Senior Burgers

Maart 4, 2009 at 5 : 57 201 Kommentaar

golden-girls

Ek hou nie van ou mense nie.  Goed, ek diskrimineer wat ou mense betref skaamteloos.  Soos met alle mense, is daar natuurlik bejaardes wat my interesseerd.  Veral diegene wat nie skaam is met stories uit hulle lewe nie.  Ek plaas hulle nie onder dieselfde kam as ou mense nie.  Ek is ook mal met ou mense met familie resepte wat die moeite werd is om te steel.  Hulle kan die resep maar hou, maar ek eet graag saam. 

Wat ek eintlik bedoel is dat ek nie van ou mense hou wat niks anders het om te doen as om verbitterd op die dood te wag nie.  Die soort wat heeldag kla en glo dat die wêreld hulle iets skuld nie.  Dit is ook gewoonlik hulle wat altydvingers wys na almal, maar veral die jeug.  Natuurlik sal niemand baklei om hulle te hulp te snel nie.  Wat vir hulle net nog ‘n groter probleem met die samelewing gee.  Die tipe is gewoonlik ook die wat dink hulle is sonder klad. 

Oor die algemeen sal ek nie uit my pad gaan om ‘n bejaarde te bevriend nie.  (Diegene wat ek wel bevriend het, sit met dieselfde voordele en nadele as my gewone vriende).  Ek sal nie sommer ‘n bejaarde se geselsskap opsoek nie.  Ek sal nie sommer uit die goedheid van my fietspomp my dienste by ‘n outehuis gaan aanmeld nie.  Ek het dit ook nie in my om ‘n sieklike, onbekende pensioenaris te versorg nie.  Ek sal dit ook erken, as ‘n oumens my aanval, gaan sy/haar ouderdom hom/haar nie red nie.   Ek baklei terug.  Fisies ook as ek daartoe gedwing word (lw:  Ek rand mense nie links en regs aan nie.)

Natuurlik is ek bereid om te doen wat van ‘n ordentlike mens verwag word.  Ek sal regtig enige bejaarde help as dit enigsins in mag is om hulle te help.  Ek sal hulle battles vir hulle gaan veg, ek sal hulle kerk / fliek /hospitaal toe vergesel, ek sal die goed optel wat hulle laat val, so-ook iets anders wat vir hulle fisies moeilik is.  Ek gaan net nie uit my pad gaan om iemand te soek om te help nie.  Ek help veel eerder kinders.

Al is ek nie mal oor bejaardes nie, maak aanvalle op hulle my die bloublesbliksem in.  Soos die tannie van 85 wat in haar eie huis eers met haar eie kierie geslaan was en toe verkrag is.  Wat op aarde het sy die aanvaller aangedoen?  Watter genot kon hy daaruit geput het?  Hoe sterk maak dit hom dat hy ‘n ou vrou kon oorrompel?  Dit is barbaars!  S

Blogvraag:  Van die Golden Girls, watter karakter se aktrise was die oudste van die 4?

Blogantwoord:  Olga was reg met Limnhese ramp is wanneer gas op die bodem van n meer opbou en ontplof.

My blogbaba, Tillie-Lief is vandag 1.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Gebeurgolwe Groot sport in SA

201 Kommentaar Add your own

  • 1. Wille Kjind Q  |  Maart 5, 2009 om 2 : 21

    My internet is rerag baja treurig! Ek kan omtrent ‘n hele zol rook voorlat hy kla ge refresh het!

  • 2. Wille Kjind Q  |  Maart 5, 2009 om 2 : 28

    Wie was al by Golden Gate?

  • 3. Wille Kjind Q  |  Maart 5, 2009 om 2 : 30

    GGGRRR!!!!!! Stjoepid piesie👿

  • 4. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 2 : 35

    Ek soek ook ‘n posduif.

  • 5. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 2 : 36

    Daar het die simpel ding weer vasgehak.

  • 6. Olga  |  Maart 5, 2009 om 2 : 41

    Ek weet nie eers waar golden gate is nie.

  • 7. Olga  |  Maart 5, 2009 om 2 : 42

    Gaan jy dan posduifslaai maak juf annie?

  • 8. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 2 : 43

    In die Vrystaat. Ek weet darem dat dit ‘n reservaat is. Moet ek nog iets se^

  • 9. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 2 : 44

    Olga

    Nope, ek maak nie kos nie. Kies en Betaal staan darem nog. 😆 My ma kan ook kook. Kyk nou weer hoe jaloers raak Nats.

  • 10. Olga  |  Maart 5, 2009 om 2 : 47

    Verbaas my jou ma kan dit oudag toe maak met n kind soos jy. Wragtig. Arme mens vleg seker al teen die tyd die hare op haar tande.

  • 11. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 2 : 51

    Olga

    Sy is 10 000 keer erger as ek.

  • 12. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 2 : 51

    Behalwe natuurlik .. . . . . sy kan kook

  • 13. Olga  |  Maart 5, 2009 om 2 : 53

    Wild resevaat wk? n bok is n bok. Ek sien hulle sommer buite my heining en moet soms die drolletjies tussen my kar se tyres se groewe uitkrap. Moes vanmore weer keesgoed met n sweep verjaag.

  • 14. Olga  |  Maart 5, 2009 om 2 : 54

    Hells bells, jou arme pa. Kan hy darem braai?

  • 15. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 2 : 54

    Olga

    My ma is bloedjonk. Jy moet darem onthou dat ek net 12 is.

  • 16. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 2 : 57

    Olga

    My ma het hom lankal al iets aangedoen.

  • 17. Olga  |  Maart 5, 2009 om 2 : 58

    Ook weer waar ek het jou ouderdom vergeet. Jy is darem maar bekkig vir n 12 jarige jong!

  • 18. Olga  |  Maart 5, 2009 om 2 : 59

    Het sy hom getoor? Of is hy al toothless?

  • 19. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 03

    Olga

    Din net hoe gaan ek wees wanneer ek die dag 20 is. Dit is darem maar ook baie oud.

  • 20. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 06

    Eisj, kan jy darem al tot 20 tel, snip?

  • 21. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 06

    Olga

    Ek weet nie. Sy se^ net dat sy iets gedoen het. Dan humm sy Banks of the Ohio.

  • 22. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 07

    1 2 3 4 5 6 ens

  • 23. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 10

    Maar jy is darem oulik jong.

  • 24. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 11

    Gaan ek nou sweets kry?

  • 25. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 12

    Wonder nogal wat het op die oewer van dari re4 gebeur?

  • 26. Liewe Heksie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 13

    Veels geluk Kietsie-Tillie
    Omdat jy vervel
    Mag jy ‘n rooikoeldrankfontein
    My baie roomys
    En tjoklits
    en persente kry
    en ‘n groot geraas maak.

  • 27. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 15

    Olga

    Het jy nie ore nie? My ma se^ mos iets het gebeur. Iets

  • 28. *Mathilda*  |  Maart 5, 2009 om 3 : 18

    Heksie !

    Het iemand al vandag vir jou roomys gegee ?

  • 29. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 20

    Juf annie die iets se naam dalk a3ana?

  • 30. Liewe Heksie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 21

    Nee, Tannie Toiletjie.

    Die ekomonsterse krisis maak die mense mos suinig.

  • 31. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 23

    Olga

    Ek weet nie. My ma se^ net altyd Iets. Kort jy ‘n woordeboek?

  • 32. *Mathilda*  |  Maart 5, 2009 om 3 : 26

    Ag bogger hulle man – hulle kan jou nie sommer so afskeep oor die ekonomie die hel uit hulle uit druk nie – hier is sommer vir jou 5 liter

  • 33. Liewe Heksie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 28

    Dankie tannie Toiletjie

    Wat is die eko . . . ekonomonster? Huh? Het hy arms dat hy mens kan druk?

  • 34. *Mathilda*  |  Maart 5, 2009 om 3 : 31

    Ek dink so – maar ek is nie bang vir sy arms nie – ek hardloop vir hom weg

  • 35. Liewe Heksie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 33

    Tannie Toiletjie

    Het hy dan voete ook?

  • 36. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 34

    Wat word jakaranda se kombers projek genoem? Ek sien outsurance doen dit ook. Ja, ek het n paar woordeboeke. Raak jy nou weerparmantig juf annie? Ouma wip gaan jou weer beet kry.

  • 37. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 36

    Winterwarmer

    Ouma Wip kruip op die oomblik te hard gat by my.

  • 38. *Mathilda*  |  Maart 5, 2009 om 3 : 38

    O ja – hulle maak die ekonomonster op as verskoning dat hulle nie vir jou wil roomys gee nie

  • 39. *Mathilda*  |  Maart 5, 2009 om 3 : 41

    Sien julle later – ek gaan nou eers na my birthday girl toe

  • 40. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 43

    Hoekom sal sy dit wil doen? Aan die ander hand sal ek ook gatkruip vir lindt tjokkies.😆

  • 41. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 45

    Vol arseen . . .

  • 42. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 47

    Paasfees kom reeds nader. Maramama, olga kry net cadbury’s of nestle. En ook net wanneer dit op special is.👿

  • 43. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 48

    Ek wil n simba tjippie he.

  • 44. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 49

    Ek wil n simbatjippie hE.

  • 45. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 50

    Heksie kan ek n spin op jou besem kry?

  • 46. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 51

    Olga

    Jy kan nie. Ook nie ‘n le^ chippie nie.

  • 47. Liewe Heksie  |  Maart 5, 2009 om 3 : 53

    Tannie ougat

    Nee, dit is nog vol van B3 se bloed gister.

  • 48. Olga  |  Maart 5, 2009 om 3 : 56

    ouman kla by sy dr. “ek het n vreeslike pyn in my roer dr. “Waar sit oom se roer?” vra die dr. “ek weet nie so mooi nie dr. Maar elke keer dat ek roer, pyn dit.”

  • 49. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 4 : 04

    Olga

    Tannie Roer gaan nie met jou beindruk wees nie.

  • 50. Adrie  |  Maart 5, 2009 om 4 : 08

    Gelukkig gaan Tannie Roer nie agterkom nie.

  • 51. Wille Kjind Q  |  Maart 5, 2009 om 4 : 31

    Halie! Halie! Eks trug. Het gou gou by die internet se venstertjie gat loer wa die goue hek is.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: