Lang vingers / oë / brein of is dit net skerp?

Februarie 15, 2009 at 5 : 15 138 Kommentaar

Steel is ‘n klein woordjie wat basies beteken om iets te neem wat nie aan jou behoort nie.  Is dit regtig so eenvoudig?  Daar is ‘n paar terme in die wet (ja, ja Ridder, ek speel Slimjan) wat ook eintlik net steel is.  Bedrog, geldwassery, geldverduistering en plagiaat ens.  Is steel net steel?  Moet dit alles oor die dieselfde kam geskeer word of hang dit net van die waarde van die “steel” af?  Wat van wettige steel of die steel wat se waarde nie gemeet kan word nie?

Plagiaat is seker die diefstal wat die meeste in die blogwêreld gepleeg word.  Dit is wanneer iets direk van ‘n website / boek / tydskrif geneem word en so as jou eie artikel gepubliseer word.  Deur die artikel direk te vertaal maak dit nie jou eie nie.  Aan die anderkant maak die meerderheid bloggers nie geld met hulle skrywes nie.  Dit is vir hulle eie en vriende se vermaak.  Maar dit die steel reg?  Wat as ‘n mens in aanmerking neem dat die pers blogs as hulle hoof kompetisie sien?  Perez Hilton is eintlik net ‘n blog.  Die Spoegblog ook.  Hoeveel artikels het hulle al veroorsaak?  Is plagiaat net steel as jy die media se aandag geniet?

Bedrog word as ‘n witbroodjie misdaad gesien.  Daar is wel ‘n verskil tussen iemand wat haar patetiese salaris uit die maatskappy koffers aanvul en iemand wat ‘n spul mense se oudaggeld steel.  Die eersgenoemde is verkeerd en moet gestraf word.  Die laasgenoemde is so goed soos moord.  Die ou mense word verneder en gedwing om hulle laaste dae in armoede te slyt.  Hulle lewens is eintlik gesteel, al hou hulle nog asem. 

Terwyl ons nou oor besighede praat, deur iemand te min te betaal vir die rol wat hulle in die maatskappy verrig, kom dit nie op steel neer nie?  Tog word dit as goeie besigheid gesien.  Dieselfde geld vir wanneer iemand iets aankoop vir ver onder die waarde.  Ek het al van te vore gekla oor administrasie kostes ens.

Steel van vertroue is ook heeltemaal wettig, al kan dit ‘n mens / besigheid / organisasie / land kan vernietig.  Ek dink dit is laag om iemand te bevriend net om toegang tot inligting te kry.  Jy neem die vertroue en gee verraad terug.  Glad nie regverdig nie.

My persoonlike gunsteling diefstal om te pleeg is om met my oë te steel.  ‘n Ideale manier om te leer en om te groei.  Weereens wettig, maar is dit eerbaar?  Hang dit net af waarvoor jy dit aanwend of is dit altyd verkeerd?  As jy iemand se fudge familie resep agterkom en jy wend dit net aan om self te eet, doen jy hulle skade aan?  Almal sal saamstem dat dit oneties is om die resep te patenteer en jouself daarmee te verreik.

Ek het net die punt van die ysberg aangeraak.  Ek het niks gesê van conartists, politici of fondsinsamelaars nie.  Hoe voel julle?

Blogvraag:  Wat was beoog om in die oorspronklike Italian Job te steel?

Blogantwoord:  Olga was reg met Denemark.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die een wat weggekom het. Skuldig soos aangekla

138 Kommentaar Add your own

  • 1. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 15, 2009 om 6 : 08

    Eerste.

  • 2. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 15, 2009 om 6 : 08

    Goud.

  • 3. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 15, 2009 om 6 : 12

    Is almal onder kwarantyn? Wat makeer almal?

  • 4. Olga  |  Februarie 15, 2009 om 6 : 36

    Lyk behoorlik na n kwarantynkamp. waar is julle? In die tronk? Fone gesteel? Internet moeg? vingers gebreek? Fine.! Wees dan maar so.

  • 5. Olga  |  Februarie 15, 2009 om 6 : 37

    O,ja, TWEEDE.

  • 6. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 15, 2009 om 6 : 53

    hei olga, is jy nog hier?

  • 7. Adrie  |  Februarie 15, 2009 om 6 : 55

    Domkrag

    Watse goud? waarvoor was dit bedoel?

  • 8. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 15, 2009 om 7 : 00

    Oenskynlik nie. Dit is n goeie onderwerp a3. Nou paan ek gestenig word. Ek dink beslis mense wat van die werk se internet gebruik maak vir hulle doeleindes steel ook. en die feit dat so min bloggers hulle internet tuis of hulle selfone gebruik, maak hulle nog agterbaks ook. ek gebruik net by absolute uitsondering die werk se internet, foon of seels.

  • 9. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 15, 2009 om 7 : 01

    hei a3. hier is wragtig lewe.

  • 10. Adrie  |  Februarie 15, 2009 om 7 : 27

    Domkrag

    Ek staan skuldig met die steel van die werksinternet. Maar dan is ek ook n ou dief. Die afgelope week en vir die volgende paar weke gaan ek besig wees.

  • 11. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 15, 2009 om 8 : 01

    het jou base opevang met jou a3? Het hulle uiteindelik onthou hoekom hulle jou betaal?😆 tel julle ook voorraad?

  • 12. Olga  |  Februarie 15, 2009 om 8 : 46

    Goeiste tog. Uiteindelik kan ek weer imlog. Opera soek regtig moeilhkheid. Oom jack, nou het jy eers n lat gepluk vir jou eie gat. Hoeveel mense dink jy blog op eie onkoste?

  • 13. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 6 : 58

    Morsdoodgevrek.

  • 14. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 6 : 59

    Vir wat dit werd is: More almal!!

  • 15. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 7 : 28

    More almal.

  • 16. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 7 : 28

    Two boys are playing cricket on a field in Durban , when one is attacked by a vicious Rottweiler. Thinking quickly, the other boy took his cricket bat and managed to wedge it down the dog’s collar and twist, luckily breaking the dog’s neck and stopping its attack. A reporter who was strolling by sees the incident, and rushes over to interview the boy. “Young Sharks Fan Saves Friend From Vicious Animal, ” he starts writing in his notebook. “But I’m not a Sharks fan,” the little hero replied. “Sorry, since we are in Durban , I just assumed you were,” said the reporter and starts again. “Stormers Fan Rescues Friend from Horrific Attack,…” he continued writing in his notebook. “I’m not a Stormers fan either!”, the boy said. “I assumed everyone in Durban was either for the Sharks or Stormers. “So what team DO you root for?” the reporter asked. “I’m a Blue Bulls fan!”, the child beamed. The reporter starts a new sheet in his notebook and writes, “Little F*cker from Pretoria Kills Beloved Family Pet.

  • 17. Zoekoe  |  Februarie 16, 2009 om 7 : 29

    Hallo julle –

    Ek steel ook graag !!! dis 😎 om te steel in die nuwe SA

  • 18. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 7 : 30

    Steel is steel en ons almal maak ons skuldig daaraan

  • 19. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 7 : 31

    Ek steel met my oe ……

  • 20. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 7 : 32

    Huzit?? Zoekoe

  • 21. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 7 : 32

    Dis hoekom die blinde sambok my so lekker bykom

  • 22. Zoekoe  |  Februarie 16, 2009 om 7 : 33

    Hey Klip, goed en jy ?

  • 23. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 7 : 35

    Wag wag , ek steel nou lekker hier op die werk se puter, laat ek gou gaan meetings bywoon( dis nou waar die werk my tyd bigtime steel), so dan voel ek beter om later weer hier op die internet te kom sit en steel

  • 24. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 7 : 36

    Zoekoe , daar is nou maar net nie plekvir nuwe klagtes nie . Hoe se hulle? , die stukkie wat hang hou nog

  • 25. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 8 : 25

    Dag Klip en Zoekoe.

  • 26. Beeld  |  Februarie 16, 2009 om 8 : 26

    Londen. – ’n 13-jarige Britse seun wat pas pa geword het, meen pa-wees is makliker as wat hy gedink het dit sou wees en hy beplan om ’n goeie ouer te wees.

    Alfie Patten, wat 1,2 m lank is en self nog ’n babagesig het, is een van Brittanje se jongste ouers.

    Die seun, wie se stem nog nie gebreek het nie, en sy vriendin, Chantelle Steadman (15), het ouers geword van ’n babameisie, Maisie Roxanne (nou ’n week oud), het die Britse dagblad The Sun berig.

    Maar gister het The News of the World berig die 16-jarige Richard Goodsell beweer nou hy – en nie Alfie nie – is in werklikheid Maisie Roxanne se pa. En hy eis dat DNS-toetse gedoen word om te bepaal wie die pa is.

    Nog ’n kinkel in die kabel is dat nóg twee tienerseuns, onder wie die 14-jarige Tyler Barker, beweer hulle en Chantelle was intiem in die tyd toe sy swanger geraak het.

    Richard, Tyler en hul ouers het volgens The News of the World beëdigde verklarings aan prokureurs afgelê waarin die seuns hul beweerde sekskapades met Chantelle uiteensit.

    The Sun het gister op sy webwerf berig Alfie is bereid om ’n vaderskaptoets te ondergaan om te bewys hy is die pa en om Chantelle se reputasie te beskerm.

    Hy het van sy huis in Essex aan die koerant gesê: “Ander simpel seuns lieg, hulle sê lelike dinge, soos dat hulle ook by Chantelle geslaap het. Maar ek is die enigste kêrel wat sy al gehad het en ons is al twee jaar lank saam, so ek móét die pa wees.”

    Volgens The Sun lyk Alfie eintlik nie ouer as agt jaar nie.

    Die seun het, terwyl hy Play-Station speel, oor pa-wees gesê: “Ek weet ek is jonk, maar ek beplan om ’n goeie pa te wees.

    “Ek dink ons sal goeie ouers wees. Ek sal ekstra hard op skool moet werk.”

    Alfie was 12 en Chantelle 14 toe Maisie verwek is. Hul storie het Brittanje geskok.

    Mnr. Gordon Brown, Britse premier, se reaksie hierop was: “Ek dink almal van ons wil tienerswangerskappe vermy.”

    Volgens Chantelle kan Alfie by haar en haar gesin in Eastbourne, Oos-Sussex, kom woon sodra hy 16 is.

    Albei tieners wil steeds skoolgaan sodat Maisie die “beste toekoms” kan hê.

    Die paartjie se ouers is gekritiseer, het The Sun berig. Die ouers het geweet die kinders het ’n verhouding, maar gesê hulle het nie geweet dit is seksueel van aard nie.

    Alfie woon by sy ma, Nicola (43). Sy ma en pa, Dennis (45), is vervreem.

    Chantelle woon by haar ouers, Penny (38) en Steve (43), en vyf broers in ’n munisipale huis. Hul gesin oorleef op staats?toelae. – Verslaggewer

  • 27. Zoekoe  |  Februarie 16, 2009 om 8 : 32

    😯 dis wat kom van die feit dat mens nie meer kinders mag dissiplineer nie…. siek !

  • 28. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 8 : 38

    More, more. alfie, my kind, goed wat pla, moet geknoop word.

  • 29. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 8 : 40

    Zoekoe, dalk is dit wat kom as ouers te besig is om hulle eie lewe te lei om nog om te gee wat hulle kind doen.

  • 30. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 8 : 45

    Soos die ou meisietjie van wie ek verlede week geskinder het se ouers. Ai, swanger word is deesdae die minste van so n meisie se probleme. Maar ouers gee net nie om wat hulle kjenners doen nie. Solank die kjenners nie die ouers pla nie.

  • 31. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 8 : 47

    Ek wonder met hoeveel seuns was sy deurmekaar. En hoekom wil hulle almal so graag pa wees.

  • 32. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 8 : 49

    En liewe hel, slaap hulle al vandat hy 11 is al saam?

  • 33. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 8 : 53

    Dit gaan seker weer oor die staatstoelaag. Dit is al wat sy ken.

  • 34. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 9 : 19

    Dis per dalkie pappa alfie se ouers wat die ander seuns teen n fooitjie laat vorendag kom het.

  • 35. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 9 : 22

    Dalk . . . .

    So, wat is nog nuus in die we^reld?

  • 36. Zoekoe  |  Februarie 16, 2009 om 9 : 23

    What goes around, – comes around 🙄

  • 37. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 9 : 28

    As hy so aangaan, wonder ek hoeveel snotkoppies gaan hy he^ teen die tyd dat hy 30 is.

  • 38. Verons  |  Februarie 16, 2009 om 9 : 52

    More, more!! WBJ jy’s reg ek steel van die werk want ek het nie internet by die huis nie inteendeel daar is nie eers ‘n computer by my huis nie so ek maak van die werk se internet gebruik en die internet kan maar heeldag aan wees dit gaan niks aan die rekening verander nie! Vir my voel dit nie soos steel nie, ek dink dis my reg veral omdat hulle my indoen met my salaris!
    Om ‘n lang storie kort te maak, ek het in JHB gewerk en tusse PTA en JHB gependel. Ek was op die uitkyk vir werk in PTA en so kom ek toe op die advertensie af, die salaris baie beter as wat en JHB kry en dis naby my huis!
    Met die onderhoud was die salaris net so terloops genoem as die geadverteerde bedrag wat my uitstekend gepas het!
    So bedank ek my werk in JHB en begin toe hier werk, ek het al amper ‘n maand gewerk en toe ek vra waar is my kontrak en als toe eers gee hulle my kontrak en wat sal ek sien my salaris is biae minder as die geadverteerde bedrag!! Toe ek dit aan hulle noem toe sal hulle mos vir my sê eers na 3 maande sal hulle my slaris aanpas, wel amper ‘n jaar later na ek omtrent my toys uit die kot gegooi het pas hulle my salaris kamtig aan en raai wat nog steeds minders as wat hulle geadverteer het, ek het intussen 2 salarisverhogings gekry en ek is nou eers ‘n R1000.00 meer as die oorspronklike geadverteerde bedrag 3 jaar terug!
    So hulle moere ek sal hulle internet gebruik soos ek wil, daar is een ding waarop ek trots is en dis my werk op dit kan hulle my nooit kritiseer nie……

  • 39. Zoekoe  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 01

    Hallo Verons !!! 😀

  • 40. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 05

    Verons

    Jy is seker skoon uitasem na daardie relaas.

  • 41. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 08

    Hoezit my fellow kriminils! Soos Klip sê……. steel is steel! Of jy ‘n 5c steel, met die oog, of R1mil….. Steel is steel!

  • 42. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 10

    Willes

    Ek het al gedink die aliens het jou.

  • 43. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 13

    Of miskien het die wegraping die naweek plaasgevind

  • 44. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 14

    en haar klein tongetjie in n spasma. more julle. verons, haal stadig en diep asem.😆

  • 45. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 15

    Domkrag

    Jy sal haar maar ‘n dop moet injaag.

  • 46. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 16

    a3 jy loop ons in vandag. net 1 koerant berig? dit meng ernstig met my toilet tyd in.

  • 47. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 18

    ek het mos gese ek gaan tone trap, verons, drink n spiced gold en ontspan so bietjie.

  • 48. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 18

    Domkrag

    Is my blog jou toiletverdryf? 😯 Geen wonder dit stink altyd wanneer jy op die blog is nie. Jy kort ernstig iets vir daardie maag vir jou.

    Die beeld is maar boring vandag. Tensy jy van Joost / lookalike se seksstories wil lees.

  • 49. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 18

    😳 Ek voel nou baie skuldig😳

    Ek wil ophou steel , maar die ontrekking simptome is iets vreesliks

  • 50. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 21

    Elke mens is een sonde skuldig. Ek moor nie, ek verkrag nie, ek rook nie, ek skinder nie . . . . dus steel ek maar.

  • 51. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 22

    Klip

    Blog vir ‘n uur lank baie ernstig sodat die skuld verby kan gaan. Of soos my drieling sal se^. Trek dadelik jou vinger uit jou hol dat jy kan ophou skuldig voel.

  • 52. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 25

    Ek steel ook net van die staat en internet.

  • 53. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 25

    En natuurlik met my ogies. Dit is mos hoekom ek oE gekry het.

  • 54. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 27

    Howdy maaikies

  • 55. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 28

    Tilla!!!!

    Bly om te sien jy is nog met ons in die land van die lewendes. Hoe was jou naweek.

  • 56. Verons  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 37

    WBJ dankie vir die spiced gold maar ek sal dit liewer op ‘n red heart inruil want vandag is die dag wat ek vir die klomp gaan vertel waar Dawid die wortels begrawe het!😡

    En oor Joost ek dink die siek fokkers wat sulke goed versprei moet aan hulle groot tone aan die elektriese drade voor die nuuskantore opgehang word!
    AS dit Joost is en ek sê AS want ek glo gin dis hy nie, is dit sy privaatheid en dit het niks met niemand uit te waai nie! Dis hy en sy vrou wat dit tussen hulle moet uitsorteer!

  • 57. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 38

    Rustig dankie – het biki gaan visvang

  • 58. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 42

    Hallo daar Mathilda. Het julle toe darem iets gevang?

  • 59. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 46

    Arme Joost , as sy vrou se double nie haar borsies ontbloot nie , dan is dit Joost se double wat wit goed snuif. Wie weet miskien het hy n seep poeier advertensie gemaak.

  • 60. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 48

    Ek wil ook in n video speel

  • 61. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 10 : 53

    A young couple was in their honeymoon suite
    on their wedding night. As they undressed for bed,
    the husband, who was a big burly bruiser, tossed his
    pants to his bride and said, “Here, put these on.”

    She put them on and the waist was twice the size
    of her body. “I can’t wear your pants,” she said.

    “That’s right and don’t forget it,” said the husband.
    “I’m the man in this family.”

    With that, she flipped him her panties and said,
    “Try these on.” He tried them on and found he could
    only get them on as far as his kneecaps.

    He said, “Hell, I can’t get into your panties.”

    She said, “That’s right, and that’s the way it’s
    going to be until your f**king attitude changes!”

  • 62. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 29

    Klip

    Jy moet dalk net eers leer rugby speel.

  • 63. Verons  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 30

    Klip jy sal my nie glo nie maar hierdie grappie is deel van ‘n christelike liedjie die f**king gedeelte was nie daar nie!! My sus se swaer is ‘n predikant en toe hy die liedjie hoor toe dink hy dadelik aan my en hy gee toe sommer vir my ‘n copy van die liedjie!😀

  • 64. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 35

    Al wat ek kan se^ is good for her.

  • 65. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 36

    Klip

    Ja nogal heelwat

  • 66. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 38

    Langs watter dam het julle julleself gaan verveel?

  • 67. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 39

    Ai daai los skrums en los balle……

  • 68. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 43

    Saam met 29 ander mans

  • 69. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 43

    Ek wil ook by n dam uitkom om vis te vang terwille van die kinders .
    Ons was Saterdag by Botshabelo , die klein Olifants loop lekker sterk en die water is vuil. Die toilets was darem skoon.

    Ek het so baie planne gehad om by al die oorde te gaan visvang , maar met n R139.00 vistokkie wou ek toe nie tussen geharde papgoeiers die kinders laat visvang nie , dis hoe ons toe maar by Botshabelo eindig

  • 70. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 45

    Goeiste , as ek moety rugby speel saam met die manne van vandag , dan druh hulle die dinges uit my uit.

    Ek word dan moeg net om n game op TV te kyk

  • 71. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 45

    Mathilda, gaan jy so n bietjie kerrie vis maak??

  • 72. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 46

    Verons , my vrou neurie nog steeds daai liedjie ……

  • 73. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 47

    Rietspruit dam – 1 baber gevang en daar is seker omtrent so18 kurpers wat viskoekies sal word

  • 74. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 48

    A3 het jy rugby gekyk die naweek?

    Dis eintlik heel onregverdig , ons mans kry te min van daai doedies wat so dans langs die veld te sien

  • 75. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 48

    Eish – ek moet nou eers ‘n draai stap

  • 76. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 49

    Dit klink heerlik

  • 77. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 49

    Kom asb net weer terug😆

  • 78. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 50

    Klip

    Nee, maar ek hoor my span het hulle gatte gesien. Niks nuut nie.

    Ek hou niks van vars water vis nie.

  • 79. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 51

    Klip

    Seker omdat hulle julle na die veld wil lok. Die rugby is beter op die tv, maar is daar doedies?

  • 80. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 58

    Terug

  • 81. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 11 : 59

    Ek het nogsteeds nie my assignment ingestuur nie (hy is nog nie klaar nie – oops)

  • 82. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 12 : 10

    Waar is willes

  • 83. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 12 : 11

    Okay – kom ek rephrase daai een

    Waar is almal ?

  • 84. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 12 : 22

    Halie! Halie! Halie!

    @ My 3ling

    M het helfte van my chargers en game controlers vlinters gesny met ‘n sker so ek kon niks charge nie. Ek het die heel naweek geloop en nuwe chargers en diesmeer loop en soek en bestel. Ek gee nie rerig om oor die drade wat afgesny issi. Wat my bekommer is die feit dat hy dalk aan ‘n lewendige draad kon raak. Sy hartjie is nog te klein om so ‘n skok te oorleef. En my non existing hartjie sou nie die skok kon verwerk hettie😦 . Waar hy die sker gekry het is natuurlik ‘n mistery.

  • 85. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 12 : 24

    @ *M*

    Die werk is besig om my tyd te steel:mrgreen:

  • 86. Klip  |  Februarie 16, 2009 om 12 : 27

    A3 As ek by die huis sit en kyk flick ek net so nou en oor na FTV , so die doedie probleem opgelos!

  • 87. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 12 : 28

    Ek het gedink dit het niks met jou te doen nie en dat die werk te blame is !

  • 88. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 12 : 34

    @ *M*

    Hulle maak my mal hoor!

  • 89. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 12 : 42

    Mag ek gou badkamer toe gaan?

  • 90. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 12 : 46

    Trug!

  • 91. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 12 : 46

    91ste!!!!!!!!

  • 92. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 15

    Tel jy nou al vir jouself wk?

  • 93. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 16

    Wdf?

  • 94. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 17

    Die ene het deur gegaan. gelukkig het ek dit nie voluit gesit nie.

  • 95. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 22

    Olga !

  • 96. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 29

    Tilla.!.!.!

  • 97. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 35

    Wel, dit reen ten minste nie meer nie.

  • 98. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 41

    Reen dit da by julle? Hie by ons skyn die son heerlik.

  • 99. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 52

    Ek dink ek het te vinnig gepraat.

  • 100. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 53

    Daar was ‘n Samblixer wat so ‘n keer of wat hier geblog het. Ek weet nie of julle haar kan onthou nie.

    In elk geval, haar man was ‘n paar dae terug vermoor.

  • 101. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 54

    Tralalalalalalalalalalalaaaaaaaaaaaaaa

  • 102. *Mathilda*  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 55

    Joh – waar was dit ?

  • 103. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 56

    Meer besonderhede hier.

    http://samblixer.wordpress.com/2009/02/15/koelbloedig/

  • 104. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 1 : 57

    Tilla

    Ek praat onder korreksie, maar ek dink dit was in die VSA.

  • 105. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 09

    JY JOK!!!!!!!!!! 😯

  • 106. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 33

    Dagse Julle
    Wille Kjind Q, wil my voorkom jy ken vir A3 goed.👿

  • 107. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 34

    Sodra sy praat se jy dadelik sy jok.😉

  • 108. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 35

    Ag nee man! Nou wys die blog wee net wit hier by my👿

  • 109. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 35

    Sam Blixer en haar man en kinders het verlede jaar na die VSA geimmigreer.

  • 110. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 37

    Kom nou Willes, dis nie mooi nie.

  • 111. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 39

    A3, ek het nog nooit gese jy is ‘n Slimjan nie. Daarvoor moet jy eers SLIM wees.

  • 112. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 40

    @ Ridder
    :mrgreen:

  • 113. Wheelbarrow Jack  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 43

    Hoe vreeslik. Hulle het n beter lewe in die buiteland gaan soek en tog daar ook die hoogste tol betaal.

  • 114. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 44

    Willes, wil jy my byt met daai gesiggie.😆

  • 115. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 46

    My naamgenoot se hartjie is banja seer vandag. Wat ‘n groot onreg😥

  • 116. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 48

    Willes????? Wie is jou naamgenoot???????

  • 117. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 2 : 57

    Fossiel

    Ek is klaar slim, maar ek sal nooit ‘n Jan wees nie.

  • 118. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 07

    Oom Fossiel

    TSK!!!!! Jys nou so oud dat jy tot my se naam vigeet het!

  • 119. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 11

    Willes

    In die fossiel vir verdediging, hy lees nog nie so lank al hier nie. Jy sal dit moet uitspel.

  • 120. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 16

    Willes, al wat ek van jou weet is dat hier voorgee om Wille Kjind Q te wees, Jou regte naam ken ek nog nooit nie.

    A3 om slim te wees moet jy eerstens ‘n volledige Brein he.😈 Soos jy soms voorgee, wonder mens of jy nie dalk ‘n verborge Jan is nie.🙄

  • 121. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 20

    Verborge Jan? Neva! Ek is ek en jy is my gek.

  • 122. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 20

    @ Oom Ridder

    S A M A N T H A………… En op Jac se blog sal jy tot my van en ID kry😉

    @ A3
    🙄

  • 123. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 23

    Willes, Dagse Samantha, nou verstaan ek wat jy en jou naam genoot Samantha (Sam Blixer) in gemeen het en ook wat jy vroeer bedoel het.
    Sien dit was nie so moeilik om nice te wees nie😎

  • 124. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 27

    @ Oom Ridder

    Eks ALTYD nice😈

  • 125. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 28

    Fossiel

    Jou naam is dalk nie Hannes nie?

  • 126. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 32

    Willes,
    Goed so ek is trots op jou as jy mooi speel en soet is.😀

    A3
    Hoekom wil jy weet of ek Hannes is? Gaan jy maar net aan en wees jou ——— self. “mrgreen:

  • 127. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 35

    Sodat ek kan weet of jy n papbroek is om naam te verander as jy persoonlik beledigend wil raak.

  • 128. Wille Kjind Q  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 41

    Wie wil wie nou beledig❓ Julle tweetjies moet mooi speel vandag. My naam genoot het julle onnersteuning nou norig

  • 129. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 49

    Luister Audie se Klein modelletjie A3.👿

    As ek iemand wil beledig en sleg se doen ek dit nie onder ander name nie. Die enigste naam wat ek mee blog en comments los is WHITE KNIGHT en jy weet baie goed watter ander naam het ek eendag jou hier mee verpes, so ek is nie Hannes nie ek gebruik my eie name. Niks om weg te steek nie en ok nie bang nie.😛

  • 130. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 49

    Jou naamgenoot het verseker ander goed as blog op die brein.

  • 131. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 51

    Adrie Merrie
    Ek hoef jou nie te beledig nie, jy doen dit sommer self🙄

  • 132. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 52

    Ek check net.

  • 133. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 3 : 59

    Hou op in die spieel kyk😕

  • 134. Adrie  |  Februarie 16, 2009 om 4 : 02

    Deel van my manlike kant, ek kyk net in n truspieel.

  • 135. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 4 : 42

    Ai, sukkel die mossel alweer met jou, juf annie?

  • 136. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 4 : 46

    As jy regtig dink n man kyk net in n truspieel, is jy so verkeerd hoor. Kou mans dop as jy hulle in n mall teekom. In die afwesigheid van n spieel, trek elke vertoonvenster hulle aan. As jy kyk hoe daar aan hare, snorre en wenkbroue gedruk en gevryf word, is dit duidelik wat hulle in die venster sien.

  • 137. Olga  |  Februarie 16, 2009 om 4 : 52

    Wk, emnotweni casino het nog een arm bandiete hoor. Daar is nie veel nie, maar alle hulle bandiete is nie armloos nie. Ek praat nou onder korreksie, maar monte casino het ook n paar wat nog arm het.

  • 138. White Knight  |  Februarie 16, 2009 om 4 : 54

    Dagse Olga
    Jy van iewers uit ‘n boom geval😕

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: