Pinocchio

Maart 11, 2009 at 5 : 56 122 Kommentaar

Ek dink die groot verskil tussen hemel en aarde is eerlikheid.  Kan julle julleself indink hoe eenvoudig die aarde sou gewees het as iemand se neus sou gegroei het as hulle lieg?  Alle politici sou eerlik gewees het.  Jy sou geweet het om vir die een met die kortste neus te stem.  Jy sou ‘n bedrieër ‘n myl ver kon uitken.  Maatskappye sou gedwonge gewees het om op ‘n eerlike manier geld te maak.  Dit sou ‘n teenvoeder gewees het vir Vigs, jy sou kon geweet het as jou maat ‘n snotstorie vertel.

Hemels.  Goed soos korrupsie, ontrou en bedrog sou nie bestaan het nie.  Ek wonder hoeveel moorde is al gepleeg as gevolg van iemand se liegstorie?  Hoeveel oorloë het weens ‘n leuen ontstaan?  Is daar ‘n sonde groter as lieg?  Ek twyfel.

Elke mens is seker geregtig op hulle eie fiksie.  Ek gun hulle dit, veral as dit vermaaklik is.  Die ongeluk van die saak is dat mense in hulle fiksie dikwels die greep op realiteit verloor.  Hulle dis flou wolhaarstories op en verwag dat jy dit as soetkoek moet opeet.  Die beste is gewoonlik dat hulle ongelooflik kwaad raak as hulle hulleself in ‘n hoek in gelieg het.  As hulle uitgevang word, lieg hulle net lustig verder.  Ek dink oor die algemeen is leuenaars baie dom.  Erger, hulle dink almal is dommer as hulle.

Die leuenaars wat ek ken het die geheue van ‘n goedvis.  Hulle vergeet gewoonlik die besonderhede van wat hulle jou die vorige keer vertel het.  Die volgende keer verskil die getalle.  Daar is meer mense betrokke.  Hulle het der duisende meer verloor/gewen.  Hulle was soveel nader aan die dood.  Ek wonder dikwels wat sal gebeur as jy hulle aan hulle vorige verhaal sal herinner.

Dit alles kan ek nog verdra, eintlik amuseer dit my vreeslik.  Ek moet seker baie dom lyk, want dit is verstommend hoeveel mense dink hulle kan vir my lieg.  Ongelukkig vir hulle is ek nie so dom soos wat ek lyk nie.    Ek gaan jou vroeër of later uitvang.  En jy gaan nie weet dat ek die rede gekry het hoekom ek jou nie vertrou nie.

Daar is leuens wat onvergeeflik is.  Ek gaan net ‘n paar noem.  Die ergste is seker om ‘n kind te laat lieg om ‘n ander persoon te na te kom.  Dit is net so erg om te lieg sodat ‘n ander mens in jou plek onder kan gaan.   Dit is skandalig om te lieg om geld uit iemand te kry en jouself sodoende te verryk.  Dit is laag en gemeen om te verkondig dat een of ander onheil jou getref het.

Net om perspektief te behou, moet ek seker vra of ‘n leuen altyd ‘n slegte ding is?  Daar is ‘n gesegde dat die waarheid seer maak.  Bestaan daar nog eerlike mense?  Is die wat as eerlik beskou word, net die wat nog nie uitgevang is nie?  Steek daar waarde in iemand wat hulleself as eerlik bestempel?

Blogvraag:  Wie se pennevrug is Pinocchio?

Blogantwoord:  Olga was reg met vrees vir honde.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Waar kom jou hond vandaan? Stem in die buiteland?

122 Kommentaar Add your own

  • 1. *mathilda*  |  Maart 11, 2009 om 6 : 17

    Eerste

  • 2. Olga  |  Maart 11, 2009 om 7 : 02

    2de.

  • 3. Olga  |  Maart 11, 2009 om 7 : 04

    carlo collodi?

  • 4. Olga  |  Maart 11, 2009 om 7 : 08

    ek lieg ook baie. bessie het my anderdag gese kersvader gaan nie vir my nuwe tande gee nie.

  • 5. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 02

    Halie halie! Julle dink seke ek was gekidknap deur ‘n spul aliens. Ons het net bietjie drama bydie werk gehad. Gelukkig was ekki involve nie ma almal word nou onner ‘n vergroot glas dop gehou

  • 6. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 04

    Wa my comment😯

  • 7. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 06

    Testing

  • 8. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 07

    GGGRRR!!!!!!

  • 9. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 08

    Is dit nou 3 comments agter vandag?

  • 10. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 22

    ( ( ( ( ( ( ( ( ( ( H A L L O! ! ! ! ! ) ) ) ) ) ) ) ) ) )

  • 11. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 49

    Ek belowe dat ek nooit wee zolle sal rook nie

  • 12. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 52

    OK! OK! Ek het gelieg. Het iemand dalk vir my ‘n saag…… Om my neus korter te sny:mrgreen:

  • 13. carina  |  Maart 11, 2009 om 9 : 53

    As iemand vir my lieg, voel dit of hulle my intelligensie onderskat. Het self al ‘n witleuentjie of twee vertel om my bas te red – soos dat die hond my huiswerk geeet het. Ongelukkig kan mens op my gesig sien as ek lieg – ek doen dit nie baie goed nie…😦

  • 14. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 55

    Eitch! Ek dink alli kjinner (en oumensies) slaap nou. Waat ek nou wee my zol weggesteek❓

  • 15. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 57

    Ek beter loop slaap voorlat ek wee nie more ka opsta nie

  • 16. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 9 : 59

    Carina!!!

  • 17. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 10 : 00

    Da lieg ek wee! Ek het gesê ek gat dux en kyk net wat doen ek…..

  • 18. WILLE KJINDQ  |  Maart 11, 2009 om 10 : 01

    Nag

  • 19. AMELIA  |  Maart 11, 2009 om 10 : 06

    My ma het ons geleer van die voeltjies, hulle kom vertel altyd as mens jok. Het dit twee keer op die proef gestel, dalk nie vandag of oor n maand of twee nie, maar daai voeltjies kom terug.

    Om n leun te vertel vir iemand is soos om mens se standvastigheid te steel. Dit breek bande gevorm deur tyd.

  • 20. Olga  |  Maart 11, 2009 om 11 : 52

    My kjenners het vir 2 redes paksla gekry. As hulle leuens vertel het en as hulle dinge gedoen het wat vir hulle of diegene om of met hulle gevaar ingehou het. as hulle stout was? stout? hells bells, ek is mos hulle ma. hulle het gou geleer eerlikheid oor stoutheid was beloon met “gaan sit in jou kamer”

  • 21. Olga  |  Maart 11, 2009 om 11 : 58

    Dit het egter 1 nadeel gehad. nie 1 van hulle kon n ordentlike opstel skryf nie. jy nie toelaat dat feite in die pad van n goeie opstel staan nie. ek onthou nog die afgryse op my nolie se gesig toe ek hom in gr5 probeer voorse het wat om te skryf. die ongeloof en die stelling, MOEK, DIT IS DAN N LIEG.

  • 22. Sebastiaan  |  Maart 12, 2009 om 2 : 35

    Mens kan nogal stoutheid beter vergewe as lieg ogla. Ma perty mense is so gewoond aan lieg hulle glo hulself.

  • 23. Sebastiaan  |  Maart 12, 2009 om 2 : 38

    En kan hulle groot praat sonder rede. Altyd ryker strenger. Sterker. Viniger as die res.

  • 24. WILLE KJINDQ  |  Maart 12, 2009 om 6 : 34

    More more. Ek sal later vir julle kom sing….. Ek hoop

  • 25. Nats  |  Maart 12, 2009 om 8 : 11

    Goeie more julle!!!

  • 26. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 8 : 15

    More

  • 27. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 8 : 18

    More julle

  • 28. Beeld  |  Maart 12, 2009 om 8 : 23

    Meningokok-meningitis is by ’n man gediagnoseer wat in die straat by die Sentrale Metodistekerk in die Johannesburgse middestad bly.

    Dié 21-jarige Zimbabwiër is Maandag in die Charlotte Maxeke- (voorheen die Johannesburgse) hospitaal opgeneem, het mnr. J.P. Louw, woordvoerder van die Gautengse gesondheidsdepartement, gister gesê.

    Louw het gesê die siekte is ook eergister in die Muelmed-kliniek by ’n vrouestudent van die Universiteit van Pretoria gediagnoseer en gister by ’n baba van vier maande en ’n 20-jarige vrou in die Tembisa-hospitaal.

    Dr. Lucille Blumberg van die nasionale instituut vir oordraagbare siektes het gesê dié gevalle is nie verwant nie en dit verteenwoordig nie ’n uitbraak van die siekte nie.

    Biskop Paul Verrryn van die Sentrale Metodistekerk het gesê sowat 4 000 mense slaap nou snags in en om die gebou.

    Altesame 29 mense wat met die man daar kontak gehad het, is met voorkomende medisyne behandel, het Louw gesê.

    Dit sal hulle volgens Blumberg in die onmiddellike toekoms teen meningokok-meningitis beskerm. “Maar dit (die kerk) is oorbevolk en mense bly baie naby aan mekaar. Dit is ’n risiko vir siektes soos meningokok-meningitis.” – Aldi Schoeman

  • 29. Beeld  |  Maart 12, 2009 om 8 : 25

    Antoinette Pienaar
    ‘Pappa en Mamma se laaitie.”

    Dit staan op Waldo se begrafnisbriefie. Hy is die seuntjie wat mev. Caroline (24) en mnr. Werner Coetzee (23) van Pretoria nooit gaan ken nie.

    Hy is op 1 Maart, kort ná geboorte, dood nadat daar glo te lank met ’n noodkeisersnee in die Kalafong-hospitaal, wes van die stad, gesloer is.

    Coetzee was byna 13 uur in kraam voordat die noodkeisersnee gedoen is.

    “Alles was reg. Hulle het net te lank gevat,” het sy vandeesweek in trane vertel.

    Sy is omstreeks 01:30 opgeneem nadat haar water gebreek het. Teen 08:00 was sy 9 cm ontsluit, maar die baba wou glo nie sak nie, het haar man, ’n rekenaarkonsultant, vertel. By ’n besoek aan ’n voorgeboortekliniek is Coetzee glo gewaarsku sy sou dalk ’n keisersnee moes kry weens probleme met haar serviks.

    Mev. Coetzee is glo eers omstreeks 15:00 die teater ingestoot nadat Waldo se hartklop verswak het.

    Dit was byna twee uur nadat haar man die hospitaal glo gesmeek het om ’n noodkeisersnee te doen omdat sy soveel pyn gehad het en die kraamproses nie wou vorder nie.

    Daarna het hulle haar boonop met penisillien ingespuit waarvoor sy allergies is.

    “Hulle het die baba ná ’n gestoei van sowat ’n halfuur uitgekry. Hy het baie vinnig asemgehaal. Die volgende oomblik was daar ’n klomp susters om hom,” het sy gesê.

    Personeel is glo met die baba na die waakeenheid, maar ’n ruk later is hy dood.

    “Hulle kom wys toe sy lykie. Hy was vol bloukolle op sy kop en linkerskouer,” het haar man gesê.

    ’n Dokter het glo beweer die baba is doodgebore en dis nie nodig om ’n doodsertifikaat uit te reik nie, maar die Coetzees is tog gevra om vorms vir ’n lykskouing te teken.

    Daarna het Coetzee glo ure lank sonder kos of water op vuil lakens gelê met plasse urine en bloed op die vloer om die bed weens haar lekkende kateter.

    Dit is glo eers ’n dag later skoongemaak.

    “Die kokkerotte was in trosse om die wasbak en een het op die bed gehardloop. As jy die matras oplig, het hulle in rye gesit,” het haar suster, me. Elaine van der Merwe, vertel.

    Mnr. Coetzee het sy vrou laat ontslaan waarna ’n private dokter haar keiserwond behandel het wat glo in Kalafong septies geraak het.

    Hulle is gebroke.

    “Dit was een van my grootste drome om ’n baba te hê. Ná al die pyn het ek niks.”

    Die gesondheidsdepartement het gister gesê die voorlopige bevinding is dat Waldo aan breinbloeding dood is, maar hulle wag nog vir die finale verslag.

    Die saak word ondersoek.

  • 30. Beeld  |  Maart 12, 2009 om 8 : 28

    Herman Scholtz
    ’n Pretoriase vrou eis R373 703,27 skadevergoeding van haar ginekoloog en ’n hospitaal nadat ’n depper glo onder meer tydens ’n bevalling in haar agtergelaat is.

    Me. Natasha Ramiah (37), ’n bestuurder by die WNNR, het haar eersteling op 18 Mei 2004 in die Wilgers-hospitaal in Pretoria gehad.

    Sy beweer in hofstukke in die Pretoriase hooggeregshof dr. Jan Dirk Vrey het nalatig opgetree deur nie haar vaginale kanaal behoorlik skoon te maak nie en ’n depper agter te laat.

    Tydens die kind se geboorte het Ramiah se membrane geskeur, wat later toegewerk is.

    Ramiah voer aan die operasie is nie met die nodige vaardigheid en konsentrasie uitgevoer nie en sy is nie behoorlik ondersoek voordat sy uit die hospitaal ontslaan is nie.

    Die depper het glo twee weke ná die operasie afgekom.

    Vrey ontken enige nalatigheid.

    Die hospitaal staan ook die eis teen op grond van ’n vrywaringsvorm wat pasiënte teken wat bepaal dokters is onafhanklike kontrakteurs en die instelling aanvaar nie aanspreeklikheid vir dokters se handelinge nie. Die hospitaal ontken ook enige nalatigheid met Ramiah se behandeling.

    Die eiser het rugpyn en koors ervaar, moes ophou om haar baba te borsvoed en moes “baie slegte reuke” verduur.

    Ramiah het ook ’n verlies aan inkomste gehad en het emosionele trauma beleef.

    Die saak moet nog aangehoor word.

  • 31. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 8 : 29

    Ek haat dit as iemand vir my lieg. My kinders weet ook hulle sal eerder in die moeilikheid wees as ek uitvind hulle jok vir my (en glo my ek sal uitvind) as wat hulle in die moeilikheid gaan wees as hulle die waarheid praat

  • 32. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 8 : 35

    Soos Carina irriteer dit my meer dat iemand my intelligensie onderskat as dat daar vir my gelieg word.

  • 33. Olga  |  Maart 12, 2009 om 8 : 43

    More, more.

  • 34. Olga  |  Maart 12, 2009 om 8 : 46

    Gebrek aan inkomste in die eerste 2 weke na n baba se geboorte? ja, right. gooi haar met n klip.

  • 35. Olga  |  Maart 12, 2009 om 8 : 54

    leuenaar, of dan patogeniese leuenaars is mense met gebrekkige iks. vervlakse goed kan nie insien daar is mense slimmer as hulle nie.

  • 36. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 8 : 56

    Olga

    Net jammer almal van hulle werk nie vir die Beeld nie. Dan het hulle dalk iets goeds gedoen.

  • 37. Olga  |  Maart 12, 2009 om 8 : 58

    het ek in die nag n nuwe naam gekry? was heksie se boetie dalk hier?

  • 38. Olga  |  Maart 12, 2009 om 9 : 02

    Wie leuenaars of die depper tannie? sy kan gerus na haar kraamverlof by beeld gaan inval. of dalk het die hillside times dan al n opening vir haar. dink jy nie depper drome sal n gepaste naam vir haar rubriek wees nie?

  • 39. Olga  |  Maart 12, 2009 om 9 : 13

    Ai, my foon se history lyk so:
    Pinocchio »dor…. WordPress error pinocchio » do… wordpress error pinocchio » do..

  • 40. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 9 : 23

    Ek kan net so woes raak as mense dink ek is stupid – ek mag dalk stupid lyk maar ek kan jou dalk net surprise ! Moet ook nie my intelligensie onderskat nie !

  • 41. Verons  |  Maart 12, 2009 om 9 : 53

    More, more!
    Ek sê mos praat liewer die waarheid dan hoef jy more probeer onthou wat jy gesê het nie!
    Ek raak ook krapperig as mense my inteligensie onderskat deur te dink ek moet hulle moet die klomp kak wat hulle my vertel glo…..

  • 42. Verons  |  Maart 12, 2009 om 9 : 58

    Dis my ginekoloog daai! Ek kan nie daai antie se stront glo nie want hy is een van die beste ginekoloeë in die land!
    Hy en sy partner het my lewe gered!😉 Dan is hy nogals sexy ook!😀

  • 43. Wille Kjind Q  |  Maart 12, 2009 om 11 : 47

    Hey! Hey! Daai vrou is mal! Dr Vrey (4kin sexy man soos Verons da sê) het altwee my se kjinners gevang. En dis hy wat my ollie verlede jaar April verwyder het. Kan jy nou meer!😯

  • 44. Wille Kjind Q  |  Maart 12, 2009 om 11 : 49

    Ek weet nou netti of hy een vanni beste inni land issi ma hy was goed genoeg vi my.

  • 45. Wille Kjind Q  |  Maart 12, 2009 om 11 : 54

    Daai vrou onderskat Dr Sexy Vrey se intelligensie…………..

  • 46. Verons  |  Maart 12, 2009 om 12 : 57

    Sam ek het ‘n ruk lank by ‘n dagkliniek gewerk waar hy klein operasies uitgevoer het en hy was toe al een van die top ginekoloë in die land baie dokters van ander provinsies het hulle mense na hom verwys omdat hulle geweet het hy doen goeie werk! Ai verlang ek nou na daai dae ek kon nie wag vir die dae wat hy operasies uitgevoer het nie dan het hy sommer baie keer by my kom sit en chat!
    Sexy man sexy!!😉

  • 47. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 1 : 00

    As julle twee nou klaar gedrool het sal ek ook graag weer wil kom gesels !

  • 48. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 1 : 47

    Ek sien dat ek in die 5 minute wat ek wag was niks gemis het nie.

  • 49. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 1 : 49

    UIt julle skuilings.

  • 50. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 1 : 54

    Donnerse lang 5 minute

  • 51. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 1 : 57

    Nou toe nou

    Dit is nie asof jy in daardie 5 minute gefeature het nie.

  • 52. Olga  |  Maart 12, 2009 om 1 : 57

    ons het erge netwerk probleme.

  • 53. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 2 : 00

    Ek is net nie lus om vandag met myself te praat nie – dis al

  • 54. Olga  |  Maart 12, 2009 om 2 : 00

    Die ander sit almal nou ongemaklik ooq n dr wie nie meer weet wie hulle is nie.

  • 55. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 02

    Almal het gaan liegstories uitdink onder ‘n boom. 😆

  • 56. Olga  |  Maart 12, 2009 om 2 : 03

    Tilla is dr van van mburg ook jou ginekoloog?

  • 57. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 04

    GmF!!!!

    Praat dan met Liewe Heksie.

  • 58. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 2 : 04

    Nee nie daai 1 nie

  • 59. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 2 : 05

    Kloon

    Hoe laat dit jou voel as jy uitvind iemand het vir jou gelieg ?

  • 60. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 06

    Gewoonlik

    Baie geamuseerd.

  • 61. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 10

    Dit maak natuurlik dat ek alles bevraagteken wat die persoon my ooit vertel het en dat ek nie een woord weer sal glo wat hulle vir my se^ nie.

  • 62. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 10

    hier gaan ook niks aan

  • 63. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 12

    Poplap

    Heeltemaal net mooi niks nie.

  • 64. Olga  |  Maart 12, 2009 om 2 : 15

    ek dink die netwerk is so bietjie babelas. of dalk nog gekoring.

  • 65. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 16

    a3

    nou maak n plan..jy seker almal kuier nie dalk op n ander blog nie?

  • 66. Olga  |  Maart 12, 2009 om 2 : 16

    Wie het vir jou waaroor gelieg tilla?

  • 67. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 16

    lo olga

  • 68. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 2 : 18

    Hey poplap – ganit ?

  • 69. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 19

    Poplap

    Vra vir die wat missing in action is.

  • 70. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 20

    heya Tilla

    ga goed en jy?

  • 71. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 21

    n secret blog iewers……hmmm

  • 72. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 2 : 21

    Besig maar goed dankie

  • 73. Olga  |  Maart 12, 2009 om 2 : 22

    bly dit gaan goed skroplap.

  • 74. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 22

    ek kan nie wag vir more nie…lekker weekend off!

  • 75. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 23

    gaan nelspruit toe!!

  • 76. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 23

    Langnaweel of net gewone naweek?

  • 77. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 2 : 23

    What a coincidence:

    A chicken farmer went to a local bar sat next to a woman and ordered a glass of champagne.
    The woman perked up and said, ‘How about that? I just ordered a glass of champagne, too!’
    ‘What a coincidence,’ the farmer said. ‘This is a special day for me. I am celebrating.’
    ‘This is a special day for me too, I am also celebrating,’ said the woman.
    ‘What a coincidence!’ said the farmer.

    As they clinked glasses he added, ‘What are you celebrating?’
    ‘My husband and I have been trying to have a child and today my gynecologist told me that I am pregnant!’
    ‘What a coincidence!’ said the man. ‘I’m a chicken farmer and for years all of my hens were infertile, but today they are all laying fertilized eggs.’
    ‘That’s great!’ said the woman, ‘How did your chickens become fertile?’

    ‘I used a different cock,’ he replied.
    The woman smiled, clinked his glass and said, ‘What a coincidence!’

  • 78. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 24

    Poplap gaan verspoel. Poplap gaan verspoel. Poplap gaan verspoel. Poplap gaan verspoel. Poplap gaan verspoel. Poplap gaan verspoel. Poplap gaan verspoel. Poplap gaan verspoel. Poplap gaan verspoel. Poplap gaan verspoel. Poplap gaan verspoel.

  • 79. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 25

    kort, net vrydag,saturdag en sondag

  • 80. Olga  |  Maart 12, 2009 om 2 : 25

    My radio wil nie eers saam werk nie. bessie wil eerder teen die veiligheids hek le. so ek gaan maar my boek lees.

  • 81. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 26

    Die hele Vrydag? Dan tel dit as lank.

  • 82. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 26

    a3

    ek het gesien..:(

  • 83. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 27

    voel kort vir my!

  • 84. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 29

    Gaan julle net in Nelspruit kuier of gaan julle wildtuin toe?

  • 85. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 30

    GRRRR

    Het julle gesien daar word ‘n vakansie dag van ons gesteel? Nogal 21 Maart, menseregte dag. Dit is op ‘n Saterdag.

  • 86. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 31

    swaer se laaitie het eerste span rugby gekry, ons gaan vir ondersteuning..

  • 87. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 33

    Julle moet baie lief wees vir die nefie. Al die pad Nelspruit toe om te sien hoe hy speel.

  • 88. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 2 : 37

    Ek het ook nogal gedink daar moet ‘n wet daarteen wees om sommer so ons vakansiedae te vat !

  • 89. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 38

    natuurlik is ons!

  • 90. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 40

    vakansie dae help my niks, ek werk in elke geval

  • 91. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 40

    Ek se^ nog steeds dat hulle alle vakansie dae moet skrap en vir almal 12 dae ekstra verlof gee. Die 12 dae kan na die werknemer se goeddenke aangewend word. Let Wel: enige tyd wat dit hom of haar pas, sonder inmenging van die regering. Jy sal steeds dus Goeie Vrydag en Kersfees kan vier wanneer dit daardie tyd is.

  • 92. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 41

    Poplap

    Wag daar ‘n groot erfporsie op hom?

    Ek werk net vakansie dae en naweke as die baas op sy kniee vra en sy hand baie diep in sy sak in steek.

  • 93. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 43

    a3
    nie waarvan ek weet nie, sies ek nie geweet jy is n cradle snatcher nie.

  • 94. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 45

    Pop

    Ek ry nie al die pad Nelspruit toe om te kyk hoe iemand in sy eerste span klere lyk nie.

  • 95. poplap  |  Maart 12, 2009 om 2 : 47

    well ek doen. hulle sal dit vir my girls ook doen..

  • 96. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 2 : 53

    Gaan jou girls ‘n groot erfporsie kry?

    He He He

  • 97. poplap  |  Maart 12, 2009 om 3 : 07

    ek wens, want dan beteken dit ek gaan ryk wees🙂

  • 98. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 08

    HOOF VAN DIE HUIS

    ‘n Man wat voel hy het sy plek as die hoof van sy huis verloor het, gaan koop vir hom een van daardie selfhelpboeke met die titel “Die Hoof van jou huis”. Na hy die boek gelees het, stap hy vol vertroue by die sitkamer in.

    “Vrou, van nou af is ek die hoof van hierdie huis”, vertel hy haar terwyl sy sit en Egoli kyk. “Jy gaan nou opstaan en vir ons ‘n lekker maaltyd voorberei, na ete gaan jy die skottelgoed was en vir my ‘n lekker
    warm bad intap. As ek uit die bad uitklim verwag ek my nagklere klaar uitgesit op die bed en die bed mooi netjies skoon oorgetrek. Môre-oggend as ek opstaan, soek ek my ontbyt en as ek klaar geëet het, raai wie gaan my klere aantrek en my hare vir my kam?”

    Sy kyk ongeërg op en sê: “Die mense van AVBOB?”

  • 99. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 08

    Of jou ma/skoonma/verlangse tannie hou nie veel van jou nie.

  • 100. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 09

    100ste

  • 101. poplap  |  Maart 12, 2009 om 3 : 13

    🙂

  • 102. poplap  |  Maart 12, 2009 om 3 : 14

    ek dan sooo loveable

  • 103. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 19

    Se^ wie?

  • 104. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 3 : 22

    Sjoe dis omtrent stil vandag

  • 105. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 3 : 23

    Adrie

    Dis op RSG met Nikki – sê wie

  • 106. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 26

    Wat is op RSG?

  • 107. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 26

    Sorry

    Ek luister net na Jac.

  • 108. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 3 : 28

    Sê wie is ‘n program op RSG – ek luister ook net Jac, maar ek weet wat daar buite aangaan of nie

  • 109. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 32

    Gmf

    Ek weet Se^ wie gaan dood.

  • 110. Wille Kjind Q  |  Maart 12, 2009 om 3 : 35

    Amper vigeet ek om te kom sing!

    Can you hear the drums Fernando?
    I remember long ago another starry night like this
    In the firelight Fernando
    You were humming to yourself and softly strumming your guitar
    I could hear the distant drums
    And sounds of bugle calls were coming from afar

    They were closer now Fernando
    Every hour every minute seemed to last eternally
    I was so afraid Fernando
    We were young and full of life and none of us prepared to die
    And I’m not ashamed to say
    The roar of guns and cannons almost made me cry

    There was something in the air that night
    The stars were bright, Fernando
    They were shining there for you and me
    For liberty, Fernando
    Though we never thought that we could lose
    There’s no regret
    If I had to do the same again
    I would, my friend, Fernando

    Now we’re old and grey Fernando
    And since many years I haven’t seen a rifle in your hand
    Can you hear the drums Fernando?
    Do you still recall the fateful night we crossed the Rio Grande?
    I can see it in your eyes
    How proud you were to fight for freedom in this land

    There was something in the air that night
    The stars were bright, Fernando
    They were shining there for you and me
    For liberty, Fernando
    Though we never thought that we could lose
    There’s no regret
    If I had to do the same again
    I would, my friend, Fernando

    There was something in the air that night
    The stars were bright, Fernando
    They were shining there for you and me
    For liberty, Fernando
    Though we never thought that we could lose
    There’s no regret
    If I had to do the same again
    I would, my friend, Fernando
    Yes, if I had to do the same again
    I would, my friend, Fernando…

  • 111. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 35

    Niekie gaan mos vir die DA werk.

  • 112. Wille Kjind Q  |  Maart 12, 2009 om 3 : 36

    O ja……………..

    Hallo julle

  • 113. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 36

    Willes

    Jy weet hoe voel ek oor covers, maar veral ABBA covers. GRRR

  • 114. Wille Kjind Q  |  Maart 12, 2009 om 3 : 37

    I’ve been cheated by you since I don’t know when
    So I made up my mind, it must come to an end
    Look at me now, will I ever learn?
    I don’t know how but I suddenly lose control
    There’s a fire within my soul
    Just one look and I can hear a bell ring
    One more look and I forget everything, w-o-o-o-oh

    Mamma mia, here I go again
    My my, how can I resist you?
    Mamma mia, does it show again?
    My my, just how much I’ve missed you
    Yes, I’ve been brokenhearted
    Blue since the day we parted
    Why, why did I ever let you go?
    Mamma mia, now I really know,
    My my, I could never let you go.

    I’ve been angry and sad about things that you do
    I can’t count all the times that I’ve told you we’re through
    And when you go, when you slam the door
    I think you know that you won’t be away too long
    You know that I’m not that strong.
    Just one look and I can hear a bell ring
    One more look and I forget everything, w-o-o-o-oh

    Mamma mia, here I go again
    My my, how can I resist you?
    Mamma mia, does it show again?
    My my, just how much I’ve missed you
    Yes, I’ve been brokenhearted
    Blue since the day we parted
    Why, why did I ever let you go?
    Mamma mia, even if I say
    Bye bye, leave me now or never
    mamma mia, it’s a game we play
    Bye bye doesn’t mean forever

    Mamma mia, here I go again
    My my, how can I resist you?
    Mamma mia, does it show again?
    My my, just how much I’ve missed you
    Yes, I’ve been brokenhearted
    Blue since the day we parted
    Why, why did I ever let you go
    Mamma mia, now I really know
    My my, I could never let you go

  • 115. Wille Kjind Q  |  Maart 12, 2009 om 3 : 37

    Bite me!

  • 116. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 3 : 39

    Hy is nie ‘n politikus nie – mind you – hy is ook nou nie juis ‘n omroeper nie

  • 117. Wille Kjind Q  |  Maart 12, 2009 om 3 : 41

    No more carefree laughter
    Silence ever after
    Walking through an empty house, tears in my eyes
    Here is where the story ends, this is goodbye

    Knowing me, knowing you (ah-haa)
    There is nothing we can do
    Knowing me, knowing you (ah-haa)
    We just have to face it, this time we’re through
    (This time we’re through, this time we’re through
    This time we’re through, we’re really through)
    Breaking up is never easy, I know but I have to go
    (I have to go this time
    I have to go, this time I know)
    Knowing me, knowing you
    It’s the best I can do

    Mem’ries (mem’ries), good days (good days), bad days (bad days)
    They’ll be (they’ll be), with me (with me) always (always)
    In these old familiar rooms children would play
    Now there’s only emptiness, nothing to say

    Knowing me, knowing you (ah-haa)
    There is nothing we can do
    Knowing me, knowing you (ah-haa)
    We just have to face it, this time we’re through
    (This time we’re through, this time we’re through
    This time we’re through, we’re really through)
    Breaking up is never easy, I know but I have to go
    (I have to go this time
    I have to go, this time I know)
    Knowing me, knowing you
    It’s the best I can do

  • 118. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 41

    Hy dink hy is nou ‘n politikus.

  • 119. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 3 : 43

    Willes

    Ek gaan vir jou sing as jy nie dadelik iets anders sing nie.

    Ek bedoel ek gaan vir jou bel en in jou ore kliphard sing.

  • 120. *Mathilda*  |  Maart 12, 2009 om 3 : 45

    Tatta – sien netnou as opera haar mini aantrek

  • 121. poplap  |  Maart 12, 2009 om 4 : 41

    willes

    sing nog

  • 122. Adrie  |  Maart 12, 2009 om 4 : 44

    Pop

    Sing jy vir ons.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: