Tyd om te groet

Maart 20, 2009 at 6 : 11 114 Kommentaar

Nee, nee – julle is nie so gelukkig gebore nie.  Ek is nog lank nie moeg vir blog nie.  Dit gebeur dikwels dat mense hulle self tot ‘n verhouding verbind.  Die idee is om die slegte tye en die goeie tye te deel totdat die een of die ander sterf.  Die tipe van ‘n eksklusiewe verhouding is deesdae ook nie noodwendig ‘n huwelik nie.

Tog is daar mense wat te dom is om te weet wanneer dit tyd is om jou (of sy/haar) goedjies te pak en ‘n nuwe toekoms te gaan soek nie.  Hulle klou vas aan ‘n vergete droom.  Ander kere is dit bloot vrees of finansies wat hulle in ‘n nagmerrie vasgevang hou. 

Ek is oudtyds genoeg om nog te dink dat mense moet trou.  Ek is ook glad nie ‘n voorstaander van egskeidings nie.  Tog is daar tye wanneer dit beslis nodig is en so gou as moontlik afgehandel moet word.  Hoe weet jy wanneer dit prokureur sake is?

Die mees voor die handligendste is wanneer jou maat besluit het genoeg is genoeg.  Hoekom hom of haar teen sy/haar sin gyselaar hou.  Goed en wel, jy dink dit is dalk ‘n tydelike fase.  Die fase gaan nie gou verby waai as hy/sy saam met iemand ander woon en kinders maak nie. 

‘n Ander rede is as sy of haar optrede jou of die kinders skade berokken.  Hy of sy drink/snuif/dobbel die gesin se inkomste uit.  Hy of sy dreig dalk die gesin met geweld of die dood.  Ek deel egbreuk ook in die afdeling in, daar is altyd ‘n goeie kans dat siektes so opgetel kan word.  Dit verbreek ook beslis vertroue.  As hy of sy die kinders die kinders molestreer of verkrag beveel ek aan dat jy eerder ‘n lyksbesorger skakel.

Enige iemand wat hulle al van te vore aan so ‘n “oortreding” skuldig gemaak het, verdien geen kans in ‘n verhouding nie.

Hoe voel julle oor egskeidings?  Waarvoor sal jy skei?

Blogvraag:  Van watter een van haar mans het Elizabeth Taylor nie geskei nie?

Blogantwoord:  Willes was reg met 1961.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

‘n Groen Skrywe Word of Mouth

114 Kommentaar Add your own

  • 1. Mavis  |  Maart 20, 2009 om 6 : 20

    Hau miesie nee mens moet by jou man bly ek kannie sommer los nie waar gaan ek met my kenners heen au ê ê die deng hy werk nie so nie dis hierdie gelos en vat wat hy maak groot molato vanadag hie môre da jy gaan die verkoue siekte kry

    en dan ek moet die labolla terug gee as ek wil loop
    hau ê ê sessie ek het nie daai geld

    Maar miesie daai oumies met die queen se naam die antwoord hy es Michael Wilding

    Miesie kry mens geld as die antwoord reg is

  • 2. *mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 6 : 23

    Howdy

  • 3. Adrie  |  Maart 20, 2009 om 6 : 26

    Mavis

    Ek is jammer oor die kil ontvangs wat jy en Agnes hier gehad het. Julle is baie welkom hier, hoor.

    Onthou om asseblief die aansoekvorm by bly te kenne in te vul.

  • 4. *mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 6 : 27

    Kloon – ek het hulle gegroet

  • 5. Adrie  |  Maart 20, 2009 om 6 : 32

    Dankie Kloon. Heet nuwelinge asb ook welkom in die toekoms. En onthou die aansoekvorm.

  • 6. *mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 6 : 33

    Ja baas miesies, ek sal so maak

  • 7. *mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 6 : 35

    Ek sal later comment op die post

  • 8. *mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 6 : 41

    Wa jy nou wee kloon

  • 9. *mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 6 : 51

    Ek gaan eers knaag, sien later

  • 10. WILLE KJINDQ  |  Maart 20, 2009 om 7 : 21

    EERSTE!

  • 11. WILLE KJINDQ  |  Maart 20, 2009 om 7 : 22

    Michael iemand…..

  • 12. WILLE KJINDQ  |  Maart 20, 2009 om 7 : 22

    Tod!!!!!

  • 13. WILLE KJINDQ  |  Maart 20, 2009 om 7 : 23

    Michael Tod

  • 14. WILLE KJINDQ  |  Maart 20, 2009 om 7 : 24

    Ek dink

  • 15. WILLE KJINDQ  |  Maart 20, 2009 om 7 : 24

    Ek hoop…..

  • 16. Mavis  |  Maart 20, 2009 om 8 : 00

    wille kleinmiesie het jy te veel zebra gevat hoekom skreeu jy eerste

  • 17. Nelba  |  Maart 20, 2009 om 8 : 07

    Geneig om met jou saam te stem oor die egbreuk, drink, slaan en molesteer. Dis goeters wat groot werk nodig het en beter om ‘n afstand te handhaaf, is dit beslis. Daar is ook subtiele goed soos wanneer iemand sy/haar eggenoot afkraak tot op die punt waar daardie mens se selfwaarde skade kry. Dis maar net ‘n ander vorm van slaan.

  • 18. WILLE KJINDQ  |  Maart 20, 2009 om 9 : 07

    @ Mavis

    As jy nie eerste geskree hetti issiti my skuld nie. Eerste is eerste. En ek dink jou google is gebreek . Jou Michael en Elizabeth was geskei. My Michael (Tod) het gedooi voorlat sy hom kon skei. Ek dink jy moet vi die miesies sê sy moet ophou om vi jou zebbies te voer

  • 19. WILLE KJINDQ  |  Maart 20, 2009 om 9 : 08

    Of dalk rook jy skelm zol…..

  • 20. WILLE KJINDQ  |  Maart 20, 2009 om 9 : 16

    @ Tilla

    Ek het besluit om met jan tuisbly se karretjie te ry. Ek treat more myself met ‘n manie en ‘n pedi. Chips! Nou klink ek soos Paula😯

  • 21. Klip  |  Maart 20, 2009 om 10 : 06

    Hola peeps!!

  • 22. Klip  |  Maart 20, 2009 om 10 : 07

    WK , met al daai ……kure , moet jy sommer ook vir die bikini wax ook gaan😆

  • 23. Klip  |  Maart 20, 2009 om 10 : 08

    Kyk party mense , dis nou mans en vrouens , skreeu partykeer vir n pakslae….

  • 24. Klip  |  Maart 20, 2009 om 10 : 12

    N tyd om te groet ……. wel my probleem is wanneer ek in iemand se geselskap is en die fokkers kan nie ophou praat nie. Daar is n goeie voorbeeld wat elke dag saam met my in die kombi ry , vir 100KM (dis noe werk toe en terug)is die moer se bek nooit stil nie , hy lag vir homself en repeat alles wat hy se omtrent oor en oor …..dankie tog vir oorfone en musiek op my foon

  • 25. Klip  |  Maart 20, 2009 om 10 : 13

    Vrou klim langs haar man in die bed en sê
    “Vanaand maak ek jou die gelukigste man in die wêld!”

    “Jy is seker mal” sê hy.
    ‘Wie gaan jou die tyd van die nag help trek

  • 26. Klip  |  Maart 20, 2009 om 10 : 15

    Don’t ever leave the one you love for the one you like, because the one you like, will leave you for the one they love.

  • 27. Klip  |  Maart 20, 2009 om 10 : 19

    The quickest way to receive love is to give;
    the fastest way to lose love is to hold it too tightly;
    and the best way to keep love is to give it wings..

  • 28. Klip  |  Maart 20, 2009 om 10 : 24

    WK iets vir jou om te doen die naweek , aangesien jy nie weggaaan nie

    Listen more carefully
    Notice the seasons change
    Hold hands with someone you love
    Give more hugs
    Watch more sunsets
    Take walks
    Sing out loud more often
    Square dance a little
    Have more picnics
    Make friends wherever you go
    Feel good about yourself
    Daydream a little
    Laugh as much as possible
    Take your shoes off
    Use your imagination
    Tell more stories….

  • 29. Klip  |  Maart 20, 2009 om 10 : 25

    Ok Ok ek weet jy doen meeste van die goed alreeds

  • 30. carina  |  Maart 20, 2009 om 11 : 50

    As hy my slaan, my kinders molesteer, my verneuk of my onderklere dra. Dis al.

  • 31. Klip  |  Maart 21, 2009 om 5 : 53

    Tyd om te groet …….bye bye , hoop almal het n heerlike naweek

  • 32. Klip  |  Maart 21, 2009 om 5 : 56

    Carina , net n laaste gedagte

    As hy jou slaan , slaan hom terug as hy slaap

    As hy jou kinders molesteer , sny sy tottie onder sy keel af.

    Asx hy jou onderklere dra , kry vir hom n bikini wax en sit vir hom make up aan en stuur hom werk toe

  • 33. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 6 : 43

    More more!

    @ Klip

    Ek sien jy was weer vol streke terwyl ons geslaap het:mrgreen:

  • 34. Mavis  |  Maart 21, 2009 om 10 : 15

    Wille klein miesie suka wena jy moet ordintlik praat met Mavis ek es al goed in die jare ek is nie jou speelmaat mavis sal jou bek met seep skrop hau!!

  • 35. Salome  |  Maart 21, 2009 om 11 : 00

    Hallo Almal!!!

    Ek moet saam stem met Carina. As hy aan my begin slaan, is dit beslis tyd om te groet – ok eers as ek ‘n paar klappe terug in gekry het.

    As hy my onderklere begin dra mag ek dalk dink dis snaaks. Ek help hom dalk met sy make-over . . .

  • 36. Salome  |  Maart 21, 2009 om 11 : 01

    Hallo Klippie
    Ek hoop jy gaan kyk hoe hul daai stallasie by die mall bou. Dis nogal pret om te sien hoe hoog daai ou gaan sit vir die bejaardes – en dit vir 70 dae!

  • 37. Sebastiaan  |  Maart 21, 2009 om 1 : 15

    Mavis, kom ek help jou gou reg jong. Die wille klein MIESIES is die blog se eerste ousie.

  • 38. Agnes  |  Maart 21, 2009 om 1 : 22

    Hau Baas Sebastiaan

    Seriaas?

    Maar Merrem Willekjind hy het darie apartheid flag. Darie flag, hy maak Agnes se hart bang.

  • 39. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 2 : 26

    MIESIES se gat! Gmpf!

    @ Mavis

    Bite me

  • 40. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 2 : 31

    Wat ‘n wonderlike dag. Ek het besluit om dit 2 keer ‘n maand te doen inplaas van net 1 keer

  • 41. Wipneus!  |  Maart 21, 2009 om 2 : 59

    Hello Almal

    Die antwoord is Michael Todd🙂

    Julle moet soet wees, Ouma gaan bietjie vir die familie kuier! Geen bakleiery!

    Tata

  • 42. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 3 : 19

    @ Ouma Wip

    Ons? Baklei? Nooit!🙄

  • 43. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 3 : 21

    Tod TodD……. Selle ding.😉

  • 44. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 5 : 00

    @ Mavis

    Ek sien jou se boyfriend is oppi tievie

  • 45. pop  |  Maart 21, 2009 om 5 : 10

    okay, hier gat fokkol aan

  • 46. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 6 : 31

    @ Skrop

    Dis ‘n vakansie dag😆

  • 47. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 6 : 34

    Ek het gou ga stap. Ek raak nou lui met die gestapppery….. Amper soos Zoeks se gegymery😯

  • 48. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 6 : 35

    Ek enni gym het besluit dis tyd om te groet

  • 49. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 6 : 42

    Ek konni mee langer metti skuldgevoel saam leef nie. Die dat ek ma besluit het om voort te gaan met die tjoklits, sweets en chips. Dit was onregverdig van my om die gym te laat dink hys al1 ma alli tyd was die anne 3 ôk inni prentjie

  • 50. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 6 : 44

    Nou stap ek 5km PnP toe om ‘n Roomys te koop

  • 51. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 6 : 48

    M het agter gekom dat hy ôk ‘n roomys kry as hy saam stap. T het net 2 keer saam gestap…… Slim kjind

  • 52. Klip  |  Maart 21, 2009 om 7 : 10

    Hola peeps eks weer hier , en met die human rights day dink ek almal is net te lui om te chat.

    Maar dit is ons human rights om niks te se nie😆

  • 53. Klip  |  Maart 21, 2009 om 7 : 11

    Salome ek gaan beslis kyk hoe daai knaap bo op die paal sit .

  • 54. Klip  |  Maart 21, 2009 om 7 : 13

    Mavis en Agnes , julle verstaan mos hoe werk die stokvel. Gee my n paar idees asb , ek het vir ons klomp een begin (36 members).

  • 55. Klip  |  Maart 21, 2009 om 7 : 14

    As ek stap is dit net agter n bier aan , en ek stap nie verder as die yskas of die cooler box nie

  • 56. Klip  |  Maart 21, 2009 om 7 : 15

    Hallo Pops is jy nog aanlyn❓

  • 57. Klip  |  Maart 21, 2009 om 7 : 23

    My bydrae om te energie en geld te spaar

    DON’T waste money on expensive iPods. Simply think of your favourite tune and hum it. If you want to “switch tracks”, simply think of another song you like and hum that instead.

    DON’T waste money on expensive paper shredders to avoid having your identity stolen. Simply place a few dog turds in the bin bags along with your old bank statements.

    SAVE money on expensive personalised car number plates by changing your name to match your existing plate. – Mr. KVL 741GP,

    DON’T waste money buying expensive binoculars; simply stand closer to the object you wish to view.

    AN empty aluminium cigar tube filled with angry wasps makes an inexpensive vibrator.

    SAVE electricity by turning off all the lights in your house and walking
    around wearing a miner’s hat.

    HOUSEWIVES, the best way to get two bottles of washing-up liquid for the price of one is by putting one in your shopping trolley and the other in your coat pocket.

    OLD telephone directories make ideal personal address books, simply cross out the names and address of people you don’t know.

    SAVE on booze by drinking cold tea instead of whisky. The following
    morning you can create the effects of a hangover by drinking a thimble-full of washing up liquid and banging your head repeatedly on the wall.

    SAVE a fortune on laundry bills. Give your dirty shirts to the hospice shop, they will wash and iron them and you can buy them back for fifty cents.

    CAN’T afford contact lenses? Simply cut out small circles of cling film and press them into your eyes.

    MAKE your own inexpensive mints by leaving blobs of toothpaste to dry on a window sill. Use striped toothpaste to make humbugs.

    SHOPPERS, when buying oranges, get more for your money by peeling them before taking them to the counter to be weighed.

    WOMEN: Don’t waste energy faking orgasms. Most men couldn’t care less anyway and you could use the saved energy to Hoover the house afterwards.

  • 58. *mathilda*  |  Maart 21, 2009 om 7 : 36

    Klip – whahaha

  • 59. *mathilda*  |  Maart 21, 2009 om 7 : 39

    Klip – jy op night shift ?

  • 60. *mathilda*  |  Maart 21, 2009 om 7 : 40

    Die man wat aan my slaan moet nog gebore word !

  • 61. *mathilda*  |  Maart 21, 2009 om 7 : 42

    Geforseerde geloof onder andere was genoeg om my te laat loop

  • 62. *mathilda*  |  Maart 21, 2009 om 7 : 44

    Ok – ek gaan nou eet en dan gaan ek in my bed klim met die nuwe Wilbur Smith boek – lekker aand

  • 63. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 16

    Joh! Julle wag net lat ek my rug draai dan kom wys julle gevreetjies

  • 64. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 17

    @ Tilla

    Geniet jou boek

  • 65. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 21

    Tilla , ja my tweede laaste een ,

  • 66. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 22

    Moenie te veel eet nie anders gaan jou oe toeval na die tweede bladsy

  • 67. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 23

    WK , het jy toe aan jou skildery laat karring?

  • 68. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 24

    Geloof is n netelige kwessie, veral as iemand dit op n mens wil afdruk.

  • 69. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 24

    Long walk to freedom ……………..

  • 70. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 25

    @ Klip

    36 Mense is baja. Julle sal ‘n kontrak moet opstel om mee te begin. Dan moet julle ‘n tesourier (spelling), voorsitter ens kry. ‘n Bank rekening sal geopen moet word met 3 persone wat teken regte het. Afhangende vanni bank se beleid sal dit 10 teen 1 nodig wees om julle reels ens in ‘n dokument voor te lê

  • 71. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 26

    My skildery is nou mooier as mooi😉

  • 72. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 27

    @ Klip

    Ek hoop hulle betaal jou dubbel om vandag te werk

  • 73. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 28

    Eks vandag lekka moeg

  • 74. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 29

    WK , op hierdie staduim hou ek die geld in my locker , die klomp hier op skof het kort arms en diep sakke.

    Ons beplan eintlik net om elkeen so R200 ekstra in te samel wat ons dan wil bydrae vir ons jaareind funksie .

    Ek het ook gewonder wat kan n mens doen om die geld meer te maak , soos om iets te verkoop en n bietjie wins te maak.

  • 75. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 29

    Wa jy nou?

  • 76. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 30

    Ek dink ek kry time + 1/7 vir die vakansie dag se werk

  • 77. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 31

    Dan moet julle die geld belê of iets

  • 78. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 31

    Dis te min

  • 79. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 32

    Issit ook koud da by julle

  • 80. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 32

    Wk ek kan alles hanteer , maar die mense wat so teen afrika tyd werk en wil bydrae maak my moerig. n Mens moet vir elkeen alles oor en oor verduidelik .

    Ek het n lys opgestel met almal se name en hoeveel geld hulle bydrae.

    Al wat ek kan doen is om vir almal n funksie te organise waar elkeen die meeste voordeel ( dis nou vleis en pap) uit die deal kan kry

  • 81. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 33

    Curse you WP

  • 82. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 34

    Dis redelik koel , maar ek geniet elke oomblik van die koeler weer .

    Ek sit vas hier vir 12ure in aircon , so ek sal eers more oggend die koeler weer kan waardeer

  • 83. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 35

    Jy moet onthou ek tik met twee vingers …..😆 partykeer gaan dit mar stadig

  • 84. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 35

    Sonner om nou lelik te wees…… Swartes is oori algemeen dof assit by sulke goed kom. Jy beter al jou slips mooi hou

  • 85. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 35

    Dis so lekker as almal net wil saam werk

  • 86. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 37

    Jy se , voor laas jaar moer my bestuurder al die slipies wat ek hom ge weg , laas jaar het ek seker gemaak dit gebeur nie weer nie.

    Dof😆 maar as dit by pap eet kom , gits ek weet nie waar word dit alles “gebere” nie

  • 87. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 38

    Ek tik met ‘n qwetrie (Spelling) keyboard wat my bq moerig maak partykeer

  • 88. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 38

    Kyk nou hoe lekker was ons blog jol……

    Antie A3 moet maar weer n datum vastel vir die volgende een.

  • 89. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 39

    Wa my comment

  • 90. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 40

    My vingers is te om , om op n sel te tik. Ek het nou een van die wat jy op die screen me kan skryf , maar ek sal beslis my handskrif moet verbeter om vinniger te skryf

  • 91. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 41

    Ek het n hele broek vol planne hier om more lekker kos te maak vir die mense by die huis .

  • 92. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 41

    He he

  • 93. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 42

    Ek willi nou worry oor more se kos nie

  • 94. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 43

    Eks nou lus vi wyn

  • 95. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 43

    Ek werk vir die eerste keer in amper drie weke weer saam met my vriend , so ek moet nog al die latest nuus gaan opvang . Ek hoop maar net dat die drug besigheid met sy seun n positiewe draai gemaak het

  • 96. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 44

    Soet wyn my gunsteling , ek het so baie daar by die huis en niemand wil dit saam met my drink nie

  • 97. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 45

    Hoop dis dam goeie nuus

  • 98. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 45

    As n mens 12 ure het om te scheme , dan kan n mens nogals aan n paar idees kom

  • 99. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 46

    Het jy dal so n ietsie daar onder in jou kas weggesteek ?

  • 100. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 46

    Bring saam werk toe….. Ek sal saam jou drink:mrgreen:

  • 101. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 47

    Gewoonlik as ek begin slim raak van die slimwater dan slaap almal , dan het ek niemand om al my slimgeid me te deel nie. En Mev Klip ken al al my stories😆

  • 102. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 48

    Ek het gisteraand my laaste knertsie gehad en ek mag nie mee zolle rooki

  • 103. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 49

    Slim stories issi lekkerste

  • 104. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 49

    My vriend loop al seker vir 6 maande met n paar van die plastiek sakkies brandewyn in sy sak , maar ek is heeltemal te skyt bang om so iets hier te drink.

    Toe ek in die polisie was het ek genoeg moeilikheid gehad oor drink op skof

    Hier is my bestuurder nou …..ek praat later weer

  • 105. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 50

    Die voggies sal moet wag tot more

  • 106. WILLE KJINDQ  |  Maart 21, 2009 om 8 : 51

    Cheers

  • 107. Klip  |  Maart 21, 2009 om 8 : 51

    😆 ek vertel jou later n klomp slim stories

    BBL8R

  • 108. Klip  |  Maart 22, 2009 om 5 : 16

    Dis darem so lekker om hierdie tyd op n Sondag oggend wakker te wees

  • 109. WILLE KJINDQ  |  Maart 22, 2009 om 8 : 21

    More more

  • 110. *mathilda*  |  Maart 22, 2009 om 9 : 25

    More maats

  • 111. WILLE KJINDQ  |  Maart 22, 2009 om 9 : 45

    Tilla

  • 112. WILLE KJINDQ  |  Maart 22, 2009 om 9 : 53

    Ek issi lussi

  • 113. WILLE KJINDQ  |  Maart 22, 2009 om 11 : 54

    Jislaaik! My wasgud hang al oppi draad enni kospotte is amper kla. Kan jy nou meer❗

  • 114. WILLE KJINDQ  |  Maart 22, 2009 om 11 : 55

    Vraag is……. Wat doen ek nou met die res vanni dag?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: