‘n Groen Skrywe

Maart 19, 2009 at 6 : 48 173 Kommentaar

Carina het my getag om die Groen Poging op my blog te adverteer.  Al is ek nie ‘n verskriklike omgewingsbewuste mens is nie, steun ek met liefde die poging. 

Ek dink nie dat enige regdenkige mens meer kan bekostig om koud te staan teenoor die aarde nie.  Ons geslag gaan dalk nie uitwissing in die gesig staar nie, maar ons kinders/kleinkinders kan dit maklik oorkom.

Daar was ‘n jaar of 3 gelede geskat dat daar binne die volgende 50 jaar geen meer visse in die see gaan oor wees nie.  ‘n Vreesaanjaende gedagde, veral as ‘n mens in aanmerking neem dat die mens meer uitgelewer is as ‘n vis.  Ek het nogal ‘n vermoede dat die mens bevolking (ten minste) drasties gaan afneem lank voordat die laaste vis vrek.  Dit gaan nie net meer om die aarde te beskerm nie, maar oor oorlewing.

Earth hour gaan daaroor om bewustheid vir die aarde te skep.  Dit vra ‘n uur van jou.  Op Saterdag, 28 Maart, word daar gevra dat jy al jou ligte van 20h30 tot 21h30 af te sit.  Jy moet ook ‘n wêreldwye petisie gaan teken by http://www.earthhour.org.za/?refer=c0b8b5643cc193ae4c8290f14ace360c  Dit gaan jou steun wys wat hopenlik wêreld leiers gaan verplig om die wetgewing omtrent klimaatsverandering in te stel. 

Dit is natuurlik ‘n goeie tyd om te dink hoe jy meer gebruikersvriendelik kan lewe.  Een manier is om meer te stap in plaas om jou motor te gebruik.  Dit help ook al reeds as jy jou ritte beter beplan en sodoende minder te ry.  Dit is dalk ook tyd om openbare vervoer te oorweeg.

Rommelstrooi is al jare lank so uit soos koekies in die weeshuis.  Jou kar / sak sal dit oorleef om vir ‘n rukkie die rommel te huisves totdat jy dit kan weggooi.  Mens moet ook suinig met water en elektrisiteit werk.  Koop dalk vir jou meer plante aan of plant ‘n paar bome.  Lewe en laat lewe, moenie voor die voet net uitroei nie.  Maak nie saak wat jy doen nie, doen net iets.

Hoe gaan jy jou deel doen om die aarde te red?  Hoe groen lewe jy?  Hoe voel jy oor klimaats verandering?  Hoe gaan jy die uur in die donker deurbring?

Blogvraag:  Wanneer was die WWF gestig?

Blogantwoord:  Willes was reg met Janusz Walus.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Parool vir Clive Derby-Lewis? Tyd om te groet

173 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Maart 20, 2009 om 11 : 37

    Eish! Ek los julle vir ‘n paar minute en kyk wat kruip uit

  • 2. *Mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 12 : 06

    Sorry – ons was eers gou op die uitkakparade !

  • 3. Agnes  |  Maart 20, 2009 om 12 : 14

    Hau Merrem Wille Kjind Q

    Merrem het n lelike blokkie. Die flag maak Agnes hart huil.

  • 4. *Mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 12 : 19

    Agnes

    Los merrem willekjind se vlag uit !

  • 5. Pikkelik  |  Maart 20, 2009 om 12 : 20

    Haai, wie word nou uitgek….?

  • 6. Pikkelik  |  Maart 20, 2009 om 12 : 21

    Moenie dit toelaat nie!!! Ons bly in ‘n demokratiese land!!!

  • 7. sjlablonika  |  Maart 20, 2009 om 12 : 30

    gee n link na di wille blog pikkelik.

  • 8. Nats  |  Maart 20, 2009 om 12 : 32

    Pikkie 😯 wie se blog is dit?

    Agnes
    Jy gaan maak dat die merrem begin ander tale praat!

  • 9. Wille Kjind Q  |  Maart 20, 2009 om 12 : 33

    @ Agnes

    Sharrap! Los my se vlag uit. Hy pla niemand nie

  • 10. *Mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 12 : 34

    Pikkie

    Uitkakparade by die werk !

  • 11. *Mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 12 : 35

    Klip

    Het jy weer nie werk vir jou hande nie ?

  • 12. Agnes  |  Maart 20, 2009 om 12 : 36

    Eish. Al die ander merrems, hy Agnes se friend. Maar hierdie merrems dink Agnes hy moet net die vloer was.

  • 13. Wille Kjind Q  |  Maart 20, 2009 om 12 : 39

    1.Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,
    Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.
    Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa –
    Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.
    Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:
    Ons sal lewe, ons sal sterwe – ons vir jou, Suid-Afrika

    In die merg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees,
    In ons roem op ons verlede, in ons hoop of wat sal wees,
    In ons wil en werk en wandel, van ons wieg tot aan ons graf –
    Deel geen ander land ons liefde, trek geen ander trou ons af.
    Vaderland! ons sal die adel van jou naam met ere dra:
    Waar en trou as Afrikaners – kinders van Suid-Afrika.

    In die songloed van ons somer, in ons winternag se kou,
    In die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou,
    By die klink van huweliksklokkies, by die kluitklap op die kis –
    Streel jou stem ons nooit verniet nie, weet jy waar jou kinders is.
    Op jou roep sê ons nooit nee nie, sê ons altyd, altyd ja:
    Om te lewe, om te sterwe – ja, ons kom Suid-Afrika.

    Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou:
    Skenk ook ons die krag, o Here! om te handhaaf en te hou –
    Dat die erwe van ons vad’re vir ons kinders erwe bly:
    Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry.
    Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer –
    Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer.

  • 14. *Mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 12 : 55

    Kan ons nie nou maar huistoe gaan nie

  • 15. Wille Kjind Q  |  Maart 20, 2009 om 1 : 12

    @ Tilla

    My naam is GAT

  • 16. *Mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 1 : 15

    So van GAT gepraat – het jy al besluit waar jy die naweek gaan gatskuur ?

  • 17. *Mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 2 : 47

    Sal iemand asseblief met my gesels

  • 18. Wille Kjind Q  |  Maart 20, 2009 om 3 : 12

    GGGRRR!!!!!!

  • 19. *Mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 3 : 14

    Wat nou willes

  • 20. Zoekoe  |  Maart 20, 2009 om 4 : 53

    Hallo !

  • 21. *mathilda*  |  Maart 20, 2009 om 5 : 23

    Zoeks

  • 22. Zoekoe  |  Maart 20, 2009 om 5 : 32

    Hi Mathilda, ek was op verlof vandag, kan nou eers inloer !!!!

  • 23. Zoekoe  |  Maart 20, 2009 om 5 : 37

    EK het ook die earth hour inisiatief op my blog gesit…. gaan kyk daar julle !!! 😀

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: