere ensv ensv…enig iemand wat n’ e-mail adres het…STEM NOU HIER OP DIE JACARANDA SPORTS BLOG !!!

    Ons is BLOU…ONS IS WENNERS !!!!…almal…as ons wen dan sal ons sommer n’ groot blog party gooi mense…

    Groete

    Oom Trev “

  • 44. Verons  |  Maart 24, 2009 om 12 : 19

    Zoeks ek het nou net ‘n lekker pannekoek met hoendervulsel en ‘n kaassous op geëet! Njam Njam!!😉

  • 45. MC  |  Maart 24, 2009 om 12 : 22

    Haai julle Verons vra ons by die sport blog moet julle ook besoek….komaan kom stem vir die Sport Blog!!! Word ook gereelde vrinne met ons klomp mal sport ondersteuners.

  • 46. Skaampie  |  Maart 24, 2009 om 12 : 24

    Eish Verons dit klink baie lekker – ek is WEER honger van vooraf 😉

  • 47. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 12 : 24

    Verons

    SJARRAP !!!

  • 48. Zoekoe  |  Maart 24, 2009 om 12 : 25

    Hallo Verons, ek het vir oom Trev gaan stem …. Daai pannekoek klink nou devine !

  • 49. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 12 : 26

    Hallo MC en skaampie – welkom – vul gerus ons bly te kenne bladsy in dat ons ook weet wie julle is !

  • 50. Blom  |  Maart 24, 2009 om 1 : 05

    Hey julle maak my nou vreeslik honger…en oom Trev is oulik gaan ook stem vir hom veral oorlat hy die Bulls so mooi ondersteun

  • 51. Blom  |  Maart 24, 2009 om 1 : 07

    Adri die jeug van vandag is maar ook lekker slapgat hoor…ek dink hulle moet maar weer die diensplig in bring maar vir meisies ook dit sal hulle bietjie rugraat weer gee en is ‘n goeie 2 jaar wat hulle kan leer hoe om hulle voete te vind

  • 52. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 1 : 12

    @ Verons

    Nee wat! Ek is lelik gebore

  • 53. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 1 : 24

    Blom

    Hallo en welkom – gaan loer biki in aan die bokant van die bladsy by bly te kenne !

  • 54. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 1 : 50

    En da is almal alweer weg

  • 55. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 1 : 53

    Ek hang nog hie rond

  • 56. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 1 : 54

    Dankie tog ek is nie ‘n weeskind hier nie

  • 57. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 2 : 05

    Rooflees jy ?

  • 58. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 2 : 45

    Eish, ek en my nief fountjie sukkel nog met mekaar

  • 59. *Mathilda*  |  Maart 24, 2009 om 3 : 13

    Kloon

    Jy sal weer vir my die opera ding moet verduidelik

  • 60. MC  |  Maart 24, 2009 om 3 : 50

    Dankie Mathila,
    Kom gesels met ons by die Sport Blog ook, gooi sommer vir ons so ‘n bietjie nuus daarook elke dag. Ons klomp is rerig nice julle sal nie spyt wees… Ek natuurlik’n stoere Bulls ondersteuner, maar daar is heelwat ander wat ander spanne aanhang, en soms kan ons klomp roer aanmekaar en dis wat dit so lekker maak.. Sal elke dag vir julle HALLO se…..Sien Verons ek het uiteindelik hier kom inloer….wanneer gaan ons weer dop…sal gou laat weet die week ‘n bietjie VAS!!!!!!!

  • 61. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 5 : 14

    @ Tilla

    Wats da om te rooflees?

  • 62. pop  |  Maart 24, 2009 om 5 : 19

    al wat ek sien is “sjarrap”

  • 63. pop  |  Maart 24, 2009 om 5 : 20

    elo wk

    gannit?

  • 64. Wille Kjind Q  |  Maart 24, 2009 om 5 : 32

    Oom gaan dokter toe met ‘n maag probleem.

    Dokter sê:”Jy sal ‘n Scope moet sluk oom”

    Oom bly so rukkie stil… “Boet ek is ‘n kerk mens, kan ek nie maar eerder ‘n Landbou Weekblad sluk nie?”

  • 65. Afrikaans23@gmail.com  |  Maart 3, 2014 om 6 : 02

    Se vir my iets is dit reg verdig om ‘n nie matriek land op n pose tesit by die SABC-sinor kant ???

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: